Upload
maluti-news
View
276
Download
0
Embed Size (px)
DESCRIPTION
Maluti 20131113
Citation preview
TEL: 058 303 5411 WOENSDAG 13 NOVEMBER 2013 WWW.MALUTINEWS.CO.ZATEL: 058 303 5411 WOENSDAG 13 NOVEMBER 2013 WWW.MALUTINEWS.CO.ZAFREE
Koerant met hart The paper with heartI
LEDE van die Sonskynvolkspelelaer, asookvan laers van ondermeer Bloemfontein enVanderbijlpark, het aandie Sonskynlaer se Vasbyt deelgeneem. Hullehet Saterdag omstreeks10:00 begin dans in ’npoging om soveelmoontlik liedjies uit dieVolkspeleboek te doen.Karin Grünewald het dieliedjies in spesifiekegroepe gegroepeer ensoos elke groep voltooiis, is dit afgemerk opreuseplakkate met dieliedjienommers daarop.Hier eindig een van diemeer prettige liedjieswaarop die volkspelersspeels teen mekaar val.Die Sonbesiessanggroep het heeltyd saamgesing. Foto: LyndaGreyling
Police offences on the riseTHERE has been an 80% increasein the intake of complaints againstpolice members in the Free State.Roy Jankielsohn, DA MPL in the
Free State Provincial Legislature,says according to the annual reportof the Independent Police Investigati-ve Directorate (IPID) cases of policemisconduct in the Free State increa-sed from562 in the 2011-’12 financialyear to 1 010 in the 2012-’13 financialyear.Nationally complaints against
SAPS members increased by 37%.There were 23 deaths in police
custody, 14 deaths as a result of poli-ce action (assaults by fellow inmates,police or hanging). There were 31
complaints of discharge of official fi-rearms, 81 cases of rape by a policeofficer – one on duty and 14 off duty,15 rape in custody – three by civiliansand two by SAPS members on andoff duty.There were five cases of assault,
730 of corruption , extortion, solicitinga bribe and sale/theft/destruction ofpolice dockets; 14 cases of systema-tic corruption, manipulation of the sy-stem for illicit gain; two with the non-compliance with IPID Act 37 mem-bers not reporting on time, lack of co-operation with IPID; other criminaloffences were 69 and three cases ofmisconduct mostly improper perfor-mance of their functions.
The IPID did not carry over any ca-ses from 2011-’12 to 2012-’13.Most concerning is that only five
disciplinary convictions were recei-ved of 88 recommended to theSAPSfor action. One was for rape by a poli-ce officer and four for assault.The statistics indicate that not only
has there been a dramatic increasein complaints to the IPID againstSAPS members, but that the internalSAPS conviction rate for such casesis very low.This indicates that not only is disci-
plinewithin theSAPS in the FreeSta-te declining, but that internal structu-res and procedures to deal with disci-plinary cases are unable or unwilling
to obtain convictions in this regard.Many cases of assault by SAPS
members are not reported due to thelack of IPID offices inmany areas anda legitimate fear of retribution.Some assaults are carried our ran-
domly on the streets, as has alreadybeen reported to the DA by witnes-ses.In many instances the victims are
homeless people who have no safeplace to report such incidents.Jankielsohn says it is concerning
that police brutality is on the increasein the Free State. The SAPS is man-dated to protect and serve the public.A rot has set in the SAPS and mustbe rooted out without delay.
“We can’t allow crooked cops totarnish those SAPS members thatare dedicated to enforce the law.”Jankielsohn says he will write to
the recently appointed Free StateSAPS commissioner, Lt Gen SimonMpembe, highlighting the concernsand enquiring after his strategy todeal with problems relating to poordiscipline and increased misconductin the police service in the FreeState.Every available platform will be
used to ensure that urgent action istaken to address police brutality andprosecute those SAPS membersfound to be guilty of abusing theirauthority and infringing on the rightsof citizens.
DIE einde van die Eerste Wêreldoorlog het op 11November 1918 aangebreek. Op 11 November2013 is ’n herdenkingsdiens en kranslegging gehou as deel van Internasionale Herdenkingsdagvir sappeurs van 2 Veldgenieregiment wat gesneuwel het. Maj. Suretha Maartens, waarnemende bevelvoerder van 2 Veldgenieregiment lêhier ’n krans. Bevelvoerders van verskillende eskadronne het ook kranse gelê. Foto: Lynda Greyling
En dan danshulle so
Herdenk gesneuweldes
2 MALUTI, WOENSDAG 13 NOVEMBER 2013
KAREL BEKKER van die Bethlehemaftreeoord is bekend vir die snoei van vrugte enroosbome. Hoewel sy vrou, Marina, sukkel om te loop keer niks hulle om hul tuin te versorgnie. Albei geniet tuinwerk terdeë. TydensMaluti se besoek het Marina ’n nuwe vetplanttuintjie gemaak. Die Bekkers spog hier met hul pragtige amarillisse in volle blom.
DIE NG kerk Éfrata se Kerssangdiens is Sondagaand gehou. Onder die sangers wat opgetreehet, was Phillip en Ella Kotze. Van links is Dries Kotze (reëlings), Ella en Phillip, Carinda Cloeteen Sarisna Gouws.
Sarisna leef haar passie uitSARISNA GOUWS, ’n oud-in-woner van Harrismith, was eenvan die sangers wat by die NGkerk Éfrata se Kerssangdiensopgetree het.
Sarisna was in 2010 Malutise Spontaan-wenner.
Voordat sy Spontaan gewenhet, het sy by talle feeste opge-tree.
Sy het onder meer ’n gouemedalje op die wêreldkampi-oenskappe van die PerformingArts in Los Angeles, Kalifornië,ontvang.
Sy is ook genooi om Actors,Models and Talent for Christ(AMTC) se jaarkongres by dieGaylordPalmsResort inOrlan-
do, Florida, by te woon.Dit was die eerste keer dat
die AMTC-keurders Suid-Afri-ka toe gestuur is om talentvollekinders na sy kongres te nooi.
Sarisna het by die kongres ’nsangnommer gelewer. Ver-skeie oudisies vir onder meeradvertensies en onderhoudemet kundiges in die Ameri-kaanse vermaakbedryf is ge-hou.
Daar is meer as 30 werkses-sies en seminare deur kundi-ges van Hollywood, New Yorken groot stede oor die wêreldheen aangebied.
Deesdae is Sarisna ’n dra-ma-student aandieUniversiteitvan die Vrystaat (UV). Hoewelsy drama baie geniet, bly sangvir haar die lekkerste. Dié datsy onder andere saammetPhi-lip en Ella Kotze optree.
SARISNA GOUWS
DIE lede van dieBethlehemleeskringhet ’n leespiekniekgehou waarop elkeensy gunstelingboek,gedig of aanhalingmet die ander kondeel. Die middag ishumoristies afgesluitmet Annette Kleynhans met Adam.
Foto: Lynda Greyling
Boekegevier
Drie mans vas weensdiefstal van beeste’n VOORMALIGE polisiekap-tein en nog twee mans is inhegtenis geneem nadat hullena bewering beeste vanR60 000 by Harrismith gesteelhet.
Volgens sers. Mmako Mo-phiring is die verdagtes Sater-dag vasgetrek nadat ses van
die tien gesteelde beeste opdie oudpolisiekaptein se plaasgevind is.
“Tussen 6 en 7 Novemberhet ’n 29-jarige veewagter vandie plaas Clerkwell tien beesteas gesteel aangemeld,” hetMophiring gesê.
“Die polisie se veediefstal-
eenheid het inligting opgevolgwat hulle na die oudpolisie-man se plaas gelei het en dieveewagter kon ses van diebeeste wat op Clerkwell ge-steel is, identifiseer.”
Die drie verdagtes sal bin-nekort in die landdroshof opHarrismith verskyn.
Put groot genot uit tuinmaak
Inskrywing vir Relay for life beginAANGESIEN vanjaar seRelay for Life as die bestein die Vrystaat aangewysis en dit een van die top-relays in die land was,gaan die een van volgen-de jaar met Weetbix asdie borg op e-tv vertoonword.
Bethlehem se Relay forLife word op 28 Februarieop die skouterrein gehouen nie op die krieketveldnie.
Soos gewoonlik sal ditom 06:00 begin en om06:00 die volgende dageindig.
’n Hele klompie spannehet hulle al ingeskryf.
Diegene wat hulle nognie ingeskryf het nie, hettot 31 Desember kans omregistrasiegeld van R250te betaal.
Van Januarie af sal ditR300 wees.
Spanne moet ookR3 000 insamel.
Daar is geen spesifieketema en baniere nie.
Die spanne kan die
kleur van ’n spesifiekesoort kanker voorstel. Diespanlede kan ook vol-gens die kleur van diesoort kanker wat hulle uit-beeld, aantrek.
Op die banier moet ’nnaam, hetsy ’n onderne-mingnaam of spannaam,wees en ’n gesindheids-boodskap van die soortkanker wat gekies is,asook ’n slagspreuk.
Soos vorige jare gaanluminaria-sakkies ver-koop word. Vanjaar worddiegene wat sakkieskoop, gevra om ’n kers en’n afgesnyde koeldrank-bottel saam te gee.
Die Relay for Life isamptelik verlede Vrydagop die Kansa-geleent-heid met kosse van diewêreld bekend gestel. ’nPaar spanne het hullereeds op die bekendstel-ling ingeskryf.
Enigeenwat aandie re-lay wil deelneem, kan Na-tasha Burger by 082-518-0573 bel.
VOORBEREIDING vir volgende jaar seRelay for Life het begin. ’n Spanvergadering is gehou en spanleiers moesvolgens die tema Gaan groot aantrek.Die wenners is Tracey Snygans (links)en Ansie van Wyk.
MALUTI, WOENSDAG 13 NOVEMBER 2013 3
Kersiefees vol bedrywighedeOOR vier jaar vierFicksburg se alombekendeKersiefees sy 50stebestaansjaar.Vanjaar se Kersiefees,
wat van 20 tot 23 No-vember gehou word, biedsoos vorige jare iets viralmal.Alles van ’n kersiepit-
spoeg-kompetisie tot teesaam met Chris Chameleonis deel van vanjaar seprogram.Daar is ’n kolwyntjie-,
koekversiering- en fotokom-petisie.Daar is ook ’n Mej.
Kersiebloeisel en Mnr.Kersiepit-kompetisie.Kunstenaars wat gaan
optree, is Jay en Lianie,Francois Bouwer, JenniferZamudio, Ricus Nel, DillonLerm, Zak Steyn, Mwah,Arno Jordaan, Adam,Dewald Wasserfall, MariMinnaar en Ray Dylan.Toere na kersieplase
word ook gereël.Verskeie werksessies sal
aangebied word. AdriëtteGrobbelaar, Sanet Janekeen Ina van Jaarsveld gaan’n werksessie aanbied oorhoe om met kersies tekook.Mosaïek-, papier-, modge
podge- en seepmaak-demonstrasies gaangelewer word.Colin McKenzie gaan
belangstellendes leer ompoker te speel en vir vroueis daar ’n paal- enstoeldansdemonstrasie.Daar gaan skaapskeer-
demonstrasies wees en
feesgangers kan selfs leerhoe om ’n voëlverskrikkerte maak.Daar is ’n verskeidenheid
kompetisies waaraandeelgeneem kan word. Ditsluit in ’n minuut om tewen-, kersiepitspoeg-,spoedeet- en ’n Fear
Factor-kompetisie.Vir die kinders is daar ’n
verskeidenheid aktiwiteiteom aan deel te neem,asook die Marcello’s-sirkuswat op die fees besoekaflê. Vir die sportiewes isdaar die jaarlikse Kersie-rolbaltoernooi, die Kersie-bergfietsren, die Absa-ker-siewedloop oor 23 km, ’naërobiese marathon en ookdie Kersie Classic-gholftoer-nooi.
JAY EN LIANIE is van die bekende kunstenaars wat vanjaar op die Kersiefees gaanoptree.
FICKSBURG hou Kersiefees.
Sirkustiere nouVry(staters)
Lynda Greyling
OP Lionsrock, die internasio-nale dierewelsynsorganisa-sie Four Paws se plaas, is dieveiligheid van besoekers enpersoneel van uiterste be-lang.Dinsdagmiddag het dié vei-
ligheidsmaatreëls goed tepas gekom toe ’n tier uit ’naanvalsposisie in die kratwaarin hy vervoer is, reguit opdie heining afgestorm hetwaaragtermedia en ander be-langhebbendes gestaan het.Net twee lede van die interna-sionale media, asook Maluti,was naby die heining. Die an-der moes ’n hele ent weg-staan.Die tier het in die hardloop
gespring, sy lyf dwars gedraaien teen die heining gestamp.Die onderste elektriese ka-bels het met die trefslag ge-breek. Die tier was ongeloof-lik aggressief en het kort-kortgestorm.Hy is een van ses tiere wat
van ’n Duitse sirkus, die Star-light Fischer, in Hessen, Weil-burg, afkomstig is. Sy driebroers, wat in kratte agterhom was, is kort daarna in hultussentuiste saam met homvrygelaat. Hy het kort daarnabedaar.Die ander twee tiere van 14
en 9 jaar oud, is kort tevore in’n ander tussentuiste vryge-laat.Die tiere is Maandag per
vliegtuig van Frankfurt na Jo-hannesburg gevlieg waarnahulle met ’n vragmotor tot opLionsrock gebring is.Al ses tiere is in Duitse sir-
kusse gebore. Vier het in diesirkus opgetree totdat hulle tegroot geword het.Hierna is hulle in twee groe-
pe van vier en twee elk ver-deel en in sirkuswaens van25 m² vervoer. Wanneer diesirkus op ’n dorp was, is kleinkampies vir hulle ingerigwaarin hulle om die beurt toe-gelaat is.Volgens Thomas Pietsch
van Four Paws was die toe-stande waarin die tiere moes
leef uiters swak en het aangeen van die nodige vereistesvoldoen nie.Ná maande lange onder-
handelinge tussen FourPaws, die veearts-owerheiden die sirkus, het laasge-noemde die tiere vrywillig aanFour Paws gegee.“Ons is baie bly oor hierdie
besluit,” sê Pietsch.“Ons hoop ander sirkusse
volg Starlight se voorbeeld.”
Starlight het egter sy se-wende tier, die tweejarige Zai-la, gehou.Volgens Pietsch is symet ’n
bottel grootgemaak en tree sytans in die arena op.Groot, heeltydse kampe
word vir die ses tiere op Lions-rock gebou.Altesaam 82 leeus en 14
tiere is op Lionsrock herves-tig. Lionsrock bied ’n laastetuiste vir dié diere.
DIE tier was in ’n aanvalsposisie toe die krat oopgegaan hetom hom op Lionsrock vry te laat. Foto: Lynda Greyling
Kersiefees vol bedrywighedeOOR vier jaar vierFicksburg se alombekendeKersiefees sy 50stebestaansjaar.
wat van 20 tot 23 No-vember gehou word, biedsoos vorige jare iets viralmal.
spoeg-kompetisie tot teesaam met Chris Chameleonis deel van vanjaar seprogram.
koekversiering- en fotokom-petisie.
Kersiebloeisel en Mnr.Kersiepit-kompetisie.
optree, is Jay en Lianie,Francois Bouwer, JenniferZamudio, Ricus Nel, DillonLerm, Zak Steyn, Mwah,Arno Jordaan, Adam,Dewald Wasserfall, MariMinnaar en Ray Dylan.
EEN van die twee ouer tiere was sommer gou tuis in die aanpassingskamp op Lionsrock.Foto: Lynda Greyling
DRIE van die tiere het in die sirkuswa van 25 m² gebly. Hullewas deel van ’n Duitse sirkus, die Starlight Fischer, in Hessen,Weilburg. Foto: Mihai Vasile
4 MALUTI, WOENSDAG 13 NOVEMBER 2013
Bhm se mense geenog om vir ander
Lynda Greyling
GESTEL jy verhuisBethlehem toe. Jy komhier aan net om later tehoor die vragmotor watjou trek vervoer het, hetlangs die pad uitgebranden al jou meubels isdaarmee heen.
Wat sou jy doen?Ek weet nie hoe ek op
sulke nuus sou gereageerhet nie. Al wat ek weet, isdat dit werklik onlangs met’n egpaar gebeur het. Ekkan my nie voorstel hoehulle gevoel het nie.
Hulle het van die Kaapaf Bethlehem toe verhuis.Die egpaar, wat vantevorein die Oos-Vrystaatgewoon het, het verhuis
om naby hul kinders tewees.
Hier aangekom, hethulle die tyding ontvangdat die vragmotor met hulbesittings uitgebrand het.
Ds. Piet Fourie van dieNG kerk Panorama sê hyhet deur die seun, wat insy gemeente is, van dieegpaar se verlies ver-neem. Hy het die gemeen-te versoek om bydraes telewer om hulle by testaan.
Volgens die domineewas die gemeente se
reaksie heeltemal oorwel-digend. Meubels, elektrie-se ware en dies meer isontvang. In sommigegevalle is sommer twee ofdrie van ’n sekere artikelontvang.
Danksy die gemeenskapkon die egpaar hul nuwetuiste vul. Daar het nog sobaie oorgebly dat dit aanSolidariteit Helpende Handgeskenk is om aanbehoeftiges te gee.
Dit is weer ’n bewys datmense op die plattelandnog vir mekaar omgee.
So ook met al diemense wat die afgelopetyd geliefdes in motoron-gelukke en fratsongelukkeverloor het. Bethlehem semense gee om.
deur
Lynda Greyling
Besef erns van die ewigheidLUKAS 12: 13 – 21
. . . wie kry alles wat jybymekaargemaak het?”
In sy boek Encyclopediaof 7700 Illustrations verteldr. Paul Lee Tan dat JohnD. Rockefeller ’n sterk enfris seuntjie was. Hy hetvroeg al besluit om ryk teword. Hy het hom tot dieuiterste toe gedryf en op33-jarige ouderdom syeerste miljoen gehad. “Atage 43, he controlled thebiggest company in theworld. At age 53, he wasthe richest man on earthand the world’s onlybillionaire.”
Toe het hy ’n siekte watalopesie genoem word,ontwikkel. Sy hare hetbegin uitval, sy ooghareen wenkbroue het ver-dwyn. “He was shrunkenlike a mummy.”
Sy weeklikse inkomstewas ’n miljoen dollar, maarhy kon net melk en droëbeskuitjies inkry. InPennsilvanië was hy sogehaat, hy moes dag ennag deur ’n wag beskermword. “He could not sleep,stopped smiling long sinceand enjoyed nothing inlife.”
Die dokters het voorspel
hy sou binne ’n jaar sterf.Die koerant het ’n doods-berig vir hom voorbereiingeval hy onverwags sousterf.
Tydens een van syslapelose nagte het hy sylewe oordink. “He realizedwith a new light that hecould not take one dimeinto the next world. Moneywas not everything.” Dieoggend daarop was hy ’nnuwe mens. Hy het kerkeuit sy opgegaarde skattebegin ondersteun. Hy hetna arm en behoeftigemense omgesien. “Heestablished the RockefellerFoundation whose fundingof medical research led tothe discovery of penicillinand other wonder drugs.”Hy het weer begin eet,goed geslaap en die leweweer geniet. Die doktershet voorspel hy gaan nie54 jaar haal nie en hy het98 jaar oud geword.Rockefeller het gelukkignie, soos die ryk man in
die gelykenis van die HereJesus, eers ná sy doodontwaak nie. “Die ryk manhet ook gesterwe en isbegrawe. Toe hy in diedoderyk in pyn verkeer,kyk hy op en sien virAbraham daar in die verteen vir Lasarus langs homen hy roep: ‘VaderAbraham . . . stuur tog virLasarus dat hy net diepunt van sy vinger inwater steek en my tongafkoel, want ek ly verskrik-lik in hierdie vuur’. ”(Lukas 16:22-25). Dit isnie net groot rykdom wat’n mens se oë kanverblind vir die erns vandie ewigheid waarheenons op pad is nie.
Ons moet dink, wakkerword, onsself afvra: Loopmy lewe veilig? Is ekgered? Het ek die ewigelewe? “En dit is die ewigelewe: dat hulle U ken, dieenigste ware God, enJesus Christus wat deur Ugestuur is” (Johannes17:3).
“Here, vandag wil ekseker maak ek het dieewige lewe van U ont-vang.”) www.kragvirvandag; ds.Manie Colyn
Geesgenoot
Vir meer foto’s en nuus gaan na www.maluti-news.co.za
MALUTI, WOENSDAG 13 NOVEMBER 2013 5
COLLEEN MCLACHLAN (links, self ’n kwilter),het die pragtige kwiltloper gewen. Magriet Fourie het die kwilt gemaak waarna kaartjies tenbate van die Japsnoetversorgingsoord verkoop is. Altesaam R1 900 is só ingesamel.
LIEZEL VAN ASWEGEN (links) het namensdie Golden Gatekwiltgilde kwiltplekmatjiesaan Leandra de Coning, bestuurder van Salileni, oorhandig. Die lede van die gilde het vroeërvanjaar op ’n kwiltdag in die Metropolitansentrum begin om die plekmatjies te maak.
Wen spogkwilt
6 MALUTI, WOENSDAG 13 NOVEMBER 2013
ALGEMENE &HUISDIENSTE
TUIN &BESPROEIING
1825
Ons verander en hou instand,sny gras en kante. Billikste in dorp.Werk oor feestyd. Skakel Trudie:079 547 8759, alle ure.
ALLERLEI
1845
GRANITE & MARBLE: Kitchentops, vanities, bar counters , etc.Tel: 0583034840/0828077456.
SAKE
DIENSTE
2420
Ons sien om na jou tuin en diere,pas ook jou huis op. Ontspan enwees gerus gedurende jou vakansie.Baie betroubaar. Skakel Trudie:079 547 8759, alle ure.
VOERTUIE
KOMMERSIEËL
3060
5-ton-trok met toebak vir vervoervan meubels en enigiets anders.Bethlehem en omgewing. Verskafdrywer. Skakel 076 158 1438.
WERK
BETREKKINGSGESOEK
3670
JOYCE soek werk as huishulp. Hetondervinding, baie hardwerkend.3 dae per week. Skakel 084 419 5312.
GESOEK
3601
Benodig die dienste van ‘nsekuriteitsbeampte met Graad Cen rybewys. Pos behels skofte. Faksverkorte CV na 0583034422.
CELL CLINIC/NASHUA MOBILEBETHLEHEM IS LOOKING FOR ATECHNICIAN. PLEASE FAX CV TO086 644 0833 OR CALL 082 335 6939.
GEKLASSIFISEERD
SOEK, KOOP, VERKOOP
V
E
I
L
I
N
G
S
V
E
I
L
I
N
G
S
MALUTI, WOENSDAG 13 NOVEMBER 2013 7
MEISIES van die Laerskool Jordania wat in die leerlingraad dien, is van links Izelke Craven,Mariska Stander, Mariska Miles (onderhoofmeisie), Chrisné Kruger (hoofmeisie), Simoné Roux,Dinamari Janse van Rensburg, Ilene Beukes, Renémari Human, LizeMari van Niekerk en Jessica Nel.
SEUNS van die Laerskool Jordania wat in die leerlingraad dien, is van links Johan Beneke, CamiRoux (onderhoofseun), Lourens Barnard, Tristen Snyman, Marinus Minnaar, Ian Cilliers, RaynJooste, Christo van Deventer en Marnus Zaaiman (hoofseun). Alwyn Kruger was afwesig.
Die Hoërskool Witteberg se tweede seunstennisspan het agtste in dieWilson Shielduitdaagtoernooi by Sun City geëindig. Die span is van links Henri van der Merwe, Ehrard Bubb, GeorgeSpershott, Rudolf van Biljon en Jason Roux. Foto: Verskaf
DIE eerste meisie en seunstennisspan vanWitteberg het aan die Wilson Shielduitdaagtoernooiby Sun City deelgeneem. Die seunspan het sesde en die meisiespan agtste geeïndig. Van linksis Zilke Heyns, Ruco Beneke, Nadia Stuart, Dean Bubb, Mia van der Merwe, Gerhard van Huysteen, Lané Filmater, Louis Spershott, Danelle Marais en Aristeo Desiderio. Foto: Verskaf
Jordania se leerlingraadmeisies
Neem aan uitdaging deel
Behaal tweede plek
8 MALUTI, WOENSDAG 13 NOVEMBER 2013
SportSportKoerant met hart The paper with heartI
Witteberger wen gholfdagJP STRYDOM, ’n leerling aan dieHoërskool Witteberg, het die CoinSecurity en Max-o-Meat se MonthlyMug-gholfkompetisie by die Bethle-hem-buiteklub gewen.
Strydom (A-afdeling) het 64 houegespeel. Rolf Busch was tweedemet 68.
Die B-afdeling is deur JohnCraven (sr.) met 67 houe gewen.Alan Fair was tweede met 71 houe.) Naaste aan die pen op die sesdeputjie was John Craven (sr.) en JPStrydom, op die 16de John Craven(jr.) en op die tweede putjie DanieLombard.
DIE jaarlikse Paloekadag is by die Bethlehemtennisklub gehou. Spelers wat deelgeneem het, is van links, voor:Janine Helmand, Eugene Barends, Elzaré van Rooyen, Annette van der Merwe en Susan Gerber; agter: StephanieMaritz, Marco Vermeulen, Anton van Wyk, Lené van Wyk, Ehan Helmand en klein Ethan Helmand.
VAN die jongeres wat aan die jaarlikse Paloekadag by die Bethlehemtennisklub deelgeneem het, is van links, voor: Milla van Wyk, Alexa vanWyk, Jentz Wöhlitz en Danelle Marais; agter: Emma Kleynhans, Suzanne van Dyk, Lara van Wyk en Nikki Scot.
VAN links is Mariaan du Preez, Theresa Coetzee en Gillian du Preez.Hulle is rolbalspelers van die Bethlehembuiteklub wat die NoordVrystaatdriespel op Kroonstad gewen het.
Rekordtal neem aan dag deelLynda Greyling
’n MAKSIMUM van 124 spelers neemgewoonlik deel aan gholfdae wat opdie Bethlehem-gholfbaan beslis word.
Danksy goeie organisering het 140spelers egter Vrydag aan die 15deStandard Bank-gholfdag deelgeneem.
Dié dag is soos al die vorige jaredeur Danie Lombard gereël. Spelersvan oor die Oos-Vrystaat heen het ge-speel volgens ’n vierbal-alliansie metdie eerste twee punte wat tel.
Divan Gerber, wat onlangs dieOrder of Merit-eerbewys gewen het,en sy spanlede, André Grové, MihanBester en Nas Otto, was die wenspanmet 110.
Tweede was Pieter Meyer, TheunsVerster, Ferdi van Vuuren en Isak Pie-naar op ’n uittel van 103.
Rob Donald, Peter Schuss, ChessLaesecke en Neil Mann was derde op103 met Pierre Hattingh, Dolf Maar-tens, Carine le Roux en Rian Herholdvierde op 102 houe.
Hanna, Leon en Cois Barnard enRolf Busch was vyfde op 101.
Naaste aan die pen op die tweede
en sesde putjie was Divan Gerber, opdie 12de Tommy Thompson en op die16de Desmond Deyzel.
DIE 15de Standard Bankgholfdag wat op Bethlehem beslis is, is deur DivanGerber en sy span gewen. Van links is Mias van Rensburg (provinsiale bestuurder: voertuig en batefinansiering), Divan Gerber, Mihan Bester, Nas Otto, AndréGrové en Anton Nicolaisen (provinsiale hoof: Standard Bank).
Bobaas in driespel
Neem aan jaarlikse Paloekadag deel Wys ook hul slag op dag