5
SOS-MIDDAGSEMINAAR: LAERSKOOL WONDERBOOM 5 M AART 2019 PRETORIA LAERSKOOL WONDERBOOM 5 MAART 2019 14:1 5 Registrasie en Verwelkoming 14:4 0 Grondslagfase Gr R - 3 Afrikaans Graad 4- 7 Afrikaans Graad 8 –12 Is jy IN of is jy UIT? Trek die “spel-angel” uit Kry Transaksionele Skryfwerk vinnig onder die knie! Marnelda de Beer Jana Terblanche Marié Gräbe 15:3 0 Wissel 15:4 0 Grondslagfase Gr 1 - 3 Afrikaans Graad 4 - 7 Afrikaans 8 - 12 Slangetjie vir ’n “Dory” Letterkunde-tekste die basis vir geïntegreerde onderrig Doop jou bordkryt in kreatiewe ink – integreer jou onderrigkleurpalet só ... KEER sommer “PIRLS” so om.

skole.co.za  · Web viewVoltooi die inskrywingsvorm (Excel-dokument) elektronies en e-pos hierdie dokument ook aan [email protected]

  • Upload
    vannhan

  • View
    221

  • Download
    0

Embed Size (px)

Citation preview

Page 1: skole.co.za  · Web viewVoltooi die inskrywingsvorm (Excel-dokument) elektronies en e-pos hierdie dokument ook aan admin@skole.co.za

SOS-MIDDAGSEMINAAR: LAERSKOOL WONDERBOOM 5 M AART 2019 PRETORIA

LAERSKOOL WONDERBOOM 5 MAART 2019

14:15 Registrasie en Verwelkoming

14:40

GrondslagfaseGr R - 3

AfrikaansGraad 4- 7

AfrikaansGraad 8 –12

Is jy IN of is jy UIT? Trek die “spel-angel” uit Kry Transaksionele Skryfwerk vinnig onder die knie!

Marnelda de Beer Jana Terblanche Marié Gräbe

15:30 Wissel

15:40

Grondslagfase

Gr 1 - 3

Afrikaans

Graad 4 - 7

Afrikaans

8 - 12

Slangetjie vir ’n “Dory”Letterkunde-tekste die basis vir geïntegreerde

onderrig

Doop jou bordkryt in kreatiewe ink – integreer jou onderrigkleurpalet só ... KEER sommer “PIRLS” so

om.

Marnelda de Beer Jana Terblanche Marié Gräbe

REGISTRASIE

Page 2: skole.co.za  · Web viewVoltooi die inskrywingsvorm (Excel-dokument) elektronies en e-pos hierdie dokument ook aan admin@skole.co.za

STAP 1:Betaal die registrasiefooi van R250 per persoon in die volgende rekening: (GRATIS VIR SOS-LEDE) Indien jy nog nie ’n lid is nie, sluit aan deur te registreer op www.onderwysers.co.zaBank: FNBRekeningnaam:  SkoleondersteuningsentrumRekeningnommer:  62794628548 (Takkode: 210554, Tipe: Tjekrekening)Verwysing:  SOS-Wonder: u skool se naam / u voorletters en van

STAP 2:E-pos die bewys van betaling aan [email protected].

STAP 3:Voltooi die inskrywingsvorm (Excel-dokument) elektronies en e-pos hierdie dokument ook aan [email protected].

Let wel:1. Die sperdatum vir registrasie is: Maandag 4 Maart 20192. E-pos hierdie voltooide registrasievorm en die inskrywingsvorm na [email protected]. Elke onderwyser se persoonlike kontakbesonderhede moet volledig ingevul word op die inskrywingsvorm.4. Elke onderwyser moet aandui watter sessies hulle gaan bywoon vir administratiewe-doeleindes.

SOS-groete.

Hugo VermeulenHoof: Opleiding - Skoleondersteuningsentrum

Beskrywing van sessies

Page 3: skole.co.za  · Web viewVoltooi die inskrywingsvorm (Excel-dokument) elektronies en e-pos hierdie dokument ook aan admin@skole.co.za

Grondslagfase:Is jy IN of is jy UIT?

Aanbieder Marnelda de Beer

InhoudWord jy wakker met ’n alarm, of word jy wakker met ’n ROEPING? Begin elke kind in jou klas met ’n 10?  Inklusiewe leerders is dikwels UIT. Kom kry hope inspirasie en praktiese wenke om inklusiewe leerders IN jou klas te akkommodeer.  WEES DIE BESTE IN DIE WÊRELD, WEES DIE BESTE VIR DIE WÊRELD.

Slangetjie skryf vir ‘n “Dory”Aanbieder Marnelda de Beer

InhoudDie kreatiewe skryfproses kan erge hoofpyn veroorsaak.  Hoekom sukkel leerders om kreatief te dink en te skryf.  Dit is die verantwoordelikheid van die onderwyser om kreatiwiteit aan te moedig.   Vryspel, lees en skeppende kuns beïnvloed ‘n kind se kreatiwiteit.  Watter aspek kan ek nog meer ontgin in my klas?

Afrikaans:Trek die “spel-angel” uit

Aanbieder Jana Terblanche

InhoudDie Genootskap van Regte Afrikaners het gesê: “ons skryf soos ons praat” en daarmee bedoel dat Afrikaans ‘n fonetiese taal is waar klanke en letters min of meer met mekaar ooreenkom.  Tog weet ons as almal net bloot op hierdie reël gaan terugval, ons taal sal krioel van spelfoute – kyk maar net hoe leerders foneties boodskappe tik op WhatsApp... “Hu gan dit?”

Letterkunde-tekste die basis vir geïntegreerde onderrigAanbieder Jana Terblanche

Inhoud Van kleins af hou kinders van stories. Hulle kan assosieer met die karakters en hulself in die rolle inleef. Wanneer die prosateks, wat aan hul bekend en geliefd is, gebruik word vir byvoorbeeld ’n taalleeroefening, word leer vergemaklik.

Kry Transaksionele Skryfwerk vinnig onder die knie!Aanbieder Marié Gräbe

Inhoud Dié afdeling, Transaksionele Skryfwerk, word tradisioneel nie ernstig genoeg deur leerders opgeneem nie. Indien daar in ag geneem word dat Transaksionele Skryfwerk 50 punte tel – meer as enige taal- of letterkunde-afdeling, kan leerders Pasella Punte (!) hiermee verdien.

Doop jou bordkryt in kreatiewe ink – integreer jou onderrigkleurpalet só ... KEER sommer “PIRLS” so omAanbieder Marié Gräbe

InhoudGeïntegreerde onderrig vorm deel van kreatiewe klasgee. Enkele wenke om ’n verskeidenheid tekssoorte, assesserings- en kreatiewe skryfopdragte in die Afrikaans Huistaal-klaskamer tot ’n volle taalpalet te integreer. Hiermee saam word praktiese wenke gegee om leerdersse “leesbegrip” na aanleiding van bevindinge in die PIRLS-verslag te ontwikkel.