4
19 Junie Sondag Christo Beneke, Vionelle de Meyer, Tiaan Lindeque, Jack van Westing. 20 Junie Maandag Anchel Bester, Guido de Cock, Cathlynn Fairman, Neil Jordaan, Lanie Lourens, Lodevicus van Wyk. 21 Junie Dinsdag Eduan Bruwer, Frances Bruwer, Theuns Henning, Eugene le Maitre, Marlene Maritz, Adriaan van der Merwe, George van Zyl, Johan Vorster. 22 Junie Woensdag Rudi de Wet, Juliana Fouche, Anthony Jansen van Vuuren, Org Jonker, Marie- Anne Kleynhans, Hennie La Grange, Lena Swart, Pieter Wilken. 23 Junie Donderdag Bianca Botha, George Botha, Driekus de Klerk, Madelaine du Preez, Elmarie Lindeque, Salomie Niemann, Renaldo Nortje, Caroline Potgieter, Emile van Niekerk. 24 Junie Vrydag Andre Beyers, Denise Harmse, Marie Lotter, Ena Matthysen, Willem Scheepers, Annelize Smith, Jaco Victor. 25 Junie Saterdag Magda Beukes, Dennis Leibach, Lida Luther, Revaldo Nortje, Jaco Pretorius, Susan Schroeder, Ernest Thompson, Flip Venter, Ambrenschir Wienecke(jr.). Verjaarsdae van die komende week

Verjaarsdae van die komende week - albertonsuid.comalbertonsuid.com/sites/all/libraries/images/uploadedfiles/junie2016/19... · by die naweek en haal sy self asem. • Riaan Cloete

  • Upload
    others

  • View
    8

  • Download
    0

Embed Size (px)

Citation preview

19 Junie

Sondag

Christo Beneke, Vionelle de Meyer, Tiaan Lindeque, Jack van Westing.

20 Junie

Maandag

Anchel Bester, Guido de Cock, Cathlynn Fairman, Neil Jordaan, Lanie Lourens,

Lodevicus van Wyk.

21 Junie

Dinsdag

Eduan Bruwer, Frances Bruwer, Theuns Henning, Eugene le Maitre, Marlene

Maritz, Adriaan van der Merwe, George van Zyl, Johan Vorster.

22 Junie

Woensdag

Rudi de Wet, Juliana Fouche, Anthony Jansen van Vuuren, Org Jonker, Marie-

Anne Kleynhans, Hennie La Grange, Lena Swart, Pieter Wilken.

23 Junie

Donderdag

Bianca Botha, George Botha, Driekus de Klerk, Madelaine du Preez, Elmarie

Lindeque, Salomie Niemann, Renaldo Nortje, Caroline Potgieter, Emile van

Niekerk.

24 Junie

Vrydag

Andre Beyers, Denise Harmse, Marie Lotter, Ena Matthysen, Willem Scheepers,

Annelize Smith, Jaco Victor.

25 Junie

Saterdag

Magda Beukes, Dennis Leibach, Lida Luther, Revaldo Nortje, Jaco Pretorius,

Susan Schroeder, Ernest Thompson, Flip Venter, Ambrenschir Wienecke(jr.).

Verjaarsdae van die komende week

19 Junie 2016

Kwartaal tema:

LEWE VOLUIT IN JESUS SE NAAM (Laaste tema word op Sondag 24 Julie hanteer)

Vergaderings: Sentrale Kerkraadsvergadering 20 Junie om 19h00 in die Raadsaal. Kerkraadsake Die volgende persone word vandag bevestig om op die Sentrale Kerkraad om te dien tot 20 Junie 2020. N (Niko) Louw DG (Donovan) Steenkamp Gebedsbediening: Kom doen voorbidding vir die erediens elke Sondag vanaf 08h00 in die Gebedskamer (Laaste lokaal van eerste ry kategeseklassies)

Ds. Willem Strauss

Dankbaarheidsfonds

Die Sentrale Kerkraad het ’n Dankbaarheidsfonds in die lewe geroep as deel van ons gemeente se 50ste Feesjaar. Bydraes tot hierdie fonds kan in die gemeente se gewone rekening betaal word met die verwysing: Dankbaarheidsfonds. Daar is ook spesiaal gedrukte koeverte hiervoor by die deure beskikbaar. Die fonds staan nou al op R82 150. Baie dankie aan almal wat reeds bygedra het!

BELANGRIKE DATUMS DIE KOMENDE PAAR WEKE Sani-Pas: Ons jeug vertrek vroegoggend 6 Julie om later die dag die pas op te stap. Die 8ste stap die Jeug die hoogste suiderlike punt naas Kilimanjaro en die 10de stap hulle weer die pas af. Die 11de is die Jeug terug in Gauteng. Hulle pak ook die tienerkamp as pelgrimstog aan. Werner en Rentia is baie dankbaar dat die plekke gevul is en so baie tieners ingeskryf het. KIDSGAMES: Kidsgames is ’n vakansieprogram vir Gr 1-6 kinders. Gr 7 – 12 kinders word as leiers aangewend. Sien asb. die plakkate wat oral opgesit is vir meer volledige inligting oor datums en plekke. Koste: R550 pp vir 1 week, R1 050 vir 2 weke. (Spesiale tariewe geld egter vir Loflandkinders) Om te registreer stuur e-pos na [email protected].

Doopvoorbereiding 06 Augustus en 13 Augustus 2016

Neem asseblief kennis dat daar van alle ouers wat ‘’n eersteling wil laat doop verwag word om Doopvoorbereidingkursus by te woon, voor die doopgeleentheid. Die kursus in volgende kwartaal is op Saterdag 06 Augustus en 13 Augustus 2016 vanaf 09h00 tot 11h00. Kontak asseblief die kerkkantoor om in te skryf.

Maak ’n bydrae of doen ’n betaling met SnapScan!

Gemeentekamp: Weesgesrus Ons het weer ’n gemeentekamp in Oktober by Weesgerus oor die naweek van 7-9 Oktober 2016. Kom span uit en neem deel aan die energieke program wat ons tieners aanbied (ag ons mag 'n bietjie spog)! Bespreek by die oord en laat ons weet as julle saamgaan asb. Weesgerus se kontaknommer is: 014 718 7100.

Verf van kerk se vensterrame.

Tydens die Raakvatdag verlede jaar is die stopverf van die meeste vensters vervang. Dit moet nou geverf word. Ons nooi lidmate wat graag die takie vir ons wil verrig (verf word voorsien) om met Petrus Coetsee te skakel by 082 461 8124 om hulp aan te bied.

Finanasies: Mei 2016Inkomste Werklik Begroot Afwyking Werklik Begroot AfwykingDankoffers:Maandeliks R 227,862 R 257,177 -R 29,315 R 685,072 R 775,341 -R 90,269Erediens R 38,205 R 43,300 -R 5,095 R 100,473 R 112,500 -R 12,027Jaarliks (10de Mnd) R 12,000 R 0 R 12,000 R 12,000 R 0 R 12,000Ander inkomste R 63,374 R 34,250 R 29,124 R 209,139 R 102,750 R 106,389Totale inkomste: R 341,441 334,727 6,714 R 1,006,684 R 990,591 16,093 Totale Uitgawes 382,523 413,063 30,540 1,202,456 1,280,929 78,473

Huidige maand Jaar tot datum

Debietorder betalings: Lidmate wat per debietorder maandeliks bydra se inskrywing op hulle bankstate sal voortaan verskyn as: SagePay NGKAS D O. Neem asb. kennis.

Datum Tyd Gebeurtenis

20 Junie Maandag

19h00

Sentrale Kerkraadsvergadering

23 Junie Donderdag

10:00 10:00

Senior Selgroep Biduur Tuiste vir Bejaardes – Ds. Coen Jacobs

24 Junie Vrydag

SKOLE SLUIT

26 Junie Sondag

08:00 09:00 12:00

Gebedsgroep (Gebedskamer) Erediens – Ds. Werner Schroeder Sotho erediens in die Koffiekamer

LIEF EN LEED

Susan van Zyl 011 869 1787, Gert Coetzee 011 869 7222, Lizanne Joubert 073 456 2982,

Riaan Cloete 084 510 3550.

• Anna du Plessis – Sterk steeds by die huis aan na haar ingrypende operasie.

• Rosalette en Johan Botha se seuntjie Chris van 4 jaar oud se beenmurg resultate het

teruggekom. Alhoewel die smeer skoon was en geen blastosele gewys het nie het die vloeiresultate

nogsteeds kankerselle gewys. Hy word dus oorgeplaas na hoë risiko chemo program vanaf

Maandag. Baie Belangrik. Hulle soek bloed vir hom. U kan by die bloedbank bloed skenk. O +

of O-.

• Rona Muller – Sy het radikale omkeer gemaak. Ons is baie dankbaar. Sy is nog steeds op

ventilator maar het reeds probeer praat en is by haar volle bewussyn. Hopelik is die ventilator af

by die naweek en haal sy self asem.

• Riaan Cloete – Hy het terugvoer gekry en gaan vir die volgende 6 maande elke 3 weke chemo kry.

Daar sal nog beenmurg toetse ook gedoen word.