19
Uitgawe 494 20September 2018 Die E-NUUSBLAD met die verlede, hede en toekoms MOLTENO : UIT VERVLOë DAE : DORPSBIBLIOTEKE Deur Ronel Theart Biblioteke was die spil waarom die sosiale saamwees van ‘n dorp gesentreer het. Hoe kleiner die dorpie hoe groter was daardie samekoms. Die inwoners van Molteno het baie vinnig bekendheid verwerf vir hul leesgierigheid. ‘n Volwaardige dorpsbiblioteek, in Brownleestraat, dateer al sedert 9 Februarie 1891. ‘n Volledige register van wie wat gelees het is sedert daardie beginjare getrou bygehou. Die biblioteek was onder die beheer van ‘n komitee waarvan lede diens gedoen het as, bibliotekaris, sekretaris, voorsitter, tesourier, boekekeurders en raadgewers. Hierdie biblioteek het uit vyf vertrekkies bestaan waarvan een vir tydskrifte, een vir koerante, twee vir boeke en een vir die boeke van die bibliotekaris. Dr. PJ van Coller, wat as mediese offisier by die Boeremagte diens gedoen het, was een van die eerste Afrikaners wat ‘n aktiewe rol in biblioteeksame gespeel het. Hy was voorsitter van die biblioteekraad in 1905. Die biblioteek sou bekend wees as die Molteno Public Library. ‘n Wye verskeidenheid koerante en tydskrifte waaronder Illustrated London News, Gentlewoman, Royal Magazine en South African News was deel van die versameling leesstof. ‘n Persoon wat baie gedoen het vir die aankoop van boeke in Kaapstad en London was die dinamiese dr. William Archer-Isaac. Hy was die distriksgeneesheer. Hy en sy vrou het ‘n reuse bydrae tot die kulturele lewe van die dorp gelewer. Sy was die leidster van die Girl Guides. Wanneer dr Archer-Isaac onseker was oor die aankoop van standaardwerke het hy direk aan die Koloniale Sekretaris ‘n skrywe gerig. Biografieë van Rhodes, sowel as publikasies oor die Tweede Vryheidsoorlog en algemene geskiedenis was deel van die publikasiereeks van die biblioteek. Van tyd tot tyd het dit gebeur dat omliggende dorpsbiblioteke, weens ‘n gebrek aan ruimte van hul Africana-reekse onstlae geraak het. Hierdie waardevolle publikasies is dan vir bewaring na Molteno gestuur. Spoedig sou die geboutjie uit sy nate begin bars. ‘n Nuwe perseel is in Smithstraat, langs die munisipaliteit verkry. Die “nuwe” biblioteek sou bekend wees as die George Vice Memorial Library. Hier was ook plek vir ‘n kinderafdeling. Verskeie pogings is aangewend om die boere van die distrik aan die lees te kry. Daar is meer Afrikaanse boeke aangekoop, maar die boere het steeds hul eie leesstof verkies en aangekoop. Oorlogsomstandighede sou die aankoop van boeke bemoeilik, maar boekhandelaars het goed saamgewerk en die toename in lede was verblydend. Die voorraad kon nou konstant aangevul word. Biblioteekbedrywighede het hulle normale gang gegaan tot in 1957 toe die Provinsiale Administrasie die beheer oorgeneem het. Hierdie verandering het groot voordele ingehou. Voorraad is nou volgens die Deweystelsel geklassifiseer wat die alfabetiese stelsel vervang het. Die boekevoorraad is vervyfdubbel, kunsafdrukke, langspeelplate en grootdruk boeke was van die voordele wat nou gratis aan lede gebied is. Die ledetal het ook van net 70 tot meer as 700 gegroei. Molteno-biblioteek het voorwaar van krag tot krag gegaan en was bekend was een van die bestes in die Oos- Kaap. Meintjies. J., Molteno, Dorp van drome.

MOLTENO : UIT VERVLOë DAE : DORPSBIBLIOTEKEbloemsnippets.co.za/media/com_acymailing/upload/bloem_snippets_… · Plot 35, 9de Laan, Kelly's View, Bloemfontein KAARTJIE VERKOPE Kiki

  • Upload
    others

  • View
    2

  • Download
    0

Embed Size (px)

Citation preview

Page 1: MOLTENO : UIT VERVLOë DAE : DORPSBIBLIOTEKEbloemsnippets.co.za/media/com_acymailing/upload/bloem_snippets_… · Plot 35, 9de Laan, Kelly's View, Bloemfontein KAARTJIE VERKOPE Kiki

Uitgawe 494 20September 2018

Die E-NUUSBLAD met die verlede, hede en toekoms

MOLTENO : UIT VERVLOë DAE : DORPSBIBLIOTEKE

Deur Ronel Theart

Biblioteke was die spil waarom die sosiale saamwees van ‘n dorp gesentreer het. Hoe kleiner die dorpie hoe groter was daardie samekoms. Die inwoners van Molteno het baie vinnig bekendheid verwerf vir hul leesgierigheid.

‘n Volwaardige dorpsbiblioteek, in Brownleestraat, dateer al sedert 9 Februarie 1891. ‘n Volledige register van wie wat gelees het is sedert daardie beginjare getrou bygehou. Die biblioteek was onder die beheer van ‘n komitee waarvan lede diens gedoen het as, bibliotekaris, sekretaris, voorsitter, tesourier, boekekeurders en raadgewers.

Hierdie biblioteek het uit vyf vertrekkies bestaan waarvan een vir tydskrifte, een vir koerante, twee vir boeke en een vir die boeke van die bibliotekaris. Dr. PJ van Coller, wat as mediese offisier by die Boeremagte diens gedoen het, was een van die eerste Afrikaners wat ‘n aktiewe rol in biblioteeksame gespeel het. Hy was voorsitter van die biblioteekraad in 1905. Die biblioteek sou bekend wees as die Molteno Public Library. ‘n Wye verskeidenheid koerante en tydskrifte waaronder Illustrated London News, Gentlewoman, Royal Magazine en South African News was deel van die versameling leesstof.

‘n Persoon wat baie gedoen het vir die aankoop van boeke in Kaapstad en London was die dinamiese dr. William Archer-Isaac. Hy was die distriksgeneesheer. Hy en sy vrou het ‘n reuse bydrae tot die kulturele lewe van die dorp gelewer. Sy was die leidster van die Girl Guides. Wanneer dr Archer-Isaac onseker was oor die aankoop van standaardwerke het hy direk aan die Koloniale Sekretaris ‘n skrywe gerig. Biografieë van Rhodes, sowel as publikasies oor die Tweede Vryheidsoorlog en algemene geskiedenis was deel van die publikasiereeks van die biblioteek. Van tyd tot tyd het dit gebeur dat omliggende dorpsbiblioteke, weens ‘n gebrek aan ruimte van hul Africana-reekse onstlae geraak het. Hierdie waardevolle publikasies is dan vir bewaring na Molteno gestuur. Spoedig sou die geboutjie uit sy nate begin bars. ‘n Nuwe perseel is in Smithstraat, langs die munisipaliteit verkry. Die “nuwe” biblioteek sou bekend wees as die George Vice Memorial Library. Hier was ook plek vir ‘n kinderafdeling.

Verskeie pogings is aangewend om die boere van die distrik aan die lees te kry. Daar is meer Afrikaanse boeke aangekoop, maar die boere het steeds hul eie leesstof verkies en aangekoop. Oorlogsomstandighede sou die aankoop van boeke bemoeilik, maar boekhandelaars het goed saamgewerk en die toename in lede was verblydend. Die voorraad kon nou konstant aangevul word. Biblioteekbedrywighede het hulle normale gang gegaan tot in 1957 toe die Provinsiale Administrasie die beheer oorgeneem het. Hierdie verandering het groot voordele ingehou. Voorraad is nou volgens die Deweystelsel geklassifiseer wat die alfabetiese stelsel vervang het. Die boekevoorraad is vervyfdubbel, kunsafdrukke, langspeelplate en grootdruk boeke was van die voordele wat nou gratis aan lede gebied is. Die ledetal het ook van net 70 tot meer as 700 gegroei.

Molteno-biblioteek het voorwaar van krag tot krag gegaan en was bekend was een van die bestes in die Oos-Kaap.

Meintjies. J., Molteno, Dorp van drome.

Page 2: MOLTENO : UIT VERVLOë DAE : DORPSBIBLIOTEKEbloemsnippets.co.za/media/com_acymailing/upload/bloem_snippets_… · Plot 35, 9de Laan, Kelly's View, Bloemfontein KAARTJIE VERKOPE Kiki

Lekker verjaar …, Lekker verjaar!!!! van u, vriende,

kollega’s en families.

22 Sept Dean Grobbelaar 25 Sept Carien Viljoen 26 Sept Karien Esterhuizen Daan Potgieter

INDIEN NOG JOU VERJAASDAGLYS GESTUUR IS DIT NOU DIE TYD, MOENIE UIT STEL NIE....

[email protected]

met Verjaarsdag in Subject gedeelte

Page 3: MOLTENO : UIT VERVLOë DAE : DORPSBIBLIOTEKEbloemsnippets.co.za/media/com_acymailing/upload/bloem_snippets_… · Plot 35, 9de Laan, Kelly's View, Bloemfontein KAARTJIE VERKOPE Kiki

Plot 35, 9de Laan, Kelly's View, Bloemfontein

KAARTJIE VERKOPE Kiki Corner (051-4465666) Langenhoven Park, Pick 'n Pay-sentrum. Sommige kaartjies sal beskikbaar wees by Toms Musiek Winkel (051-4300665), 59 on Plenty(Levisseur Gallery) , hulle no is 0514441683 of 0826726157 Hulle is op die hv Dan Pienaar rylaan en Levisseur St. ook by die deur beskikbaar indien nie uitverkoop. Jy sal in die meeste gevalle afslag kry as jy jou kaartjies vooraf koop by bogenoemde verkopers. As jy te ver is of nie iewers of betyds kaartjies kry nie, epos jou naam, sel nommer en die vertoning wat jy wil bywoon en hoeveel mense julle gaan wees na [email protected] of bel vir Lollie op 0797967975 vir 'n bespreking.

Meer inligting op

http://vulture-aasvoelclub.com/events-page/ Alle vertonings begin 8 nm tensy anders vermeld. 20 Sept – Oldies But Goldies – R100 21 Sept – Pieter Booysen Band – R50 22 Sept – Eddie van Potch en Gerrie van Heerden – R100 11 Okt – Caroline Grace – R100 12 Okt – Craig du Toit Nel en Irene Louise van Wyk – R125 19 Okt – Adam – R120 20 Okt – Cezanne – R100 25 Okt – Frank Freeman – R100 16 Nov – Tribute to Tom Jones and Cher – R100 17 Nov – Good Company – R100 7 Des – Radio Kalahari Orkes – R150 1 Febr- Touch of Class – R130 04 April – Andre The Hilarious Hypnotist – R100

Page 4: MOLTENO : UIT VERVLOë DAE : DORPSBIBLIOTEKEbloemsnippets.co.za/media/com_acymailing/upload/bloem_snippets_… · Plot 35, 9de Laan, Kelly's View, Bloemfontein KAARTJIE VERKOPE Kiki

Come and try our NEW Breakfast Special

with Chips, still only R35, or our NEW

More Meaty Mø€Я$Ã Breakfast with 3

Sausages for only R55!

Breakfast SPECIAL – R35

Kies ENIGE EEN uit hierdie VYF SPESIALITEITS-Hamburgers van

SLIGHTLY NUTTY saam met jou gunsteling CRAFT drankie

vir slegs R100!

Slightly Nutty Hamburger Bees Bom Burger Tequila, Chorizo & Prawn Varkburger Lamsburger met PeppadewTzatsiki Springbokburger met Beet Blatjang Cerevi Lager Cascade Blonde Copper Cream Ale Pink Passion Vodka Gin & Rose Water Pirates Rum & Cola

Please Book to ensure prompt service!

Bespreek asseblief u plek. 083 432 9927

Terme en Voorwaardes Geld.

Page 5: MOLTENO : UIT VERVLOë DAE : DORPSBIBLIOTEKEbloemsnippets.co.za/media/com_acymailing/upload/bloem_snippets_… · Plot 35, 9de Laan, Kelly's View, Bloemfontein KAARTJIE VERKOPE Kiki

(to share R160 – extra veggies and chips are added on a separate plate)

with Peppadew Tzatsiki & Chips

with Chips R80

500g Spare Ribs only R100

with Chips R70

PLEASE BOOK YOUR TABLE IN

ADVANCE TO AVOID DISAPPOINTMENT – phone Rudi 083 432 9927

P L E A S E N O T E T H A T S T O C K S A R E L I M I T E D A N D T H A T T E R M S A N D C O N D I T I O N S A P P L Y .

P R E F E R E N C E W I L L B E G I V E N T O R E S E R V A T I O N S .

31 Aug – 6 Sept

Hotel Transylvania 3 3D PGV Fri –Thu; 11:30, 13:30, 17:30 SGT. Stubby 7-9PGV Fri - Thu; 11:45, 15:45 The Predator 3D 16HLV Fri - Thu; 15:30, 19:30 Ellen: Die Ellen Pakkies Storie

16DLV

Fri - Thu; 13:30, 17:45 Stroomop 10-12PGLV Fri – Thu; 11:30, 15:45, 20:00 The Children Act 13LP Fri – Thu; 13:45, 17:45, 19:45 Gotti 16DLV Fri – Thu; 13:30, 17:45 Johnny English Strikes Again

10-12PG

Fri – Thu; 11:30, 15:45, 20:00 Please Note: Show times may vary due to unforeseen schedule changes, contact the cinema for up to date information.

It’s local, it’s lekker, it’s for the whole family!

SAND 17 NOVEMBER 2018

Page 6: MOLTENO : UIT VERVLOë DAE : DORPSBIBLIOTEKEbloemsnippets.co.za/media/com_acymailing/upload/bloem_snippets_… · Plot 35, 9de Laan, Kelly's View, Bloemfontein KAARTJIE VERKOPE Kiki
Page 7: MOLTENO : UIT VERVLOë DAE : DORPSBIBLIOTEKEbloemsnippets.co.za/media/com_acymailing/upload/bloem_snippets_… · Plot 35, 9de Laan, Kelly's View, Bloemfontein KAARTJIE VERKOPE Kiki

14 Sept ANTHOLOGY-

The Best of/Beste van MEL BOTES R120

19 Sept FARAWAY GEORGE R100 (gaan loer gerus op youtube..as jy hou van Joshua na die Reen, Elvis Blue dan sal jy beslis hou van wat jy hoor..)

5 Okt ARD MATTHEWS(JUST JINGER) R170

7 Okt COUNTRY LEGENDS SPECTACULAR met MANIE JACKSON, TOMMY DEL en CLIVE BRUCE 15h00 R120

10&11 Okt JAN BLOHM & Band R150

12 Okt RICUS NEL R120

13 Okt BOTTOMLESS COFFEE BAND R120

8 Nov ROCCO DE VILLIERS R160

10 Nov OUTLAW “country rock” R100

28 Nov JOSHUA NA DIE REEN R140

KAARTJIES IS BESKIKBAAR BY KIKI CORNER IN LANGENHOVENPARK OF KAN BESPREEK WORD BY [email protected] navrae 079 387 3614

Vertonings begin om 19h30 Onthou ook van die paintball by MEERKATKOLONIE vir die kinders.

Skakel Pieter vir navrae by 079 664 6814

KONTAK 079 387 3614 vir volledige program of besoek ons facebookblad.

We are daily exposed to different kinds of stress: Mechanical - such as injury, strain or bad posture. Chemical - such as air pollutants, additives and colorants in food. Mental / Emotional - such as circumstances outside of your control having an emotional effect on you. Releasing body stress will allow your body to cope better with your daily life and restore your natural state of self healing. Body stress release is a gentle non-therapeutic technique and does not treat any condition.

Werner Frylinck MBSRA (SA)

Bloemfontein

062 910 2531 [email protected]

www.bodystressrelease.com

Modderrivier Express

Besoek ons web tuiste vir meer inligting by: www.rivierboot.co.za en skakel Paul Scheepers vir

bespreking - 0724594995

Page 8: MOLTENO : UIT VERVLOë DAE : DORPSBIBLIOTEKEbloemsnippets.co.za/media/com_acymailing/upload/bloem_snippets_… · Plot 35, 9de Laan, Kelly's View, Bloemfontein KAARTJIE VERKOPE Kiki
Page 9: MOLTENO : UIT VERVLOë DAE : DORPSBIBLIOTEKEbloemsnippets.co.za/media/com_acymailing/upload/bloem_snippets_… · Plot 35, 9de Laan, Kelly's View, Bloemfontein KAARTJIE VERKOPE Kiki
Page 10: MOLTENO : UIT VERVLOë DAE : DORPSBIBLIOTEKEbloemsnippets.co.za/media/com_acymailing/upload/bloem_snippets_… · Plot 35, 9de Laan, Kelly's View, Bloemfontein KAARTJIE VERKOPE Kiki

kaartjies by Anna Fourie 0662660040

Page 11: MOLTENO : UIT VERVLOë DAE : DORPSBIBLIOTEKEbloemsnippets.co.za/media/com_acymailing/upload/bloem_snippets_… · Plot 35, 9de Laan, Kelly's View, Bloemfontein KAARTJIE VERKOPE Kiki
Page 12: MOLTENO : UIT VERVLOë DAE : DORPSBIBLIOTEKEbloemsnippets.co.za/media/com_acymailing/upload/bloem_snippets_… · Plot 35, 9de Laan, Kelly's View, Bloemfontein KAARTJIE VERKOPE Kiki

MOENIE SPYT WEES NIE – BESPREEK NOU JOU JAAREINDFUNKSIE BY

The Famous Brew & Still en Slightly Nutty. Daar is net ‘n handjievol Vrydae en Saterdae steeds beskikbaar in

November en Desember!!

Stuur vir ons ‘n e-pos by [email protected]

Die Ou Presidensie Historiese Vereniging

se jaarlikse staptoer

deur Pres. Brandstraat

vind op

Saterdag 15 September 2018

om 14:15

vanaf die Ou Presidensie plaas .

Kollekte

Skakel : 051 422 5283 of 072 418 8665

Page 13: MOLTENO : UIT VERVLOë DAE : DORPSBIBLIOTEKEbloemsnippets.co.za/media/com_acymailing/upload/bloem_snippets_… · Plot 35, 9de Laan, Kelly's View, Bloemfontein KAARTJIE VERKOPE Kiki

HELP OM GESKIEDENIS BY KINDERS AAN TE WAKKER!!!

Die Oorlogsmuseum het ‘n paar jaar gelede 'n inisiatief geloods om ‘n Anglo-Boereoorlog vasvrae vir skole aan te bied en pryse uit te loof. Ten spyte van ‘n beperkte begroting, is die Museum met die ondersteuning van die Vriende van die Oorlogsmuseum, vasbeslote om hierop voort te bou. Die Vriende van die Oorlogsmuseum het 3 publikasies oor slagvelde, monumente, grafstene en geboue wat verband hou met die Anglo-Boereoorlog in Bloemfontein, die Noord-oos Kaap en die Suid-Vrystaat, die lig laat sien. Om bogenoemde vasvrae te befonds, is ons op soek na 20 lesers en/of individue wat die 3 publikasies as pakket vir R500 wil aanskaf. Alle fondse word vir die vasvrae aangewend. Kontak asb. Christelle Swanepoel by die Oorlogsmuseum by [email protected]. Die R500 sal posgeld insluit.

Die publikasies is ten volle tweetalig en sluit alle inligting oor besienswaardighede in hierdie streke

in!

Page 14: MOLTENO : UIT VERVLOë DAE : DORPSBIBLIOTEKEbloemsnippets.co.za/media/com_acymailing/upload/bloem_snippets_… · Plot 35, 9de Laan, Kelly's View, Bloemfontein KAARTJIE VERKOPE Kiki

Sondag 23 Sept 12H30

SPYSKAART VOORGEREG

Witvis, avokado, kruieslaai - verfrissend

HOOFGEREG Gebraaide skaaptjoppie

Hoenderpasteitjie-kolwyntjie Chillie concarne op wilderys/koringslaai

Gebakte Aartappel Geroosterde groente/halloumi stukke

Bababoontjie met perske Tammeletjie julienne.

Somerslaai met aarbeie Jong beet, feta en coriander

Kaasbord , Vrugtebord

NAGEREG Pavlova- meringue, roomys en vars somer bessies

Koffie, tee toonbank.

R180 pp Kind 12 en onder halfprys

±15km op N1 suid vanaf Hyperama Checkers

Kontak: Jackie Steyn

082 5 777 323 [email protected]

Page 15: MOLTENO : UIT VERVLOë DAE : DORPSBIBLIOTEKEbloemsnippets.co.za/media/com_acymailing/upload/bloem_snippets_… · Plot 35, 9de Laan, Kelly's View, Bloemfontein KAARTJIE VERKOPE Kiki

Country Craft TUINDIENSTE

Elke huis het ‘n mooi tuin nodig.

Die tyd van die jaar (Aug) waar alle voorbereidings getref word. Beddings voorberei met kompos.

Gras kort gesny word.

Alle onkruid in beddings, op plaveisels en op grasperke verwyder word.

Beste diens, eenmalig nou of maandelikse diens.

Gratis kwotasies. Hou self toesig.

Kontak

Schallie 082 803 0873 [email protected]

Page 16: MOLTENO : UIT VERVLOë DAE : DORPSBIBLIOTEKEbloemsnippets.co.za/media/com_acymailing/upload/bloem_snippets_… · Plot 35, 9de Laan, Kelly's View, Bloemfontein KAARTJIE VERKOPE Kiki

Baie welkom by UNIKUM BROKKIES

Huwelikskonflik – wie is reg?

Ek is seker jy het al die stelling gehoor, ‘n saak het 3 kante. Joune,

myne en die realiteit! Baie huwelikskonflik ontstaan omdat net my en

jou kant gesien word, niemand kom by die realiteit uit nie.

Goeie kommunikasie is beslis bitter belangrik vir ‘n gelukkige huwelik

waar beide partye voel hulle kant van ‘n saak word met respek

behandel. As ons mekaar se belewenisse (jou kant en my kant) met

respek op ‘n sinvolle manier kan kommunikeer besef ons dalk jou

woede is eintlik ‘n gevoel van vrees en my emosionele afwesigheid dalk

‘n gevoel van waardeloosheid.

Never too old ~ too bad ~ too broken ~ too late ~ to make a new beginning

Jannine Bester ~ BA(Hons) Geregistreer CCSA (CO 2044) Tall Trees Fasiliteerder

Tel 082 902 3556, Epos [email protected]

Page 17: MOLTENO : UIT VERVLOë DAE : DORPSBIBLIOTEKEbloemsnippets.co.za/media/com_acymailing/upload/bloem_snippets_… · Plot 35, 9de Laan, Kelly's View, Bloemfontein KAARTJIE VERKOPE Kiki

Contact Retha van Eyssen 051 522 6671 [email protected]

Page 18: MOLTENO : UIT VERVLOë DAE : DORPSBIBLIOTEKEbloemsnippets.co.za/media/com_acymailing/upload/bloem_snippets_… · Plot 35, 9de Laan, Kelly's View, Bloemfontein KAARTJIE VERKOPE Kiki
Page 19: MOLTENO : UIT VERVLOë DAE : DORPSBIBLIOTEKEbloemsnippets.co.za/media/com_acymailing/upload/bloem_snippets_… · Plot 35, 9de Laan, Kelly's View, Bloemfontein KAARTJIE VERKOPE Kiki