16
MENSLIKE EN SOSIALE ONTWIKKELING NKR VLAK 2 (5050022) 1 Maart 2019 (X-Vraestel) 09:00–11:30 Hierdie vraestel bestaan uit 12 bladsye. Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief NASIONALE SERTIFIKAAT (BEROEPSGERIG)

MENSLIKE EN SOSIALE ONTWIKKELING NCV/2019 February... · Web viewVoltooi die volgende sinne deur die woorde te gebruik wat in die lys hier onder verskaf word. Skryf slegs die woord

  • Upload
    others

  • View
    2

  • Download
    0

Embed Size (px)

Citation preview

Page 1: MENSLIKE EN SOSIALE ONTWIKKELING NCV/2019 February... · Web viewVoltooi die volgende sinne deur die woorde te gebruik wat in die lys hier onder verskaf word. Skryf slegs die woord

MENSLIKE EN SOSIALE ONTWIKKELINGNKR VLAK 2

(5050022)

1 Maart 2019 (X-Vraestel)09:00–11:30

Hierdie vraestel bestaan uit 12 bladsye.

Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief

NASIONALE SERTIFIKAAT (BEROEPSGERIG)

Page 2: MENSLIKE EN SOSIALE ONTWIKKELING NCV/2019 February... · Web viewVoltooi die volgende sinne deur die woorde te gebruik wat in die lys hier onder verskaf word. Skryf slegs die woord

(50550022) -2- NC1480(A)(M1)V

TYD: 2½ UURPUNTE: 180

INSTRUKSIES EN INLIGTING

1.

2.

3.

4.

Beantwoord AL die vrae.

Lees AL die vrae aandagtig deur.

Nommer die antwoorde volgens die nommeringstelsel wat in hierdie vraestel gebruik is.

Skryf netjies en leesbaar.

Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief

Page 3: MENSLIKE EN SOSIALE ONTWIKKELING NCV/2019 February... · Web viewVoltooi die volgende sinne deur die woorde te gebruik wat in die lys hier onder verskaf word. Skryf slegs die woord

(50550022) -3- NC1480(A)(M1)V

AFDELING A

VRAAG 1

1.1 Voltooi die volgende sinne deur die woorde te gebruik wat in die lys hier onder verskaf word. Skryf slegs die woord langs die vraagnommer (1.1.1–1.1.10) in die ANTWOORDBOEK neer.

evolusie; genetika; samelewing; moreel; onderwys; maturasie; ekonomie; toepassing; inklusief; hiërargie; generasie; jagters-

versamelaars; kognitief; gemeenskap

1.1.1 … word ook 'grotmans en -vrouens' genoem.

1.1.2 Witskrif 6 handel oor … onderwys.

1.1.3 Al die lede van 'n familie van ongeveer dieselfde ouderdom kan 'n … genoem word.

1.1.4 … is 'n manier om faktore te organiseer, van die laagste tot die hoogste, soos 'n leer.

1.1.5 … is wat 'n individu besluit reg of verkeerd is volgens sy/haar gewete.

1.1.6 Groei wat op 'n beplande manier in 'n baba gebeur, word … genoem.

1.1.7 … beteken geleidelike veranderings wat oor geslagte in 'n bevolking plaasvind.

1.1.8 Die studie van gene en oorerflikheid in organismes word … genoem.

1.1.9 … beteken om iets in die praktyk te doen.

1.1.10 … is die oordrag van kennis en vaardighede van onderwysers na leerders.

(10 × 1) (10)

Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief

Page 4: MENSLIKE EN SOSIALE ONTWIKKELING NCV/2019 February... · Web viewVoltooi die volgende sinne deur die woorde te gebruik wat in die lys hier onder verskaf word. Skryf slegs die woord

(50550022) -4- NC1480(A)(M1)V

1.2 Kies 'n voorbeeld uit KOLOM B wat pas by 'n woord in KOLOM A. Skryf slegs die letter (A–J) langs die vraagnommer (1.2.1–1.2.8) in die ANTWOORDBOEK neer.

KOLOM A KOLOM B1.2.1

1.2.2

1.2.3

1.2.4

1.2.5

1.2.6

1.2.7

1.2.8

Ruimtelike intelligensie

Musikale intelligensie

Liggaamlike-kinestetiese intelligensie

Interpersoonlike intelligensie

Linguistiese intelligensie

Logiese-wiskundige intelligensie

Intrapersoonlike intelligensie

Naturalistiese intelligensie

A

B

C

D

E

F

G

H

I

J

Cassy is 'n sosiale persoon en is gemaklik in 'n skare

Sandra het 'n hoogs ontwikkelde woordeskat en geniet dit om opstelle te skryf

om in die tuin te werk en diere aan te hou, is 'n verwerkliking van Penny se droom

Nwabisa verkies dit eerder om alleen te wees as met baie mense óm haar

Sandisiwe ken die wysies van baie liedjies omdat sy dit geniet om radio te luister

Bonita eet graag lekkergoed en sjokolade

Marcel blink uit in swem. Hokkie en krieket

Om legkaarte te bou, is Abigail se gunsteling stokperdjie

Lauren is baie selfgesentreerd, kyk heel dag in die spieël en borsel haar hare

Nancy geniet strategiese speletjies soos skaak en breinknopers

(8 × 1) (8)

1.3 Dui aan of die volgende stellings WAAR of ONWAAR is. Kies die antwoord en skryf slegs 'Waar' of 'Onwaar' langs die vraagnommer (1.3.1–1.3.12) in die ANTWOORDBOEK neer.

1.3.1 Die moderne mens word ook homo sapiens genoem.

1.3.2 Die serebrum word gebruik vir asemhaling.

1.3.3 Die hipotalamus word gebruik vir denke.

1.3.4 'n Kurrikulum is 'n plan vir alle leer wat in 'n leerinstelling gebeur.

Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief

Page 5: MENSLIKE EN SOSIALE ONTWIKKELING NCV/2019 February... · Web viewVoltooi die volgende sinne deur die woorde te gebruik wat in die lys hier onder verskaf word. Skryf slegs die woord

(50550022) -5- NC1480(A)(M1)V

1.3.5 Bronfenbrenner se teorie word die Ekologiese Skema Teorie genoem.

1.3.6 Plagiaat is die gebruik van iemand ander se idee sonder om hulle te erken.

1.3.7 Affektief verwys na breinfunksie en denke.

1.3.8 Die IK-toets is oorspronklik deur Alfred Binet ontwikkel.

1.3.9 Kognitief verwys na die proses van denke, leer en persepsies.

1.3.10 Ontwikkelingsuitkomste handel oor die vaardighede wat leerders op skoon verwerf.

1.3.11 'n Besinningsjoernaal help ons om ons gedagtes te orden.

1.3.12 Psigomotoriese vaardighede kan ook beskryf word as bewegingsvaardighede.

(12 × 1) (12)[30]

VRAAG 2

2.1 Verskeie opsies word gegee as moontlike antwoorde op die volgende vrae. Kies die antwoord en skryf slegs die letter (A–D) langs die vraagnommer (2.1.1–2.1.10) in die ANTWOORDBOEK neer.

2.1.1 Die … klier stel nie hormone in die liggaam vry nie.

ABCD

pituïtêrespoegendokrieneskild

2.1.2 Die senuweestelsel bestaan uit miljoene en miljoene …

ABCD

spiere.molekules.neurone.chromosome.

2.1.3 Wanvoeding beteken … voeding.

ABCD

swakgesondevoldoendegebalanseerde

Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief

Page 6: MENSLIKE EN SOSIALE ONTWIKKELING NCV/2019 February... · Web viewVoltooi die volgende sinne deur die woorde te gebruik wat in die lys hier onder verskaf word. Skryf slegs die woord

(50550022) -6- NC1480(A)(M1)V

2.1.4 F.W. de Klerk het die ontbanning van die ANC in … aangekondig.

ABCD

1976199019941965

2.1.5 Die algemene skoolstelsel staan bekend as …

ABCD

sosiale stroom.geleenthede.hoofstroom.gelykheid.

2.1.6 … was een van ons land se demokraties verkose presidente.

ABCD

John VorsterPW BothaMusi MaimaneThabo Mbeki

2.1.7 … verwys na mense wat ten minste een gedeelte kenmerk het.

ABCD

SamelewingKultuurStelselsGemeenskap

2.1.8 Die … bestaan uit die President van Suid-Afrika, die adjunk-president en al die ministers.

ABCD

wetgewerparlementkabinetraad

2.1.9 … is kos vir jou brein.

ABCD

SukroseNatriumGlukoseTartrasien

2.1.10 Die … is in beheer van jou liggaam.

ABCD

hartbreinspiereinterne organe

(10 × 1) (10)

Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief

Page 7: MENSLIKE EN SOSIALE ONTWIKKELING NCV/2019 February... · Web viewVoltooi die volgende sinne deur die woorde te gebruik wat in die lys hier onder verskaf word. Skryf slegs die woord

(50550022) -7- NC1480(A)(M1)V

2.2 In Suid-Afrika kom ons almal uit verskillende kulture, rasse en oortuigings. Dit is belangrik om nie teen enigiemand te diskrimineer nie.

Bespreek DRIE moontlike maniere waarop ons mekaar ten spyte van hierdie verskille kan akkommodeer. (3 × 2) (6)

2.3 Om gesonde kos te eet, kan breinfunksionering verbeter. Bespreek TWEE ander gesonde gewoontes om optimale breinfunksionering te verseker. (2 × 2) (4)

2.4 Sommige mense wat betrokke is by die onderrig van gestremde leerders voel dat Witskrif 6 die behoeftes van hierdie leerders nie voldoende hanteer nie.

Bespreek FIVE moontlike faktore wat 'n negatiewe impak op inklusiwiteit by skole kan hê. (5)

2.5 Noem VYF tegnieke wat gebruik kan word vir besinning ('reflection'). (5)[30]

TOTAAL AFDELING A: 60

AFDELING B

VRAAG 3

3.1 Bestudeer die volgende foto's (3.1.1–3.1.7) en skryf EEN Kritieke Kruisveld-uitkoms (KKVU) wat op die gebeurtenis wat uitgebeeld word vir elke foto neer. 'n Spesifieke KKVU mag slegs EEN KEER gebruik word. Bv. 3.1.6 Werk doeltreffend saam met ander as lede van 'n span, groep, organisasie en gemeenskap

3.1.1 3.1.2

Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief

Page 8: MENSLIKE EN SOSIALE ONTWIKKELING NCV/2019 February... · Web viewVoltooi die volgende sinne deur die woorde te gebruik wat in die lys hier onder verskaf word. Skryf slegs die woord

(50550022) -8- NC1480(A)(M1)V

3.1.3 3.1.4

3.1.5 3.1.6

[Foto's uit ttp://www.istockphoto.com/photos]3.1.7

(7 × 2) (14)

Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief

Page 9: MENSLIKE EN SOSIALE ONTWIKKELING NCV/2019 February... · Web viewVoltooi die volgende sinne deur die woorde te gebruik wat in die lys hier onder verskaf word. Skryf slegs die woord

(50550022) -9- NC1480(A)(M1)V

3.2 Lees die scenario hier onder en beantwoord die vrae.

Julius is die afrigter van die Eaglets-sokkerspan in Kaapstad. Die span het al hulle uitklopwedstryde gewen en speel nou in die finaal. Die keurders van die Nasionale Suid-Afrikaanse sokkerspan sal dit ook bywoon omdat hulle op soek is van spelers op nasionale vlak. Julius sê aan al sy spelers om hulle bes te doen omdat hulle vir die nasionale span gekies kan word.

3.2.1 Verduidelik die term bevoegdheid.

3.2.2 Verduidelik die term praktiese bevoegdheid.

3.2.3 Gee 'n voorbeeld van praktiese bevoegdheid uit die scenario hier bo.

3.2.4 Verduidelik die term grondslagbevoegdheid (“foundational competence”).

3.2.5 Gee 'n voorbeeld van grondslagbevoegdheid uit die scenario hierbo.

(5 × 2) (10)

3.3 Onderskei tussen refleksbewegings en vaardige bewegings. (2)

3.4 Waarom moet jy verwysings gebruik wanneer jy 'n werkopdrag doen? (4 × 1) (4)[30]

VRAAG 4

4.1 Lees die uittreksel hier onder en beantwoord die vrae.

Mpho is tans 'n Vlak 4-student in die Onderwys en Opleiding program. Sy het haar werkgebaseerde ervaring (WGE) by Cuddle Care-dagsorgsentrum voltooi. Dit was 'n aangename ervaring vir haar omdat sy besef het dat om met kinders te werk haar passie is.

Haar gasheer-onderwyser het opgelet dat Mpho baie goed is en haar gevra om 'n les vir die klas aan te bied. Mpho het besluit om 'n lewens-vaardigheidsles aan te bied. Haar aktiwiteite het voorsiening gemaak vir kinders met verskeie vaardighede en vermoëns.

Mpho het egter uitdagings gehad om betyds by die dagsorgsentrum op te daag. Toe die skoolhoof hierdie probleem ophaal, het Mpho haar geïgnoreer en onbeleefd weggestap.

Tydens slaaptyd het Mpho haar ervarings by die skool in haar joernaal aangeteken. Sy het ook 'n besinning oor die les wat sy met die leerders voltooi het, ingesluit.

4.1.1 Identifiseer TWEE sterkpunte wat Mpho getoon het terwyl sy by die dagsorgsentrum was. (2)

4.1.2 Identifiseer TWEE swakhede wat Mpho getoon het terwyl sy by die dagsorgsentrum was. (2)

Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief

Page 10: MENSLIKE EN SOSIALE ONTWIKKELING NCV/2019 February... · Web viewVoltooi die volgende sinne deur die woorde te gebruik wat in die lys hier onder verskaf word. Skryf slegs die woord

(50550022) -10- NC1480(A)(M1)V4.1.3 Gee VIER redes waarom dit as 'n goeie praktyk beskou word om 'n

joernaal by te hou. (4)

4.1.4 Met verwysing na bogenoemde uittreksel, skryf VIER items neer wat Mpho in haar joernaal kon insluit. (4)

4.2 Lees die uittreksel hier onder en beantwoord die vrae.

Kinderjare van die ouderdom van een tot tien is uiters belangrik ten opsigte van kinders se ontwikkeling as sosiale wesens. Skole en opvoeders speel 'n belangrike rol om belangrike vaardighede aan jong kinders te leer.

4.2.1 Alle leerders verwerf sosiale vaardighede ewe maklik.

Stem jy saam/stem jy nie saam met bogenoemde stelling? (1)

4.2.2 Gee 'n rede vir jou antwoord in VRAAG 4.2.1 (2)

4.2.3 Gee VYF voorbeelde van sosiale vaardighede wat jy, as 'n opvoeder, aan jong kinders kan leer. (5)

4.2.4 Bespreek VYF etiese verantwoordelikhede wat jy as 'n opvoeder moet besit. (5 × 2) (10)

[30]

VRAAG 5

5.1 Voltooi die volgende tabel ten opsigte van die verskillende ontwikkeling-stadiums van 'n kind. Skryf slegs die antwoord langs die vraagnommer (5.1.1–5.1.9) in die ANTWOORDBOEK neer.

(9 × 1) (9)

Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief

MENSLIKE BEVOEGDHEID OP VERSKILLENDE OUDERDOMMEVROEË

KINDERJAREMIDDEL

KINDERJAREADOLESSENSIE

OUDERDOM 5.1.1 (1)

5.1.2 (1)

5.1.3(1)

FISIESE ONTWIKKELING

Geniet dit om voorwerpe te trek en stoot

5.1.4 (1)

5.1.5(1)

KOGNITIEWE ONTWIKKELING

5.1.6 (1)

5.1.7 (1)

Verstaan abstrakte idees

AFFEKTIEWE ONTWIKKELING

5.1.8 (1)

In staat tot vriendskap en leer

om te vertrou

5.1.9(1)

Page 11: MENSLIKE EN SOSIALE ONTWIKKELING NCV/2019 February... · Web viewVoltooi die volgende sinne deur die woorde te gebruik wat in die lys hier onder verskaf word. Skryf slegs die woord

(50550022) -11- NC1480(A)(M1)V

5.2 Bestudeer die scenario's wat hieronder gegee word en beantwoord die vrae.

Pas ELKE scenario by EEN van die drie domeine van ontwikkeling soos geklassifiseer deur Benjamin Bloom, naamlik die KOGNITIEWE, PSIGOMOTORIESE en SOSIO-AFFEKTIEWE domein. Skryf slegs die woord(e) 'kognitief', 'psigomotories' of 'sosio-affektief' langs die vraagnommer (5.2.1–5.2.7) in die ANTWOORDBOEK neer.

5.2.1 Om empaties te wees teenoor 'n maat wie se troeteldier dood is.

5.2.2 Om jou eie gedigte te skryf.

5.2.3 Om die plaaslike kerk te help om sop vir arm kinders te verskaf.

5.2.4 Om koek te bak deur jou ma se flatervrye resep te gebruik.

5.2.5 Om die watersiklus te verstaan.

5.2.6 Om te leer hoe om 'n motorvoertuig te bestuur.

5.2.7 Om 'n trui vir die winter te brei.(7 × 1) (7)

5.3 Elk van die vier lobbe van die brein het verskillende funksies. Gee TWEE funksies van elk van die volgende breinlobbe:

5.3.1 Die oksipitale lob

5.3.2 Die pariëtale lob

5.3.3 Die temporale lob

5.3.4 Die frontale lob(4 × 2) (8)

5.4 Noem SES eienskappe van mense wat selfverwesenliking ervaar. (6)[30]

Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief

Page 12: MENSLIKE EN SOSIALE ONTWIKKELING NCV/2019 February... · Web viewVoltooi die volgende sinne deur die woorde te gebruik wat in die lys hier onder verskaf word. Skryf slegs die woord

(50550022) -12- NC1480(A)(M1)V

VRAAG 6

6.1 Lees die uittreksel hier onder en beantwoord die vrae.

Besinning kan lei tot verandering en verbetering in ons lewens. Dit is belangrik om na te dink oor ons ervarings, ons keuses, ons verhoudings, ons doelwitte en waardes. Dit is deur besinning en om ons lewensituasies aandag te deurdink dat ons ons eie funksionering, ons persoonlike situasies en ons toekomstige optrede kan verbeter.

6.1.1 Dink jy dit is nodig om oor jou optrede en keuses in die lewe na te dink? Staaf jou antwoord. (3)

6.1.2 Bespreek EEN voorbeeld in jou eie lewe toe jy oor 'n situasie nagedink, dit verander en daarop verbeter het. Beskryf die situasie duidelik, die besinning wat jy oor die situasie gedoen het en die veranderings wat jy gemaak het om die situasie te verbeter. (3 × 2) (6)

6.2 Verduidelik waarom elk van die volgende voedsel jou breinfunksionering kan verbeter:

6.2.1 Voedsel met 'n hoë antioksidant-inhoud soos rosyne en spinasie.

6.2.2 Voedsel met 'n hoë Omega-3 vetsuurinhoud, soos salm en okkerneute.

(2 × 2) (4)

6.3 Verduidelik waarom elk van die volgende voedsel jou breinfunksionering kan verhinder:

6.3.1 Voedsel met 'n hoë suikerinhoud, soos lekkergoed en gaskoel-drank.

6.3.2 Voedsel met 'n hoë poli-onversadigde vetinhoud, soos skyfies.(2 × 2) (4)

6.4 Noem VYF beginsels van die Nasionale Kurrikulum. (5)

6.5 Definieer elk van die volgende terme:

6.5.1 Sosiale uitsluiting

6.5.2 Insluiting

6.5.3 Diversiteit

6.5.4 Die Kinderwet(4 × 2) (8)

[30]

TOTAAL AFDELING B: 120GROOTTOTAAL: 180

Kopiereg voorbehou