Mat 18:2 Toe roep Jesus ‘n kindjie na Hom en laat hom in
hulle midde staan Mat 18:3 en Hy sê: Voorwaar Ek sê vir julle, as julle nie verander en soos die kindertjies word nie,
sal julle nooit in die koninkryk van die hemele
ingaan nie! Mat 18:4 Elkeen dan wat
homself verneder soos hierdie kindjie, hy is die grootste in die koninkryk van
die hemele.
Mat 18:5 En elkeen wat een van sulke kindertjies in my Naam
ontvang, ontvang My; Mat 18:6 maar elkeen wat een van hierdie kleintjies wat in My glo, laat struikel, dit is vir hom beter dat ‘n meulsteen aan sy
nek gehang word en hy wegsink in die diepte van die see.
Jes 43:18 Dink nie aan die vorige dinge nie, en slaan
geen ag op wat vroeër gebeur het nie.
Jes 43:19 Kyk, Ek gaan iets nuuts maak; nou sal dit uitspruit; sal julle dit nie merk nie? Ja, Ek maak ‘n
pad in die woestyn, riviere in die wildernis.
WOEDE
23 Bewaak jou hart meer as alles wat bewaar moet word, want daaruit is die
oorspronge van die lewe.
Spreuke 4
WEDERGEBOORTE VIND IS DIE GEES VAN DIE MENS PLAAS
AFGEHANDELDE WERK – NIKS MINDER OF MEER KAN GEDOEN
WORD NIE
DIE LIGGAAM SAL EENDAG GERED WORD – VERHEERLIK WORD
DIE SIEL IS IN DIE PROSES VAN REDDING VENUWING VAN DIE
DENKE
Efs 4:26 Word toornig en moenie sondig nie; laat die son nie ondergaan oor julle
toorn nie;
Efs 4:27 en gee aan die duiwel geen plek nie.
1.WOEDE IS SELFVERNIETIGEND
HAMAN EN MÓRDEGAI
2.WOEDE BEROOF JOU VAN GOD SE BELOFTES
MOSES
3.WOEDE VERNIETIG VERHOUDINGS
ONS STORIE
WAT IS DIE OPLOSSING?
JESUS
JESAJA 53
4. Nogtans het Hy óns krankhede op Hom geneem, en óns smarte—dié het Hy gedra; maar óns het
Hom gehou vir een wat geplaag, deur God geslaan en verdruk was.
JESAJA 53
5. Maar Hy is ter wille van ons oortredinge deurboor, ter wille van
ons ongeregtighede is Hy verbrysel; die straf wat vir ons die vrede
aanbring, was op Hom, en deur sy wonde het daar vir ons genesing
gekom
Joh 3:36 Hy wat in die Seun glo, het die ewige lewe; maar hy wat die Seun ongehoorsaam is,
sal die lewe nie sien nie, maar die toorn van God bly op hom.
IN CHRISTUS IS GOD SE TOORN VAN ONS WEGGENEEM. BUITE CHRISTUS BLY DIT OP
ONS