7
SA Stamboek fokus op die lewering van verskeie produkte en dienste aan die landboubedryf. Ons fokus is om ‘n daadwerklike bydrae te maak tot die verbetering van die produksiedoeltreffendheid van plaasdiere in Suid-Afrika en internasionaal. HOOFBESTUUR • TOP MANAGEMENT Dr Pierre van Rooyen Hoofbestuurder: SA Stamboek Bloemfontein [email protected] Tel: 051 410 0900 Charl Hunlun Bestuurder: Vakkundige dienste [email protected] 082 576 6736 Herman Labuschagne Bestuurder: Datadienste Bloemfontein [email protected] 082 495 9764 Dr Japie van der Westhuizen Bestuurder: Produksie-aantekening Pretoria [email protected] 082 331 9923 Petro Lloyd Bestuurder: Finansies [email protected] 051 410 0900 GENETICI • GENETICISTS Dr Bernice Mostert Pretoria [email protected] 072 380 6401 SA Stamboek lewer die volgende dienste aan die bedryf: Diereregistrasie en produksie-aantekening. Genetiese analises (BLUP) en genomiese dienste. Tegniese, wetenskaplike en vakkundige adviesdienste aan telersgenootskappe en hul lede deur ons kundige tegniese adviseurs and analiste. Kontrolering van in- en uitvoere van genetiese materiaal. Bestuur die prosesse verbonde aan ouerskapverifikasie. Behulpsaam met die saamstel van skou- en veilingskatalogusse. Inspeksies en verifiëring van prestasie- en diere- aantekeningdata. Programmeringsdienste. Data-onttrekking en -verwerking. SA Stamboek-publikasies. Voortdurende navorsing waarop ons advies baseer. Opleiding oor doeltreffende prestasiemeting en produksie- aantekening, asook die analise van data om boerderypraktyke optimaal te verbeter en te bevorder. Bestuur en instandhouding van Logix diere-aantekening databasis waarop telers se data aangeteken word en waarop verskeie verslae gegenereer word om boerderybestuursbesluite te fasiliteer en te rig (www.logix.org.za). Nico de Jager IT-bestuurder Bloemfontein [email protected] 051 410 0900 Yvette Steyn Pretoria [email protected] 072 203 5839 Dr Bobbie van der Westhuizen Pretoria [email protected] 082 802 6606 Dr Helena Theron Pretoria [email protected] 082 376 2483 ONS KUNDIGE SPAN SA STAMBOEK – TOT U DIENS! SA STUD BOOK – AT YOUR SERVICE! 36 36

SA STAMBOEK – TOT U DIENS! 43 2015 pg 36-42.pdfSA Stamboek fokus op die lewering van verskeie produkte en dienste aan die landboubedryf. Ons fokus is om ‘n daadwerklike bydrae

  • Upload
    others

  • View
    0

  • Download
    0

Embed Size (px)

Citation preview

Page 1: SA STAMBOEK – TOT U DIENS! 43 2015 pg 36-42.pdfSA Stamboek fokus op die lewering van verskeie produkte en dienste aan die landboubedryf. Ons fokus is om ‘n daadwerklike bydrae

SA Stamboek fokus op die lewering van verskeie produkte en dienste aan die landboubedryf. Ons fokus is om ‘n daadwerklike bydrae te maak tot die verbetering van die produksiedoeltreffendheid van plaasdiere in Suid-Afrika en internasionaal.

HOOFBESTUUR • TOP MANAGEMENT

Dr Pierre van RooyenHoofbestuurder: SA Stamboek

[email protected]

Tel: 051 410 0900

Charl HunlunBestuurder:

Vakkundige [email protected]

082 576 6736

Herman LabuschagneBestuurder: Datadienste

[email protected]

082 495 9764

Dr Japie van der WesthuizenBestuurder:

Produksie-aantekeningPretoria

[email protected] 331 9923

Petro LloydBestuurder: Finansies

[email protected] 410 0900

GENETICI • GENETICISTS

Dr Bernice MostertPretoria

[email protected] 380 6401

SA Stamboek lewer die volgende dienste aan die bedryf:• Diereregistrasie en produksie-aantekening.• Genetiese analises (BLUP) en genomiese dienste.• Tegniese, wetenskaplike en vakkundige adviesdienste

aan telersgenootskappe en hul lede deur ons kundige tegniese adviseurs and analiste.

• Kontrolering van in- en uitvoere van genetiese materiaal.• Bestuur die prosesse verbonde aan ouerskapverifikasie.• Behulpsaam met die saamstel van skou- en

veilingskatalogusse. • Inspeksies en verifiëring van prestasie- en diere-

aantekeningdata.

• Programmeringsdienste.• Data-onttrekking en -verwerking.• SA Stamboek-publikasies.• Voortdurende navorsing waarop ons advies baseer.• Opleiding oor doeltreffende prestasiemeting en produksie-

aantekening, asook die analise van data om boerderypraktyke optimaal te verbeter en te bevorder.

• Bestuur en instandhouding van Logix diere-aantekening databasis waarop telers se data aangeteken word en waarop verskeie verslae gegenereer word om boerderybestuursbesluite te fasiliteer en te rig (www.logix.org.za).

Nico de JagerIT-bestuurderBloemfontein

[email protected] 410 0900

Yvette SteynPretoria

[email protected] 203 5839

Dr Bobbie van der WesthuizenPretoria

[email protected] 802 6606

Dr Helena TheronPretoria

[email protected] 376 2483

ONS KUNDIGE SPAN

SA STAMBOEK – TOT U DIENS!

SA STUD BOOK – AT YOUR SERVICE!

3636

Page 2: SA STAMBOEK – TOT U DIENS! 43 2015 pg 36-42.pdfSA Stamboek fokus op die lewering van verskeie produkte en dienste aan die landboubedryf. Ons fokus is om ‘n daadwerklike bydrae

TEGNIESE ADVISEURS • TECHNICAL ADVISORS

Sarah-Dane RobertsKwaZulu-Natal

[email protected] 724 7907

Dolf CloeteNoordwes en Noord-Kaap

(Vryburg)[email protected]

082 660 3266

Gerdus de KlerkVrystaat (Bloemfontein)

en [email protected]

072 691 3600

Andries RiekertGauteng, Limpopo,

Mpumalanga en Noordoos Vrystaat

[email protected] 465 0671

Isolde ViljoenOos-Kaap en [email protected]

079 407 2708

Thalia BrameloGauteng en Mpumalanga

[email protected] 493 1111

Siebert VermeulenVleisbeeste en kleinvee

Vrystaat-Wes, Natal-Middellande en Suid-Natal

[email protected] 548 4608

Rampie de WetVrystaat

[email protected] 631 6040

Chanelle SteenekampKaapstad

[email protected] 836 4108

SPESIALIS-ADVISEURS • SPECIALIST ADVISORS

Suretha FrancisPretoria

[email protected] 584 0814

Schalk GreylingPretoria

[email protected] 807 1544

VAKKUNDIGE DIENSTE • SPECIALIST SERVICES

Elsa van den BergBloemfontein

Epos: [email protected]: 051 410 0900

Skou-en veilingskatalogusseOuerskapsverifikasie

Webblad: www.studbook.co.za / www.stamboek.co.za Hoofkantoor Bloemfontein skakelbord: 051 410 0900

37Issue 43 ▪ October 2015

Page 3: SA STAMBOEK – TOT U DIENS! 43 2015 pg 36-42.pdfSA Stamboek fokus op die lewering van verskeie produkte en dienste aan die landboubedryf. Ons fokus is om ‘n daadwerklike bydrae

3838

Eerste

aangewysElite-suiwelboere vir 2016

Die streekstoekennings van SA Stamboek se Elite-suiwelboer van die jaar vir 2016 het in September afgeskop met die noordelike streek se toekenningsgeleentheid in Pretoria.

“Die kompetisie is ’n platform waarop SA Stamboek aan sy Logix Melk-deelnemers erkenning gee vir die prestasies wat deur die jaar behaal is,” sê dr Japie van der Westhuizen, bestuurder van produksie-aantekening by SA Stamboek. “Kuddes word op ’n vergelykbare basis in rangorde van ekonomies-belangrike metings, genetiese vlakke en stamboom-volledigheid geplaas,” verduidelik hy.

Tydens die geleentheid het dr Van der Westhuizen enkele landwye syfers vir Logix Melk-kuddes oor tien toetse as norm gedeel.

Kilogramvaste

stowwe305 dae

Somatiesx 1 000

TKP Kilogram melk

305 dae

% pro-teïenalle

toetse

% vetalle

toetse

Aantalgemid-delde

laktasies

Gemiddel- de DIM

Vaste stowwe/

TKP

Gemiddeld 553 348 442 7 277 3,48 4,31 2,90 184 1,28

68% van kudde

Laag 420 175 529 9 434 3,76 4,83 3,56 213 1,61

Hoog 685 461 355 5 120 3,19 3,78 2,24 155 0,95

VariasieMaksimum 963 2 264 1 139 13 181 4,06 5,58 6 308 2,17

Minimum 77 67 347 1 120 3,01 3,24 1 121 0,20

Spesiale toekennings, asook meriete-, brons, silwer, goue en platinum toekennings is gemaak. In elke streek dring die kuddes wat platinum toekennings ontvang deur na die nasionale rondte. Indien geen platinum toekennings in ’n streek gemaak is nie, dring die kudde met die hoogste persentasie goue toekennings na die nasionale rondte deur.

Die kuddes sal in April 2016 meeding om die titel van SA Stamboek se nasionale

Silwer en goue toekennings is verwerf deur Tatolo Maboya en Tewie Weldon van Janvos-landgoed (goud), Job Legemaat (silwer) en Gert Scholtz namens JJ Lombard (silwer). Saam met hulle is die platinum wenner, Japie Nel.

Page 4: SA STAMBOEK – TOT U DIENS! 43 2015 pg 36-42.pdfSA Stamboek fokus op die lewering van verskeie produkte en dienste aan die landboubedryf. Ons fokus is om ‘n daadwerklike bydrae

Issue 43 ▪ October 2015

PRODUKSIE-AANTEKENING

39

Elite-suiwelboer van die jaar vir 2016. Japie Nel van Hernanja Jerseys is die platinumwenner in die Noord-streek wat na die nasionale rondte deurdring.

Die volgende toekennings is gemaak:

MerietetoekenningsUniversiteit van PretoriaDA Pauw-trustDA PauwRustpan-boerderyWD HallJN ColbyL Schoonraad

Brons toekenningsJC ReidLimpopo MelkeryLE ThomJH NeethlingT ColbyJW LotzJJ van der MerwePieters-boerderyJA van NiekerkJH NeethlingArcadia-boerdery

Silwer toekenningsJJ LombardC Legemaat

Goue toekenningJanvos-landgoed

Spesiale toekennings

Beste somatiese seltelling (SST)Holstein: C LegemaatJersey: LE Thom

Beste vastestowwe, kilogram per tussenkalfperiode (TKP)Holstein: Janvos-landgoedJersey: JF Nel

Beste TKPHolstein: C LegemaatJersey: LE Thom

Spesiale toekennings (geneties)

Beste funksionele kuddeleweHolstein: TN ColbyJersey: TN Colby

Beste somatiese seltellingHolstein: L SchoonraadJersey: JC Reid

Beste TKPHolstein: Limpopo MelkeryJersey: Pieters-boerdery

Beste genetiese vorderingHolstein: JH NeethlingJersey: JW Lotz

Top genetiese kuddeHolstein: Limpopo MelkeryJersey: LE Thom

Beste tipeHolstein: JJ LombardJersey: JF Nel SB

Verskeie persone het spesiale toekennings verwerf. Agter is Willa Voster (Limpopo Melkery), Leon Thom, Job Legemaat, Ivor Reid, Jaco Pieters en Japie Nel. Voor is Tatolo Maboya, Tewie Weldon (Janvos-landgoed), Gert Scholtz (JJ Lombard), Hannes Neethling, Trevor Colby, Poena van Niekerk (JW Lotz) en Neels Neethling.

Japie Nel van Hernanja Jerseys het sy platinum toekenning by Willie van Zijl van Meadow ontvang.

Meriete-toekennings is aan Trevor Colby en Corlia Swanepoel van die Universiteit van Pretoria oorhandig deur Thalia Bramelo, tegniese adviseur by SA Stamboek.

Brons toekennings is aan verskeie persone oorhandig. Agter is Leon Thom, Poena van Niekerk (JW Lotz) en Ivor Reid. Voor is Trevor Colby, Willa Voster (Limpopo Melkery), Jaco Pieters, Neels Neethling (JH Neethling) en dr Japie van der Westhuizen van SA Stamboek, wat die toekennings oorhandig het.

Page 5: SA STAMBOEK – TOT U DIENS! 43 2015 pg 36-42.pdfSA Stamboek fokus op die lewering van verskeie produkte en dienste aan die landboubedryf. Ons fokus is om ‘n daadwerklike bydrae

4040

Vrystaat

gekroonSA Stamboek se Elite-suiwelboere in die Vrystaat is op 1 Oktober 2015 tydens ’n seremonie by Reynekepark in Bloemfontein aangewys. Tydens die seremonie het verskeie melkboere meriete-, brons, silwer, spesiale, goue en platinum-toekennings ontvang. Inovula Edms Bpk is aangewys as die Vrystaatse Elite-suiwelboer vir 2015. WA Lombard van Veeplaas en SA Stoetteler het die geleentheid bygewoon.

Elite Suiwelboer

’n Rits spesiale genetiese toekennings is gemaak. Van links is Danie Venter van MD Foundation in Ficksburg, Jaco Hendriks van Inovula Edms Bpk by Heilbron, Kobus Marais van Jawilco Ayrshires by Leeudoringstad, Jaco Els van FH Els-boerdery by Ventersburg, Erik le Roux van DJ du T le Roux-boerdery by Bultfontein, Pietie Eksteen van Milkco in Clocolan en Chris Kruger van die borg, Meadow Feeds.

Roeline Vorster van Lieb Nel se boerdery by Christiana het ’n goue toekenning ontvang. By haar is Neil Ungerer van Nu-pro Voere in Bethlehem. Platinum-toekennings is gemaak aan Jaco Hendriks van Inovula Edms Bpk in Heilbron en Danie Venter van MD Foundation by Ficksburg. By hulle is Rampie de Wet van SA Stamboek en Etienne van Niekerk van PricewaterhouseCoopers.

Page 6: SA STAMBOEK – TOT U DIENS! 43 2015 pg 36-42.pdfSA Stamboek fokus op die lewering van verskeie produkte en dienste aan die landboubedryf. Ons fokus is om ‘n daadwerklike bydrae
Page 7: SA STAMBOEK – TOT U DIENS! 43 2015 pg 36-42.pdfSA Stamboek fokus op die lewering van verskeie produkte en dienste aan die landboubedryf. Ons fokus is om ‘n daadwerklike bydrae