Upload
others
View
4
Download
0
Embed Size (px)
Citation preview
AANSOEKDOKUMENTvir toelating tot die skool
MORGENZON LANDBOU AKADEMIE
1. Hierdie aansoek moet
2. NB!! Die volgende dokumente (afskrifte) iets kort, sal leerder nie oorweeg word nie.
• Jongste rapport van leerder• ID/Geboortesertifikaat van leerder• Immuniseringssertifikaat • ID foto van leerder• Oorplasingskaart van vorige skool• ID’s/Huweliksertifikaat/Egskeidin• Beide ouers/voogde se ID’s/
3. Die verslag van huidige skoolsal daarsonder oorweeg word nie.
4. ‘n Waglys word saamgevorm (sodra moontlik
5. Vul asseblief inskrywingsvorm, mediese vorms en finansiële kontrakvorm VOLLEDIG in. Indien dit nie volledig ingevul is nie, sal u kind glad nie oorweeg word nie.
6. Indien daar gevind is dat u nie die ware inligting aangaande u of u kind aan ons gegee het nie, kan dit lei tot uitsetting van u kind.
LEERDERINLIGTING
NOEMNAAM EN VAN: ....................................................................................................... GRAAD VAN AANSOEK:
JAAR VAN AANSOEK:
HUIDIGE SKOOL: ................................................................................................................
1
AANSOEKDOKUMENT ir toelating tot die skool en/of koshuis
MORGENZON LANDBOU AKADEMIE
BELANGRIK !
moet VOLLEDIG voltooi wees vir oorweging.
e dokumente (afskrifte) moet hierdie aansoek vergesel.iets kort, sal leerder nie oorweeg word nie.
Jongste rapport van leerder ID/Geboortesertifikaat van leerder Immuniseringssertifikaat – slegs vir Grondslagfase
der Oorplasingskaart van vorige skool ID’s/Huweliksertifikaat/Egskeidin gsbevel van biologiese ouers
voogde se ID’s/bewys van voogdyskap (hofbevel)
verslag van huidige skool moet aangeheg wees by alle aansoeke en niemand sal daarsonder oorweeg word nie.
‘n Waglys word saamgestel vir onsuksesvolle aansoeke. Handig dus u aansoeksodra moontlik) vroegtydig in om teleurstelling te voorkom.
Vul asseblief inskrywingsvorm, mediese vorms en finansiële kontrakvorm Indien dit nie volledig ingevul is nie, sal u kind glad nie oorweeg
Indien daar gevind is dat u nie die ware inligting aangaande u of u kind aan ons gegee het nie, kan dit lei tot uitsetting van u kind.
LEERDERINLIGTING
.......................................................................................................
GRAAD VAN AANSOEK: R 1 2 3 4 5 6 7 8
................................................................................................................
MORGENZON LANDBOU AKADEMIE
hierdie aansoek vergesel. Indien
se ouers ewys van voogdyskap (hofbevel)
moet aangeheg wees by alle aansoeke en niemand
aansoeke. Handig dus u aansoek-in om teleurstelling te voorkom.
Vul asseblief inskrywingsvorm, mediese vorms en finansiële kontrakvorm Indien dit nie volledig ingevul is nie, sal u kind glad nie oorweeg
Indien daar gevind is dat u nie die ware inligting aangaande u of u kind aan ons
.......................................................................................................
9 10 11 12
................................................................................................................
INSKRYWINGSVORMMORGENZON LANDBOU AKADEMIE
3
BIOLOGIESE VADER
Van:
Voorletters:
Noemnaam:
Doopname:
ID nommer:
Verwantskap:
Beroep:
Maatskappy:
Tel (werk):
Huwelikstatus: Getroud Geskei Enkel
Ras:
Burgerskap:
Huistaal:
Korrespondensie taal:
Tel (huis):
Selnommer:
E-pos:
Woonadres: ..................................................
.................................................
Poskode: ................................................... Posadres vir rekening en korrespondensie
......................................................................................................... Poskode: ........
2
INSKRYWINGSVORM MORGENZON LANDBOU AKADEMIE
OUER INLIGTING
BIOLOGIESE VADER
BIOLOGIESE MOEDER
Van:
Voorletters:
Noemnaam:
Doopname:
ID nommer:
Verwantskap:
Beroep:
Maatskappy:
Tel (werk):
Huwelikstatus: Getroud Geskei Enkel Huwelikstatus: Getroud Geskei
Ras:
Burgerskap:
Huistaal:
Korrespondensie taal:
Tel (huis):
Selnommer:
E-pos:
Woonadres: ..................................................
.................................................
Poskode: ...................................................
Woonadres: ...................................................
...................................................
Poskode: ...................................................
korrespondensie: ....................................................
......................................................................................................... Poskode: ........
MORGENZON LANDBOU AKADEMIE
BIOLOGIESE MOEDER
Huwelikstatus: Getroud Geskei Enkel
Woonadres: ...................................................
...................................................
Poskode: ...................................................
: ...........................................................................
......................................................................................................... Poskode: ........................
3
ADDISIONELE KONTAKPERSONE
1. Naam: ........................................................................................
Verwantskap van leerder: ........................................................................................
Tel: ........................................................................................ 2. Naam: ........................................................................................
Verwantskap van leerder: ........................................................................................
Tel: ........................................................................................
LEERDERBESONDERHEDE
Kind 1 Kind 2 Kind 3 Kind 4 Graad:
Van:
Voorletters:
Noemnaam:
Doopname:
Selnommer:
Geslag: Seun/Dogter Seun/Dogter Seun/Dogter Seun/Dogter
Geboortedatum:
ID nommer:
Koshuisinwoning: Ja/Nee Na/Nee Ja/Nee Na/Nee
Links-/Regshandig:
Hoeveel kinders in familie
Hoeveelste kind in familie
Ras:
Burgerskap:
Kerkverband:
Ouers oorlede: Vader/Moeder/Albei Vader/Moeder/Albei Vader/Moeder/Albei Vader/Moeder/Albei
Woonagtig by: Vader/Moeder/Albei Vader/Moeder/Albei Vader/Moeder/Albei Vader/Moeder/Albei
Hoogste graad geslaag en in watter jaar:
Vorige skool:
Provinsie:
Adres/vorige skool:
4
MEDIESE BESONDERHEDE
Mediese fonds: ................................................................................................................ Nommer: ................................................................................................................ Hooflid: ................................................................................................................ Dokter besonderhede: Naam en van: ....................................................................................... Tel: .......................................................................................................
NEEM ASSEBLIEF KENNIS :
Dit is u as ouer se verantwoordelikheid om die skool in kennis te stel van ‘n adres/telefoonnommer/e-pos wat verander!
5
ALGEMENE VOORWAARDES EN TOELATINGSBELEID
Ons/Ek, die ondergetekende Rekeningpligtige/s (ouer/voog) aanvaar hiermee ongekwalifiseerd en onvoorwaar-delik die toelatingsbeleid en voorwaardes van die skool en ons verklaar dat ‘n afskrif daarvan aan ons beskikbaar gestel is tydens ondertekening van hierdie inskrywing- en toelatingsvorm en verklaar soos volg dat:
1. Ons/Ek die ouer/voog van leerder/s verklaar namens onsself en die leerder/s dat ons die missie en doelstellings en die skoolbeleid van die skool te alle tye onderskryf, handhaaf, beskerm en dat ons, ons onderwerp aan al die toelatingsvereistes, tugmaatreëls en ander skoolreëls.
2. Ons/Ek aanspreeklik sal wees vir die stiptelike betaling van onderriggelde, wat uit hoofde van ons verbintenis met die Skool betaalbaar is en van tyd tot tyd deur die Beheerliggaam bepaal word. Indien daar versuim word om die nodige skoolgelde te betaal soos ooreengekom, n saamgestelde rentekoers van 11% per jaar soos voorgeskryf op die totale bedrag uitstaande van die datum in mora sal gevoeg word tot die rekening. Sodanige nie-presterende ouer/voog sal aanspreeklik wees vir alle invorderingskostes en fooie- huidiglik 25 %- tussen ons Prokureur- en eie-kliënt, spesifiek met betrekking tot kostes ten opsigte van opsporing asook soos voorsien in die Skuld Invordering Wet van 1998 en enige ander fooie en kostes reeds aangegaan of wat in die toekoms aangegaan mag word.
3. Ons/Ek aanspreeklik sal wees vir die stiptelike betaling van koshuisgelde, wat uit hoofde van ons verbintenis met die Koshuis betaalbaar is en van tyd tot tyd deur die Beheerliggaam bepaal word. Indien daar versuim word om die nodige koshuisgelde te betaal soos ooreengekom is. ‘n Saamgestelde koers van 11% per jaar soos voorgeskryf op die totale bedrag uitstaande van die datum in mora sal gevoeg word tot die rekening. Sodanige nie-presterende ouer/voog sal aanspreeklik wees vir alle invorderingskostes en fooie - huidiglik 25 %- tussen ons Prokureur- en eie-kliënt, spesifiek met betrekking tot kostes ten opsigte van opsporing asook soos voorsien in die Skuld Invordering Wet van 1998,en enige ander fooie en kostes reeds aangegaan of wat in die toekoms aangegaan mag word.
4. Ons/Ek neem verder kennis dat alle gelde deur ons/ my aan die skool betaal ten eerste teen skoolfonds en dan koshuisgelde verreken sal word.
5. Ons/Ek neem verder kennis dat koshuisgelde streng vooruitbetaalbaar is teen die eerste van elke maand.
6. Ons/Ek neem verder kennis dat indien koshuisgelde nie stiptelik betaal word teen die eerste van elke maand nie,my kind/ers teen die sewende dag van die maand toegang tot die koshuis geweier mag word .
7. Ons/Ek verleen hiermee toestemming dat my naam op buro’s gelys mag word as ‘n wanbetaler indien daar enige bedrag uitstaande ingevolge hierdie ooreenkoms is. Ek verleen ook verder hiermee toestemming dat navraag gedoen mag word by enige buro om my kredietwaardigheid te bevestig of om my op te spoor.
8. Die Rekeningpligtigtige (ouer/voog) van die kinders kies hiermee die adres soos in die inskrywingsvorm hiervoor vermeld as hul domicillium citandi et executandi vir alle doeleindes van moontlike kennisgewing wat aan sodanige Rekeningpligtigtige (ouer/voog) gerig moet word. Enige verandering daarvan sal deur die ouer skriftelik aan die skool oorhandig word.
9. Ek/Ons aanvaar dat alle redelike voorsorg getref sal word vir die veiligheid en welstand van my kind en dat ek verantwoordelik gehou sal word vir die betaling van mediese en/of hospitaalrekeninge, indien van toepassing in geval van besering.
10. Ek/Ons dra my/ons magte as ouer/voog oor aan die hoof van die skool of sy verteenwoordiger, indien mediese behandeling /chirurgiese ingreep van my kind nodig mag wees. Sover ek weet is hy/sy fisies in staat om aan aktiwiteite deel te neem en verkeer hy/sy in goeie gesondheid.
Ek/Ons verklaar dat die vorm volledig ingevul is en dat die besonderhede hierin waar en korrek is. Geteken te MORGENZON LANDBOU AKADEMIE op hierdie ......... dag van .................................. .................................................... ............................................................ Handtekening van Vader/Voog Identiteit snommer van Vader/Voog ..................................................... ............................................................... Handtekening van Moeder/Voog Identiteitsn ommer van Moeder/Voog
6
KATEGORIE 3(b) DISSIPLINêRE OORTREDINGS a) Alle gevalle van ernstige/herhaaldelike wangedrag binne die uitsluitlike diskresie van
die Skoolhoof en indien skorsing oorweeg moet word b) Drank-/Dwelmmiddel gebruik of verkoop of in besit wees van enige afhanklikheids-
vormende middel, bier en cider ingesluit of enige sigarette of tabak c) Diefstal d) Skadelike graffiti, haattaal, sekssisme, rassisme e) Besit/Ontvangs van enige gesteelde of vermoedelik gesteelde goedere f) Seksuele wangedrag g) Onsedelike wangedrag h) Pornografie, besit of verspreiding daarvan i) Eksamenbedrog j) Ernstige vandalisme of saakbeskadiging k) Besit of gebruik van gevaarlike wapens en/of voorwerpe l) Aanranding/Gebruik van geweld/Afknouery m) Herhaaldelike oortredings van die skool-/koshuisreëls en/of gedragskode n) Versuim om voor ‘n Tugkomitee te verskyn o) Verstrekking van wesenlike vals inligting van die skool, gesagsfigure, ander leerders
aan die pers of enige ander instansie p) Satanisme/Godslastering q) Enige optrede wat die goeie naam van die skool in oneer bring r) Pleeg van enige handeling/Versuim wat in ‘n Geregshof berigbaar is s) Toegang verkry deur ongeoorloofde gebruik van rekenaars of poog om toegang te
verkry tot die skool se data lêers t) Wegloop/Dros van skool- of koshuisterrein sonder om uit te teken ........................................... .................................... ................................................... HANDTEKENING/OUER DATUM HANDTEKENING/LEERDER
MORGENZON
VRYWARINGSVORM MET BETREKKING TOTLEERDERFOTO’S/
Ek, (volle name en van netjies in blokletters
verleen hiermee toestemming aan
beeldmateriaal/video’s van die kind(ers) hieronder te vertoon as deel van:
• ‘n demonstrasie/projek/aktiwiteit in die loop van klaskameronderrig
• ‘n voorbeeldprojek/
sessies, klaskamers, advertensies, ensovoorts deur die skool geskep is;
• die skool se webblaaie en sosiale mediaplatforms (waaronder Facebook en
Twitter);
• voorbeelde wat aan programuitgewers gegee, of wedstrydinskrywings wat by
borge ingedien word;
• video-opnames vir ‘n program in verband met die skool wat op ‘n televisie
stasie uitgesaai sal word; en/of
• enige gedrukte publikasie, wat insluit, dog nie beperk is nie tot, koerante, tyd
skrifte, jaarboeke, ensovoorts.
Deur hierdie toestemming te verleen, begryp ek dat die skool foto’s/beeldmateriaal/video’s
van die kind(ers) kan gebruik vir doeleindes soos om prestasies te vier en onderwysgeleent
hede bekend te maak, soos wat die skoolbeheerliggaam en die skoolhoof goeddink, en dat
sodanige gebruik vertoning in die skoolfotogalery kan insluit.
Ek verstaan voorts dat hoewel die skool wat met die foto’s/beeldmateriaal/video’s verbind
word, geïdentifiseer sal word, en volwassenes wat in foto’s/beeldmateriaal/video’s verskyn
by die naam genoem mag word, die naam/name of ander persoonlik identifiseerbare inligting
van die kinders) nie saam met enige foto/beeld/video gebruik sal word nie.
7
MORGENZON LANDBOU AKADEMIE
VRYWARINGSVORM MET BETREKKING TOT
LEERDERFOTO’S/ -BEELDMATERIAAL/ -
netjies in blokletters) .................................................................
verleen hiermee toestemming aan MORGENZON LANDBOU AKADEMIE om foto’s/
beeldmateriaal/video’s van die kind(ers) hieronder te vertoon as deel van:
‘n demonstrasie/projek/aktiwiteit in die loop van klaskameronderrig
‘n voorbeeldprojek/-aktiwiteit op CD wat vir gebruik in opvoedkundige
sessies, klaskamers, advertensies, ensovoorts deur die skool geskep is;
die skool se webblaaie en sosiale mediaplatforms (waaronder Facebook en
voorbeelde wat aan programuitgewers gegee, of wedstrydinskrywings wat by
ord;
opnames vir ‘n program in verband met die skool wat op ‘n televisie
stasie uitgesaai sal word; en/of
enige gedrukte publikasie, wat insluit, dog nie beperk is nie tot, koerante, tyd
skrifte, jaarboeke, ensovoorts.
toestemming te verleen, begryp ek dat die skool foto’s/beeldmateriaal/video’s
van die kind(ers) kan gebruik vir doeleindes soos om prestasies te vier en onderwysgeleent
hede bekend te maak, soos wat die skoolbeheerliggaam en die skoolhoof goeddink, en dat
sodanige gebruik vertoning in die skoolfotogalery kan insluit.
Ek verstaan voorts dat hoewel die skool wat met die foto’s/beeldmateriaal/video’s verbind
word, geïdentifiseer sal word, en volwassenes wat in foto’s/beeldmateriaal/video’s verskyn
genoem mag word, die naam/name of ander persoonlik identifiseerbare inligting
van die kinders) nie saam met enige foto/beeld/video gebruik sal word nie.
LANDBOU AKADEMIE
VRYWARINGSVORM MET BETREKKING TOT -VIDEO’S
) ..........................................................................
MORGENZON LANDBOU AKADEMIE om foto’s/
‘n demonstrasie/projek/aktiwiteit in die loop van klaskameronderrig
aktiwiteit op CD wat vir gebruik in opvoedkundige werk-
sessies, klaskamers, advertensies, ensovoorts deur die skool geskep is;
die skool se webblaaie en sosiale mediaplatforms (waaronder Facebook en
voorbeelde wat aan programuitgewers gegee, of wedstrydinskrywings wat by
opnames vir ‘n program in verband met die skool wat op ‘n televisie-
enige gedrukte publikasie, wat insluit, dog nie beperk is nie tot, koerante, tyd-
toestemming te verleen, begryp ek dat die skool foto’s/beeldmateriaal/video’s
van die kind(ers) kan gebruik vir doeleindes soos om prestasies te vier en onderwysgeleent-
hede bekend te maak, soos wat die skoolbeheerliggaam en die skoolhoof goeddink, en dat
Ek verstaan voorts dat hoewel die skool wat met die foto’s/beeldmateriaal/video’s verbind
word, geïdentifiseer sal word, en volwassenes wat in foto’s/beeldmateriaal/video’s verskyn
genoem mag word, die naam/name of ander persoonlik identifiseerbare inligting
van die kinders) nie saam met enige foto/beeld/video gebruik sal word nie.
8
Ek onderneem hierdie vrywaringsvorm in die wete dat enige foto’s/beeldmateriaal/video’s
wat op die skool se webtuiste gepubliseer word, deur verskeie nuusorganisasies, waaronder
gedrukte, elektroniese en uitsaaimedia, bekom en gereproduseer kan word, en daarom
vrywaar ek die skool van enige aanspreeklikheid wat kan ontstaan uit die gebruik van
foto’s/beeldmateriaal/video’s van die kind(ers) in skoolwebpublikasies.
Daarbenewens begryp ek dat daar moontlike gevare bestaan in verband met die publikasie
van foto’s, beeldmateriaal en video’s op ‘n webtuiste, aangesien wêreldwye toegang tot die
internet dit onmoontlik maak om te beheer wie toegang tot die inligting verkry.
Ek verstaan ook dat indien ek hierdie ooreenkoms wil herroep, ek dit in enige stadium kan
doen deur ‘n brief aan die skoolhoof te stuur.
Naam/name van leerder(s): ...................................................................................................... ...................................................................................................... Naam van ouer/voog: ...................................................................................................... ...................................................................................................... Adres: ...................................................................................................................................... Stad: .............................................................................................. Poskode: ................. Telefoonnommer: ..................................................................................................................
MORGENZON LANDBOU AKADEMIE
waardeur alle skool-
U moet ons asseblief help met die volgende belangrike inligting.U as ouer, stiefouer of voog is verantwoordelik verander, by ons die verander
Leerder inligting :
1. Leerder Naam
.............................................................................................................................2. Leerder Naam
.............................................................................................................................3. Leerder Naam
..................................................................................4. Leerder Naam
.............................................................................................................................
Biologiese ouers:
Pa selfoonnommer
.....................................................
Stief ouers:
Pa selfoonnommer
.....................................................
Voogde ouers:
Pa selfoonnommer
.....................................................
Graag wil ons ook meer weet hoe u
Skole besoek:
Webblad:
Facebook:
Vriende:
Enige ander:
9
MORGENZON LANDBOU AKADEMIE
Besonderhede vir D6 en koshuis informasie vanaf skool na ouers deurgegee word
U moet ons asseblief help met die volgende belangrike inligting.U as ouer, stiefouer of voog is verantwoordelik om, indien daar enige nommers
verandering te kom gee.
Van, Graad en Selfoonnommer:
............................................................................................................................. Van, Graad en Selfoonnommer:
............................................................................................................................. Van, Graad en Selfoonnommer:
............................................................................................................................. Van, Graad en Selfoonnommer:
.............................................................................................................................
Ma selfoonnommer:
..................................................... ....................................................
Ma selfoonnommer:
..................................................... ....................................................
Ma selfoonnommer:
..................................................... ....................................................
Graag wil ons ook meer weet hoe u van ons unieke skool gehoor het:
....................
....................
....................
....................
....................
informasie vanaf skool na ouers deurgegee word
U moet ons asseblief help met die volgende belangrike inligting. daar enige nommers
.............................................................................................................................
.............................................................................................................................
...........................................
.............................................................................................................................
selfoonnommer:
....................................................
selfoonnommer:
....................................................
selfoonnommer:
....................................................
van ons unieke skool gehoor het:
10
11
VERSLAG VAN HUIDIGE SKOOL (Moet voltooi word deur ‘n personeellid wat hom/haar goed ken)
NAAM VAN LEERDER: ............................................................................. GR: ......... NAAM VAN HUIDIGE SKOOL: .......................................................................................... ADRES VAN HUIDIGE SKOOL: .........................................................................................
..........................................................................................
POSKODE: ..........................................................................................
Het u al van die onderstaande probleme met die aansoeker ondervind? (Merk met ‘n X)
PROBLEEM JA NEE INDIEN JA- SPESIFISEER
1. Onvoltooide werk 2. Laat kom 3. Ontwrigting van klas 4. Vandalisme 5. Rook 6. Alkohol 7. Dwelms 8. Voorkoms volgens reëls 9. Stokkiesdraai 10. Ander 11. Dis ‘n pragtige leerder. Neem hom/haar met Vrymoedigheid
OPMERKING: .........................................................................................................................
......................................................................................................................................................
...................................................................................................................................................... ........................................................................... .................................................................. HANDTEKENING VAN PERSONEELLID HOEDANIGHEID ........................................................................... .................................................................. HANDTEKENING TOPBESTUURSLID HOEDANIGHEID DATUM VOLTOOI: .........................................
12
13
STUDIERIGTINGS
(Akademies, Landbou, Tegnies, Gasvryheid)
VAKKEUSES
In al hierdie studierigtings kan Universiteitstoelating verkry word mits die regte vakke geneem word
(GRAAD 8 + 9) VERPLIGTE VAKKE
AFRIKAANS HUISTAAL ENGLISH FIRST ADDITIONAL LANGUAGE WISKUNDE SOSIALE WETENSKAP NATUURWETENSKAP EKONOMIESE EN BESTUURSWETENSKAP TEGNOLOGIE SKEPPENDE KUNSTE LEWENSORIëNTERING
EN KEUSE VAKKE (Nie eksamenvakke) Kies slegs een
LANDBOU
TEGNIES
GASVRYHEID
14
AKADEMIESE -, LANDBOU- EN GASVRYHEID STUDIERIGTING GR. 10 – 12
VERPLIGTEND :
1. AFRIKAANS HUISTAAL 2. ENGLISH FIRST ADDITIONAL LANGUAGE 3. LEWENSORIëNTERING
4. WISKUNDE OF WISKUNDE GELETTERHEID
KIES EEN VAK UIT ELK VAN DIE DRIE KOMBINASIES:
KOMBINASIE 1 KOMBINASIE 2 GASVRYHEIDSTUDIE LEWENSWETENSKAP
LANDBOUWETENSKAP LANDBOU BESTUURSPRAKTYK
REKENINGKUNDE TOERISME
KOMBINASIE 3 FISIESE WETENSKAP
LANDBOU TEGNOLOGIE
REK. TOEPASSINGS TEGN.
TEGNIESE STUDIERIGTING (GR. 10 – 12)
VERPLIGTEND :
1. AFRIKAANS HUISTAAL 2. ENGLISH FIRST ADDITIONAL LANGUAGE 3. LEWENSORIëNTERING
4. WISKUNDE OF TEGNIESE WISKUNDE
5. INGENIEURSGRAFIKA EN ONTWERP
6. FISIESE WETENSKAP OF TEGNIESE WETENSKAP
KIES EEN VAK UIT DIE VOLGENDE:
MOTORWERKTUIGKUNDE
ELEKTRISIëNSWERK
LET WEL
Fisiese Wetenskap en Rekeningkunde kan slegs geneem word saam met die vak Wiskunde
TOESTEMMINGS(Vir gebruik slegs in geval van aktiwiteite buiten skoolaktiwiteite ingevolge
artikel
Hiermee gee ek, ................................................................................................... ouer/voog .......................................................................................Toestemming dat hy/sy aan enige fondsinsamelingsprojek, sakebedrywigheid of enige ander aktiwiteit buiten ‘n skoolaktiwiteit, ingevolge die Suiddeur die Beheerliggaam of Skoolhoof goedgekeur is, hetsy op of weg van die skoolterrein. Ek besef dat my kind op eie risiko aan bogemelde aktiwiteite deelneem. Ek verleen verder toestemming dat die personeel van die skool, of ‘n persoon wat deur die skool aangewys word, my kind n Ek neem kennis dat my kind onder die toesig van die skool, of ‘n persoon wat deur die skool aangewys word, sal wees, welke persoon/persone met die nodige sorg sal optree om die veiligheid van my kind te verseker. Ek besef voorts dat die personeel van die skool, persone wat aangewys word deur die skool, die Beheerliggaam en die skool self, nie aanspreeklik gehou kan word vir die verlies van enige persoonlike besitting of enige ander verlies of wat opgedoen of gely kan word nie. Daarom doen ek hiermee afstand van enige eis hoegenaamd teen die skool wat kan voortvloei uit enige skade of verlies vanweë deelname aan bogenoemde aktiwiteite. As ouer/voog verleen ek hiermee toestemming aan die verantwoordelike personeel van die skool, of ‘n persoon wat deur die skool aangewys word, om dringende mediese hulp vir mykind te bekom indien dit nodig sou word ten tye van sy/haar betrokkenheid by aktwaarop hierdie vrywaring betrekking het. Sover ek weet, verkeer die kind in goeie gesondheid. Die verantwoordelike persoon/persone word egter versoek om op die volgende te let: (Noem hier enige gebrek, gesondheidsrisiko, swakheid of afwykingenige spesiale bedrywighede waaraan u kind nié mag deelneem nie. Meld ook enige medisyne of allergieë) ........................................................................................................................... ............................................................................................................................. ........................................................................... 1 ‘n Skoolaktiwiteit word omskryf as “enige amptelike opvoedkundige, kulturele,
ontspannings- of sosiale aktiwiteit van die skool op of buite die skool se perseel”
15
TOESTEMMINGS - EN VRYWARINGSVORM(Vir gebruik slegs in geval van aktiwiteite buiten skoolaktiwiteite ingevolge
artikel 1 van die Suid-Afrikaanse Skolewet)
Hiermee gee ek, ................................................................................................... ouer/voog
............................................................................................... (leerder se naam) in Graad ..........Toestemming dat hy/sy aan enige fondsinsamelingsprojek, sakebedrywigheid of enige ander aktiwiteit buiten ‘n skoolaktiwiteit, ingevolge die Suid-Afrikaanse Skolewet
koolhoof goedgekeur is, hetsy op of weg van die skoolterrein.
Ek besef dat my kind op eie risiko aan bogemelde aktiwiteite deelneem.
Ek verleen verder toestemming dat die personeel van die skool, of ‘n persoon wat deur die skool aangewys word, my kind na en van die aktiwiteite weg van die skoolterrein vervoer.
Ek neem kennis dat my kind onder die toesig van die skool, of ‘n persoon wat deur die skool aangewys word, sal wees, welke persoon/persone met die nodige sorg sal optree om die
kind te verseker. Ek besef voorts dat die personeel van die skool, persone wat aangewys word deur die skool, die Beheerliggaam en die skool self, nie aanspreeklik gehou kan word vir die verlies van enige persoonlike besitting of enige ander verlies of wat opgedoen of gely kan word nie. Daarom doen ek hiermee afstand van enige eis hoegenaamd teen die skool wat kan voortvloei uit enige skade of verlies vanweë deelname aan
As ouer/voog verleen ek hiermee toestemming aan die verantwoordelike personeel van die skool, of ‘n persoon wat deur die skool aangewys word, om dringende mediese hulp vir mykind te bekom indien dit nodig sou word ten tye van sy/haar betrokkenheid by aktwaarop hierdie vrywaring betrekking het. Sover ek weet, verkeer die kind in goeie gesondheid. Die verantwoordelike persoon/persone word egter versoek om op die volgende te let:
(Noem hier enige gebrek, gesondheidsrisiko, swakheid of afwyking waaraan u kind ly en/of enige spesiale bedrywighede waaraan u kind nié mag deelneem nie. Meld ook enige medi
...........................................................................................................................
.............................................................................................................................
......................................................................................................................................................
‘n Skoolaktiwiteit word omskryf as “enige amptelike opvoedkundige, kulturele, of sosiale aktiwiteit van die skool op of buite die skool se perseel”
EN VRYWARINGSVORM (Vir gebruik slegs in geval van aktiwiteite buiten skoolaktiwiteite ingevolge
Hiermee gee ek, ................................................................................................... ouer/voog van
........ (leerder se naam) in Graad .......... Toestemming dat hy/sy aan enige fondsinsamelingsprojek, sakebedrywigheid of enige ander
Afrikaanse Skolewet1, deelneem wat koolhoof goedgekeur is, hetsy op of weg van die skoolterrein.
Ek verleen verder toestemming dat die personeel van die skool, of ‘n persoon wat deur die a en van die aktiwiteite weg van die skoolterrein vervoer.
Ek neem kennis dat my kind onder die toesig van die skool, of ‘n persoon wat deur die skool aangewys word, sal wees, welke persoon/persone met die nodige sorg sal optree om die
kind te verseker. Ek besef voorts dat die personeel van die skool, persone wat aangewys word deur die skool, die Beheerliggaam en die skool self, nie aanspreeklik gehou kan word vir die verlies van enige persoonlike besitting of enige ander verlies of skade wat opgedoen of gely kan word nie. Daarom doen ek hiermee afstand van enige eis hoege- naamd teen die skool wat kan voortvloei uit enige skade of verlies vanweë deelname aan
As ouer/voog verleen ek hiermee toestemming aan die verantwoordelike personeel van die skool, of ‘n persoon wat deur die skool aangewys word, om dringende mediese hulp vir my kind te bekom indien dit nodig sou word ten tye van sy/haar betrokkenheid by aktiwiteite waarop hierdie vrywaring betrekking het. Sover ek weet, verkeer die kind in goeie gesond- heid. Die verantwoordelike persoon/persone word egter versoek om op die volgende te let:
waaraan u kind ly en/of enige spesiale bedrywighede waaraan u kind nié mag deelneem nie. Meld ook enige medi-
......................................................................................................................................................
......................................................................................................................................................
...........................................................................
‘n Skoolaktiwiteit word omskryf as “enige amptelike opvoedkundige, kulturele, of sosiale aktiwiteit van die skool op of buite die skool se perseel”
16
Vereiste inligting in geval van mediese of hospitaalbehandeling: Naam en adres van werkgewer: .......................................................................................... .......................................................................................... .......................................................................................... Naam van mediese fonds: .......................................................................................... Mediese fonds nommer: .......................................................................................... Mediese fonds plan/opsie: .......................................................................................... Woonadres van ouer/voog: .......................................................................................... .......................................................................................... .......................................................................................... Telefoonnommers: Huis: .......................................................................................... Pa (werk): ............................................ Pa (selfoon): ...................................................... Ma (werk): ............................................ Ma (selfoon): ...................................................... Huisdokter (naam): .......................................................................................... (telefoonnommer): .......................................................................................... Ek neem kennis van die volgende: 1. Dat hierdie toestemming en vrywaring nie van toepassing is op skoolaktiwiteite nie en
dat die staat aanspreeklik is vir enige skade wat uit ‘n skoolaktiwiteit spruit.
2. Dat hierdie toestemming en vrywaring geensins ‘n afstanddoening is van enige eis wat die minderjarige self kan instel nie.
..................................................... .............................. HANDTEKENING VAN OUER DATUM
LET WEL : Baie belangrik: Dit is die ouers se verantwoordelikheid om self afsprake vir hul kind by dokters se spreekkamers te maak. Dokters is beskikbaar op Maandae, Woensdae en Donderdae vanaf half 2. Telefoonnommers is soos volg: 017/7933083 (Morgenzon) of 017/7531025 (Amersfoort). Daarna sal kind na dokters vervoer word.
OPNEMINGSVORM MEDIESE- EN VOOGVORM LET WEL : Geen leerders mag deur homself/haarself uitgeteken word nie. Ouers moet
vroegtydig reël indien ander persone wie se name nie op die uittekenkaart is nie, hom/haar moet uitteken.
BESONDERHEDE VAN LEERDER VAN: VOORNAME: GEBOORTEDATUM: GRAAD: BESONDERHEDE VAN OUER/VOOG VAN: VOORNAME: WOONADRES: POSADRES: TEL NO. (HUIS): (WERK): BEROEP (VADER): (MOEDER): WAAR WERKSAAM: NAAM VAN HUISDOKTER VAN LEERDER: KERKVERBAND:
17
OPNEMINGSVORM
EN VOOGVORM DATUM: ...................................
: Geen leerders mag deur homself/haarself uitgeteken word nie. Ouers moet vroegtydig reël indien ander persone wie se name nie op die uittekenkaart is nie, hom/haar moet uitteken.
BESONDERHEDE VAN LEERDER:
......................................................................................................
......................................................................................................
......................................................................................................
......................................................................................................
BESONDERHEDE VAN OUER/VOOG:
......................................................................................................
......................................................................................................
......................................................................................................
......................................................................................................
......................................................................................................
.................................................................................... (VADER)
................................................................................. (MOEDER)
......................................................................................................
......................................................................................................
(VADER): ..............................................................................
(MOEDER): ..............................................................................
NAAM VAN HUISDOKTER VAN LEERDER: ..................................................................
......................................................................................................
...................................
: Geen leerders mag deur homself/haarself uitgeteken word nie. Ouers moet vroegtydig reël indien ander persone wie se name nie op die uittekenkaart
......................................................................................
......................................................................................................
......................................................................................................
......................................................................................................
....................................................................................................
......................................................................................................
...........................................................................
......................................................................................................
.......................................................
.................................................................................... (VADER)
................................................................................. (MOEDER)
......................................................................................................
......................................................................................................
..............................................................................
..............................................................................
..................................................................
......................................................................................................
18
PERSOON WIE GEKONTAK KAN WORD IN GEVAL VAN NOOD IND IEN OUERS NIE BESKIKBAAR IS NIE : NAAM: ..............................................................................................................................
ADRES: ....................................................................... TEL NO. ..................................... BESONDERHEDE VAN PERSOON VERANTWOORDELIK VIR BETALI NG VAN REKENING : VAN: ..................................................................................................................
VOORNAME: ..................................................................................................................
WOONADRES: ..................................................................................................................
POSADRES: .............................................................................. KODE: ....................
TEL NO. (HUIS): ...................................................................................................... (SEL): ......................................................................................................
ID NOMMER: ......................................................................................................
MEDIESE FONDS NAAM: ......................................................................................................
MEDIESE FONDS NO.: ...................................................................................................... MEDIESE BEHANDELING : ALLERGIEë VAN LEERDER: .................................................................................................
GESONDHEIDSTOESTAND, GEBREKE OF KWALE VAN DIE LEERDER:
......................................................................................................................................................
ENIGE MEDISYNE WAT LEERDER NIE MAG GEBRUIK NIE - NOEM NAME:
......................................................................................................................................................
EK IS BEWUS DAARVAN DAT MY KIND MOONTLIK BY DIE KOSHUIS DEUR PERSONEEL ALGEMENE MEDISYNE TOEGEDIEN MAG WORD (BV. HOOFPYN, NAARHEID) OP AANVRAAG EN ONTHEF HULLE VAN ENIGE VERANTWOOR- DELIKHEID INDIEN DIT MOONTLIK NEWE EFFEKTE MAG Hê.
Ek dra my magte as ouer/voog oor na die Hoof van die skool of sy verteenwoordiger indien mediese behandeling/chirurgiese ingreep vir my kind nodig mag wees. .................................................................. HANDTEKENING VAN OUER/VOOG
19
GEBOORTESERTIFIKAAT/IDENTITEITSDOKUMENT (ID) VAN LEERDER
ID FOTO VAN LEERDER
20
21
IDENTITEITSDOKUMENT (ID) VAN BIOLOGIESE VADER
IDENTITEITSDOKUMENT (ID) VAN BIOLOGIESE MOEDER
22
23
AFSKRIF VAN MEDIESE FONDS (BEIDE KANTE)
24
25
MORGENZON LANDBOU AKADEMIE
SKOOL EN KOSHUIS TARIEWE VIR 2017
SKOOLFONDS Graad R: 1ste kind R660 p/m x10 mnde = R 6 600 P/J 2de kind R620 p/m x10 mnde = R 6 200 P/J 3de kind R580 p/m x10 mnde = R 5 800 P/J Laerskool : 1ste kind R1050 p/m x10 mnde = R10 500 P/J 2de kind R1000 p/m x10 mnde = R10 000 P/J 3de kind R 950 p/m x10 mnde = R 9 500 P/J Hoërskool : 1ste kind R1100 p/m x10 mnde = R11 000 P/J 2de kind R1050 p/m x10 mnde = R10 500 P/J 3de kind R1000 p/m x10 mnde = R10 000 P/J EENMALIG PER KIND MET INSKRYWING: R250 ADMIN FOOI
KOSHUIS
PER LEERDER: R 1950 p/m x11 mnde = R21 450 P/J
26
27
GROOTFONTEIN TRUST Privaatsak X6
MORGENZON 2315
BUS TARIEWE Bustariewe vir 2017 is soos volg: ROETE R/MAAND R/NAWEEK R/ENKELRIT ERMELO Ermelo 695 260 200 Carolina 1330 520 390 PRETORIA Bethal 550 210 150 Secunda 840 320 240 Delmas 1065 420 300 Springs 1145 430 320 Bapsfontein 1165 450 330 Pretoria 1210 470 350 WITBANK Kriel 865 330 240 Witbank 1090 420 320 ALBERTON Standerton 695 260 200 Balfour 1140 440 320 Heidelberg 1160 450 330 Meyerton 1200 470 350 Alberton 1290 480 360
Meer as 1 kind per gesin: 1ste Kind: Volle bedrag 2de Kind: 75% van volle bedrag 3de Kind: 50% van volle bedrag
Rekeningnaam : Grootfontein Trust Bank : ENB Morgenzon Takkode : 270644 Rekeningnommer : 62026719411 Verwysing : Leerder se voorletter en van (Baie belangrik)
28
BUSROETES
VERWAGTE AANKOMS- EN VERTREKTYE (Met dien verstande dat die bus op Vrydae om 13h00 vertrek vanaf die skool) PRETORIA ROETE AANKOMS
(VRYDAG) VERTREK (SONDAG)
Bethal – Jan Frik Vulstasie 13:40 18:10 Secunda – Nuwe Sasol Garage 14:15 17:35 Delmas – Top Gear 15:50 16:10 Springs - (Engen) h/v Paul Kruger en Cowlesstraat
16:30 15:35
Bapsfontein -(Caltex) by vierrigtingstop 17:05 15:00 Pretoria - Hoërskool Waterkloof 17:35 14:30 Jan Erasmus Selnommer: 0747994719 ALBERTON ROETE AANKOMS
(VRYDAG) VERTREK (SONDAG)
Standerton – Pick a Pay 13:45 17:30 Balfour – Shell Garage 14:45 16:30 Heidelberg – Excelsior Garage 15:20 15:45 Meyerton – 2de stopstraat vanaf Heidelberg by Sasol Garage
16:15 15:00
Alberton – BP Swartkoppies 16:45 14:30 Mike van Wyk Selnommer: 0745029231 CAROLINA ROETE AANKOMS
(VRYDAG) VERTREK (SONDAG)
Ermelo – Game 13:45 17:30 Carolina – Total Garage 14:30 16:30 Mac Vermaak Selnommer: 0797596740 WITBANK ROETE AANKOMS
(VRYDAG) VERTREK (SONDAG)
Kriel – Laaste T-aansluiting Kriel/Witbankpad 14:00 17:10 Witbank – Waltons 14:45 16:20 Johan Vermaak Selnommer: 0824883775
PERDEKOP ROETE - Daagliks Whitey van Eeden Selnommer: 0766043443 ALLE ROETES IS ONDERHEWIG AAN VERANDERING AS GEVOLG VAN VERKEER
29
Ouers moet assseblief deeglik kennis neem van die volgende reëlings ten einde die busroetes effektief te bedryf. 1. Busgeld is streng vooruitbetaalbaar voor of op die eerste dag van die maand waarin
die leerder van die bus gebruik sal maak. 2. Let wel: Geen reëling sal oorweeg word nie en geen leerder sal toegelaat word
om bus te ry as sy/haar geld nie betaal is nie. As die busgeld nie betaal is nie, gaan die busbestuurder die leerder nie oplaai nie.
3. Neem asseblief kennis dat indien u kind om een of ander rede vir ‘n maand of langer
nie van ons busdiens gebruik gaan maak nie, u Mev. Marietjie Joubert in die kantoor onmiddellik skriftelik moet laat weet, sodat u kind se naam van die buslys verwyder kan word, anders gaan u verantwoordelik bly vir die betaling van die busgeld.
4. Die maandtarief, wat steeds die goedkoopste opsie is, is bereken volgens die gemid-
delde hoeveelheid ritte wat per jaar gery word en verdeel is oor elf maande. As u die maandopsie kies, betaal u vir elf maande dieselfde bedrag, ongeag vakansies.
5. Ons bied ook ‘n tarief per naweek sowel as per enkelrit aan. Hierdie opsie is egter
duurder as die maandopsie, maar ons aanvaar dat ouers dalk ‘n behoefte het om per geleentheid van die naweek- en ritopsie gebruik te maak.
6. Ouers wat van aftrekorder of internet fasiliteite gebruik maak moet asseblief seker
maak dat die geld in Grootfontein Trust se rekening inbetaal word voor of op die eerste dag van die maand waarin die leerder gaan bus ry. Vir volledigheid verskaf ons weer die besonderhede van die rekening waar busgeld inbetaal moet word:
Rekeningnaam: Grootfontein Trust Bank: ENB Morgenzon
Takkode: 270644 Rekeningnommer: 62026719411 Verwysing: Leerder se voorletter en van (baie belangrik) Faks inbetalingstrokie: 086 6724 112 E-pos: [email protected]
30
31
GROOTFONTEIN TRUST
P/Sak X6 Morgenzon 2315
PRYSLYS – KLERE (2017)
ALMAL ITEM GROOTTES PRYS
Hemde met skoolwapen (wit) 28 – 34 R60-00 36 – 48 R80-00 Los hempwapens (wit) R25-00
Baadjies met skoolwapen 84 – 112 R600-00 117 – 122 R630-00 Los baadjiewapens Gewoon R45-00 Ere R65-00
Dasse Gewoon R60-00 Ere/Matriek R65-00
Koord (per meter) R20-00
Truie (navy) 66 – 107 R160-00 112 – 122 R170-00
Pull-overs (navy) 66 – 92 R110-00 97 – 117 R130-00
Sweetpakke 8 – 9jr (26) 66cm R420-00 10 – 11jr (28) 71cm R430-00 12 – 13jr (30) 76cm R450-00 14 – 15jr (32) 81cm R470-00 Small (34) 87cm R500-00 Medium (36) 92cm R520-00 Large (38) 97cm R540-00 XLarge (40) 102cm R560-00
Ondersteuners Hemde 28 – 32 R135-00 34 – 44 R165-00
Pette R50-00
32
MEISIES
ITEM GROOTTES PRYS Skoolrokke 4 – 11 R100-00 12 – 20 R140-00
Atletiek: Frokkies Almal R135-00 Broeke Almal R115-00
Hokkie- /netbalstel Almal R450-00 Hokkiekouse Almal R70-00
SEUNS
Kortbroeke (navy) 52 – 78 R70-00 80 - 94 R80-00 96 – 114 R100-00
Langbroeke (navy) 64 – 72 R140-00 74 – 84 R160-00 86 – 117 R160-00
Rugby: Kouse Almal R70-00 Broeke Almal R90-00
ANDER
Lapbalkies Gewoon R25-00 Ere R30-00
Jaartalle Gewoon R25-00 Ere R30-00
KHAKI (NUUT) DOGTERS SEUNS
Hemde (28-36) R220-00 (38 → ) R230-00
Hemde (28-36) R150-00 (38 → ) R160-00
Broekrompe (Gr 1-7) R170-00 Kortbroeke (52-90) R175-00 (92 → ) R200-00
Rompe (52-84) R195-00 (88 → ) R210-00
Langbroeke (52-90) R260-00 (92 → ) R290-00
Kouse R 50-00 Kouse R 50-00 Langbroeke (74-90) R230-00 (92 → ) R250-00
NB! Alle klere wat met internet inbetaal word moet asseblief in GROOTFONTEIN TRUST se rekening inbetaal word:
(Pryse onderhewig aan verandering)
Bank: Eerste Nasionale Bank Rekeningnommer: 62026719411 Takkode: 270644
As verwysing: Kind se naam (Klere)
33
KOSHUISBENODIGDHEDE - DOGTERS
1. Beddegoed (duvet/kussing/laken/ekstra kombers), GEEN warm komberse
en verwarmers 2. Toiletware (handdoek/seep/sjampoe/tandepaste/toiletpapier, ens. 3. Gewone ontspanningsklere en swemklere 4. Warm klere vir ons wisselvallige klimaat 5. Haardroeër 6. Slot vir hangkas (kombinasieslot) 7. Twee stelle ou klere/oorpak indien Landbou neem 8. LET WEL
Koffiebeker/koffie/suiker/melk (koffiekamer) 9. LET WEL
Radio (nie Hi Fi nie) 10. Muskietweerder 11. Snoepgoed en/of sakgeld vir snoepie 12. Besem en skoppie 13. Flitslig
34
KOSHUISBENODIGDHEDE - SEUNS
1. Beddegoed (duvet/kussing/laken/ekstra kombers), GEEN warm komberse
en verwarmers 2. Toiletware (handdoek/seep/sjampoe/tandepaste/toiletpapier/skeermes/ Skeerroom, ens. 3. Gewone ontspanningsklere en swemklere 4. Warm klere vir ons wisselvallige klimaat 5. Slot vir hangkas (kombinasieslot) 6. Twee stelle ou klere/oorpak indien Landbou neem 7. LET WEL
• Slegs prefekte mag ketels besit en leerders kan die ketel met toe-stemming van die prefek gebruik
• Slegs prefekte mag yskaste in hulle kamers hê
8. Koffiebeker, koffie, suiker en melk 9. Radio (nie Hi Fi nie) 10. Muskietweerder 11. Snoepgoed en/of sakgeld vir snoepie 12. Besem en skoppie 13. Flitslig en/of herlaaibare lig
35
AKTIWITEITE BY SKOOL
AKADEMIE
KULTUUR
REDENAARS LANDSDIENS
KOOR REVUE
KUNSWEDSTRYD JEUGSKOU
SPORT
RUGBY HOKKIE NETBAL PERDRY
ATLETIEK LANDLOOP
KRIEKET GHOLF TENNIS JUKSKEI SKAAK
TOUTREK VARSWATER OEWERHENGEL
KONTAKBESONDERHEDE
Mnr. A.M. Wehmeyer (Skoolhoof) Sel: 076 753 2591)
Tel: 017 7933 089/058 Faks: 086 672 4112
[email protected] [email protected]
www.hsmorgenzon.co.za
Privaatsak X6, Morgenzon, 2315