4
Sondag 7 Februarie 2010 Afkondigings! Afkondigings! Afkondigings! Afkondigings! 012 348 012 348 012 348 012 348-1245 / 1245 / 1245 / 1245 / www.nglynnwood.co.za www.nglynnwood.co.za www.nglynnwood.co.za www.nglynnwood.co.za 24/7 Christen-wees Welkom by die Erediens! Welkom by die Erediens! Welkom by die Erediens! Welkom by die Erediens! Oggenddiens 09:00 Pieter Oosthuizen Kerk Akustika olv Christo Burger tree tydens die oggendiens op Gesinsdiens 09:00 Immanuel van Tonder Gesinskerk Kleuters 09:00 Rus gevind by God Ps 131 Kleuterkategete Jeugsentrum A15 Aanddiens 18:30 Zander van der Westhuizen Kerk Nagmaal 14 Februarie 2010 Lydensweek 1 Oggenddiens 09:00 Johann Voges Kerk Gesinsdiens 09:00 Peet Crous Gesinskerk JUNIOR KATEGESE: TYD: Die Junior Kategese duur vanaf 10:00 tot 10:45 VEILIGE WAGPLEK: Ouers word aangemoedig om hulle kinders op 'n veilige plek te laat wag na junior kategese. Daar is twee moontlikhede: 1. Noord van die kerkgebou by die hoofingang. 2. Wes van Koinonia op die parkeerterrein langs die muur van herinnering. Doop Kleuters 09:00 Kleuterkategete Jeugsentrum A15 Aanddiens 18:30 Zander van der Westhuizen Kerk Al die nuwe lidmate word hartlik uitgenooi om na die erediens te kom teedrink in die Kapel. Kuiergeleenthede in Koinonia: Na die oggenddiens. Koffie na die aanddiens. Leesteks: Jes 6: 1 – 8, (9 – 13) ; Ps 138; 1 Kor 15: 1 – 11 ; Luk 5: 1 – 11 . Cappuccino's vanoggend in Koinonia te koop @ R10 (in die hoek naby die hoofingang). Viering Diens Liefde Eenheid

Afkondigings 7 Februarie 2010

Embed Size (px)

DESCRIPTION

Afkondigings

Citation preview

Page 1: Afkondigings 7 Februarie 2010

Sondag 7 Februarie 2010 Afkondigings! Afkondigings! Afkondigings! Afkondigings! ����012 348012 348012 348012 348----1245 / 1245 / 1245 / 1245 / www.nglynnwood.co.zawww.nglynnwood.co.zawww.nglynnwood.co.zawww.nglynnwood.co.za 24/7 Christen-wees

Welkom by die Erediens!Welkom by die Erediens!Welkom by die Erediens!Welkom by die Erediens!

Oggenddiens 09:00

Pieter Oosthuizen Kerk

Akustika olv Christo Burger tree tydens die oggendiens op

Gesinsdiens 09:00

Immanuel van Tonder Gesinskerk

Kleuters 09:00

Rus

gevind

by

God

Ps 131

Kleuterkategete Jeugsentrum A15

Aanddiens 18:30

Zander van der Westhuizen Kerk

Nagmaal

14 Februarie 2010

Lydensweek 1

Oggenddiens 09:00

Johann Voges Kerk

Gesinsdiens 09:00

Peet Crous Gesinskerk

JUNIOR KATEGESE: TYD: Die Junior Kategese duur

vanaf 10:00 tot 10:45

VEILIGE WAGPLEK: Ouers word aangemoedig

om hulle kinders op 'n veilige plek te laat wag na junior kategese. Daar is twee moontlikhede:

1. Noord van die kerkgebou by die hoofingang. 2. Wes van Koinonia op die parkeerterrein

langs die muur van herinnering. Doop

Kleuters 09:00

Kleuterkategete Jeugsentrum A15

Aanddiens 18:30

Zander van der Westhuizen Kerk

Al die nuwe lidmate word hartlik

uitgenooi om na die erediens te

kom teedrink in die Kapel.

Kuiergeleenthede in Koinonia:

� Na die oggenddiens.

� Koffie na die aanddiens.

����Leesteks:

Jes 6:1 – 8, (9 – 13)

; Ps 138;

1 Kor 15:1 – 11

; Luk 5:1 – 11

.

Cappuccino's vanoggend in Koinonia te koop @ R10 (in die hoek naby die hoofingang).

Vie

rin

g –

Die

ns

– L

iefd

e –

Ee

nh

eid

Page 2: Afkondigings 7 Februarie 2010

Maandag 8 Februarie

18:30 Gemeente-ontwikkeling Bediening vergader in die Jeuglokaal.

19:00 Finansiële Bediening vergader in die kerkkantoor.

Dinsdag 9 Februarie

08:30 Bybelstudie in Koinonia – Ds Pieter Oosthuizen (012 348-4004 / 082 579 1125). Tema: God se prenteboek oor die kerk (beelde vir kerkwees).

09:30 Gemeentevroue Groep 4 kom bymekaar by Die Rand 331, Lynnwood. Prof Piet Meiring kom gesels. Navrae: Amanda Roux 012 361 3318 / 082 665 5714.

09:30 Gemeentevroue Groep 6 kom bymekaar in die Jeuglokaal. Petro Barnard kom gesels oor: 'Here praat met ons. . . oor ons gemeenskap'. Navrae: Joanne Berning 012 361-7190.

14:00 Tabita naaldwerkklasse vir huishulpe – in Gesinskerk. Navrae: Selma du Preez 012 361-1626.

19:00 Bybelstudie in lokaal A21 – Dr Johann Voges 012 361-1537 / 082 579 1122.

19:30 Aand Bybelstudie by Isak & Natalia du Plessis, Northside 431, Lynnwood, 012 361-1360. Spreker: Isak du Plessis. Tema: Romeine 12:1 – 11.

Woensdag 10 Februarie

08:00 Predikante vergader in die kerkkantoor.

11:00 Lidmate doen voorbidding vir die gemeente in die Kapel. (Ds Peet Crous 012 361-4219 / 079 893 5572 of Amanda Kotzé 012 361-1408 / 072 630 3088.

17:00 Gasvryheidsbediening vergader in lokaal A21.

Donderdag 11 Februarie

09:00 Bybelstudie: Lynnwood Oord.

14:00 Tabita naaldwerkklasse vir huishulpe – in Gesinskerk. Navrae: Selma du Preez 012 361-1626.

Vrydag 12 Februarie

07:00 Christelike Meditasie in die Kapel – Kosie de Clerk 012 361-4975 / 083 299 7263.

08:00 Bybelstudie in lokaal A21 – Dr Johann Voges 012 361-1537 / 082 579 1122.

Pro

gra

m v

ir d

ie w

eek

Chinese Diens: Sondae 11:00 – Gesinskerk. Sotho Diens: Sondae 14:30 – Gesinskerk.

Predikantebewegings

Die predikante nooi u hartlik uit om hulle te kontak indien u 'n persoonlike besoek verlang. Die kontakinligting is op die kalender en op die webwerf beskikbaar.

Doen asseblief voorbidding vir

� Basie en Emily Heunis, Strubenkop 384, Lynnwood – ernstig siek in hospitaal. 012 361-4376 � Len van der Stoep, Glenwood Park 202, Ilkeyweg 74, Lynnwood Glen – siek. 012 348-4083 � Attie Snyman, Die Rand 310, Menlo Park – herstel tuis na operasie. 012 361-3938 � Hannetjie Havinga, Frieslandsteeg 415, Lynnwood – herstel tuis na operasie. 012 361-3869 � Ina Pretorius, Sussexlaan 479, Lynnwood – in hospitaal na groot operasie. 012 348-2930 � Ilse du Plessis, Die Rand 335A, Lynnwood – herstel na operasie 012 361-2588

2

Page 3: Afkondigings 7 Februarie 2010

Algemeen

1. Ekurhuleni Jeugkoor (Mzansi Youth Choir): Dié koor hou hulle jaarlikse 'oefenkamp' in ons gemeente 6/7 Maart 2010. Hulle tree daardie Sondag op

by die gesamentlike oggenddiens en by die aanddiens op. Indien jy kans sien om van die koorlede te huisves vir die Saterdagaand en hulle Sondag tussen die dienste op jou manier te bederf, skakel Johann Voges 082 579 1122.

2. Die keerdatum vir kerkraadsverslae is 10 Februarie 2010.

3. Wespoort voedingskema: Baie dankie vir jul volgehoue (15 jaar!) steun aan dié projek. 'n Paas-Oggendtee ten bate van die projek

word op Woensdag 10 Maart in die saal gehou, waartydens twee Wespoort dames ook sal gesels oor hul ondervinding van die projek. Kom kuier saam met ons en besigtig ons spog-handwerk!!!! Navrae: Antoinette Victor 082 560 1847.

4. Bybels in ander tale is beskikbaar @ R40 elk by die kerkkantoor (012 348-1245 Maandag – Vrydag 08:00 – 13:00).

Bewys van Lidmaatskap

Shaun, Sandra en Divan Geyer, Kelvinstraat 50, Lynnwood Glen, 082 335 8851, vanaf Marble Hall.

3

OPWINDENDE GEBEURE 2010!

VVVVVVVVEEEEEEEERRRRRRRRWWWWWWWWEEEEEEEELLLLLLLLKKKKKKKKOOOOOOOOMMMMMMMMIIIIIIIINNNNNNNNGGGGGGGGSSSSSSSSAAAAAAAAAAAAAAAANNNNNNNNDDDDDDDD!!!!!!!!

met Susan Coetzer en Philip Moolman van

SUSAN COETZER is bekend as skilder, joernalis

en rubriekskrywer vir Finesse tydskrif. Sy is 'n bekroonde aktrise wat met 'n Artes en drie

Vita-toekennings spog. Haar beroep en roeping is as gasvrou van die

Blou Hond-restaurant en landwye motiveringspreker. Haar debuutroman, Oros vir die siel, het reeds

duisende se lewens verander.

18 Februarie 2010 18:30 vir 19:00

NG Lynnwood Gesinskerk R70 per persoon

Besprekings: Kerkkantoor 012 348-1245 of Bettie Hammann 082 550 5079.

Kom skop 2010 op 'n hoë noot saam met die Gemeentevroue af!

No instruments – no problem.

26 Februarie 2010 19:30

NG Kerk Lynnwood Sussex 439, Lynnwood

R100 volwassenes R70 kinders

Besprekings: 012 348-1245 k/u 082 339 1775 n/u

Kaartjies vir albei geleenthede is na die oggenddiens in die gang te koop!

Page 4: Afkondigings 7 Februarie 2010

Gebeure in ons omgewing

Geleentheid vir Kunstenaars: Rietfontein-Noord Gemeente in Pretoria bied vanjaar weer sy jaarlikse kunsuitstalling van werke met 'n Bybelse tema aan. Verlede jaar het 64 kunstenaars aan die uitstalling deelgeneem. Die uitstalling open DV op 14 Mei en duur tot 23 Mei. Werke in enige medium word uitgestal. Vanjaar is die tema: Die Psalms: om mens te wees voor God. Die kunswerke kan te koop aangebied word en enige kunstenaar kan deelneem. Die sluitingsdatum vir inskrywings is 14 April en belangstellendes kan Francois kontak by 084 8608000 of [email protected].

Heerlike kleinkoekies, beskuit en groot koeke te koop ten bate van 'n sorgsentrum. Sien asb die pryslys op die kennisgewingbord. Plaas u bestelling teen Dinsdag vir aflewering op 'n Vrydagoggend. Kontak die kerkkantoor by 012 348-1245 of per epos: [email protected].

Gemeente Inligting Kerkkantoor: Telefoon: 012 348-1245 / 082 904 7672 / 082 904 7683

Faks: 0866 453 712 of 012 348-5655

E-pos: [email protected]

Webwerf: www.nglynnwood.co.za

Kantoorure: Maandag tot Vrydag (08:00 -13:00)

Bankbesonderhede: NG Gemeente Lynnwood

ABSA Brooklyn Court. Takkode: 632005

Rekening nr: 540 580 014

Maak asb seker om u 'Van' en 'Kontakgroep' te meld indien u 'n oorplasing of deposito maak.

Biblioteek-ure: Sondae: 10:00 – 11:00 in Koinonia.

Dagkoster: Pieter Schoeman 012 348-1245 of 082 771 8988

(aan diens vanaf 07:00 – 12:00).

Na-uurse koster: Jan Viljoen 012 348-1245 (uitbr 213) of �079 693 4827

(aan diens vanaf 16:00 asook naweke).

Wespoort Maatskaplike werker: Antoinette Victor �082 560 1847.

Motoroppassers: Onthou asb 'n donasie in die kissies by die deure.

Lidmate in rolstoele: Word vriendelik uitgenooi om van die spasie gebruik te maak wat agter by die orrel ingeruim is.

CD-opnames: van eredienste, huwelike, doop en begrafnisse @ R10 elk. Bestel-vormpies is by die kerkkantoor. Handig asb die voltooide bestelvorm saam met u betaling in. Ons sal u kontak sodra die CD gereed is vir afhaal by die kerkkantoor. Navrae: Sue Visser 012 348-3443 / 082 575 7451.

Die papierhouers is verskuif na die geplaveide parkeerterrein. Lidmate word versoek om asb nie kartondose of tydskrifte buite die houers neer te sit nie. Indien die houers vol is, kom asb weer vroeg in die week. Die houers word Maandae leeggemaak. Baie dankie vir u samewerking ter wille van die omgewing!

Web-wys-wenk vir webwerf navigasie: Maak só seker die inligting is vars en nuut!

Wanneer jy die webwerf besoek, klik gereeld op die 'refresh' knoppie om te verseker dat die heel nuutste data wat bygevoeg is, afgelaai word en beskikbaar is. Lekker lees!

4