12
1 NAAM: _________________ My naam is Zak. Ek woon by Jan en San. My naam is Hen-Pen. Ek is Ben se vet hen. My naam is Pik. Ek is ‘n wit vis. My naam is Tom-Rot. Ek woon in ‘n hok.

My naam is Tom-Rot. Ek woon in ‘n hok. · PDF fileEk is Ben se vet hen. My naam is Pik. ... "Otjie Potjie Vette Vark, werk in die tuin met sy lang steel hark. Hy hark en hy hark

Embed Size (px)

Citation preview

Page 1: My naam is Tom-Rot. Ek woon in ‘n hok. · PDF fileEk is Ben se vet hen. My naam is Pik. ... "Otjie Potjie Vette Vark, werk in die tuin met sy lang steel hark. Hy hark en hy hark

1

NAAM: _________________

My naam is Zak. Ek woon by Jan en San.

My naam is Hen-Pen. Ek is Ben se vet hen.

My naam is Pik. Ek is ‘n wit vis.

My naam is Tom-Rot. Ek woon in ‘n hok.

Page 2: My naam is Tom-Rot. Ek woon in ‘n hok. · PDF fileEk is Ben se vet hen. My naam is Pik. ... "Otjie Potjie Vette Vark, werk in die tuin met sy lang steel hark. Hy hark en hy hark

2

otter

O is vir otter. Wat rol en tol en in die water baljaar.

Die -o- klankie. Woorde wat met ‘n –o- begin.

ot Kleine otjies slaap nou soet. Ogies toe, tot môre vroeg.

Page 3: My naam is Tom-Rot. Ek woon in ‘n hok. · PDF fileEk is Ben se vet hen. My naam is Pik. ... "Otjie Potjie Vette Vark, werk in die tuin met sy lang steel hark. Hy hark en hy hark

3

Elke oggend vroeg sal jy my hoor: Koeke-doedel-doe! Op, op uit die bed! Dit is wat ek sê.

oggend op

Kom ons leer die rympie!

"Otjie Potjie Vette Vark, werk in die tuin met sy lang steel hark. Hy hark en hy hark tot die steeltjie breek, en vir arme Otjie in sy magie steek"

“Jan, San! Kom help! Otjie het seergekry!”

Page 4: My naam is Tom-Rot. Ek woon in ‘n hok. · PDF fileEk is Ben se vet hen. My naam is Pik. ... "Otjie Potjie Vette Vark, werk in die tuin met sy lang steel hark. Hy hark en hy hark

4

Skryf die -o- woorde.

Die osse sleep die ossewa.

os

ossewa

Page 5: My naam is Tom-Rot. Ek woon in ‘n hok. · PDF fileEk is Ben se vet hen. My naam is Pik. ... "Otjie Potjie Vette Vark, werk in die tuin met sy lang steel hark. Hy hark en hy hark

5

Klankkaart

1. Leerder “lees” elke prent en klank. 2. Hou kop stil, gebruik oë van links na regs. 3. Moenie vinger as wyser gebruik nie.

os ossewa ot op

Page 6: My naam is Tom-Rot. Ek woon in ‘n hok. · PDF fileEk is Ben se vet hen. My naam is Pik. ... "Otjie Potjie Vette Vark, werk in die tuin met sy lang steel hark. Hy hark en hy hark

6

Klankkaart

1. Leerder “lees” elke prent en woord. 2. Hou kop stil, gebruik oë van links na regs. 3. Moenie vinger as wyser gebruik nie.

os

pos

hok

wol

son

tor

non

pot

pop

bok

bos

gom

Page 7: My naam is Tom-Rot. Ek woon in ‘n hok. · PDF fileEk is Ben se vet hen. My naam is Pik. ... "Otjie Potjie Vette Vark, werk in die tuin met sy lang steel hark. Hy hark en hy hark

7

Klankkaart

1. Leerder “lees” elke prent en klank. 2. Hou kop stil, gebruik oë van links na regs. 3. Moenie vinger as wyser gebruik nie.

bos

non

bok

Page 8: My naam is Tom-Rot. Ek woon in ‘n hok. · PDF fileEk is Ben se vet hen. My naam is Pik. ... "Otjie Potjie Vette Vark, werk in die tuin met sy lang steel hark. Hy hark en hy hark

8

Klank en lees al die woorde.

Kyk na die prentjies.

Skryf dan die regte woord in die blokkie langs die prent.

Lees die sin. Skryf nou ook die regte woord in die sin in.

pos gom bok bos kos pop rot hok wol kol

“Gaan haal gou die _________ uit die posbus.” vra mamma vir Jan.

“Jy moenie met die _____________ mors nie.” sê juffrou.

Dit is ‘n mooi ____________.

Page 9: My naam is Tom-Rot. Ek woon in ‘n hok. · PDF fileEk is Ben se vet hen. My naam is Pik. ... "Otjie Potjie Vette Vark, werk in die tuin met sy lang steel hark. Hy hark en hy hark

9

Mamma sit die kos in die ____________.

San speel met haar _____________.

My naam is Tom- _______. Ek woon in ‘n ________. Ouma brei ‘n trui met die rooi _______________.

Page 10: My naam is Tom-Rot. Ek woon in ‘n hok. · PDF fileEk is Ben se vet hen. My naam is Pik. ... "Otjie Potjie Vette Vark, werk in die tuin met sy lang steel hark. Hy hark en hy hark

10

Gediggie: Lees saam met juffrou.

Die haantjie

Haantjie klap sy vlerkies toe

en sê: Koeke-doedel-doe!

Dit is tyd om op te staan,

kinders moet nou skool toe gaan.

Haantjie, waarom tog so vroeg?

Ag, ek is tog nog so moeg.

Haantjie, stil tog asseblief

Ek het my slaap so lief.

Kinders, nee, dit is al laat

Al die mense loop op straat,

Eenmaal nog roep ek jul toe:

Koeke-doedel-doedel-doe!

Page 11: My naam is Tom-Rot. Ek woon in ‘n hok. · PDF fileEk is Ben se vet hen. My naam is Pik. ... "Otjie Potjie Vette Vark, werk in die tuin met sy lang steel hark. Hy hark en hy hark

11

Die -o- klankie. Kom ons bou rymwoorde.

h b l r _ok _ok _ok _ok

Kom ons skryf!

ko_ _os k_s ___

Tom eet sy kos.

T__ e__ s_ k__.

Page 12: My naam is Tom-Rot. Ek woon in ‘n hok. · PDF fileEk is Ben se vet hen. My naam is Pik. ... "Otjie Potjie Vette Vark, werk in die tuin met sy lang steel hark. Hy hark en hy hark

12

Die -o- klankie. Kom ons bou rymwoorde.

b v k l _os _os _os _am _os _am

Omkring die woorde met ‘n -o- klankie en skryf hulle neer.

nes tol met mis mol kat vol rol hen ses mot rak nar pot rot res kos tor mes vis rot