22
LOUVORES DA ÁFRICA... Ek sal nie bang wee nie (Joe Niemand) Ons vir U (Joe Niemand) Koning van die eeue (Retief Burger) U’s my God (Retief Burger) In verwondering (Retief Burger, Louis Brittz, Helmut Meijer, Neil Buchner) Heilige Here (Retief Burger) Hy leef (Retief Burger, Louis Brittz, Helmut Meijer, Neil Buchner) Ons prys U/Laat die hele aarde juig (Retief Burger) Alles vir my (Retief Burger e Leza Liversage) Ek het U lief o Heer (Leza Liversage) Mooier as die mooiste mooi (Retief Burger) Leeu van Juda (Retief Burger) U is my Helper (Retief Burger) Prys God in Sy Heiligdom/Psalm 150 (Louis Brittz) Ons Koning kom (Juanita du Plessis)

LOUVORES DA ÁFRICA

Embed Size (px)

DESCRIPTION

Preciosas canções de louvor e adoração.

Citation preview

Page 1: LOUVORES DA ÁFRICA

LOUVORES DA ÁFRICA...

Ek sal nie bang wee nie (Joe Niemand)

Ons vir U (Joe Niemand)

Koning van die eeue (Retief Burger)

U’s my God (Retief Burger)

In verwondering (Retief Burger, Louis Brittz, Helmut Meijer, Neil Buchner)

Heilige Here (Retief Burger)

Hy leef (Retief Burger, Louis Brittz, Helmut Meijer, Neil Buchner)

Ons prys U/Laat die hele aarde juig (Retief Burger)

Alles vir my (Retief Burger e Leza Liversage)

Ek het U lief o Heer (Leza Liversage)

Mooier as die mooiste mooi (Retief Burger)

Leeu van Juda (Retief Burger)

U is my Helper (Retief Burger)

Prys God in Sy Heiligdom/Psalm 150 (Louis Brittz)

Ons Koning kom (Juanita du Plessis)

Page 2: LOUVORES DA ÁFRICA

Ek sal nie bang wees nie Eu não temerei (Salmo 91) – Joe Niemand Hy wat in die skadu van die Allerhoogste sit

Aquele que se assenta à sombra do Todo-Poderoso In die geheime plek No lugar secreto Sal vir God kan se:

Poderá dizer a Deus: U is my bergvesting Tu és a minha fortaleza My toevlug op wie ek vertrou

Meu refúgio em quem confio Want U, U sal my kom haal Pois Tu, Tu virás me buscar Uit diepste donker plekke waar ek

Dos lugares mais profundos e sombrios onde eu Omring word deur die doodsgevaar, ja U Cercado pela morte, sim Tu Vlerke vou my toe

Com Tuas asas me envolves Onder U troue vleuels vind ek my skuiling Debaixo de Tuas asas fiéis encontro o meu abrigo U vere is my skild, my bevryding

Tuas penas são o meu escudo, minha libertação

Page 3: LOUVORES DA ÁFRICA

Ek sal nie bang wees nie

Eu não temerei Vir die onheil in die nag O pavor da noite Of verwoesting in die dag

Ou destruição durante o dia Ek sal nie bang wees nie Eu não temerei Al val ‘n duisend aan my sy

Mil cairão ao meu lado Of tienduisend hier langs my Ou dez mil do outro Ek sal nie bang wees nie

Eu não temerei En hier kruip ek weg

E aqui eu me escondo [rastejando] In die hoogtes by die Hoogste Nas alturas com o Altíssimo Alles veilig in U hand Tudo está seguro em Tua mão Buite die bereik van die vyand en sy magte

Longe do alcance do inimigo e suas forças Omring deur engele aan elke kant Cercado por anjos de cada lado

Want U, U laat my dra

Pois Tu, Tu me carregas Veilig oor alles wat verskeur, vergiftig Seguro de tudo que devora, envenena U vergruis elke aanval wat op my gerig is Tu destróis todo ataque dirigido contra mim

Page 4: LOUVORES DA ÁFRICA

U sal my red omdat U weet hoeveel ek U liefhet

Tu me salvarás porque sabes o quanto Te amo Omdat ek in alles op U vertrou Porque em tudo confio em Ti Sal U my veilig in die hoogtes hou

Tu me manterás seguro nas alturas En wanneer ek weer die pad verloor E quando eu errar o caminho de novo Sal U elke keer my noodkreet hoor

Ouvirás meu grito de socorro em todo o tempo My verwoesting sal U elke keer keer Impedirás minha destruição todas as vezes En vir altyd my met U redding eer E me honrarás com a Tua salvação para sempre

Assista aos vídeos dessa música:

http://www.youtube.com/watch?v=9p8Lef6IdoM

http://www.youtube.com/watch?v=VS_1YLrsnsE

Page 5: LOUVORES DA ÁFRICA

Ons vir U Somos para Ti – Joe Niemand

Hallelujah!... Here U ken my hart Aleluia!... Senhor, Tu conheces o meu coração U het my weggevat uit ´n lewe Me tiraste de uma vida Waar ek net op wou gee Onde eu só queria me entregar Nou is daar die wat spot: ‘waar is jou redder God?’ Agora existem aqueles que zombam: “Onde está Deus, teu Salvador?” Maar ek staan op my Rots, want U regeer Mas permaneço sobre a minha Rocha, porque Tu reinas

Ek klim uit die boot uit Eu saio do barco Terwyl ek sing van U grootheid, U liefde, U majesteit Enquanto canto de Tua grandeza, Teu amor e Tua majestade

Ons sal lewe ons sal sterwe Viveremos e morreremos Vir U, o Heer Para Ti, ó Senhor Ons sal wagstaan by ons harte Guardaremos em nossos corações Want U regeer Pois Tu reinas Onthou tog al U kinders hier in Afrika Contudo lembra-Te de todas as Tuas crianças aqui em África Ons sal lewe, ons sal sterwe Viveremos e morreremos Ons vir U, Hallelujah! Somos para Ti, Aleluia!

Page 6: LOUVORES DA ÁFRICA

Here vat al die Eer Senhor, toma toda a glória Wat ook met ons gebeur Aconteça o que acontecer conosco Mag ons sing soos die branders oor ons breek Que possamos cantar como ondas quebrando sobre nós Hoe kan ons ooit vergeet dat ons Redder alles weet Como podemos nos esquecer que o nosso Salvador sabe de tudo? Soos ons sing sal Sy Lig deur ons breek Enquanto cantamos Sua luz romperá através de nós

Ons klim uit die boot uit Saímos do barco Terwyl ons sing van U grootheid, U liefde, U majesteit Enquanto cantamos de Tua grandeza, Teu amor e Tua majestade

Page 7: LOUVORES DA ÁFRICA

Koning van die eeue Rei dos séculos – © Retief Burger, 2012, Urial Publishing

Met hande hoog sal ons U prys Com as mãos levantadas Te louvaremos Met harte oop ons lof bewys

Com corações abertos evidenciamos nosso louvor Want U is altyd waardig Pois para sempre Tu és digno Hier in ons lofsang wil U leef

Aqui em nossos louvores queres habitar In ons aanbidding bly beweeg E continuar movendo em nossa adoração Ons is hier vir U, hoor ons hallelujas Estamos aqui para Ti, ouve nossos aleluias

Kom en word verheerlik Heer Vem e seja glorificado Senhor Ons kroon U weer en weer, Koning van die eeue

Te coroamos vez após vez, Rei dos séculos Kom en neem alleen die eer Vem e receba toda a honra Ons lê ons krone neer, Koning van die eeue

Entregamos nossas coroas, Rei dos séculos

Wees Koning van ons harte Seja Rei dos nossos corações Here neem beheer

Senhor, assuma o controle Wees Koning van ons lewens Seja Rei das nossas vidas Here meer en meer

Senhor mais e mais

Page 8: LOUVORES DA ÁFRICA

U’s my God Tu és o meu Deus © Trevor Rishworth, 2008, ‘You’re my God’ – Oxynity Music Publishing Versão de Retief Burger e Riana Nel, 2012

Dié wat wag op die redding van die Here Aqueles que esperam pela salvação do Senhor Vind hul rus in die skadu van die Heilige God, die Almagtige

Encontram seu descanso à sombra do Deus Santo, o Todo-Poderoso Ek sal sê: die Here is my vesting Eu direi: o Senhor é minha fortaleza Ek sal sê: die Here is my toevlug en krag, my God Wie ek vertrou

Eu direi: o Senhor é meu refúgio e minha força, meu Deus em Quem confio

U’s my God; ek vertrou U grote Naam

Tu és meu Deus; eu confio em Teu grande Nome Dié wat glo, sal U nooit ooit beskaam Aqueles que crêem, jamais serão envergonhados My God in Wie ek glo; op U sal ek vertrou

Meu Deus em Quem eu creio; em Ti confiarei

In donker tye as geloof en hoop getoets word

Em tempos sombrios quando a fé e a esperança são provadas En alles wat bekend is in ‘n oomblik verdwyn, bly U getrou E tudo que conheço desaparece num instante, Tu permaneces fiel En ek sal sê: die Here is my vesting

E direi: o Senhor é minha fortaleza Ja ek sal sê: die Here is my toevlug en krag Sim direi: o Senhor é meu refúgio e minha força U´s my God Wie ek vertrou

Tu és meu Deus em Quem confio

Halleluja, halleluja, halleluja, hallelujah

Aleluia, aleluia, aleluia, aleluia My God in Wie ek glo, op U sal ek vertrou Meu Deus em Quem eu creio, em Ti confiarei

Page 9: LOUVORES DA ÁFRICA

In Verwondering Em admiração

© Retief Burger, Louis Brittz, Helmut Meijer, Neil Buchner, 2012

Die Skepper sing sterre wat boordevol hang

O Criador canta as estrelas que formam orquídeas nos céus [como o fruto da orquídea] En dansend klou aan die nanag se wang Dançando e agarrando-se à face da madrugada Die spieël aan die hemel weerkaats en vertel: Hy is hier

O espelho no céu reflete e conta: Ele está aqui Die Skepper wek woorde, woorde wat leef

O Criador gera palavras, palavras vivas Hy laat Sy asem met mense verweef Ele permite que Seu fôlego seja infundido nas pessoas Die heelal in die hemel en die heelal in my

O Universo lá fora e o Universo em mim Skree in die stilte: God is by my Gritam no silêncio: Deus está comigo

Sterre sing in verwondering As estrelas cantam em admiração Wil eer aan God in die hoogste bring

Trazem glória para Deus nas alturas En die hemelboog lig U Naam omhoog E o arco de estrelas exalta o Teu nome lá em cima U Majesteit skyn in heerlikheid

Tua Majestade brilha em glória Wys die glans van U heiligheid Mostra o resplendor da Tua santidade Elke hemeling, elke sterweling, sing in verwondering

Cada ser celestial, cada ser mortal, canta em admiração

Page 10: LOUVORES DA ÁFRICA

My woorde het lankal in sterrestof gekwyn

Há muito minhas palavras sumiram na poeira estelar My hart se flou pogings in sterrereën verdwyn Os pobres esforços do meu coração esvaeceram na chuva de estrelas Die heelal in die hemel en die heelal in my

O Universo lá fora e o Universo em mim Skree in die stilte: God is vir my Gritam no silêncio: Deus é por mim

Hoe kan ons dan stilbly as wentelbane buig? Como então podemos ficar quietos se as órbitas se curvam? As hemelkore jubel en sterre stelsels juig?

Se coros celestiais exultam e sistemas estelares se regozijam? Hoe kan ons nog twyfel as son en maan getuig? Como ainda podemos duvidar se o Sol e a Lua testificam? As alles om U wentel,

Se todas as coisas orbitam ao Teu redor, Hoe kan ons nog swyg? Como ainda podemos permanecer em silêncio?

[ Assista ao vídeo: www.youtube.com/watch?v=98YswlW-ab4 ]

Page 11: LOUVORES DA ÁFRICA

In Verwondering In awe – © Retief Burger, Louis Brittz, Helmut Meijer, Neil Buchner, 2012

Die Skepper sing sterre wat boordevol hang The Creator sings stars that fills up orchids (like orchid fruits) En dansend klou aan die nanag se wang

And dancing cling to the dawn’s cheek Die spieël aan die hemel weerkaats en vertel: Hy is hier The mirror in the sky reflects and tells: He is here Die Skepper wek woorde, woorde wat leef The Creator generates words, words alive Hy laat sy asem met mense verweef

He let his breath to be infused into people Die heelal in die hemel en die heelal in my The Universe in the sky and the Universe in me Skree in die stilte: God is by my

Shout in the silence: God is with me

Sterre sing in verwondering

The stars sing in awe Wil eer aan God in die hoogste bring Bring honor to God in the highest En die hemelboog lig U Naam omhoog

And the bow of stars lift Your Name on high U Majesteit skyn in heerlikheid Your Majesty shines in glory Wys die glans van U heiligheid

Shows the brightness of Your holiness Elke hemeling, elke sterweling sing in verwondering Each heavenly being, each mortal being sings in awe

Page 12: LOUVORES DA ÁFRICA

My woorde het lankal in sterrestof gekwyn

My words long ago have faded out in the stardust My hart se flou pogings in sterrereën verdwyn The poor efforts of my heart disappeared in the star rain Die heelal in die hemel en die heelal in my

The Universe in the sky and the Universe in me Skree in die stilte: God is vir my Shout in the silence: God is for me

Hoe kan ons dan stilbly as wentelbane buig? How can we then be quiet as the orbits bow down? As hemelkore jubel en sterre stelsels juig?

As heavenly choirs exult and star systems rejoice? Hoe kan ons nog twyfel as son en maan getuig? How can we still doubt if the sun and moon testify? As alles om U wentel, hoe kan ons nog swyg?

If everything orbits around You, how can we still remain silent?

[ Watch the video: www.youtube.com/watch?v=98YswlW-ab4 ]

Page 13: LOUVORES DA ÁFRICA

Heilige Here Senhor Santo – © Retief Burger, 2012 – Urial Publishing

By U alleen is die woorde wat lewe gee

Contigo somente estão as palavras que dão vida By U alleen is die vrede wat ons begeer Em Ti somente está a paz que desejamos Ons oë is op U, ons wag hier op U, U alleen

Nossos olhos estão em Ti, esperamos aqui em Ti, em Ti somente By U alleen word die donkerste nag verlig Por Ti somente a noite mais escura é iluminada By U alleen vind die soekende hart sy rus

Em Ti somente o coração que busca encontra seu descanso Ons oë is op U, ons wag hier op U, U alleen Nossos olhos estão em Ti, esperamos aqui em Ti, em Ti somente

Heilige Here, ons loof en ons eer U alleen Senhor Santo, louvamos e honramos somente a Ti Wie kan met U vergelyk?

Quem pode ser comparado a Ti? Heilige Here, vir U sal ons lewe, die Een

Senhor Santo, para Ti viveremos, o Número Um By Wie hierdie harte sal bly Em Quem estes corações permanecerão Vir Wie hierdie lofsang verrys

Para Quem este hino é alçado Heilige Here, dis U alleen! Senhor Santo, és Tu somente!

By U alleen is die antwoord op al ons vrae Em Ti somente está a resposta para todas as nossas perguntas By U alleen is die hoop wat ons in ons dra

Em Ti somente está a esperança que nos carrega Ons oë is op U, ons wag hier op U, U alleen Nossos olhos estão em Ti, esperamos aqui em Ti, em Ti somente

Daar is geen ander wat eindeloos heers; dis net U, U alleen

Não há outro que governa para sempre; é só Tu, Tu somente

Page 14: LOUVORES DA ÁFRICA

Hy leef (Daar moet ‘n God wees) Ele vive (Deve haver um Deus) © Retief Burger, Louis Brittz, Helmut Meijer, Neil Buchner, 2012 – Urial Publishing

Hoë berge, diepe dale, stormwinde is die tale Altas montanhas, vales profundos, ventos impetuosos são linguagens Wat lees: “Daar moet 'n God wees”.

Onde se lê: “Deve haver um Deus”. Wilde waters, dorre duine, plate blomme in woestyne Águas selvagens, dunas áridas, campos de flores nos desertos Wat skree: “Daar moet 'n God wees”.

Que gritam: “Deve haver um Deus”. Die skepping getuig dat die mensdom moet weet: A criação testifica o que a humanidade precisa saber:

Hy leef, Hy leef; alle lof, ere waardig!

Ele vive, Ele vive; digno de todo louvor e honra! Hy leef, Hy leef; verhef bo die aarde! Ele vive, Ele vive; exaltado acima da Terra! Verberg vir die oog, tog hoorbaar omhoog; Hy leef!

Encoberto aos olhos, mas audível lá no alto; Ele vive!

Sagte stilte deur die klowe bring ‘n boodskap wat belowe

O suave silêncio nos desfiladeiros traz uma mensagem que promete Daar's meer: “Daar moet 'n God wees”. Há mais: “Deve haver um Deus”. Harde stem uit donker wolke roep die nasies, alle volke;

A voz alta das nuvens negras chama as nações, todos os povos; 'n kreet: “Daar moet 'n God wees”. É um brado: “Deve haver um Deus”. Die skepping getuig dat die mensdom moet weet:

A criação testifica o que a humanidade precisa saber:

Alles vertel: Hy is Heilig, Heilig; alles vertel: Hy is by ons, by ons...

Tudo nos conta: Ele é Santo, Santo; tudo nos conta: Ele está conosco, conosco...

Page 15: LOUVORES DA ÁFRICA

Ons prys U/Laat die hele aarde juig Te louvamos/Que toda a Terra se regozije –

© Retief Burger, 2008 – Urial Publishing Ons prys U in aanbidding (3x), Gesalfde en Heer Te louvamos em adoração, Ungido e Senhor Want U alleen is waardig (3x), Christus, die Heer!

Pois Tu somente és digno, Cristo, o Senhor!

Jesus, U alleen is waardig

Jesus, Tu somente és digno Aan U alleen kom toe al die eer, al die krag, al die majesteit A Ti somente seja toda a honra, toda a força, toda a majestade Jesus, U alleen is Heilig

Jesus, Tu somente és Santo Aan U alleen kom toe al die lof, al die mag, al die heerlikheid A Ti somente seja todo o louvor, todo o poder, toda a glória

Daar is geen ander naam as Jesus

Não há outro nome além de Jesus Daar is geen mooier naam as Jesus! Não há nome mais lindo que o de Jesus!

Laat die hele aarde juig

Que toda a Terra se regozije Want die Redder van die wêreld het gekom Pois o Salvador do mundo já veio Hoog verhewe, hoog bo als staan die Koning van die heelal

Muito sublime, exaltado sobre tudo está o Rei do Universo Wat weer terug gaan kom Que virá outra vez Elke nasie, elke volf: jou redding is hier!

Toda nação, todo povo: tua salvação está aqui!

Deur die hele skepping klink die hoogste ere Por toda a criação soam os mais altos louvores Naam bo alle name! U alleen is Here!

Nome acima de todo nome! Tu somente és Senhor!

Page 16: LOUVORES DA ÁFRICA

Alles vir my Tudo para mim – © Retief Burger e Leza Liversage, 2005

Ek staan vandag soos duisende voor my Hoje fico como milhares antes de mim Met ‘n vuur hier in my hart voor U

Com um fogo em meu coração por Ti Deur al die eeue heen is U naam besing Por todos os séculos Teu nome tem sido cantado En saam met engele wil ek ook nou iets bring

E junto com os anjos quero trazer alguma coisa agora My worde is min Minhas palavras são muito pouco Maar hier moet ek begin want U is

Mas devo começar aqui, pois Tu és

Alles vir my; U is die lied hier op my lippe

Tudo para mim; Tu és o cântico em meus lábios U´s die naam wak ek bely És o nome que eu professo U is alles vir my; U´s my begin, U is my einde

Tu és tudo para mim; Tu és meu princípio, Tu és meu fim U´s my weg, U is my lewe Tu és meu caminho, Tu és minha vida U is alles vir my, en U is genoeg

Tu és tudo para mim, e és suficiente

Ek weet dat U my elke lofsang hoor

Eu sei que ouves cada hino que canto Al wil twyfel die geloof in my kom smoor Todos que duvidam da minha fé ficam engasgados Solank as wat ek leef sal ek U prys

Enquanto eu viver Te louvarei Tot die dag wat ek ook veilig by U (is...) Até o dia em que também estiver seguro contigo (és...)

Page 17: LOUVORES DA ÁFRICA

Ek het U lief o Heer Eu Te amo, ó Senhor – © Leza Liversage, 2009 – Urial Publishing Jesus, Jesus Jesus, Jesus Die Een na wie ek smag

Aquele a quem anseio Jesus, Jesus Jesus, Jesus Ek bring vir U my hart

Trago a Ti meu coração Wat oorloop van liefde Fluindo em amor En groot bewondering E grande admiração Ontvang nou my offer

Recebe agora minha oferta Van woorde as ek sing: Das palavras que eu canto:

Ek het U lief, o Heer Eu Te amo, ó Senhor Ek het U lief, o Heer

Eu Te amo, ó Senhor Met alles in my Com tudo que há em mim Met krag en verstand

Com força e sabedoria Het ek U lief Eu Te amo

Page 18: LOUVORES DA ÁFRICA

Mooier as die mooiste mooi Mais lindo que o mais lindo – © Retief Burger, 2009 Meer as ’n lied oor ons lippe, meer as wat woorde kan bring Mais que um cântico em nossos lábios, mais do que palavras podem trazer Sing harte verlief op die Koning in verwondering

Corações apaixonados cantam ao Rei em admiração Want U is die Prins van die eeue, Gesalf uit die beker van vreugde Pois Tu és o Príncipe dos séculos, Ungido com o cálice da alegria Kom, o Koning, en luister na ons liefdeswoorde

Vem, ó Rei, e ouça nossas palavras de amor

Mooier as die mooiste mooi, held van al ons drome Mais Lindo que o mais lindo, herói de todos os nossos sonhos Genade stort oor lippe rein, en vuur is in U oë

Graça que emana de lábios puros, e há fogo em Teus olhos Want U liefde brand al sterker vir die bruid wat U begeer Pois Teu amor está ardendo mais forte pela noiva que Tu desejas Voor U, ons Mooiste mooi, buig ons, U mooistes neer

Diante de Ti, nosso Lindo mais lindo, nos curvamos, diante da Tua beleza

[ U bruid roep uit na haar Bruidegom Tua noiva chama por seu Noivo Ons verlang; Kom, ja kom ]

Nós o desejamos; Vem, sim vem

Page 19: LOUVORES DA ÁFRICA

Leeu van Juda Leão de Judá – © Retief Burger, 2005 – Urial Publishing

Jesus, die sterke Leeu van Juda Jesus, o forte Leão de Judá Jesus, die vlekkelose Lam

Jesus, o Cordeiro imaculado Jesus, Oorwinnaar oor die dood Jesus, Conquistador sobre a morte Jesus, U is oneindig groot

Jesus, Tu és infinitamente grande

U's vir ewig, U's vir altyd

Tu és eterno, Tu és para sempre En ek weet U's ook vir my E sei que também és por mim Word verheerlik, word verhoog

Seja glorificado, seja exaltado Deur al die lof wat juig in my Por todo o louvor que sai de mim com alegria Kom verander, kom vernuwe

Vem transformar, vem renovar Weer die passie binne my De novo a paixão dentro de mim Jesus, dit gaan alles net oor U Jesus, tudo é para Ti [ou sobre Ti] Jesus... U is oneindig groot! Jesus... Tu és infinitamente grande!

Page 20: LOUVORES DA ÁFRICA

U is my Helper Tu és meu Ajudador – © Retief Burger, 2008 – Urial Publishing

U goedheid en liefde, Vader

Tua bondade e amor, Pai Staan steeds deur al die jare Permanecem sempre ao longo dos anos U sal my nooit vergeet nie

Nunca me esquecerás Nooit verlaat nie Nunca me abandonarás

Wie kan dan teen my wees

Quem pode ser contra mim As Christus vir my is? Se Cristo é por mim?

U is my Helper Tu és meu Ajudador Wie sal ek vrees?

A quem temerei? U is my Helper Tu és meu Ajudador U sal altyd daar wees

Para sempre estarás comigo Altyd daar wees Sempre estarás comigo

Ek sal nie vrees, ek sal nie vrees

Não temerei, não temerei Ek sal vir niemand bang wees nie Não temerei a ninguém

Page 21: LOUVORES DA ÁFRICA

Prys God in Sy Heiligdom (Psalm 150) Louvai a Deus no Seu Santuário (Salmo 150) Louis Brittz, 2011 – © Urial Publishing

Prys God in sy heiligdom

Louvai a Deus no seu santuário Prys Hom hier onder sy magtige hemel Louvai-o aqui sob seu poderoso firmamento Prys Hom oor sy dade

Louvai-o por seus feitos Prys Hom in sy magtige grootheid Louvai-o por sua potente grandeza

Prys Hom met die ramshoring

Louvai-o com a trombeta Prys Hom met die harp en lier Louvai-o com a harpa e a lira Prys hom met die tamboeryn

Louvai-o com o tamborim Met danse, en snare, en fluite Com danças, e cordas, e flautas

Prys Hom met simbale Louvai-o com címbalos Met galmende simbale prys die Heer

Com címbalos sonoros louvai ao Senhor Prys Hom met simbale Louvai-o com címbalos Met galmende simbale

Com címbalos altissonantes Laat alles wat asem het Que tudo o que tem fôlego Alles wat asem het U loof Tudo o que tem fôlego Te louve

Page 22: LOUVORES DA ÁFRICA

Ons Koning kom Nosso Rei vem – © Juanita du Plessis Wie regeer, Wie is in beheer

Quem reina, Quem está no controle Wie’s die Begin en die Einde Quem é o Princípio e o Fim Die Een wat is, wat was en wat kom

Aquele que é, que era e que vem My hart wil sing, alle eer wil ek bring Meu coração quer cantar, toda honra quero levar Hy’s die Weg en die Waarheid

Ele é o Caminho e a Verdade Daar’s niemand, niemand soos Hy Não há ninguém, ninguém como Ele

Lig jou hande na bo; sing halleluja! Levantem as mãos bem alto; cantem aleluia! Gee eer aan Hom, halleluja, ons Koning kom

Dêem honra a Ele, aleluia, nosso Rei vem Loof Sy heilige naam Louvem Seu santo nome Lig jou hande na bo; sing halleluja!

Levantem as mãos bem alto; cantem aleluia! Vertrou op Hom, halleluja, ons Koning kom Confiem nEle, aleluia, nosso Rei vem Hy kom om ons te haal Ele vem para nos buscar

Elke knie sal buig en elke tong sal getuig

Todo joelho se dobrará e toda língua confessará Hy’t die dood vir ewig oorwin, Hy’t opgestaan! Ele venceu a morte para sempre, Ele ressuscitou!

In ‘n donker wêreld vra almal Wie sal die volk kom lei?

Num mundo escuro todos perguntam Quem guiará o povo? Dis die Ruiter op die witperd, Hy kom! Hy kom vir jou en my! É o Cavaleiro no cavalo branco, Ele vem! Ele vem por você e por mim!