5
1 OMSENDBRIEF 9 – MAART 2019 Geagte ouers Baie geluk aan Mnr. Koketso Pooe wat op 4 Maart verjaar het en Mnr. Willie Kriel wat op 10 Maart verjaar. DATUMS VIR KWARTAAL 1 VAN 2019: 5 Maart Toets: NW / Teg (Gr 4 6) Toets: NW (Gr 7) 7 Maart Toets: EBW (Gr 7) 9 Maart Rugby toernooi by Elandskloof (O/9 tot O/13B) Midstream dag O/13A Bulletjie Rugby Laerskool Wonderboom 11 Maart Gr R 3 Rapporte + gedragsbriewe na ouers Netbal: Cluster individuele proewe 12 Maart Toets: Wiskunde (Gr 4 - 7) Rugby & Netbalwedstryd teen Brits (weg) (O/9 tot O/13) 14 Maart 17:30 19:00 Grondslagfase: Gr R 3 Oueraand Toets: Geskiedenis 15 Maart Skool sluit Markdag: Gr 5 Dra gewone klere en R5 of meer donasie gaan na behoeftige fonds Rugbytoer: O/11 en O/13 toer te Warthogg Inn tot 18 Maart Rugbytoer: O/9 en O/10 Toer te Oos-Moot GRONDSLAGFASE: GR R 3 Oueraand Die rugby en netbaldag te Brits sou ook plaasvind op 12 Maart en daarom skuif die oueraand na 14 Maart om 17:30 19:00. MEDIABOEKE Leerders word herinner om hul mediaboeke in te handig. Daar is ook boeke uitstaande vanaf 2018. Leerders word herhaaldelik herinner en gevra om boeke terug te bring. Indien 'n mediaboek verlore of beskadig is, moet die leerder R100 betaal. Indien boeke nie teen Vrydag 1 Maart terug besorg is nie of die betaling gemaak is nie, sal leerders 2 debiete per dag ontvang totdat boek terug is of geld betaal is. Geen verskonings. HERREGISTRASIE VORMS Neem asseblief kennis dat elke leerling in Graad 4 - 6 ‘n herregistrasie vorm ontvang het. Ouers moet alle inligting op hierdie vorms nagaan en daarop verander wat nie korrek is nie, sodat ons dit kan regstel op die skool se sisteem. Dit is baie belangrik dat bladsy 4 ingevul word en dat ouers daarby sal teken. Die vorms moet op 14 Maart terug wees by die skool. Graad 7’s ontvang ook vorms sodat ons die inligting wat verander het op ons stelsel kan verander. ONTHOU ASB. OM ONS IN TE LIG SODRA U KONTAKBESONDERHEDE VERANDER.

OMSENDBRIEF 9 MAART 2019 - Danie Malan 09 VAN 2019.pdf2018-08-31 UP SALEISEUNUNIV VAN PRETORIA R1 570.00 2018-11-28 Sunnyside Deposit No: laerskool danie mala R1 100.00 Kontak asb

  • Upload
    others

  • View
    0

  • Download
    0

Embed Size (px)

Citation preview

Page 1: OMSENDBRIEF 9 MAART 2019 - Danie Malan 09 VAN 2019.pdf2018-08-31 UP SALEISEUNUNIV VAN PRETORIA R1 570.00 2018-11-28 Sunnyside Deposit No: laerskool danie mala R1 100.00 Kontak asb

1

OMSENDBRIEF 9 – MAART 2019 Geagte ouers Baie geluk aan Mnr. Koketso Pooe wat op 4 Maart verjaar het en Mnr. Willie Kriel wat op 10 Maart verjaar. DATUMS VIR KWARTAAL 1 VAN 2019:

5 Maart Toets: NW / Teg (Gr 4 – 6) Toets: NW (Gr 7)

7 Maart Toets: EBW (Gr 7)

9 Maart Rugby toernooi by Elandskloof (O/9 tot O/13B) Midstream dag O/13A Bulletjie Rugby Laerskool Wonderboom

11 Maart Gr R – 3 Rapporte + gedragsbriewe na ouers Netbal: Cluster individuele proewe

12 Maart Toets: Wiskunde (Gr 4 - 7) Rugby & Netbalwedstryd teen Brits (weg) (O/9 tot O/13)

14 Maart 17:30 – 19:00 Grondslagfase: Gr R – 3 Oueraand Toets: Geskiedenis

15 Maart Skool sluit Markdag: Gr 5 – Dra gewone klere en R5 of meer donasie gaan na behoeftige fonds Rugbytoer: O/11 en O/13 toer te Warthogg Inn tot 18 Maart Rugbytoer: O/9 en O/10 Toer te Oos-Moot

GRONDSLAGFASE: GR R – 3 Oueraand Die rugby en netbaldag te Brits sou ook plaasvind op 12 Maart en daarom skuif die oueraand na 14 Maart om 17:30 – 19:00. MEDIABOEKE Leerders word herinner om hul mediaboeke in te handig. Daar is ook boeke uitstaande vanaf 2018. Leerders word herhaaldelik herinner en gevra om boeke terug te bring. Indien 'n mediaboek verlore of beskadig is, moet die leerder R100 betaal. Indien boeke nie teen Vrydag 1 Maart terug besorg is nie of die betaling gemaak is nie, sal leerders 2 debiete per dag ontvang totdat boek terug is of geld betaal is. Geen verskonings. HERREGISTRASIE VORMS Neem asseblief kennis dat elke leerling in Graad 4 - 6 ‘n herregistrasie vorm ontvang het. Ouers moet alle inligting op hierdie vorms nagaan en daarop verander wat nie korrek is nie, sodat ons dit kan regstel op die skool se sisteem. Dit is baie belangrik dat bladsy 4 ingevul word en dat ouers daarby sal teken. Die vorms moet op 14 Maart terug wees by die skool. Graad 7’s ontvang ook vorms sodat ons die inligting wat verander het op ons stelsel kan verander. ONTHOU ASB. OM ONS IN TE LIG SODRA U KONTAKBESONDERHEDE VERANDER.

Page 2: OMSENDBRIEF 9 MAART 2019 - Danie Malan 09 VAN 2019.pdf2018-08-31 UP SALEISEUNUNIV VAN PRETORIA R1 570.00 2018-11-28 Sunnyside Deposit No: laerskool danie mala R1 100.00 Kontak asb

2

FOTO’S Graad R en Graad 1 foto’s se bestelling het reeds Vrydag 15 Februarie gesluit. Graad 2 – 7 foto bestellings sluit Vrydag 8 Maart. GAUTENG KAMPIOENSKAPPE Die uitslae van die Gauteng Kampioenskappe is soos volg:

Kaylen Niemann – eerste in 1200m

Hendrew Schoeman – tweede plek in Spiesgooi

Arustha van Eck – derde plek in Hoogspring en vyfde plek in Verspring

Coenie Taljaard – sesde plek in Verspring

Sam Schoeman – vyfde plek in 75m Hekkies

Altje Conradie – vyfde plek in Hoogspring

Kalyca de Reuck – sesde plek in Hoogspring Baie geluk. Ons is baie trots op julle! RUGBY Uitslag van die Johan Duursema aandreeks: Danie Malan O/9 wen 10 - 0 teen Anton van Wouw B Danie Malan O/9 toer wen 29 - 10 teen Anton van Wouw A Danie Malan O/10 toer wen 22 - 7 Anton van Wouw A Danie Malan O/ 11 wen 47 - 5 teen Anton van Wouw B Danie Malan O/11 wen 17 - 7 teen Tuinrand A Uitslae van die Laerskool Pierneef dag: Danie Malan O/9 wen 17 - 0 teen Wonderboom Suid Danie Malan O/10 wen 27 - 0 teen Wonderboom Suid Danie Malan O/13 wen 17 - 7 teen Pierneef Danie Malan O/11 wen 38 - 7 teen Pierneef Baie geluk ons is baie trots op julle!

NETBAL Uitslae van wedstryde gespeel teen Laerskool Pierneef: O/10 A wen 1 uit 2 O/10 B wen 2 uit 2 O/11 A wen 1 uit 2 O/11 B wen 2 uit 2 O/12 A wen 2 uit 2 O/12 B wen 2 uit 2 O/13 A wen 1 uit 2 O/13 B wen 2 uit 2 Baie geluk en sterkte aan die volgende dogters wat deur is vir die tweede rondte van die proewe:

Milané Hattingh

Altje Conradie

Jasmine Riley

Ashlee Jordaan

Crishelle Nieuwoudt

Alecia Venter

Antonay van der Westhuizen

Megan Jardim

Nadia Prinsloo

Danielle Scholtz Ons is trots op julle!

Sodra ‘n hele klas volledig hul herregistrasie vorms

ingehandig het, sal die klas beloon word met ‘n bederfie

uit die kantoor!!

Page 3: OMSENDBRIEF 9 MAART 2019 - Danie Malan 09 VAN 2019.pdf2018-08-31 UP SALEISEUNUNIV VAN PRETORIA R1 570.00 2018-11-28 Sunnyside Deposit No: laerskool danie mala R1 100.00 Kontak asb

3

HOKKIE Baie geluk en sterkte aan Lesedi Mamabola wat deurgedring het na die tweede rondte proewe vir Gauteng hokkie. BELONING – VRYDAE 13:00 Op Vrydag, 8 Maart 2019 verdaag die Gr 1 - 7 leerders om 13:00, omdat die terrein netjies was. Die Graad 6 leerders help die week met die ekstra opruiming. D6 E-WALLET Ons wil graag ‘n kontantlose skool word. Ons moedig u aan om die E-Wallet op die D6 toepassing te gebruik. Stuur ‘n epos aan [email protected] indien u enige probleme met die D6 toepassing ondervind. Hy sal kyk hoe hy u kan help. Onthou dat u, u kind se akademiese vordering ook op die toepassing kan volg en ook al die beleide en omsendbriewe op die toepassing kan kry. Ons het nog te min ouers wat die E-wallet gebruik, daarom gaan ons die belonging verander – die leerder wie se ouers die E-wallet gebruik het sal in die week waarin dit gebruik is, ‘n lekker as beloning ontvang. KASKAR EN GROOT FM OP 5 APRIL 2019 Ons beplan ‘n Kaskar wedren op Vrydag 5 April van 16:00 – 18:00.

Groot FM: - Groot FM gaan op 5 April by die skool uitsaai. - Al die leerders moet reeds 07:00 op die pawiljoen sit in die klere wat hul met die kaskarwedren gaan

aantrek. - Die Graad 4 - 7 leerders gaan aan ‘n hindernisbaan deelneem en die Graad R – 3’s gaan boeresport hou. - Die skool sal die Vrydag dan 11:00 uitkom en dan moet die leerders weer 16:00 terugkeer vir die Kaskar

wedren.

Ons doel met die fondsinsameling is: - Om ‘n onvergeetlike ervaring vir die leerders te bied. - Om ons Ouergemeenskap beter te leer ken. - Om geld in te samel vir verbeterings aan die terrein.

Elke klas moet vir die kaskar: - ‘n Tema kies. - Hul kuipe versier. - Aantrek soos hul tema (hempies kan geborg word vir die klas). - Die kaskar moet versier en beveilig word. - Die kaskar om die baan stoot in die tyd wat gegee word. - Kaskarre sal voorsien word en elke klas mag net een kaskar gebruik.

Elke leerder kan vir die kaskar: - Borge kry soos op die prentjie onder. As die leerder se Kaskar volledig ingekleur is en die geld inbetaal is,

kan die leerder ‘n prys uitkies (tussen ‘n klomp pryse beskikbaar). - Die leerder wat die meeste geld ingesamel het wen ‘n R5000 kontant. Die leerder wat die tweede meeste

geld daarmee ingesamel het ontvang R2000 en die derde meeste R1000.

Die kosfees: - Begin die aand 18:00 tot ongeveer 22:00. - Koskaartjies vir bykosse teen R30 sal vooraf gekoop kan word. - Die Graad wat die meeste koskaartjies verkoop het sal ‘n prys wen. - Elke Graad moet die volgende voorsien met borge of donasies

o Braaiers en vure vir die graad o Bykosse vir die graad o Kos stalletjie versier.

Borge - Indien u borge wil nader moet u asseblief ‘n borgbrief aanvra by Lilani Pieterse [email protected].

Geen ouer moet sonder die brief enige borge nader.

Die klas wat die meeste geld per week ingesamel het sal op ‘n Maandag aangekondig word en daardie klas mag op

die Dinsdag gewone klere aantrek.

Page 4: OMSENDBRIEF 9 MAART 2019 - Danie Malan 09 VAN 2019.pdf2018-08-31 UP SALEISEUNUNIV VAN PRETORIA R1 570.00 2018-11-28 Sunnyside Deposit No: laerskool danie mala R1 100.00 Kontak asb

4

Talentkompetisie - ‘n Talentkompetisie sal die aand gehou word en ‘n wenner sal aangewys word. Die inskrywing vir die

talentkompetisie is R50, enige persoon in die gemeenskap en in die skool kan kom vir oudisies. Enige persoon wat wil inskryf vir die talentkompetisie kan ‘n epos stuur aan [email protected]. Sodra die persoon die oudisie gedoen het, sal hul in kennis gestel word wanneer hul optrede tydens die kosfees sal wees, en sal reëlings getref word dat die inskrywingsgeld betaal word.

Vermaak: - Daar sal ook ‘n paar Gaskunstenaars optree vir u vermaak.

Koskaartjies - Elke klas moet probeer om vooraf 40 koskaartjies te verkoop. Die leerders in Gr 4 - 7 gaan in hul

registerklasse deelneem. - Die Graad moet poog om met borge die kos aan ongeveer 200 – 240 persone te voorsien. Die finale getalle

sal een week voor die kosfees deurgegee word. - Die ouers bring hul “coolbox” en stoele die middag na die fees, en kan rondom hul Graad se stalletjie sit of

sommer voor die verhoog. - Elke ouer bring hul eie vleis, eetgerei, stoele ens. Ouers kan wanneer hul honger is gaan braai en die

bykosse by die graad se stalletjie gaan afhaal. - Betaal asb voor 1 April vir die koskaartjies. Die koskaartjie dien as ‘n toegangskaartjie. Toegang van R10.00

per persoon is betaalbaar indien u nie u koskaartjie kan toon nie. - Stalletjies: - Daar sal ook speelgoed stalletjies wees.

Betalings: - Indien u internetbetalings maak, gebruik asb die korrekte verwysing bv. Familiekode dan kosfees Gr 4 x5 of

familiekode dan Koop my kaskar of Familiekode dan Gr 4 hemp borg. Ons gaan elke graad se kosfees geld in ‘n aparte projekrekening stoor en daarom is dit vreeslik belangrik dat u die korrekte verwysings gebruik. Ons verkies elektroniese oorbetalings of E-wallet oorbetalings, aangesien dit baie onveilig is om kontant op die perseel te hê.

Daar is 19 Februarie om 18:30 ‘n vergadering in die saal oor die Kaskar en Kosfees. Ons kom eers in die saal bymekaar en verdaag daarna na die voogklasse. Almal wat kan help met die reëlings moet asseblief die vergadering bywoon. ONBEKENDE DEPOSITO’S Die volgende elektroniese betalings ontvang, se verwysingsnommers is foutief en kan nie na die korrekte skoolrekening geallokeer word nie

Datum Verwysing gebruik Bedrag

2018-01-15 SHALE R900.00

2018-02-08 Laerskool Dsnie Malan R1 000.00

2018-03-26 1781 school fund R1 000.00

2018-06-04 STTGPDXH R50.00

2018-08-31 UP SALEISEUNUNIV VAN PRETORIA R1 570.00

2018-11-28 Sunnyside Deposit No: laerskool danie mala R1 100.00

Kontak asb. finansies om regstellings aan te bring. Neem asseblief kennis: U moet u familiekode as verwysing gebruik. Indien u vir skoolfonds en naskool saam betaal, moet u saam met die familiekode ʼn SK vir skoolgeld en NA vir naskool byvoeg. Indien u vir iets anders betaal behalwe skoolgeld moet u die familiekode en ʼn addisionele verwysing soos Behoeftige fonds byvoeg. MIDDELAFSTANDE OEFENING Daar is elke Maandag tot Vrydag gratis middelafstand oefening by Pretoria Noord hoërskool van 17:00 – 18:00. Skakel asb. die afrigter, Wessel du Toit by 079 544 1398 vir meer inligting. Onthou dat daar elke Saterdag om 08:00

ʼn gratis “Parkrun” van 5 km by Hillside Gholfbaan is. Registreer by https://www.parkrun.co.za/register/ vir ʼn “Parkrun” en neem u hele gesin vir so ʼn uitstappie op ʼn Saterdag. DOGTERS Ons doen ‘n beroep op die mammas van ons dogters om toe te sien dat hul dogters altyd ekstra onderklere en sanitêre doekies in hul tasse het. Ons voorsien in geval van nood, maar dit neem nou so toe dat ons nie voorbly nie. Ons sal skenkings in die verand waardeer. NASKOOL Kontak vir Joeanne Tintinger by 081 562 9907 vir meer inligting. LOSIE / LAPA UITVERHUUR Ons verhuur die skool se Lapa uit vir funksies met breekware en stoele en tafels ingesluit teen R2 000 per geleentheid, met ʼn R500 deposito. U is welkom om die losie te bespreek by [email protected] of te skakel en met Annatjie Degenaar te praat.

Page 5: OMSENDBRIEF 9 MAART 2019 - Danie Malan 09 VAN 2019.pdf2018-08-31 UP SALEISEUNUNIV VAN PRETORIA R1 570.00 2018-11-28 Sunnyside Deposit No: laerskool danie mala R1 100.00 Kontak asb

5

Groete

Hettie Smith Skoolhoof

Danie Malan's New Office

Design,

Sponsored by Bouplanne.co.za

You do need Approved Building Plans for:

Selling your property

Lapa's & Thatch Roofs

Wendy's & Toolsheds

Swimming Pools

Any additions or changes

Carports & Garages

New Houses

You do need Approval for:

Flats

2nd Dwellings

Home Offices/Businesses

Contact us for Free site visit & Quote: 012 546

8810