13
Blokraai -PRET saamgestel uit vandag se koerante Maklik om uit te druk! 16 Julie 2020

Pretblad 1607 Donderdag

  • Upload
    others

  • View
    4

  • Download
    0

Embed Size (px)

Citation preview

Blokraai-PRET

saamgestel uit vandag se koeranteMaklik

om uit te

druk!16 Julie 2020

Blokraai-PRET

Pretblad1 uit 5

Blokraai

16 Julie 2020

Dwars1. Spekskiet8. Rhodes was een (vanweë sy strewe om die Britse Ryk in Afrika uit te brei)9. Moed10. Middag – meestal gebruik om ’n maal te beskryf12. Poging om iets te bereik14. Worsies15. Groot wit diere van die Koue Noorde17. Klokkies; ook vliese oor die oë (ou woord)18. Sprokiesfiguur19. Verraaier21. Kaaimanne 22. Van hoogstaande karakter

Af2. Die invoer van goedere uit ’n ander land3. Nuk4. Ruimte5. Vaste koolstofdioksied vir afkoeling6. Verdoeming7. Surigheid vir die kos11. Groot blydskap; sielsverrukking13. Vervaardiger van sierade uit edelmetale16. Voordat17. Swaar, gasagtige element18. Diertjie wat gou maak?20. Gepraat

14 184

Pretblad2 uit 5

CrosswordAcross2. Birds7. Echo sounder8. Shining10. Habitual drinker12. Agreements13. Trimming16. Medicated sweets18. Mature20. Falsehood21. Tool23. Woe!24. Be victorious25. Rotate

26. Vigour27. Become firm28. Prophets29. Ground for belief31. Bold33. Moral34. Plant36. Illustrious37. Tendency38. Constraint

16 Julie 2020

Down1. Evaporating rapidly2. Disconcerts3. Prayer4. Little devil5. Heavy hammer6. Bearing9. Advise strongly11. Russian hero14. O�spring15. Garments17. Select group18. Swift19. Document

22. Brings before a court24. Cleat25. Seesaws27. Did wrong28. Perfumes30. Small vessel for liquids32. In a frenzy35. Spoil

460

Breinknoop

Sudoku

Pretblad3 uit 5 16 Julie 2020

1. Het Andre Agassi ooit in Wimbledon die mansenkelspel gewen?2. Wie speel in die fliek Titanic die rol van die jong Rose Bukater?3. Van watter land kom die sanger Zucchero?4. Wie vervaardig die MT09-, die XT250- en die FJR1300-motorfietse?5. In watter jaar was Michelle Bruce Mej. Suid-Afrika?

170Moeilikheidsgraad: KopkrapVoltooi die rooster sodat elke ry dwars, elke kolom af en elke 3x3-kassie die syfers 1 tot 9 bevat. Dis al wat jy moet doen. G’n wiskunde is nodig nie. Die rooster is vol syfers, maar niks hoef bymekaargetel te word nie. Jy los die raaisel met logika en beredenering op. Lees meer by http://wikipedia.org/wiki/Sudoku.

Pretblad4 uit 5

Jongspan

16 Julie 2020

KLEUR INKleur vir Snuffels en sy maatjies in wat in die parkie speel.

Pretblad5 uit 5

Oplossings

Breinknoop1. Ja, in 19922. Kate Winslet3. Italië4. Yamaha5. 1989

16 Julie 2020

Sudoku [169 15 Julie]

Crossword [459 15 Julie]Across: 3. Habits; 7. Opera; 9. Etna; 12. Rely; 14. Tonics; 16. Plastered; 17. Gas; 18. Tees; 19. Rime; 21. Emend; 23. Minaret; 25. Rum; 26. Impeded; 29. Peace; 32. Ides; 33. Part; 34. Don; 36. Liberates; 37. Ideals; 39. Gate; 40. Adds; 41. Dense; 42. Pestle.Down: 1. Topple; 2. Berate; 3. Halted; 4. Interim; 5. Sen; 6. Inca; 8. Resented; 10. Tiger; 11. Asset; 13. Yes; 15. Odin; 20. Macerate; 22. Mum; 23. Mud; 24. Etc; 25. Resists; 26. India; 27. Pined; 28. Dell; 29. Parade; 30. Attend; 31. Easter; 33. Peg; 35. Odds; 38. Asp.

Blokraai [14 183 15 Julie]Dwars: 1. Gedrang; 4. Govan; 7. Blair; 8. Mbeki; 9. Koeweit; 10. Getoor; 12. Aandag; 15. Voornag; 17. Rande; 18. Boser; 19. Getem; 20. Gauteng.Af: 1. Gebuk; 2. Diabeet; 3. Groot; 4. Gimkana; 5. Vreet; 6. Neiging; 10. Gedurig; 11. Ontferm; 13. Donasie; 14. Genot; 15. Vraag; 16. Gerug.

Ja, jy kán!

Blokraai-PRET

saamgestel uit vandag se koeranteMaklik

om uit te

druk!12 Julie 2020

Blokraai-PRET

1 uit 6

Blokraai

Naam......................................................................... Tel...................................... Faks of e-pos.............................................................Stuur jou inskrywing na [email protected]

430Twee kanse om R500 te wenVersteek in die sirkels, afwaarts gespel, is die naam van ’n sekere struik met vlesige blare, ook bekend as die maerbossie (dit moet nie met die spekboom verwar word nie). SMS die woord BLOK gevolg deur jou antwoord na 34581. Die lyn sluit op 18 Julie om 12:00, en elke SMS kos R1,50. Gratis SMS’e geld nie, en foutiewe SMS’e word verreken. Die wenner word op 19 Julie aangekondig.

12 Julie 2020

BlokmakierieIn die geel blokkies is ’n koddige sin versteek wat op die rooster sal verskyn nadat jy die Blokmakierie korrek voltooi het (jy lees die sin van bo af ondertoe).

2 uit 6 12 Julie 2020

Dwars1. Groot werktuie wat swaar voorwerpe oplig en verplaas6. Fort9. Sewende letter van die Griekse alfabet11. Kalender waarop o.m. vertel word wanneer tuinwerkers moet plant, saai en mis gee14. Simbool vir die element gallium15. Om iemand só ’n blik toe te werp, moet jy mos die knol andersom benader!16. ’n Mens kan na huis en hierna verlang18. Heimwee19. Universiteit Stellenbosch (afk.)21. Waar jy mee verkeer, word jy mee ge- . . .22. Los, gedrukte materiaal wat agterna in gedrukte boeke ingeplak word26. Die epiglottis is ’n . . . wat in die slukproses die lugpyp afsluit28. Roep jy hierdie vervoerder, kan dit klink of die motor nie wil loop nie30. Madeliefies, angeliere en dahlias33. Met name (afk.)34. Volgens die idioom staan dit bo water35. Groot, dik stukke van bv. brood36. Wat forte in musiek beteken38. Agterkante40. In die kryt moet hy sy grepe kan toon43. Woorddeel wat na die senuwees verwys44. Glad nie!45. Weggaan van iemand – of dalk net uit die kamer46. Spandoeke

Af1. Slaande beweging wat jy nie weggee nie?2. Voortrekker se voorlaaier3. Aanplantings in reguit lyne van Engelse rog?4. Hierdie tuiste is dikwels hoog in die takke5. Verdieping7. Stertlose buideldiertjie van die bloekoms in Australië8. Spel met baie skop!10. Toestelle wat lawaai om te waarsku12. Interval van nege tone13. Daar steek mos iets agter as ’n insek hierdie ding gebruik!16. Rooierige sap van ’n struik vir die kleur van hare17. Hoofstad van Ierland20. Wiellose voertuig waarmee sleepsels begin!23. Dagbreek24. Maand wat met ’n gekkedag afskop25. Heldedig; ander woord vir epos27. Oproep maak met ’n telefoon of selfoon29. Groot lawaai30. Skrobbeer of berispe31. Amerikaanse ruimteprogram van die 1960’s en 1970’s toe onbemande verkenningstuie na Mars, Venus en Mercurius gestuur is32. Ontbreek of skort37. Laat ons sien hoe vat jy die noot van agter af!39. Vaksinasiemerke40. Taalversorger en bladopmaker by ’n koerant41. Waarna die dorsland se boere smag42. Dit is vroeër ook “beeldradio” genoem, kortweg

JuniorblokraaiKompetisieHet jy die junior blokraai geniet? Stuur vir ons ’n selfoonfoto van jou met jou voltooide blokraai (sowel as jou naam en jou ouderdom) na [email protected] en jy kan ’n kontantprys van R250 wen. Die antwoorde van jou blokraai hoef nie alles sigbaar te wees nie.

3 uit 6 12 Julie 2020

Vrasvra

Woordslim met die WAT

MoeilikSudoku

Maklik

4 uit 6 12 Julie 2020

1. Watter klein groothertogdom lê tussen België, Duitsland en Frankryk? (a) Liechtenstein; (b) Andorra; (c) Luxemburg; (d) Monaco.2. Watter Afrikaland is eens Zaïre genoem? (a) Gambië; (b) Ivoorkus; (c) Gaboen; (d) Demokratiese Republiek die Kongo.3. Watter Midde-Oosterse land het ontstaan uit twee dele wat in 1990 ná meer 300 jaar herenig is? (a) Sirië; (b) Jemen; (c) Saoedi-Arabië; (d) Doebai.4. Watter vasteland se suidelikste punt lê op die Águila-eilandjie in die Diego Ramírez-eilande? (a) Suid-Amerika; (b) Noord-Amerika; (c) Europa; (d) Asië.5. Hoeveel Afrikalande tel onder die 20 lande met die grootste oppervlaktes? (a) Een; (b) Twee; (c) Drie; (d) Vier. 6. In watter oseaan lê die Shetland-eilande? (a) Stille Oseaan; (b) Atlantiese Oseaan; (c) Indiese Oseaan; (d) Suidelike Oseaan.7. Watter groot stad se bekende naam ontbreek in die oorspronklike naam, El Pueblo Nuestra Senora la Reina de . . . de Porcicuncula? (a) Miami; (b) Chicago; (c) Los Angeles; (d) New York.8. Wat is die naam van die wêreld se kleinste republiek (wat oppervlakte betref)? (a) Samoa; (b) Hawaii; (c) Fidji; (d) Nauru.9. Aan watter twee lande behoort die Prins Edward-eilande en Heard-eiland en die McDonald-eilande, wat die naaste punte tussen dié lande se grondgebied is? (a) Suid-Afrika; (b) Kanada; (c) Australië; (d) Brittanje.10. Soek vir elk van die volgende Europese vorstehuise die regte land. (1) Bernadotte; (2) Nassau-Weilburg; (3) Glücksburg; (4) Grimaldi. (a) Noorweë; (b) Monaco; (c) Luxemburg; (d) Swede.

Wat beteken

retsina? (a) soort afskorting, (b) soort witwyn, (c) vlies van die oog

Jongspan

5 uit 6 12 Julie 2020

PASMAATSWatter bal pas by watter sport wat Snuffels speel?

6 uit 6

Oplossings

Sudoku

Woordslim

Vasvra

MoeilikMaklik

Juniorblokraai

12 Julie 2020

Blokmakierie Versteekte sin: Hy kan nie na haar verlang as sy weier om hom te verlaat nie.Dwars: 1. Hyskrane, 6. Skans, 9. Eta, 11. Tuiniersalmanak, 14. Ga, 15. Lonk, 16. Haard, 18. Verlange, 19. US, 21. Eer, 22. Inlasbladsye, 26. Klep, 28. Karweier, 30. Blomme, 33. M.n., 34. Paal, 35. Hompe, 36. Sterk, 38. Rûe, 40. Stoeier, 43. Neuro-, 44. Nee, 45. Verlaat, 46. Baniere. Af: 1. Hou, 2. Sanna, 3. Rye, 4. Nes, 5. Étage, 7. Koala, 8. Sokker, 10. Alarms, 12. None, 13. Angel, 16. Henna, 17. Dublin, 20. Slee, 23. Skemerdag, 24. April, 25. Epopee, 27. Bel, 29. Rumoer, 30. Bestraf, 31. Mariner, 32. Makeer, 37. Toon, 39. Ente, 40. Sub, 41. Reën, 42. TV.

(b) soort witwynDie woord retsina verwys na ’n droë, Griekse witwyn met ’n harsagtige smaak, en kan teruggevoer word na ’n Griekse woord wat “dennehars” beteken. (WAT)

1. (c) Luxemburg is ook die naam van die groothertogdom Luxem-burg se hoofstad. Dié land is onder inwoners bekend as Lëtzebürg, wat ook die naam is van die Duitse dialek wat deur baie inwoners gepraat word. Die ander twee amptelike tale is Duits en Frans. Luxemburg se oppervlakte is omtrent ’n derde groter as Gauteng s’n. Dié land was van 1354 ’n hertogdom en is sedert 1815 ’n grooth-ertogdom. Die staatshoof is groothertog Henri, en die Kamer van Verteenwoordigers het die wetgewende mag. In 1839 is die westelike deel van Luxemburg by België ingelyf as die provinsie Luxemburg.2. (d) Die Demokratiese Republiek die Kongo se vorige naam, Zaïre, beteken “groot water” of “rivier wat alle riviere verswelg”. Dit kom van die Kikongo-woord nzere of nzadi, wat vir die Kongorivier gebruik is. Die zaïre (100 makuta) was van 1967 tot 1997 die naam van die DRK se geldeenheid, maar nou is dit die Kongolese frank, wat uit 100 centimes bestaan.3. (b) Jemen het in Mei 1990 ontstaan toe Noord- en Suid-Jemen ná ’n skeiding van meer as 300 jaar herenig is. Jemen is omtrent so groot soos Frankryk en lê op die suidwestelike punt van die Arabiese skiereiland, teenoor Ethiopië in Afrika. Die hoofstad is Sanaa, en die geldeenheid is die Jemenitiese of Jemense rial.4. (a) Suid-Amerika se suidelikste punt is nie Kaap Hoorn nie, maar die Águila-eilandjie, wat deel van Chili se Diego Ramírez-eilande is. Die tien eilande van dié groep lê ongeveer 105 km wes-suidwes van Kaap Hoorn, wat baie keer (verkeerdelik) as Suid-Amerika se suidelikste punt beskou word. Die Atlantiese en die Stille Oseaan kom by Kaap Hoorn bymekaar. Die suidelikste punt op die Suid-Amerikaanse vasteland is Kaap Froward (in Chili) op die Brunswick-skiereiland, aan die noordekant van die Straat van Magellaan.5. (c) Vier Afrikalande tel onder die wêreld se 20 grootste lande. Hulle is Algerië – 11de (2,38 miljoen km2), die Demokratiese Repub-liek die Kongo – 12de (2,345 miljoen km2), die Soedan – 17de (1,86 miljoen km2) en Libië – 18de (1,76 miljoen km2). Tsjad, Niger, Angola en Mali is die ander Afrikalande wat groter is as Suid-Afrika, wat die negende grootste land in Afrika is.6. (b) Atlantiese Oseaan. Shetland, die noordelikste van die Britse Eilande, is ’n groep van ongeveer 100 eilande wat 210 km noord van Skotland lê. Minder as 20 van dié eiland word bewoon. Die naam van die grootste een is Mainland.7. (c) Los Angeles se volle Spaanse naam, El Pueblo de Nuestra Señora la Reina de los Ángeles de Porciúncula, beteken Die Dorp van Ons Vrou die Koningin van die Engele van Porciúncula. Dit is in 1781 gestig op bevel van Kalifornië se Spaanse goewerneur, Felipe de Neve. Los Angeles het in 1850 stadstatus verkry, maar eers werklik begin groei met die koms van die Southern Pacific-spoorlyn in 1876 en die Santa Fe-spoorlyn in 1885.8. (d) Nauru, ’n eilandrepubliek in die Stille Oseaan, lê net suid van die ewenaar. Dit is ’n ovaalvormige koraaleiland met ’n oppervlakte van net 21 km2. Die bevolking van net meer as 11 000 mense bestaan uit ongeveer 58% Nauruane, 26% mense van die Stille Oseaan-eilande, 8% Chinese en 8% Europeërs. Die distrik Yaren is die setel van die parlement.9. (a) Afrika en (c) Australië. Die kortste afstand tussen Suid-Afrika en Australië is ongeveer 8 000 km, maar tussen Suid-Afrika se Marion-eiland (in die Prins Edward-eilandgroep) en Australië se Heard-eiland en McDonald-eilande is die afstand net meer as 2 600 km.10. (1d) Huis van Bernadotte – Swede (1818- ); (2c) Huis van Nassau- Weilburg – Luxemburg (1344- ); (3a) Huis van Glücksburg – Noorweë (1905- ); (4b) Huis van Grimaldi – Monaco (1160- ).

Blokraai [426 14 Junie]