10
Liewe Vriendin

Liewe Vriendin

  • Upload
    mahdis

  • View
    153

  • Download
    0

Embed Size (px)

DESCRIPTION

Liewe Vriendin. Daar is min mense soos jy,. en ek kan nie die geleentheid verby laat gaan. sonder om vir jou dankie te sê. vir 'n jaar waarin jy my vriendin was nie. God het jou uniek .......en besonders gemaak. Wat ek graag wil hê is dat die - PowerPoint PPT Presentation

Citation preview

Page 1: Liewe Vriendin

Liewe Vriendin

Page 2: Liewe Vriendin

Daar is min mense soos jy,

en ek kan nie die geleentheidverby laat gaan..

Page 3: Liewe Vriendin

sonder om vir jou dankie te sê

vir 'n jaar waarin jy my vriendin was nie.

Page 4: Liewe Vriendin

God het jou uniek .......en besonders gemaak.

Page 5: Liewe Vriendin

Wat ek graag wil hê is dat die KLOKKE in jou lewe sal lui...

en mooi tye en voorspoed sal aankondig,

en wanneer jy rustig is gedurendedie feesgety...

Page 6: Liewe Vriendin

...in die

of op die...

,

...voor die

...by die of waar ookal,

Page 7: Liewe Vriendin

jy vir God sal ervaar,

God wat jou geskape heten Sy Seun gegee het

sodat ons kan lewe in oorvloed.

Page 8: Liewe Vriendin

Ek bid dat baie klokkevir jou sal lui in 2010 -

groot blinkes met goeie tyding.

 

Dat God vir jou in 2010 tasbaar sal word...

dat jy sal verdrink in die Heilige Gees se teenwoordigheid...

en alles wat jy aanraak tot God se eer en heerlikheid sal wees.

Page 9: Liewe Vriendin

Dat die engele

vir jou baie boodskappe sal bring van gesondheid,

liefde en vrede.

Ek glo jy gaan verder in Christus groei en ook vir ander van jou liefde en vrede gee.........  

Page 10: Liewe Vriendin

Groete en dankie vir jou vriendskap