19
Kopiereg voorbehou Blaai asb om PUNTE: 150 TYD: 2½ ure Hierdie vraestel bestaan uit 18 bladsye. LEWENSWETENSKAPPE JUNIE EKSAMEN 2015 NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 - Tuisblad | …pnhs.co.za/sites/pnhs.co.za/files/2015 Gr.12... · 2017-05-26 · Watter van die voorbeelde is geslagsgekoppelde afwykings?

  • Upload
    lamdung

  • View
    227

  • Download
    0

Embed Size (px)

Citation preview

Page 1: NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 - Tuisblad | …pnhs.co.za/sites/pnhs.co.za/files/2015 Gr.12... · 2017-05-26 · Watter van die voorbeelde is geslagsgekoppelde afwykings?

Kopiereg voorbehou Blaai asb om

PUNTE: 150 TYD: 2½ ure

Hierdie vraestel bestaan uit 18 bladsye.

LEWENSWETENSKAPPE

JUNIE EKSAMEN 2015

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT

GRAAD 12

Page 2: NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 - Tuisblad | …pnhs.co.za/sites/pnhs.co.za/files/2015 Gr.12... · 2017-05-26 · Watter van die voorbeelde is geslagsgekoppelde afwykings?

Lewenswetenskappe 2 Junie Eksamen 2015 NSS

Kopiereg voorbehou Blaai asb om

INSTRUKSIES EN INLIGTING

Lees die volgende instruksies sorgvuldig deur voordat die vrae beantwoord word.

1. Beantwoord AL die vrae.

2. Skryf AL die antwoorde in die ANTWOORDBOEK.

3. Begin die antwoord op elke nuwe vraag bo-aan ‘n nuwe bladsy.

4. Nommer die antwoorde korrek volgens die nommeringstelsel wat in hierdie

vraestel gebruik word.

5. Beantwoord die vrae volgens die instruksies by elke vraag.

6. Maak ALLE tekeninge met ‘n potlood en die byskrifte met blou ink.

7. Teken diagramme en vloeidiagramme slegs wanneer dit gevra word.

8. Die diagramme in hierdie vraestel is NIE noodwendig volgens skaal geteken NIE.

9. Jy mag NIE grafiekpapier gebruik NIE.

10. Jy mag ‘n nie-programmeerdbare sakrekenaar, gradeboog en passer gebruik waar

nodig.

11. Skryf netjies en leesbaar.

Page 3: NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 - Tuisblad | …pnhs.co.za/sites/pnhs.co.za/files/2015 Gr.12... · 2017-05-26 · Watter van die voorbeelde is geslagsgekoppelde afwykings?

Lewenswetenskappe 3 Junie Eksamen 2015 NSS

Kopiereg voorbehou Blaai asb om

AFDELING A VRAAG 1

1.1 Verskeie opsies word as moontlike antwoorde vir die volgende vrae gegee.

Kies die antwoord en skryf slegs die letter (A–D) langs die vraagnommer (1.1.1–1.1.10) in die ANTWOORDBOEK neer, byvoorbeeld 1.1.11 D.

1.1.1 Die tipe dominansie waar beide allele in ‘n geen eweredig uitgedruk

word.

A

B C D

Ko-dominansie Veelvuldige allele Onvolledige dominansie Volledige dominansie

1.1.2 Die wetenskaplike wat as die vader van genetika bekend staan. A

B C D

James Watson Francis Crick Gregor Mendel Alfred Wallace

1.1.3 ‘n Vrou met bloedgroep A trou met ‘n man met bloedgroep AB.

Watter een van die volgende kinders sal nie hulle kind wees nie?

A

B

C D

Frik – bloedgroep A Sonja – bloedgroep O Piet – bloedgroep AB

Ben – bloedgroep B

A B C D

(i); (ii) en (iv) (iii) en (iv) Slegs (iii) (ii) en (iii)

1.1.4 Bestudeer die onderstaande lys, en beantwoord die vraag wat volg: (i) Down’s se sindroom (ii) Albinisme (iii) Hemofillie (iv) Kleurblindheid Watter van die voorbeelde is geslagsgekoppelde afwykings?

Page 4: NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 - Tuisblad | …pnhs.co.za/sites/pnhs.co.za/files/2015 Gr.12... · 2017-05-26 · Watter van die voorbeelde is geslagsgekoppelde afwykings?

Lewenswetenskappe 4 Junie Eksamen 2015 NSS

Kopiereg voorbehou Blaai asb om

Die plant is…

1.1.5 Die onderstaande diagram dui allele vir lengte en blomkleur aan:

A B C D

homosigoties dominant vir lengte en heterosigoties vir blomkleur. heterosiogoties vir lengte en homosigoties dominant vir blomkleur. homosigoties ressesief vir lengte en homosigoties dominant vir blomkleur. heterosiogoties vir lengte en heterosigoties vir blomkleur.

1.1.6 Wat veroorsaak die genetiese afwyking waar sommige mans die geslagschromosoom XXY het?

A B C D

‘n Geslagschromosoom se ressesiewe alleel. Non-disjunksie van chromosome tydens meïose. Twee spermselle wat een ovum bervug. Oorkruising tydens meïose.

1.1.7 ‘n Stikstofbasis wat slegs op RNS gevind word, …

A B C D

Adenien Urasiel Guanien Timien

1.1.8 ‘n Vrou wat heterosigoties vir krul hare is, trou met ‘n man wat homosigoties vir steil hare is. Wat is die moontlikheid dat hulle kind krulhare sal hê:

A B C D

25% 50% 100% 75%

Sleutel:

T – Lang plant

T – kort plant

P – pers blomme

P – wit blomme

Allele vir lengte en blomkleur

Page 5: NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 - Tuisblad | …pnhs.co.za/sites/pnhs.co.za/files/2015 Gr.12... · 2017-05-26 · Watter van die voorbeelde is geslagsgekoppelde afwykings?

Lewenswetenskappe 5 Junie Eksamen 2015 NSS

Kopiereg voorbehou Blaai asb om

1.1.9 Die onderstaande lys verteenwoordig stadiums in gameet- en sigootvorming: 1. Profase I 2. Profase II 3. Metafase I 4. Bevrugting Watter van die kombinasies is deel van gameetvorming?

A B C D

1; 2 en 4 1; 2 en 3 2 en 3 3 en 4

1.1.10 Meïose in ‘n diploïede sel, lewer …

A B C D

vier identiese gamete. vier haploïede gamete. twee verskillende diploïede gamete. vier gamete met dieselfde chromosoomgetal as die ouerse l

10 x 2

(20)

Page 6: NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 - Tuisblad | …pnhs.co.za/sites/pnhs.co.za/files/2015 Gr.12... · 2017-05-26 · Watter van die voorbeelde is geslagsgekoppelde afwykings?

Lewenswetenskappe 6 Junie Eksamen 2015 NSS

Kopiereg voorbehou Blaai asb om

1.2 Gee die korrekte biologiese term vir elk van die volgende beskrywings.

Skryf slegs die term langs die vraagnommer (1.2.1–1.2.9) in die ANTWOORDBOEK neer.

1.2.1

1.2.2 1.2.3 1.2.4 1.2.5 1.2.6 1.2.7 1.2.8 1.2.9 1.2.10

Die membrane wat die sentrale senuweestelsel beskerm. Die senuweestelsel wat uit kraniale en spinale senuwees bestaan. Die verbindings wat tussen aminosure vorm. ‘n Kopie van ‘n organisme, wat identies aan die oorspronklike organisme is. Die tydperk van ontwikkeling van 'n embrio in die uterus tussen bevrugting en geboorte. Die struktuur in die kop van 'n spermsel wat ensieme, wat die membraan rondom die ovum breek, bevat. Die buis in mans wat vanaf die testes na die uretra lei. Die proses waartydens die ovum, deur meïose in teorie, gevorm word. Die buis wat die middeloor en die keel met mekaar verbind. ‘n Gesiggebrek wat deur 'n kornea of lens met 'n onreëlmatige vorm veroorsaak word.

(10)

Page 7: NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 - Tuisblad | …pnhs.co.za/sites/pnhs.co.za/files/2015 Gr.12... · 2017-05-26 · Watter van die voorbeelde is geslagsgekoppelde afwykings?

Lewenswetenskappe 7 Junie Eksamen 2015 NSS

Kopiereg voorbehou Blaai asb om

1.3 Dui aan of elk van die beskrywings in KOLOM I van toepassing is op

SLEGS A, SLEGS B, BEIDE A EN B of GEENEEN van die items in KOLOM II nie. Skryf slegs A, slegs B, beide A en B of geeneen langs die vraagnommer (1.3.1–1.3.6) in die ANTWOORDBOEK neer

COLUMN I COLUMN II

1.3.1 Embrio word gevoed met eiergeel in die eier.

A. Oviparie B. Viviparie

1.3.2 Suiwerteling A. Homosigoties B. Homologies

1.3.3 ‘n Voorbeeld van ‘n monohibried kruising

A. TT x tt B. BW x BW

1.3.4 Skei die hormoon testosteroon in die wande van spermbuisies af

A. Seminale vesikels B. Sertoli selle

1.3.5 Onvermoë van senuweeselle in die brein om met mekaar te kommunikeer

A. Astigmatisme B. Alzheimer’s se siekte

1.3.6 Jong voëltjie kan nie voed of onafhanklik beweeg nadat hy uitgebroei het nie

A. Prekosiale ontwikkeling B. Altrisiële ontwikkeling

6 x 2

(12)

Page 8: NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 - Tuisblad | …pnhs.co.za/sites/pnhs.co.za/files/2015 Gr.12... · 2017-05-26 · Watter van die voorbeelde is geslagsgekoppelde afwykings?

Lewenswetenskappe 8 Junie Eksamen 2015 NSS

Kopiereg voorbehou Blaai asb om

1.4 In ertjieplante is die alleel vir ronde sade (R) dominant oor die alleel vir

gerimpelde sade (r). Die alleel vir geel sade (Y) isd ominant oor die alleel vir groen sade (y). Plant A, heterosigoties vir beide saadkleur en vorm, is gekruis met plant B, wat gerimpelde, groen sade het.

1.4.1 1.4.2 1.4.3 1.4.4

Skryf neer die genotipe van: (a) Plant A

(b) Plant B Skryf neer AL die moontlike genotipes van die gamete van plant A. Noem die fenotipe van ‘n nakomleing met die volgende genotipes: (a) rrYy

(b) RrYy Toe plant B met plant C gekruis is, het al die nakomeline geel, ronde sade gehad. Gebruik hierdie inligting, en skryf die genotipe van plant C.

(1) (1) (2) (1) (1) (2) (8)

TOTAAL AFDELING A: 50

Page 9: NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 - Tuisblad | …pnhs.co.za/sites/pnhs.co.za/files/2015 Gr.12... · 2017-05-26 · Watter van die voorbeelde is geslagsgekoppelde afwykings?

Lewenswetenskappe 9 Junie Eksamen 2015 NSS

Kopiereg voorbehou Blaai asb om

AFDELING B

VRAAG 2 2.1 Die diagram illustreer twee oë (X en Y) wat op voorwerpe (verteenwoordig deur pyle wat verskillende afstande vanaf die oë is) gefokus is. Voorwerp A en C is 2 meter weg van die oog. Voorwerp B en D is 7 meter weg vanaf die oog. 2.1.1 Verskaf slegs die LETTER van die voorwerp waarop:

(a) Oog X gefokus is.

(b) Oog Y gefokus is.

2.1.2 Noem en verduidelik die verskynsel wat oog Y in staat stel om ‘n

duidelike beeld op die retina te vorm.

(2) (2) (5) (9)

Page 10: NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 - Tuisblad | …pnhs.co.za/sites/pnhs.co.za/files/2015 Gr.12... · 2017-05-26 · Watter van die voorbeelde is geslagsgekoppelde afwykings?

Lewenswetenskappe 10 Junie Eksamen 2015 NSS

Kopiereg voorbehou Blaai asb om

2.2

Bestudeer die diagram wat ‘n refleksboog illustreer.

2.2.1 2.2.2 2.2.3 2.2.4 2.2.5

Verskaf byskrifte vir die volgende: (a) Area D (b) Neuron E Skryf die LETTER van die deel wat: (a) Impulse na die refleksboog vervoer. (b) Serebrospinale vloeistof bevat. Verduidelik die uitwerking op die refeleksreaksie indien: 2.2.3.1 deel B beskadig is. 2.2.3.2 deel A beskadig is. Verduidelik die belangrikheid van die refleksreaksie. Definieer ‘n sinaps.

(1) (1) (1) (1) (2) (2) (2) (1) (11)

Page 11: NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 - Tuisblad | …pnhs.co.za/sites/pnhs.co.za/files/2015 Gr.12... · 2017-05-26 · Watter van die voorbeelde is geslagsgekoppelde afwykings?

Lewenswetenskappe 11 Junie Eksamen 2015 NSS

Kopiereg voorbehou Blaai asb om

2.3

Bestudeer die stamboomdiagram wat die oorerwing van kleurblindheid in mense illustreer. Kleurblindheid is ‘n geslagsverwante toestand. Normale visie (B) is dominant teenoor kleurblindheid (b). 2.3.1 Gee die genotipe van elk van die individue genommer 1 tot 4. 2.3.2 Die vrou genommer 5 word ook ‘n draer genoem. Wat beteken dit?

(8) (2) (10) [30]

Normale man

Kleurblinde man

Normale vrou

Kleurblinde vrou

Page 12: NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 - Tuisblad | …pnhs.co.za/sites/pnhs.co.za/files/2015 Gr.12... · 2017-05-26 · Watter van die voorbeelde is geslagsgekoppelde afwykings?

Lewenswetenskappe 12 Junie Eksamen 2015 NSS

Kopiereg voorbehou Blaai asb om

VRAAG 3 3.1 Die diagram illustreer verskillende prosesse wat in ‘n sel plaasvind.

3.1.1

3.1.2 3.1.3 3.1.4 3.1.5

Verduidelik proses A kortliks. Beskryf die rol van molekule X in proteïensintese. Indentifiseer die spesifieke proses van proteïensintese wat by C plaasvind. Gee die nommer van die struktuur wat die volgende verteenwoordig: (a) Ribosoom (b) tRNS/oRNS molekule

Wat is die … (a) kodon vir die aminosuur genommer 3? (b) anti-kodon vir die aminosuur wat vorm na 3?

(4) (4) (1) (2) (2) (13)

Proses A Proses B Proses C

Page 13: NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 - Tuisblad | …pnhs.co.za/sites/pnhs.co.za/files/2015 Gr.12... · 2017-05-26 · Watter van die voorbeelde is geslagsgekoppelde afwykings?

Lewenswetenskappe 13 Junie Eksamen 2015 NSS

Kopiereg voorbehou Blaai asb om

3.2 Die diagrma verteenwoordig ‘n skematiese voorstelling van ‘n nukleïensuur. Bestudeer die diagram en beantwoord die vrae wat volg.

3.2.1

3.2.2 3.2.3 3.2.4

Watter nukleïensuur word deur die diagram geïllustreer? Gee EEN rede vanuit die diagram om jou antwoord in VRAAG 3.2.1 te staaf Watter tipe binding hou die twee stringe verbind aan mekaar? Waarvoor kan hierdie molekule gebruik word?

(1) (1) (1) (2) (5)

Page 14: NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 - Tuisblad | …pnhs.co.za/sites/pnhs.co.za/files/2015 Gr.12... · 2017-05-26 · Watter van die voorbeelde is geslagsgekoppelde afwykings?

Lewenswetenskappe 14 Junie Eksamen 2015 NSS

Kopiereg voorbehou Blaai asb om

3.3 Die diagram illustreer die struktuur van ‘n ontwikkelende menslike fetus in die uterus. Bestudeer die diagram en beantwoord die vrae wat volg.

3.3.1 3.3.2

Area D dien as ‘n versperring tussen die moeder en die fetus. Verskaf EEN rede waarom hierdie verwperring noodsaaklik is. Tabuleer TWEE verskille tussen die bloed wat vanaf die moeder na area D vloei, en die bloed wat vanaf area D na die moeder vloei.

(1) (5) (6)

Page 15: NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 - Tuisblad | …pnhs.co.za/sites/pnhs.co.za/files/2015 Gr.12... · 2017-05-26 · Watter van die voorbeelde is geslagsgekoppelde afwykings?

Lewenswetenskappe 15 Junie Eksamen 2015 NSS

Kopiereg voorbehou Blaai asb om

3.4 Bestudeer die diagramme wat die manlik- en vroulike voortplantingsorgane by

mense voorstel.

3.4.1 3.4.2 3.4.3

Identifiseer dele A, B en F onderskeidelik. Wat is die funksie van die vleoistof wat deur deel C geproduseer word? Verduidelik waarom dit noodsaaklik is vir deel D om buite die liggame van mans te wees.

(3) (1) (2) (6)

[30]

Manlike voortplantingstelsel Vroulike voortplantingstelsel

Page 16: NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 - Tuisblad | …pnhs.co.za/sites/pnhs.co.za/files/2015 Gr.12... · 2017-05-26 · Watter van die voorbeelde is geslagsgekoppelde afwykings?

Lewenswetenskappe 16 Junie Eksamen 2015 NSS

Kopiereg voorbehou Blaai asb om

3.5

Bestudeer die onderstaande diagram en beantwoord die vrae wat volg. Skryf die LETTERS van die dele wat …

3.5.1

3.5.2

3.5.3

3.5.4

reseptore vir balans bevat.

impulse na die brein oordra.

druk aan beide kant van deel B handhaaf.

versterk vibrasies na die ovaalvenster.

(1)

(1)

(1)

(1)

(4)

Die menslike oor

Page 17: NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 - Tuisblad | …pnhs.co.za/sites/pnhs.co.za/files/2015 Gr.12... · 2017-05-26 · Watter van die voorbeelde is geslagsgekoppelde afwykings?

Lewenswetenskappe 17 Junie Eksamen 2015 NSS

Kopiereg voorbehou Blaai asb om

3.6

Die tabel hieronder toon die geboorte gewig en die aantal babas wat oorleef by verskillende geboorte gewigte.

Geboorte gewig

(kg)

Getal babas wat

oorleef

1,0 – 1,5 100

1,6 – 2,0 200

2,1 – 2,5 300

2,6 -3,0 1 300

3,1 – 3,5 2 300

3,6 – 4,0 1 200

4,1 – 4,5 250

4,6 – 5,0 150

3.6.1 3.6.2 3.6.3

Teken ‘n histogram van die inligting in die tabel. Benoem die tipe oorerwing wat deur verskeie gene beheer word, soos in geboorte gewig. Hoe verskil die tipe oorerwing in VRAAG 3.6.2 verskillend van die oorerwing wat deur een geen veroorsaak word?

(7) (1) (2) (10)

3.7

Mr Sparrow is bloedgroep A en Mev Sparrow is bloedgroep B. Beide van hulle is heterosigoties. Gebruik ‘n genetiese diagram om al die moontlike bleodgroep van hul kiners aan te dui. Toon die persentasie moontlikhede van al die genotipes en fenotipes in die F1 - generasie.

TOTAAL AFDELING B:

(6) [20] 80

Page 18: NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 - Tuisblad | …pnhs.co.za/sites/pnhs.co.za/files/2015 Gr.12... · 2017-05-26 · Watter van die voorbeelde is geslagsgekoppelde afwykings?

Lewenswetenskappe 18 Junie Eksamen 2015 NSS

Kopiereg voorbehou Blaai asb om

AFDELING C VRAAG 4 Meïose is ‘n proses waar gamete gevorm word deur kernverdeling. Beskryf die meganismes wat genetiese variasie by gamete veroorsaak. Verduidelik ook hoe Down’s se Sindroom as gevolg van foutiewe meïose plaasvind. Noem ook ander biologiese belangrikhede van meïose.

Inhoud (17) Sintese (3)

(20) LET WEL: GEEN punte sal vir antwoorde in die vorm van vloeidiagramme, diagramme of tabelle toegeken word NIE.

TOTAAL AFDELING C: 20

GROOTTOTAAL: 150

Page 19: NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 - Tuisblad | …pnhs.co.za/sites/pnhs.co.za/files/2015 Gr.12... · 2017-05-26 · Watter van die voorbeelde is geslagsgekoppelde afwykings?