19
Sure en basisse, en pH - waarde

Sure en basisse, en pH - waarde€¦ · •Hoe kan ek ‘n gekonsentreerde suur verdun? - Voeg ‘n suur by die water en NIE water by die suur nie. Huiswerk •Hersienings akt 7 bl

  • Upload
    others

  • View
    15

  • Download
    0

Embed Size (px)

Citation preview

Page 1: Sure en basisse, en pH - waarde€¦ · •Hoe kan ek ‘n gekonsentreerde suur verdun? - Voeg ‘n suur by die water en NIE water by die suur nie. Huiswerk •Hersienings akt 7 bl

Sure en basisse, en pH - waarde

Page 2: Sure en basisse, en pH - waarde€¦ · •Hoe kan ek ‘n gekonsentreerde suur verdun? - Voeg ‘n suur by die water en NIE water by die suur nie. Huiswerk •Hersienings akt 7 bl

Definisies

• pH – die maatstaf wat gebruik word om te bepaal hoe suur of alkalies ‘n stof is

• Basis(alkali) – ‘n stof met ‘n pH waarde tussen 7 – 14

• Suur – ‘n stof met ‘n pH – waarde tussen 1 – 7

• Neutrale stof: ‘n stof wat nie ‘n suur of ‘n basis is nie, met ‘n pH waarde van 7

Page 3: Sure en basisse, en pH - waarde€¦ · •Hoe kan ek ‘n gekonsentreerde suur verdun? - Voeg ‘n suur by die water en NIE water by die suur nie. Huiswerk •Hersienings akt 7 bl
Page 4: Sure en basisse, en pH - waarde€¦ · •Hoe kan ek ‘n gekonsentreerde suur verdun? - Voeg ‘n suur by die water en NIE water by die suur nie. Huiswerk •Hersienings akt 7 bl

Die pH skaal

Die pH skaal meet hoe suur of hoe basies ‘n stof is Die pH skaal het waardes tussen 0 en 14 ‘n pH van 7 is neutraal. ‘n pH van minder as 7 is suur‘n pH van groter as 7 is basies.

Page 5: Sure en basisse, en pH - waarde€¦ · •Hoe kan ek ‘n gekonsentreerde suur verdun? - Voeg ‘n suur by die water en NIE water by die suur nie. Huiswerk •Hersienings akt 7 bl

3.4 Sure en basisseEienskappe van sure:•Het ‘n suur smaak•Sterk sure is vretend ( dit vreet deur metale en deur vel )• Sure het ‘n pH tussen 0 en 7•Suurlemoene, asyn, gaskoeldrank is voorbeelde van sure wattuis aangetref word.Eienskappe van basisse:•Wanneer ‘n basis in water opgelos word, word dit ‘n alkali genoem.•‘n Basis voel glibberig wanneertussen jou vingers gevryf word.•Sterk basisse is vretend en pH tussen 7 - 14•Baie basisse word as huishoudelike skoonmaakmiddelsgebruik.

Page 6: Sure en basisse, en pH - waarde€¦ · •Hoe kan ek ‘n gekonsentreerde suur verdun? - Voeg ‘n suur by die water en NIE water by die suur nie. Huiswerk •Hersienings akt 7 bl

Neutrale stowwe

• Neutrale stowwe het ‘n pH waarde van 7

• Dit het nie suur OF basis eienskappe nie

• Bv Water

Page 7: Sure en basisse, en pH - waarde€¦ · •Hoe kan ek ‘n gekonsentreerde suur verdun? - Voeg ‘n suur by die water en NIE water by die suur nie. Huiswerk •Hersienings akt 7 bl

Ons kan toets of ‘n stof ‘n suur of ‘n basis is deur van ‘n indikator gebruik te maak.

Indikators toets aan watter groep ‘n stof behoortdeur van kleur te verander.

Lakmoespapier en rooibeet kan gebruik word as indikators.

Universele indikators is ‘n indikator wat die sterktevan ‘n suur/basis aandui ook deur in spesifieke

kleure te verander.

Page 8: Sure en basisse, en pH - waarde€¦ · •Hoe kan ek ‘n gekonsentreerde suur verdun? - Voeg ‘n suur by die water en NIE water by die suur nie. Huiswerk •Hersienings akt 7 bl
Page 9: Sure en basisse, en pH - waarde€¦ · •Hoe kan ek ‘n gekonsentreerde suur verdun? - Voeg ‘n suur by die water en NIE water by die suur nie. Huiswerk •Hersienings akt 7 bl
Page 10: Sure en basisse, en pH - waarde€¦ · •Hoe kan ek ‘n gekonsentreerde suur verdun? - Voeg ‘n suur by die water en NIE water by die suur nie. Huiswerk •Hersienings akt 7 bl

2. Reaksies van sure met basisse• Wanneer ons ‘n suur by ‘n basis gooi, reageer

hulle saam en neutraliseer die basis die suur.

• Ons noem dit ‘n neutralisasiereaksie

• ‘n Basis reageer met ‘n suur en maak ditminder suuragtig en ‘n suur reageer met ‘n basis en maak dit minder alkalies

Page 11: Sure en basisse, en pH - waarde€¦ · •Hoe kan ek ‘n gekonsentreerde suur verdun? - Voeg ‘n suur by die water en NIE water by die suur nie. Huiswerk •Hersienings akt 7 bl

Neutralisasie reaksie

• Suur + basis →water (neutraal) + sout (neutraal)

Page 12: Sure en basisse, en pH - waarde€¦ · •Hoe kan ek ‘n gekonsentreerde suur verdun? - Voeg ‘n suur by die water en NIE water by die suur nie. Huiswerk •Hersienings akt 7 bl

SURE• Die volgende is almal sure:

• HCl - soutsuur

• H2SO4 - swawelsuur

• HNO3 – salpetersuur

Al die sure het ‘n H+ (positiewe ioon) aan

die voorkant

Ioon – ‘n stof wat ‘n lading besit

Huishoudelike sure – asyn, pynappelsap

Page 13: Sure en basisse, en pH - waarde€¦ · •Hoe kan ek ‘n gekonsentreerde suur verdun? - Voeg ‘n suur by die water en NIE water by die suur nie. Huiswerk •Hersienings akt 7 bl

Basisse

• Die volgende is almal basisse:

Ca(OH)2 - Kalsiumhidroksied

KOH - Kaliumhidroksied

NaOH - Natriumhidroksied

‘n Stof met ‘n OH- (hidroksied) aan die einde is ‘n basis

Dit is ‘n negatiewe ioon

Huishoudelike basisse –

koeksoda, seep

Page 14: Sure en basisse, en pH - waarde€¦ · •Hoe kan ek ‘n gekonsentreerde suur verdun? - Voeg ‘n suur by die water en NIE water by die suur nie. Huiswerk •Hersienings akt 7 bl

pH van oksiede, hidroksiede en karbonate

• Waneer ‘n molekule ‘n O aan die agterkanthet : SO2 praat ons van swaweldioksied

Wanneer CO2 of SO2 in water oplos is raak ditsuuragtig

Dit sal ‘n pH waarde van minder as 7 toon

Page 15: Sure en basisse, en pH - waarde€¦ · •Hoe kan ek ‘n gekonsentreerde suur verdun? - Voeg ‘n suur by die water en NIE water by die suur nie. Huiswerk •Hersienings akt 7 bl

pH van oksiede, hidroksiede en karbonate

Waneer ‘n metaal ‘n O aan die agterkant het : FeO praat ons van ysteroksied (metaaloksied)

• Waneer ‘n molekule ‘n OH – aan die einde het

bv KOH praat ons van kaliumhidroksied(metaalhidroksied)

• Wanneer ‘n molekule ‘n CO3 – aan die eindehet bv MgCO3 – praat ons van magnesiumkarbonaat (metaalkarbonaat)

Page 16: Sure en basisse, en pH - waarde€¦ · •Hoe kan ek ‘n gekonsentreerde suur verdun? - Voeg ‘n suur by die water en NIE water by die suur nie. Huiswerk •Hersienings akt 7 bl

pH van oksiede, hidroksiede en karbonate

• Metaaloksied, metaalhidroksiede en metaalkarbonate is almal alkalies.

Wat is die naam van die volgende:

Na2CO3

K2O

Mg(OH)2

LiOH

CaCO3

Page 17: Sure en basisse, en pH - waarde€¦ · •Hoe kan ek ‘n gekonsentreerde suur verdun? - Voeg ‘n suur by die water en NIE water by die suur nie. Huiswerk •Hersienings akt 7 bl

Lakmoespapier

BLOU ROOI

SUUR ROOI ROOI

BASIS BLOU BLOU

NEUTRAAL(WATER)

BLOU ROOi

Page 18: Sure en basisse, en pH - waarde€¦ · •Hoe kan ek ‘n gekonsentreerde suur verdun? - Voeg ‘n suur by die water en NIE water by die suur nie. Huiswerk •Hersienings akt 7 bl

Verdunning van sure

• Meeste sure in baie gekonsentreerd wanneerdit vervaardig word.

• Hoe kan ek ‘n gekonsentreerde suur verdun?

- Voeg ‘n suur by die water en NIE water by die

suur nie.

Page 19: Sure en basisse, en pH - waarde€¦ · •Hoe kan ek ‘n gekonsentreerde suur verdun? - Voeg ‘n suur by die water en NIE water by die suur nie. Huiswerk •Hersienings akt 7 bl

Huiswerk

• Hersienings akt 7 bl. 82

• Werkkaart