2
LERAARS Ds André de Villiers - Blok A Missionale Bediening Sel : 084 679 3274 E-pos : [email protected] Ds Heinrich Viljoen - Blok B Jeugbediening Sel : 082 352 6611 E-pos : [email protected] Ds Schalk van Schalkwyk - Blok C Blok-bediening en Kleingroepe Sel : 084 673 1075 E-pos : [email protected] Bankbesonderhede vir DANKOFFERS: ABSA Kathu, Rek 1990 590 024 KANTOORPERSONEEL Tel:053-723 2217 , Faks: 053-723 1071 Kassier: Brenda Kernekamp e-pos: [email protected] Koster: Rita Roodt Selfoon: 073 505 5932 Koördineerder: Salomé van Niekerk E-pos: [email protected] Tel: 078 632 0580 Skriba Vakant Epos: [email protected] Orrelis: Adri Scholtz - Tel: 082 924 4163 ONS BID VIR: 1. Christo van Rensburg is in Bloem- fontein en ondergaan toetse 2. Blanché Harmse het haar heup ge- breek en is in Kimberley Hospitaal 3. Sukses van Roete 12 4. Die veilige terugkeer van mense vanaf vakansie Indien u weet van iemand wat deur ‘n moeilike tyd gaan, siek of oorlede is, skakel asseblief die kerkkantoor of een van die leraars. Tee en koffie is na die diens agter in die kerk gratis beskikbaar. DIE DEUROFFER GAAN VANDAG VIR VGK Sinode Phororo Bankbesonderhede vir: BOUFONDS: NG GEMEENTE NO 2 ABSA KATHU REK 1990 146 086 KANTOORURE Maan tot Donderdag: 08:00 - 12:00 Dinsdag & Donderdagaande 18:00 - 19:00 Vrydae is die kantoor gesluit vir die publiek BELANGRIKE DATUMS: JANUARIE 2013 16: Skole heropen 17: Dagbestuur Kleingroepe 18:00 20: Kategese begin 21: Getuieniskommissie 18:30 22: Kermiskommissie 18:30 22: Eredienskommissie 18:30 23: KIX leiers 15:15 23: Eiendomskommissie 18:00 23: Doopgesprekke 18:00 Roete 12 ‘n Opwindende reis deur Romeine 12. ‘n Geleentheid vir oud en jonk. Ouers en kinders reis saam Skop af 3 Februarie 2013 – Sluit af 17 Maart 2013 met ‘n groot fees. Dit behels: ‘n Gefokusde preekreeks Kleingroepbyeenkomste word ingelei deur DVD aanbieding Junior en senior kategese materiaal Gesinsvriendelike dagstukkies Die uitdaging: Verbind jouself vir net 40 dae en groei saam met die gemeente Bied jouself aan as ’n kleingroepleier om byeenkomste te lei of as koördineerder. Lg. lei nie noodwendig self die byeenkoms nie, maar tref reëlings vir die byeenkoms (leiers in groep kan wissel). Besluit om as gesin betrokke te raak. Meld jouself aan as jy nie in ‘n kleingroep is nie. Registrasie geskied vanaf Sondag 11 November 2012 by kerk. Mense kan ook hier mede-reisgenote ontmoet. Oggenddiens: 09:00 Ds. André de Villiers Skriflesing: Jes. 43:1-7 Tema: God sien ons altyd raak en staan agter ons Aanddiens: 18:30 Ds. André de Villiers KALENDER 2013 Die 2013 kalender is agter by die inligtingstafel beskikbaar. Neem asseblief een per gesin. NG Gemeente Kathu Afkondigings: 13 Jan 2013 D

NG Gemeente Kathu Afkondigings: 13 Jan 2013ngkathu.co.za/wp-content/uploads/2012/10/13-Jan.pdfBARMHARTIGHEID Ons het ˇn groot behoefte vir niebederfbare voedsel. (blikkies kos ens.)

  • Upload
    dohanh

  • View
    225

  • Download
    0

Embed Size (px)

Citation preview

Page 1: NG Gemeente Kathu Afkondigings: 13 Jan 2013ngkathu.co.za/wp-content/uploads/2012/10/13-Jan.pdfBARMHARTIGHEID Ons het ˇn groot behoefte vir niebederfbare voedsel. (blikkies kos ens.)

LERAARS

Ds André de Villiers - Blok A Missionale Bediening Sel : 084 679 3274 E-pos : [email protected] Ds Heinrich Viljoen - Blok B Jeugbediening Sel : 082 352 6611 E-pos : [email protected] Ds Schalk van Schalkwyk - Blok C Blok-bediening en Kleingroepe Sel : 084 673 1075 E-pos : [email protected]

Bankbesonderhede vir DANKOFFERS:

ABSA Kathu, Rek 1990 590 024

KANTOORPERSONEEL Tel:053-723 2217 , Faks: 053-723 1071

Kassier: Brenda Kernekamp – e-pos: [email protected] Koster: Rita Roodt – Selfoon: 073 505 5932 Koördineerder: Salomé van Niekerk E-pos: [email protected] Tel: 078 632 0580 Skriba Vakant Epos: [email protected]

Orrelis: Adri Scholtz - Tel: 082 924 4163

ONS BID VIR:

1. Christo van Rensburg is in Bloem-fontein en ondergaan toetse

2. Blanché Harmse het haar heup ge-breek en is in Kimberley Hospitaal

3. Sukses van Roete 12 4. Die veilige terugkeer van mense vanaf

vakansie Indien u weet van iemand wat deur ‘n moeilike tyd gaan, siek of oorlede is, skakel asseblief die kerkkantoor of een van die leraars.

Tee en koffie is na die diens agter in die kerk gratis beskikbaar.

DIE DEUROFFER GAAN VANDAG VIR… VGK Sinode Phororo

Bankbesonderhede vir: BOUFONDS:

NG GEMEENTE NO 2 ABSA KATHU

REK 1990 146 086

KANTOORURE Maan tot Donderdag: 08:00 - 12:00 Dinsdag & Donderdagaande 18:00 - 19:00 Vrydae is die kantoor gesluit vir die publiek

BELANGRIKE DATUMS: JANUARIE 2013

16: Skole heropen 17: Dagbestuur Kleingroepe 18:00 20: Kategese begin 21: Getuieniskommissie 18:30 22: Kermiskommissie 18:30 22: Eredienskommissie 18:30 23: KIX leiers 15:15 23: Eiendomskommissie 18:00 23: Doopgesprekke 18:00

Roete 12 ‘n Opwindende reis deur Romeine 12. ‘n Geleentheid vir oud en jonk. Ouers en kinders reis saam Skop af 3 Februarie 2013 – Sluit af 17 Maart 2013 met ‘n groot fees. Dit behels: ‘n Gefokusde preekreeks Kleingroepbyeenkomste word ingelei deur DVD aanbieding Junior en senior kategese materiaal Gesinsvriendelike dagstukkies Die uitdaging: Verbind jouself vir net 40 dae en groei saam met die gemeente Bied jouself aan as ’n kleingroepleier om byeenkomste te lei of as koördineerder. Lg. lei nie noodwendig self die byeenkoms nie, maar tref reëlings vir die byeenkoms (leiers in groep kan wissel). Besluit om as gesin betrokke te raak. Meld jouself aan as jy nie in ‘n kleingroep is nie. Registrasie geskied vanaf Sondag 11 November 2012 by kerk. Mense kan ook hier mede-reisgenote ontmoet.

Oggenddiens: 09:00

Ds. André de Villiers Skriflesing: Jes. 43:1-7

Tema: God sien ons altyd raak en staan agter ons

Aanddiens: 18:30

Ds. André de Villiers

KALENDER 2013

Die 2013 kalender is agter by die inligtingstafel beskikbaar. Neem asseblief een per gesin.

NG Gemeente Kathu Afkondigings: 13 Jan 2013

D

Page 2: NG Gemeente Kathu Afkondigings: 13 Jan 2013ngkathu.co.za/wp-content/uploads/2012/10/13-Jan.pdfBARMHARTIGHEID Ons het ˇn groot behoefte vir niebederfbare voedsel. (blikkies kos ens.)

BARMHARTIGHEID Ons het ’n groot behoefte vir niebederfbare voedsel. (blikkies kos ens.) Dit kan in ‘’n sak gesit word en agter in die kerk geplaas word of by kerkkantoor afgelewer word. U hulp sal opreg waardeer word.

NG KERK KATHU VAKATURE: ADMINISTRATIEWE BEAMPTE

Halfdag-pos (08:00-13:00) Posinhoud:

Algemene kantoorwerk Skakeling met publiek/gemeentelede Hantering van telefoniese navrae Ondersteuning aan leraars Instandhouding van lidmaat datastelsel Liassering

Vereistes: Volkome vaardig in MS Office (Word, Excel, PPT, Outlook)Volkome vaardig in gebruik van sosiale media (Facebook, Twit-ter) en Internet Ondervinding van kantoor administrasie Verkieslik iemand wat selfgedrewe is Goeie kommunikasie vaardighede Goeie menseverhoudings Meelewendheid in die NG Kerk sal as aanbeveling dien.

Inhandiging van CV’s kan by die kerkkantoor ingehandig word elke dag 08:00-12:00 of per e-pos na koö[email protected]. Sluitingsdatum: 18 Januarie 2013 om 12:00 Kontakpersoon: Salomé van Niekerk

053 723 2217 of 0786 320 580 Indien u nie binne 10 dae na die sluiting van aansoeke gekontak is nie, kan u aanvaar dat u aansoek nie suksesvol was nie. ‘n Kortlys van kandidate sal genooi word vir ‘n onderhoud.

Aanstellingsdatum is verkieslik 1 Februarie 2013 (laatste 1 Maart 2013). Die Kerkraad behou die reg voor om geen aanstelling te maak nie.

Spesiale Dankoffer

Elke jaar gedurende November tot Januarie gee ons geleentheid aan lidmate om ‘n spesiale dankoffer (bo en behalwe die normale dankoffer) te gee uit dankbaarheid vir die seën-inge wat ons in die jaar beleef het. Ons probeer om die geld buite die gemeente te spandeer. Hierdie dankoffers sal vanjaar soos volg aangewend word : 50% aan be-hoeftige instansies geskenk word en 50% sal vir die bou-fonds gaan. Ons vra aan gemeentelede om instansies te nomineer aan wie ons fondse kan gee. Hierdie nominasies moet voor/op Sondag 9 Desember by Brenda ingegee word.

Ons vra vriendelik: Raak hierby betrokke. Jou bydrae kan vir ander mense ‘n wêreldse verskil beteken! Jy kan jou bydrae op die volgende maniere doen: 1. Plaas die geld in ‘n koevert en plaas in die dankoffer-

bordjie by die kerk. 2. Plaas die geld in ‘n koevert en gee dit vir die Diaken/

Ouderling wanneer hy/sy u besoek. 3. Betaal dit elektronies in via Internet by:

ABSA tjekrek 1990 590 024 Verwysing: Spesiale DO

Vir enige navrae of voorstelle ivm ons finansies kan jy vir Brenda by die kerkkantoor (053-723 1071 / [email protected]) kontak.

MASEDONIë UITREIK 2013

Ware volgelinge van Jesus kan nooit selftevrede “parkeer” asof hulle gearriveer het nie, want hul Skepper het altyd nuwe hori-sonne, nuwe uitdagings en nuwe avonture vir hulle in ge-dagte. Hy wil deur hulle die wêreld verander en daarom stuur God hulle voortdurend die wêreld in. Onbekwaamheid of gebrek aan ervaring behoort vir niemand ‘n verskoning te wees om apa-ties ten opsigte van Koninkrykswerk te wees nie… “Dit is God wat julle gewillig en bekwaam maak om Sy wil uit te voer” - Fil. 2:13 Die Masedonië Uitreikspan van Kathu wil aan almal wat ons in Gebed, asook finansieel ondersteun het, BAIE, BAIE DANKIE sê . Hou solank 6, 7 of 8 Maart 2013 oop, want dan bied ons weer die Volwasse Revue : KALAHARI MUSICAL presents: “One Life…”aan. Moet dit nie misloop nie, soos al die vorige kere gaan dit ‘n tref-fer wees en sal ons U nie teleurstel nie!!! Vir meer inligting, kontak Zilian Enslin (Spanleier) by 082 325 4588.

ATTESTATE ONTVANG: 1. Jacobus Ockert van Deventer en Cristal van

Deventer ( néé Huysamen ) vanaf Bloubergstrand

2. Martha Magdalena Landman ( néé Mom-berg ) vanaf Gordonsbaai

3. Duné Wilmans vanaf Vooruitsig Kimberley. 4. Johannes Wentzel Kühn vanaf Oranje-vallei

en Marlize Kühn ( néé Groenewald ) vanaf Schweizer Reneke Noord

5. Robert Daniël Groenewald en Jacoba Magda-lena Groenewald ( néé Combrinck ) vanaf Upington.

6. Catharina Helena de Vries vanaf Louisvale