1
Domenica 06 Ottobre 2019 Domenica 13 Ottobre 2019 “Battezzati e inviati per la vita del mondo” Cattedrale di Padova, ore 21 Anche quest’anno la segna un momento significativo di questo Mese Missionario Straordinario indetto da Papa Francesco per tutta la Chiesa. Nello slogan scelto, “ , sono riassunti i 2 momenti attorno ai quali si svilupperà la ve- glia: battesimo origine del nostro cammino di fede, invio a cui è chiamato ogni cristiano, di- scepolo missionario. Il Vescovo consegnerà quin- di il che hanno accolto l’invito a partire per un servizio ad gentes. Ma affiderà an- che dopo qualche anno in missione e ai preti giunti qui a Padova da vari paesi per accompa- gnare le diverse comunità etniche presenti in Diocesi. E infine

TAAK 1. DIE GEBRUIK VAN HULPBRONNE...2019/01/07  · 9. Verduidelik kortliks hoe werk ‘n steenkool-kragopwekker. 10. Noem VIER voordele wat Suid-Afrika het deur elektrisiteit met

  • Upload
    others

  • View
    3

  • Download
    0

Embed Size (px)

Citation preview

Page 1: TAAK 1. DIE GEBRUIK VAN HULPBRONNE...2019/01/07  · 9. Verduidelik kortliks hoe werk ‘n steenkool-kragopwekker. 10. Noem VIER voordele wat Suid-Afrika het deur elektrisiteit met

1

HULPBRONNE Graad 11 GEOGRAFIE

TAAK 1. DIE GEBRUIK VAN HULPBRONNE 1. Wat is hulpbronne? 2. Noem die DRIE tipes hulpbronne wat ons kry en gee DRIE voorbeelde by elk. 3. Wat is die verskil tussen (a) hernubare hulpbronne en (b) nie-hernubare hulpbronne? 4. Noem VIER voorbeelde van hernubare hulpbronne. 5. Noem VIER voorbeelde van nie-hernubare hulpbronne. 6. Wat word bedoel met die “hulpbron-vloek”? 7. Wat word bedoel met die “uitbuiting van hulpbronne”? 8. Wat word behels “hulpbronne uitputting”? 9. Bespreek hoe die volgende faktore sal bydra tot die uitputting van hulpbronne: (a) Oorvebruik (b) Groeiende bevolking (c) Tegnologiese en industriële ontwikkeling (d) Olie- en mineraalontginning (e) Bosbou (f) Toenemende doeltreffendheid van tegnologie 10. Verduidelik hoe die volgende probleme sal bydra tot die uitbuiting van natuurlike hulpbronne. (a) Ontbossing (b) Die Kweekhuiseffek 11. Wat is volhoubaarheid? 12. Noem en bespreek die DRIE bene van volhoubaarheid.

Page 2: TAAK 1. DIE GEBRUIK VAN HULPBRONNE...2019/01/07  · 9. Verduidelik kortliks hoe werk ‘n steenkool-kragopwekker. 10. Noem VIER voordele wat Suid-Afrika het deur elektrisiteit met

2

HULPBRONNE Graad 11 GEOGRAFIE

TAAK 2. GROND 1. Wat is grond? 2. Hoekom is grond ‘n belangrike hulpbron? 3. Noem die VIER bestanddele wat grond vorm. 4. Noem die VIER fisiese eienskappe van grond. 5. Waarna verwys die tekstuur van grond? 6. Watter rol speel tekstuur by grond? 7. Wat is die ideale grond (tekstuur) en waaruit bestaan dit? 8. Wanneer jy grond monsters ondersoek, hoe verskil die volgende grond: (a) Sandgrond (b) Slikgrond (c) Kleigrond (d) Leemgrond 9. Wat dui die kleur faktor by grond vir ons aan? 10. Watter tipe grond het die volgende kleure? (a) Grys (b) Donkerbruin (c) Rooi (d) Witterig (e) Gelerig (f) Blouerig 11. Hoe word die suurinhoud van grond gemeet en wanneer is dit (a) neutraal, (b) ‘n alkali en (c) ‘n suur? 12. Hoe gebeur die proses van uitloging? 13. Wat se tipe plante kry ons by (a) suur grond en (b) alkaliese grond? 14. Wat word bedoel met die struktuur van die grond?

Page 3: TAAK 1. DIE GEBRUIK VAN HULPBRONNE...2019/01/07  · 9. Verduidelik kortliks hoe werk ‘n steenkool-kragopwekker. 10. Noem VIER voordele wat Suid-Afrika het deur elektrisiteit met

3

HULPBRONNE Graad 11 GEOGRAFIE

TAAK 3. GRONDPROFIEL EN GROND FORMENDE FAKTORE. 1. Wat is ‘n grondprofiel? 2. Kyk na figuur 3.1 en benoem horison lae A – E. 3. As wat staan gebied F bekend? 4. Verduidelik hoe die O-horison ontwikkel. 5. Gee DRIE kenmerke van die A-horison en die B-horison. 6. Hoekom staan die A-horison ook as die eluviale horison bekend? 7. Hoekom staan die B-horison ook as die illuviale- of akkumulasie horison bekend? 8. Bespreek die kenmerke van die C-horison. 9. Bespreek die kenmerke van die R-horison. 10. Bespreek die volgende passiewe grondvormende faktore: (a) Moeder-materiaal (b) Reliëf (c) Tyd 11. Bespreek klimaat as ‘n aktiewe grondvormende faktore onder die volgende hoofde: (a) Vogtigheid / Neerslag (b) Temperatuur (c) Wind (d) Sonskyn 12. Bespreek Biologiese aktiwiteit as ‘n aktiewe grondvormende faktore onder die volgende hoofde: (a) Klimaat (b) Plantegroei (c) Lewende organismes (d) Menslike aktiwiteite

Page 4: TAAK 1. DIE GEBRUIK VAN HULPBRONNE...2019/01/07  · 9. Verduidelik kortliks hoe werk ‘n steenkool-kragopwekker. 10. Noem VIER voordele wat Suid-Afrika het deur elektrisiteit met

4

HULPBRONNE Graad 11 GEOGRAFIE

Figuur 3.1 Grondhorisonne.

Page 5: TAAK 1. DIE GEBRUIK VAN HULPBRONNE...2019/01/07  · 9. Verduidelik kortliks hoe werk ‘n steenkool-kragopwekker. 10. Noem VIER voordele wat Suid-Afrika het deur elektrisiteit met

5

HULPBRONNE Graad 11 GEOGRAFIE

TAAK 4. GRONDEROSIE. 1. Definieer gronderosie. 2. Verduidelik wat is verwoestyning en gee ‘n voorbeeld daarvan. 3. Noem en bespreek 10 menslike oorsake van gronderosie. 4. Noem en bespreek 7 natuurlike oorsake van gronderosie. 5. Noem en bespreek 10 maniere hoe ons gronderosie kan bekamp. 6. Noem en bespreek 10 gevolge van gronderosie.

Page 6: TAAK 1. DIE GEBRUIK VAN HULPBRONNE...2019/01/07  · 9. Verduidelik kortliks hoe werk ‘n steenkool-kragopwekker. 10. Noem VIER voordele wat Suid-Afrika het deur elektrisiteit met

6

HULPBRONNE Graad 11 GEOGRAFIE

TAAK 5. KONVENSIONELE ENERGIEBRONNE. 1. Wat behels termiese energie? 2. Op watter DRIE maniere word termiese energie in Suid-Afrika opgewek? 3. Wat is geotermiese krag en het Suid-Afrika enige geotermiese krag opwekking? 4. Hoekom gebruik Suid-Afrika hoofsaaklik steenkool as sy oorheersende energieverskaffer? 5. Hoekom het Suid-Afrika nie ‘n konstante voorsiening van hidro-elektrisiteit nie? 6. Hoeveel persent van Suid-Afrika se steenkool word vir die opwekking van elektrisiteit gebruik? 7. Hoekom is Suid-Afrika se enigste kernkragsentrale in die Wes-Kaap geleë? 8. Waar lê Eskom as dit kom by elektrisiteitsopwekking in die wêreld? 9. Verduidelik kortliks hoe werk ‘n steenkool-kragopwekker. 10. Noem VIER voordele wat Suid-Afrika het deur elektrisiteit met steenkool op te wek. 11. Noem VIER nadele wat dit vir Suid-Afrika inhou om elektrisiteit met steenkool op te wek. 12. Meeste van Suid-Afrika se steenkool kom van oopgroefmyne. Wat is oopgroefmyne? 13. Watter voordele en nadele hou dit in dat ons steenkool uit oopgroefmyne ontgin? 14. By watter TWEE hawens in Suid-Afrika word steenkool hoofsaaklik uitgevoer? 15. Noem VIER negatiewe impakte wat steenkoolmyne vir Suid-Afrika inhou. 16. Noem VIER probleme wat die gasse wat deur steenkool verbranding vrygestel word, vir die land inhou. 17. Wat se tipe besoedeling word gedurende ‘n gemiddelde jaar deur ‘n tipiese steenkoolaanleg veroorsaak? 18. Wat is vliegas en wat bevat dit als? 19. Watter probleem skep steenkoolaanlegte i.v.m. suurreën? 20. Waar word Suid-Afrika se nuwe steenkoolgedrewe kragstasies geboe? 21. Wat doen Suid-Afrika om in sy langtermyn energiebehoeftes te voorsien? 22. Hoe word kernkrag opgewek? 23. Wat behels radioaktiewe verval? 24. Noem VIER voordele van elektrisiteitsopwekking uit kernenergie. 25. Noem VIER nadele van elektrisiteitsopwekking uit kernenergie.

Page 7: TAAK 1. DIE GEBRUIK VAN HULPBRONNE...2019/01/07  · 9. Verduidelik kortliks hoe werk ‘n steenkool-kragopwekker. 10. Noem VIER voordele wat Suid-Afrika het deur elektrisiteit met

7

HULPBRONNE Graad 11 GEOGRAFIE

Figuur 5.1 Vaalputs berging van radioaktiewe afval. Figuur 5.2 Koeberg kernkragstasie in die Wes-Kaap.

Page 8: TAAK 1. DIE GEBRUIK VAN HULPBRONNE...2019/01/07  · 9. Verduidelik kortliks hoe werk ‘n steenkool-kragopwekker. 10. Noem VIER voordele wat Suid-Afrika het deur elektrisiteit met

8

HULPBRONNE Graad 11 GEOGRAFIE

TAAK 6. NIE-KONVENSIONELE ENERGIEBRONNE. 1. Waar kom die meeste nie-konvensionele energie op aarde vandaan?

2. Wat behels biomassa as energie bron?

3. Is geotermiese energie (energie vanuit die aarde se hitte) ook ‘n nie-konvensionele energie bron? Motiveer.

4. Bespreek hoe die volgende soorte sonkrag opgewek word.

(a) Fotovoltaïsme (PV-krag)

(b) Gekonsentreerde sonkrag (GSK).

5. Waar in Suid-Afrika word sonkrag hoofsaaklik gebruik?

6. Volgens watter ooreenkomsisteem word sonkrag aan landelike gebiede voorsien?

7. Hoe (met wat) word die sonkrag stelsels aagevul om krag te voorsien indien daar geen sonlig is nie.

8. Gaan soek op die internet, en noem ten minste VIER sonkrag projekte in Suid-Afrika.

9. Noem SES voordele van windenergie.

10. Wat is die hoof nadeel van sonenergie en windenergie ontwikkeling?

11. Wat is ‘n windplaas?

12. Waar (gebied) is die grootste potensiaal om windenergie in Suid-Afrika op te wek?

13. Gaan soek op die internet, en noem ten minste VIER windplaas projekte in Suid-Afrika.

14. Omdat Suid-Afrika baie steenkool reserwes het bou hulle tans nog twee steenkool- kragstasies. Benoem die TWEE en sê ook in watter provinsie hulle voorkom.

15. Hoekom oorweeg Suid-Afrika nie om biobrandstowwe as energiebron te ontwikkel nie?

16. Hoekom raak dit meer haalbaar (lonend) om hernubare energie te gebruik?

17. Hoekom word windenergie op hoë hoogtes oorweeg?

18. Hoe kan geboue bydrae tot sonenergie.

19. Hoe sal ‘n toenemende gebruik van nie-konvensionele energie opweeg teenoor steenkoolkrag?

20. Wat is die voordeel van die oprigting van sonenergie en windenergie oor die langeduur?

21. Noem VIER voordele en VIER nade van die gebruik van windenergie.

22. Noem VIER voordele en VIER nade van die gebruik van sonerergie.

Page 9: TAAK 1. DIE GEBRUIK VAN HULPBRONNE...2019/01/07  · 9. Verduidelik kortliks hoe werk ‘n steenkool-kragopwekker. 10. Noem VIER voordele wat Suid-Afrika het deur elektrisiteit met

9

HULPBRONNE Graad 11 GEOGRAFIE

TAAK 7. ENERGIEBESTUUR IN SUID-AFRIKA. (Bl. 252 – 257) 1. Wat is beurtkrag?

2. Watter probleme ontstaan a.g.v. beurtkrag?

3. Wanneer vra ESKOM vir die verbruikers om elektrisiteitsverbruik te verminder?

4. Wat het veroorsaak dat ESKOM onder druk was die laaste paar jare?

5. Wat word gedoen in die landelike gebiede om kragvoorsiening te verbeter.

6. Wat is ‘n mense se “koolstofvoetspoor” (carbon footprint) en wat is die doel daarvan?

7. Uit watter twee dele bestaan die koolstofvoetspoor?

8. Verduidelik TIEN maniere hoe ‘n skool sy koolstofvoetspoor kan verminder.

9. Hoe het die Verenigde Nasies ‘n GROEN EKONOMIE gedefinieer?

10. Noem DRIE maniere hoe die groei van inkomste en werksgeleenthede in ‘n groen ekonomie aangespoor kan word.

11. Noem VIER maniere hoe volhoubaarheid by stedelike ontwikkeling toegepas kan word.

12. Wat behels ‘n volhoubare leefwyse?

13. Hoe kan die regering die koolstofvrystelling in die land verminder?

14. Wat behels die COP konferensies?

15. Wat was die doel van die “Framework Convention on Climate Change” (UNFCCC) gewees?

16. Watter probleem staar die VN in die gesig i.v.m. die nodige fondse wat benodig word vir die optrede teenoor klimaatsveranderinge?

17. Hoe kan besighede die koolstofvrystelling in die land verminder.

18. Noem SES maniere hoe jy by jou huis kan help om die koolstofvrystelling in die land te verminder.

19. Wat is die doel van die slagspreuk “Dink globaal, tree plaaslik op”?

20. Teken die “driehoek van volhoubare ontwikkeling” en sê wat op elke vlak gedoen kan word om volhoubaarheid te bevorder.