30
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief PUNTE: 150 TYD: 2 uur Hierdie vraestel bestaan uit 11 bladsye. EKONOMIE V1 FEBRUARIE/MAART 2016 NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 - Best Educationbesteducation.co.za/resources/Afrikaans/Graad-12/Vraestelle/Feb-2016/... · Ekonomie/V1 3 DBE/Feb.–Mrt. 2016 NSS Kopiereg voorbehou

  • Upload
    others

  • View
    4

  • Download
    0

Embed Size (px)

Citation preview

Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief

PUNTE: 150 TYD: 2 uur

Hierdie vraestel bestaan uit 11 bladsye.

EKONOMIE V1

FEBRUARIE/MAART 2016

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT

GRAAD 12

Ekonomie/V1 2 DBE/Feb.–Mrt. 2016 NSS

Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief

INSTRUKSIES EN INLIGTING 1. Beantwoord VIER vrae soos volg in die ANTWOORDEBOEK:

AFDELING A: VERPLIGTEND AFDELING B: Beantwoord TWEE van die drie vrae. AFDELING C: Beantwoord EEN van die twee vrae.

2. Beantwoord slegs die vereiste getal vrae. Addisionele antwoorde sal NIE

nagesien word NIE.

3. Nommer die antwoorde korrek volgens die nommeringstelsel wat in hierdie

vraestel gebruik is.

4. Skryf die vraagnommer boaan elke antwoord neer. 5. 6.

Lees die vrae aandagtig deur. Begin ELKE vraag op 'n NUWE bladsy.

7. Laat 2–3 reëls tussen onderafdelings van vrae oop. 8. Beantwoord die vrae in volsinne en maak seker dat die formaat, inhoud en

konteks van jou antwoorde aan die kognitiewe vereistes van die vrae voldoen.

9. Gebruik slegs blou of swart ink. 10. Jy mag 'n nieprogrammeerbare sakrekenaar gebruik. 11. Skryf netjies en leesbaar.

Ekonomie/V1 3 DBE/Feb.–Mrt. 2016 NSS

Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief

AFDELING A (VERPLIGTEND) VRAAG 1 30 PUNTE – 20 MINUTE 1.1 Verskeie opsies word as moontlike antwoorde op die volgende vrae gegee.

Kies die antwoord en skryf slegs die letter (A–C) langs die vraagnommer (1.1.1–1.1.8) in die ANTWOORDEBOEK neer, byvoorbeeld 1.1.9 C.

1.1.1 'n Maatreël wat gebruik word om die ekonomiese voorspoed van 'n

land aan te dui, word die … genoem.

A

B C

bruto binnelandse inkome per capita nasionale inkome netto nasionale inkome

1.1.2 Eksogene faktore soos … kan skommelinge in die vlak van

ekonomiese aktiwiteite veroorsaak.

A

B C

weerpatrone onbuigsaamheid van markte vraagpatrone

1.1.3 'n Voorbeeld van 'n positiewe eksternaliteit is … A

B C

onderwys. besoedeling. die rook van tabak.

1.1.4 Watter EEN van die volgende kan 'n tekort op die betalingsbalans

veroorsaak?

A

B C

Inwaartse buitelandse beleggings 'n Toename in buitelandse valutareserwes 'n Afname in mineraaluitvoere

1.1.5 Wanneer die regering meer as 50% van die aandele van 'n

staatsonderneming verkoop, word dit … genoem.

A

B C

privatisering nasionalisering vryhandel

1.1.6 Die Noord-Suid-verdeling beklemtoon die ekonomiese … wat

tussen die ontwikkelde en ontwikkelende lande bestaan.

A

B C

ooreenkomste programme verskille

Ekonomie/V1 4 DBE/Feb.–Mrt. 2016 NSS

Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief

1.1.7 Die nywerheidsontwikkelingsbeleid wat die bevordering van langtermyn-nywerheidsontwikkeling ten doel het, word … genoem.

A

B C

die Nywerheidsbeleid-aksieplan Spesiale Ekonomiese Sones Ruimtelike-ontwikkelingsinisiatiewe

1.1.8 Die hoofdoelwit van die Vaardigheidsondersteuningsprogram is

om …

A

B C

owerheidsbesteding te verminder. groter belegging in opleiding aan te moedig. vyf miljoen huise te bou. (8 x 2)

(16) 1.2 Kies 'n beskrywing uit KOLOM B wat by die item in KOLOM A pas.

Skryf slegs die letter (A–I) langs die vraagnommer (1.2.1–1.2.8) in die ANTWOORDEBOEK neer.

KOLOM A KOLOM B 1.2.1 1.2.2 1.2.3 1.2.4 1.2.5 1.2.6 1.2.7 1.2.8

Bruto binnelandse produk Piek Monetêre beleid Produksieprysindeks Spesiale Trekkingsregte BRICS Nywerheidsbeleid Ekonomiese aanwyser

A B C D E F G H I

gebruik rentekoerse om die vlak van besteding te beïnvloed gee aan lidlande die geleentheid om finansiële ondersteuning van die IMF te verkry wette en regulasies wat vervaardigingswerksaamhede verbeter assesseer die prestasie van die ekonomie die totale waarde van alle finale goedere en dienste wat in 'n gegewe jaar binne die grense van 'n land geproduseer word die gewigtoekenning van binnelands vervaardigde uitsette die boonste draaipunt van die sakesiklus produksie wat deur permanente inwoners gelewer word 'n handelsooreenkoms tussen 'n groep opkomende markte

(8 x 1) (8)

Ekonomie/V1 5 DBE/Feb.–Mrt. 2016 NSS

Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief

1.3 Gee EEN term vir elk van die volgende beskrywings. Skryf slegs die term

langs die vraagnommer (1.3.1–1.3.6) in die ANTWOORDEBOEK neer.

1.3.1 Die proses waardeur die lewenstandaard van mense in 'n land

verbeter

1.3.2 Die handelsbeleid waarvolgens die land die plaaslike produksie

van goedere aanmoedig eerder as om die goedere in te voer

1.3.3 Wanneer owerhede doelbewus die waarde van 'n geldeenheid

verhoog

1.3.4 Die draaipunt in die sakesiklus waar die vlak van ekonomiese

aktiwiteite op sy laagste is

1.3.5 'n Land se rekord van transaksies met die res van die wêreld vir 'n

ruk lank

1.3.6 Geld wat die ekonomiese kringloop binnevloei (6 x 1) (6) TOTAAL AFDELING A: 30

Ekonomie/V1 6 DBE/Feb.–Mrt. 2016 NSS

Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief

AFDELING B Beantwoord enige TWEE van die drie vrae in hierdie afdeling in die ANTWOORDEBOEK.

VRAAG 2: MAKRO-EKONOMIE 40 PUNTE – 30 MINUTE 2.1 Beantwoord die volgende vrae. 2.1.1 Noem TWEE instrumente van fiskale beleid. (2 x 1) (2) 2.1.2 Hoe kan die appresiasie van die rand die uitvoere van goedere en

dienste beïnvloed? (1 x 2)

(2) 2.2 Bestudeer die uittreksel hieronder en beantwoord die vrae wat volg.

DIE VERMENIGVULDIGEREFFEK

Die regering van Valspar het besluit om vanjaar die nasionale padnetwerk met R200 miljoen uit te brei. Die tendens van huishoudings is om 20 persent van hul inkomste te spaar.

2.2.1 Watter persentasie van hul inkomste bestee huishoudings? (2) 2.2.2 Verduidelik die term vermenigvuldiger. (2) 2.2.3 Watter uitwerking sal 'n styging in belasting op die

vermenigvuldiger hê?

(2) 2.2.4 Bereken die grootte van die vermenigvuldiger. Toon ALLE

berekeninge.

(4) 2.3 Bestudeer die spotprent hieronder en beantwoord die vrae wat volg.

[Bron: Sheneman, Tribune Media Services]

2.3.1 Watter boodskap word in die spotprent hierbo uitgebeeld? (2) 2.3.2 Gee 'n rede vir die huidige stand van die ekonomie. (2)

Hoe weet hulle dit?

Dit sê dat die herstel besig

is om te verlangsaam.

EKONOMIE

DIT IS TYD OM DIE HERSTEL TE VERSNEL

Ekonomie/V1 7 DBE/Feb.–Mrt. 2016 NSS

Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief

LEWENSVERWAGTINGSNEIGINGS IN SUID-AFRIKA

JAAR LEWENSVERWAGTING

BY GEBOORTE SONDER MIV

LEWENSVERWAGTING BY GEBOORTE

MET MIV 2002 64,2 53,4 2005 65,5 52,1 2008 66,3 56,0 2011 67,1 58,7 2014 67,9 61,2

2.3.3 Watter hoof ekonomiese aanwyser word gebruik om die stand van

die Suid-Afrikaanse ekonomie te bepaal?

(2) 2.3.4 Hoe kan die regering die herstel van die ekonomie versnel? (4) 2.4 Onderskei tussen reële vloeie en geldvloeie in die ekonomiesekringloop-

model. (2 x 4)

(8) 2.5 Hoe kan die Reserwebank, na jou mening, die tekort op die betalingsbalans

verminder? (4 x 2)

(8) [40]

VRAAG 3: EKONOMIESE STREWES 40 PUNTE – 30 MINUTE 3.1 Beantwoord die volgende vrae.

3.1.1 Noem TWEE aanwysers wat verwant is aan buitelandse handel.

(2 x 1)

(2) 3.1.2 Wat is die uitwerking van stygende investeringsbesteding op die

ekonomie? (1 x 2)

(2) 3.2 Bestudeer die tabel hieronder en beantwoord die vrae wat volg.

[Bron: www.statssa.gov.za]

3.2.1 Watter jaar, volgens die tabel hierbo, dui die hoogste

lewensverwagting sonder MIV aan?

(1)

3.2.2 Watter instansie is verantwoordelik vir die publikasie van lewensverwagtingsneigings in Suid-Afrika?

(1)

3.2.3 Verduidelik die term lewensverwagting. (2) 3.2.4 Watter uitwerking sal MIV/Vigs op produktiwiteitsvlakke hê? (2) 3.2.5 Wat het, na jou mening, die verbetering in lewensverwagting van

53,4 jaar tot 61,2 jaar veroorsaak? (2 x 2)

(4)

Ekonomie/V1 8 DBE/Feb.–Mrt. 2016 NSS

Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief

3.3 Bestudeer die uittreksel hieronder en beantwoord die vrae wat volg.

ONS TOEKOMS: LAAT DIT WERK – NOP 2030 Die NOP beoog om teen 2030 armoede uit te wis en ongelykheid te verminder. Suid-Afrika kan hierdie doelwitte bereik deur die werkvermoë van sy mense te benut, 'n inklusiewe ekonomie uit te bou, bekwaamheid uit te bou, die kapasiteit van die staat te verbeter en leierskap en vennootskappe dwarsdeur die samelewing aan te moedig.

[Bron: www.nda.org.za]

3.3.1 Waarvoor staan die afkorting NOP? (2) 3.3.2 Wat word met 'n inklusiewe ekonomie bedoel? (2) 3.3.3 Gee 'n rede waarom dit belangrik is om armoede uit te wis en

ongelykheid in Suid-Afrika te verminder.

(2) 3.3.4 Watter uitwerking het die Uitgebreide Openbare Werke-program op

jou plaaslike gemeenskap? (2 x 2)

(4) 3.4 Bespreek kortliks indiensneming as 'n ekonomiese aanwyser. (4 x 2) (8) 3.5 Hoe sal die nuut afgebakende spesiale ekonomiese sones (SES'e)

streeksontwikkeling in Suid-Afrika bevoordeel? (4 x 2)

(8) [40]

Ekonomie/V1 9 DBE/Feb.–Mrt. 2016 NSS

Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief

E E

VRAAG 4: MAKRO-EKONOMIE EN EKONOMIESE STREWES 40 PUNTE – 30 MINUTE

4.1 Beantwoord die volgende vrae. 4.1.1 Noem TWEE items in die finansiële rekening van die

betalingsbalans. (2 x 1)

(2) 4.1.2 Watter uitwerking het inflasie op die armes? (1 x 2) (2) 4.2 Bestudeer die grafiek hieronder en beantwoord die vrae wat volg.

MARK VIR VS-DOLLAR

V A2 A A1 R12 E2 E E1 A2 A A1 V

0 30 40 50 Miljoene

4.2.1 Watter aanbodkurwe dui 'n afname in die aanbod van dollar aan? (1) 4.2.2 Watter tipe wisselkoersstelsel word tans in Suid-Afrika gebruik? (1) 4.2.3 Verduidelik die term wisselkoers. (2) 4.2.4 Noem EEN faktor wat tot 'n toename in die aanbod van dollar kon

gelei het.

(2) 4.2.5 Gebruik die grafiek hierbo om die uitwerking van die toename in

die aanbod van VS-dollar op die R/VS$-wisselkoers te verduidelik. (2 x 2)

(4)

WISSELKOERSE

Hoeveelheid dollar

R10

R11

Wis

selk

oers

R

/VS$

Ekonomie/V1 10 DBE/Feb.–Mrt. 2016 NSS

Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief

4.3 Bestudeer die tabel hieronder en beantwoord die vrae wat volg.

[Aangepas uit Die Nasionale Tesourie: Begrotingsoorsig]

4.3.1 Waarvoor staan die afkorting MTBR? (2) 4.3.2 Wat is die internasionale norm vir begrotingstekorte as 'n

persentasie van die BBP?

(2) 4.3.3 Bereken die begrotingstekort as 'n persentasie van die BBP (A). (2) 4.3.4 Wat kan die owerheid, na jou mening, doen om die

begrotingstekort te laat verminder?

(4) 4.4 Verduidelik hoe die amplitude en tendenslyn in die vooruitskatting van

sakesiklusse gebruik kan word. (2 x 4)

(8) 4.5 Hoe kan belasting gebruik word om indiensneming in Suid-Afrika te

stimuleer? (4 x 2)

(8) [40]

TOTAAL AFDELING B: 80

OPENBARESEKTOR-BEGROTINGSRAAMWERK R BILJOEN HERSIEN MEDIUMTERMYNBERAMINGS

(MTBR) 2012/2013 2013/2014 2014/2015 2015/2016

Inkomste Persentasie van BBP

Uitgawes Persentasie van BBP

Surplus/Tekort Persentasie van BBP

830 27%

972 32%

–142 –4%

904 27%

1 058 32%

–153 –4%

1 005 27,8%

1 149 31%

–143 –4%

1 118 28%

1 239 31%

–12 A

Bruto binnelandse produk 2 995 3 301 3 622 3 997

Ekonomie/V1 11 DBE/Feb.–Mrt. 2016 NSS

Kopiereg voorbehou

AFDELING C Beantwoord enige EEN van die twee vrae in hierdie afdeling in die ANTWOORDEBOEK.

Jou antwoord sal soos volg geassesseer word:

STRUKTUUR VAN OPSTEL PUNTE-TOEKENNING

Inleiding Maks. 2 Liggaam Hoofgedeelte: Bespreek in besonderhede/Diepgaande bespreking/ Ondersoek/Bespreek krities/Ontleed (Analiseer)/Vergelyk/Evalueer/ Onderskei/Verduidelik/Assesseer/Debatteer Addisionele gedeelte: Gee eie mening/Bespreek krities/Evalueer/ Evalueer krities/Teken 'n grafiek en verduidelik/Gebruik die gegewe grafiek en verduidelik/Voltooi die gegewe grafiek/Bereken/Lei af/Vergelyk/ Verduidelik/Onderskei/Interpreteer/Debatteer kortliks/Hoe?/Stel voor

Maks. 26

Maks. 10

Slot Enige hoërorde-slot behoort die volgende in te sluit: • 'n Kort samevatting van dit wat bespreek is, sonder die herhaling van

enige feite wat reeds genoem is • Enige opinie of waarde-oordeel oor die feite wat bespreek is • Addisionele ondersteunende inligting wat die bespreking/ontleding

versterk • 'n Teenstrydige sienswyse met motivering, indien gevra • Aanbevelings

Maks. 2

TOTAAL 40 VRAAG 5: MAKRO-EKONOMIE 40 PUNTE – 40 MINUTE Om internasionaal mededingend te wees, is dit noodsaaklik dat 'n land geskikte handelsbeleidsrigtings gereed moet hê. Hulle moet hul nywerhede uitbrei indien hulle 'n verbetering in die lewenstandaard wil hê.

• Bespreek die argumente ten gunste van beskerming in besonderhede. (26 punte)

• Hoe kan die owerheid, na jou mening, subsidies gebruik om te verseker dat plaaslike nywerhede teen onregverdige buitelandse mededinging beskerm word?

(10 punte)

[40]

VRAAG 6: EKONOMIESE STREWES 40 PUNTE – 40 MINUTE Internasionaal word die vernaamste instrumente waarop groei- en ontwikkelingsbeleidsrigtings gebaseer word, vraag- en aanbodkantbenaderings genoem. Die aanbodkantbenadering fokus meer op mikro-ekonomiese doelwitte.

• Ondersoek in besonderhede (sonder die gebruik van 'n grafiek) die aanbodkantbenadering ten opsigte van Suid-Afrika se pogings om ekonomiese groei en ontwikkeling te bevorder. (26 punte)

• Was HOP en GEAR, na jou mening, suksesvol as groei- en ontwikkelingsbeleidsrigtings? (10 punte)

[40]

TOTAAL AFDELING C:

GROOTTOTAAL: 40

150

Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief

PUNTE: 150

Hierdie memorandum bestaan uit 19 bladsye.

EKONOMIE V1

FEBRUARIE/MAART 2016

MEMORANDUM

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT

GRAAD 12

Ekonomie/V1 DBE/Feb.–Mrt. 2016 NSS

Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief

2

AFDELING A (VERPLIGTEND) VRAAG 1 1.1 MEERVOUDIGEKEUSE-VRAE 1.1.1

1.1.2 1.1.3 1.1.4 1.1.5 1.1.6 1.1.7 1.1.8

B (per capita nasionale inkome) 33 A (weerpatrone) 33 A (onderwys) 33 C ('n afname in mineraaluitvoere) 33 A (privatisering) 33 C (verskille) 33 A (die Nywerheidsbeleid-aksieplan) 33 B (groter belegging in opleiding aan te moedig) 33 (8 x 2)

(16)

1.2 PASITEMS 1.2.1

1.2.2 1.2.3 1.2.4 1.2.5 1.2.6 1.2.7 1.2.8

E - die totale waarde van alle finale goedere en dienste wat in 'n gegewe jaar binne die grense van 'n land geproduseer word 3 G - die boonste draaipunt van die sakesiklus 3 A - gebruik rentekoerse om die vlak van besteding te beïnvloed 3 F - die gewigtoekenning van binnelands vervaardigde uitsette 3 B - gee aan lidlande die geleentheid om finansiële ondersteuning

van die IMF te verkry 3 I - 'n handelsooreenkoms tussen 'n groep opkomende markte 3 C - wette en regulasies wat vervaardigingswerksaamhede verbeter 3 D - assesseer die prestasie van die ekonomie 3 (8 x 1)

(8)

1.3 GEE DIE BEGRIP 1.3.1

1.3.2 1.3.3 1.3.4 1.3.5 1.3.6

Ekonomiese ontwikkeling 3 Invoervervanging 3 Revaluasie 3 Trog 3 Betalingsbalans 3 Inspuitings 3 (6 x 1)

(6)

TOTAAL AFDELING A: 30

Ekonomie/V1 DBE/Feb.–Mrt. 2016 NSS – Memorandum

Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief

3

AFDELING B Beantwoord TWEE vrae in hierdie afdeling in die ANTWOORDEBOEK. VRAAG 2: MAKRO-EKONOMIE 2.1.1 Noem TWEE instrumente van fiskale beleid.

• Owerheidsbesteding 3 • Belasting 3 (2 x 1)

(2)

2.1.2 Hoe kan die appresiasie van die rand die uitvoere van goedere en dienste

beïnvloed? • Daar sal 'n verlaging in uitvoere wees • Dit maak goedere en dienste duurder 33 (1 x 2)

(2)

2.2 Datarespons 2.2.1 Watter persentasie van hul inkomste bestee huishoudings?

Inkome is gelyk aan verbruik plus spare. Huishoudings sal 80% van hul inkomste bestee 33

(2)

2.2.2 Verduidelik die begrip vermenigvuldiger.

Dit kom voor waar 'n klein toename in besteding lei tot 'n groter toename in nasionale inkome 33

(2)

2.2.3 Watter uitwerking sal 'n styging in belasting op die

vermenigvuldiger hê? • Die effektiewe implementering van 'n belasting (BTW)

impliseer dat minder geld beskikbaar is vir besteding 33 • Die verwagting is dat die vermenigvuldiger sal kleiner word en

dat die totale waarde van die vermenigvuldigerbedrag ook sal daal 33

(2)

2.2.4 Bereken die grootte van die vermenigvuldiger. Toon ALLE

berekeninge.

mvg−=∂ 1

1 3 OF

8,011−

=∂ 3

Dus is die vermenigvuldiger gelyk aan 5. 33

(4)

1/msg 3 = 1/0.2 3 = 5 33

Ekonomie/V1 DBE/Feb.–Mrt. 2016 NSS – Memorandum

Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief

4

2.3 Datarespons 2.3.1 Watter boodskap word deur die spotprent hierbo uitgebeeld?

Die ekonomie is besig om te verlangsaam/resessie 33 (Aanvaar enige ander relevante verduideliking)

(2)

2.3.2 Gee 'n rede vir die huidige stand van die ekonomie.

• Totale vraag daal 33 • Besighede speel bankrot 33 • Die wêreld toon 'n verlangsaming in die ekonomie 33 • Inflasiekoerse styg 33 (Aanvaar enige ander relevante antwoord)

(2)

2.3.3 Watter hoof ekonomiese aanwyser word gebruik om die stand

van die Suid-Afrikaanse ekonomie te bepaal? Reële Bruto Binnelandse Produk 33

(2)

2.3.3 Hoe kan die regering die herstel van die ekonomie versnel?

Die owerheid het TWEE belangrike fiskale beleidsinstrumente: • Belastings 3

- Hulle kan belastings verlaag 33 - Bv. inkomstebelasting/Maatskappybelasting 3 - Dit sal verbruikers en maatskappye meer geld gee om te

spandeer op goedere en dienste en vir maatskappye om hul produksiekapasiteit uit te brei 33

• Owerheidsbesteding 3

- Hulle kan besteding verhoog 33 - Bv. Besteding op salarisse, infrastruktuur en

werkskeppingsgeleenthede 3 - Dit sal besteding verhoog wat ekonomiese aktiwiteit

stimuleer 33 (Aanvaar enige ander relevante feit) (Enige 2 x 2)

(4)

Ekonomie/V1 DBE/Feb.–Mrt. 2016 NSS – Memorandum

Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief

5

2.4 Onderskei tussen reële vloeie en geldvloeie in die ekonomiese

kringloopmodel. Reële vloei • Die vloei van goedere en dienste tussen die verskillende deelnemers

word reële vloei genoem 33 Dit sluit in: • Produksiefaktore van huishoudings na besighede 33 • Goedere en dienste van besighede na huishoudings 33 • Goedere en dienste van die owerheid 33 • Goedere en dienste van die buitelandse sektor na huishoudings,

besighede en die owerheid (invoere) 33 • Goedere en dienste na die buitelandse sektor (uitvoere) 33 Geldvloei • Die vloei van geld verdien en bestee tussen die verskillende deelnemers

33 Dit sluit in: • Betaling vir produksiefaktore in die vorm van huur, wins, lone en

salarisse en rente van besighede aan huishoudings 33 • Betaling vir goedere en dienste van huishoudings na besighede 33 • Betaling vir goedere en dienste van huishoudings aan die buitelandse

sektor 33 • Betaling vir goedere en dienste deur huishoudings 33 • Betaling van belastings deur huishoudings en besighede aan die

owerheid 33 • Betalings vir uitvoere deur die buitelandse sektor 33 (Aanvaar enige ander relevante feit) (Enige 2 x 4)

(8)

2.5 Hoe kan die Reserwebank na jou mening die tekort op die

betalingsbalans verminder? • Lande wat tekorte ondervind sal geld van ander lande leen. Dis hoekom

ontwikkelende lande soveel buitelandse skuld het 33 • In die geval van 'n fundamentele disekwilibrium, kan lidlande van die

Internasionale Monetêre Fonds (IMF) leen 33 • Lenings is buitendien nie 'n langtermyn oplossing vir fundamentele

betalingsbalans disekwilibrium nie 33 • Suid-Afrika sal invoere verlaag deur die depresiasie van die geldeenheid.

Uitvoere sal goedkoper word vir buitelandse kopers 33 • Stygende rentekoerse sal besteding, ingeslote invoere, verlaag 33 • Toenemende BDI in die land met die hoër rentekoers 33 • Daar bestaan binnelandse regulasies wat sentrale banke toelaat om

buitelandse valuta te beperk 33 Diesulkes wat buitelandse valuta benodig kan by die sentrale bank aansoek doen 33 (Aanvaar enige ander relevante antwoord) (Enige 4 x 2)

(8) [40]

Ekonomie/V1 DBE/Feb.–Mrt. 2016 NSS – Memorandum

Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief

6

VRAAG 3: EKONOMIESE STREWES 3.1.1 Noem TWEE aanwysers wat verwant is aan buitelandse handel.

• Ruilvoet 3 • Wisselkoers 3 (2 x 1)

(2)

3.1.2 Wat is die uitwerking van stygende investeringsbesteding op die

ekonomie? • Uitbreiding in infrastruktuur ontwikkeling 33 • Stygende indiensneming, produktiwiteit en produksie 33 • Stygende ekonomiese groei 33 (Aanvaar enige ander relevante antwoord) (1 x 2)

(2)

3.2 Datarespons 3.2.1 Watter jaar, volgens die tabel hierbo, dui die hoogste

lewensverwagting sonder MIV aan? 2014 9

(1)

3.2.2 Watter instansie is verantwoordelik vir die publikasie van

lewensverwagtingsneigings in Suid-Afrika? Statistiek SA/Stats SA 9

(1)

3.2.3 Verduidelik die term lewensverwagting.

Lewensverwagting gee in aantal jare, die ouderdom wat 'n pasgebore baba sal lewe, indien die bestaande patroon van mortaliteit vir die hele lewensduur dieselfde sal bly 99

(2)

3.2.4 Watter uitwerking sal MIV/Vigs op produktiwiteitsvlakke hê?

• Lae produktiwiteit 33 • Hoë vlakke van afwesigheid 33 • Hoë verlies van werksure 33 (Aanvaar enige ander relevante antwoord)

(2)

3.2.5 Wat het die verbetering in lewensverwagting van 53,4 tot 61,2

na jou mening veroorsaak? • Gemeenskapsbewustheid veldtogte oor die siekte 99 • Verbeterde mediese dienste 99 • Verbeterde geneesmiddels om die siekte te bekamp 99 • Meer klem op die negatiewe effekte van die siekte op die

opvoedingsfront 33 (Aanvaar enige ander relevante antwoord) (2 x 2)

(4)

Ekonomie/V1 DBE/Feb.–Mrt. 2016 NSS – Memorandum

Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief

7

3.3 Datarespons 3.3.1 Waarvoor staan die afkorting NOP?

Nasionale Ontwikkelingsplan 33

(2)

3.3.2 Wat word met 'n inklusiewe ekonomie bedoel?

Inklusief beteken 'n geïntegreerde benadering, alle aspekte van die ekonomie in ag genome 33

(2)

3.3.3 Gee 'n rede waarom dit belangrik is om armoede uit te wis en

ongelykheid in Suid-Afrika te verminder. • Herstel 33 • Spreek die nalatenskap van apartheid aan 33 • Verseker 'n beter lewenstandaard vir almal 33 • SA het 'n breë basis deelname in ekonomiese aktiwiteite

nodig 33 (Aanvaar enige ander relevante antwoord) (1 x 2)

(2)

3.3.4 Watter uitwerking het die Uitgebreide Openbare Werke-

program op jou plaaslike gemeenskap? • Gemeenskapsprojekte word geoormerk 33 • Werksgeleenthede word geskep terwyl die gemeenskap

opgehef word terselfdertyd 33 • Armoede word beveg 33 • 'n Inkomste vir die werkloses te verskaf 33 (Aanvaar enige ander relevante argument) (Enige 2 x 2)

(4)

3.4 Bespreek kortliks indiensneming as 'n ekonomiese aanwyser.

• Data verwant aan indiensneming is 'n belangrike aanwyser wat gebruik word om die sukses of stand van die ekonomie bepaal 33

• Dit dui die aantal werkers in diens aan, sowel as die totale aantal mense wat werkloos is 33

• As die indiensnemingskoers vergelyk word met die ekonomies-aktiewe bevolking, kan die werkloosheidskoers bepaal word 33

• Dit dui die produktiwiteit van arbeid in die land aan 33 • Bv. Die produktiwiteitskoers wat gebruik kan word as 'n bruikbare

werktuig om die inkomste per werker te verdedig 3 • Dis verwant aan die indiensnemingskoers in verskillende sektore van die

ekonomie 33 • Indiensneming aanwysers kan gebruik word deur die owerheid om die

beste beleide te formuleer om werkloosheid en armoede te verminder 33

(Aanvaar enige ander relevante antwoord) (Enige 4 x 2)

(8)

Ekonomie/V1 DBE/Feb.–Mrt. 2016 NSS – Memorandum

Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief

8

3.5 Hoe sal die nuut afgebakende Spesiale Ekonomiese Sones (SES'e)

streeksontwikkeling in Suid-Afrika bevoordeel? • Vernaamste doelwit is om die vervaardigingsektor uit te brei 33 • Skep werksgeleenthede 33 • Produseer vir die uitvoermark 33 • Skep addisionele nywerheidspilpunte wat die nasionale vervaardigings-

industrie meer sal diversifiseer 33 • Belegging in die SES'e word gebaseer op Publieke-Private

Vennootskappe (PPV's), waar die staat die infrastruktuur verskaf en die privaatsektor besighede skep 33

• Verskeie aansporingskemas word gebied om besighede na die SES'e te lok 33

• Verminderde belastingvoordele 33 (Aanvaar enige ander relevante antwoord) Enige (4 x 2)

(8) [40]

Ekonomie/V1 DBE/Feb.–Mrt. 2016 NSS – Memorandum

Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief

9

VRAAG 4: MAKRO-EKONOMIE EN EKONOMIESE STREWES 4.1.1 Noem TWEE items in die finansiële rekening van die betalingsbalans.

• Direkte investering 3 • Portefeulje-beleggings 3 • Ander beleggings 3 • Derivatiewe (afgeleides) 3 • Bates 3 (Enige 2 x 1)

(2)

4.1.2 Watter uitwerking het inflasie op die armes?

Die armes word armer/Armes sal in staat wees om minder goedere te koop33 (Aanvaar enige ander relevante antwoord) (1 x 2)

(2) 4.2 Datarespons 4.2.1 Watter aanbodkurwe dui 'n afname in die aanbod van dollars

aan? A2A2 3

(1)

4.2.2 Watter tipe wisselkoersstelsel word tans in Suid-Afrika

gebruik? Vry swewende wisselkoersstelsel 3

(1)

4.2.3 Verduidelik die begrip wisselkoers.

Dis die prys van een geldeenheid in terme van 'n ander 33

(2)

4.2.4 Noem EEN faktor wat tot 'n styging in die aanbod kon gelei

het. • Toename in die aantal VSA toeriste wat Suid-Afrika

besoek 33 • 'n Toename in invoere vanaf SA na die VSA 33 (Aanvaar enige ander relevante antwoord)

(2)

4.2.5 Gebruik die grafiek hierbo om die uitwerking van die toename

in die aanbod van VS-dollars op die R/VS$ wisselkoers te verduidelik. VSA$ - Depresieer 3 Rede: Die aanbod van dollars styg van AA na A1A1 en die ewewigspunt beweeg van E na E1 33 Die prys van dollars is vas teen P1 wat laer is 33 R - Appresieer3 Rede: Die vraag na rand styg van VV na V1V1 en die ewewigspunt skuif van E na E1 33 Die prys van rand is vas teen P1 wat hoër is 33 (2 x 2)

(4)

Ekonomie/V1 DBE/Feb.–Mrt. 2016 NSS – Memorandum

Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief

10

4.3 Datarespons

4.3.1 Waarvoor staan die afkorting MTBR? Mediumtermyn bestedingsraamwerk 33

(2)

4.3.2 Wat is die internasionale norm vir begrotingstekorte as 'n

persentasie van die BBP? 3% 33

(2) 4.3.3 Bereken die begrotingstekort as 'n persentasie van die BBP

(A). A : 3,0% 33

(2)

4.3.4 Wat kan die owerheid na jou mening doen om die

begrotingstekort te laat verminder? • Die owerheid kan sy inkomste verhoog 33, bv. styging in

belasting/verbeter doeltreffendheid/meer produktiewe arbeidsmag 3

• Owerheid kan publieke sektor besteding verminder 33, bv.

strenger finansiële prosedure/beheer/aanstelling van bevoegde werknemers/opleiding van werknemers 3

(Aanvaar enige ander relevante feit)

(4)

4.4 Verduidelik hoe die amplitude en tendenslyn in die vooruitskatting van

sakesiklusse gebruik kan word. Amplitude:

Die sterkte van die onderliggende kragte – byvoorbeeld rentekoerse, uitvoere of verbruiksbesteding 33 • 'n Groot amplitude gedurende 'n opswaai demonstreer sterk

onderliggende kragte 33 • Die duur van 'n siklus met 'n groot amplitude is gewoonlik langer as een

met 'n kleiner amplitude 33

Die omvang van die verandering – hoe groter die amplitude, hoe meer ekstreem is die veranderinge 33 • Bv. Gedurende 'n opswaai sal werkloosheid afneem van 20% na 10% ('n

afname van 50%) inflasie sal styg van 3% tot 6% (amper 100%) of 'n surplus op die lopende rekening (van die betalingsbalans) kan verander van 'n surplus na 'n tekort 33

Ekonomie/V1 DBE/Feb.–Mrt. 2016 NSS – Memorandum

Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief

11

Tendenslyn: • Die tendenslyn wat stelselmatig styg sal 'n positiewe helling oor die

langtermyn toon, wat op 'n groeiende ekonomie dui 33 • Die neiging dui die algemene rigting aan waarin indekse gebruik in die

sakesiklus, beweeg 33 • Die neiging sal verander as die tydreeksdata hul gedragspatrone van die

verlede verander 33 • Hoewel sekere kragte oorkom moet word vir dit om te gebeur bv.

Weerstandpunte en kanale 33 (Aanvaar enige ander relevante feite) (Enige 2 x 4)

(8)

4.5 Hoe kan belasting gebruik word om indiensneming in Suid-Afrika te

stimuleer? Individuele Inkomstebelasting • Laer belastings sal verbruikbare inkomste van mense doeltreffend

verhoog 33 • Dit sal lei tot 'n toename in die vraag na goedere en dienste 33 • Besighede (verskaffers) sal hul produksie moet verhoog om te

kompenseer vir die stygende vraag 33 • Dit sal lei tot werkskepping 33 Maatskappybelasting: • Laer maatskappybelasting verhoog beleggingsmoontlikhede wat die

besigheid uitbrei 33 • Dit sal meer werksgeleenthede vir mense skep 33 Belasting op invoere: • Invoere/doeanebelasting verminder invoere 33 • Stimuleer plaaslike produksie en skep meer werksgeleenthede 33 (Aanvaar enige ander relevante feit) (Enige 4 x 2)

(8)

[40] TOTAAL AFDELING B: 80

Ekonomie/V1 DBE/Feb.–Mrt. 2016 NSS – Memorandum

Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief

12

AFDELING C Beantwoord enige EEN van die twee vrae in hierdie afdeling in die ANTWOORDEBOEK. Jou antwoord sal soos volg geassesseer word:

STRUKTUUR VAN OPSTEL PUNTE-TOEKENNING

Inleiding Maks. 2 Liggaam Hoofgedeelte: Bespreek in besonderhede/Diepgaande bespreking/ Ondersoek/Bespreek krities/Ontleed (Analiseer)/Vergelyk/Evalueer/ Onderskei/Verduidelik/Assesseer/Debatteer Addisionele gedeelte: Gee eie mening/Bespreek krities/Evalueer/ Evalueer krities/Teken 'n grafiek en verduidelik/Gebruik die gegewe grafiek en verduidelik/Voltooi die gegewe grafiek/Bereken/Lei af/Vergelyk/ Verduidelik/Onderskei/Interpreteer/Debatteer kortliks/ Hoe?/Stel voor

Maks. 26

Maks. 10

Slot Enige hoërorde-slot behoort die volgende in te sluit: • 'n Kort samevatting van dit wat bespreek is, sonder die herhaling van

enige feite wat reeds genoem is • Enige opinie of waarde-oordeel oor die feite wat bespreek is • Addisionele ondersteunende inligting wat die bespreking/ontleding

versterk • 'n Teenstrydige sienswyse met motivering, indien gevra • Aanbevelings

Maks. 2

TOTAAL 40 VRAAG 5: MAKRO-EKONOMIE Om internasionaal mededingend te wees, is dit noodsaaklik dat 'n land geskikte handelsbeleidsrigtings gereed moet hê. Hulle moet hul nywerhede laat groei indien hulle 'n verbering in die lewenstandaard wil hê. • Bespreek die argumente ten gunste van beskerming in besonderhede.

(26 punte)

• Hoe kan die owerheid na jou mening subsidies gebruik om te verseker dat plaaslike nywerhede teen onregverdige oorsese mededinging beskerm word? (10 punte)

Ekonomie/V1 DBE/Feb.–Mrt. 2016 NSS – Memorandum

Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief

13

INLEIDING Beskerming verwys na 'n doelbewuste beleid van die owerheid om handelsversperrings te skep soos tariewe en kwotas, met die doel om binnelandse nywerhede teen internasionale mededinging te beskerm 99 (Aanvaar enige ander relevante inleiding) (Maks. 2) INHOUD HOOFDEEL Argumente ten gunste van beskerming: 1. Skep 'n inkomste vir die regering 9

• Invoertariewe skep inkomste vir die owerheid 99 • In kleiner lande is die belastingbasis dikwels klein te wyte aan lae inkomste van

individue en besighede 99 • Lae inkomste verskaf nie veel in die vorm van inkomstebelasting nie 99 en

daarom is doeanebelasting op invoere 'n belangrike bron van inkomste 99 2. Beskerming van die volle nywerheidsbasis 9

• Bestendig binnelandse indiensneming 99 • Lande met hoë werkloosheid is voortdurend onder druk om werkskepping te

stimuleer daarom implementeer hulle dikwels beskermingsbeleid om industrialisasie te bevorder 99

• Daar word geglo dat indien 'n land invoerbeperkings instel, sy inwoners meer plaaslik vervaardigde goedere sal koop en dat dit dan indiensneming sal verhoog 99

• Hierdie maatreëls van binnelandse werkskepping tot nadeel van ander lande, word roofbeleide genoem 99

• Lande met beskermingsbeleide, se invoerbeperkings maak dit vir ander lande moeiliker om die land se uitvoere te koop en dit kan vergeldingsmaatreëls meebring 99

3. Beskerming van werkers 9 • Daar word aangevoer dat invoere uit lande met relatiewe lae lone onredelike

mededinging veroorsaak 33 en die lewenstandaard van die relatief beter betaalde werkers van plaaslike nywerhede bedreig 99

• Plaaslike nywerhede kan nie meeding nie omdat hoër lone prysvlakke van goedere verhoog 99

• Beskerming is dus nodig om te voorkom dat plaaslike loonvlakke daal of dat plaaslike besighede ondergaan 99 of selfs dat plaaslike besighede ondergaan omdat hulle niewinsgewend raak 99

• Mededinging uit lae loon lande kan egter meebring dat daardie lande 'n vergelykende kostevoordeel het a.g.v. hul vaardigheid- en arbeidsintensiewe nywerhede 99

Ekonomie/V1 DBE/Feb.–Mrt. 2016 NSS – Memorandum

Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief

14

4. Diversifiseer die nywerheidsbasis 9

• Lande moet met verloop van tyd gediversifiseerde nywerhede ontwikkel om oormatige spesialisasie te voorkom 33

• 'n Land wat te veel staatmaak op die uitvoer van een of 'n paar produkte is kwesbaar 99

• As 'n ontwikkelende land se indiensneming en inkomste van slegs een of twee nywerhede afhanklik is, is daar 'n risiko dat wêreldwye fluktuasies in pryse en vraag- en aanbodkantprobleme tot aansienlike fluktuasies in binnelandse ekonomiese aktiwiteit kan lei 99

• Invoerbeperkings kan op 'n reeks produkte ingestel word om te verseker dat 'n groter aantal binnelandse nywerhede ontwikkel 39

5. Ontwikkel strategiese nywerhede 9

• Sommige nywerhede soos yster en staal, landbou (stapelvoedsel soos mielies), chemikalieë, energie (brandstof) en elektronika (kommunikasie) word dikwels as strategiese nywerhede beskou 99 Ontwikkelende lande kan voel dat hulle hierdie nywerhede moet ontwikkel om meer selfonderhoudend te word 99

Beskerm spesifieke nywerhede

6. Storting 9

• Buitelandse nywerhede mag betrokke raak by storting omdat staatsubsidies hulle toelaat om teen baie lae pryse te verkoop 33 of omdat hulle poog om winste te verhoog deur prysdiskriminasie 33

• Die rede vir die verkoop van produkte teen laer pryse mag wees om ontslae te raak van opgehoopte voorrade van die goedere 33 en gevolglik word verbruikers in die invoerlande bevoordeel 33 hoewel hul langtermyn doelwit mag wees om binnelandse produsente te dryf om beheer oor die mark te neem 99 en verbruikers is geneig om benadeel te word deur beperkte keuses 99 en hoër pryse wat uitvoerders in staat is om te vra 99

7. Jong nywerhede 3 • Gewoonlik nuut opgerig en vind dit moeilik om te oorleef te wyte aan hul hoë

gemiddelde koste in vergelyking met goed gevestigde oorsese mededingers 33 indien hulle egter beskerming ontvang in hul vroeë jare mag hulle in staat wees om te groei en bevoordeel word 33 verlaag hul gemiddelde koste en raak mededingend 33 dan kan beskerming verwyder word 99

8. Kwynende nywerhede/agteruitgaande nywerhede 9 • Strukturele veranderinge in die vraag en aanbod van 'n goed mag 'n nywerheid

uiters nadelig tref 33 sulke nywerhede behoort in staat gestel te word om geleidelik tot niet te gaan 33 kwynende nywerhede het nie meer 'n vergelykende voordeel nie 33 indien hulle egter onverwags moet sluit is daar skielike en groot toename in werkloosheid 33

• Beskerming mag 'n nywerheid in staat stel om geleidelik te krimp 99 wat tyd gee vir hulpbronne insluitend arbeid om na ander nywerhede te beweeg 99

• Beskerm binnelandse standaarde 99 binnelandse regulasies van voedselsekuriteit, menseregte en omgewingstandaarde wat toeneem en al meer optree as handelsbeperkings 99 (Maks. 26)

(Aanvaar enige ander relevante feit)

Ekonomie/V1 DBE/Feb.–Mrt. 2016 NSS – Memorandum

Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief

15

ADDISIONELE DEEL

Hoe kan die owerheid na jou mening subsidies gebruik om te verseker dat plaaslike nywerhede teen onregverdige oorsese mededinging beskerm word? Direkte subsidies: Strenger keuringsmaatreëls moet in plek gestel word as maatskappye aansoek doen vir finansiële bystand 99 Owerheidsbesteding kan direkte finansiële ondersteuning verskaf aan produsente vir hul uitvoere 99 bv. • Kontanttoelaes aan Suid-Afrikaanse uitstallers om hul produkte ten toon te stel by

uitstallings oorsee. Verken nuwe markte 9 • Buitelandse handelsendings om nuwe markte te verken. Instel van tariewe op

invoere 3 • Fondse vir die vorming van formele uitvoerbeheerrade 9 • Subsidies vir opleiding van personeel in diens 9 • Fondse vir die uitvoermark navorsing 9 • Beskerm registrasie en buitelandse patent-registrasie 3

Indirekte subsidies: Owerheid kan sekere tipes belasting aan die maatskappye terugbetaal om uitvoere te bevorder 99 Die tipes indirekte subsidies is: • Algemene belastingafslag (deel van die produksiekoste is aftrekbaar van belasting

wat betaal moet word) 9 • Belastingkonsessies op winste verdien uit uitvoere of op kapitale investering om

uitvoergoedere te produseer 9 • Terugbetaling van invoertariewe op vervaardigingsproses van uitvoergoedere wat

maatskappye dikwels gebruik – doeanebelasting word betaal op hierdie goedere en die owerheid betaal dit terug 9 (Ken ʼn maks. van 2 punte toe vir voorbeelde) (Maks 10)

SLOT

Die meeste lande stem saam dat belasting skadelik is vir die ekonomie as dit nie goed bestuur word nie. My opinie is dat beskerming in sekere belangrike gebiede noodsaaklik is waar jong nywerhede ontstaan 39 (Aanvaar enige ander relevante hoër orde slot) (Maks 2)

[40]

Ekonomie/V1 DBE/Feb.–Mrt. 2016 NSS – Memorandum

Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief

16

VRAAG 6: EKONOMIESE STREWES Internasionaal word die vernaamste instrumente waarop groei- en ontwikkelingsbeleidsrigtings gebaseer word, vraag- en aanbodkantbenaderings genoem. Die aanbodkantbenadering fokus meer op mikro-ekonomiese doelwitte. • Ondersoek in besonderhede (sonder die gebruik van 'n grafiek) die

aanbodkantbenadering ten opsigte van Suid-Afrika se pogings om ekonomiese groei en ontwikkeling te bevorder. (26 punte)

• Was HOP en GEAR na jou mening suksesvol as groei- en ontwikkelingsbeleidsrigtings? (10 punte)

INLEIDING • Enigiets wat die aanbod van goedere of hulpbronne kan beïnvloed is 'n

aanbodkant-maatreël • Aanbodkant-beleide fokus op aanbod en sy mikro-ekonomiese komponente, soos

mededinging en potensiële uitset 99 (Aanvaar enige ander relevante inleiding) (Maks. 2) INHOUD HOOFDEEL Die aanbodkant verduidelikings word gebaseer op die monetaristiese benadering 33 en meen dat owerheidsinmenging in die ekonomie slegs noodsaaklik is as dit gladde werking van markte 99 aanbod in die ekonomie is redelik vas veral oor die korttermyn 99 meer werkers word benodig om produksie in die ekonomie op te stoot/ meer masjinerie nodig om op te bou en te installeer/meer elektrisiteit moet gelewer word/beter paaie moet verskaf word 33 Die Suid-Afrikaanse benadering Die Suid-Afrikaanse regering gebruik die aanbodkant-benadering bykomend om die vraagkant-benadering te komplementeer 99 sy doelwitte is groei en ontwikkeling, hoër vlakke van indiensneming, en gelyke verspreiding wat in die begroting ingebou is 99 Die Mediumtermynbestedingsraamwerk (MTBR) wat sekerheid aan die tendens verleen 99 en beklemtoon die reële omvang van die besteding 99 die doelwit is om die aanbodkurwe na regs te skuif – 'n belangrike fokus in groei en ontwikkeling is die owerheid se nywerheidsontwikkelingsbeleid en instandhouding 39 opgradering en skep van nuwe infrastruktuur 99 Aanbodkant-beleide is ook ontwerp om 'n omgewing te skep waar besighede en markte optimaal kan funksioneer 99 Die doeltreffendheid en effektiwiteit van markte 9 As besighede hul doelwitte bereik het (winsgewendheid en groei), is besighede effektief 99 In Suid-Afrika stel die owerheid doelwitte vir markte deur wette, wat hulle moet volg 39 en hulle word effektief as hulle hierdie doelwitte saam met hul eie doelwitte voeg en bereik 99

Ekonomie/V1 DBE/Feb.–Mrt. 2016 NSS – Memorandum

Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief

17

• Effektiwiteit 9 die owerheid vereis dat markte funksioneer op 'n wyse wat

verseker dat meer swartmense geabsorbeer word in die hoofstroom ekonomie omdat hulle voorheen benadeeldes was 99 Twee wette is afgekondig wat voorkeur aan swart werkers en die besighede van swartes gee 99 - Die Wet op Gelyke Indiensneming 9 Die Wet verbied diskriminasie en vereis

dat die werksmag die rasse en geslagsprofiel van die bevolking in sy totaliteit weerspieël 99 sakeondernemings moet 'n plan van gelyke indiensneming by die Departement van Arbeid inhandig en inspekteurs van die departement besoek besigheidsaanlegte om ooreenstemming te verseker 99

- Breëbasis- Swart Ekonomiese Bemagtiging 9 Die Wet verskaf 'n regsbasis vir die transformasie van die Suid-Afrikaanse ekonomie 99 dit vereis 'n herstel sodat die aantal swartmense wat besighede in ons land bestuur en beheer aansienlik kan styg en inkome ongelykhede aansienlik verminder 99

• Doeltreffendheid 9 Pareto doeltreffendheid beteken gegewe die beperkings op die doeltreffendheid parameters, is dit nie moontlik om die toeken van hulpbronne op so 'n wyse te doen dat niemand bevoordeel word sonder dat iemand anders benadeel word nie 99dit sluit produksie- en toedelingsdoeltreffendheid in 99

• Mededinging 9 Mededinging in die mark word op drie maniere verhoog: deur

oprigting van nuwe klein besighede 33werf Buitelandse Direkte Investering (BDI) 33 en verwyder invoerbeperkings wat mededinging van oorsee kan belemmer 99 bykomend is die mededingings-reguleringsnetwerk geskep wat mededingende praktyke tussen binnelandse besighede afdwing 99 Die Mededingingswet (1998) is gerig op anti-mededingingspraktyke wat die misbruik van dominante posisies en strenger samesmeltingsbeheer daarstel 99 Die Wet maak voorsiening vir die funksionering van die Mededingingskommissie, Mededingingstribunaal en Mededingingsappélhof 33 en ten spyte van dit alles, toon die Globale Mededingingsindeks dat Suid-Afrika se mededingendheid besig is om te verdwyn 99

• Deregulering 9 Private sektor wat wanbalanse veroorsaak het wat die vrye funksionering van markte verhinder is hersien en sommige is afgeskaf in die middel 90's 99 die owerheid handhaaf sy toewyding aan maniere om beter besigheid te doen in die land 99 wisselkoers beheermaatreëls word per geleentheid verslap 99

• Sakedoeltreffendheid 9 Sommige maatreëls dien as aansporings of om doeltreffendheid te verhoog 99 terwyl ander bydra tot die daarstel en verbetering van doeltreffendheid 99 die eindresultaat is groter winsgewendheid 99 - Belasting 9 die korporatiewe inkomstebelasting is 28% 99 klein besighede

betaal 'n laer koers solank as wat hul inkomste minder is as die SAID inkomstebelasting drempel 99 individuele inkomstebelasting begin by 18% en styg effens soos bepaal deur SAID op belastinghersiening jaarliks 99 die effek van blokkruiping op persoonlike inkomstebelasting is aangespreek in elke begroting met aanpassings op inkomstebelasting blokke 39 die styging vir individue was 33% 99 BTW bly onveranderd op 14% 99 die vlak van belasting in Suid-Afrika was redelik in vergelyking tot ontwikkelde lande 99 as 'n ontwikkelende land sal laer belastingkoerse help om ekonomiese groei te bevorder 99

Ekonomie/V1 DBE/Feb.–Mrt. 2016 NSS – Memorandum

Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief

18

- Kapitaalvorming 9 Depresiasie van kapitaalgoedere gebruik deur besighede is ontwerp om belegging aan te moedig 99 bv. nuwe masjinerie mag gedepresieer word oor 4 jaar teen 40% in die eerste jaar/en rekenaars en elektroniese toerusting oor drie jaar 9 owerheid deur die DHN en die NOK bevorder kapitaal en lenings aan KMMO's en groter besighede 99 en dit dien as 'n aansporing om sakedoeltreffendheid aan te moedig 99

- Menslike hulpbronne 9 onderwys ontvang proporsioneel meer uit die

begrotingsbesteding 99 Sektorale Onderwys en Opleiding Owerhede (SETAs) fasiliteer voorskoolse en werkverwante opleiding 99 die Arbeidsverhoudinge Wet wat in 1998 in werking getree het bevorder ekonomiese ontwikkeling, sosiale regverdigheid, en vreedsame arbeidsverhoudinge in die bevordering van doeltreffendheid 33

- Gratis adviesdienste 9 die ontwikkeling van uitvoermarkte/bestuur en beheer

van KMMO's/landbouproduksie/weervoorspellings/en voorkoming en genesing van diere siektes 9

• Koste om sake te doen 9 In Suid-Afrika beheer die owerheid meeste fisiese

infrastruktuur komponente 99 die beskikbaarheid en koste van infrastruktuur dienste speel 'n belangrike rol in die finansiële lewensvatbaarheid en winsgewendheid van besighede 99 - Vervoerkoste 9 vervoeropsies in die lug, pad, spoor en see is beskikbaar 99

owerheid beheer lug en seevervoer in Suid-Afrika 99 owerheid het hom verbind om die doeltreffendheid en betroubaarheid van spoorvervoerdienste te verbeter en meer bekostigbaar te maak 99

- Kommunikasiekoste 9 kommunikasie opsies is kabel, sein en pos 99 owerheid beheer kabel (land oor vaste lyne) en pos kommunikasiedienste 99 kabel kommunikasiedienste in Suid-Afrika is een van die duurste in die wêreld maar redelik doeltreffend 99 hoë koste maak IT dienste vir besighede en individue duur en beperk wêreldwye mededingendheid 99

• Energiekoste 9 elektrisiteit en vloeibare brandstowwe is die vernaamste bronne van energie in Suid-Afrika 99 Eskom is die enigste verskaffer (monopolie) 9 die owerheid reguleer die pryse van petrol en paraffien 99 die pryse van ingevoerde ru-olie word verbind aan internasionale markpryse wat hoog is 99 hoë brandstof energiepryse ondermyn die doeltreffendheid van die ekonomie 99 (Maks. 26)

Ekonomie/V1 DBE/Feb.–Mrt. 2016 NSS

Kopiereg voorbehou

19

ADDISIONELE DEEL Was HOP en GEAR na jou mening suksesvol as groei- en ontwikkelingsbeleidsrigtings?

Positiewe respons: • Die bekendstelling van die HOP program stoot die ekonomie van 'n negatiewe vier

persent (-4%) na omtrent 3% 99 • Die behuisings infrastruktuur van die grootste deel van die bevolking verbeter 33 • Meer elektrifisering van landelike gemeenskappe kom in plek 99 • Die HOP-program word die oorspronklike roetekaart vir ekonomiese groei en

ontwikkeling van die land 99 • Die GEAR-beleid verbeter die ekonomie van 'n 3% tot 6% groei 99 • Die gevolglike groei in die ekonomie syfer deur tot groter sosiale welsyn van

gemeenskappe 99 • Die handelstekort van die land het gedaal 99

Negatiewe respons: • Werkloosheidskoers hou aan styg 99 • Armoede en dienslewering verbeter glad nie 99 (Aanvaar enige ander relevante feite) (Maks. 10) SLOT

'n Mengsel van beleidstoepassing sal die meeste help om strategieë teen mekaar op te weeg in die ekonomie 33 (Aanvaar enige ander relevante hoër orde slot) (Maks. 2)

[40]

TOTAAL AFDELING C: 40

GROOTTOTAAL: 150