12
Telefoon/Faks: 012 361 3618 E-pos Adres: [email protected] Kantoorure: Maandae 11:0013:00 Dinsdae - Vrydae: 08:00 - 13:00 Maandae: 11:00 - 13:00 & Dinsdae tot Vrydae: 08:00 - 13:00 : ABSA Tjekrekening: NG Pretoria Garsfontein, Rek nr: 1630 580 125, The Grove (630919) Onthou verwysing se 1ste woord moet die doel van inbetaling wees bv. Dankoffer Potgieter Onthou asb dat die Finansies Dokter nou regdeur die jaar sal loop! Hou asb al jou R5de - Baie dankie vir u onder- steuning! Prediker: Dr Gavin Meistre Tema: Iets groots het gebeur! Skriflesing: Johannes 20: 19-25 Kategese! Teeskink: Tambotie Groep **Die sakrament van die doop word bedien aan : 1) Mikayla Elizabeth Funchall 2) Eswee Lincoln Snyman Prediker: Ds Jaco Barnard Tema: Jy en jou lampie Skriflesing: Matteus 25:1-13 Tiener groepe! Maandag (6 Mei 2019) 9h00 - Leraarsbediening Dinsdag (7 Mei 2019) 6h00 - Gebedsgeleentheid 8h30 - Elengos 9h00 - Kruisvroue Bybelstudie Woensdag (8 Mei 2019) VERKIESING! (Kerkkantoor gesluit) Donderdag (9 Mei 2019) 9h00 - Vlytige hande 18h00 - Orkesoefening Groeigroepe Vrydag (10 Mei 2019) Mannebediening KRUISVROUE FUNKSIE—18h00

Telefoon/Faks: 012 361 3618 E pos Adres: [email protected] …nggars.org.za/wp-content/uploads/2019/05/5-Mei-2019.pdf · 2019. 5. 2. · Telefoon/Faks: 012 361 3618 E-pos Adres:

  • Upload
    others

  • View
    3

  • Download
    0

Embed Size (px)

Citation preview

  • Telefoon/Faks: 012 361 3618

    E-pos Adres: [email protected]

    Kantoorure: Maandae 11:00– 13:00

    Dinsdae - Vrydae: 08:00 - 13:00

    Maandae: 11:00 - 13:00 & Dinsdae tot Vrydae: 08:00 -

    13:00

    :

    ABSA Tjekrekening: NG Pretoria Garsfontein,

    Rek nr: 1630 580 125, The Grove (630919)

    Onthou verwysing se 1ste woord moet die doel van inbetaling wees

    bv. Dankoffer Potgieter

    Onthou asb dat die Finansies Dokter nou regdeur die jaar

    sal loop! Hou asb al jou R5’de - Baie dankie vir u onder-

    steuning!

    Prediker: Dr Gavin Meistre

    Tema: Iets groots het gebeur!

    Skriflesing: Johannes 20: 19-25

    Kategese!

    Teeskink: Tambotie Groep

    **Die sakrament van die doop word

    bedien aan :

    1) Mikayla Elizabeth Funchall

    2) Eswee Lincoln Snyman

    Prediker: Ds Jaco Barnard

    Tema: Jy en jou lampie

    Skriflesing: Matteus 25:1-13

    Tiener groepe!

    Maandag (6 Mei 2019)

    9h00 - Leraarsbediening

    Dinsdag (7 Mei 2019)

    6h00 - Gebedsgeleentheid

    8h30 - Elengos

    9h00 - Kruisvroue Bybelstudie

    Woensdag (8 Mei 2019)

    VERKIESING! (Kerkkantoor gesluit)

    Donderdag (9 Mei 2019)

    9h00 - Vlytige hande

    18h00 - Orkesoefening

    Groeigroepe

    Vrydag (10 Mei 2019)

    Mannebediening

    KRUISVROUE FUNKSIE—18h00

  • Voorbidding:

    Vossie Vorster het chroniese gesondheidsprobleme met sy hart en longe en het u voorbidding baie nodig. Bid vir

    hom en Susie wat ook met haar gesondheid sukkel.(084 626 1423)

    Tienerhuis dogters en Ds Jaco en Erika - Bid asb in besonder vir dogters van die Tienerhuis.

    Helena Zwart is gediagnoseer met motorneuronsiekte. Bid asb vir haar. (082 772 8488)

    Piet Venter sterk tuis aan, bid asb vir hom en sy vrou Jakkie (082 342 7574)

    Corné Uys sterk tuis aan na ‘n breindreineringsoperasie. Bid asb vir hom en Elsa in hierdie tyd. (072 262 9566)

    Dewald Slabbert is in Pretoria Oos hospitaal se intensiewe sorg eenheid. Bid asb vir hom en Annarina (084661

    6263).

    Daniel Potgieter, seun van Theo en Antionette Potgieter het brandwonde opgedoen in ‘n elektriese fratsongeluk, bid

    asb vir hom. (0713234253).

    Aftreeoorde:

    Bid vir al die kroniese siek / verswakte persone in ons aftree oorde.

    Serenepark:

    Frans Els is bedleênd, hy moet later ‘n rugoperasie ondergaan. Bid asb vir hom en San. (0826833168)

    Chrissie Burgess het baie pyn, bid asb vir haar. (083 416 4595)

    Featherwood:

    Dirk Graaff het gesondheidsprobleme, is voltyds op suurstof, bid asb vir hom en sy vrou Rienie. (079 515 6585)

    Kobie Booysen gaan die 7de Mei vir ‘n rugoperasie, bid asb vir haar (0724965933)

    Glenhaven:

    Erns Hein is ernstig siek en is in ‘n versorgingseenheid. Bid asseblief vir hom en Sannie (076 275 7950)

    Esmé Ferreira is in die intensiewe eenheid van Pretoria Oos hospitaal. Bid asb vir haar.

    Kanker Pasiënte:

    Bertus Siebert (082 574 7837) het longkanker wat versprei het, ontvang tans Chemo behandeling. Ons bid vir

    Bertus en sy gesin en ook sy ouers Hennie en Esmé (082 573 7614)

    Elize Groenewald het borskanker en kry tans behandeling. Bid asb vir haar. (083 288 8558)

    Allen en Lydia van Deventer se moeder, Alice van Deventer (woonagtig in Dannabaai) ontvang kanker

    behandeling. Bid asb vir hulle familie in hierdie tyd. (071 532 1225—Allen)

    DANKIE!

    Adele Scholtz is uit die hospitaal en sterk tuis aan, baie dankie vir u voorbidding (082 790 3452)

    Rom 8:28 - “Ons weet dat God alles ten goede laat meewerk vir dié wat Hom liefhet”

    Ons benodig dringend maandeliks, geldelike

    bystand vir ‘n pensionaris egpaar in die

    gemeente wie se dogter spesiale behoeftes

    het.

    Kontak asb vir Lynette van Eeden indien u

    kan help, 083 578 2088

    ‘n Bejaarde egpaar verkoop Jaffels van Maandae tot Vrydae om hul

    pensioen aan te vul. R15 per jaffel!

    Dit word afgelewer by die kerk se ingang daagliks om 12h00 en

    16h30.

    Kontak gerus vir Johan en Hanna vir bestellings!

    079 425 8621 of 063 643 2654. Ondersteun hulle gerus!

  • Van Noemnaam Verjaar Landlyn Selfoon

    Coetzee Carin 05/05 (012)9985019 0837759696

    Howell Lumé 05/05 0828807725

    Jacobs Michelle 05/05 0718760667 0718760667

    Kriel Fanus 05/05 (012)3619501 0829247301

    Kruger Nico 05/05 (012)3611334 0724336079

    Meyer Corné 05/05 0636843059 0636843059

    Reyneke Albert 05/05 0818317349

    Van Den Berg Adolf 05/05 (012)9934607 0824999084

    Claassen Nadia 05/06 0827779851

    De Villiers Victor 05/06 0832793890 0832793890

    Erasmus Linda 05/06 (012)3486872 0718842507

    Keyser Coley 05/06 (012)3612322

    Pretorius Rioné 05/06 0727090371

    Stapelberg Wilma 05/06 0826298208 0826298208

    Swart Franco 05/06 0827451769

    Viljoen Rufus 05/06 (012)3615352 0832874999

    Coetzee Gustav 05/07 0824592929 0824592929

    Dippenaar Tinus 05/07 (012)3487113

    Grobler Megiel 05/07 0842000972 0842000972

    Groenewald Loraine 05/07 (012)3615003

    Mattheus Henry 05/07 (012)9972581 0825511616

    Odendaal Annalize 05/07 (012)9933939 0834698679

    Vorster Bernardus 05/07 (012)3487212

    De Frey Willem 05/08 (012)9932962 0825795049

    Jooste Charlene 05/08 (012)9987858 0744268452

    Martens Diana 05/08 (012)3487692 0824603694

    Van Tonder Luwy 05/08 0833146332

    Arnoldi Bernard 05/09 (012)9974514 0828883061

    Enslin Janco 05/09 0845884207

    Kruger Babsie 05/09 0729865181

    Niezen Lezelle 05/09 (012)7536412 0832587944

    Joubert Brenda 05/10 (012)9911409 0834424633

    Van Rooyen Beatrix 05/10 (012)9932068 0732533992

    Welman Joshua 05/10 0827827906

    Abbott Vivienne 05/11 0847524427 0833077623

    Bakker Kai 05/11 (012)8074193 0829218862

    Courtnage James 05/11 083 550 0996

    Courtnage Liam 05/11 083 550 0996

    De Nobrega Llidia 05/11 0822578826 0825636726

    Kotze Rene 05/11 (012)3614809

    Lamprecht Mariëtte 05/11 (012)3483973 0825099507

    Smit JG 05/11 072 634 6089 0726346089

    Steyn Petrus 05/11 0824453339

    Strydom Ilandri 05/11 (012)9931298 0834627186

    Van Der Walt Chris 05/11 0825709296

  • Sop Benodig vir die tydperk!

    Ons is op soek na lidmate om te help met die kook van sop gedurende die

    Pinkster tyd!

    Kontak asb vir Michelle Raubenheimer by die Kerkkantoor indien u ons kan

    help!

    Pinksteroffer in Tweede Kwartaal

    Ons het jaarliks net twee groot offer-insamelings in ons Gemeente, nl die

    Koningsoffer in November, asook die Pinksteroffer gedurende Pinkstertyd. Hierdie

    offergeleenthede gaan gepaard met groot geestelike hoogtepunte van ons kerkjaar

    - Kersfees en Pinkster. Ons gaan op Pinkstersondag (9 Junie) ‘n spesiale

    Pinksterinsameling hou om as Gemeente dankie te sê vir Sy seëninge in ons

    Gemeente. Kom ons bring ‘n besondere offerbydrae aan die Here hierdie Pinkster.

    2-9 Junie 2019

    Die Diamante verkoop heerlike biltong en droëwors pakkies vir ekstra fondse.

    Dit is beskikbaar in die Kerkkantoor. U is welkom om enige tyd vir u te gaan koop, dit is

    deur die week ook beskikbaar!

    R25 per pakkie!.

    Kontak gerus vir Theo Potgieter vir enige navrae

    071 323 4253

    VLYTIGE HANDE

    Die Vlytige hande verkoop van hulle handewerk spesiaal bedoel vir die winter.

    Pryse:

    Handskoene (Halwe vingers) - R70 per paar

    Bedsokkies - R40 per paar

    “Beanies” - R40 elk

    Kom kyk gerus in die Kerkkantoor!

  • Kaartjies nog te koop tot 6 Mei 2019! Kry joune nou!

    Kontak vir Michelle by die Kerkkantoor om jou kaartjie te bespreek en

    betaal sommer met EFT.

    Die VLU Wapadrant hou ‘n Sop oggend:

    Datum: 15 Mei 2019

    Plek: NG Gemeente Garsfontein

    Tyd: 9h30 - 12h00

    Kostes is R80 per persoon.

    Hulle het ‘n spreker wat kom gesels oor Altzheimers.

    Kontak vir Petro by 076 184 5252 vir kaartjies.

  • FONDSINSAMELING VIR GROENKLOOF GEMEENTE:

    ONTBYT MET BRAND PRETORIUS

    wat praat oor Bemagtigende Leierskap.

    Saterdag 11 MEI 2019 om 09H00 by Hatfield Christian Church,

    551 January Masilela Dr. Waterkloof Glen.

    Kaartjies R250 pp.

    Daar is min mense so bevoeg as Brand Pretorius om jong mense te inspireer met sy leierskaplesse en insigte.

    Bring u kinders en studente en bemagtig hulle om uitstekende leiers van die toekoms te word.

    In ‘n harde sakewêreld wys Brand Pretorius dat ‘n sagte aanslag tot sy sukses gelei het.

    Vir meer inligting:

    www.nggroenkloof.net

    Vir kaartjies: Elnerine 082 446 0351

    Die laaste dag vir besprekings is Dinsdag 07 Mei, aangesien ons die regte getalle moet hê vir die ontbyt.

    http://www.nggroenkloof.net

  • Debietorders - Maandelikse Dankoffers

    Liewe Gemeentelede,

    Indien u aansoek gedoen het om met ‘n debietorder u maandelikse

    dankoffer te betaal en die debietorder gaan nie af nie, kontak asseblief vir

    Helena in die kerkkantoor om hierdie saak reg te stel.

    Indien u wel belangstel om met debietorder te betaal, kan u ook vir

    Helena kontak sodat sy die vorm vir u kan aanstuur.

    Kontaknommer (012) 361 3618 of e-pos by [email protected]

    BASAAR!!! 23 Augustus 2019

    Dit is weer daardie tyd van die jaar waar ons

    die gemeente se basaar begin beplan!

    Alle sameroepers word genooi na die eerste

    vergadering gehou op:

    22 Mei 2019 om 18h30 in die

    kerksaal.

    Indien jy graag by die basaar wil betrokke

    raak en nog nie ‘n plekkie het nie, kom gerus

    ook na hierdie vergadering!

    Sien uit om almal daar te sien!

    Diamante Uitstappie - 10 Julie 2019

    Ons besoek die Van Gaalen Kaasmakerij!

    Kostes is R100 per persoon wat vervoer met bus, kaas toer/proe en ligte ete met koffie

    of tee insluit. Dan maak ons ook 'n lekker inkopiedraai by Jasmyn oppad huistoe.

    Kaartjies te koop by die Kerkkantoor!

    (Daar is slegs plek vir 30 persone op die bus)

    Vriendelike groete

    Die Diamante Bestuur

  • 31 Mei: ROMMELVERKOPING

    Asseblief help ons om Elpidá se fondse te sterk – items kan soggens

    by Elpidá se Kantoor afgelaai word, of skakel Johanna Hellberg by 073 295 5848

    om reëlings te tref.

  • Gemeentebou Waar staan ons nou?

    Ons gemeente is reeds sedert die einde van verlede jaar, saam met prof. Malan Nel op reis na God se droom en wil vir ons gemeente. Hierdie proses staan bekend as die gemeentebou proses, en het ten doel om ons gemeente, wat reeds baie spesiaal en mooi is, net nog mooier te maak. Tye verander voortdurend, en die Garsfontein gemeenskap en omgewing het die laaste tyd ook al aangrypende veranderinge ondergaan. Daarom is dit baie belangrik dat ons weer twee belangrike vrae vra: Wie is Garsfontein gemeente? En waarom is ons hier (anders gestel: wat is God se doel met ons gemeente)? Hierdie proses het nou al mooi gevorder, en daarom wil ons net kortliks terugvoer gee, oor waar ons tans in die proses staan. Hier is die belangrikste brokkies inligting: Gemeentediagnose Die aanvanklike gemeente diagnose, het reeds plaasgevind, waar ongeveer 60 lidmate die huidige stand van sake in die gemeente bespreek het, met die doel om nuwe fokusareas vir die gemeente te identifiseer. Aan die einde van hierdie diagnose, is ‘n gemeentebou-komitee (wat bestaan uit 11 lidmate van verskillende ouderdomme en geslagte) verkies, wat voorts die gemeentebou proses sal fasiliteer, en aan die gemeente kommunikeer. Die groep van 60 lidmate is ook gevra om by die res van die gemeente, voorstelle te ontvang, ten opsigte van die geïdentifiseerde vyf fokusareas. Hier het ons geweldige goeie reaksie ontvang, met ongeveer 400 voorstelle vanuit alle oorde van die gemeente.

    Nuwe doelwitte Na afloop van die diagnose, is die taak van die gemeentebou-komitee, om die 400 voorstelle uit die gemeente, te omskep in praktiese doelwitte vir ons gemeente se toekoms. Daar is reeds twee Saterdae, vanaf 8:30 tot 15:00 beplan aan hierdie doelwitte, met elke een van die 400 voorstelle wat op een of ander wyse in die doelwitte verreken word. Hierdie proses het ook onder die begeleiding van prof. Malan Nel geskied.

    Die proses wat nou volg

    Vanaf 13 tot 15 Mei, word daar in gesprek getree met die netwerk-leiers van die gemeente (persone wat

    die leiding by die bestaande bedieninge van die gemeente neem), om die nuwe doelwitte vir die

    bedieninge te bespreek. Hierna word die doelwitte eerstens aan die groter gemeentebou groep (die 60

    wat aan die diagnose deelgeneem het) en daarna aan die Gemeenteraad voorgelê, waarna dit tydens

    Pinkster aan die gemeente bekendgestel gaan word.

    Ons is baie opgewonde oor dit wat die Here ingedagte het vir Sy gemeente – ons glo dat hierdie ‘n

    geseënde groei-tydperk in ons gemeente se lewe sal wees. Mag jy saam met ons opgewonde wees

    hieroor, en reeds bid dat die Here jou sal wys waar Hy jou en jou gawes wil gebruik, as deel van die

    Garsfontein gemeente familie.

  • EREDIENS NOTAS