2
Jaargang 9/11 28 Mei 2018 SchoemieBeeld Netbaluitslae 14 Mei 2019 - Rabboni O/10B wen 12 3 O/11B verloor 5 - 7 O/12B wen 22 - 5 O/13B wen 16 - 12 Netbaluitslae 16 Mei 2019 Chrisan Academy 0/10C 12-6 GHS 0/11C 10-3 GHS 0/12C 16-5 GHS 0/13C 5 - 10 Chrisan Academy Netbaluitslae 17 Mei 2019 Best Schools Baie geluk aan die O/12A span wat albei hulle wedstryde gewen het Netbaluitslae 25 Mei 2019 O/11A- Vastrap 10 – 8 verloor 0/12A - Larries 12 11 wen 0/13A - Vastrap 10 13 verloor O/11A - Larries 12 8 verloor 0/12A - Vastrap 27 - 7 verloor 0/13A - Larries 18 9 verloor O/11A - Brits 7 7 0/12A - Elandskraal 15 – 9 wen 0/13A - Brits 7 7 GHS MAAK NETBAL-GESKIEDENIS!! Vir die eerste keer in Schoemies se geskiedenis het drie van ons spanne deurgedring na die Noordwes-finaal! Schoemies se 0/11A, 0/12A en 0/13A het Saterdag, 25 Junie uitstekend vertoon tydens die uitspeelwedstryde van Bojanala Beste Skole! Die uitslae was as volg: O/11A 3de, O/12A 2de en 0/13A 3de. Ons sê dankie en geluk aan ons afrigters vir uitstekende afrigng! Schoemies wil graag die dogters alle voorspoed toewens vir Saterdag, 1 Junie se uitspele wat plaasvind in Rustenburg!! O/11A Juff. Leané Heyneke, Chanel Fourie, Carla Maree, Chamoné Pienaar, Ruzeldi de Villiers, Cassandra Marshall, Danicqua Gower, Carmi Coetzee O/12A Juff. Hyla Language, Kaela Pearson, Caellan Schindehue, Kris Koekemoer, Linique Rowles Juff. Erika De Beer, Milla Enthoven, Mikayla Swanepoel Minante Jonker, Runé van Staden O/13A Juff. Michelle Lee, Kaitlyn Nelson, Anmie Esbach, Carissa Kloppers, Boitshepo Moerane, Bianca de Villiers, Menike van den Berg, Afwesig: Lindsay Mc Manus, LAERSKOOL GENERAAL HENDRIK SCHOEMAN Rugbyuitslae teen David Brink O/9 wen 12-5 O/10 wen 41-0 O/11 wen 12 -0 2de wen 21-12 1ste wen 34-0 Punte vir 121 punte teen 17 punteverskil van 104!!! Brits Sirkel Rugby Baie geluk aan die volgende seuns wat gekies is om Brits Sirkel te verteenwoordig by die O/11 en O/12 Distrikte week. O/11 Ruben Barnard Nathan le Roux Heinrich Maritz Dylan Fouché Theo Mothoagae Leonard Morrison Petrie Denysschen Pieter Mulder Zandrich Botha Myburgh Hennig Stephan van Rooyen O/12 PC Botha Jeandré Botha Janco Joubert Hardus de Wet Thiart Labuschagne Dameon Hamman Janru Janse van Rensburg Hokkie Menike van den Bergh het die naweek GHS se naam hoog gehou toe sy aan 'n interprovinsiale hokkietoernooi in Fourways deelgeneem het as lid van die 0/13A Noordwes hokkiespan. Hulle span het 3 wedstryde gewen, 2 verloor en een gelykop gespeel om aan die einde van die toernooi as medalje wenners weg te stap. 0/10A Wen Sandriſt 23-0 Wen Thornhill 16-3 Verloor Brits 6-11 O/11A Wen Olienpark 14-4 Verloor Brits 10-11 0/12A Wen Pansdriſt 16-3 Wen Elandskraal 16-10 0/13A Wen Olienpark 24-3 Verloor Brits 10-11 Finale uitslae O/11A - Derde O/12A - Tweede O/13A - Derde GHS Revue en Appel/Ricus Nel- vertoning GHS het die stap geneem om weens sekuriteitsredes nie meer met kontant te werk by ons kantoor nie en daarom het ons dit goed gedink om alle kaartjies vir vertonings en funksies voortaan aanlyn te doen. Dit stel u as ouers ook in n posisie om u kaartjies in die gerief van u eie huis te koop en u is nie gebonde aan kantoortye nie. Die kaartjies vir die revue en Ook die Appel/Ricus Nel vertoning van 30 Augustus kan dus nou aanlyn deur Plankton.mobi gekoop word. Vir u gerief plaas ons die Webtuiste skakel asook die prent waarvoor u kan soek hier. Dankie vir u geduld en samewerking met hierdie oorskakeling. Revue - Lig op die Horison: hps://plankton.mobi/Events/ EventBooking/4d9eda18-586a- e911-80c4-0cc47a93d288 Appel/ Ricus Nel : hps://plankton.mobi/Events/ EventBooking/0bcbb3b0-5b80- e911-80c5-0cc47a93d288

SchoemieBeeld...2019/05/28  · Pierre van Niekerk (klawers). Die soliste was: Keegan Morrison in “I will follow Him”, Monique de Vos in “Die rug” en Zani Meiring en Keegan

  • Upload
    others

  • View
    0

  • Download
    0

Embed Size (px)

Citation preview

Page 1: SchoemieBeeld...2019/05/28  · Pierre van Niekerk (klawers). Die soliste was: Keegan Morrison in “I will follow Him”, Monique de Vos in “Die rug” en Zani Meiring en Keegan

Jaargang 9/11

28 Mei 2018

SchoemieBeeld

Netbaluitslae 14 Mei 2019 - Rabboni O/10B wen 12 – 3 O/11B verloor 5 - 7 O/12B wen 22 - 5 O/13B wen 16 - 12

Netbaluitslae 16 Mei 2019 Christian Academy 0/10C 12-6 GHS 0/11C 10-3 GHS 0/12C 16-5 GHS 0/13C 5 - 10 Christian Academy Netbaluitslae 17 Mei 2019 Best Schools

Baie geluk aan die O/12A span wat albei hulle wedstryde gewen het

Netbaluitslae 25 Mei 2019 O/11A- Vastrap 10 – 8 verloor 0/12A - Larries 12 – 11 wen 0/13A - Vastrap 10 – 13 verloor O/11A - Larries 12 – 8 verloor 0/12A - Vastrap 27 - 7 verloor 0/13A - Larries 18 – 9 verloor O/11A - Brits 7 – 7 0/12A - Elandskraal 15 – 9 wen 0/13A - Brits 7 – 7

GHS MAAK NETBAL-GESKIEDENIS!! Vir die eerste keer in Schoemies se geskiedenis het drie van ons spanne deurgedring na die Noordwes-finaal! Schoemies se 0/11A, 0/12A en 0/13A het Saterdag, 25 Junie uitstekend vertoon tydens die uitspeelwedstryde van Bojanala Beste Skole! Die uitslae was as volg: O/11A 3de, O/12A 2de en 0/13A 3de. Ons sê dankie en geluk aan ons afrigters vir uitstekende afrigting! Schoemies wil graag die dogters alle voorspoed toewens vir Saterdag, 1 Junie se uitspele wat plaasvind in Rustenburg!!

O/11A Juff. Leané Heyneke, Chanel Fourie, Carla Maree, Chamoné Pienaar, Ruzeldi de Villiers, Cassandra Marshall, Danicqua Gower, Carmi Coetzee

O/12A Juff. Hyla Language, Kaela Pearson, Caellan Schindehutte, Kristi Koekemoer, Linique Rowles Juff. Erika De Beer, Milla Enthoven, Mikayla Swanepoel Minante Jonker, Runé van Staden

O/13A Juff. Michelle Lee, Kaitlyn Nelson, Anmie Esbach, Carissa Kloppers, Boitshepo Moerane, Bianca de Villiers, Menike van den Berg, Afwesig: Lindsay Mc Manus,

LAERSKOOL GENERAAL HENDRIK SCHOEMAN

Rugbyuitslae teen David Brink O/9 wen 12-5 O/10 wen 41-0 O/11 wen 12 -0 2de wen 21-12 1ste wen 34-0 Punte vir 121 punte teen 17 punteverskil van 104!!!

Brits Sirkel Rugby Baie geluk aan die volgende seuns wat gekies is om Brits Sirkel te verteenwoordig by die O/11 en O/12 Distrikte week. O/11 Ruben Barnard Nathan le Roux Heinrich Maritz Dylan Fouché Theo Mothoagae Leonard Morrison Petrie Denysschen Pieter Mulder Zandrich Botha Myburgh Hennig Stephan van Rooyen O/12 PC Botha Jeandré Botha Janco Joubert Hardus de Wet Thiart Labuschagne Dameon Hamman Janru Janse van Rensburg

Hokkie Menike van den Bergh het die naweek GHS se naam hoog gehou toe sy aan 'n interprovinsiale hokkietoernooi in Fourways deelgeneem het as lid van die 0/13A Noordwes hokkiespan. Hulle span het 3 wedstryde gewen, 2 verloor en een gelykop gespeel om aan die einde van die toernooi as medalje wenners weg te stap.

0/10A Wen Sandrift 23-0 Wen Thornhill 16-3 Verloor Brits 6-11 O/11A Wen Olienpark 14-4 Verloor Brits 10-11

0/12A Wen Pansdrift 16-3 Wen Elandskraal 16-10

0/13A Wen Olienpark 24-3 Verloor Brits 10-11

Finale uitslae

O/11A - Derde

O/12A - Tweede

O/13A - Derde

GHS Revue en Appel/Ricus Nel-vertoning GHS het die stap geneem om weens sekuriteitsredes nie meer met kontant te werk by ons kantoor nie en daarom het ons dit goed gedink om alle kaartjies vir vertonings en funksies voortaan aanlyn te doen. Dit stel u as ouers ook in ‘n posisie om u kaartjies in die gerief van u eie huis te koop en u is nie gebonde aan kantoortye nie. Die kaartjies vir die revue en Ook die Appel/Ricus Nel vertoning van 30 Augustus kan dus nou aanlyn deur Plankton.mobi gekoop word. Vir u gerief plaas ons die Webtuiste skakel asook die prent waarvoor u kan soek hier. Dankie vir u geduld en samewerking met hierdie oorskakeling.

Revue - Lig op die Horison: https://plankton.mobi/Events/EventBooking/4d9eda18-586a-e911-80c4-0cc47a93d288

Appel/ Ricus Nel : https://plankton.mobi/Events/EventBooking/0bcbb3b0-5b80-e911-80c5-0cc47a93d288

Page 2: SchoemieBeeld...2019/05/28  · Pierre van Niekerk (klawers). Die soliste was: Keegan Morrison in “I will follow Him”, Monique de Vos in “Die rug” en Zani Meiring en Keegan

NUUSBLAD Webtuiste: www.lghs.co.za Tel: 012 - 253 1011/33 Fax: 012 - 253 1171

Vir enige inligting of nuusflitse wat u wil deurgee,

kontak gerus vir Annita Steyn.

E-pos: [email protected] /[email protected]

Landloop Saterdag 25 Mei het die tweede landloop liga plaasgevind te Thsising net buite Rustenburg. Daar was 16 Schoemie atlete wat deelgeneem het. Die atlete het goed vertoon en het GHS se naam hoog gehou. Ons is baie trots op elke atleet. Ons het ook ons eerste Gr R atleet wat deelneem aan landloop. Kaylee-Ann Basson is ‘n baie brawe dogtertjie wat nie terugstaan vir enige iemand nie. Hou aan so hard oefen, julle sal die vrug pluk.

Mini-Netbal Daar was op Saterdag 18 Mei 'n mini-netbal oggend gehou by Mountain Cambridge skool. Ons 0/7, 0/8, 0/9 spanne het gaan deelneem. Dit was 'n mooi oggend van netbal.

Schoemie van die Week 13 Mei 2019 Gr R - Kayli Rademeyer, Lourens Meyer Gr 1 - Christiaan Knoetze, Liam Spies Gr 2 - Fourie Jooste, Nhlamulo Mawelela Gr 3 - Caitlin Rossiter, Tana Branford Gr 4 - Rico Botha Gr 5 - Sean Raath Gr 6 - Dieter Sittig Gr 7 - Veronique Barnard

Gegradeerde Netbal afrigters

Schoemies spog met 16 goed gegradeerde netbalskeidsregters.

Agter : Marie Esbach, Loance Massyn, Karen Landsaat, Soné Janse van Rensburg, Sandél Olivier, Annelize Pienaar, Erika De Beer, Chelmarize van Wyk, Anri Pieterse, Lezanne Groenewald

Voor: Louanne Maritz, Tanya Vorster, Lenté Muller, Annemarié du Toit, Leané Heyneke (Afwesig: Mieke Pienaar)

GHS-Kore skyn by ATKV-Applous 'n Nuwe afdeling by Applous bied ons die geleentheid om met groter vrymoedigheid kore in te skryf aangesien ons koorstyl meer ‘n konsert- en “Showbiz”element het en nie soseer die formele koorstyl is nie. Die Junior koor behaal ‘n goue toekenning. Pauli van Niekerk is die koorleier met Juf. Annari de Wet en Juf. Elsabe Bothma as medehelpers en word begelei deur Pierre van Niekerk. Vir die Junior koor se optrede het Pauli van Niekerk drie liede gedoen waarvan “Ek is ‘n Marionet” haar eie skepping is en “Pinocchio” en “Puppet on a String” het sy self verwerk. Die soliste vir die program was Sadie Bothma en Mea Esterhuyze. Die Junior koor se program was nie net musikaal nie, maar ook visueel fantasties om te beleef en was slim saamgestel uit drie liede waarin die koorlede marionette was. Die Senior koor, onder leiding van Pierre van Niekerk, het in die ope-afdeling deelgeneem en het ten spyte van 'n silwer toekenning, die gehoor se harte gewen met ‘n dawerende staande ovasie. Mense was verstom oor wat die skool bied en die talent wat ten toon gestel is. Pierre van Niekerk het al die verwerkings van die musiek gedoen en gesorg dat elke solis in die oomblik skyn. Wat 'n nuutjie was, was die orkes met Wihan Muller (kitaar), Earl Buys (baskitaar), Steffin van Sittert (perkussie), Gideon du Toit (dromme) en Pierre van Niekerk (klawers). Die soliste was: Keegan Morrison in “I will follow Him”, Monique de Vos in “Die Brug” en Zani Meiring en Keegan Morrison in “Redgebed”. Clarise du Toit het aangrypend aangehaal uit Psalms wat 'n pragtige stemming geskep het vir “Redgebed”. Pauli het ingestaan as dirigent terwyl Pierre die orkes behartig het. Dankie aan Elsabe Bothma vir jou bydrae tot die sukses van die GHS-senior koor en elke ouer se ondersteuning, hulp en geloof. Ook aan die hoof van GHS, Mnr Mauritz du Preez, wat al die pad deurgery het om sy skool se kore te kom ondersteun: Baie dankie Meneer!