12
SONDAG 26 JANUARIE Skriflesing: Ef. 2: 11 - 22 08:00 & 09:45 Kinderkerk 08:00 Toewydingsfees - Ds Leon Westhof 09:45 Toewydingsfees - Ds Leon Westhof 14:00 Afrika erediens 17:00 Jeugdiens Christian Oberholzer 18:00 Belydenisjaar 18:00 Erediens Dr Lieze Meiring MAANDAG 27 JANUARIE 09:00 Kompas 13:30 Lyndans 15:30 Bloedskenk Blousaal 18:30 DVK Vergadering DINSDAG 28 JANUARIE 06:45 Vroue van die Woord 08:00 Leraarsvergadering 09:00 Jukskei 19:00 Kerkraad 19:00 35+ - Herberg WOENSDAG 29 JANUARIE 05:45 Manne van die Woord 09:00 11:00 60+ Kliniek 09:15 Vroue Omgeegroep 09:30 60+ Bybelstudie 19:00 Connect DONDERDAG 30 JANUARIE 09:00 Pilates / 09:00 Jukskei 14:00 Thusanang 19:00 Doopvoorbereiding VRYDAG 31 JANUARIE - Belydeniskamp 08:30 Jacob’s Well 09:00 Koor SATERDAG 1 FEBRUARIE - Belydeniskamp 05:45 Manne van die Woord SONDAG 2 FEBRUARIE 08:00 & 09:45 Kinderkerk 08:00 Erediens - Ds Danie Vermaak 09:45 Erediens (Doop) - Ds Danie Vermaak 14:00 Afrika erediens 17:00 Jeugdiens Christian Oberholzer 18:00 Belydenisjaar 18:00 Erediens Ds Leon Westhof

SONDAG 26 JANUARIE DONDERDAG 30 JANUARIE MAANDAG 27 … · 2020-01-23 · Issie van der Ryst Kronies: Anna Pretorius Dirk en Erna Kruger Ernie Kemm Faure Louw (jr.) Gavin Wise Japie

  • Upload
    others

  • View
    0

  • Download
    0

Embed Size (px)

Citation preview

Page 1: SONDAG 26 JANUARIE DONDERDAG 30 JANUARIE MAANDAG 27 … · 2020-01-23 · Issie van der Ryst Kronies: Anna Pretorius Dirk en Erna Kruger Ernie Kemm Faure Louw (jr.) Gavin Wise Japie

SONDAG 26 JANUARIE

Skriflesing: Ef. 2: 11 - 22 08:00 & 09:45 Kinderkerk

08:00 Toewydingsfees - Ds Leon Westhof

09:45 Toewydingsfees - Ds Leon Westhof

14:00 Afrika erediens

17:00 Jeugdiens – Christian Oberholzer

18:00 Belydenisjaar

18:00 Erediens – Dr Lieze Meiring

MAANDAG 27 JANUARIE 09:00 Kompas

13:30 Lyndans

15:30 Bloedskenk – Blousaal

18:30 DVK Vergadering

DINSDAG 28 JANUARIE

06:45 Vroue van die Woord

08:00 Leraarsvergadering

09:00 Jukskei

19:00 Kerkraad

19:00 35+ - Herberg

WOENSDAG 29 JANUARIE

05:45 Manne van die Woord

09:00 – 11:00 60+ Kliniek

09:15 Vroue Omgeegroep

09:30 60+ Bybelstudie

19:00 Connect

DONDERDAG 30 JANUARIE 09:00 Pilates / 09:00 Jukskei

14:00 Thusanang

19:00 Doopvoorbereiding

VRYDAG 31 JANUARIE - Belydeniskamp

08:30 Jacob’s Well

09:00 Koor

SATERDAG 1 FEBRUARIE - Belydeniskamp

05:45 Manne van die Woord

SONDAG 2 FEBRUARIE 08:00 & 09:45 Kinderkerk

08:00 Erediens - Ds Danie Vermaak

09:45 Erediens (Doop) - Ds Danie Vermaak

14:00 Afrika erediens

17:00 Jeugdiens – Christian Oberholzer

18:00 Belydenisjaar

18:00 Erediens – Ds Leon Westhof

Page 2: SONDAG 26 JANUARIE DONDERDAG 30 JANUARIE MAANDAG 27 … · 2020-01-23 · Issie van der Ryst Kronies: Anna Pretorius Dirk en Erna Kruger Ernie Kemm Faure Louw (jr.) Gavin Wise Japie

NUWE

INTREKKERS

Alle nuwe lidmate wat

nog nie aangemeld het

nie, meld asb. direk

na die erediens voor in

die kerk aan.

Die volgende nuwe lidmate het kom

aanmeld: Klinck en Annatjie Haasbroek en

Rudolph Campher en Narisscia Erasmus

.

DOOPVOORBEREIDING

Die volgende datums is 30 Januarie 2020, 6, 13

en 20 Februarie 2020 vir die ouers wat in Maart,

April en Mei 2020 wil doop. Ouers is welkom om

die kursus tydens swangerskap by te woon.

Inligtingspamflet en doopvorm slegs by die

kerkkantoor.

ʼn Doopaansoekvorm moet asb 6 weke voor die

beoogde doopdatum ingehandig word.

Navrae: Kerkkantoor 345-1144.

THUSANANG, Naaldwerkklasse vir vrouehuishulpe

Klasse vir alle leerders begin 30 Januarie.

Nuwe leerders sal dan registreer.

Ledegeld is R50.00 per jaar, betaalbaar in 2

paaiemante van R25.00

Ons is veral opgewonde om nuwe leerders te

ontvang.

Kontak:

Hannetjie 082 926 4947

KINDERKERK

Ouers julle kan op hierdie skakel kliek of die kode skandeer – om julle

kind/ers te registreer.

http://bit.ly/kinderregistrasie

Kinderkerk begin

26 Januarie 08:00 & 09:45

Page 3: SONDAG 26 JANUARIE DONDERDAG 30 JANUARIE MAANDAG 27 … · 2020-01-23 · Issie van der Ryst Kronies: Anna Pretorius Dirk en Erna Kruger Ernie Kemm Faure Louw (jr.) Gavin Wise Japie

60+ Openingsbraai

5 Februarie vanaf 10:00

in die lapa en Oinossaal. Bring julle eie vleis, eetgerei en ietsie vir die dors. Musiek, tafels, stoele en

slaaie sal verskaf word.

Gee asb julle name en hoeveelheid persone by die kerkkantoor voor/teen

Sondag 2 Februarie.

Geleentheid ook vir entrepreneurs

om hulle handewerk uit te stal.

ALLE nuwe 60+ lidmate is BAIE welkom!

Navrae: Schalk by 012 345 1605 of

083 484 8676

Hierdie is ‘n groep vir ongetroude persone wat saam deel rondom God se wonderlike Woord en ook saam kuier sonder kinders.

35+ Enkelgroep Januarie program

28 Jan – Elisa Bybelstudie toer dag 2:

Regverdige van God se gebed.

Dinsdae om 19:00 in die Kapel.

Navrae: Rita Pretorius (0828755767)

‘N BOERE-OPSKOP Met potjiekos en lekker musiek op Saterdag, 1 Februarie om 18:00 – bring net eie drinkgoed en glase. Om te bepaal hoeveel kos gemaak moet word, skryf jou naam op die lys by die kerkkantoor - Dankie Koste: R50 p.p.

Almal welkom!!! (oud en jonk)

Frans - 081 354 4900 Johan - 083 675 2849 (60+ Bediening)

BROOD OP DIE WATER

Neem gerus ‘n sakkie met ‘n behoeftelysie

by die voordeur. Bring die produkte dan

volgende Sondag saam en plaas op die

trollie by die voordeur. Enige

kontantskenkings is ook welkom. Merk dit

deeglik: “Kospakkies” Vir enige navrae,

kontak

Hannelie White 012-3451144 of

0833247084

Page 4: SONDAG 26 JANUARIE DONDERDAG 30 JANUARIE MAANDAG 27 … · 2020-01-23 · Issie van der Ryst Kronies: Anna Pretorius Dirk en Erna Kruger Ernie Kemm Faure Louw (jr.) Gavin Wise Japie

VAKANTE POS: DIGITALE KOMMUNIKASIE VAKANTE POS: DIGITALE KOMMUNIKASIE

'n Deeltydse posisie is beskikbaar by NG Gemeente Elarduspark vir 'n persoon in die kerkkantoor wat die digitale-

platforms en kommunikasie kan bestuur.

ERVARING: Vorige ervaring en verwysings sal in jou guns tel.

TAAKOMSKRYWING: ‘n Volledige taakomskrywing is beskikbaar op die webwerf (www.ngelarduspark.org.za) of deur die kerkkantoor te e-

pos by: [email protected].

VAARDIGHEDE: Die persoon moet rekenaargeletterd wees en oor die nodige tegnologiese vaardighede beskik ten einde die

volgende verantwoordelikhede na te kom:

* sosiale mediaplatforms met die nodige tegnologiese en rekenaar vaardighede (YouTube, Facebook,

Instagram en Google My Business)

* die onderhoud van die webwerf (Wordpress met basiese HTML 5 kennis)

* die bedryf van sagteware soos Microsoft Office, Prezi, Adobe Photoshop, Adobe Audition, Adobe Premiere

Pro, of soortgelyke produkte

Grafiese ontwerp en kreatiewe denke ten einde die behoefte van die gemeente aan te spreek.

Die bestuur van vrywilligers wat die vermoë van goeie menseverhoudings insluit.

Die persoon moet oor goeie Afrikaanse taal- en kommunikasievaardighede beskik.

Akademiese kwalifikasies en praktiese ervaring is nie ‘n vereiste nie, maar sal in ag geneem word.

SALARIS: ‘n Vergoeding in lyn met die taakomskrywing en ure sal onderhandel word.

WERKSURE: Die persoon sal 50% kantoorgebonde wees en die bepaling van die produksie sal uitsetgedrewe wees. Die

kantoorure sal ook onderhandel word.

NEEM KENNIS: Van die suksesvolle aansoekers sal verwag word om prakties geëvalueer te word.

Die NG Elarduspark behou die reg voor om nie ‘n aanstelling te maak nie.

Daar sal ook ‘n 6 maande proeftydperk wees.

E-pos jou CV na [email protected] en [email protected]. Sluitingsdatum is

2 Februarie 2020 en die aansoekers wat die kortlys haal , sal gekontak word vir onderhoude in die week van 4-6

Februarie 2020.

Page 5: SONDAG 26 JANUARIE DONDERDAG 30 JANUARIE MAANDAG 27 … · 2020-01-23 · Issie van der Ryst Kronies: Anna Pretorius Dirk en Erna Kruger Ernie Kemm Faure Louw (jr.) Gavin Wise Japie

POS: ALGEMENE WERKER – SKOONMAKER & TERREINWERKER

VERWAGTING: Die suksesvolle kandidaat moet oor goeie kommunikasie vaardighede & goeie

gesondheid beskik en verwysing van vorige werkgewer is ‘n vereiste.

MINIMUM PLIGTE EN VERANTWOORDELIKHEDE

Skoonmaak van kerkruim en alle lokale in kerkgebou.

Skoonmaak van kleedkamers in hoofgebou.

Uitsit van nagmaal benodigdhede en opwas na gebruik daarvan.

Sit tafels en stoele reg vir funksies en ruim op.

Klein instandhoudings- & herstelwerk binne en buite die geboue.

Moet gemaklik wees om in die buitelug te werk.

Moet kraggereedskap veilig kan hanteer. Bv. grassnyers, elektriese toebehore ens.

Werksure: 07:30 tot 15:30 met 1 uur etenstyd. Maandae tot Vrydae. Moet bereid wees om

oortyd en naweke te werk wanneer nodig.

Voordele: Basiese Salaris met maatskappy voordele.

Aansoeke moet gestuur word aan: [email protected] of kan by die kerkkantoor

ingehanding word.

Sluitingsdatum: 28 Januarie 2020 Begin datum: 1 Februarie 2020

KREATIEWE AFTREDE Kom gesels saam in ‘n rustige informele werkswinkel hoe om my aftrede in te rig sodat ek steeds kan voel ek maak ‘n bydrae.

Gesprekstemas sluit in:

1. Leer ken mekaar se stories. Hoe pak ek my reis aan? 2. Wie is ek? Waar kom ek vandaan? Waar gaan ek heen? 3. Hoe hanteer ek al die verliese? Wat van my verhoudings? 4. Die aftree plan. Hoe berei ek voor? Wat maak ek met al die ekstra tyd?

Wanneer: Maandagaande, 3, 10, 17 en 24 Februarie

Waar: Konsistorie: NG Gemeente Elarduspark

Tyd: 18:00-20:00

Koste: R150 p/p of R200 per egpaar

Slegs tien plekke beskikbaar - bespreek joune vroegtydig: Ryna 012 345 1144 of [email protected]

Page 6: SONDAG 26 JANUARIE DONDERDAG 30 JANUARIE MAANDAG 27 … · 2020-01-23 · Issie van der Ryst Kronies: Anna Pretorius Dirk en Erna Kruger Ernie Kemm Faure Louw (jr.) Gavin Wise Japie
Page 7: SONDAG 26 JANUARIE DONDERDAG 30 JANUARIE MAANDAG 27 … · 2020-01-23 · Issie van der Ryst Kronies: Anna Pretorius Dirk en Erna Kruger Ernie Kemm Faure Louw (jr.) Gavin Wise Japie

TRAUMA-GEBEDSKETTING: Ons is ’n aantal gelowige kinders van ons Hemelse Vader wat 24-uur met

liefde voorbidding sal doen vir jou onmiddellike krisis. Kontak: Koos Burger (012) 345-1460 of 072 850

8926 of die kerkkantoor (012) 345-1144.

SIEKESORG EN GEBED: Indien jy geopereer gaan word of weet van ‘n lidmaat wat in die hospitaal is,

kontak asb die kerkkantoor (012) 345-1144 of vir ds. Leon Westhof (012) 345-1144.

Hospitaal:

Louwrensa Fourie Issie van der Ryst Kronies: Anna Pretorius Dirk en Erna Kruger Ernie Kemm Faure Louw (jr.) Gavin Wise Japie van Zyl Magda Wolfaardt Nellie Engelbrecht Melinda Aldrich Pieter Bouillon Pieter Stannard

Kanker: Alwyn Cronje Donald van Aardt Erna Fourie Gail Horak Henri du Plessis Johan Small Rika Meyer Schalk Nolte Stella Breedt Steve Prinsloo Theo Nell Willie du Plessis Wimpie Espach

Familielede buite ons gemeente: Daniel van Wyk (Alida – ouma 082 8359407) Dorie Grobler (Louisa Wolmarans se ma) Piet van Rooyen (Lena -0791378083) Issie Viljoen (Susan Wassenaar 0827431993) Lidmate is welkom om familie se name vir voorbidding by die kerkkantoor (012) 345-1144 of [email protected] deur te gee.

Ons gebed hierdie week:

Dat al meer lidmate hulle formele verbintenis met ons gemeente sal omskakel in ‘n lewende betrokkenheid.

Danksegging: vir al die goeie gawes, groot en klein, wat ons daagliks van die Here ontvang.

Die kerkraadsvergadering van Dinsdag – vir geloofsonderskeiding om die gemeente volgens die wil van die Here te bestuur.

HUISBESOEK & SIEKEBESOEK

Die "Huis- & Siekebesoek-boek" is beskikbaar by die kerkkantoor se toonbank.

Jy is steeds welkom om enige leraar te skakel.

Page 8: SONDAG 26 JANUARIE DONDERDAG 30 JANUARIE MAANDAG 27 … · 2020-01-23 · Issie van der Ryst Kronies: Anna Pretorius Dirk en Erna Kruger Ernie Kemm Faure Louw (jr.) Gavin Wise Japie

BASLOSE SEKELBOS HOUT TE KOOP

Droog … Droog … Droog

R17 per Sakkie self laai

R18 per Sakkie afgelaai (Min 50 sakkies)

Johann 078 802 0310 Gareth 081 726 9774

Orthoclasestraat 716, Elarduspark

Page 9: SONDAG 26 JANUARIE DONDERDAG 30 JANUARIE MAANDAG 27 … · 2020-01-23 · Issie van der Ryst Kronies: Anna Pretorius Dirk en Erna Kruger Ernie Kemm Faure Louw (jr.) Gavin Wise Japie

TE HUUR Ruim 3 Slaapkamer Woonstel in

Wingate Park Kompleks vanaf 15 Februarie 2020.

Nuut geteël met kombuis wat ten volle oorgedoen is.

Dubbele toesluitmotorafdakke

Swembad in Kompleks

Huur R9 000 per maand (Elektrisiteit uitgesluit)

Kontak: Riaan Ferreira Sel 082 353 3324

Page 10: SONDAG 26 JANUARIE DONDERDAG 30 JANUARIE MAANDAG 27 … · 2020-01-23 · Issie van der Ryst Kronies: Anna Pretorius Dirk en Erna Kruger Ernie Kemm Faure Louw (jr.) Gavin Wise Japie
Page 11: SONDAG 26 JANUARIE DONDERDAG 30 JANUARIE MAANDAG 27 … · 2020-01-23 · Issie van der Ryst Kronies: Anna Pretorius Dirk en Erna Kruger Ernie Kemm Faure Louw (jr.) Gavin Wise Japie

The Fitness Studio

Indoor Cycling Classes Body-conditioning Classes

• Also known as “Spinning” • Monday to Thursday

- 17:30-18:15 & 19:30-20:15 • Tuesday and Thursday

- 05:45-06:30 • A great overall work-out: cardio,

strength and endurance training – a good fitness base and excellent cross-training for other sport.

• Monday to Thursday - 18:30-19:15

• Various benefits including muscle toning, improved muscle strength and core stability.

509 Mirage Str, Elardus Park

082 928 7803

Bookings essential!

WISKUNDEKLASSE Gr 8 – 12

Rita du Plessis B Sc (Wisk) (Pret) HOD (Pret)

Nougastraat 644,

Elarduspark

Kontak: (012) 345-1326

Sel: 082 5772716

Page 12: SONDAG 26 JANUARIE DONDERDAG 30 JANUARIE MAANDAG 27 … · 2020-01-23 · Issie van der Ryst Kronies: Anna Pretorius Dirk en Erna Kruger Ernie Kemm Faure Louw (jr.) Gavin Wise Japie