60
Laerskool Voorpos 30 Januarie 2017 Saalopening

Laerskool Voorposvoorpos.my-auto.co.za/wpimages/voorpos/pdf/96.pdf · Tonder wat vir Hoërskool Menlopark teen Hoërskool Noordheuwel deelgeneem het. Sy het in die Diskus dogters

  • Upload
    others

  • View
    6

  • Download
    0

Embed Size (px)

Citation preview

Page 1: Laerskool Voorposvoorpos.my-auto.co.za/wpimages/voorpos/pdf/96.pdf · Tonder wat vir Hoërskool Menlopark teen Hoërskool Noordheuwel deelgeneem het. Sy het in die Diskus dogters

Laerskool Voorpos

30 Januarie 2017

Saalopening

Page 2: Laerskool Voorposvoorpos.my-auto.co.za/wpimages/voorpos/pdf/96.pdf · Tonder wat vir Hoërskool Menlopark teen Hoërskool Noordheuwel deelgeneem het. Sy het in die Diskus dogters

OPENING: Mnr Marius Swart

Page 3: Laerskool Voorposvoorpos.my-auto.co.za/wpimages/voorpos/pdf/96.pdf · Tonder wat vir Hoërskool Menlopark teen Hoërskool Noordheuwel deelgeneem het. Sy het in die Diskus dogters

Joyce Meyer sê dit is die kosbaarste ding in die lewe.

Om vandag `n besluit te neem waarmee jy môre tevrede gaan wees.

Spreuke is `n uitstekende bron

van wysheid.

Wat is wysheid?

Ek soek wysheid

Page 4: Laerskool Voorposvoorpos.my-auto.co.za/wpimages/voorpos/pdf/96.pdf · Tonder wat vir Hoërskool Menlopark teen Hoërskool Noordheuwel deelgeneem het. Sy het in die Diskus dogters

Wysheid help ons om vandag keuses te maak waarmee ons more tevrede gaan

wees.

Wysheid sal jou denke met jou maats bepaal.

Moenie van ander sê wat jy nie van jouself gesê wil hê nie.

Wysheid sal jou lei in geldsake.

Wysheid sal jou nie toelaat om te veel hooi op jou vurk te laai nie.

Wysheid beskerm jou teen berou.

Wat doen jy vandag ... Gaan jy more spyt wees wat jy teenoor jou maats gedoen het.

Wysheid (Denke) bepaal jou lewe

Page 5: Laerskool Voorposvoorpos.my-auto.co.za/wpimages/voorpos/pdf/96.pdf · Tonder wat vir Hoërskool Menlopark teen Hoërskool Noordheuwel deelgeneem het. Sy het in die Diskus dogters
Page 6: Laerskool Voorposvoorpos.my-auto.co.za/wpimages/voorpos/pdf/96.pdf · Tonder wat vir Hoërskool Menlopark teen Hoërskool Noordheuwel deelgeneem het. Sy het in die Diskus dogters

DIE MANIER WAAROP JY ANDER

MENSE BEHANDEL EN HOE JY

OPTREE TEENOOR HULLE.

‘N MENS WYS RESPEK DEUR:

* EERLIK TE WEES

* PLIGSGETROU TE WEES

* LOJAAL TE WEES

* OM TE GEE VIR ANDER

WAT IS RESPEK

Page 7: Laerskool Voorposvoorpos.my-auto.co.za/wpimages/voorpos/pdf/96.pdf · Tonder wat vir Hoërskool Menlopark teen Hoërskool Noordheuwel deelgeneem het. Sy het in die Diskus dogters

ONS MOET GOD LIEF TE HÊ BO ALLES

EN JOU NAASTE SOOS JOUSELF, SO

STEL HOM EN ANDER MENSE BO

JOUSELF.

LEES GEREELD JOU BYBEL EN LEEF

SOOS N KIND VAN JESUS.

BID ELKE DAG VIR JESUS, EN JOU

VRIENDE, FAMILIE EN SELFS VYANDE.

RESPEK TEENOOR GOD

Page 8: Laerskool Voorposvoorpos.my-auto.co.za/wpimages/voorpos/pdf/96.pdf · Tonder wat vir Hoërskool Menlopark teen Hoërskool Noordheuwel deelgeneem het. Sy het in die Diskus dogters

WEES NETJIES OP JOUSELF EN JOU

KLEREDRAG.

MOENIE LELIK PRAAT OF VLOEK NIE.

WEES LIEF VIR JOUSELF EN ONTHOU

ALTYD JOU MANIERE

RESPEK TEENOOR MYSELF

Page 9: Laerskool Voorposvoorpos.my-auto.co.za/wpimages/voorpos/pdf/96.pdf · Tonder wat vir Hoërskool Menlopark teen Hoërskool Noordheuwel deelgeneem het. Sy het in die Diskus dogters

MOENIE SKINDER OF LELIK PRAAT VAN

ANDER NIE

WEES VRIENDELIK EN HULPVAARDIG

TEENOOR ALMAL.

GROET ANDER MENSE ALTYD VRIENDELIK

EN PRAAT ORDENTLIK MET HULLE.

SÊ ALTYD ASSEBLIEF EN DANKIE.

MOENIE ANDER KINDERS BOELIE NIE.

RESPEK TEENOOR JOU MEDEMENS

Page 10: Laerskool Voorposvoorpos.my-auto.co.za/wpimages/voorpos/pdf/96.pdf · Tonder wat vir Hoërskool Menlopark teen Hoërskool Noordheuwel deelgeneem het. Sy het in die Diskus dogters

MOENIE ANDER SE TYD MORS DEUR

LAAT TE WEES VIR ‘N AFSPRAAK NIE.

BESTUUR JOU TYD REG. MOENIE EERS

LAAT IN DIE AAND VIR JOU OUERS SÊ

VAN ‘N TAAK WAT MÔRE MOET KLAAR

WEES NIE.

GEBRUIK JOU TYD OM IETS POSITIEFS

OF GOED VIR IEMAND TE DOEN.

RESPEK VIR TYD

Page 11: Laerskool Voorposvoorpos.my-auto.co.za/wpimages/voorpos/pdf/96.pdf · Tonder wat vir Hoërskool Menlopark teen Hoërskool Noordheuwel deelgeneem het. Sy het in die Diskus dogters

PAS ALTYD JOU EIENDOM BAIE MOOI OP.

MOENIE ‘N MAAITJIE SE GOED BREEK OF

BESKADIG NIE.

MOET NIE IETS VAN IEMAND VAT WAT

NIE JOUNE IS NIE.

RESPEK VIR EIENDOM

Page 12: Laerskool Voorposvoorpos.my-auto.co.za/wpimages/voorpos/pdf/96.pdf · Tonder wat vir Hoërskool Menlopark teen Hoërskool Noordheuwel deelgeneem het. Sy het in die Diskus dogters

LUISTER NA JOU OUERS EN WEES GEHOORSAAM.

PRAAT ORDENTLIK MET JOU OUERS EN FAMILIE

EN MOET HULLE NIE IN DIE REDE VAL NIE.

MOENIE JOU BOETIE OF SUSSIE DIE SKULD GEE

VIR JOU EIE SLEGTE GEDRAG NIE.

ERKEN AS JY N FOUT GEMAAK HET EN SÊ

OPREG JAMMER.

RESPEK TEENOOR FAMILIE

Page 13: Laerskool Voorposvoorpos.my-auto.co.za/wpimages/voorpos/pdf/96.pdf · Tonder wat vir Hoërskool Menlopark teen Hoërskool Noordheuwel deelgeneem het. Sy het in die Diskus dogters

MOENIE SLEG PRAAT VAN JOU SKOOL

OF ONDERWYSERS NIE.

WEES TROTS OP JOU SKOOL.

HOU DIE SKOOL TERREIN NETJIES EN

SKOON.

Respek teenoor jou skool

Page 14: Laerskool Voorposvoorpos.my-auto.co.za/wpimages/voorpos/pdf/96.pdf · Tonder wat vir Hoërskool Menlopark teen Hoërskool Noordheuwel deelgeneem het. Sy het in die Diskus dogters

MOENIE PRAAT TERWYL DIE ONDERWYSER

PRAAT NIE.

STEEK JY JOU HAND OP WANNEER JY IETS

WIL VRA OF HULP NODIG HET.

HELP JOU ONDERWYSER EN MAATS AS

HULLE HULP NODIG HET.

HOU JOU KLAS NETJIES.

Respek IN DIE KLAS

Page 15: Laerskool Voorposvoorpos.my-auto.co.za/wpimages/voorpos/pdf/96.pdf · Tonder wat vir Hoërskool Menlopark teen Hoërskool Noordheuwel deelgeneem het. Sy het in die Diskus dogters

HOU ONS LAND SKOON EN MOENIE WATER

MORS NIE.

WEES TROTS OP JOU LAND EN AL DIE MENSE WAT

HIER WOON.

WEES BEDAGSAAM TEENOOR ANDER MENSE SE

KULTUUR EN GELOOF.

Respek teenoor ONS LAND

Page 16: Laerskool Voorposvoorpos.my-auto.co.za/wpimages/voorpos/pdf/96.pdf · Tonder wat vir Hoërskool Menlopark teen Hoërskool Noordheuwel deelgeneem het. Sy het in die Diskus dogters

BEHANDEL ANDER SOOS

JYSELF BEHANDEL WIL

WORD.

WANNEER JY ANDER MET

RESPEK BEHANDEL SAL DIT

HULLE INSPIREER OM OOK

RESPEK AAN ANDER TE

TOON.

BELANGRIKSTE VAN RESPEK

Page 17: Laerskool Voorposvoorpos.my-auto.co.za/wpimages/voorpos/pdf/96.pdf · Tonder wat vir Hoërskool Menlopark teen Hoërskool Noordheuwel deelgeneem het. Sy het in die Diskus dogters

Begin skoolhou in 1978

Sy begin by Laerskool Voorpos 1993 –24 jaar gelede

Sy was Graad 1 juffrou vir 20 jaar.

Sy was kleuterskoolhoof vir 5 jaar.

Sy het die Juniorkoor by Voorpos gestig. Dirigentafrigter en organiseerder.

Koffiehuiskonsert en `Vories het talent`was spore wat sy gelos het.

Ons wens haar en haar man ’n geseënde en voorspoedige aftrede toe. Mag dit die begin wees van ’n nuwe avontuur.

Ons groet Mev. Mariette Bosua

Page 18: Laerskool Voorposvoorpos.my-auto.co.za/wpimages/voorpos/pdf/96.pdf · Tonder wat vir Hoërskool Menlopark teen Hoërskool Noordheuwel deelgeneem het. Sy het in die Diskus dogters

Mev Bosua se laaste saalopening...

Vinkel en koljander Mev Bosua Junior koorlede...

Skoollied vir Mev Bosua Leerders groet My tweeling sussie

Page 19: Laerskool Voorposvoorpos.my-auto.co.za/wpimages/voorpos/pdf/96.pdf · Tonder wat vir Hoërskool Menlopark teen Hoërskool Noordheuwel deelgeneem het. Sy het in die Diskus dogters

30 Januarie - Toetsafbakening vir toetsreeks

beskikbaar aan leerders.

28 Februarie - Toetsreeks begin vir Graad 7’s

7 Maart – Toetsreeks begin vir Graad 4-6

AKADEMIE

Page 20: Laerskool Voorposvoorpos.my-auto.co.za/wpimages/voorpos/pdf/96.pdf · Tonder wat vir Hoërskool Menlopark teen Hoërskool Noordheuwel deelgeneem het. Sy het in die Diskus dogters

Sub-Distrik (Cluster): Woensdag, 1 Februarie

(Indien dit reën 2 Feb)

Atletiek

Baie dankie Werner - 0826139596 – Just Imagine Properties

Page 21: Laerskool Voorposvoorpos.my-auto.co.za/wpimages/voorpos/pdf/96.pdf · Tonder wat vir Hoërskool Menlopark teen Hoërskool Noordheuwel deelgeneem het. Sy het in die Diskus dogters

Atletiek 26 Januarie

Page 22: Laerskool Voorposvoorpos.my-auto.co.za/wpimages/voorpos/pdf/96.pdf · Tonder wat vir Hoërskool Menlopark teen Hoërskool Noordheuwel deelgeneem het. Sy het in die Diskus dogters

Oefentye 06:30 Seuns oop – Dinsdag

Seuns o/11 – Woensdae

Dogters (almal)- Donderdae

Liga begin 6 Februarie

Tennis

Geslag Ouderdom Liga Opponent Bane

Seuns Oop 1ste B1 Stephanus RoosMeyerstraat

Klub

Seuns Oop 2de C2 Loslootjie

Seuns Oop 3de D1 St. Paulus Koedoepark

Dogters Oop 1ste C1 St. Paulus Koedoepark

Seuns 0/11 A C4 Genl. H Schoemann Weg

Dogters O/11 A D2 Stephanus Roos Voorpos

Page 23: Laerskool Voorposvoorpos.my-auto.co.za/wpimages/voorpos/pdf/96.pdf · Tonder wat vir Hoërskool Menlopark teen Hoërskool Noordheuwel deelgeneem het. Sy het in die Diskus dogters

Tennis

6 Februarie 13 Februarie 20 Februarie

Span Geslag Ouderdom Liga Opponent Bane Opponent Bane Opponent Bane

1 Seuns Oop 1ste B1 Stephanus RoosMeyerstraat

KlubDie Poort Meyerstraat Klub St. Paulus Weg

2 Seuns Oop 2de C2 Loslootjie Eduplex Weg Stephanus Roos Meyerstraat Klub

3 Seuns Oop 3de D1 St. Paulus Koedoepark Stephanus Roos Meyerstraat Klub L/S Wonderboom Koedoepark

1 Dogters Oop 1ste C1 St. Paulus Koedoepark Genl. H Schoemann Koedoepark Danie Malan Weg

1 Seuns 0/11 A C4 Genl. H Schoemann Weg Loslootjie Danie Malan Weg

1 Dogters O/11 A D2 Stephanus Roos Voorpos Woodhill Kollege Voorpos L/S Lynnwood Voorpos

27 Februarie 6 Maart 13 Maart

Span Geslag Ouderdom Liga Opponent Bane Opponent Bane Opponent Bane

1 Seuns Oop 1ste B1 Loslootjie WHPS Meyerstraat Klub L/S Wonderboom Meyerstraat Klub

2 Seuns Oop 2de C2 Danie MalanMeyerstraat

KlubDie Poort 1 Meyerstraat Klub Magalieskruin Koedoepark

3 Seuns Oop 3de D1 Magalieskruin Weg L/S Queenswood Weg CBC Voorpos

1 Dogters Oop 1ste C1 Genl. H Schoemann Koedoepark Magalieskruin Koedoepark Loslootjie

1 Seuns 0/11 A C4 Die Poort 2Meyerstraat

KlubEduplex Weg

1 Dogters O/11 A D2 LRPS Voorpos Maragon Voorpos

Bepalings & baanallokasies soos beskikbaar:

Page 24: Laerskool Voorposvoorpos.my-auto.co.za/wpimages/voorpos/pdf/96.pdf · Tonder wat vir Hoërskool Menlopark teen Hoërskool Noordheuwel deelgeneem het. Sy het in die Diskus dogters

Suid-Afrika vs Estonia

Plek: Irene Country Klub

Geniet goeie tennis en ondersteun Suid-Afrika

Page 25: Laerskool Voorposvoorpos.my-auto.co.za/wpimages/voorpos/pdf/96.pdf · Tonder wat vir Hoërskool Menlopark teen Hoërskool Noordheuwel deelgeneem het. Sy het in die Diskus dogters

SENIOR Kooroefening

14:00 – 15:00

Kooroefenning

Vrydag 14:00 – 17:00

Saterdag 09:00 – 12:30

Koor

Page 26: Laerskool Voorposvoorpos.my-auto.co.za/wpimages/voorpos/pdf/96.pdf · Tonder wat vir Hoërskool Menlopark teen Hoërskool Noordheuwel deelgeneem het. Sy het in die Diskus dogters

Junior kooroefening begin

1 Februarie 13:30 – 14:00

Vanaf 1 Maart is dit 13:30 – 14:30

Ons is besig met oudisies in skooltyd.

Koor

Page 27: Laerskool Voorposvoorpos.my-auto.co.za/wpimages/voorpos/pdf/96.pdf · Tonder wat vir Hoërskool Menlopark teen Hoërskool Noordheuwel deelgeneem het. Sy het in die Diskus dogters

Gielie Hofmann Lewensafrigter en spesialis in redenaars en toespraak skryf.

Dankie vir bywoning...

Redenaars

Page 28: Laerskool Voorposvoorpos.my-auto.co.za/wpimages/voorpos/pdf/96.pdf · Tonder wat vir Hoërskool Menlopark teen Hoërskool Noordheuwel deelgeneem het. Sy het in die Diskus dogters

Uit die tema moet ’n onderwerp geformuleer word wat ’n standpunt bevat en die standpunt moet aan die hand van argumente en bronne beredeneer word. Met ander woorde dit is ’n beredeneerde toespraak en nie ’n praatjie nie.

Indien toesprake van vorige jare en/of gedupliseerde toesprake gelewer word, sal deelnemers gepenaliseer word.

Onthou

Graad 1 - 3:

Gogga

Reënboog

Blink

Graad 4 - 5:

Klei

Note

Blou

Graad 6 - 7:

Spieël

Krap

Klik

Tema’s vir 2017

ATKV Redenaartemas

Page 29: Laerskool Voorposvoorpos.my-auto.co.za/wpimages/voorpos/pdf/96.pdf · Tonder wat vir Hoërskool Menlopark teen Hoërskool Noordheuwel deelgeneem het. Sy het in die Diskus dogters

Skaak

Skaakoefening begin weer 30 Januarie.

Direk na skool in Mnr Lotter se klas.

Alle Gr 1’s – 7 is welkom!

Page 30: Laerskool Voorposvoorpos.my-auto.co.za/wpimages/voorpos/pdf/96.pdf · Tonder wat vir Hoërskool Menlopark teen Hoërskool Noordheuwel deelgeneem het. Sy het in die Diskus dogters

Mini Tennis

Mini-tennis oefening

Graad 2 Dinsdae 13:30

Graad 3 Dinsdae 14:00

Cornelia du Plooy en Inus Daneel sal die

oefeninge aanbied.

Bring jou raket saam indien jy een het.

Page 31: Laerskool Voorposvoorpos.my-auto.co.za/wpimages/voorpos/pdf/96.pdf · Tonder wat vir Hoërskool Menlopark teen Hoërskool Noordheuwel deelgeneem het. Sy het in die Diskus dogters

Leerders Presteer

Baie geluk aan Zàne van

Tonder wat vir Hoërskool

Menlopark teen Hoërskool

Noordheuwel deelgeneem

het.

Sy het in die Diskus dogters

onder 14 ’n 2de plek behaal

met ’n afstand van 27.40

meter met ’n 1 kilogram skyf.

Sy het ook die Gewigstoot

deelgeneem en ’n 1ste plek

behaal met ’n wenafstand van

10.18 meter.

Page 32: Laerskool Voorposvoorpos.my-auto.co.za/wpimages/voorpos/pdf/96.pdf · Tonder wat vir Hoërskool Menlopark teen Hoërskool Noordheuwel deelgeneem het. Sy het in die Diskus dogters

Ouers wat belangstel om Dereck Jackson se boek: ”Parenting with panache” aan te skaf, kan dit by die kantoor teen R100 bestel.

Ons gaan ’n eenmalige bestelling op 3 Februarie doen.

Dereck Jackson

Page 33: Laerskool Voorposvoorpos.my-auto.co.za/wpimages/voorpos/pdf/96.pdf · Tonder wat vir Hoërskool Menlopark teen Hoërskool Noordheuwel deelgeneem het. Sy het in die Diskus dogters

https://rosehillphotography.shootproof.com/

Foto’s

Nuut by ons!

Alle foto’s wat deur die amptelike skoolfotograaf Marike Basson geneem word sal beskikbaar wees vir bestelling by onderstaande webwerf.

Foto’s is beskerm met ’n wagwoord – u kan die kantoor kontak daarvoor.

Page 34: Laerskool Voorposvoorpos.my-auto.co.za/wpimages/voorpos/pdf/96.pdf · Tonder wat vir Hoërskool Menlopark teen Hoërskool Noordheuwel deelgeneem het. Sy het in die Diskus dogters

30 Januarie: Toetsafbakening beskikbaar aan leerders

1 Februarie: Sub-distrik (Cluster) Atletiek-byeenkoms by Hs Wonderboom)

2 Februarie: Bieliebraai

4 Februarie: Gr RR & R Pretdag

6 Februarie: Bulletjierugby vergadering 18:00

7 – 8 Februarie: Boekuitstalling

10 Februarie: Fotodag (Indvidueel & Klas)

Belangrike datums

Page 35: Laerskool Voorposvoorpos.my-auto.co.za/wpimages/voorpos/pdf/96.pdf · Tonder wat vir Hoërskool Menlopark teen Hoërskool Noordheuwel deelgeneem het. Sy het in die Diskus dogters
Page 36: Laerskool Voorposvoorpos.my-auto.co.za/wpimages/voorpos/pdf/96.pdf · Tonder wat vir Hoërskool Menlopark teen Hoërskool Noordheuwel deelgeneem het. Sy het in die Diskus dogters

Baie baie dankie vir al die leerders en ouers wat die projek ondersteun het.

Ons het 1771 blikkies ingesamel!!

Blikkies Blikkies Blikkies

Page 37: Laerskool Voorposvoorpos.my-auto.co.za/wpimages/voorpos/pdf/96.pdf · Tonder wat vir Hoërskool Menlopark teen Hoërskool Noordheuwel deelgeneem het. Sy het in die Diskus dogters

Wenklas = Graad 2 L Me Esterhuizen = 196

Tweede = Graad 6 P Me Bezuidenhout = 115

Hoogste toring = Graad 2 V Mev Huisamen en

6 L Mev Alcock

Blikkiesprojek

Page 38: Laerskool Voorposvoorpos.my-auto.co.za/wpimages/voorpos/pdf/96.pdf · Tonder wat vir Hoërskool Menlopark teen Hoërskool Noordheuwel deelgeneem het. Sy het in die Diskus dogters

‘n JBL speaker!!!

Page 39: Laerskool Voorposvoorpos.my-auto.co.za/wpimages/voorpos/pdf/96.pdf · Tonder wat vir Hoërskool Menlopark teen Hoërskool Noordheuwel deelgeneem het. Sy het in die Diskus dogters
Page 40: Laerskool Voorposvoorpos.my-auto.co.za/wpimages/voorpos/pdf/96.pdf · Tonder wat vir Hoërskool Menlopark teen Hoërskool Noordheuwel deelgeneem het. Sy het in die Diskus dogters
Page 41: Laerskool Voorposvoorpos.my-auto.co.za/wpimages/voorpos/pdf/96.pdf · Tonder wat vir Hoërskool Menlopark teen Hoërskool Noordheuwel deelgeneem het. Sy het in die Diskus dogters

GHOLFDAG Plek en Datum : Akasia Gholfklub, 9 Maart 2017, Donderdag

Bespreking : Marius Swart 071 603 3846, Stéfan Lotter 072 599 8559

Navrae : Natasha Hauptfleisch (012) 332 2534

Tipe Kompetisie : Vierbalalliansie beterbal Stableford.

Maksimum voorgee : Amptelike voorgee met kaart, 18 sonder amptelike

voorgee.

Sluitingsdatum : 8 Maart 2017

Inskrywingskoste : R350 per speler (Gholfkarretjie uitgesluit).

Putjieborgskap : R4 500(Vierbal & 2 xGholfkarretjies ingesluit)

Ete : Ete en die prysuitdeling om 19:00

Geleentheid : Groot geleentheid om kliënte te onthaal op ʼn puik

gholfdag.

Baie dankie by voorbaat dat u Laerskool Voorpos ondersteun.

Die fondse is ten bate van ons pragtige skool.

Page 42: Laerskool Voorposvoorpos.my-auto.co.za/wpimages/voorpos/pdf/96.pdf · Tonder wat vir Hoërskool Menlopark teen Hoërskool Noordheuwel deelgeneem het. Sy het in die Diskus dogters

9 MAART 2017

by AKASIA GHOLFKLUB

Indien daar nog enige ouers is

wat betrokke wi l raak, kontak

gerus die kantoor.

Ons versoek elke klas in

samewerking met

klasverteenwoordigers om die

ouers te motiveer om ’n gholfdag

prys van ter waarde van R300

aan skool te skenk.

Gholfdag

Page 43: Laerskool Voorposvoorpos.my-auto.co.za/wpimages/voorpos/pdf/96.pdf · Tonder wat vir Hoërskool Menlopark teen Hoërskool Noordheuwel deelgeneem het. Sy het in die Diskus dogters

7 JUNIE 2016

by AKASIA GHOLFKLUB

Baie dankie aan al die

ouers wat betrokke was

met die Gholfdag!

Gholfdag

Ons wins was

R44 000in 2016

Page 44: Laerskool Voorposvoorpos.my-auto.co.za/wpimages/voorpos/pdf/96.pdf · Tonder wat vir Hoërskool Menlopark teen Hoërskool Noordheuwel deelgeneem het. Sy het in die Diskus dogters

7 Junie 2016

by Akasia gholfklub

Ons wenners!

Gholfdag

Spankompetisie PTA Noord Toyota

2016 Gholfkampioen

Leendert Riekert

Nie amptelike voorgee

Dameskampioen

Page 45: Laerskool Voorposvoorpos.my-auto.co.za/wpimages/voorpos/pdf/96.pdf · Tonder wat vir Hoërskool Menlopark teen Hoërskool Noordheuwel deelgeneem het. Sy het in die Diskus dogters

Studeer sonder sukkel !!!!

Leer om selfstandig te studeer en ontwikkel jou talente!!!

Datum: 15 FebruarieTyd: 07:45 – 13:15Plek: VoorpossaalSprekers: Saskia Meijer

Page 46: Laerskool Voorposvoorpos.my-auto.co.za/wpimages/voorpos/pdf/96.pdf · Tonder wat vir Hoërskool Menlopark teen Hoërskool Noordheuwel deelgeneem het. Sy het in die Diskus dogters

OUERBELANGEGROEP

Die doel van die Ouerbelangegroep is om as ‘n forum te dien waar baie belangrike en relevante inligtingbespreek word rakende ons kosbaarste besittings, naamlik ons kinders!

Graag bring ons die volgende onder u aandag:Datum: 15 Februarie 2017Tyd: 18:00Plek: Laerskool Voorpos skoolsaalSprekers:Saskia MeijerOnderwerp: Studeer sonder sukkel !!!!

Page 47: Laerskool Voorposvoorpos.my-auto.co.za/wpimages/voorpos/pdf/96.pdf · Tonder wat vir Hoërskool Menlopark teen Hoërskool Noordheuwel deelgeneem het. Sy het in die Diskus dogters

Ons versoek asseblief ouers enleerders om items wat in die kantoorafgegee word te beperk.

Help asseblief die leerders omverantwoordelik te wees en itemsdie vorige aand reeds reg te sit.

Vergete items

Page 48: Laerskool Voorposvoorpos.my-auto.co.za/wpimages/voorpos/pdf/96.pdf · Tonder wat vir Hoërskool Menlopark teen Hoërskool Noordheuwel deelgeneem het. Sy het in die Diskus dogters

Kleuterskool ontvang suurlemoenboom

Page 49: Laerskool Voorposvoorpos.my-auto.co.za/wpimages/voorpos/pdf/96.pdf · Tonder wat vir Hoërskool Menlopark teen Hoërskool Noordheuwel deelgeneem het. Sy het in die Diskus dogters

7 &

8 F

eb

rua

rie

2017

08:3

0 t

ot

14:0

0

Sko

ols

aa

l Boeke, Opvoedkundige speelgoed

en Geskenke is beskikbaar.

Bring GENOEG geld saam.

Kaartfasiliteite is beskikbaar.

Ouers is ook

baie welkom!

Moet dit nie mis

nie!!!

Page 50: Laerskool Voorposvoorpos.my-auto.co.za/wpimages/voorpos/pdf/96.pdf · Tonder wat vir Hoërskool Menlopark teen Hoërskool Noordheuwel deelgeneem het. Sy het in die Diskus dogters

Skoolgeldkaarte vir Februarie moet Dinsdag, 9 Februarie terug wees.

Baie dankie vir u ondersteuning en

samewerking

Skoolgelde is vooruitbetaalbaar.

R200 korting as u voor/op 31 Maart betaal.

U kan maandeliks betaal.

Skoolgelde vir die jaar moet voor of op 1 November opbetaal wees.

Skoolgeldkaarte vir Februarie is reeds

uit.

Skoolgeldkaarte

Page 51: Laerskool Voorposvoorpos.my-auto.co.za/wpimages/voorpos/pdf/96.pdf · Tonder wat vir Hoërskool Menlopark teen Hoërskool Noordheuwel deelgeneem het. Sy het in die Diskus dogters

KlaspositiewesWoensdae gewone klere

Kyk in jou Huiswerkboekie na die

kriteria.

Alle kinders wat meer as 200 debietpunte verwerf gaan Zambi

Bush toe.

Daar was 178 leerlinge wat gekwalifiseer het...

Mag ons baie meer vanjaar neem!

Vorie Voorlopers

Graad 5P

Mev Liezl Swart

Page 52: Laerskool Voorposvoorpos.my-auto.co.za/wpimages/voorpos/pdf/96.pdf · Tonder wat vir Hoërskool Menlopark teen Hoërskool Noordheuwel deelgeneem het. Sy het in die Diskus dogters
Page 53: Laerskool Voorposvoorpos.my-auto.co.za/wpimages/voorpos/pdf/96.pdf · Tonder wat vir Hoërskool Menlopark teen Hoërskool Noordheuwel deelgeneem het. Sy het in die Diskus dogters

Psalm 3:5 [AFR53]Luid roep ek die Here aan, en Hy verhoor my van sy heilige berg.

Ons as ouers wil graag hierdiepragtige skool van ons kindersin gebed toevou. As jy in jouhart voel dat dit is waar die Here jou wil gebruik, is jywelkom om by ons aan te sluitop Dinsdae oggende vanaf07:30 tot 08:30 in die swembad- huisie (tydensskoolkwartale).

Kontak ons gerus!

Erika Bester 074 900 9111 ofLiezl Potgieter 083 556 6071

Page 54: Laerskool Voorposvoorpos.my-auto.co.za/wpimages/voorpos/pdf/96.pdf · Tonder wat vir Hoërskool Menlopark teen Hoërskool Noordheuwel deelgeneem het. Sy het in die Diskus dogters

Michan

Skoolbesoek 100% - Rooi

Dit is om jou getrouheid en verantwoordelikheid aan te leer

Leerders word gelukgewens deur

Verjaarsdae

Page 55: Laerskool Voorposvoorpos.my-auto.co.za/wpimages/voorpos/pdf/96.pdf · Tonder wat vir Hoërskool Menlopark teen Hoërskool Noordheuwel deelgeneem het. Sy het in die Diskus dogters

Beskikbaar vir ons kinders.

Die leerder moet sy eie slot bring en spaarsleutel vir JufCarli Liebenberg gee.

Geen plakkers in en op sluitkaste

Ouers gaan rekening ontvang indien ons leerders by sluitkaste vang wat verniel word.

Koste is R200 per jaar!

Sluitkaste

Page 56: Laerskool Voorposvoorpos.my-auto.co.za/wpimages/voorpos/pdf/96.pdf · Tonder wat vir Hoërskool Menlopark teen Hoërskool Noordheuwel deelgeneem het. Sy het in die Diskus dogters

SUNBAKEKoop enige Sunbake brood en skryf jou

besonderhede op die sakkie. Inskrywingsboks sal in die kantoor beskikbaar wees.

Pryse sal weekliks getrek word.

Page 57: Laerskool Voorposvoorpos.my-auto.co.za/wpimages/voorpos/pdf/96.pdf · Tonder wat vir Hoërskool Menlopark teen Hoërskool Noordheuwel deelgeneem het. Sy het in die Diskus dogters

Na aanleiding van ons meningsopname in

November 2016 aangaande ons

kommunikasie aan ouers, het ons dit ook

goedgedink om vanaf die einde van Januarie

2017 alle kommunikasie aan ouers in

elektroniese formaat te stuur. Ouers word dus

versoek om seker te maak dat hul e-pos

adresse wat die skool het, korrek is. Indien u

steeds verkies om kommunikasie per brief te

kry, kan u met Mev Natasha Hauptfleisch by

die kantoor skakel.

KOMMUNIKASIE

Page 58: Laerskool Voorposvoorpos.my-auto.co.za/wpimages/voorpos/pdf/96.pdf · Tonder wat vir Hoërskool Menlopark teen Hoërskool Noordheuwel deelgeneem het. Sy het in die Diskus dogters

Onthou asseblief om die skool se TOEPASSING (App) af te laai in Google Play Store. Baie inligting word op hierdie platform deurgegee. Indien u ‘n Apple-foon het kan u dit op die rekenaar besigtig by

www.voorpos.my-auto.co.za

Nuut op die TOEP is groepe. Ons versoek dat u asseblief by die toepaslike groepe aansluit. Baie kommunikasie gaan op die platform deurgegee word.

TOEPASSING (APP)

Page 59: Laerskool Voorposvoorpos.my-auto.co.za/wpimages/voorpos/pdf/96.pdf · Tonder wat vir Hoërskool Menlopark teen Hoërskool Noordheuwel deelgeneem het. Sy het in die Diskus dogters

Facebook – Die skool is besig om oor te beweeg na ’n nuwe blad. “Like” die nuwe blad vir foto’s, inligting en spogprestasies

Laerskool Voorpos - Amptelik

FACEBOOK

Page 60: Laerskool Voorposvoorpos.my-auto.co.za/wpimages/voorpos/pdf/96.pdf · Tonder wat vir Hoërskool Menlopark teen Hoërskool Noordheuwel deelgeneem het. Sy het in die Diskus dogters

Gedagte vir die week