46
`N INTERESSANTE VOORBEELD VAN ONREGVERDIGE ADMINISTRATIEWE AKSIE SOOS GEïLLUSTREER DEUR: HITLER

`N INTERESSANTE VOORBEELD VAN ONREGVERDIGE ADMINISTRATIEWE AKSIE SOOS GEïLLUSTREER DEUR: HITLER

Embed Size (px)

DESCRIPTION

`N INTERESSANTE VOORBEELD VAN ONREGVERDIGE ADMINISTRATIEWE AKSIE SOOS GEïLLUSTREER DEUR: HITLER. INTERESSANT:. Regulations Against Jews' Possession of Weapons 11 November 1938 - PowerPoint PPT Presentation

Citation preview

Page 1: `N INTERESSANTE VOORBEELD VAN ONREGVERDIGE ADMINISTRATIEWE AKSIE SOOS GEïLLUSTREER DEUR: HITLER

`N INTERESSANTE VOORBEELD VAN ONREGVERDIGE ADMINISTRATIEWE AKSIE SOOS GEïLLUSTREER DEUR:

HITLER

Page 2: `N INTERESSANTE VOORBEELD VAN ONREGVERDIGE ADMINISTRATIEWE AKSIE SOOS GEïLLUSTREER DEUR: HITLER

INTERESSANT:

Page 3: `N INTERESSANTE VOORBEELD VAN ONREGVERDIGE ADMINISTRATIEWE AKSIE SOOS GEïLLUSTREER DEUR: HITLER

Regulations Against Jews' Possession of Weapons

11 November 1938With a basis in §31 of the Weapons Law of 18 March 1938

(Reichsgesetzblatt I, p.265), Article III of the Law on the Reunification of Austria with Germany of 13 March 1938 (Reichsgesetzblatt I, p. 237), and §9 of the Führer and Chancellor's decree on the administration of the Sudeten-

German districts of 1 October 1938 (Reichsgesetzblatt I, p 1331) are the following ordered:

§1 Jews (§5 of the First Regulations of the German Citizenship Law of 14

November 1935, Reichsgesetzblatt I, p. 1333) are prohibited from acquiring, possessing, and carrying firearms and ammunition, as well as truncheons or stabbing weapons.  Those now possessing weapons and ammunition are at

once to turn them over to the local police authority.

Page 4: `N INTERESSANTE VOORBEELD VAN ONREGVERDIGE ADMINISTRATIEWE AKSIE SOOS GEïLLUSTREER DEUR: HITLER

Nazi Weapons Act of 1938 (Translated to English)•Classified guns for "sporting purposes". •All citizens who wished to purchase firearms had to register with the Nazi officials and have a background check. •Presumed German citizens were hostile and thereby exempted Nazis from the gun control law. •Gave Nazis unrestricted power to decide what kinds of firearms could, or could not be owned by private persons. •The types of ammunition that were legal were subject to control by bureaucrats. •Juveniles under 18 years could not buy firearms and ammunition.

Page 5: `N INTERESSANTE VOORBEELD VAN ONREGVERDIGE ADMINISTRATIEWE AKSIE SOOS GEïLLUSTREER DEUR: HITLER

EENHEID 2.2

ADMINISTRATIEWE HANDELINGE

Page 6: `N INTERESSANTE VOORBEELD VAN ONREGVERDIGE ADMINISTRATIEWE AKSIE SOOS GEïLLUSTREER DEUR: HITLER

`N POGING OM DIE KONSEP

“ADMINISTRATIEWE HANDELING” TE

DEFINIEER”

Page 7: `N INTERESSANTE VOORBEELD VAN ONREGVERDIGE ADMINISTRATIEWE AKSIE SOOS GEïLLUSTREER DEUR: HITLER

Die konsep “Administratiewe handeling” = sleutel konsep om te weet watter reëls van regverdige administratiewe handelinge van toepassing is op `n gegewe situasie

Met ander woorde, die reg verbind verskillende gevolge aan verskillende tipes administratiewe handelinge

Dus, belangrig om die verskillende tipes te ken en te kan onderskei.

Page 8: `N INTERESSANTE VOORBEELD VAN ONREGVERDIGE ADMINISTRATIEWE AKSIE SOOS GEïLLUSTREER DEUR: HITLER

Voorsiening gemaak vir administratiewe aksies in Artikel 33 van die Grondwet

Regverdige administratiewe optrede

33. (1) Elkeen het die reg op administratiewe optrede wat regmatig, redelik en prosedureel billik is.(2) Elkeen wie se regte nadelig geraak is deur administratiewe optrede het die reg op dieverskaffing van skriftelike redes.(3) Nasionale wetgewing moet verorden word om aan hierdie regte gevolg te gee, en moet–(a) voorsiening maak vir die hersiening van administratiewe optrede deur ’n hof of, waar ditgepas is, ’n onafhanklike en onpartydige tribunaal;(b) die staat verplig om aan die regte in subartikels (1) en (2) gevolg te gee; en(c) ’n doeltreffende administrasie bevorder.

Page 9: `N INTERESSANTE VOORBEELD VAN ONREGVERDIGE ADMINISTRATIEWE AKSIE SOOS GEïLLUSTREER DEUR: HITLER

MAAR GRONDWET DEFINIEER NIE “REGVERDIGE

ADMINISTRATIEWE HANDELING” NIE

DUS MOES HOWE DIE KONSEP INTERPRETEER EN MENING DAARAAN GEE

Page 10: `N INTERESSANTE VOORBEELD VAN ONREGVERDIGE ADMINISTRATIEWE AKSIE SOOS GEïLLUSTREER DEUR: HITLER

VOOR PAJA, HOF HET KONSEP OP `N SAAK VIR SAAK BASIS HANTEER = GEEN DUIDELIKE DEFINISIE.

IN MEESTE GEVALLE HET HOF GESê WAT DIT NIE BETEKEN NIE.

VERLEDE = GEMENEREG HET ADMINISTRATIEWE HANDELING IN TERME VAN DIE FUNKSIONARIS GEDEFINIEER = MET ANDER WOORDE, OF DIT DEEL VAN DIE UITVOERENDE GESAG.

MAAR

PRESIDENT OF RSA V SARFU HOF GESê: “In section 33 the adjective “administrative” not ”executive” is used to qualify “action”. This suggests that the test for determining whether the conduct constituted “administrative action” is not the question whether the action concerned is performed by a member of the executive arm. What matters is not so much the functionary as the function

STEEDS GEEN DUIDELIKE DEFINISIE VAN ADMINISTRATIEWE HANDELING NIE. ALHOEWEL, HOF GESê HET WATTER HANDELINGE IS NIE ADMINISTRATIEWE HANDELINGE NIE.

Page 11: `N INTERESSANTE VOORBEELD VAN ONREGVERDIGE ADMINISTRATIEWE AKSIE SOOS GEïLLUSTREER DEUR: HITLER

DIE HOF SE DEFINISIE VAN WAT `N ADMINISTRATIEWE HANDELINGNIE IS NIE.

Fedsure Life Assurance Ltd v Greater Johannesburg Transitional Metropolitan Council = betaling van subsidies deur `n verkose munisipale raad – nie administratiewe handeling nie.

Pharmaceutical Manufacturers Association of SA In Re: Ex Parte Application of President of the RSA besluit van die President om `n Wet van die Parlement in werking te laat tree. = nie administratiewe handeling nie.

Cape Metropolitan Council v Metro Inspection Services Western Cape CC, kanselasie van `n kontrak deur `n plaaslike staatsorgaan = nie administratiewe handeling nie. Toe die orgaan die kontrak aangegaan het, was dit nie uit `n outoritêre posisie, maar het reg beoefen wat uit die kontrak spruit.

Pretoria Portland Cement Co Ltd v Competition Commission, uitruik van `n lasbrief deur `n regter = nie `n administratiewe handeling. Die regter staan toe of weier die remedie. Die administratiewe handeling volg wanneer die Registrateur `n bevel uitruik wat die Regter se besluite reflekteer.

Page 12: `N INTERESSANTE VOORBEELD VAN ONREGVERDIGE ADMINISTRATIEWE AKSIE SOOS GEïLLUSTREER DEUR: HITLER

WAT BEHELS “ADMINISTRATIEWE HANDELING”?

GEEN NETJIESE, PRESIESE DEFINISIE IN SUID-AFRIKAANSE REG.

BAIE VAE KONSEPTE. MOEILIK OM TERME SOOS “VERHOUDING”, “MAG”, “PUBLIEK TE DEFINIEER.

NIE ALTYD FEITLIK EN KAN PARTYKEER ABSTRAK WEES.

ALHOEWEL

HOWE BESLUIT DIE VOLGENDE IS ADMINISTRATIEWE HANDELINGE:FORMULE VIR DIE TOESTAAN VAN BEURSETENDER PROSESWEGDOENING VAN DIE REG IN STAATSEIENDOMPUBLIC ACCOUNTANTS’ AND AUDITORS’ BOARD = VESTED WITH DISCRETIONARY POWERS TO PRESCRIBE DEGREES ETC.CERTAIN POUNDKEEPERS WHEN EXERCISE PUBLIC POWERS AND FUNCTIONS.

Page 13: `N INTERESSANTE VOORBEELD VAN ONREGVERDIGE ADMINISTRATIEWE AKSIE SOOS GEïLLUSTREER DEUR: HITLER

DUS,

STEEDS GEEN DUIDELIKE DEFINISIE.

HOF HET GESê:-HANDELINGE WAT VERBAND HOU MET DIE IMPLEMENTASIE VAN WETGEWING-FOKUS OP DIE FUNKSIE EERDER AS DIE FUNKSIONARIS-ADMINISTRATIEWE HANDELING MOET VAN SAAK TOT SAAK BESLUIT WORD.

ALLES BAIE DEURMEKAAR

MAAR PAJA ARTIKEL 1 GEE `N DEFINISIE VAN `N STAATSORGAAN EN OOK ADMINISTRATIEWE HANDELING

Page 14: `N INTERESSANTE VOORBEELD VAN ONREGVERDIGE ADMINISTRATIEWE AKSIE SOOS GEïLLUSTREER DEUR: HITLER

VAN HIERDIE DEFINISIES IN PAJA KAN DIT AFGELEI WORD DAT `N ADMINISTRATIEWE HANDELING DIE VOLGENDE BETEKEN:

-`N BESLUIT (OF DIE VERSUIM OM `N BESLUIT TE NAAM)-VAN `N ADMINISTRATIEWE AARD-IN TERME VAN `N BEMAGTIGENDE BEPALING-DEUR `N STAATSORGAAN, PRIVATE PERSOON OF `N LIGGAAM WAT PUBLIEKE MAG OF FUNKSIE UITVOER.-WAT NIE SPESIFIEK DEUR WETTE UITGESLUIT WORD NIE.-WAT DIE REGTE VAN `N PERSOON AFFEKTEER-WAT DIREKTE EKSTERNE EFFEK HET

PAJA SLUIT UIT = BEOEFENING VAN SEKERE MAGE EN DIE UITVOER VAN SEKERE FUNKSIES DEUR DIE UITVOERENDE GESAG= DIE MAAK VAN WETGEWING (Word deur parlement gedoen)=FUNKSIES VAN DIE HOF=AKSIES VAN TRADISIONELE LEIERS EN SPESIALE TRIBUNALE=BESLUITE ONDER PROMOTION OF ACCES TO INFORMATION ACT. (Het eie prosedures en word uitgesluit uit PAJA, maar val steeds onder administratiefreg.)

Page 15: `N INTERESSANTE VOORBEELD VAN ONREGVERDIGE ADMINISTRATIEWE AKSIE SOOS GEïLLUSTREER DEUR: HITLER

VERSKEIE ADMINISRATIEWE HANDELINGE

OMDAT DIE REG VERSKILLENDE GEVOLGE AAN VERSKILLENDE TIPES ADMINISTRATIEWE HANDELINGE HEG, IS DIT BELANGRIK OM BASIESE VERSKILLE TUSSEN DIE VERSKEIE KATEGORIEë VAN AKSIE TE TREK

Byvoorbeeld, `n onderskeid word gemaak tussen algemene en individuele administratiefreg verhoudings aangesien die reg spesifieke gevolge heg aan algemene verhoudings. Byvoorbeeld, algemene verhoudinge wat deur wetgewing ontstaan en verander of tot `n einde gebring kan woord, net deur algemene maniere. Soos byvoorbeeld, deur wetgewing.

Page 16: `N INTERESSANTE VOORBEELD VAN ONREGVERDIGE ADMINISTRATIEWE AKSIE SOOS GEïLLUSTREER DEUR: HITLER

ADMINISTRATIEWE HANDELING

1)`N BESLUIT (OF DIE VERSUIM OM `N BESLUIT TE NAAM)

2)VAN `N ADMINISTRATIEWE AARD

3)IN TERME VAN `N BEMAGTIGENDE BEPALING

4)DEUR `N STAATSORGAAN, PRIVATE PERSOON OF `N LIGGAAM WAT

5)PUBLIEKE MAG OF FUNKSIE UITVOER.

6)WAT NIE SPESIFIEK DEUR WETTE UITGESLUIT WORD NIE.

7)WAT DIE REGTE VAN `N PERSOON AFFEKTEER

8)WAT DIREKTE EKSTERNE EFFEK HET

Page 17: `N INTERESSANTE VOORBEELD VAN ONREGVERDIGE ADMINISTRATIEWE AKSIE SOOS GEïLLUSTREER DEUR: HITLER

(1) `N BESLUIT OF `N VERSUIM OM `N BESLUIT TE MAAK

(A) Is die uitvoer van diskresionêre magte `n besluit?Ja, aangesien die beoefening van diskresionêre mag altyd `n besluit beinvloed.Dit is die keuse tussen 2 of meer wettige opsies.Byvoorbeeld, stadsbeplanningskommittee het `n diskresie of hulle die stadsbeplanningskema wil aanvaar of afkeur, in ag geneem alle relevante faktore en omstandighede.

(B) Is gedelegeerde (ondergeskikte) wetgewing `n besluit?Geen verwysing in PAJAMunisipale by-wette nie ondergeskikte wette nie maar wel oorspronkilike wette.CC het die vraag nie beantwoord= Minister of Home Affairs v Eisenberg.Alhoewel, definisie van PAJA nie bedoel om hierdie regulasies uit te sluit nie (teenstrydig met oopheid en deursigtigheid).Wat sal gebeur as ministeriële handelinge onder `n bemagtigende wet nie aan die beginsels van regverdige administratiewe handeling hoef te vodoen nie?

(2) ONDER `N BEMAGTIGINDE BEPALINGWet, gemenereg, gewoontereg ens.

Page 18: `N INTERESSANTE VOORBEELD VAN ONREGVERDIGE ADMINISTRATIEWE AKSIE SOOS GEïLLUSTREER DEUR: HITLER

(3) DEUR `N STAATSORGAAN OF DEUR `N NATUURLIKE OF REGSPERSOON WAT `N PUBLIEKE MAG OF PUBLIEKE FUNKSIE UITVOER.

Maar wat is publieke mag? Publieke funksie? Wat is publiek?

Moet nie `n private kommer van die President weet nie. Moet `n kommer van die lede van die puliek wees en moet wyd gedeel

word. Ten minste groot deel van die publiek.

Ook private liggame wat publieke funksies uitvoer.Wegneem van vullis deur `n private maatskappy vir die munisipaliteit.

(4) AKSIES UITGESLUIT DEUR DIE WETPAJA sluit seker funksies uit.

(5) EFFEK OP DIE REGTE VAN ENIGE PERSOON

(6) DIREKTE EKTERNE EFFEK

Page 19: `N INTERESSANTE VOORBEELD VAN ONREGVERDIGE ADMINISTRATIEWE AKSIE SOOS GEïLLUSTREER DEUR: HITLER

TOT HIER = HOOFSTUK 5 VAN DIE HANDBOEK

Page 20: `N INTERESSANTE VOORBEELD VAN ONREGVERDIGE ADMINISTRATIEWE AKSIE SOOS GEïLLUSTREER DEUR: HITLER

ALHOEWEL ONS PROBEER HET OM “ADMINISTRATIEWE HANDELING” TE DEFINIEER,

IS DIT BELANGRIK OM TE BESEF DAT ONS

VERSKILLENDE SOORTE ADMINISTRATIEWE HANDELINGE KRY

Page 21: `N INTERESSANTE VOORBEELD VAN ONREGVERDIGE ADMINISTRATIEWE AKSIE SOOS GEïLLUSTREER DEUR: HITLER

HOEKOM IS DIT NODIG OM TUSSEN VERSKILLENDE ADMINISTRATIEWE HANDELINGE TE ONDERSKEI?

WETGEWENDE GESAG

REGSBANK UITVOERENDE GESAG

Maak wette Dwing die aksies van die wetgewende en uitvoerende gesag af

Bepaal staatsbeleid en die implementering van wette

(administratiefreg val onder die uitvoerende gesag. In lyn met die leerstelling van die skeiding van

magte, word administratiefreg binne die uitvoerende gesag ook geskei

Wetgewende handelinge

Regsprekende handelinge

Suiwer administratiewe

handelinge

Ondergeskikte wetgewing = regulasies

Tribunale en rade soos die Refugee Appeal Board

Besluite deur die administrateurs soos die uitreiking van lisensies.

Page 22: `N INTERESSANTE VOORBEELD VAN ONREGVERDIGE ADMINISTRATIEWE AKSIE SOOS GEïLLUSTREER DEUR: HITLER

Ministeriële handelinge wat aspekte van gesondheidsdienste reguleer = wetgewende administratiewe handelinge.

Hierdie regulasies moet dan in effek gestel word deur amptenare, suiwer administratiewe handelinge

Hoekom word die kabinet en president uitgesluit?

`n Persoon voel te na gekom deur die gesondheids amptenare, mag appel aanteken by bevoegde tribunaal – administratiewe regsprekende handeling

Wetgewende handelinge

Regsprekende handelinge

Suiwer administratiewe

handelinge

Ondergeskikte wetgewing = regulasies

Tribunale en rade soos die Refugee Appeal Board

Besluite deur die administrateurs soos die uitreiking van lisensies.

Page 23: `N INTERESSANTE VOORBEELD VAN ONREGVERDIGE ADMINISTRATIEWE AKSIE SOOS GEïLLUSTREER DEUR: HITLER

Dit is belangrik om te onderskei tussen die funksies van die administrateur wat in 3 sfere onder die uitvoerende gesag val en die 3 sfere van die staat. Regsbank, wetgewend and uitvoerend.

Page 24: `N INTERESSANTE VOORBEELD VAN ONREGVERDIGE ADMINISTRATIEWE AKSIE SOOS GEïLLUSTREER DEUR: HITLER

Hoekom is dit belangrik om tussen die verskillende tipes administratiewe handeling te onderskei? Gee

voorbeeldeOor die belangrike regsgevolge aangeheg by die klassifikasie van administratiewe handelinge in die wetgewende, regsprekende en suiwer administratiewe handelinge.

-Besluite van tribunale: Refugee Appeal Board in terme van die Refugees Act en die Review Board in terme van die Films and Publications Act het die res iudicata. Dit beteken dat `n saak nie weer deur dieselfde tribunaal aangehoor mag word nie. Dus, `n tribunaal mag nie sy besluite terugtrek of wysig nie.

-Die administrateur van `n regsprekende administratiewe handeling moet kwalifikasies in die reg besig om regsprekende funksies goed genoeg uit te voer. Byvoorbeeld, die voorsitter van die Review Board in terme van die Films and Publications Act, moet gekwalifiseerd wees in regte.

-Sekere spesifieke reëls bestuur die wysiging en promulgering van ondergeskikte of gedelegeerde wetgewing, soos ministeriële regulasies.

Page 25: `N INTERESSANTE VOORBEELD VAN ONREGVERDIGE ADMINISTRATIEWE AKSIE SOOS GEïLLUSTREER DEUR: HITLER

1. ADMINISTRATIEWE WETGEWENDE HANDELINGE

Page 26: `N INTERESSANTE VOORBEELD VAN ONREGVERDIGE ADMINISTRATIEWE AKSIE SOOS GEïLLUSTREER DEUR: HITLER

Ministeriële handelinge wat aspekte van gesondheidsdienste reguleer = wetgewende administratiewe handelinge.

Hierdie regulasies moet dan in effek gestel word deur amptenare, suiwer administratiewe handelinge

Hoekom word die kabinet en president uitgesluit?

`n Persoon voel te na gekom deur die gesondheids amptenare, mag appel aanteken by bevoegde tribunaal – administratiewe regsprekende handeling

Wetgewende handelinge

Regsprekende handelinge

Suiwer administratiewe

handelinge

Ondergeskikte wetgewing = regulasies

Tribunale en rade soos die Refugee Appeal Board

Besluite deur die administrateurs soos die uitreiking van lisensies.

Page 27: `N INTERESSANTE VOORBEELD VAN ONREGVERDIGE ADMINISTRATIEWE AKSIE SOOS GEïLLUSTREER DEUR: HITLER

Watter kenmerke van administratiewe wetgewende handelinge onderskei dit van ander

soorte administratiewe handelinge?

Ondergeskikte wetgewing is in die algemeen verantwoordelik vir die implementering van sosiale beleid om die publieke belang te bevoordeel, eerder as om individuele sake op te los.

-Uitsluitlike doel met `n wetgewende handeling is om nuwe reg te skep.-Ander administratiewe handeling mag ook die skepping van nuwe reg tot gevolg hê, maar kan nie sê dat die die uitsluitlike doel is nie.-Dit is ook algemeen van toepassing = met ander woorde dat dit verrig word met die doel om algemene verhoudings te skep, te wysig of te beëindig.-Normaalweg, slegs op toekomstige gevalle betrekking.-Word ook gekenmerk deur besondere administratiefregtelike voorskrifte ten opsigte van die totstandkoming, wysiging of herroeping daarvan.

Page 28: `N INTERESSANTE VOORBEELD VAN ONREGVERDIGE ADMINISTRATIEWE AKSIE SOOS GEïLLUSTREER DEUR: HITLER

Watter gevolge heg die reg aan administratiewe wetgewende

handelinge?

-Die gemenereg en artikel 16 van die Interpretasiewet vereis dat dit gepromulgeer en in die Staatskoerant gepubliseer moet word.-Artikel 17 van dieselfde wet vereis van die meeste vorme van gedelegeerde wetgewing, dat dit in die parlement ter tafel gelê moet word.-Die reëls van wetsuitleg is ook op `n administratiewe wetgewende handeling van toepassing.-Die bevoegdheid om dit uit te vaardig – normaalweg nie gedelegeer kan word nie.

Page 29: `N INTERESSANTE VOORBEELD VAN ONREGVERDIGE ADMINISTRATIEWE AKSIE SOOS GEïLLUSTREER DEUR: HITLER

2. HANDELINGE DEUR TRIBUNALE -

REGSPREKENDE ADMINISTRATIEWE

HANDELINGE

Page 30: `N INTERESSANTE VOORBEELD VAN ONREGVERDIGE ADMINISTRATIEWE AKSIE SOOS GEïLLUSTREER DEUR: HITLER

Ministeriële handelinge wat aspekte van gesondheidsdienste reguleer = wetgewende administratiewe handelinge.

Hierdie regulasies moet dan in effek gestel word deur amptenare, suiwer administratiewe handelinge

Hoekom word die kabinet en president uitgesluit?

`n Persoon voel te na gekom deur die gesondheids amptenare, mag appel aanteken by bevoegde tribunaal – administratiewe regsprekende handeling

Wetgewende handelinge

Regsprekende handelinge

Suiwer administratiewe

handelinge

Ondergeskikte wetgewing = regulasies

Tribunale en rade soos die Refugee Appeal Board

Besluite deur die administrateurs soos die uitreiking van lisensies.

Page 31: `N INTERESSANTE VOORBEELD VAN ONREGVERDIGE ADMINISTRATIEWE AKSIE SOOS GEïLLUSTREER DEUR: HITLER

Hoe om te bepaal of `n administratiewe handeling is `n regsprekende

administratiewe handeling

Alhoewel daar baie min administratiewe liggame is wat regsprekende funksies uitvoer, moet daar onthou word dat die reg spesifieke gevolge aan

hierdie regsprekende handelinge heg.

Die volgende toetse moet toegepas word om te bepaal of administratiewe tribunaal of administrateur `n “administratiewe regsprekende” besluit

uitgevoer het.

Twee formele en twee materiële toets met betrekking tot regsprekende handelinge:

Page 32: `N INTERESSANTE VOORBEELD VAN ONREGVERDIGE ADMINISTRATIEWE AKSIE SOOS GEïLLUSTREER DEUR: HITLER

TOETSE

FORMEELMATERIEEL

1. Is daar `n regsdispuut of onsekerheid?

2. Was daar `n vinding en toepassing van die reg?

1.Het die orgaan wat die handeling verrig oor die kenmerke beskik waaroor `n regsprekende orgaan normaalweg beskik nammlik onafhanklikheid, toeganklikheid.

2.Vraag na die regskrag van die handeling, naamlik of die handeling bindend en finaal is.

Mees NB

Page 33: `N INTERESSANTE VOORBEELD VAN ONREGVERDIGE ADMINISTRATIEWE AKSIE SOOS GEïLLUSTREER DEUR: HITLER

Examples of tribunals (judicial administrative bodies)

-Films and Publications Review Board

-Special Investigating Unit or Special Tribunals

-CCMA

Page 34: `N INTERESSANTE VOORBEELD VAN ONREGVERDIGE ADMINISTRATIEWE AKSIE SOOS GEïLLUSTREER DEUR: HITLER

QUASI-JUDICIAL ACT???????

AN ADMINISTRATIVE ACT WHICH LOOKS LIKE A JUDICIAL ACT, BUT IS NOT ONE, BECAUSE IT IS NOT

PERFORMED BY A JUDICIAL ORGAN

CLOSELY RELATED TO ENGLISH LAW AND INCORRECTLY INCORPORATED INTO OUR LAW.

PERFORMED BY AN ORGAN OF EXECUTIVE IN THE EXERCISE OF A DISCRETION WHICH HAD THE

POTENTIAL OF AFFECTING THE RIGHTS, INTERESTS, PRIVILEGES, OF THE INDIVIDUAL PREJUDICIALLY.

EXAMPLE, GRANT OR REFUSAL OF A LICENCE BY A LICENSING BOARD

Page 35: `N INTERESSANTE VOORBEELD VAN ONREGVERDIGE ADMINISTRATIEWE AKSIE SOOS GEïLLUSTREER DEUR: HITLER

WAT IS `N SUIWER ADMINISTRATIEWE HANDELING???????

Page 36: `N INTERESSANTE VOORBEELD VAN ONREGVERDIGE ADMINISTRATIEWE AKSIE SOOS GEïLLUSTREER DEUR: HITLER

Ministeriële handelinge wat aspekte van gesondheidsdienste reguleer = wetgewende administratiewe handelinge.

Hierdie regulasies moet dan in effek gestel word deur amptenare, suiwer administratiewe handelinge

Hoekom word die kabinet en president uitgesluit?

`n Persoon voel te na gekom deur die gesondheids amptenare, mag appel aanteken by bevoegde tribunaal – administratiewe regsprekende handeling

Wetgewende handelinge

Regsprekende handelinge

Suiwer administratiewe

handelinge

Ondergeskikte wetgewing = regulasies

Tribunale en rade soos die Refugee Appeal Board

Besluite deur die administrateurs soos die uitreiking van lisensies.

Page 37: `N INTERESSANTE VOORBEELD VAN ONREGVERDIGE ADMINISTRATIEWE AKSIE SOOS GEïLLUSTREER DEUR: HITLER

DIE KONSEP KAN MENS BAIE DEURMEKAAR MAAK

GEEN EENVORMIGHEID IN ONS REG NIE

MAAR DIT IS BELANGRIG WANT ONS MOET DIE REGSPOSISIE KEN

EN DIE VERSKEIE ARGUMENTE VERDUIDELIK

Page 38: `N INTERESSANTE VOORBEELD VAN ONREGVERDIGE ADMINISTRATIEWE AKSIE SOOS GEïLLUSTREER DEUR: HITLER

SUIWER ADMINISTRATIEWE HANDELINGE IS `N HANDELING WAT INDIVIDUELE ADMINISTRATIEFREGTELIKE VERHOUDINGE LAAT

ONTSTAAN, VERANDER OF LAAT EINDIG. EENSYDIG EN MULTILATERALE HANDELINGE.

AB

ADMINISTRATIEWE HANDELING, ONSTAAN EN EINDIG VAN VERHOUDING

ADMINISTRATIEWE VERHOUDING

Page 39: `N INTERESSANTE VOORBEELD VAN ONREGVERDIGE ADMINISTRATIEWE AKSIE SOOS GEïLLUSTREER DEUR: HITLER

ADMINISTRATIVE LAW RELATIONSHIPS

EENSYDIG MULTILATERALE

Byvoorbeeld, te toestaan of weier van `n lisensie. Nie `n kontrak, maar eensydige afset deur `n outoritêre liggaam, wat gegee of geweier kan word - wysig, beëindig individuele verhoudinge.

3 Kenmerke:(1)Neem plaas binne die individuele administratiewe verhouding.(2)Suiwere administratiewe verhouding – nie wetgewend of regsprekend.(3)Gebaseer op die beoefening van outoritêre mag.

Staat het, om vir sy mense te sorg, homself tot `n nuwe tipe argument geweng, naamlik administratiewe ooreenkoms.

Hierdie ooreenskomste sluit byvoorbeeld in waar `n private liggaam `n kontrak sluit met die staat om sekere funksies van die regering uit te voer. Om te sorg vir water en die wegneem van vullis.

Page 40: `N INTERESSANTE VOORBEELD VAN ONREGVERDIGE ADMINISTRATIEWE AKSIE SOOS GEïLLUSTREER DEUR: HITLER

ADMINISTRATIVE LAW RELATIONSHIPS

EENSYDIGE MULTILATERALE

Hierdie tipe kontrak of administratiewe ooreenkoms behels een van die beste en mees demokratiewe maniere vir die staatsadministrasie om deel te neem aan besigheid, werks en sosiale sfere.

Administratiefreg speel al hoe meer `n rol in ondernemerskap, en reguleer en verbied nie net meer nie.

Page 41: `N INTERESSANTE VOORBEELD VAN ONREGVERDIGE ADMINISTRATIEWE AKSIE SOOS GEïLLUSTREER DEUR: HITLER

Verskil tussen kwasi-judisiële handelinge en suiwere administratiewe handeling?

Verskillende Sieninge:

Wiechers: kwasi-judisiële handelinge val onder suiwer administratiewe handelinge maar aan die ander kant onderskei hy die twee van mekaar deur te verduidelik dat eersgenoemde geskied in die uitoefening van `n diskresie aar regte, voorregte, ensovoorts van die individu geraak word, terwyl daar by laasgenoemde `n diskresie-uitoefening is sonder aantasting van regte.

Burns: klassifiseer ook kwasi-judisiële handelinge onder suiwer administratiewe handelinge maar onder laasgenoemde kategorie del sy handelinge in waar daar `n diskresie aan die orgaan verleen word en handelinge waar daar geen diskresie verleen word nie. Laasgenoemde noem sy dan meganiese handelinge.

Page 42: `N INTERESSANTE VOORBEELD VAN ONREGVERDIGE ADMINISTRATIEWE AKSIE SOOS GEïLLUSTREER DEUR: HITLER

Verskil tussen kwasi-judisiële en suiwer administratiewe handelinge

Kwasi-judisieël Administratiewe Handelinge

`n Handeling wat in die uitoefening van `n diskresie geskied en waardeur die regte,voorregte, belange, ensovoorts van `n persoon moontlik nadelig geraak kan word. Jou belange word geaffekteer as jy nie jou lisensie kry nie.

Neem plaas in die uitoefening van diskresie. Regte en voorregte nie geraak nie.

Administrator, Transvaal v Traub: dit maak nie meer sin om tussen die twee soorte handlinge te onderskei nie vir doeleindes van die toepassing van die reëls van natuurlike geregtigheid.

Page 43: `N INTERESSANTE VOORBEELD VAN ONREGVERDIGE ADMINISTRATIEWE AKSIE SOOS GEïLLUSTREER DEUR: HITLER

Wat is `n ministeriële handeling?

1)Handeling deur `n mindister verrig2)Handeling deur `n amptenaar of orgaan van die uitvoerende gesag ingevolge `n eng omskrewe taakomskrywing verrig word.3)In laasgenoemde geval oefen die amptenaar of orgaan nie `n diskresie uit nie.

Wiechers se kritiek:1)Ministers verrig daagliks `n verskeidenheid van van administratiewe handelnge soos wetgewend, kwasi uit2)Deur `n handeling wat `n minister verrig as `n ministeriële handeling the klassifiseer, maak mens niks wyser nie.

Page 44: `N INTERESSANTE VOORBEELD VAN ONREGVERDIGE ADMINISTRATIEWE AKSIE SOOS GEïLLUSTREER DEUR: HITLER

`n Verordening deur plaaslike regering – moet dit aan die vereistes van Administratiewe

geregtigheid voldoen.

Verodeninge = nuwe staatkundige bedeling – karakterverandering ondergaan.

Vorige bedeling, ondergeskikite of administratiewe wetgewing beskou

Nou oorspronklike wetgewing – bevoegdheid uit grondwet..

Verordeninge = Grondwetlik hersienbaar. Maar word nie op dieselfde gronde as administratiewe handelinge hersien nie.

Dus, kan nie deur hof aan die vereistes vir administratiewe geregtigheid getoets word nie.

Page 45: `N INTERESSANTE VOORBEELD VAN ONREGVERDIGE ADMINISTRATIEWE AKSIE SOOS GEïLLUSTREER DEUR: HITLER

Literatuur

Werkboek = Vrae 30-42

Hoofstukke 5 en 6 van Handboek

Sake soos in klas en werkboek.

Page 46: `N INTERESSANTE VOORBEELD VAN ONREGVERDIGE ADMINISTRATIEWE AKSIE SOOS GEïLLUSTREER DEUR: HITLER