7
Kontak / Contact Judy Bovey 083 325 2102 Dienssentrum vir Pretoria-Oos Maandae/Mondays 11:00 12:00 by Valleisig The Service Centre for Pretoria East Woensdae/ Wednesdays 10:00 11:00 @ Garsfontein Welkom aan diegene bo 60! We welcome those over 60! VOORSPOEDIGE 2013 ! ! Mag hierdie nuwe jaar vir ons almal weereens ’n geleentheid wees om uit te reik na mekaar, en projekte te loods wat ‘n verskil sal maak and iemand anders se lewe en so ook aan ons gemeenskap. Dienssentrumlede het 2012 afgesluit met ‘n gesellige middagete by Tuscan BBQ. Baie geluk aan Fritz Rischmüller wat die Vasvrawedstryd se 1ste prys gewen het, nl ‘n geskenkbewys ter waarde van R720 vir 2 persone, vir 2 nagte, by Benlize Lodge naby Hartebeespoortdam. Laurika Grond was gelukkig om die geskenkbewys van Ocean Basket ter waarde van R300 te wen. Daar is ook ‘n CD van Afrikaans is groot en sjokolade gewen. Baie dankie aan ons twee borge wat hierdie pryse moontlik gemaak het, dit word waardeer. JANUARIE / FEBRUARIE 2013 Ds Peet Vermeulen is „n Direkteur van El -pidá Diensentrum. Ds Peet, Lacia, Hanani en Peet (jnr) is Noordwesters van geboorte. Hy en Lacia het op die Puk ontmoet en vandaar geniet hulle die lewe saam. Hy het matrikuleer aan Hoërskool Schoonspruit in Klerksdorp, waarna hy studeer aan Potchefstroom Universiteit en in 1999 het hy sy Ph.D verwerf in Praktiese Teologie en Bybel Berading. Hy het onderandere diens gedoen as kapelaan van die SA Vloot in Simonstad. Sedert 2005 is Ds Peet leraar by Wapadrant Gereformeerde Gemeente. Peet het 'n passie vir pastorale werk terwyl Lacia dit geniet om skeppend besig te wees. Sy maak tans tuinornamente in staal. Hanani is lief vir hokkie en musiek terwyl Peet (jnr) belangstel in perde, tegniese dinge en masjiene. As jy die gesin nie kan opspoor nie, soek hulle in die natuur. Ds Peet Vermeulen

El-Pida nuusbrief Januarie 2013

Embed Size (px)

DESCRIPTION

Al die nuusbrokkies wat persone 60 en ouer in die Pretoria-Oos omgewing raak.

Citation preview

Page 1: El-Pida nuusbrief Januarie 2013

Kontak / Contact Judy Bovey 083 325 2102

Dienssentrum

vir

Pretoria-Oos

Maandae/Mondays 11:00 – 12:00 by Valleisig

The Service

Centre for

Pretoria East

Woensdae/ Wednesdays 10:00 – 11:00 @ Garsfontein

Welkom aan diegene bo 60!

We welcome those over 60!

VOORSPOEDIGE 2013 ! !

Mag hierdie nuwe jaar vir ons almal weereens ’n geleentheid wees om uit te reik na

mekaar, en projekte te loods wat ‘n verskil sal maak and iemand

anders se lewe en so ook aan ons gemeenskap.

Dienssentrumlede het 2012 afgesluit met ‘n gesellige middagete

by Tuscan BBQ. Baie geluk aan

Fritz Rischmüller wat die

Vasvrawedstryd se 1ste prys

gewen het, nl ‘n geskenkbewys ter waarde van R720 vir

2 persone, vir 2 nagte, by Benlize Lodge naby

Hartebeespoortdam. Laurika Grond was gelukkig om die

geskenkbewys van Ocean Basket ter waarde van R300

te wen. Daar is ook ‘n CD van Afrikaans is groot en

sjokolade gewen. Baie dankie aan ons twee borge wat

hierdie pryse moontlik gemaak het, dit word waardeer.

JANUARIE / FEBRUARIE 2013

Ds Peet Vermeulen is „n Direkteur van El-pidá Diensentrum. Ds Peet, Lacia, Hanani en Peet (jnr) is Noordwesters van geboorte. Hy en Lacia het op die Puk ontmoet en vandaar geniet hulle die lewe saam. Hy het matrikuleer aan Hoërskool Schoonspruit in Klerksdorp, waarna hy studeer aan Potchefstroom Universiteit en in 1999 het hy sy Ph.D verwerf in Praktiese Teologie en Bybel Berading. Hy het onderandere diens gedoen as kapelaan van die SA Vloot in Simonstad. Sedert 2005 is Ds Peet leraar by Wapadrant Gereformeerde Gemeente.

Peet het 'n passie vir pastorale werk terwyl Lacia dit geniet om skeppend besig te wees. Sy maak tans tuinornamente in staal. Hanani is lief vir hokkie en musiek terwyl Peet (jnr) belangstel in perde, tegniese dinge en masjiene. As jy die gesin nie kan opspoor nie, soek hulle in die natuur.

Ds Peet Vermeulen

Page 2: El-Pida nuusbrief Januarie 2013

Fritz Rischmüller is „n direkteur van El-pidá en is sedert 2005 lid van Tygerpoort Gemeente waar hy die afgelope 7 jaar die senior bediening lei. Hy is in Pretoria gebore en het aan die Afrikaans Hoër Seunsskool gematrikuleer. Deur buitemuurse studie verwerf hy sy M.Com in Ekonomie aan die Universiteit van Pretoria, en tree in 2004 af as Groeps Ekononoom by die Foskor Groep in Phalaborwa. Sy vrou, Rosie is „n spraakterapeut en hul rykdom is 3 kinders met 5 kleinkinders. 1Korintïers 13 vers 13 het vir Fritz besondere betekenis. “En nou, geloof, hoop en liefde bly, hierdie drie. En die grootste hiervan is die liefde.”

D A G B O E K ! ! !

Doen ASB alle besprekings by Judy 083 325 2102

14 FEB -10:00 Oggend Uitstappie: Valentynsdag-tee by Farm Inn Hotel en kuier met ‘n mak cheetah

en leeuwelpies. Lede R25—Nie-lede R30p.p. Ons ry om 9:30 vanaf Valleisig Kerk. RSVP 7 Feb.

9 MRT - Daguitstappie: Stoomtreinrit na Cullinan Bus vertrek van Valleisig Kerk om 08:00 na Hermanstad. Tremrit van Cullinanstasie kos R10 p.p. Trek gemaklike skoen aan vir die stap.

26 MRT -09.30 GRATIS Fliek 0ggend: Valleisig Buitesaal

Ligte Middagete R20 Lede—Nie-lede R25

13 APR - 17:00 Pasgamaal by Garsfontein Gemeente

Aangebied deur ‟n Mesiaanse Joodse Prediker,

wie se eie pa hom laat dood verklaar het omdat

hy die Christen geloof aangeneem het. Kom

luister en ervaar die ware betekenis van nagmaal.

Lede R80 en nie-lede R100 p.p.

15 MEI - ALGEMENE JAARVERGADERING

Meer inligting sal metertyd verskaf word.

Fritz Rischmüller

Page 3: El-Pida nuusbrief Januarie 2013

Exercise Protects Aging Brains Better

Using the figure of between 50 and 100 trillion cells in an

adult human body, an average newborn's cell count could

be estimated in the range of 1 to 5 trillion cells. All the

neurons are covered in a layer called a myelin sheath.

Without this sheath the neuron will not function. As we

age, neurons lose their myelin sheaths. This leads to se-

nile dementia or Alzheimer‟s disease

Physical Activity Trumps Mental Activity,

Study Suggests WebMD Medical News By Salynn Boyles Reviewed by Louise Chang, MD Oct. 22, 2012

Staying mentally sharp as you age may have more to do with working out than working on

crossword puzzles, new research suggests. People who stayed physically active into old

age tended to have larger brains than those who did not exercise in the study, published

today in the journal Neurology. The brain typically shrinks in late adulthood, and this shrink-

age is believed to play a role in age-related memory decline. The new research is the latest

to suggest that exercise is good for the brain as well as the body.

“It is pretty clear that exercise is one of the most potent things we can do to protect our brain

as we age,” says University of Pittsburgh exercise and aging researcher Kirk Erickson, PhD,

who was not involved with the study.

Exercisers Had Larger Brains

The new research included about 700

people living in the United Kingdom who all

had brain scans when they reached the age

of 73.Three years earlier, at age 70, the

study participants were questioned about the

leisure and physical activities they engaged

in. People in the study who reported being

the most physically active tended to have larger brain volumes of gray and normal white

matter, and physical activity was linked to less brain atrophy. Regular exercise also ap-

peared to protect against the formation of white matter lesions, which are linked to thinking

and memory decline. Non-physical leisure activities did not appear to protect the brain from

shrinkage, suggesting that mental activity may be less important than regular exercise for

preserving brain function into old age, the researchers say. But researcher Alan J. Gow and

colleagues from the University of Edinburgh add that more research is needed to prove this. . . . . .►►►►

Page 4: El-Pida nuusbrief Januarie 2013

◄◄◄◄ …. Mental Decline Not Inevitable Erickson‟s latest research, presented this summer at the Alzheimer's Association Interna-

tional Conference in Vancouver, echoes Gow's research while suggesting that it‟s never

too late to protect the brain through exercise. Along with colleagues, he recruited 120 older

inactive adults with no evidence of dementia for his study. Half began a modest exercise

routine that included walking at a moderate pace for 30 to 45 minutes, three times a week.

The other half did stretching and toning exercises. A year later, MRI brain scans showed

that a key region of the brain involved with memory, known as the hippocampus, was

slightly larger in the walking group, while it has shrunk slightly in the non-aerobic stretching

group. While his study focused on aerobic exercise, others suggest that resistance training

also benefits the brain. Erickson says the accumulating research is changing the thinking

about how the brain ages.

“The old view is that as we get older our brains become less malleable and less able to

change,” he says. “The new view is that it remains plastic even very late in life. We were

able to show positive change after just one year of moderate-intensity physical activity.

”Orthopedic surgeon Vonda Wright, MD, who studies aging athletes, says it is a myth that

frailty and mental decline are inevitable in old age. Wright directs a performance program

for older athletes at the University of Pittsburgh and she is the author of the book Fitness

After 40. She points out that exercise has been shown to help prevent many diseases,

including diabetes, hypertension, heart disease, and some cancers.

“It is never too late to harness our body‟s capacity to get stronger and more functional,” she

says. “There is no pill that can do what exercise does.”

GRATIS Pilatus

Oefeninge vir

EL-PIDÁ LEDE

Word fiks en bly gesond.

Kom oefen elke Maandagog-

gend van 10h00 tot 10h45

saam met Anelenie, by Valle-

isig Gemeente, h/v Tipperary

en Mayostraate.

Trek gemaklike klere aan en

bring sokkies vir die voete.

Het jy geweet? KOOL, veral die pers variant, is propvol vitamiene A en C, yster, proteïen, magnesium

en kalsium.

SAMPIOENE bevat elemente wat borskanker teenwerk.

ASPERSIES bevat foliensuur en Vit B kompleks wat saam die liggaam help om proteïen

te absorbeer wat weer haargroei bevorder.

Page 5: El-Pida nuusbrief Januarie 2013

DIENSTE BESKIKBAAR

Maandae by Valleisig 09h00 tot 11h00

Woensdae by Garsfontein 10h00 tot 11h00

Etes:

Lede R28.00

Nie-lede R35.00

Mediese Dienste:

Lede Bloeddruk R 5.00

Bloedsuiker R15.00

Inspuitings (arbeid) R 5.00

Nie-lede Bloeddruk R10.00

Bloedsuiker R20.00

Inspuitings (arbeid) R15.00

Persoonlike Sorg

Lede Voetsorg R20.00

Handesorg R20.00

Nie-Lede Voetsorg R35.00

Handesorg R35.00

Gratis Pilatus oefeninge Maandae

by Valleisig.

ELPIDÁ is ‟n Griekse woord wat “Hoop” of ”

Verwagting” beteken.

DIE PILAAR simboliseer die senior burgers wat die pilare van die gemeenskap is, asook die steun wat El-pidá nou aan hulle wil bied.

OLYF VRUG simboliseer voortgesette geestelike groei en ontwikkeling van die gemeenskap deur die kennis en ervaring wat senior burgers daartoe kan

bydra.

Gemeentes reeds betrokke by El-pidá Dienssentrum is

Tygerpoort, Lux Mundi, Garsfontein, APK Suiderlig, Wapadrant,

Oosterlig, APK-Oos, Lynnwoodrif, Faerie Glen, Moreleta Park en

Valleisig. Hierdie Dienssentrum is nie aan enige denominasie gekoppel nie,

dit is ‘n gemeenskapsdiens en toeganklik vir alle persone.

GEKOOKTE ETES

Borde gekookte kos kan bestel word

op Donderdae by Judy 083 325

2102. Hierdie kos is Maandae om

11uur beskikbaar by Valleisig Ge-

meente. Aflewering word slegs op

meriete gedoen aangesien al die

dienste deur vrywilligers gelewer

word.

Spyskaart sluit 3 groentes, 1 stysel

en ‘n keuse van 2 soorte vleis in.

Bon Apetite !

Page 6: El-Pida nuusbrief Januarie 2013

El-Pidá HAARSALON vir dames

en mans Maandae by Valleisig.

Lede kan afsprake maak by

Charlene 072 341 7162

HAARSALON - PRYSE

DAMES:

Sny . . . . . . . . . . . . . . R80-00

Blaas . . . . . . . . . . . . R85-00

Sny+Set of Blaas . . . . . . R160

KLEUR:

Kleur / Strepe / Sny / Blaas R300-00

Kleur / Sny / Blaas . . . . . . R250-00

Strepe / Sny / Blaas . . . . . R200-00

“PERM”:

Half Kop / Perm / Sny / Set R200-00

Vol Kop / Perm / Sny / Set R300-00

MANS SNY : . . . . . . . . . R 50-00

VIR BESPREKINGS KONTAK ANNEKE

e-pos: [email protected] Tel: 086 111 6122

Woensdag 30 Januarie om 20h00: Anna Davel Woensdag 6 Februarie om 20h00: Jack de Priester Vrydag 8 Februarie om 20h00: Rocco de Villiers en Strykers Sondag 10 Februarie om 16h00: Kurt Darren

EIETYDSE AFRIKAANSE WOORDE

Stapler : Papiervampier

Bad mood : Perdebui

Sweet 16 : Druktyd

Apprentice: Moerjoggie

Facelift : Hysbakkies

Casual wear: Saterdrag

Taxi : Sardyntrein

Make-up : Jeugdeeg

Tissue : Bloplappie

Old lady : Hekeltannie

Hangover : Bewerlewertjie

Toi-toi : Vakbondvastrap

Blind date : Mog dit trof

Nerd : Fundivakie

Spiral Perm: Noodlehare

Softy : Sponskind

Back seat driver:

Skouervlieg

Page 7: El-Pida nuusbrief Januarie 2013