9
Elektrisiteit

Tegnologie - elektrisiteit

Embed Size (px)

DESCRIPTION

Elektrisiteit graad 7

Citation preview

Page 1: Tegnologie - elektrisiteit

Elektrisiteit

Page 2: Tegnologie - elektrisiteit

Elektrisiteit verander mense se lewens

• Meeste mense is afhanklik van elektrisiteit.

• Daar is nog mense wat sonder elektrisiteit lewe.

Page 3: Tegnologie - elektrisiteit

Elektrisiteit verander mense se lewens

Page 4: Tegnologie - elektrisiteit

Gebruike van elektrisiteit

• Dis ‘n vorm van energie wat ons gebruik

vir baie goed

• Verhit ons huise

• Om kos te kook

• Om water warm te maak

• Elektrisiteit verskaf klank aan die radio

• Gebruik elektrisiteit om hitte, lig,

beweging en klank te verskaf.

Page 5: Tegnologie - elektrisiteit

Elektriese stroom

• Elektrisiteit vloei deur die drade of ander materiaal na die toestelle wat ons wil gebruik.• Word ‘n elektriese stroom genoem

• Elektriese stroom is nuttig vir ons, maar baie gevaarlik.

Page 6: Tegnologie - elektrisiteit

Elektriese stroom

Page 7: Tegnologie - elektrisiteit

Elektriese stroombane

• Elektrisiteit het ’n aaneenlopende baan nodig om te vloei

1. Stelseldiagramme• Wanneer jy ‘n stroombaan konnekteer en elektriese

energie gebruik om elektrisiteit te laat vloei, produseer dit hitte, lig, beweging of klank.

• Dit word ‘n elektriese stelsel genoem.

Inset

• Dit wat jy in die stelsel invoer.

• Elektriese lading van ‘n sel, battery of hooftoevoer

Proses

• Wanneer jy die lewering reguleer.

• Kan meer resistors gebruik, die stroombaan op ‘’n ander manier konnekteer of die elektriese stroom te verander

Lewering

• Hitte, lig, beweging of klank van ‘n resistor, gloeilamp, motor ens

Page 8: Tegnologie - elektrisiteit

Elektriese stroombane2. Komponente van ‘n elektriese stelsel

• ‘n Sel het ‘n negatiewe en positiewe pool• Word aangedui met + en –• Die stroom vloei vanaf die positiewe pool deur

die stroombaan na die negatiewe pool

• Skakelaars word gebruik om die stroomvloei in ‘n stroombaan te verbreek. • Party skakelaars skakel ‘’n stroom aan of

af wanneer jy dit druk.• Ander skuif an aan na af• Of daar is ook skakelaars wat ‘’n hefboom

het wat jy beweeg

Page 9: Tegnologie - elektrisiteit

Elektriese stroombane

Seriestroombane• Die elektriese stroom vloei deur elke komponent in

die stroombaan• As jy meer gloeilampe (resistors) in serie byvoeg

dan sal die totale weerstand vermeerder.• As ‘n gloeilamp verwyder word, sal die stroombaan

verbreek word.

Parallelstroombane• Die elektriese stroom verdeel deur die gloeilampe

(resistors) sodat net ‘n sekere gedeelte deur elke komponent vloei.

• As jy meer gloeilampe byvoeg, is daar meer takke en die stroom ervaar minder weerstand.

• As jy ‘n gloeilamp weg vat, sal net daardie tak verbreek wees. Die stroom vloei nog deur die ander takke.