16
Tema 6: Troeteldiere Week 7 Dag 1 Leermateriaal: Klaskoerant Klankstorie: u (bl. 12) Letterkaartjies u en prent van u Leesstuk: Sus en Buks” (bl. 269) Leesboek 2 bl. 24 en 25 Werkboek 2 bl. 98 en 99 Aktiwiteit 1: Luister en praat Daaglikse aktiwiteite word herhaal. Leerlinge kry geleentheid om hulle naweek-nuus te vertel. Onderwyser skryf een leerling se nuus in die Klaskoerant. Leerlinge soek die aangeleerde klanke b, l en f uit in dié sinne. Onderwyser wys nuwe klankie – u uit en soek u in die woorde. Leerlinge word aangemoedig om nuus oor troeteldiere te kom vertel. Aktiwiteit 2: Klanke Tydens die tema word een klank per week aangeleer – u, v en w. Onderwyser vertel u-klank se storie uit die Klankstorie. Onderwyser lê klem daarop dat ons vir iemand wat baie belangrik is “u” noem: U kan maar inkom. In die Bybel lees ons ook die woord, byvoorbeeld: Laat U wil geskied, laat U koninkryk kom. Daar is ook name wat met ‘u’ begin soos Ursula. ’n Plek se naam kan ook met ’n ‘u’ begin soos Ur (Bybeltyd). Leerlinge soek u-klanke in name en vanne. Onderwyser deel u klankkaartjies uit vir bouwerk. Leerlinge teken ’n muis in die put op die u se letterkaartjie.

Tema 6: Troeteldiere - Christelike Media...Tema 6: Troeteldiere Week 7 Dag 1 Leermateriaal: Klaskoerant Klankstorie: u (bl. 12) Letterkaartjies u en prent van u Leesstuk: “ Sus en

  • Upload
    others

  • View
    19

  • Download
    0

Embed Size (px)

Citation preview

Page 1: Tema 6: Troeteldiere - Christelike Media...Tema 6: Troeteldiere Week 7 Dag 1 Leermateriaal: Klaskoerant Klankstorie: u (bl. 12) Letterkaartjies u en prent van u Leesstuk: “ Sus en

2��

Tema 6: Troeteldiere

Week 7

Dag 1

Leermateriaal:

Klaskoerant

Klankstorie: u (bl. 12)

Letterkaartjies u en prent van uLeesstuk: “Sus en Buks” (bl. 269)

Leesboek 2 bl. 24 en 25

Werkboek 2 bl. 98 en 99

Aktiwiteit 1: Luister en praat

Daaglikse aktiwiteite word herhaal.

Leerlinge kry geleentheid om hulle naweek-nuus te vertel. Onderwyser skryf

een leerling se nuus in die Klaskoerant.

Leerlinge soek die aangeleerde klanke b, l en f uit in dié sinne.

Onderwyser wys nuwe klankie – u uit en soek u in die woorde.

Leerlinge word aangemoedig om nuus oor troeteldiere te kom vertel.

Aktiwiteit 2: Klanke

Tydens die tema word een klank per week aangeleer – u, v en w.

Onderwyser vertel u-klank se storie uit die Klankstorie.

Onderwyser lê klem daarop dat ons vir iemand wat baie belangrik is

“u” noem: U kan maar inkom. In die Bybel lees ons ook die woord,

byvoorbeeld: Laat U wil geskied, laat U koninkryk kom. Daar is ook name

wat met ‘u’ begin soos Ursula. ’n Plek se naam kan ook met ’n ‘u’ begin

soos Ur (Bybeltyd).

Leerlinge soek u-klanke in name en vanne.

Onderwyser deel u klankkaartjies uit vir bouwerk.

Leerlinge teken ’n muis in die put op die u se letterkaartjie.

8� ������

1� ������

1� ������

Page 2: Tema 6: Troeteldiere - Christelike Media...Tema 6: Troeteldiere Week 7 Dag 1 Leermateriaal: Klaskoerant Klankstorie: u (bl. 12) Letterkaartjies u en prent van u Leesstuk: “ Sus en

Week 7

Aktiwiteit 3: Handskrif

Onderwyser maak ’n groot letter u op die bord.

Leerlinge moet mooi kyk na die vorming en die korrekte skryfrigting. Begin

links bo, ry reguit af en draai regs net voor die lyn, ry weer op tot bo en maak

die tweede regop lyn. Ry dan reguit af tot op die onderste lyn.

Leerlinge oefen groot u’s in die lug en dan op ’n maat se rug. Kyk die u

vorm die middelklank in rug, rus, ruk, put, hut, bus, mus, ens.

Aktiwiteit 4: Gedeelde lees

Onderwyser lees vergrote leesstuk “Sus en Buks” aan die leerlinge voor

terwyl hulle volg en stil saamlees.

punt aan die einde van die sinne. Daar is ook uitroeptekens aan die einde

van sommige sinne. Onderwyser trek ’n om

elke punt aan die einde van die sinne.

Leerlinge soek u-woorde soos rus, bul, vul, ens.

Onderwyser verduidelik die woordjie “vul” en noem ’n voorbeeld: Daar is die

perd en haar vul.

Vra vrae soos: Het jy al in ’n bus gery? Waarvoor het jy gery? ens.

Leerlinge ken aa-, ie-, ui- en ou-klanke terloops uit.

Onderwyser en leerlinge lees die leesstuk saam deur.

Leerlinge kry die geleentheid om te lees. Hulp word verleen.

Aktiwiteit 5: Groeplees

Leerlinge lees in Leesboek 2 op bl. 24 en 25. Groep 3 kom nou eerste lees

en daarna groep 4.

Leerlinge klank en lees die aangeleerde klanke.

Leerlinge klank en lees elke woord in die kolom links en daana die woorde in

die reghoek regs.

Onderwyser lei leerlinge om mooi te luister – rymwoorde.

Onderwyser en leerlinge lees die sinne saam byvoorbeeld: ’n bus, die bus,

ens.

Onderwyser laat leerlinge die nuwe woorde uitwys, byvoorbeeld: bul, vul,

bus en put.

Onderwyser en leerlinge lees saam.

Leerlinge lees saam met ’n maat.

Aktiwiteite word vir groep 4 herhaal.

3� �����

�� �����

�� �����

Page 3: Tema 6: Troeteldiere - Christelike Media...Tema 6: Troeteldiere Week 7 Dag 1 Leermateriaal: Klaskoerant Klankstorie: u (bl. 12) Letterkaartjies u en prent van u Leesstuk: “ Sus en

���

Week 7

Aktiwiteite vir die ander leerlinge is:

Leerlinge trek u oor en teken ’n put met ’n muis in die put op bl. 98 van

Werkboek 2. Leerlinge trek die u-klank na van die woorde.

Leerlinge skryf die regte woorde by elke prent op bl. 99 van Werkboek 2.

Page 4: Tema 6: Troeteldiere - Christelike Media...Tema 6: Troeteldiere Week 7 Dag 1 Leermateriaal: Klaskoerant Klankstorie: u (bl. 12) Letterkaartjies u en prent van u Leesstuk: “ Sus en

�� ���� ��� � !"#

Page 5: Tema 6: Troeteldiere - Christelike Media...Tema 6: Troeteldiere Week 7 Dag 1 Leermateriaal: Klaskoerant Klankstorie: u (bl. 12) Letterkaartjies u en prent van u Leesstuk: “ Sus en

$%&

Week 7

Dag 2

Leermateriaal:

Klaskoerant

Woordkaarte

Natrekvel “u” (bl. 272)

Skrifboek bl. 48

Leesboek 2 bl. 24 en 25

Werkboek 2 bl. 100-102

Aktiwiteit 1: Luister en praat

Daaglikse aktiwiteite word herhaal.

Leerlinge vertel nuus oor hulle troeteldier.

Onderwyser skryf een leerling se nuus in die Klaskoerant.

Leerlinge herhaal u-woorde en oefen die letter se vorming: u agter in mond,

dit is ’n harde geluid. Vergelyk met ‘i’ en luister mooi byvoorbeeld: lig en lug,

ens.

Aktiwiteit 2: Klanke

Onderwyser sit woordkaarte van u op die skryfbord, byvoorbeeld: put, hut,

dut, rus, lus, kus, mus, bus, ens.

Leerlinge klank elke woord en lees die u-woorde.

Onderwyser verduidelik onbekende woorde, byvoorbeeld: dut, kus, hut, vul,

bul, ens.

Aktiwiteit 3: Handskrif

Leerlinge oefen u op Natrekvel “u”.

Leerlinge vul die u-klanke in die woorde in en oefen ’n paadjie u-klanke.

Onderwyser verleen hulp indien dit nodig is.

Leerlinge oefen u en skryf daarna u-woorde in die Skrifboek op bl. 48.

'( )*+,-.

/( )*+,-.

/( )*+,-.

/( )*+,-.

Page 6: Tema 6: Troeteldiere - Christelike Media...Tema 6: Troeteldiere Week 7 Dag 1 Leermateriaal: Klaskoerant Klankstorie: u (bl. 12) Letterkaartjies u en prent van u Leesstuk: “ Sus en

045

Week 7

Aktiwiteit 4: Groeplees

Groep 1 en 2 kry beurt om te kom lees.

Dieselfde aktiwiteite van Dag 1 word vir die twee groepe herhaal. Leesboek

2 bl. 24 en 25.

Aktiwiteite vir die ander leerlinge is:

Leerlinge vul die u-klanke in die woorde in, kleur die prentjies in en skryf dan

die woorde aan die regterkant op bl. 100 van Werkboek 2.

Leerlinge lees die rympie op bl. 101 van Werkboek 2 en soek al die u-klanke

in die woorde uit. Kleur die u-klanke ligblou in.

Aktiwiteit 5: Selfstandige skryfwerk

Leerlinge skryf sinne van die bord af in Werkboek 2 op bl. 102. Hier is ’n hut. Hier kom die bus. Ons gaan kus toe. Ek dra ’n mus. Ouma sit en rus.

Leerlinge teken ’n wolkie om elke u-woord.

67 9:;<=>

?7 9:;<=>

Page 7: Tema 6: Troeteldiere - Christelike Media...Tema 6: Troeteldiere Week 7 Dag 1 Leermateriaal: Klaskoerant Klankstorie: u (bl. 12) Letterkaartjies u en prent van u Leesstuk: “ Sus en

@ABCDEFDG HIJ

r s r k

b s m s

p t

Page 8: Tema 6: Troeteldiere - Christelike Media...Tema 6: Troeteldiere Week 7 Dag 1 Leermateriaal: Klaskoerant Klankstorie: u (bl. 12) Letterkaartjies u en prent van u Leesstuk: “ Sus en

KLM

r k NOOPQRSOPTRRUVKlaskoerant

Letterkaartjies

Leesstuk: “Let lees” (bl. 276)

Leesboek 2 bl. 26 en 27

Werkboek 2 bl. 103-105

Kleurpotlode

Witborde en witbordmerkers

Aktiwiteit 1: Luister en praat

Onderwyser voer daaglikse aktiwiteite uit.

Leerlinge vertel nuus van troeteldiere.

Onderwyser skryf een leerling se nuus in die Klaskoerant en die leerling

teken daarby. Die woorde “’n hond” of “’n kat” kan bygeskryf word, indien dit

by die prentjie pas.

Leerlinge word aangemoedig om speelgoed saam te bring skool toe vir die

Uitstaltafel in die klas: hondjies, katjies, voëltjies, vissies, ens.

Leerlinge mag ook boeke en prente bring.

Leerlinge word aangemoedig om te gaan dink oor iets koddigs wat sy/haar

troeteldier al gedoen het en om dit te kom vertel.

Aktiwiteit 2: Klanke

Leerlinge pak die klanke wat in die klanksakkie is voor hulle op die tafel uit.

Leerlinge soek die u uit en sit dit voor hulle neer.

Onderwyser klank die u-woord en leerlinge luister.

Onderwyser klank die woord stadig , klank-vir-klank, en die leerlinge bou dan

die woord, byvoorbeeld: r-u-s.

Leerlinge bou en sê die woord.

Onderwyser moedig leerlinge aan om mondelings met die woorde, sinne te

bou, byvoorbeeld: Ek rus. Ek lê en rus.

WX YZ[\]^

_` YZ[\]^

_X YZ[\]^

Page 9: Tema 6: Troeteldiere - Christelike Media...Tema 6: Troeteldiere Week 7 Dag 1 Leermateriaal: Klaskoerant Klankstorie: u (bl. 12) Letterkaartjies u en prent van u Leesstuk: “ Sus en

abc

de fghijklmnoponqon rs tquqqvuq vqqwOnderwyser lees die vergrote leesstuk “Let lees” terwyl leerlinge aandag

gee, kyk en volg waar gelees word.

Onderwyser wys op leestekens wat voorkom: aanhalingstekens, vraagteken

en die kappie ê by sê.

Leerlinge word attent gemaak op e- en ee-woorde in die leesstuk.

Onderwyser vra vrae: Is Kees ’n hond, ’n kat of ’n aap? Wie is Kees se maats? Wat doen Lin?

Aktiwiteit 4: Groeplees

Groep 3 en 4 kry weer geleentheid om in groepe by die onderwyser te lees

uit Leesboek 2 op bl. 26 en 27. Groep 4 lees eerste, daarna groep 3.

Leerlinge lees die aangeleerde klanke en sigwoorde. Hulle klank en lees

dan elke u-woord.

Onderwyser lees die sinne op bl. 26 en 27 en leerlinge volg. Lê klem op

die woorde “Die” en “Dit” aan die begin van ’n sin. “Die” en “Dit” word met

Leerlinge leer nuwe woord “Hulle” of “hulle” aan. Aan die begin van ’n sin

dit met ’n kleinletter, byvoorbeeld: Hulle speel buite met hulle hond.

Verduidelik aan leerlinge dat die woord “vul” beteken dit is ’n merrie (mam-

ma-perd) se vulletjie (baba), maar “vulletjie” is ’n lang woord so ons lees net

“vul”. Die woord “vul” het ook ’n ander betekenis – as jy iets invoeg of vol

maak, byvoorbeeld: Ek vul die letters in of Pa vul die sak met sand.

Onderwyser en leerlinge lees die sinne op bl. 26 en 27 twee keer.

Leerlinge lees self en onderwyser verleen hulp.

Herhaal die aktiwiteite vir groep 3.

Aktiwiteite vir die ander leerlinge is:

Leerlinge lees die sinne op bl. 103 van Werkboek 2 en trek ’n huisie om elke

u-woord. Leerlinge kan die huisies liggies inkleur. Leerlinge skryf die u-

woorde neer.

Leerlinge skryf agt u-woorde op bl. 104 van Werkboek 2 en teken Sus en

Buks in die bus.

Leerlinge oefen die u-woorde wat op die bord is op hulle witborde met die

witbordmerkers. Hulle klank en lees dan die woorde vir ’n maat.

30 minute

Page 10: Tema 6: Troeteldiere - Christelike Media...Tema 6: Troeteldiere Week 7 Dag 1 Leermateriaal: Klaskoerant Klankstorie: u (bl. 12) Letterkaartjies u en prent van u Leesstuk: “ Sus en

xyz

Week 7

Aktiwiteit 5: Selfstandige skryfwerk

Leerlinge skryf sinne van die skryfbord af en vul die regte u-woord in op bl.

105 van Werkboek 2. Buks sien die _________. (bus) Sus vat haar _________. (mus) Rut maak ’n _________. (nul) Die _______ is ver. (put)

{| }~����

Page 11: Tema 6: Troeteldiere - Christelike Media...Tema 6: Troeteldiere Week 7 Dag 1 Leermateriaal: Klaskoerant Klankstorie: u (bl. 12) Letterkaartjies u en prent van u Leesstuk: “ Sus en

��� �� ������ ���� ��� ���� ����

Page 12: Tema 6: Troeteldiere - Christelike Media...Tema 6: Troeteldiere Week 7 Dag 1 Leermateriaal: Klaskoerant Klankstorie: u (bl. 12) Letterkaartjies u en prent van u Leesstuk: “ Sus en

���

Week 7

Dag 4

Leermateriaal:

Klaskoerant

Witborde en witbordmerkers

Skrifboek bl. 49

Leesboek 2 bl. 26 en 27

Werkboek 2 bl. 106-108

Kleurpotlode

Aktiwiteit 1: Luister en praat

Daaglikse aktiwiteite word herhaal.

Leerlinge kry geleentheid om iets koddigs van hulle troeteldiere te vertel,

byvoorbeeld: toertjies doen of vir iets vra, ens.

Onderwyser skryf een leerling se nuus in die Klaskoerant en die leerling kan

daarby teken.

Leerlinge soek u-klanke in die woorde uit.

Aktiwiteit 2: Klanke

word bespreek. Belangrike persone word as aangespreek,

byvoorbeeld: ons sê U vir die Here of as die land se president die skool kom

besoek dan sê ons “U is welkom by ons skool.”

Ursula, Una, Ur, ens.

Leerlinge luister met aandag en sê of hulle die u-klanke in die woorde kan

hoor, byvoorbeeld: buk, ruk, lus, bus, rug, lug, kul, nul, ens. Onderwyser maak

leerlinge attent dat die ‘u’ dikwels as ‘i’ in woorde gesê word – die ‘u’ moet met

’n geronde, oop mond gesê word en kom as ’n harde klank uit, wat vanuit die

maag af kom. Ons moet altyd ‘u’ duidelik sê om die woord reg te skryf.

Leerlinge oefen en klank die bogenoemde woorde en skryf die woorde op

hulle witborde.

�� ������

�� ������

�� ������

Page 13: Tema 6: Troeteldiere - Christelike Media...Tema 6: Troeteldiere Week 7 Dag 1 Leermateriaal: Klaskoerant Klankstorie: u (bl. 12) Letterkaartjies u en prent van u Leesstuk: “ Sus en

�� 

¡¢ £¤¥¦§¨

©ª £¤¥¦§¨«¬­®¯®­°®­ ±² ³´µ¶·¬¸®¹Leerlinge werk in die Skrifboek op bl. 49. Leerlinge oefen die u-klank en

skryf die u-woorde.

Leerlinge trek die name en na.

Aktiwiteit 4: Groeplees

Groepe 1 en 2 kom lees by die onderwyser. Groep 2 kry eerste ’n beurt en

dan groep 1. Leerlinge lees bl. 26 en 27 van Leesboek 2.

Onderwyser herhaal die aktiwiteite wat met groep 3 en 4 gedoen is.

Aktiwiteite vir die ander leerlinge is:

Leerlinge dink nog een rymwoord uit wat by die ander woorde pas op bl. 106

van Werkboek 2 en kleur die prentjies in.

Leerlinge bou u-woorde deur die beginklank te verander. Leerlinge skryf die

woorde op bl. 107 van Werkboek 2.

Aktiwiteit 5: Selfstandige skryfwerk

Leerlinge kies ses sinne met u-woorde en skryf dit in Werkboek 2 op bl. 108.

Onderwyser skryf die sinne op die skryfbord en leerlinge skryf die sinne af.

Sinne: Ek is lus vir kos.

Ek sit en rus.

Daar kom die bus.

Dit is ’n hut.

Dit is ’n bul.

Dit is ’n dun tou.

Sus wil nou ook rus.

©¢ £¤¥¦§¨

Page 14: Tema 6: Troeteldiere - Christelike Media...Tema 6: Troeteldiere Week 7 Dag 1 Leermateriaal: Klaskoerant Klankstorie: u (bl. 12) Letterkaartjies u en prent van u Leesstuk: “ Sus en

º»¼

Week 7

Dag 5

Leermateriaal:

Witborde en witbordmerkers

Skrifboek bl. 50

Leesstuk: “Ben en Let lees” (bl. 281)

Leesboek 2 bl. 24-27

Werkboek 2 bl. 109-111

Aktiwiteit 1: Klanke

Onderwyser skryf u-woorde op die bord en leerlinge klank en lees die woorde.

Onderwyser skryf i- en u-woorde op die skryfbord en bespreek die verskil in

die betekenisse van die woorde, byvoorbeeld lig en lug, ens.

Die korrekte uitspraak word weer beklemtoon vir die korrekte skryfwyse van

die woorde.

Woorde: lig en lug, sig en sug, pit en put, kis en kus, rig en rug, dit en dut, lis

en lus.

Leerlinge skryf die woorde op hulle witborde. Leerlinge teken dan by die

woorde op bl. 109 van Werkboek 2.

Aktiwiteit 2: Handskrif

Leerlinge werk in die Skrifboek op bl. 50 en oefen u en .

Leerlinge skryf u-woorde en die sin: Die bus is laat.

Aktiwiteit 3: Gedeelde lees

Onderwyser lees die vergrote leesstuk “Ben en Let lees”. Leerlinge volg en

Onderwyser wys weer die aanhalingstekens ( ) wat gebruik word wanneer

iemand praat en sy eie woorde herhaal word. Die vraagteken ( ) en

uitroepteken (!) word ook uitgewys. Ons gebruik die vraagteken as ons ’n

vraag vra en die uitroepteken as ons verbaas of beslis is as ons iets sê.

Die leesstuk vertel van nuwe karakters in die storie.

Leerlinge soek dubbelklanke oo, aa, ee, ie, oe uit.

Leerlinge lees die leesstuk nog twee keer deur.

½¾ ¿ÀÁÂÃÄ

ž ¿ÀÁÂÃÄ

ž ¿ÀÁÂÃÄ

ž ¿ÀÁÂÃÄ

Page 15: Tema 6: Troeteldiere - Christelike Media...Tema 6: Troeteldiere Week 7 Dag 1 Leermateriaal: Klaskoerant Klankstorie: u (bl. 12) Letterkaartjies u en prent van u Leesstuk: “ Sus en

ÆÇÈ

Week 7

Aktiwiteit 4: Groeplees

Elke leesgroep kry die geleentheid om die week se leeswerk, bl. 24-27 van

Leesboek 2, te kom voorlees.

Onderwyser luister na leesspoed van die leerlinge.

Aktiwiteite vir die ander leerlinge is:

Leerlinge soek en omkring die u-klanke wat wegkruip tussen die ander

letters op bl. 110 van Werkboek 2.

Leerlinge rond aktiwiteite van die week af.

Aktiwiteit 5: Selfstandige skryfwerk

Leerlinge werk in Werkboek 2 op bl. 111.

Onderwyser skryf die begin van die sinne op die bord. Leerlinge kies waar-

mee hulle ’n sin wil begin. Moedig leerlinge aan om ’n paar sinne te skryf,

byvoorbeeld: Ek sien die ..... Ek het ’n ..... Daar is die .....

Leerlinge kan woorde gebruik soos: vurk, bus, hut, nul, mus, ens.

ÉÊ ËÌÍÎÏÐ

ÑÊ ËÌÍÎÏÐ

Page 16: Tema 6: Troeteldiere - Christelike Media...Tema 6: Troeteldiere Week 7 Dag 1 Leermateriaal: Klaskoerant Klankstorie: u (bl. 12) Letterkaartjies u en prent van u Leesstuk: “ Sus en

ÒÓÔ ÕÖ× ØÙÙÚ ÚÓÛ ÜÓÛ ×ÓÓØÝ