16
Mat 18:2 Toe roep Jesus ‘n kindjie na Hom en laat hom in hulle midde staan Mat 18:3 en Hy sê: Voorwaar Ek sê vir julle, as julle nie verander en soos die kindertjies word nie, sal julle nooit in die koninkryk van die hemele ingaan nie! Mat 18:4 Elkeen dan wat homself verneder soos hierdie kindjie, hy is die grootste in die koninkryk van die hemele.

Mat 18:2 Toe roep Jesus ‘n kindjie na Hom en laat hom in hulle midde staan

Embed Size (px)

DESCRIPTION

Mat 18:2 Toe roep Jesus ‘n kindjie na Hom en laat hom in hulle midde staan Mat 18:3 en Hy sê: Voorwaar Ek sê vir julle, as julle nie verander en soos die kindertjies word nie, sal julle nooit in die koninkryk van die hemele ingaan nie! - PowerPoint PPT Presentation

Citation preview

Page 1: Mat 18:2  Toe roep Jesus ‘n kindjie na Hom en laat hom in hulle midde staan

Mat 18:2 Toe roep Jesus ‘n kindjie na Hom en laat hom in

hulle midde staan Mat 18:3 en Hy sê: Voorwaar Ek sê vir julle, as julle nie verander en soos die kindertjies word nie,

sal julle nooit in die koninkryk van die hemele

ingaan nie! Mat 18:4 Elkeen dan wat

homself verneder soos hierdie kindjie, hy is die grootste in die koninkryk van

die hemele.

Page 2: Mat 18:2  Toe roep Jesus ‘n kindjie na Hom en laat hom in hulle midde staan

Mat 18:5 En elkeen wat een van sulke kindertjies in my Naam

ontvang, ontvang My; Mat 18:6 maar elkeen wat een van hierdie kleintjies wat in My glo, laat struikel, dit is vir hom beter dat ‘n meulsteen aan sy

nek gehang word en hy wegsink in die diepte van die see.

Page 3: Mat 18:2  Toe roep Jesus ‘n kindjie na Hom en laat hom in hulle midde staan

Jes 43:18 Dink nie aan die vorige dinge nie, en slaan

geen ag op wat vroeër gebeur het nie.

Jes 43:19 Kyk, Ek gaan iets nuuts maak; nou sal dit uitspruit; sal julle dit nie merk nie? Ja, Ek maak ‘n

pad in die woestyn, riviere in die wildernis.

Page 4: Mat 18:2  Toe roep Jesus ‘n kindjie na Hom en laat hom in hulle midde staan

WOEDE

Page 5: Mat 18:2  Toe roep Jesus ‘n kindjie na Hom en laat hom in hulle midde staan

23 Bewaak jou hart meer as alles wat bewaar moet word, want daaruit is die

oorspronge van die lewe.

Spreuke 4

Page 6: Mat 18:2  Toe roep Jesus ‘n kindjie na Hom en laat hom in hulle midde staan

WEDERGEBOORTE VIND IS DIE GEES VAN DIE MENS PLAAS

AFGEHANDELDE WERK – NIKS MINDER OF MEER KAN GEDOEN

WORD NIE

DIE LIGGAAM SAL EENDAG GERED WORD – VERHEERLIK WORD

DIE SIEL IS IN DIE PROSES VAN REDDING VENUWING VAN DIE

DENKE

Page 7: Mat 18:2  Toe roep Jesus ‘n kindjie na Hom en laat hom in hulle midde staan

Efs 4:26 Word toornig en moenie sondig nie; laat die son nie ondergaan oor julle

toorn nie;

Page 8: Mat 18:2  Toe roep Jesus ‘n kindjie na Hom en laat hom in hulle midde staan

Efs 4:27 en gee aan die duiwel geen plek nie.

Page 9: Mat 18:2  Toe roep Jesus ‘n kindjie na Hom en laat hom in hulle midde staan

1.WOEDE IS SELFVERNIETIGEND

HAMAN EN MÓRDEGAI

Page 10: Mat 18:2  Toe roep Jesus ‘n kindjie na Hom en laat hom in hulle midde staan

2.WOEDE BEROOF JOU VAN GOD SE BELOFTES

MOSES

Page 11: Mat 18:2  Toe roep Jesus ‘n kindjie na Hom en laat hom in hulle midde staan

3.WOEDE VERNIETIG VERHOUDINGS

ONS STORIE

Page 12: Mat 18:2  Toe roep Jesus ‘n kindjie na Hom en laat hom in hulle midde staan

WAT IS DIE OPLOSSING?

JESUS

Page 13: Mat 18:2  Toe roep Jesus ‘n kindjie na Hom en laat hom in hulle midde staan

JESAJA 53

4. Nogtans het Hy óns krankhede op Hom geneem, en óns smarte—dié het Hy gedra; maar óns het

Hom gehou vir een wat geplaag, deur God geslaan en verdruk was.

Page 14: Mat 18:2  Toe roep Jesus ‘n kindjie na Hom en laat hom in hulle midde staan

JESAJA 53

5. Maar Hy is ter wille van ons oortredinge deurboor, ter wille van

ons ongeregtighede is Hy verbrysel; die straf wat vir ons die vrede

aanbring, was op Hom, en deur sy wonde het daar vir ons genesing

gekom

Page 15: Mat 18:2  Toe roep Jesus ‘n kindjie na Hom en laat hom in hulle midde staan

Joh 3:36 Hy wat in die Seun glo, het die ewige lewe; maar hy wat die Seun ongehoorsaam is,

sal die lewe nie sien nie, maar die toorn van God bly op hom.

IN CHRISTUS IS GOD SE TOORN VAN ONS WEGGENEEM. BUITE CHRISTUS BLY DIT OP

ONS

Page 16: Mat 18:2  Toe roep Jesus ‘n kindjie na Hom en laat hom in hulle midde staan