32
34 Tema 11: Wat ek moet doen, hoe ek voel, wat ek mag doen Week 4 Datum: ____________ Vakansie by die see Jaco en Leonie is so opgewonde, hulle voel of hulle kan bars. Hulle is op pad see toe saam met Pappa en Mamma. Hulle wens hulle is al daar, want die lang sit in die motor is nou nie meer lekker nie. Die gesin gaan vir twee weke by die see kamp. Pappa het hulle nuwe tent ingelaai en Jaco kan nie meer wag om vir Pappa te help om dit op te slaan nie. Hy het saam met Pappa by die huis geoefen om dit gou en reg te doen. Leonie sal help om die toutjies en tentpenne reg te sit. Mamma en Leonie het al die ander goed ingepak. Pappa het toe alles in die sleepwa gelaai. Na die lang rit is hulle eindelik daar. Pappa laai die tent uit en Jaco spring op en af van opgewondenheid. Mamma en Leonie staan ook reg om te help. Pappa gooi die tent uit die sak en hy en Jaco vou hom oop. Pappa pak die tentpale reg by elke plek. Toe die tent staan, sê hy vir Leonie om die toue en die penne nader te bring, sodat hy dit kan inkap. Leonie soek oral, maar kan dit nêrens kry nie. Mamma kom help soek, maar tevergeefs...

Tema 11: Wat ek moet doen, hoe ek voel, wat ek …...34 Tema 11: Wat ek moet doen, hoe ek voel, wat ek mag doen Week 4 Datum: _____ Vakansie by die see Jaco en Leonie is so opgewonde,

  • Upload
    others

  • View
    33

  • Download
    0

Embed Size (px)

Citation preview

34

Tema 1 1: Wat ek moet doen, hoe ek voel, wat ek mag doenWeek 4 Datum: ____________

Vakansie by die see

Jaco en Leonie is so opgewonde, hul le voel of hul le kan bars. Hul le is op pad see toe saam met Pappa en Mamma. Hul le wens hul le is al daar, want die lang sit in die motor is nou nie meer lekker nie.

Die gesin gaan vir twee weke by die see kamp. Pappa het hul le nuwe tent ingelaai en Jaco kan nie meer wag om vir Pappa te help om dit op te slaan nie. Hy het saam met Pappa by die huis geoefen om dit gou en reg te doen. Leonie sal help om die toutjies en tentpenne reg te sit.

Mamma en Leonie het al die ander goed ingepak. Pappa het toe al les in die sleepwa gelaai.

Na die lang rit is hul le eindelik daar. Pappa laai die tent uit en Jaco spring op en af van opgewondenheid. Mamma en Leonie staan ook reg om te help. Pappa gooi die tent uit die sak en hy en Jaco vou hom oop. Pappa pak die tentpale reg by elke plek. Toe die tent staan, sê hy vir Leonie om die toue en die penne nader te bring, sodat hy dit kan inkap. Leonie soek oral, maar kan dit nêrens kry nie. Mamma kom help soek, maar tevergeefs...

35

Die toue en penne is nie daar nie. Pappa het dit nie weer in die tentsak teruggesit nie. Dit lê nou by die huis.

Dit was nie die enigste goed wat Pappa moes aankoop nie. Mamma het die keteltjie, die kussings en nog ’n paar ander dingetjies ook by die huis vergeet. Jaco het sy swembril vergeet en Leonie haar plakkies.

Pappa is nogal vies oor die ekstra geld wat hy nou moet uitgee. Daardie aand langs die braaivleisvuur sit almal en besluit dat hul le weer sal kom kamp, maar dat hul le elkeen ’n lysie sal maak van al les wat moet saamgaan. Hul le kan dan volgens die lysie inpak. So sal hul le nie sommer maklik weer so baie goed vergeet nie.

36

Idiome Datum: _____________

Lees die Idiome saam met ’n maat. Raai wat elke idioom beteken:

Hy is geen katjie om sonder handskoene aan te pak nie.

Hy is ’n moeilike mens om mee klaar te kom.

Die kind met die badwater uitgooi.

Die goeie saam met die slegte wegruim.

37

In jou dop kruip.Kamtig iemand wat die drukfoute in koerante, tydskrifte en boeke veroorsaak.

Te skaam wees om te gesels of mee te doen.Die drukkersduiwel het van die meneer ’n mevrou gemaak.

38

Wie ’n put vir ’n ander grawe, val self daarin.

Al dra ’n aap ’n goue ring, hy bly nogsteeds ’n lelike ding.

Wie iemand ander skade wil aandoen, kry dalk self teëspoed.

Mooi versiersels kan ’n nare mens nie mooi maak nie.

39

Van die hand na die mond val die pap op die grond.

’n Gegewe perd moet jy nie in die bek kyk nie.Daar kan op die laaste oomblik nog altyd iets verkeerd loop.

Moenie ’n geskenk kritiseer nie.

40

Moenie hoera skree voor jy nie oor die brug is nie.

Die hond in die pot kry.Wag eers tot jy weet iets is ’n sukses, voordat jy bly word.

Te laat wees vir ete.

41

Datum: _____________

Help Robert om by die skool uit te kom:

Skool

42

Intensiewe vorm Datum: _____________

Gebruik die intensiewe vorm en voltooi die sinne:

yskoud, spekvet, asvaal, vuurwarm, brandmaer, goudgeel, spierwit, pikswart, grasgroen

1. In die somer is die gras ______________ . In die winter is die gras ______________ .

2. Die koeldrank is _____________ . Die koffie is ________________ .

3. Die vark loop moeilik, want hy is ______________ .

4. Gedurende die droogte is die beeste ___________.

5. Die sonneblomme is ____________ .

6. As iets baie swart is dan sê ons dit is ___________.

7. As dit sneeu is die wêreld om ons ____________ .

Voltooi die sinne met woorde wat die prentjie goed beskryf:

Hy is s________ kwaad.

Die katjie is d_______ bang.

Die muis is p_______ klein.

43

Datum: _____________

Skryf vol ledige sinne by elke prentjie:

__________________________________

__________________________________

__________________________________

__________________________________

__________________________________

__________________________________

__________________________________

__________________________________

__________________________________

__________________________________

__________________________________

__________________________________

44

Boek gelees Datum: _____________

Datum: _____________

Vul die leestekens in met ’n rooi potlood. komma, uitroepteken, aanhalingstekens, vraagteken, punt, hoofletters.

1. gaan jy môre by my kom speel vra marie

2. nee nee jy mag nie so baie lekkers eet nie sê mamma

3. eina ek het my toon gestamp

4. sarie amanda ragel en elsa is maats

5. help help ek gaan in die dam val

6. ek het my verloor verloor het jy dit gesien

Waaroor gaan die storie?_________________________________________________________________________________________________________Het jy daarvan gehou?__________________________________________

Titel: ___________________________________

Skrywer: _______________________________

45

Datum: _____________ Soek die ‘f’ en ‘v’ woorde in die woordblok:

vier fluit vrou olifant

vlinder kersfees fout video

televisie telefoon foto vakansie

koffie fiets vee vroeg

vark voëls

v a b c d e f g h i j k l m n oq a r s v l i n d e r v r o e g

a v k w x t y z f a b c d e f g

i v j a k l e m n o a p q r s fu v o w n v y l z a t b c d e eg s n e i s j k e l m o n v o bq r s t l u i v w f x y z a l rl b l d c s r e y s o x z r a wa l u d k r e x o r t o n k l uo l i f a n t g p s b h n u k hb m v e k e r s f e e s o v d g

c n e w f l s y k o f f i e t ed o x g m t e l e v i s i e r te p y v r o u h q t f i p w o ff q z a s r t b k l i l d g s og v i d e o s a r t i j u k o uh r a d i o u s t y i o g i d ti s b v i e r s a f r e k s t hj t c w e t n v a z f i e t s e

46

Speltoets Datum: _____________

____________________________________________________________________

Diktee ”f” en ”v” Datum: _____________

Nuus Datum: _____________

47

Datum: _________________

Verryking, nasorg en aanvul lende werk

Kreatiewe werk

48

Week 5 Datum: ____________

Breinkaart van emosies

Kies jou eie woorde uit die lys:

geskenk, dood, spinnekop, straf, stamp, knyp, stoot, iets nie regkry nie, ongeluk, maats, partytjie, skelms, ignoreer, stomp potlood, seermaak, speel, iemand wat jok, lekker koek, verlore klere.

Hartseer

_____________________

_____________________

_____________________

_____________________

_____________________

Gelukkig

_____________________

_____________________

_____________________

_____________________

_____________________

Bang

_____________________

_____________________

_____________________

_____________________

_____________________

Kwaad

_____________________

_____________________

_____________________

_____________________

_____________________

Emosies

49

Emosie Datum: _____________

Teken dié emosies wat beskryf is. Gebruik die oë, monde en wenkbroue om jou te help:

kwaad

verbaas

bang

gelukkig

treurig

monde

wenkbroue

50

Datum: _____________

Lees die gesegdes saam met ’n maat:

So stadig soos ’n slak

Baie stadig

Op iemand se nek lê

Iemand ongerief gee

Die kalf is in die put

Dis ’n saak van dringende belang

’n Nul op ’n kontrak wees

Van geen betekenis wees nie

Vol lood pomp

Skiet

Iemand iets hand en mond belowe

Plegtig belowe

Die koek het in die as geval

Die saak het misluk

Die leisels hou

Die leiding in hande hê

Uit die lug gryp

Nie grond vir ’n bewering hê nie

’n Goue kalf maak

Afgod van iets maak

Geknyp wees

In die moeilikheid wees

Eie gesegde:

51

Voegwoorde Datum: _____________

Gebruik die voegwoorde om een sin te maak.

1. My sussie het verkoue. Sy nies baie.

____________________________________________________________________

____________________________________________________________________

2. Knoffel ruik sleg. Dit is gesond.

____________________________________________________________________

____________________________________________________________________

3. Sannie het haar knie stukkend geval. Sy huil baie.

____________________________________________________________________

____________________________________________________________________

4. Ek het my hand gebrand. My ma smeer salf aan.

____________________________________________________________________

____________________________________________________________________

5. Ek gaan skool toe. Ek wil leer en slim word.

____________________________________________________________________

____________________________________________________________________

52

Woordeboek Datum: _____________

Die woorde is verkeerd gespel. Soek die woorde in jou woordeboek en skryf die korrekte spel ling.

springkaan ______________________

harkloop ______________________

aseblief ______________________

hardseer ______________________

gelukig ______________________

bekomerd ______________________

jaloors ______________________

tevreete ______________________

jufrou ______________________

gebet ______________________

53

Speltoets

____________________________________________________________________

____________________________________________________________________

____________________________________________________________________

____________________________________________________________________

____________________________________________________________________

Diktee: deelteken en kappie Datum: _____________

54

Datum: _________________

Verryking, nasorg en aanvul lende werk

____________________________________________________________________

____________________________________________________________________

____________________________________________________________________

____________________________________________________________________

____________________________________________________________________

____________________________________________________________________

____________________________________________________________________

____________________________________________________________________

____________________________________________________________________

____________________________________________________________________

Kreatiewe werk

55

Week 6 Datum: ____________

Prentjies wat jy kan lees

Wie hou van wat?Wat is jou Gunsteling

sport of speletjie

Gunsteling dier

Gunsteling dag van die week

Gunsteling kleur

Maat se naam

Maat se naam

Maat se naam

Kleur die grafiek in:1716151413121 110987654321

Swart hare

Bruin hare

Blonde hare Bruin oë Blou oë Groen oë

56

Datum: _____________

Vul die trappe van vergelyking in:

groot g _ _ _ _ _ g _ _ _ _ _ _ _

vet v _ _ _ _ _ v _ _ _ _ _

goed b _ _ _ _ b _ _ _ _

lekker l _ _ _ _ _ _ _ _ l _ _ _ _ _ _ _ _

moeg m o _ _ _ m _ _ _ _ _ _

57

lank l _ _ _ _ _ l _ _ _ _ _ _

swaar s _ _ _ _ _ _ _ s _ _ _ _ _ _ _

baie m _ _ _ _ m _ _ _ _ _

breed b _ _ _ _ l _ _ _ _ _ _ _

klein k _ _ _ _ _ _ k _ _ _ _ _ _ _

58

Datum: _____________

Wat ek wil word Christa van Tonder

Ek wil so graag ’n dokter word,dan word almal gou gesond,of was ek nou ’n reisigerdan reis ek orals rond.

Of anders wil ek koning wordvan ’n groot en magtig land,dan heers ek oor my koninkrykmet wysheid en verstand.

’n Meester wil ek ook graag worddan sou ek die kinders leer -as ek in ’n slegte bui sou wees,om my nie te tempteer!

Dan dink ek soms ’n olifant,of anders ’n marmotjie!’n Tier is darem mooi, weet jy?Of anders ’n toktokkie!

Maar kan ek al die dinge word,dan sê hul: “Hy is gek!”So - as ek al les reg oordink,dan bly ek liewers ek!

59

Dokter speelMavis de Vil liers

Ek luister na jou hart, meneer,dit maak ’n groot geraas.’n Bietjie minder lekkers eeten sommer hope kaas.

Jy moet saans vroeg gaan slaap, meneeren elke aand mooi bad.En as jy nie pantoffels het,loop altyd op die mat.

Hoes gou ’n bietjie eers, meneersê neën-en-neëntig nou.Jy moet altyd die groenteen vleisies baie kou.

Maak toe albei die oë,rek baie wyd die mond.Drink soet jou medisyne,dan word jy gou gesond.

Lees die gedigte.Kies een gedig en teken dit by kreatiewe werk.

60

Sinonieme Datum: _____________

Voltooi die sinne en vul dan die blokkiesraaisel in:

1 2 3 4 5

6 7 8

9

10 1 1

12

13

14 15

Dwars Af

3. Ek het byna geval. Dit was __________ .

1. Die sjokoladekoek is heerlik, dit smaak __________ .

6. Die jagter het die bok gesien, maar die bok het hom nie __________ nie.

2. Die boot seil op die water, dit __________ rond.

7. Hy roep luid na sy ma. Hy skree __________ .

4. Sy werk pragtig. Haar werk is __________ .

9. Die rivier vloei sta-dig, maar die water __________ nog.

5. Kom onmiddelik. Kom nou __________ !

10. Die boewe het teen die __________ geveg.

8. Miskien kom hy. Hy is __________ net laat.

61

Skryf woorde neer wat dieselfde beteken.

mooi ___________________________

bly ___________________________

wandelstok ___________________________

wens ___________________________

verdwyn ___________________________

12. Hy het onverwags ge-stop en ek moes toe __________ rem trap.

1 1. Oupa was ongesteld. Hy was __________ .

13. Ek het die boek klaar gelees en het __________ met die volgende begin.

14. Ons moet verhuis. Ons gaan __________ .

15. Moenie dat hy jou fop nie, hy __________ ’n mens maklik.

62

Persoonsname Datum: _____________

Kies die regte woord en voltooi die sinne:

digter, skrywer, kok, predikant, leuenaar, dokter, pasiënt, tuinier, stasiemeester, posmeester, fotograaf, loods, verpleegster, soldaat, matrose, masjinis, skoolhoof, kaptein, kondukteur, slagter, dirigent, sanger, loodgieter, skrynwerker

1. Iemand wat met hout werk is ’n _____________ .

2. Iemand wat stories skryf is ’n _______________ .

3. Iemand wat kos maak is ’n ___________________ .

4. Iemand wat preek is ’n ______________________ .

5. Iemand wat mense gesond maak is ’n __________ .

6. Iemand wat siek is in ’n hospitaal is ’n _________ .

7. Iemand wat ’n vliegtuig bestuur is ’n __________ .

8. Iemand wat in ’n tuin werk is ’n _______________ .

9. Die hoof van ’n skip is ’n _______________ .

10. Die hoof van ’n stasie is ’n _____________ .

11. Die persoon wat ’n orkes dirigeer, is ’n _________ .

12. Die persoon wat vleis in ’n slaghuis sny, is ’n _____________ .

63

My eie storie Datum: _____________

1. Wat is die tema?

____________________________________________________________________

____________________________________________________________________

2. Wie is die hoofkarakters?

____________________________________________________________________

____________________________________________________________________

Gee jou eie opskrif:_________________________________________

64

Diktee Datum: _____________

Onderstreep die regte woord:

1. Daar is baie wolke in die (lug/lig).

2. Die paddas kwaak in die (vlei/vly).

3. Ek kan sy gedagtes nie (peil/pyl) nie.

4. Die (voel/voël) vlieg in die lug.

5. My (hard/hart) is baie seer.

6. Ons eet kerrie en (reis/rys).

Nuus Datum: _____________

____________________________________________________________________

____________________________________________________________________

____________________________________________________________________

____________________________________________________________________

____________________________________________________________________

65

Kreatiewe werkTeken een van die gedigte.