9
Nuustak 2019 Telefoon : (011) 972 4147/8 Faks : (011) 391 3307 / 086 653 7528 e-pos : [email protected] Web-adres : www.laersskoolkruinsig.co.za Geagte Ouer Die week deel ek graag ʼn waardevolle les van Johan Smith van VitaAmp Gee aan jou kinders erkenning Johan Smith Ons leef in n harde, ongenaakbare wêreld waar dit gaan om die oorlewing van die sterkstes en die heel bestes. Erkenning word gegee aan die wat uitstekende punte behaal, vinnig kan hardloop, presteer in ander sportsoorte en mooi en goed gebou is. Die gemiddelde kinders kry selde erkenning; inteendeel, hulle ervaar groter druk om te presteer omdat hulle so graag erkenning wil hê. Ons is almal "fools" vir erkenning! Oud en jonk! Jy moet besef dat as jý nie vir jou kind erkenning gaan gee nie, gaan niemand nie. Die samelewing beloon nie pogings en deelname nie. Nee, slegs prestasie word beloon. Dit is genoeg om enige kind moedeloos te maak. Baie kinders ervaar dan ook druk van ouers om beter te presteer omdat die ouer se naam op die spel is. Dit alles veroorsaak dat baie kinders doodgewoon vou en n swak selfbeeld ontwikkel. Jare later loop hulle nog met die gedagte in die kop: Ek het dit nie gemaak nieof: Ek is nie goed genoeg nie.Erkenning in die ouerhuis kan dit verander. Kinders moet in hulle ouerhuise erkenning kry vir enige iets waaraan hulle deelneem of enige inisiatief wat hulle aan die dag lê. Wees oordadig met lof aan jou kind. Moenie net erkenning gee vir prestasie nie. Dink net weer hoe maklik kinders gekritiseer word en hoe selde hulle geseën word met aanmoediging en bemoediging. Negatiewe kommunikasie breek kinders se moraal en demotiveer hulle tot n punt van ophou-probeer. n Gebrek aan erkenning lei daartoe dat n kind verwerp voel. Verwerpingsgedrag lei tot verdere verwerping later in n jongmens se lewe en dit word n nare sirkel wat moeilik gebreek word. Skrifgedeelte: Praat sonder om te dink kan soos dolksteke wees; wyse mense bring genesing met wat hulle sê. ~ Spreuke 12:18 ~ Groete uit die Nuustakkantoor. DR. JOHAN KRUGER SKOOLHOOF NUUSTAK 6/2019 14 - 20 Februarie 2019

Nuustak 2019 - Laerskool Kruinsiglaerskoolkruinsig.co.za/wp-content/uploads/2019/02/2019-NUUSTAK-6.pdfNuustak 2019 Telefoon : (011) 972 4147/8 Faks : (011) 391 3307 / 086 653 7528

  • Upload
    others

  • View
    1

  • Download
    0

Embed Size (px)

Citation preview

Page 1: Nuustak 2019 - Laerskool Kruinsiglaerskoolkruinsig.co.za/wp-content/uploads/2019/02/2019-NUUSTAK-6.pdfNuustak 2019 Telefoon : (011) 972 4147/8 Faks : (011) 391 3307 / 086 653 7528

Nuustak 2019 Telefoon : (011) 972 4147/8 Faks : (011) 391 3307 / 086 653 7528 e-pos : [email protected] Web-adres : www.laersskoolkruinsig.co.za

Geagte Ouer Die week deel ek graag ʼn waardevolle les van Johan Smith van VitaAmp

Gee aan jou kinders erkenning

Johan Smith

Ons leef in ’n harde, ongenaakbare wêreld waar dit gaan om die oorlewing van die sterkstes en die heel bestes. Erkenning word gegee aan die wat uitstekende punte behaal, vinnig kan

hardloop, presteer in ander sportsoorte en mooi en goed gebou is. Die gemiddelde kinders kry selde erkenning; inteendeel, hulle ervaar groter druk om te presteer omdat hulle so graag

erkenning wil hê. Ons is almal "fools" vir erkenning! Oud en jonk! Jy moet besef dat as jý nie vir jou kind erkenning gaan gee nie, gaan niemand nie. Die

samelewing beloon nie pogings en deelname nie. Nee, slegs prestasie word beloon. Dit is genoeg om enige kind moedeloos te maak. Baie kinders ervaar dan ook druk van ouers om

beter te presteer omdat die ouer se naam op die spel is.

Dit alles veroorsaak dat baie kinders doodgewoon vou en ’n swak selfbeeld ontwikkel. Jare later loop hulle nog met die gedagte in die kop: “Ek het dit nie gemaak nie” of: “Ek is nie goed

genoeg nie.” Erkenning in die ouerhuis kan dit verander.

Kinders moet in hulle ouerhuise erkenning kry vir enige iets waaraan hulle deelneem of enige inisiatief wat hulle aan die dag lê. Wees oordadig met lof aan jou kind. Moenie net erkenning gee vir prestasie nie. Dink net weer hoe maklik kinders gekritiseer word en hoe selde hulle

geseën word met aanmoediging en bemoediging. Negatiewe kommunikasie breek kinders se moraal en demotiveer hulle tot ’n punt van ophou-probeer.

’n Gebrek aan erkenning lei daartoe dat ’n kind verwerp voel. Verwerpingsgedrag lei tot verdere verwerping later in ’n jongmens se lewe en dit word ’n nare sirkel wat moeilik gebreek word.

Skrifgedeelte:

Praat sonder om te dink kan soos dolksteke wees;

wyse mense bring genesing met wat hulle sê.

~ Spreuke 12:18 ~

Groete uit die Nuustakkantoor.

DR. JOHAN KRUGER

SKOOLHOOF

NUUSTAK 6/2019 14 - 20 Februarie 2019

Page 2: Nuustak 2019 - Laerskool Kruinsiglaerskoolkruinsig.co.za/wp-content/uploads/2019/02/2019-NUUSTAK-6.pdfNuustak 2019 Telefoon : (011) 972 4147/8 Faks : (011) 391 3307 / 086 653 7528

PERSONEEL

VERJAARSDAE

16 Februarie

Liza Stacey 17 Februarie

Jenine van der Walt

KLETSKOUSIES

VERJAARDAE 15 Februarie Tatum Bezuidenhout 18 Februarie Loubser Basson Ava van Eeden 19 Februarie Nathan Van Biljon Skylar Naude 20 Februarie Ludré Jonker Dirk Badenhorst

Dijanique Theron Graad: 5C

15 Februarie Zara Sadie Quinton Van der Walt Ruan Swart Michéla Alston Liliana Schäffner 16 Februarie Juané van Aswegen Carissa Van Aarde Ariska Wessels Ané van Aswegen Mandri van Kraayenburg Amalia Venter

Hanré van Aswegen

17 Februarie Nienke Deijs Rossouw Cloete Mikaela Broodryk 18 Februarie Alexander Van Aswegen Ethan Botha Carla Jonker 20 Februarie Braam Oosthuizen Alec Steinmann Noa Berrington

KRUINIE

VERJAARDAE:

Page 3: Nuustak 2019 - Laerskool Kruinsiglaerskoolkruinsig.co.za/wp-content/uploads/2019/02/2019-NUUSTAK-6.pdfNuustak 2019 Telefoon : (011) 972 4147/8 Faks : (011) 391 3307 / 086 653 7528

WISKUNDE GRAAD 6

• Breuke 22/2 (15) • Probleemoplossing 1/3 (10) • Kwartaaltoets 8/3 (50)

GRAAD 6 LEIERONTWIKKELINGSKAMP

Ons is tans by Hartbeeshoek Natuurreservaat en geniet elke oomblik!! Baie dankie aan elke Graad 6 ouer en borg wat dit vir elke kind moontlik gemaak het

om die kamp by te woon.

Kruinies sê dankie aan Mnr Marius Kruger van Dis Chem wat ons kamp se Noodhulptas gratis opgevul het vir leerders en Onderwysers.

Laerskool Kruinsig het opregte waardering vir U!

Baie dankie.

Skaakflitse

Leerders wat aan die Kruinie-Skaak-Proewe wil

deelneem moet asseblief hul name by Kamer 34 opgee.

Slegs Kruinies wat KAN speel, kan aan die proewe

deelneem.

SENIOR RONDTE 1 DINSDAG 19 FEB 06:30 – 07:25

JUNIOR RONDTE 1 WOENSDAG 20 FEB 06:30-07:25

Page 4: Nuustak 2019 - Laerskool Kruinsiglaerskoolkruinsig.co.za/wp-content/uploads/2019/02/2019-NUUSTAK-6.pdfNuustak 2019 Telefoon : (011) 972 4147/8 Faks : (011) 391 3307 / 086 653 7528

NETBAL- & RUGBY BALLE

Te koop by die kantoor teen

LAERSKOOL KRUINSIG Sportballe te koop

ONDERSTEUNERSHEMP

R240 per ondersteunershemp. Kontant met bestelling. Groottes beskikbaar in kantoor vir aanpas. Mans-en damesgroottes is beskikbaar.

NETBAL 2019 “Boek die datums”

Netbal Kursusse: 2019 0/9 - 0/12 A+B + 0/13: 26 +27 Feb Kostes R±400 0/9-0/13 C Spanne: 19 Feb Kostes ± R230

2018 Jaarboek te koop teen R120 in die kantoor

Page 5: Nuustak 2019 - Laerskool Kruinsiglaerskoolkruinsig.co.za/wp-content/uploads/2019/02/2019-NUUSTAK-6.pdfNuustak 2019 Telefoon : (011) 972 4147/8 Faks : (011) 391 3307 / 086 653 7528

Wanneer: Saterdag 9 Maart

Tyd:9:00—12:00

LAERSKOOL KRUINSIG

GR R + 1 OPEDAG

KOM KYK WAT DIE KRUINIES

BIED !!!

Wiskunde Gr.4 – Opdragte • Dinsdag, 19 Februarie: Aftrek opdrag 10 punte • Vrydag, 22Februarie: Probleemoplossing (10 punte) • Woensdag, 27 Februarie: Tyd (10 punte)

Netbal Oefentye: Oefeninge begin die week van die 11de Feb

Slot 1 Gr. 1 + 2 13:15 – 14:00

Slot 2 0/9 A, B, C 0/10 A, B, C

0/11 C

14:15 – 15:30

Slot 3 0/11 A, B 0/12 A, B, C

0/13 A, B, C

15:30 – 16:45

Page 6: Nuustak 2019 - Laerskool Kruinsiglaerskoolkruinsig.co.za/wp-content/uploads/2019/02/2019-NUUSTAK-6.pdfNuustak 2019 Telefoon : (011) 972 4147/8 Faks : (011) 391 3307 / 086 653 7528
Page 7: Nuustak 2019 - Laerskool Kruinsiglaerskoolkruinsig.co.za/wp-content/uploads/2019/02/2019-NUUSTAK-6.pdfNuustak 2019 Telefoon : (011) 972 4147/8 Faks : (011) 391 3307 / 086 653 7528

FOR SALE – WOODBRIDGE Double Storey Sectional Title

R1 970 000 3 Bedrooms, 2 bathrooms, guest toilet, lounge, dining room, kitchen, scul-lery, double automated garage, patio. For viewing call Wayne – 082 974 1051

Page 8: Nuustak 2019 - Laerskool Kruinsiglaerskoolkruinsig.co.za/wp-content/uploads/2019/02/2019-NUUSTAK-6.pdfNuustak 2019 Telefoon : (011) 972 4147/8 Faks : (011) 391 3307 / 086 653 7528

Ons nooi U na die Biolink praatjie

in Laerskool Kruinsig skoolsaal

Dinsdag, 26 Februarie, 18h30

Page 9: Nuustak 2019 - Laerskool Kruinsiglaerskoolkruinsig.co.za/wp-content/uploads/2019/02/2019-NUUSTAK-6.pdfNuustak 2019 Telefoon : (011) 972 4147/8 Faks : (011) 391 3307 / 086 653 7528