22
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief SENIORSERTIFIKAAT-EKSAMEN PUNTE: 150 TYD: 2½ uur Hierdie vraestel bestaan uit 12 bladsye. LANDBOUWETENSKAPPE V2 2015

SENIORSERTIFIKAAT-EKSAMEN - Best Educationbesteducation.co.za/resources/Afrikaans/Graad-12/Vraestelle/Junie-2015/... · 3.2 Arbeid het 'n groot invloed op die sukses en koste van

Embed Size (px)

Citation preview

Page 1: SENIORSERTIFIKAAT-EKSAMEN - Best Educationbesteducation.co.za/resources/Afrikaans/Graad-12/Vraestelle/Junie-2015/... · 3.2 Arbeid het 'n groot invloed op die sukses en koste van

Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief

SENIORSERTIFIKAAT-EKSAMEN

PUNTE: 150

TYD: 2½ uur

Hierdie vraestel bestaan uit 12 bladsye.

LANDBOUWETENSKAPPE V2

2015

Page 2: SENIORSERTIFIKAAT-EKSAMEN - Best Educationbesteducation.co.za/resources/Afrikaans/Graad-12/Vraestelle/Junie-2015/... · 3.2 Arbeid het 'n groot invloed op die sukses en koste van

Landbouwetenskappe/V2 2 DBE/2015 SSE

Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief

INSTRUKSIES EN INLIGTING 1. 2.

Hierdie vraestel bestaan uit TWEE afdelings, naamlik AFDELING A en AFDELING B. Beantwoord AL die vrae in die ANTWOORDEBOEK.

3. Begin ELKE vraag op 'n NUWE bladsy. 4. Nommer die antwoorde korrek volgens die nommeringstelsel wat in hierdie

vraestel gebruik is.

5. 6.

Jy mag 'n nieprogrammeerbare sakrekenaar gebruik. Toon ALLE berekeninge, ingeslote die formules, waar van toepassing en rond die antwoorde tot TWEE desimale plekke af.

7. Skryf netjies en leesbaar.

Page 3: SENIORSERTIFIKAAT-EKSAMEN - Best Educationbesteducation.co.za/resources/Afrikaans/Graad-12/Vraestelle/Junie-2015/... · 3.2 Arbeid het 'n groot invloed op die sukses en koste van

Landbouwetenskappe/V2 3 DBE/2015 SSE

Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief

AFDELING A VRAAG 1 1.1 Verskeie opsies word as moontlike antwoorde op die volgende vrae gegee.

Kies die antwoord en skryf slegs die letter (A–D) langs die vraagnommer (1.1.1–1.1.10) in die ANTWOORDEBOEK neer, byvoorbeeld 1.1.11 A.

1.1.1 Die produkfunksie wat deur die diagram hieronder voorgestel word,

is ...

Dikmelk Jogurt Kaas

A vervoer. B standaardisering. C prosessering. D gradering.

1.1.2 Dit is NIE 'n manier om die landboubedryfsketting te vereenvoudig

en te verbeter NIE:

A Verbeter paaie om bemarking te fasiliteer B Verskaf selfone en Internet vir maklike toegang tot bemarking C Verhoog vervoerkoste deur die vars produkte na nabygeleë

markte te versprei

D Gebruik verkoelingsfasiliteite om oorverskaffing aan die markte te voorkom

1.1.3 Die volgende stelling is van toepassing op eko-etikettering:

A Dit bevorder produketikettering as omgewingsvriendelik. B Die onvolhoubare etikettering is op die verbruiker gemik. C Dit het komponente wat 'n negatiewe impak op die omgewing

het.

D Dit neem nie omgewingskwelpunte in ag nie. 1.1.4 Die volgende stelling is NIE deel van 'n SSGB('SWOT')-analise NIE:

A Identifiseer sterk en swak punte van 'n onderneming B Instrument vir strategiese beplanning om 'n onderneming te

evalueer

C Identifiseer geleenthede en die voordelige benutting daarvan D Strategie-instrument om werkers te straf

Melk

Page 4: SENIORSERTIFIKAAT-EKSAMEN - Best Educationbesteducation.co.za/resources/Afrikaans/Graad-12/Vraestelle/Junie-2015/... · 3.2 Arbeid het 'n groot invloed op die sukses en koste van

Landbouwetenskappe/V2 4 DBE/2015 SSE

Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief

1.1.5 Krediet wat oor 'n tydperk van minder as twee jaar bekom en

terugbetaal word, word ...-termynkapitaal genoem.

A lang B kort C medium D kort- tot medium

1.1.6 Enige menslike onderneming/strewe, fisies of verstandelik, wat in

afwagting van vergoeding uitgevoer word, is ...

A kapitaal. B arbeid. C verlof. D salaris.

1.1.7 'n Toename in die inset in grond lei nie tot 'n eweredige toename in

opbrengs nie. Hierdie stelling word met die volgende ekonomiese kenmerk van grond geassosieer:

A Grond is duursaam. B Grond is beperk. C Grond is onderhewig aan die wet van dalende

meeropbrengste.

D Grond is onvernietigbaar. 1.1.8 Die kleinste eenheid wat die vermoë het om genetiese inligting te

dra wat van 'n ouer na die nageslag oorgedra word:

A DNS ('DNA') B RNS ('RNA') C GGO ('GMO') D Chromosoom

1.1.9 Die struktuur wat deur die proses van genetiese modifikasie

verander word:

A Sel B Gene C Nukleus D Antigeen

1.1.10 Die herverskyning van 'n eienskap na 'n lang afwesigheid in 'n

dierebevolking:

A Erfdwang B Epistase C Onvolledige dominansie D Atavisme (10 x 2) (20)

Page 5: SENIORSERTIFIKAAT-EKSAMEN - Best Educationbesteducation.co.za/resources/Afrikaans/Graad-12/Vraestelle/Junie-2015/... · 3.2 Arbeid het 'n groot invloed op die sukses en koste van

Landbouwetenskappe/V2 5 DBE/2015 SSE

Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief

1.2 Kies 'n beskrywing uit KOLOM B wat by 'n term in KOLOM A pas. Skryf slegs

die letter (A–H) langs die vraagnommer (1.2.1–1.2.5) in die ANTWOORDEBOEK neer, byvoorbeeld 1.2.6 J.

KOLOM A KOLOM B

1.2.1 1.2.2 1.2.3 1.2.4 1.2.5

Verskansing Waterkanaal Bates Bioballistiek Kloning

A B C D E F G H

tydelike arbeid 'n voorbeeld van roerende kapitaal die produksie van 'n identiese kopie van biologiese materiaal kontrak om 'n veilige mark en prys vir vars produkte te verseker fisiese items met ekonomiese waarde 'n voorbeeld van vaste kapitaal meer as twee ondernemings op dieselfde plaas tegniek van genetiese modifikasie

(5 x 2) (10) 1.3 Gee EEN woord/term/frase vir elk van die volgende beskrywings. Skryf slegs

die woord/term/frase langs die vraagnommer (1.3.1–1.3.5) in die ANTWOORDEBOEK neer.

1.3.1 'n Kommoditeit wat 'n produsent teen enige gegewe prys te koop

aanbied

1.3.2 Die verskil tussen die waarde van die bates en die waarde van die

laste

1.3.3 Geld wat in die boer se bankrekening inkom en uitgaan 1.3.4 Die verskille in die fenotipes van plante of diere van dieselfde

spesie as gevolg van gene en omgewing

1.3.5 Die tipe seleksie waar 'n individu op grond van rekords van die

voorgeslagte gekies word (5 x 2)

(10)

Page 6: SENIORSERTIFIKAAT-EKSAMEN - Best Educationbesteducation.co.za/resources/Afrikaans/Graad-12/Vraestelle/Junie-2015/... · 3.2 Arbeid het 'n groot invloed op die sukses en koste van

Landbouwetenskappe/V2 6 DBE/2015 SSE

Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief

1.4 Verander die ONDERSTREEPTE WOORD in elk van die volgende stellings

om hulle WAAR te maak. Skryf slegs die antwoord langs die vraagnommer (1.4.1–1.4.5) in die ANTWOORDEBOEK neer.

1.4.1 Koöperatiewe bemarking is 'n bemarkingstrategie waar die

regering die prys van 'n kommoditeit vasstel en aankondig.

1.4.2 Beplanning is 'n bestuursvaardigheid wat aan werkers leiding gee

en hulle beïnvloed om hulle doelwitte te bereik.

1.4.3 Mark-strategie dui 'n toestand aan waar die hoeveelheid van 'n

produk wat verbruikers vereis, presies gelyk is aan die hoeveelheid wat 'n produsent wil verkoop.

1.4.4 Manipulasie is 'n situasie waar te veel kapitaal in verhouding tot

ander produksiefaktore bestee word.

1.4.5 Rose met pienk blomme (R) en rose met wit blomme (r) sal 'n

F1-generasie met rooi blomme voortbring. (5 x 1)

(5)

TOTAAL AFDELING A: 45

Page 7: SENIORSERTIFIKAAT-EKSAMEN - Best Educationbesteducation.co.za/resources/Afrikaans/Graad-12/Vraestelle/Junie-2015/... · 3.2 Arbeid het 'n groot invloed op die sukses en koste van

Landbouwetenskappe/V2 7 DBE/2015 SSE

Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief

AFDELING B VRAAG 2: LANDBOUBESTUUR EN BEMARKING Begin hierdie vraag op 'n NUWE bladsy. 2.1 Die illustrasie hieronder stel 'n spesifieke tipe bemarking voor.

2.1.1 Identifiseer die tipe bemarking wat hierbo geïllustreer word. (1) 2.1.2 Verduidelik waarom die produsent in hierdie tipe bemarking die

volgende moet doen: (a) Inisiatief en gedrewenheid toon (b) Produkte van hoë gehalte verskaf

(2) (2)

2.1.3 Noem DRIE riglyne vir boere om die bemarkingsketting van vars

produkte te vereenvoudig en te verbeter.

(3) 2.1.4 Noem TWEE benaderings in die bemarking van landbouprodukte. (2) 2.2 'n Suiwelboer sukkel met 'n suiwelonderneming en is onder geweldige

finansiële druk as gevolg van die lae prys van melk. Daar is 'n gebied op die plaas waar swartwattelbome baie goed groei. Die boer is ingelig dat die regering 'n wet afgekondig het dat alle indringerbome op plase en eiendomme verwyder moet word. Die boer het nou 'n sakeonderneming begin wat 'n diens aan ander boere en eienaars van eiendomme in die omgewing lewer deur indringerbome af te kap.

2.2.1 Gee 'n gepaste sakebestuursterm vir elk van die volgende:

(a) Hierdie boer se boomkappery-onderneming (b) Die meeste bome word in kleiner stukke gekap en as

vuurmaakhout verkoop. Sommige word gebruik om houtskool te vervaardig.

(c) 'n Klein aantal kliënte vra vir hout wat op 'n spesifieke manier

gekap is. (d) Faktore en bedreigings wat die onderneming kan benadeel (e) Die boer tref voorsorgmaatreëls om werkers teen gevaar en

beserings te beskerm.

(1) (1) (1) (1) (1)

Page 8: SENIORSERTIFIKAAT-EKSAMEN - Best Educationbesteducation.co.za/resources/Afrikaans/Graad-12/Vraestelle/Junie-2015/... · 3.2 Arbeid het 'n groot invloed op die sukses en koste van

Landbouwetenskappe/V2 8 DBE/2015 SSE

Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief

2.2.2 Noem DRIE voordele wat hierdie boomkappery-onderneming vir die

boer sal inhou.

(3) 2.3 Landboukoöperasies is betrokke by die produksie, prosessering en bemarking

van landbouprodukte. Verder verskaf koöperasies ook insette en dienste aan hulle lede.

2.3.1 Gee DRIE voorbeelde van landboukoöperasies. (3) 2.3.2 Noem DRIE voordele van landboukoöperasies. (3) 2.3.3 Maak 'n lys van DRIE beginsels van landboukoöperasies. (3) 2.4 Die data hieronder stel die vraag en aanbod van tamaties voor.

PRYS PER KG (RAND)

HOEVEELHEID GEVRA (BOKSE)

HOEVEELHEID AANGEBIED (BOKSE)

14 35 10 17 30 15 20 25 20 23 20 25 27 15 30 30 10 35

2.4.1 Teken 'n lyngrafiek om die vraag en aanbod van tamaties op EEN

grafiek aan te dui.

(6) 2.4.2 Lei die verhouding tussen vraag en aanbod van die grafiek af. (2)

[35]

Page 9: SENIORSERTIFIKAAT-EKSAMEN - Best Educationbesteducation.co.za/resources/Afrikaans/Graad-12/Vraestelle/Junie-2015/... · 3.2 Arbeid het 'n groot invloed op die sukses en koste van

Landbouwetenskappe/V2 9 DBE/2015 SSE

Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief

VRAAG 3: PRODUKSIEFAKTORE Begin hierdie vraag op 'n NUWE bladsy. 3.1 'n Voornemende boer wil 'n onderneming begin en het R25 000 by die bank

geleen. Hierdie boer het nie dadelik begin nadat die lening toegestaan is nie. Teen die tyd dat die onderneming gevestig is, het die totale skuld tot vyf keer die oorspronklike bedrag gegroei. Die wins was gemiddeld R12 000 per jaar, behalwe vir die eerste jaar toe die wins slegs 18% van die aanvanklike hoofskuld was.

3.1.1 Bepaal die totale skuld van die entrepreneur nadat die onderneming

uiteindelik gevestig is. Toon AL die berekeninge.

(2) 3.1.2 Bereken die wins vir die eerste bedryfsjaar. (2)

3.1.3 Bereken die wins (as 'n persentasie) vir die derde jaar. (3)

3.1.4 Noem TWEE ander maniere om kapitaal te bekom, behalwe om dit te

leen.

(2) 3.2 Arbeid het 'n groot invloed op die sukses en koste van enige

boerderyonderneming. Op een spesifieke plaas het 'n boer vier werkers: 'n trekkerbestuurder, twee algemene werkers en 'n deeltydse skoonmaker. Arbeid op hierdie plaas word deur wetgewing gereguleer.

3.2.1 Identifiseer uit die gedeelte hierbo 'n voorbeeld van elk van die

volgende: (a) Tydelike werker (b) Bestuurder (c) Ongeskoolde werker (d) Geskoolde werker

(1) (1) (1) (1)

3.2.2 Dui die wetgewing aan wat die volgende reguleer:

(a) Verlof, werksure en aftrekkings (b) Bevordering van ekonomiese ontwikkeling en maatskaplike

geregtigheid (c) Gesondheid en veiligheid in die werkplek

(1) (1) (1)

3.2.3 Noem TWEE maatreëls wat hierdie boer kan tref om die produktiwiteit

van plaaswerkers te verhoog.

(2)

Page 10: SENIORSERTIFIKAAT-EKSAMEN - Best Educationbesteducation.co.za/resources/Afrikaans/Graad-12/Vraestelle/Junie-2015/... · 3.2 Arbeid het 'n groot invloed op die sukses en koste van

Landbouwetenskappe/V2 10 DBE/2015 SSE

Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief

3.3 Die prent hieronder stel 'n produksiefaktor voor.

3.3.1 Identifiseer die produksiefaktor in die prent hierbo. (1) 3.3.2 Maak 'n lys van VIER ekonomiese eienskappe van die produksiefaktor

wat in VRAAG 3.3.1 genoem is.

(4) 3.3.3 Gee DRIE funksies wat geassosieer word met die produksiefaktor wat

in VRAAG 3.3.1 genoem is.

(3) 3.4 Plaasbestuur vereis beide daaglikse beplanning en langtermyn- strategiese

beplanning om te verseker dat die onderneming sy doelwitte bereik, soos in die vloeikaart hieronder geïllustreer.

3.4.1 Definieer die term bestuur. (2) 3.4.2 Noem die DRIE hoofbestuursbeginsels wat deur A, B en C voorgestel

word.

(3) 3.4.3 Maak 'n lys van DRIE doelwitte van strategiese bestuur. (3) 3.4.4 Dui die persoon aan wat vir die algehele bestuur van 'n boerdery-

onderneming verantwoordelik is.

(1) [35]

Bestuurs- beginsels

A

B

C

Page 11: SENIORSERTIFIKAAT-EKSAMEN - Best Educationbesteducation.co.za/resources/Afrikaans/Graad-12/Vraestelle/Junie-2015/... · 3.2 Arbeid het 'n groot invloed op die sukses en koste van

Landbouwetenskappe/V2 11 DBE/2015 SSE

Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief

VRAAG 4: BASIESE LANDBOUGENETIKA Begin hierdie vraag op 'n NUWE bladsy. 4.1 'n Homosigoties dominante ram met lang, fyn wol word met 'n homosigoties

resessiewe ooi met kort, growwe wol gekruis.

4.1.1 Identifiseer die tipe kruising wat deur die stelling hierbo voorgestel

word.

(1) 4.1.2 Motiveer die antwoord op VRAAG 4.1.1. (2)

4.1.3 Bepaal die fenotipiese verhouding van die F2-generasie. (1)

4.1.4 Noem die VIER moontlike fenotipiese kombinasies soos wat dit in die

nageslag van die kruising hierbo kan voorkom.

(4) 4.1.5 Verduidelik die ekonomiese belang van hierdie kruising. (2)

4.2 Geneties gemodifiseerde of veranderde gewasse wat as GGO's bekend staan,

word in die Verenigde Nasies se voedselprogram in Afrika en Asië gebruik. Die gewasse wat die meeste gebruik word, is mielies, rys en aartappels.

4.2.1 Definieer die term genetiese modifikasie. (2) 4.2.2 Noem DRIE voordele van geneties gemodifiseerde gewasse. (3) 4.2.3 Beskryf TWEE potensiële risiko's van geneties gemodifiseerde

gewasse.

(2) 4.2.4 Verduidelik die rede vir die genetiese modifikasie van mielies, rys en

aartappels.

(1) 4.2.5 Noem TWEE tegnieke wat in die genetiese modifikasie van plante

gebruik word.

(2)

Page 12: SENIORSERTIFIKAAT-EKSAMEN - Best Educationbesteducation.co.za/resources/Afrikaans/Graad-12/Vraestelle/Junie-2015/... · 3.2 Arbeid het 'n groot invloed op die sukses en koste van

Landbouwetenskappe/V2 12 DBE/2015 SSE

Kopiereg voorbehou

4.3 Die grafiek hieronder stel 'n normaalverspreidingskurwe voor wat in die

seleksie van diere vir 'n teelprogram gebruik word deur slegs hul fenotipiese eienskappe in ag te neem.

4.3.1 Lei van die grafiek af watter groep diere (A, B of C) die geskikste sal wees om in 'n teelprogram vir die volgende generasie te gebruik.

(1)

4.3.2 Gee 'n rede vir die antwoord op VRAAG 4.3.1. (1) 4.3.3 Identifiseer die seleksiemetode wat in hierdie teelprogram gebruik

word.

(1) 4.3.4 Onderskei tussen seleksie en variasie. (4) 4.3.5 Noem die seleksiemetode wat in elk van die volgende situasies in

diereteling gebruik word: (a) Seleksie op grond van die gehalte van nabyverwante diere van

dieselfde generasie (b) Seleksie op grond van die gehalte van die nageslag

(1) (1)

4.4 Verskeie teelprogramme/-stelsels word in diereteling gebruik. 4.4.1 Onderskei tussen inteling en kruisteling. (2) 4.4.2 Noem TWEE voordele van inteling. (2) 4.4.3 Noem TWEE voordele van 'n muil vir die boer. (2)

[35]

TOTAAL AFDELING B: 105 GROOTTOTAAL: 150

B

Verbeterde lewenskrag

C

Lae lewenskrag

A

swak gemiddeld goed Prestasie

Get

al d

iere

Page 13: SENIORSERTIFIKAAT-EKSAMEN - Best Educationbesteducation.co.za/resources/Afrikaans/Graad-12/Vraestelle/Junie-2015/... · 3.2 Arbeid het 'n groot invloed op die sukses en koste van

Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief

SENIORSERTIFIKAAT-EKSAMEN

PUNTE: 150

Hierdie memorandum bestaan uit 10 bladsye.

LANDBOUWETENSKAPPE V2

2015

MEMORANDUM

Page 14: SENIORSERTIFIKAAT-EKSAMEN - Best Educationbesteducation.co.za/resources/Afrikaans/Graad-12/Vraestelle/Junie-2015/... · 3.2 Arbeid het 'n groot invloed op die sukses en koste van

Landbouwetenskappe/P2 2 DBO/2015 SSE – Memorandum

Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief

AFDELING A VRAAG 1 1.1 1.1.1

1.1.2 1.1.3 1.1.4 1.1.5 1.1.6 1.1.7 1.1.8 1.1.9 1.1.10

C99 C99 A99 D99 B99 B99 C99 A99 B99 D99 (10 x 2)

(20)

1.2 1.2.1

1.2.2 1.2.3 1.2.4 1.2.5

D99 F99 E99 H99 C99 (5 x 2)

(10)

1.3 1.3.1

1.3.2 1.3.3 1.3.4 1.3.5

Produk/Aanbod99 Netto waarde99 Kontantvloei99 Variasie99 Stamboom99 (5 x 2)

(10)

1.4 1.4.1

1.4.2 1.4.3 1.4.4 1.4.5

Beheerde9 Leierskap9 Markewewig9 Oorkapitalisering9 Rooi9 (5 x 1)

(5)

TOTAAL AFDELING A: 45

Page 15: SENIORSERTIFIKAAT-EKSAMEN - Best Educationbesteducation.co.za/resources/Afrikaans/Graad-12/Vraestelle/Junie-2015/... · 3.2 Arbeid het 'n groot invloed op die sukses en koste van

Landbouwetenskappe/P2 3 DBO/2015 SSE – Memorandum

Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief

AFDELING B VRAAG 2:LANDBOUBESTUUR EN BEMARKING 2.1 Illustrasie wat bemarking voorstel 2.1.1 Identifikasie van die tipe bemarking

Vrye bemarking9

(1) 2.1.2 Verduideliking:

(a) Entrepreneur toon inisiatief en gedrewenheid • Die entrepreneur werk vir hom-/haarself9 • Hoe harder sy/hy werk, hoe hoër is die inkomste9

(b) Gehalte van produkte • Slegs gehalte produkte sal verkoop9 • Skep 'n goeie reputasie9 • Verseker volhoubare verkope9 (Enige 2)

(2) (2)

2.1.3 Riglyne om die bemarkingsketting te vereenvoudig en te

verbeter • Versamel inligting oor bemarkingsgeleenthede (sosio-

ekonomiese status van teikenkliënte in die teikenmark)9 • Kies 'n bemarkingsketting9 • Identifiseer wie in die beplanningsproses geraadpleeg moet

word9 • Evalueer die vlak van bedryfsorganisasie in die

bemarkingsketting9 • Ondersoek die beskikbare dienste9 • Neem kennis van vorige ingrypings in die gebied en let op

dié wat 'n impak op die geselekteerde ketting gehad het.9 • Analiseer kritiese punte9 • Ontwikkel 'n langtermyn- strategiese visie wat

bemarkingsvooruitsigte en prosesinnovering in ag neem 9 • Ontwerp 'n stel strategieë om die kritiese punte op te los.9

(Enige 3)

(3)

2.1.4 TWEE benaderinge in die bemarking van landbouprodukte

• Massabemarking9 • Nismark-bemarking9 • Multisegmentbemarking9 • Volhoubare landboubemarking9 (Enige 2)

(2)

2.2 Boomkappery-sakeonderneming 2.2.1 Gepaste term vir elk van die volgende stellings:

(a) Entrepreneurskap/besigheidsgeleentheid9 (b) Waardetoevoeging/Prosessering9 (c) Nismark9 (d) Risiko9 (e) Veiligheid9

(1) (1) (1) (1) (1)

Page 16: SENIORSERTIFIKAAT-EKSAMEN - Best Educationbesteducation.co.za/resources/Afrikaans/Graad-12/Vraestelle/Junie-2015/... · 3.2 Arbeid het 'n groot invloed op die sukses en koste van

Landbouwetenskappe/P2 4 DBO/2015 SSE – Memorandum

Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief

2.2.2 DRIE voordele van die onderneming vir die boer

• Verskaf inkomste/besigheid/markte/ekonomies lewensvatbaar9 • Versprei die risiko.9 • Indringerbome word verwyder/natuurlike veld kan herstel/ ontvang groen punte9 • Meer spasie/area/grond beskikbaar vir produksie (Enige 3)

(3)

2.3 Landboukoöperasies 2.3.1 DRIE voorbeelde van landboukoöperasies

• Produksiekoöperasies9 • Dienstekoöperasies9 • Bemarkingskoöperasies9 • Aankopekoöperasies9 • Verbruikerskoöperasies • Prosesseringkoöperasies 9 (Enige 3)

(3)

2.3.2 DRIE voordele van landboukoöperasies

• Bevredig markvereistes vir volumes/volgehoue aanbod9 • Potensiaal vir groei9 • Skaalekonomieë/deur hulpbronne saam te span9 • Mag om te onderhandel/groter bedingingsmag/sekuriteit

verminder risiko 9 • Toegang tot professionele kennis9 • Toegang tot verbeterde infrastruktuur9 • Uitskakeling die middelman/tussengangers9 • Grootmaatbemarking/verkope/aankope9 • Handelmerke9 • Toegang tot befondsing9 (Enige 3)

(3)

2.3.3 DRIE beginsels van landboukoöperasies

• Vrywillige/Oop lidmaatskap/stemreg9 • Demokratiese ledebestuur9 • Lede neem ekonomies deel9 • Outonomie/Onafhanklikheid9 • Voorsien inligting/diens aan lede9 • Samewerking tussen koöperasies9 • Betrokke by gemeenskap/publiek9 • Bona fide boer • Risiko word gedeel deur lede (Enige 3)

(3)

Page 17: SENIORSERTIFIKAAT-EKSAMEN - Best Educationbesteducation.co.za/resources/Afrikaans/Graad-12/Vraestelle/Junie-2015/... · 3.2 Arbeid het 'n groot invloed op die sukses en koste van

Landbouwetenskappe/P2 5 DBO/2015 SSE – Memorandum

Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief

2.4 Vraag en aanbod van tamaties 2.4.1 Lyngrafiek om die vraag en aanbod van tamaties aan te dui

Kriteria/rubriek/memorandum

• Korrekte opskrif9 • X-as – korrek gekalibreer en benoem (hoeveelheid tamaties)9 • Y-as – korrek gekalibreer en benoem (prys per kg)9 • Beide eenhede korrek (rand en bokse)9 • Akkuraatheid/Korrek geplot van beide kromme9 • Lyngrafiek 9

(6)

2.4.2 Verhouding tussen vraag en aanbod

• Hoe hoër die prys, hoe hoër die aanbod/aanbod verhoog met 'n verhoging in die prys99

• Hoe laer die prys, hoe laer die aanbod/aanbod verlaag met 'n daling in die prys99n

• Direkte eweredigheid/ proporsionaliteit99 (Enige 1)

(2) [35]

VRAAG 3: PRODUKSIEFAKTORE 3.1 Kapitaal as 'n produksiefaktor

3.1.1 Die totale skuld van die entrepreneur

• R25 000 x 5 9 • = R125 000 9

(2)

3.1.2 Die wins vir die eerste jaar

• R25 000 x 0,18 9 • = R4 500 9

(2)

0

5

10

15

20

25

30

35

10 15 20 25 30 35

Pry

s pe

r kg

(ran

d)

Hoeveelheid tamaties (bokse)

Vraag-en-aanbodkurwe van tamaties

Vraag Aanbod

Page 18: SENIORSERTIFIKAAT-EKSAMEN - Best Educationbesteducation.co.za/resources/Afrikaans/Graad-12/Vraestelle/Junie-2015/... · 3.2 Arbeid het 'n groot invloed op die sukses en koste van

Landbouwetenskappe/P2 6 DBO/2015 SSE – Memorandum

Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief

3.1.3 Die wins (as 'n persentasie) vir die derde jaar

• R12 000 ÷ R25 0009x 100 9 • = 48 %9

OF • R12 000 x 2 + R4 500 = 28 5009 • 12 000/28 500 x 1009 • = 42,1%9

(3)

3.1.4 TWEE ander maniere om kapitaal te bekom

• Eie spaargeld9 • Produksie9 • Toelae9 • Skenkings/Borge/Erflating9 (Enige 2)

(2)

3.2 Arbeid as 'n produksiefaktor

3.2.1 'n Voorbeeld van elk van die volgende:

(a) Tydelike werker – Deeltydse skoonmaker9 (b) Bestuurder – Boer9 (c) Ongeskoolde werker – Twee algemene

werkers/skoonmaker9 (d) Geskoolde werker – Trekkerbestuurder/Boer9

(1) (1) (1) (1)

3.2.2 Die wetgewing/Wet wat die volgende reguleer:

(a) Verlof, werksure en aftrekkings • Wet op Basiese Diensvoorwaardes(Wet 75 van 1997) 9

(b) Bevordering van ekonomiese ontwikkeling en maatskaplike geregtigheid

• Wet op Arbeidsverhoudinge (Wet 66 van 1995)9 (c) Gesondheid en veiligheid in die werkplek • Wet op Beroepsgesondheid en Veiligheid(Wet 85 van

1993) 9

(1) (1) (1)

3.2.3 TWEE maatreëls om die produktiwiteit van plaaswerkers te

verhoog • Verbetering van ekonomiese toestande • Verbetering van omgewingstoestande • Verbetering van werktoestande • Verbetering van opvoedkundige omstandighede • Toesig • Waardering vir werk gedoen • Beter lewensomstandighede

(2)

3.3 Grond as produksiefaktor 3.3.1 Die produksiefaktor in die skets

Grond9

(1)

Page 19: SENIORSERTIFIKAAT-EKSAMEN - Best Educationbesteducation.co.za/resources/Afrikaans/Graad-12/Vraestelle/Junie-2015/... · 3.2 Arbeid het 'n groot invloed op die sukses en koste van

Landbouwetenskappe/P2 7 DBO/2015 SSE – Memorandum

Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief

3.3.2 VIER ekonomiese eienskappe van grond.

• Primêre produksiefaktor vir alle tipes produksie9 • Dit is vas en het 'n vaste ligging/vaste omgewing9 • Permanent/ duursaam • Onvernietigbaar9 • Fisiese samestelling kan nie verander/beperk9 • Produksiepotensiaal wissel9 • Waarde appresieer met tyd. • Ekonomiese waarde9 • Beskikbaarheid beperk/stedelike ontwikkeling9 • Onderhewig aan die wet van afnemende meeropbrengste9 • Passief/Moet met ander faktore gekombineer word9

(Enige 4)

(4)

3.3.3 DRIE funksies wat met grond geassosieer word • Bate (gebruik as waarborg word om lenings te bek)9 • Verskaf ruimte vir landbouaktiwiteite9 • Verskaf voedsel mens/dier9 • Grondstowwe vir mense/diere9 • Bron van minerale9 (Enige 3)

(3) 3.4 Bestuur

3.4.1 Definisie van die term bestuur

• Effektiewe kombinering en koördinasie van menslike, fisiese en finansiële hulpbronne9

• om 'n spesifieke doelwit te bereik, gewoonlik om wins te maksimeer9

(2)

3.4.2 DRIE hoofbestuursbeginsels benoem:

Beplanning 9 Implementering9 Beheer/kontrole9 Organisering/koördinering (Enige 3 vir A,B,C)

(3)

3.4.3 DRIE strategiese bestuursdoelwitte

• Ontwikkeling van visie 9 • Ontwikkeling van missie9 • Stel doelwitte en mikpunte9

(3)

3.4.4 Persoon wat verantwoordelik is vir die algehele bestuur van

die plaas Plaasbestuurder/Boer/Eienaar9

(1) [35]

Page 20: SENIORSERTIFIKAAT-EKSAMEN - Best Educationbesteducation.co.za/resources/Afrikaans/Graad-12/Vraestelle/Junie-2015/... · 3.2 Arbeid het 'n groot invloed op die sukses en koste van

Landbouwetenskappe/P2 8 DBO/2015 SSE – Memorandum

Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief

VRAAG 4: BASIESE LANDBOUGENETIKA 4.1 Kruising van 'n ram en ooi

4.1.1 Die tipe kruising

• Dihibriede kruising9

(1) 4.1.2 Rede vir antwoord op VRAAG 4.1.1

• Twee/2 genetiese faktore/eienskappe/gene9 is betrokke tydens kruising/teling 9

(2)

4.1.3 Die verhouding van die fenotipe in F2-generasie

• 9:3:3:1 9

(1) 4.1.4 VIER moontlike fenotipiese kombinasies

• Lang en fyn wol9 • Lang en growwe wol9 • Kort en fyn wol9 • Kort en growwe wol9

(4)

4.1.5 Die ekonomiese belang van hierdie kruising

• Lang, fyn wol kan geproduseer word9 • Wol met die grootste ekonomiese waarde9 • Dra hierdie goeie eienskappe aan nageslag oor9 • Basterkrag/Heterose9 (Enige 2)

(2)

4.2 GGO's 4.2.1 Definisie van genetiese modifikasie

• Tegniek om die eienskappe van 'n organisme te verander9 deur gene van 'n ander organisme in die DNS ('DNA') in te voeg9

OF • Proses van manipulerende eienskappe en funksies van die

oorspronklike geen van 'n organisme9deur vreemde DNS ('DNA') in te voeg9

(2) 4.2.2 DRIE voordele van GM-gewasse

• Omgewingsvoordele/minder insek-/plaagdoders word gebruik9

• Gesondheidsvoordele/beter smaak/voedingswaarde van plante9

• Ekonomiese voordele/opbrengs is hoër/bereik vinniger volwassenheid9

• Weerstand teen insekte/onkruiddoders9 • Kan uiterste omgewingstoestande hanteer9 • Dit is 'n vinniger proses9 • Meer presies9 • Nie beperk tot die kruising van spesies wat met mekaar

kan kruis nie9 • Produseer farmakologiese gewasse9 • Verhoog raklewe9 (Enige 3)

(3)

Page 21: SENIORSERTIFIKAAT-EKSAMEN - Best Educationbesteducation.co.za/resources/Afrikaans/Graad-12/Vraestelle/Junie-2015/... · 3.2 Arbeid het 'n groot invloed op die sukses en koste van

Landbouwetenskappe/P2 9 DBO/2015 SSE – Memorandum

Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief

4.2.3 TWEE potensiële risiko's van GM-gewasse

• Omgewingsrisiko's9 • Gesondheidsrisiko's/kanker/siekte9 • Sosio-ekonomiese risiko's9(Enige 2)

(2)

4.2.4 Redes vir die modifisering van mielies, rys en aartappels

• Volgehoue verskaffing van voedsel om voedselsekerheid te verseker/stapelvoedsel vir ontwikkelende lande9

(1)

4.2.5 TWEE tegnieke wat in die genetiese modifisering van plante

• Bakteries/agrobakterium tumefaciens/virale draers9 • Bioballistiek/geengeweer9 • Kalsiumfosfaatpresipitasie9 • Elektroporasie9 • Geensplitsing9 • Lipofraksie/Liposome9 • Mikro-inspuiting9 • Geenafsnyding9 (Enige 2)

(2)

4.3 Normale verspreidingskurwe wat in die seleksie van diere gebruik word 4.3.1 Afleiding van die diergroep wat geselekteer moet word

• C 9

(1) 4.3.2 Rede

• Hul prestasie is beter as diere in A en B/geneties meerderwaardig/verbeter basterkrag9

(1)

4.3.3 Seleksiemetode wat vir die teelprogram gebruik word

• Massaseleksie9

(1) 4.3.4 Verskil tussen seleksie en variasie:

Seleksie • Kies individue met beter eienskappe9/ • vir teeldoeleindes9

Variasie • verskille in eienskappe9 • tussen individue van dieselfde spesies/breed9

(2) (2)

4.3.5 Seleksiemetode wat gebruik is:

(a) Familieseleksie9 (b) Nageslagseleksie9

(1) (1)

4.4 Teelstelsels 4.4.1 Onderskeid tussen inteling en kruisteling:

Inteling • Kruising van diere wat nader aan mekaar verwant is as die

gemiddeld van die ras9 Kruisteling

• Kruising van opreggeteelde diere van verskillende rasse9

(1) (1)

Page 22: SENIORSERTIFIKAAT-EKSAMEN - Best Educationbesteducation.co.za/resources/Afrikaans/Graad-12/Vraestelle/Junie-2015/... · 3.2 Arbeid het 'n groot invloed op die sukses en koste van

Landbouwetenskappe/P2 10 DBO/2015 SSE – Memorandum

Kopiereg voorbehou

4.4.2 Voordele van inteling

• Produseer nageslag wat geneties uniform/homogeen is9 • Maak ontwikkeling van aparte familielyne moontlik9 • Verhoog erfdwang/groter oorerwing9 • Laat telers toe om nadelige resessiewe allele in 'n bevolking

te identifiseer/elimineer9(Enige 2)

(2)

4.4.3 TWEE voordele van 'n muil

• Dit is gehard9 • Dit het 'n hoë uithouvermoë9 • Dit is meer aanpasbaar9 • Kan nie teel nie/steriel (Enige 2)

(2) [35]

TOTAAL AFDELING B:

GROOTTOTAAL: 105

150