Upload
maluti-news
View
238
Download
1
Embed Size (px)
DESCRIPTION
Maluti 20130904
Citation preview
TEL: 058 303 5411 WOENSDAG 4 SEPTEMBER 2013 WWW.MALUTINEWS.CO.ZA FREE
Koerant met hart The paper with heartI
DIE Triton voertoertjies op dieBethlehemlugskou uit.
Foto’s: Lynda GreylingMAXIMUS ARORA van Brasilië was een van die talle mense wat dieBethlehemlugskou besoek het. Arora hou van alle vliegtuie en dit wasvir hom alte lekker om naby die vliegtuie te kom en op die Pitts Specialse wiel te sit.
’n DAKOTA en vier Harvards het die “Missing Man”ter ere vanOdette Prinsloo, wat onlangs in ’n vliegongeluk dood is, gevlieg. Die vyf vliegtuie het langs mekaar gevlieg, waarna een weggeswenk het om Odette voor te stel.
KYLE BECKETT, ’n vlieënier van Springs, het met ’n Sling2 die Bethlehemlugskou besoek. Hy het met die sterk windwat in sy guns getel het teen 320 km/h gevlieg. Dit het 40minute geverg om tot op Bethlehem te kom.
’n VALSKERMSPRINGER met ’n reuselandsvlag.
DIE Gabriël Pitts
Specials invlug
in hul toertjies.
Lugskouspel!
2 MALUTI, WOENSDAG 4 SEPTEMBER 2013
9 tot 12 September: TruidaKestell-sangfees in skoolsaal.Doen besprekings by dieTKS-kantoor by 058-303-4888.
10 September: Emile Minnietree in die CTK-saal ten batevan Salileni op. Dit begin om19:30. Rig navrae aan Leandrade Coning by 058-303-1799.
14 September: Musiekdag opKestell ten bate van die Volks-blad-Kersfonds. ’n Gospel-sang-kompetisie begin om 09:00 indie Boerevereniging se saal. ’nKunsmark met gratis staanplekword gehou. Rig navrae aanJohann Ramage by 058-653-1136.
14 September: Christiaanvan Zyl, vanjaar se Spontaan-wenner op die Vryfees, tree om19:00 in die Metodistekerk opKestell op.
Die Bethlehem-Metodistekerk seklokkespelgroep tree ook op. Allesis ten bate van die Volksblad-Kers-fonds. Bel Johann Ramage by058-653-1136.
18 September: Munisipale wyk10, wyksvergadering om 17:00 indie sysaal van die stadsaal. Virenige besonderhede bel GerrieRoetz by 082-771-5574.
3 Oktober: Project Runway metDavid Fourie spesiaal net vir vrouein die Oos-Vrystaat.
Kaartjies kos R250 en sluit ’ngeskenksak en ete in. Dit is
beskikbaar by Maluti enVrystaat se kantoor, Kansa,Curves, Nuveau, Niins enSolomons.
14 September: Die Vrystaat-se Jagters-en-wildbewarings-vereniging hou ’n reünie virlede wat in Oktober 1981 opdie stigtingsvergadering opMaselspoort was (of jy nog lidis of nie).
Bel Daan Bodenstein by083-489-9193 of Izak deVilliers by 082-570-1031. Ditword in die Soetdoring-natuur-reservaat buite Bloemfonteingehou.
4 Oktober: Besigheidsaflosop die skouterrein op Bethle-hem.
Voorafinskrywings sluit opDinsdag 20 September en kanna 086-567-2561 gefaks word.
Vir meer foto’s en nuusgaan na www.maluti-
news.co.za
DIE KFC in Mullerstraat het ’n deurry,maar beslis nie dieeen in Kerkstraat nie.Saterdagoggend was’n Volkswagen Poloen ’n bakkie op diekruising van Kerk enCommissionerstraatin ’n ongeluk betrokke. Die Polo was soamper binne KFC severkooplokaal terwyldie bakkie langs diewinkel teen ’n paal gebots en nog twee ander geparkeerdevoertuie getref het.
Foto: Lynda Greyling
MALUTI, WOENSDAG 4 SEPTEMBER 2013 3
Manverdrinkin damANDRÉ FOUCHÉ het Maandagoggend lank op’n stukkende randsteengesit en tuurnadiewaterwaar sy goeie vriend van die afgelope paar jaarverdrink het.Fourie het aanMaluti gesê hy en Rabie Pillay
het gereeld elke jaar by Loch Athlone gehengel.“Iemand het aan ons visstokke en ’n roeiboot ge-leen sodat ons kan hengel om te oorleef.”Rabie het Sondagmiddag met die roeiboot in-
gegaan om die lyne in te vat. “Hy het klaar dielyne ingegooi enomgedraai om terug tedraai toedie boot omkantel. Hy het uitgeval.”Henry Reid, wat met sy vrou en kind net ’n en-
tjie verder gesit en roomys eet het, het gesienhoe die roeiboot omkantel. “Ek het gesien hoedie man uitval en agter die boot spartel. Ek hetregtig gedink die man het ’n baadjie aan en dathy kan swem. Ons het nader gery om te kyk ofdie ou veilig is. Hy het egter verdrink.“Na bewering wou hy nie ’n reddingsbaadjie
dra nie omdat dit vuil was.”Polisieduikers van Bloemfontein wat die na-
week op Bethlehem aan diens was indien ietssou skeefloop met die lugskou, was reeds oppad terug toe hulle die boodskap ontvang hullemoet terugdraai.Ao. Willie Swanepoel van die Bloemfonteinse
honde-eenheid is vroegMaandagoggendmet sypolisiehond Kazan, ’n soek-en-reddingshond,op die dam uit om te gaan kyk of hulle kan sienwaar Pillay verdrink het.Polisieduikers van Welkom het later opge-
daag, waarna drie van hulle begin soek het.FamilieledevanPillay vanKwaZulu-Natalwas
reeds voor middagete langs die dam om by tewees wanneer Pillay gevind word.Teen druktyd was hy nog nie opgespoor nie.
AO. WILLIE SWANEPOEL van die Bloemfonteinse hondeeenheid en sy hond Kazan opLoch Athlone besig om na die lyk van RabiePillay te soek. Hier leun Kazan oor die boegvan die rubberboot. Hy het kort daarna beginblaf, ’n aanduiding dat hy iets ruik.
ANDRÉ FOUCHÉ sit hier verwese en tuur oorLoch Athlone waar sy hengelvriend, Rabie Pillay, Sondagmiddag verdrink het. Fouché het syaardse besittings eenkant gesit sodat die polisie meer plek kon hê om hul soektog van diewal af te begin. Foto’s: Lynda Greyling
DIE roeiboot wat met Pillay omgekantel het, isintussen aan wal gebring.
4 MALUTI, WOENSDAG 4 SEPTEMBER 2013
A WELL-KNOWN beacon in Bethlehem,The Ship at Loch Athlone, has newowners.
Built by the municipality 69 years ago, itis a replica of the Athlone Castle postship,one of the former Union Line postships.
The Ship is approximately a third of thesize of the original one.
For many years it was used as arestaurant, being one of the poshest onesin the Free State.
The Ship was sold to a young couple,Robert and Gemma Schulz, who decidedto make it their home.
Gemma says when she first went to seeThe Ship, she didn’t want to have anythingto do with it, but after Robert told her tothink out of the box, she did.
Months and months of planning and
restoration and alterations followed.The Ship consists of three levels. The
ground floor is an open-space living areaon two levels. At the bow is the loungefollowed by a dining-room. On a higherlevel is the bar and snooker table with theoriginal steering-wheel of the AthloneCastle against the wall.
The kitchen, pantry and washing areaare also situated on the ground level.There is also a children’s playroom withthe most interesting flooring.
Rubber puzzles with the alphabet wasused. It took Gemma nearly two days tobuild it.
All the families as well as their bestfriends’ names form part of it. Theirdaughter Elly’s name and birthdate as wellas a special message for her is in the onesection of the carpet.
The middle floor houses the mainbedroom and bathroom as well as the twochildren’s rooms and bathroom.
The third level has three spare rooms, abathroom and a fully-equipped gymnasium.
The couple combined antique andmodern furniture that blend well with oneanother.
On the waterside is a big wooden deck
with a custom-made rail to enhance thetheme.
On the waterside small windows werereplaced with big windows to make themost of the view.
From the outside The Ship might lookthe same, but on the inside it is aninteresting, beautiful home. More photos onMaluti’s Facebook page.
The Ship now a welcoming home
A SOUTH AFRICAN flag blows in the wind to show the The Ship is a home and its ownerssports enthusiast.
THE bath in the main bedroom is situated behind a newlybuilt section that houses thesound system and television.
BRINGING in a bit of red gives the main bedroom more warmth. This corner was speciallydesigned to house the sound systemand television set.
THE main bedroom is situated in the formercocktail lounge of The Ship.
ELLY in her bedroom, with her dollhouse andlots of teddy bears.
IT took 80 packs of the rubber puzzles to makethe floor for the children’s playroom on theground level.
A HUGE antique diningroom table on the ground level.
THE former kitchen counter was used for thebar counter.
THE snooker table with the original steeringwheel of the Athlone Castlein the background.
THE door leading to the deck with the custommade rail the encloses the deck in the background. The original deck had to be replaced.
Photo: Lynda Greyling
THINKING OUT OF THE BOX
MALUTI, WOENSDAG 4 SEPTEMBER 2013 5
An interesting corner in the main bedroom.
THE lounge in the bow area.
EEN van die badkamers in Die Skip.
6 MALUTI, WOENSDAG 4 SEPTEMBER 2013
THE annual secretary of the yearcontest took place at the MalutiFET Bethlehem Campus onWednesday.
The best students from the N5and N6 management assistantswere selected to compete.
According to lecturers, Louise
Kopetzky and Edith de Villiers, thecontest is not only a competition,but also a chance to gain valuableexperience in interviewing.
To see who won the title ofsecretary of the year, visit Maluti’sFacebook page or the website atwww.malutinews.co.za.
Secretary of theyear chosen
BETHLEHEM business people who were judges at the secretary of the yearcompetition at the Maluti FET Bethlehem are from the left Teboho Mokoena,Heloise de Jesus, Louise Kopetzky (lecturer), Edith de Villiers (lecturer) andCoenraad Wilken. Photo: Lynda Greyling
SONJA DU PLOOY is die eenheid-sekretarese by die Mediclinic Hoog-land se saal C, diemediese saal.Ma-luti het met haar gesels oor wat ’n ti-piese werksdag behels.
Het jy enige amptelike opleidingas sekretaresse?
Nee, glad nie. Ek is eintlik ’n onder-wyseres en boervrou.
Hoe het jy by die MediclinicHoogland beland?
Ek het ’n ruk by ’n apteek gewerken ook as ontvangsdame by ’n dok-terspraktyk. Terwyl ek by die praktykgewerk het, het dr. Piet Human mygevra of ek nie by die “nuwe” hospi-taal wou kom werk nie.
Wat behels jou dag?Ek is die eerste een wat pasiënte,
dokters en besoekers sien wanneerhulle by die saal inkom. Ek glo daarinom vriendelik en behulpsaam tewees. Ek hanteer bedbesprekings,antwoord die telefoon, beantwoordnavrae, en sorg dat die administratie-we werk op datum is en dokters ge-holpe is.
Geniet jy jou werk?Ek geniet elke oomblik daarvan.
Dit ismypassie.Mensemoet tevredewees as hulle hier uitstap.
OM as sekretaresse by ’n proku-reursfirma te werk is al werk wat El-sa Kok ken. Dit is immers die werkwat sy al vir bykans 21 jaar doen.
Het jy enige formele opleidinggehad?Nee, glad nie.Het jy nog altyd by ’n proku-
reursfirma gewerk?Ja. Ek het die oggend my laaste
matriekvak geskryf en diemiddag vir’n werksonderhoud by Dampies duPreez gegaan. Ek het die werk gekryen sommer dadelik begin.
Werk jy nog al die jare by die-selfde firma of het jy al na ’n anderverskuif?Ek was al by twee ander firmas.
Nou werk ek by Sarel Venter-proku-reurs.
Wat behels jou werk?Ek moet verseker dat my baas se
dagboek op datum is en vir hom af-sprake reël. Ek gaan gereeld hof toeom hofdatums vir hom te kry. Ekdoen baie administratiewe werk.
Geniet jy jou werk?Dit is my passie. Ek wil niks an-
ders doen nie.Wanneer ’n kliënt hierinstap, moet hy tevrede wees wan-neer hy uitstap.
MARTIA METTLER is die sekretares-se by Maluti se kantoor. Martia is dieeerste mens wat ’n kliënt sien wat ’ngeklassifiseerde advertensie inMalutiwil plaas of enige navraag het. Met dieverskillende afdelings by ’n koerant(advertensie, redaksie en versprei-ding), kan haar taak sommige dae ’nbietjie moeiliker wees as ander.
Geniet jy jou werk?Ekgeniet elke oomblik daarvan.Nie
een dag is dieselfde nie.Hoe lank werk jy al by Maluti?Ek is nou al drie jaar hier. Ek was
voorheen die ontvangsdame by ’n be-kendemotorhandelaar envoorditwasek as kassiere werksaam.
Wat behels jou werk?Benewens die telefoonwat ekmoet
beantwoord, moet ek navrae hanteer.Wanneer kliënte kantoor toe kom,moet ek hulle na die regte persoonverwys of as dit geklassifiseerde ad-vertensies behels, moet ek hulle be-hulpsaam wees.
Is alle kliënte toeganklik of isdaar sommige wat baie moeilik is?
Jy kry jou moeilike kliënt, maar ekprobeer altyd vriendelik en professio-neel wees. Ek kan darem altyd ná dietyd daaroor lag.
Altyd vriendelikSONJA DU PLOOY
Werk ’n passieELSA KOK
Elke dag is andersMARTIA METTLER
MALUTI, WOENSDAG 4 SEPTEMBER 2013 7
TEL (058) 303 5407
8 MALUTI, WOENSDAG 4 SEPTEMBER 2013
RIANCA DE WET, Klara Naudé en AnnemarieMatthee tydens hul optredeDinsdagaand in dieLavinia Schabortkleinteater. Hulle neem drama as bykomende vak by Lisbé du Toit en hethul toneel vir hul familie opgevoer. Dit was tervoorbereiding vir hul praktiese eksamen.
TANJA GOLDMAN en Magriet Kleynhans setema vir die drama wat hulle opgevoer het, wasKontras. Hulle neem drama as ’n ekstra vak.Dié leerlinge het Dinsdagaand in die LaviniaSchabortkleinteater by die Hoërskool Witteberg vir hul ouers en familie opgetree ter voorbereiding vir hul praktiese eksamen wat Donderdag plaasgevind het. Die twee is leerlingeaan die Hoërskool Voortrekker. Nog foto’s is opMaluti se Facebookblad te sien.
BALLET word deesdae as ’n bykomendeskoolvak aangebied. Balletstudente onder leiding van Carol Cochrane het Donderdag hulprakties gerepeteer ter voorbereiding van dieeksamen. Die enigste matrikulant is ChristmariBester van die Hoërskool Voortrekker.
Foto: Lynda Greyling
RIEHANNÉ NEL van die Hoërskool Witteberghet saam met Marike Jonker ter voorbereidingvir die eksamen die toneelstuk Vrou, volwaardig in die Lavinia Schabortkleinteater opgevoer. Lisbé du Toit het 12 dramastudente watDonderdag deur die Universiteit van die Vrystaat (UV) vir die eindeksamen beoordeel is.
Hou opvoering
EMILE MINNIE word deur Laurika Rauch aseen van Suid-Afrika se top-liedjieskrywersbeskryf. Sy het al drie van Emile se liedjiesopgeneem en resensente soos CJ die loslitDJ van Vrouekeur en Riëtte Rust van Sarieis dit eens Emile se liedjies is puik.
Minnie se album Nagmusiek is vir ’n Samavir beste alternatiewe Afrikaanse album be-noem, hy was onder die top-drie in die Huis-genoot-Tempo-liedjiekompetisie, hy is op die
KKNK vir ’n Kanna benoem en hy was ’n finalisin die ATKV-Crescendo-kompetisie. Sy liedjiesVang my en Anderkant die ewigheid het onder-skeidelik in 2011 en 2013 die nommereen-plekop Radio Helderberg en Oosrand Stereo beklee.
Minnie was in die Suid-Afrikaanse rolprentWhiteWedding en hy het al saam met die Kaap-stadse filharmoniese orkes opgetree.
Aanhangers kan nou die vertoning Anderkantdie Ewigheid: splinternuwe Afrikaanse liedjies
deur die Meester van die Melodie, aangebiedmet Minnie se kenmerkende humor, energie enstyl ervaar. Hy sal ook gunstelinge van sy vorigealbums, sowel as Franse liefdesliedjies, bied. Oubekendes soos La vie en rose en Je ne regretterien kry ’n nuwe baadjie met Emile se vars ver-werkings.
Minnie tree Dinsdag om 17:30 in die CharlotteTheron-kinderhuis se saal op Bethlehem ten ba-te van Salileni op.
Minnie deel sy liedjies met Bhm
EMILE MINNIE
MALUTI, WOENSDAG 4 SEPTEMBER 2013 9
UITREIKWERK: Ds. Ian Coetzee van die Evangelies Gereformeerde kerk op Bethlehem en twee Bybelskoolstudente het die CSVleerlinge vandie MalutiHooglandskool besoek. Van links is Rene Ackerman, Alicia Backoff, Chris Mabefu, ds. Ian Coetzee, Petrus Delport, Albert Bartschen Jessica Dopsen.
OM bakstene van herwonne papier, sement en sand te maak was Bernard Welman vandie Hoërskool Witteberg se werkstuk op die jaarlikse Eskomwetenskapekspo wat vanjaarby die Hoërskool Witteberg aangebied is. Foto: Lynda Greyling
LINDIWE TLATSI, hoofmeisie van die Hoërskool Retief, is as sekretaresse van die ThaboMofutsanyanastreekgroep se leerlingraad gekies.
DAVID MAIER van die Hoërskool Retief opKestell is onder die 50 topstudente in die Vrystaat wat aan die skeinatolimpiade deelgeneem het. Hy het ’n sesde plek behaal en isgenooi na die NoordwesUniversiteit waar diejaarlikse skeinatkonvensie gehou is. Foto: BabsStorm
CHRISTA STRYDOM van die Hoërskool Retiefis vir die Vrystaatse o.15landloopspan gekies.
10 MALUTI, WOENSDAG 4 SEPTEMBER 2013
’n BOER maak ’nplan. Of eerder,Katriena Barnardvan Millstraat opBethlehem hethard gewerk omhaar vaal wintertuin op te vrolikmet verskeie beddings vol gesiggies en Namakwalandse madeliefies. Daarby het sykleurryke blikkemet woestynrosies gesit op ’nperskeboomtakwat afgebreek hetom ’n nuwe hoekiein die tuin te skep.
Maakgrougoumooi
THE war in Syria has displaced manychildren from their families as they fleeto safety in refugee camps.
Thishas leftmore thanamillion child-ren under the age of 11 in these camps.Children are about 60%of the refugeesand 1,6 million have been registered.
With the winter approaching, heavydownpours, snowfalls and extremetemperatures are expected.
At night it could be well under free-zing point with daily temperatures rea-ching only about 13 degrees.
The Bethlehem community is nowcalled upon to assist in collecting clo-thes for the children and women in the
camps.The list of items needed is:
) winter shoes up to size six (such assports shoes or boots);) disposable diapers in completepacks;) sanitary pads; and) winter clothes.
All clothes should benew, in theorigi-nal packaging and of good quality. Dueto the religion and culture of Syrians,clothes should not have eyes or facesof any kind (even animals) printed onthem. Pictures of inanimate objects liketrees or cars are fine.
Examples of children’s clothes are
tracksuits, jerseys, jackets, beanies,scarves, gloves and winter socks.
Winter clothes for women such asthermal underwear (in packaging), jac-kets, jerseys and tracksuits are nee-ded.
These items can be placed in the col-lection box at the exhibition in front ofClicks at the Dihlabeng Mall on Wed-nesday, 4 September, or at the mana-gement offices of the mall from 4 to 8September. The last day to contributeis 8 September, as the goods will beshipped from Durban.
For information phone 058-303-8835 or 083-792-6117.
You can help these refugees
HERWIN ’n renoster.Dít was die tema vandie Hoërskool Voortrekker se renosterwat hulle gemaak hetvir die sierwakompetisie vir hoërskole opdie Bethlehemlugskou. Hulle was dieenigste inskrywing endus die wenner. Hullehet R5 000 vir dieskool gewen. Nog ’nbedrag van R5 000gaan aan die bewaring van renosters geskenk word.
Alles vir ’ngoeie doel
THE Beyers Naudé Schools DevelopmentProgramme (BNSDP) was launched atvarious schools in the Maluti-a-Phofung LocalMunicipal Area.
About R13 million has been injected intothe programme to build science laboratories,computer centres and libraries for highschools and a Mathematics laboratory forprimary schools.
The Nkarabeng, Thokoana Makata,Mohato, Makgabane, Dinare, Mosioua
Lekota, Thalabodiba Secondary Schoolreceived a library, science laboratory andcomputer centre, the Kheta Tsebo SecondarySchool a library and science laboratory andthe Makeneng Primary School a Mathematicslaboratory. These schools were rewarded forobtaining more than an 80% pass rate andabove 60% on the annual national assess-ment. The BNSDP programme was firstlaunched in 2007 and now expanded to 167schools in the Maluti-a-Phofung area.
Programme launched at schools
ANGIE MOTSHEKGA, Basic Educationminister, shakeshands with Tate Makgoe, the Free StateMEC for Education,and Dean Zwo Nevhutalu, the KagisoTrust chairman, during the infrastructurehanding over at theThokoana MakaotaSecondary School inQwaqwa.
VETERAANMOTORS, asook die Hoërskool Voortrekker se sierwa, het as deel van dieBethlehemlugskou se program aan ’n optog in Bethlehem deelgeneem.
Neem aan optog deel
LAERSKOLE kon vanjaar die eerste keer aan ’n kompetisie deelneem waar hulle ’n groot “kat”moes maak. Die Laerskool Jordania het die drie eerste plekke met hul katte gewen. Die wennerswas ’n gr. 6groep wat ’n luiperd gemaak het. Hulle het R5 000 vir hul skool gewen. Van linksis Leana Loubser, Simone Roux, AngelaWheatley, Dinamari Janse van Rensburg, Marisca Stander en Renémari Human.
JAKKIE CILLIERS, ’ngr. 7leerling aan dieLaerskool Jordania,het ’n derde plek verower met die “kat”, ’nmuskeljaatkat wat sygemaak het vir diekompetisie wat deurdie Bethlehemlugskou aangebied is.
MALUTI, WOENSDAG 4 SEPTEMBER 2013 11
SY mag dalk in gr. 1 wees, maar Izoré Cilliers ken haar passies om saam met die groter meisiesdeel van die Laerskool Jordania se pomponspan te wees.
KUNDIGE praat oor elektrisiteit. Una van Zyl (derde van links), ’n ingenieur van Eskom, het dieMalutiHooglandskool besoek waartydens sy die leerlinge op ’n praktiese wyse vertel het hoeelektrisiteit werk. By haar is van links René Ackerman, Doors van derWestuizen, Guillome Steyn,Llewelyn Terblanche en Nonnie Matsaseng.
For all tombstones andrepairs to damagedtombstones, as well asepitaphs, etc. Pleasephone 058 303 4840.
Was vansitkamerstelle,
volvloermatte enmotorsitplekke.
Uitsuig van water.Gratis kwotasies.
Skakel
Ronel 082 788 1483
JUSTINE PRODUKTE:Yolanda 079 576 3306
/whatsapp/BBM Pin :271DBC52. Bethlehem- omge-
wing. Kontant met bestel-ling.
2-SLAAPKAMER- WOON-STEL TE HUUR: R3 850
p.m. Skakel083 630 8860/058 303 9309.
Gemina soek werk:Ma,Wo, Vr. Kan stryk, mooiskoonmaak, na kinders kyk.
Skakel 072 146 8186.
Benodig die dienste van 'nsekuriteitsbeampte metGraad C en rybewys. Pos be-hels skofte. Faks verkorteCV na 058 303 4422.
Experience barman/ladyneeded for restaurant in Cla-
rens please contact083 535 0109.
Koerant met hart The paper with heartI
Skakel
Johan 081 438 7715
Redene 082 405 5019
vir u advertensiebehoeftes.
Koerant met ‘n hart vir sy mense,
sy adverteerders en sy omgewing.
Koerant met ‘n hart vir sy mense,
sy adverteerders en sy omgewing.
HUISAD/MA/AUG11/JJ
12 MALUTI, WOENSDAG 4 SEPTEMBER 2013
SportSportKoerant met hart The paper with heartI
DIE NG kerk Efrata het Saterdag as deel van sy jaarlikse basaar ’n pretstap vir Bybels gehou. Deelnemers het ’n roete om Panorama gevolg.
Seuns leer perdryJOHANN SIECKER en ’n paar ledevan die Saulspoort-ruiterklub het weerbegin om ’n nuwe groep kinders vandie Charlotte Theron-kinderhuis te leerperdry.Hierdie keer bestaan die hele
groep uit seuns van tussen 10 en 13jaar oud.
Hulle is deur die bestuur van CTKgekies om opleiding te ontvang.Volgens Siecker leer hulle basiese
ruiterkuns, asook om die perde te ver-sorg.Die kursus duur 12 weke.Alle ruiters is genooi om op Vrydag
4Oktober deel te neemaan die ampte-
like opening vandieBethlehem-ekspo.Almal kom van 06:30 af op die skou-
terrein bymekaar en vertrek saam nadie vendusiekraal.Daarna sal almal om 09:00 na die
museum gaan om saammet die optogdeur die dorp en terug skouterrein toete ry.
Oud-Skolierewenners van ligaOUD-SKOLIERE se eerstespan is vanjaar se informeleligawenners.Die span het Saterdag in die
eindronde teenHeilbron seeer-ste span te staan gekom. Hulle
het Heilbron met 21-12 geklop.Die uitslae van die liga is as
volg: Oud-Skoliere 1; Heilbron1; Dihlabeng, Lindley, Harris-mith 1; Heilbron 2; Oud-Skolie-re 2, Harrismith 2 en Villiers.