19
N500(A)(J4)H NASIONALE SERTIFIKAAT MODETEKENINGE N4 (10010494) 4 Junie 2019 (X-Vraestel) 09:00–12:00 BENODIGDHEDE: Antwoordboek Tikpapier (Meer moet beskikbaar wees vir rofwerk.) VIER A3-tekenvelle (Meer moet beskikbaar wees vir rofwerk.) Kandidate sal al die nodige kunsmediums en -toerusting benodig wat in Modetekeninge gebruik word. Die vraestel bestaan uit 5 bladsye en 6 bylaes. Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief

NA - dhet NCV/2019 February... · Web viewBeantwoord VRAAG 1 in die ANTWOORDBOEK. Skryf netjies en leesbaar. AL die bylaes in VRAE 1, 2 en 3 moet in die ANTWOORDBOEK geplak word

  • Upload
    others

  • View
    0

  • Download
    0

Embed Size (px)

Citation preview

Page 1: NA - dhet NCV/2019 February... · Web viewBeantwoord VRAAG 1 in die ANTWOORDBOEK. Skryf netjies en leesbaar. AL die bylaes in VRAE 1, 2 en 3 moet in die ANTWOORDBOEK geplak word

N500(A)(J4)H

NASIONALE SERTIFIKAAT

MODETEKENINGE N4

(10010494)

4 Junie 2019 (X-Vraestel)09:00–12:00

BENODIGDHEDE: AntwoordboekTikpapier (Meer moet beskikbaar wees vir rofwerk.)VIER A3-tekenvelle (Meer moet beskikbaar wees vir rofwerk.)

Kandidate sal al die nodige kunsmediums en -toerusting benodig wat in Modetekeninge gebruik word.

Die vraestel bestaan uit 5 bladsye en 6 bylaes.

Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief

Page 2: NA - dhet NCV/2019 February... · Web viewBeantwoord VRAAG 1 in die ANTWOORDBOEK. Skryf netjies en leesbaar. AL die bylaes in VRAE 1, 2 en 3 moet in die ANTWOORDBOEK geplak word

(10010494) -2-

DEPARTEMENTE VAN HOËR ONDERWYS EN OPLEIDINGREPUBLIEK VAN SUID-AFRIKA

NASIONALE SERTIFIKAATMODETEKENINGE N4

TYD: 3 UURPUNTE: 200

INSTRUKSIES EN INLIGTING

1.

2.

3.

4.

5.

Beantwoord AL die vrae.

Lees AL die vrae aandagtig deur.

Nommer die vrae volgens die nommeringstelsel wat in hierdie vraestel gebruik is.

Skryf jou EKSAMENNOMMER op AL die bylaes en tekeninge.

Hierdie vraestel bestaan uit TWEE afdelings, naamlik AFDELING A en AFDELING B.

AFDELING A: 50 punte

Beantwoord VRAAG 1 in die ANTWOORDBOEK.

Skryf netjies en leesbaar.

AL die bylaes in VRAE 1, 2 en 3 moet in die ANTWOORDBOEK geplak word.

Geen los werk sal nagesien word nie!

AFDELING B: 150 punte

6.

Beantwoord AL die vrae op die A3-tekenvelle wat verskaf word.

Gebruik slegs EEN kant van die tekenvelle.

Beantwoord elke vraag op 'n aparte tekenvel.

Kram AL die tekeninge in AFDELING B saam. MOET HULLE NIE VOU NIE en plaas hulle in die ANTWOORDBOEK.

Skryf netjies en leesbaar.

Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief

Page 3: NA - dhet NCV/2019 February... · Web viewBeantwoord VRAAG 1 in die ANTWOORDBOEK. Skryf netjies en leesbaar. AL die bylaes in VRAE 1, 2 en 3 moet in die ANTWOORDBOEK geplak word

(10010494) -3-

AFDELING A

VRAAG 1

Beantwoord hierdie vraag in die ANTWOORDBOEK. 1.1 Bestudeer die volgende skets. Noem elke konstruksieproses soos aangedui

op die skets. Skryf die antwoord langs die vraagnommer (1.1.1–1.1.10) in die ANTWOORDBOEK neer.

(10 × 1) (10)

Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief

1.1.1

1.1.2

1.1.3

1.1.4

1.1.5

1.1.6

1.1.7

1.1.8

1.1.9

1.1.10

Page 4: NA - dhet NCV/2019 February... · Web viewBeantwoord VRAAG 1 in die ANTWOORDBOEK. Skryf netjies en leesbaar. AL die bylaes in VRAE 1, 2 en 3 moet in die ANTWOORDBOEK geplak word

(10010494) -4-

1.2 Gee kleur aan die uitrusting op BYLAE A deur gebruik te maak van kantmateriaal op die bostuk en potloodstrepies op die broek. Jy kan enige kleurmedium van jou keuse gebruik. Plak dit in die ANTWOORDBOEK. (6)

1.3 Vilt en viltpenne word al hoe meer in ontwerpwerk gebruik. 1.3.1 Noem TWEE handelsname van merkers/viltpenne. (2)

1.3.2 Noem TWEE voordele van merkers/viltpenne. (2)[20]

VRAAG 2

2.1 Teken 'n skets van die syaansig van 'n volwasse mansfiguur op BYLAE B.

Plak die tekening in tie ANTWOORDBOEK. (14)

2.2 Maak gebruik van grafietpotlode om arsering ('shading') by die uitrusting op BYLAE C te voeg. Gebruik TWEE verskillende potloodmediumtegnieke.Plak dit in die ANTWOORDBOEK. (6)

[20]

VRAAG 3

Bestudeer die volgende skets en en maak 'n vervaardigingstekening (slegs vooraansig) van die ski-broek. Maak gebruik van die croquis op BYLAE E. Hou AL die vereistes van 'n goeie produksietekening in gedagte.

Plak die tekening in die ANTWOORDBOEK.

[10]

TOTAAL AFDELING A: 50

Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief

Page 5: NA - dhet NCV/2019 February... · Web viewBeantwoord VRAAG 1 in die ANTWOORDBOEK. Skryf netjies en leesbaar. AL die bylaes in VRAE 1, 2 en 3 moet in die ANTWOORDBOEK geplak word

(10010494) -5-

AFDELING B

VRAAG 4

Jy moet 'n voorraad klere (reeks damesklere) ontwerp wat in 'n nuwe sitkom gebruik gaan word wat oor 'n paar maande in 2019 gaan begin.

4.1 Maak 'n voorleggingstekening van TWEE damesuitrustings (broek, rok, bloes en baadjie). Maak gebruik van die croquis op BYLAE D. Hou AL die vereistes van 'n goeie aanbieding in gedagte. (50)

4.2 Kies EEN van die kledingstukke wat in VRAAG 4.1 ontwerp is en maak 'n goeie vervaardigingstekening (slegs vooraansig) daarvan. Maak gebruik van die croquis op BYLAE E. Hou AL die vereistes van 'n goeie produk in gedagte. (25)

[75]

VRAAG 5Die kollege-koor het jou gevra om uitrustings vir mans te ontwerp wat uit 'n baadjie, 'n hemp en 'n broek bestaan.

5.1 Teken 'n ontwerpsontwikkelingsblad van TWEE mans in jou ontwerpersklere (SES kledingstukke) geklee.

Maak gebruik van die croquis op BYLAE F. Hou AL die vereistes van 'n goeie ontwerp in gedagte. (50)

5.2 Kies EEN uitrusting wat jy in VRAAG 5.1 ontwerp het en teken 'n voorleggingsaanbieding van die gekose uitrusting wat uit 'n baadjie, hemp en broek bestaan (slegs vooraansig).Maak gebruik van die croquis op BYLAE F. Hou AL die vereistes van 'n goeie aanbieding in gedagte. (25)

[75]

TOTAAL AFDELING B: 150GROOTTOTAAL: 200

Kopiereg voorbehou

Page 6: NA - dhet NCV/2019 February... · Web viewBeantwoord VRAAG 1 in die ANTWOORDBOEK. Skryf netjies en leesbaar. AL die bylaes in VRAE 1, 2 en 3 moet in die ANTWOORDBOEK geplak word

(10010494) -1-

BYLAE A

EKSAMENNOMMER:

Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief

Page 7: NA - dhet NCV/2019 February... · Web viewBeantwoord VRAAG 1 in die ANTWOORDBOEK. Skryf netjies en leesbaar. AL die bylaes in VRAE 1, 2 en 3 moet in die ANTWOORDBOEK geplak word

(10010494) -2-

EKSAMENNOMMER:

BYLAE B

BA

LAN

SE

ER

LYN

Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief

Page 8: NA - dhet NCV/2019 February... · Web viewBeantwoord VRAAG 1 in die ANTWOORDBOEK. Skryf netjies en leesbaar. AL die bylaes in VRAE 1, 2 en 3 moet in die ANTWOORDBOEK geplak word

(10010494) -8-

Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief

Page 9: NA - dhet NCV/2019 February... · Web viewBeantwoord VRAAG 1 in die ANTWOORDBOEK. Skryf netjies en leesbaar. AL die bylaes in VRAE 1, 2 en 3 moet in die ANTWOORDBOEK geplak word

(10010494) -3-

BYLAE C

Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief

EKSAMENNOMMER:

Page 10: NA - dhet NCV/2019 February... · Web viewBeantwoord VRAAG 1 in die ANTWOORDBOEK. Skryf netjies en leesbaar. AL die bylaes in VRAE 1, 2 en 3 moet in die ANTWOORDBOEK geplak word

(10010494) -4-

BYLAE D

Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief

EKSAMENNOMMER:

Page 11: NA - dhet NCV/2019 February... · Web viewBeantwoord VRAAG 1 in die ANTWOORDBOEK. Skryf netjies en leesbaar. AL die bylaes in VRAE 1, 2 en 3 moet in die ANTWOORDBOEK geplak word

(10010494) -11-BYLAE E

Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief

EKSAMENNOMMER:

Page 12: NA - dhet NCV/2019 February... · Web viewBeantwoord VRAAG 1 in die ANTWOORDBOEK. Skryf netjies en leesbaar. AL die bylaes in VRAE 1, 2 en 3 moet in die ANTWOORDBOEK geplak word

(10010494) -6-

BYLAE F

Kopiereg voorbehou

EKSAMENNOMMER: