6
SPAANSE DANS & DIE SIGEUNERS Spaanse dans is ‘n besondere kleurvolle en lewendige dansstyl met baie diepte daarin. Die meeste mense sien gewoonlik dadelik in hulle geestesoog die beelde van dansers in kleurvolle rokke wat handeklap, voete stamp en sing met die klank van klikkende kastanette en kitaarmusiek in die agtergrond, maar besef nie hoe lank en pynlik die geskiedenis agter die dansvorm en die <iloso<ie van “Flamenco” is nie. Die waarheid is dat Flamenco as dans eintlik eers veel later ontwikkel het as die musiek en sang. Die kultuur van “Flamenco” het aanvanklik ontstaan vanuit die hartseer van die mense wat as sigeuners geken is. Hierdie mense het vir geslagte lank die wêreld deur geswerf sonder ’n eie land of gebied. Die Spaanse sigeuners het uiteindelik in die onherbergsame streek van Andalucia in die Suide van Spanje gaan woon en die Spaanse dansvorm soos ons dit ken het van hier af ontwikkel. Die enigste manier wat hierdie eenvoudige mense gehad het om passievol uiting te gee aan hul hartseer, geluk en swaarkry, was deur middel van sang en musiek. Dit was eers later wat Flamenco danse ook hier rondom ontstaan en ontwikkel het. Wie was die Sigeuners? Mense dink dikwels aan die sigeuners – ook in Engels genoem die “Gypsies” of “Los Gitanos” in Spaans – in terme van stereotipes: bv. die misterieuse ou vrou met haar kristalbal wat jou toekoms kan voorspel of die beeldskone meisie met die lang swart hare en die goue armbande. Andersins praat mense, veral in Europa, neerhalend van die sigeuners as swerwende moeilikheidmakers en diewe wat nêrens waar hulle kom welkom is nie. In werklikheid, is die “sigeuners” egter ‘n etniese groep mense genaamd die Romani, wat grotendeels in sentraal- en Oos- Europa sowel as in Spanje woon, maar eintlik regoor Europa en die res van die wêreld gevind kan word. Die Romani kom oorspronklik van Indië af en het aanvanklik vanuit Indië gevlug as gevolg van die geweldadige oorloë wat gewoed het in die areas waar hulle gewoon het. van 1 6

Spaanse Dans & Flamenco Module - outeniqua.co.za€¦ · FLAMENCO Flamenco dans het ontstaan vanuit die Sudras stam vanuit Noord-Indië. Daar word gewoonlik beweer dat sigeuners (“Gypsies”)

  • Upload
    others

  • View
    4

  • Download
    0

Embed Size (px)

Citation preview

Page 1: Spaanse Dans & Flamenco Module - outeniqua.co.za€¦ · FLAMENCO Flamenco dans het ontstaan vanuit die Sudras stam vanuit Noord-Indië. Daar word gewoonlik beweer dat sigeuners (“Gypsies”)

SPAANSEDANS&

DIE SIGEUNERS

Spaansedansis‘nbesonderekleurvolleenlewendigedansstylmetbaiedieptedaarin.Diemeestemensesiengewoonlikdadelikinhullegeestesoogdiebeeldevandansersinkleurvollerokkewathandeklap,voetestampensingmetdieklankvanklikkendekastanetteenkitaarmusiekindieagtergrond,maarbesefniehoelankenpynlikdiegeskiedenisagterdiedansvormendie<iloso<ievan“Flamenco”isnie.

DiewaarheidisdatFlamencoasdanseintlikeersveellaterontwikkelhetasdiemusiekensang.Diekultuurvan“Flamenco”hetaanvanklikontstaanvanuitdiehartseervandiemensewatassigeunersgekenis.Hierdiemensehetvirgeslagtelankdiewêrelddeurgeswerfsonder’neielandofgebied.DieSpaansesigeunershetuiteindelikindieonherbergsamestreekvanAndaluciaindieSuidevanSpanjegaanwoonendieSpaansedansvormsoosonsditkenhetvanhierafontwikkel.Dieenigstemanierwathierdieeenvoudigemensegehadhetompassievoluitingtegeeaanhulhartseer,gelukenswaarkry,wasdeurmiddelvansangenmusiek.DitwaseerslaterwatFlamencodanseookhierrondomontstaanenontwikkelhet.

WiewasdieSigeuners?

Mensedinkdikwelsaandiesigeuners–ookinEngelsgenoemdie“Gypsies”of“LosGitanos”inSpaans–intermevanstereotipes:bv.diemisterieuseouvroumethaarkristalbalwatjoutoekomskanvoorspelofdiebeeldskonemeisiemetdielangswarthareendiegouearmbande.Andersinspraatmense,veralinEuropa,neerhalendvandiesigeunersasswerwendemoeilikheidmakersendiewewatnêrenswaarhullekomwelkomisnie.

Inwerklikheid,isdie“sigeuners”egter‘netniesegroepmensegenaamddieRomani,watgrotendeelsinsentraal-enOos-

EuropasowelasinSpanjewoon,maareintlikregoorEuropaendieresvandiewêreldgevindkanword.DieRomanikomoorspronklikvanIndiëafenhetaanvanklikvanuitIndiëgevlugasgevolgvandiegeweldadigeoorloëwatgewoedhetindieareaswaarhullegewoonhet.

� van �1 6

Page 2: Spaanse Dans & Flamenco Module - outeniqua.co.za€¦ · FLAMENCO Flamenco dans het ontstaan vanuit die Sudras stam vanuit Noord-Indië. Daar word gewoonlik beweer dat sigeuners (“Gypsies”)

DieoorspronklikeRomanihetvanuitIndiënadieWestegetrekenhoofsaakliktweeroetesgevolg:vanhullehetdeurEgipteenNoord-AfrikagetrekenhetuiteindelikindieSuidevanSpanjegaanwoonvanwaarhulleverderdeurdieresvanEuropaverspreihetterwylandergroepedeurOos-EuropanadieWesteenNoordetoeverspreihet.

DieRomaniwasnomadiesvanaardenhetinhoutkaravanegewoonwatdeurperdegetrekis.Tradisioneelhethierdiemensehandwerkgedoenenwashulleuitstekendekunstenaars.

� van �2 6

Page 3: Spaanse Dans & Flamenco Module - outeniqua.co.za€¦ · FLAMENCO Flamenco dans het ontstaan vanuit die Sudras stam vanuit Noord-Indië. Daar word gewoonlik beweer dat sigeuners (“Gypsies”)

DieRomanihethulleeietradisiesengebruike,hulleeietaalenselfs‘neievlag.Togwoonhullewaarookalhullehulselfbevindenhethullenie‘neielandnie.Asgevolghiervanishullevirbaiemenseregoordiewêreld’nsimboolvanvryheidenrebelsheid,wanthulledoentrouensnetwathullewilenlaathulledeurniemandregeernie.

Veraldiemodeindustriegebruikgereelddieideevandiemisterieusesigeunersvirbemarkingsdoeleindes.

Dieromantiekrondomhulleasdie“oorspronklikerebelle"wataltydstreefnavryheidenomniedeurreëlsgebindtewordnieisvirbaiemensewatindieWestersewêreldleefengewonekantooruremoetwerkamperonweerstaanbaaraantreklik!

DieRomanivlaghetookwawieldaaropassimboolvanhullenomadieselewenswyse-vandiefeitdathulleewigeswerwersis.

� van �3 6

Page 4: Spaanse Dans & Flamenco Module - outeniqua.co.za€¦ · FLAMENCO Flamenco dans het ontstaan vanuit die Sudras stam vanuit Noord-Indië. Daar word gewoonlik beweer dat sigeuners (“Gypsies”)

DieRomaniisregdeurdiegeskiedenisvervolgenasslawegebruikwaarookalhullegekomhet.InmodernegeskiedenisisdiemeesbekendegevallewaarhullegedurendedietweedewêreldoorlogsaammetdieJodedeurdieNazi’svervolgis.DieRomaniisooklaterinOos-EuropadeurdiekommunistieseregeringvervolgendieRomanitaalistotin2004noginsekereplekkeverbied.

VandagnogwordsigeunergemeenskappeoralsinEuropagewoonlikgestereotipeerasgeweldigearmmensewatbetrokkeisbyallerhandeonderduimseaktiwiteite,vandwelmgebruikendiefstaltotprostitusie.

Diesigeunersismensevirwievryheidenona<hanklikheidgeweldigbelangrikis.Hulleisniemensewathulle–selfsdeurdiegereg–laatvoorsênieenhullesiennahulselfomwaarookalhullekom.

Alissigeunergemeenskappedikwelsbaiearm,ishulleookbaietrotsemense.A.g.v.hullegeskiedenisenomdathullemeestalniewelkomiswaarhullewoonnie,het‘ngrootgedeeltevanhullekultuurontwikkelrondom‘ngevoelvan“omnienieaanvaarteweesnie”envan“buitekantdiesamelewing"wees.

MethulleaankomsinSpanje,hetdieRomanimensedieSpaanseballadesgehoorengevoeldathullenodighetom‘nmeerhartseer,rouerklankdaaraantegeewaarinhullekonsingoorhulleeieswaarkryenhullelewens.Hullehetgesingoordieliefde,diedoodendieleweendieinvloedvandieArabieselandewaardeurhulletotopdaardiestadiumgetrekhet,kantotvandagtoebaieduidelikgehoorwordinhullesangenmusiek.DaarwordgesêdathierdiesigeunerliederedieheeleersteprotesliedereindiegeskiedenisvanSpanjewas.Diesigeunershethierdieliederedikwelssaansgesingwanneerhulleintavernesgesitenkuierhet.Laterhetmensedanookbeginomspontaanoptestaanendaaroptebegindans.DitwasdiebeginvanFlamenco-dans.

� van �4 6

Page 5: Spaanse Dans & Flamenco Module - outeniqua.co.za€¦ · FLAMENCO Flamenco dans het ontstaan vanuit die Sudras stam vanuit Noord-Indië. Daar word gewoonlik beweer dat sigeuners (“Gypsies”)

FLAMENCO

FlamencodanshetontstaanvanuitdieSudrasstamvanuitNoord-Indië.Daarwordgewoonlikbeweerdatsigeuners(“Gypsies”)FlamenconaSpanjegebringhetalhoeweldiedieoorspronklikedansvormongetwyfeldbaieveranderingeondergaanhetgedurendehullelangmigrasievanuitIndiëtotindieSpaanseomgewingwaardit<loreerenontwikkelhet.

DaariselementeinhierdiedansvormvanIndiese(bv.gewrigsirkels),Arabierse(bv.sang)Joodse(bv.sang)eneg-Spaansetradisies.MensedinksomsaanFlamencoasalleSpaansedansterwylégteFlamencoeintlikverwysnadiedansevanAndalucia,indieSuidevanSpanje.WareFlamencogebruikniekastanjettenie.Ditwordgewoonlikalleengedansendiegevoelindiedansisnetsobelangrikasdietegniek.

DienaamFlamencoisalgemeeningebruikgeneemsowat300jaarnadatdiekunsvormreedsontstaanhet.Oorspronklikgenoem“Gitano”,nadiesigeunergemeenskappewaarbinneditontwikkelhet,wasditinderwaarheid“cantogitano”of“sigeunerliedere”,wat

dieklaaglikeverhaalvertelhetvanhierdievervolgdemense.Diemusiekensangherinneraanmoeiliketyedeursterkmineursleutelsendiediephartseervandiewoordewatvertelvandoodenverlies.Laterbegeleiinstrumente,beidesnaar-enperkussie-instrumente,dieliedereeneersveellaterstaandiedansersopenprobeerdanspassiesombydiemusiektepas.

OordieoorsprongvandienaamFlamencowondermensesteeds.DaarissommigeswatdinkditkomvandieArabiese“FelahMengu”watbeteken:“plattelander/kleinboeropvlug”.

AndersêdatdieRomaniswerwerswatdeurEgipteinSpanjeaangekomhet,die“egiptanos”genoemis-wataanleidinggegeehettotdiewoord“gitanos”,wat“sigeuners"beteken.

TeendietydwatdiesigeunersbesigwasomFlamenco-musiekteontwikkel,hetdaarookbaieSpaansehuursoldateteruggekeervanuitanderEuropeselande(soosVlaandereenHolland)enhullewasbekenddaarvoordathullegraagindietavernesgesitendrinkensinghet–soveelsódatdieSpaansedorpsmensenaderhandbeginhetomenigeraserigeopenbaregedragtebeskryfas“<lamenco”.

� van �5 6

Page 6: Spaanse Dans & Flamenco Module - outeniqua.co.za€¦ · FLAMENCO Flamenco dans het ontstaan vanuit die Sudras stam vanuit Noord-Indië. Daar word gewoonlik beweer dat sigeuners (“Gypsies”)

Naderhandisdietermamperuitsluitlikopdieluidrugtigte,singende,sigeunerstoegepas–hullewastrouensoralswaarhulleaangekomhet,die“raserigevreemdelinge”.

Wanneer‘nmensnaFlamencosangluister,het

dit‘nrou,ruweklank.DitweergeediegevoelvanverwerpingenkwaadindiesigeunerswatveroorsaakhetdatdievroeëFlamencosangersindieSuidevanSpanjediemeerliriesestylvandieSpaanseballadesinietsskellersveranderhetombyhullelewensenstemmingstepas.

� van �6 6