32
NKABV 3L^LUZ^L[LUZRHWWL Graad 10 Hersienings- Graad Graad boek raad 10 d 10 aad 10 aad 10 0 ad 10 boek Eksamen ings- ngs - - He Hersien rs H Hersienings- nings- nings- 10 ad 10 d 10 0 d 10 s nin ning nings k k s- k k s k k s k k k k ek ek ek ek boe boe oe oe in boe boe oe oe ng oek oek boek boek k k k k oe oe oe oe bo bo bo bo oek oek oek b b b bo bo bo boek ieni ie ersi s s ersienin ni nin nin He He He en e eni ni en Eksame k sam sa ksame ksam ien a rsi k rs i rsie s Eksame m Eksa Ek k er er er E Her E e Her Eksamen Hersienings-

Verken Lewenswetenskappe Graad 10 Eksamenhersieningsboek

Embed Size (px)

DESCRIPTION

booo

Citation preview

  • NKABV

    3L^LUZ^L[LUZRHWWL

    Graad 10

    Hersienings-

    Graad 10

    Graad 10boek

    Graad 10

    Graad 10

    Graad 10

    Graad 10

    Graad 10

    Graad 10boekE

    ksamen

    Hersienings-

    Hersienings-

    Hersienings-

    Hersienings-

    Hersienings-

    Hersienings-

    Hersienings-

    Hersienings-

    Hersienings-

    Hersienings-

    Hersienings-

    Graad 10

    Graad 10

    Graad 10

    Graad 10

    Graad 10

    Hersienings-

    Hersienings-

    Hersienings-

    Hersienings-

    Hersienings-

    Hersienings-

    Hersienings-boekHersi

    enings-

    boekHersienings

    -boekHersi

    enings-

    Hersienings-boekHersi

    enings-

    boekHersienings

    -boekHersi

    enings-

    Hersienings-boekHersi

    enings-

    boekHersienings

    -boekHersi

    enings-

    Hersienings-boekHersi

    enings-

    boekHersienings

    -boekHersi

    enings-

    boekboekboekboekboekboekboekboekboekboekboekboekboekboekboekHersienings

    -boekHersi

    enings-

    boekHersienings

    -boekHersi

    enings-

    Hersienings-boekHersi

    enings-

    boekHersienings

    -boekHersi

    enings-

    Hersienings-boekHersi

    enings-

    boekHersienings

    -boekHersi

    enings-

    boekboekboekboekboekboekboekboekboekboekboekboekboekboekboekboekboekboekboekboekboekboekboekboekboekboekboekboekboekboekboekHersienings

    -Hersien

    ings-Hersien

    ings-Hersien

    ings-Hersien

    ings-Hersien

    ings-Hersien

    ings-Hersien

    ings-Hersien

    ings-Hersien

    ings-Hersien

    ings-Hersien

    ings-Hersien

    ings-Eksamen

    Hersienings-

    Hersienings-Eksam

    en

    Hersienings-Eksam

    enEksam

    enEksam

    en

    Hersienings-Eksam

    en

    Hersienings-

    Hersienings-Eksam

    en

    Hersienings-Eksam

    enEksam

    enEksam

    enEksam

    enEksam

    enEksam

    enEksam

    enEksam

    enEksam

    en

    Hersienings-Eksam

    en

    Hersienings-

    Hersienings-Eksam

    en

    Hersienings-

    Hersienings-Eksam

    en

    Hersienings-

    Hersienings-Eksam

    en

    Hersienings-

    Hersienings-Eksam

    en

    Hersienings-Eksam

    enEksam

    enEksam

    enEksam

    enEksam

    en

    Hersienings-Eksam

    en

    Hersienings-

    Hersienings-Eksam

    en

    Hersienings-

    Hersienings-Eksam

    en

    Hersienings-Eksam

    enEksam

    en

    Hersienings-Eksam

    en

    Hersienings-

    Hersienings-Eksam

    en

    Hersienings-

    Hersienings-Eksam

    en

    Hersienings-Eksam

    en

    Hersienings-

    Verken_Exam Practice Book_COVER_Lewenswetenskappe_Gr10.indd 2 2011/09/02 3:14 PM

  • Graad 10 LEWENSWETENSKAPPE

    TOETS EEN Punte: 75

    VRAAG 1 Verskeie moontlike antwoorde word voorsien vir elke vraag. Skryf slegs die letter van die korrekte antwoord langs die ooreenstemmende nommer neer. 1.1 Elke nuwe sel wat deur mitose gevorm word, sal die volgende aantal chromosome h ...

    A die helfte van die chromosome B n volle stel chromosome C twee maal die hoeveelheid chromosome D twee nuwe nukleusse (2)

    1.2 Watter een van die volgende is NIE n funksie van mitose nie?

    A groei B herstel C aseksuele voortplanting in eensellige organismes D die vorming van geslagselle (2)

    1.3 As n sel deur mitose verdeel, hoeveel selle sal daar na drie verdelings wees?

    A 3 selle B 4 selle C 8 selle D 16 selle (2)

    1.4 Bestudeer die volgende diagram.

    Die sel se aantal chromosome is

    A 2 B 4 C 6

    Lewenswetenskappe Toetse.pdf 1 7/2/2011 4:10:53 PM

  • 2

    D 8 (2) 1.5 In n selkern word die garingagtige strukture die volgende genoem ...

    A sentriool B sentrosoom C sentromeer D chromosome (2)

    1.6 Die organelle wat proteene vervaardig, word een van die volgende genoem

    A ribosome B mitochondria C chloroplaste D kernliggaampies/nukleolusse (2)

    1.7 Daardie deel van die plantsel wat verantwoordelik is vir ondersteuning, is

    A slegs die selwand. B slegs die vakuool. C die selwand en die selkern. D die selwand en die vakuool. (2)

    1.8 Watter van die volgende is wateroplosbaar?

    A vitamien A B vitamien B C vitamien D D vitamien E (2)

    1.9 Watter van die volgende tipes plantweefsel speel NIE n belangrike rol in die

    ondersteuning van die plant nie?

    A kollenchiem B sklerenchiem C parenchiem D xileem (2)

    1.10 Die korrekte term vir waterverlies deur n blaar se oppervlak is...

    A translokasie. B verdamping. C deurskynend. D transpirasie. (2)

    [20]

    Lewenswetenskappe Toetse.pdf 2 7/2/2011 4:10:53 PM

  • 3

    VRAAG 2 Verskaf die korrekte term vir elk van die volgende. Skryf slegs die term langs die toepaslike vraagnommer neer. 2.1 Die chemiese indikator wat gebruik word om vir die aanwesigheid van stysel te toets. (1) 2.2 Lang, spiraalvormige, garingagtige strukture wat uit DNS bestaan en in die selkern

    aangetref word. (1) 2.3 Vakuole of blasies wat ensieme bevat wat dooie of ou selle afbreek. (1) 2.4 Die studie van selle en weefsel. (1) 2.5 Die soogdierweefsel wat gespesialiseerd geraak het as bergingsweefsel. (1) [5] VRAAG 3 Elk van die volgende vrae bestaan uit n stelling of beskrywing in die eerste kolom en twee items [genommer (a) en (b)] in die tweede kolom. Besluit watter item(s) hou verband met die stelling of beskrywing. Skryf jou keuse langs die relevante vraagnommer deur die volgende kodes te gebruik:

    x A as slegs item (a) na die stelling of beskrywing verwys. x B as slegs item (b) na die stelling of beskrywing verwys. x C as beide items (a) en (b) na die stelling of beskrywing verwys. x D as nie een van die items na die stelling of beskrywing verwys nie.

    Stelling of beskrywing Items

    3.1 Bloedselle (a) leukosiete (b) plasma

    3.2 Immuunstelsel (a) fagosiete (b) limfosiete

    3.3 Inaseming (a) diagram ontspan (b) Maagspiere trek saam

    3.4 Eet nie genoeg nie (a) marasme (b) anoreksie

    3.5 Dierweefsel (a) epiteelagtige (b) kollenchiem

    [10]

    Lewenswetenskappe Toetse.pdf 3 7/2/2011 4:10:53 PM

  • 4

    VRAAG 4 Bestudeer onderstaande diagram en beantwoord die daaropvolgende vrae.

    4.1 Is dit n plant- of diersel? Gee DRIE sigbare redes vir jou antwoord. (4) 4.2 Voorsien A tot F van byskrifte. (6) 4.3 Gee slegs die letter van die deel van die sel

    a) waarin sellulre respirasie voorkom. (1) b) wat die spoelvesels gedurende seldeling vorm. (1) c) wat alle sellulre metabolisme beheer. (1) d) wat die ingang en uitgang van stowwe beheer. (1) e) wat betrokke is by proteensintese. (1)

    [15] VRAAG 5 Kyk na onderstaande diagram en beantwoord die daaropvolgende vrae.

    5.1 Identifiseer weefsel A. (1) 5.2 Watter deel van die liggaam word hiermee uitgevoer? (2) 5.3 Noem die funksie van hierdie weefsel. (1) 5.4 Noem die gespesialiseerde selle in hierdie weefsel wat slym afskei. (1) [5]

    Lewenswetenskappe Toetse.pdf 4 7/2/2011 4:10:53 PM

  • 5

    VRAAG 6 Onderstaande diagram toon die aksie van n ensiem aan.

    6.1 Wat is n ensiem? (1) 6.2 Voorsien A tot D van byskrifte. (4) 6.3 Lys TWEE eienskappe van ensieme. (2) 6.4 Ensieme wat vette en proteene afbreek, word dikwels by waspoeiers gevoeg. Gee

    DRIE redes waarom die byvoeging van ensieme waspoeier meer effektief maak. (3) [10] VRAAG 7 Kyk na onderstaande diagramme en beantwoord die daaropvolgende vrae.

    A B C

    7.1 Identifiseer die weefsel by A tot C. (3) 7.2 Gee EEN funksie van weefsel A. (1) 7.3 Hoe verskil die matriks van weefsel A van die matriks van weefsel B? (2) 7.4 a) Waar in die asemhalingstelsel sal jy weefsel B aantref? (1)

    b) Gee die funksie van weefsel B in die asemhalingstelsel. (1) 7.5 a) In watter deel van die asemhalingstelsel sal jy weefsel C vind? (1)

    b) Gee die funksie van weefsel C in asemhaling. (1) [10]

    [TOTAAL: 75 punte]

    Lewenswetenskappe Toetse.pdf 5 7/2/2011 4:10:53 PM

  • 6

    Graad 10 LEWENSWETENSKAPPE

    TOETS TWEE Punte: 70

    VRAAG 1 Verskeie moontlike antwoorde word voorsien vir elke vraag. Skryf slegs die letter van die korrekte antwoord langs die ooreenstemmende nommer neer. 1.1 Bestudeer onderstaande diagram wat n deursnit van n dikotiele blaar aantoon.

    Die selle wat deur 2 aangedui word, is ...

    A sponsige mesofil. B palissade mesofil. C epidermiese selle. D sluitselle. (2)

    1.2 Watter van die volgende maak NIE deel uit van n neuron of senusel nie?

    A dendriet B akson C murgagtige skede D sweephare (2)

    1.3 Die soort epiteelweefsel wat op die oppervlak van die vel aangetref word, is

    A skubvormig. B kubusvormig. C kolomvormig. D met sweephare. (2)

    1.4 Watter van die volgende tipes plantweefsel speel NIE n belangrike rol in die

    ondersteuning van die plant nie?

    A kollenchiem B sklerenchiem C parenchiem D xileem (2)

    [8]

    Lewenswetenskappe Toetse.pdf 6 7/2/2011 4:10:53 PM

  • 7

    VRAAG 2 Verskaf die korrekte term vir elk van die volgende. Skryf slegs die term langs die toepaslike vraagnommer neer. 2.1 n Groep eenderse selle wat n spesifieke funksie verrig. (1) 2.2 Spiere wat aan die skelet vasgeheg is en ons help om te beweeg. (1) 2.3 n Groep weefsels wat saamwerk om n sekere funksie te verrig. (1) 2.4 Gespesialiseerde epidermisselle wat rondom die stomata van plante aangetref word. (1) 2.5 Die grondstof wat tussen selle gevind word waaruit weefsels bestaan. (1) 2.6 Die wetenskaplike term vir n senuweesel. (1) 2.7 Die dun wasagtige lagie wat verhoed dat die blaaroppervlak vog verloor. (1) [7] VRAAG 3 Skryf die letter van die stelling/beskrywing in Kolom B neer wat die beste by die term in Kolom A pas.

    Kolom A Kolom B 3.1 Beenweefsel A Dendriete en aksons 3.2 Kraakbeen B Skleriede 3.3 Neurons C Haversiese kanale 3.4 Hart D Onwillekeurige spier 3.5 Gladde spier E Chondrosiete 3.6 Wortelkorteks F Sifvate 3.7 Sklerenchiemweefsel G Willekeurige spier 3.8 Xileem H Hartspier 3.9 Floem I Trageede 3.10 Epidermis J Parenchiem K Wortelhare en sluitselle

    [10] VRAAG 4 Elk van die volgende vrae bestaan uit n stelling of beskrywing in die eerste kolom en twee items [genommer (a) en (b)] in die tweede kolom. Besluit watter item (s) pas by die stelling of beskrywing. Skryf jou keuse langs die betrokke vraagnommer neer deur die volgende kodes te gebruik:

    x A as slegs een item (a) na die stelling of beskrywing verwys. x B as slegs een item (b) na die stelling of beskrywing verwys. x C as beide items (a) en (b) na die stelling of beskrywing verwys. x D as geen van die items na die stelling of beskrywing verwys nie.

    Stelling of beskrywing Items

    4.1 Spierweefsel (a) gestreepte (b) kardiaal/van die hart

    4.2 Diabetes (a) tekort aan insulien (b) tekort aan glukagon

    4.3 Gal (a) emulsifiseer vet (b) neutraliseer suur chym

    4.4 Voorkom tandbederf (a) swak sure (b) fluoried

    4.5 Groot honde (a) herbivore (b) karnivore [10]

    Lewenswetenskappe Toetse.pdf 7 7/2/2011 4:10:53 PM

  • 8

    VRAAG 5 Lees die volgende artikel en beantwoord die vrae wat volg.

    Menslike embrios is n belangrike bron van stamselle. Westerse lande soos die VSA, het die oes van menslike embrios vir stamselnavorsing verbied. Hierdie lande laat egter toe dat embrioniese stamselle uit ander lande ingevoer word. Belangegroepe is besorg daaroor dat biotegnologie-maatskappye arm vroue in ontwikkelende lande sal teiken deur hulle n paar duisend rand te betaal vir hul embrios. Die maatskappye, aan die ander kant, kan derduisende rande hieruit maak.

    5.1 Wat is n stamsel? (2) 5.2 Definieer die term biotegnologie. (2) 5.3 Wat kan gedoen word om te verhoed dat arm vroue deur biotegnologie-maatskappye

    geteiken word? (1) [5] VRAAG 6 n Amerikaanse biotegnologie maatskappy het onlangs aangekondig dat dit drie gekloonde klein hondjies te koop het. Die kleintjies is n kloon van n hond genaamd Missy, wat in 2001 dood is. Die genetiese materiaal is van Missy verkry voor sy dood is. Die hondjies sal op n veiling verkoop word, en die eerste bod begin by R884 000. 6.1 Wat is n kloon? (3) 6.2 Noem die eerste groot soogdier wat gekloon is. (1) 6.3 Gee twee redes waarom die biotegnologie maatskappy mense so duur laat betaal vir

    hierdie kleintjies? (2) 6.4 Sal die kleintjies in elke opsig identies wees aan Missy? Gee n rede vir jou antwoord. (2) 6.5 Behalwe dat troeteldiere gekloon kan word, noem nog VIER voordele van die kloning

    van groot soogdiere. (4) 6.6 As groot soogdiere dan gekloon kan word, glo wetenskaplikes dat die mens ook

    gekloon kan word. Stem jy saam met menslike kloning? Gee TWEE redes vir jou antwoord. (3)

    [15]

    Lewenswetenskappe Toetse.pdf 8 7/2/2011 4:10:53 PM

  • 9

    VRAAG 7 Lees die artikel en beantwoord die daaropvolgende vrae.

    Sutherlandia frutescens Algemene name: Kankerbos (Afrikaans); umnwele (isiXhosa and isiZulu); cancer bush (Engels)

    Dit is die plant waaroor die meeste gepraat word in die etnobotaniese wreld, aangesien dit bekend is vir sy reputasie as n kuur teen kanker, en n immuniteitversterker is in die behandeling van MIV/Vigs. Daar word nog deurlopend navorsing oor sy helende eienskappe gedoen.

    Dit is al lank bekend en gerespekteer as n medisinale plant in Afrika. Die oorspronklike inwoners van die Kaap, die Khoi San en die Nama, het dit hoofsaaklik gebruik om wonde te was en het dit mondelings geneem om koors af te bring.

    Sutherlandia word vandag nog steeds deur tradisionele genesers gebruik as n geneesmiddel vir n wye verskeidenheid siektes. Dit sluit in verkoues en griep, asma, TB, bronchitis, lewerprobleme, blaas, uterus en vrouekwale, diarree, maagsiektes, sooibrand, rugpyn en inflammasie. Dit word ook gebruik in die behandeling van verstandelike en emosionele stres.

    Daar is tot op hede nog geen wetenskaplike bewyse vir die talle aannames dat die plant kanker kan genees nie, maar daar is voorlopige kliniese bewyse dat dit n direkte anti-kanker effek het. Sutherlandi se werklik nut l daarin dat dit as n tonikum dien wat die liggaam bystaan om n siekte te hanteer. Kanker-, TB- en Vigspasinte verloor gewig en is geneig om weg te kwyn. Sutherlandia verbeter die eetlus dramaties en uitgeteerde pasinte begin weer gewig optel. Dit is ook bekend daarvoor dat dit die energievlakke verbeter en gee n verhoogde gevoel van welsyn. Daar word gehoop dat behandeling met die Sutherlandia die progressie van MIV na Vigs sal vertraag.

    Aangehaal uit: www.plantzafrica.com

    7.1 Gee die isiXhosa en isiZulu algemene name vir Sutherlandia frutescens. (1) 7.2 Hoekom is Sutherlandia frutescens bekend as n medisinale plant? (2) 7.3 Waarvoor het die Khoi San en Namas die Sutherlandia gebruik? (2) 7.4 Noem die TWEE asemhalingsiektes wat tradisionele genesers met Sutherlandia

    behandel. (2) 7.5 Hoekom is die Sutherlandia voordelig vir pasinte met kanker, TB of Vigs? (4) 7.6 Sutherlandia word dikwels van die natuurlike wilde plantpopulasie geoes. Deur die

    Sutherlandia te kloon, kan seker gemaak word dat die plante wat geoes word, vervang word om te verhoed dat die Sutherlandia wat in die veld groei, n bedreigde spesie raak. Lys die stappe wat n wetenskaplike sal neem om die Sutherlandia te kloon deur gebruik te maak van plantweefselkultuur-tegnieke. (4)

    [15]

    [TOTAAL: 70 punte]

    Lewenswetenskappe Toetse.pdf 9 7/2/2011 4:10:53 PM

  • 10

    Graad 10 LEWENSWETENSKAPPE

    TOETS DRIE Punte: 90

    VRAAG 1 Verskeie moontlike antwoorde word voorsien vir elke vraag. Skryf slegs die letter van die korrekte antwoord langs die ooreenstemmende nommer neer. 1.1 Bestudeer die volgende voedelselweb van n boom.

    Die korrekte volgorde van die trofiese vlakke wat 1, 2 en 3 genommer is, is

    1 2 3 A Produsent Sekondre verbruiker Primre verbruiker B Produsent Primre verbruiker Sekondre verbruiker C Primre verbruiker Produsent Sekondre verbruiker D Sekondre verbruiker Primre verbruiker Produsent

    (2) 1.2 Al die dele van die Aarde waarop lewe bestaan

    A biomassa B biosfeer C biotiese faktore D abiotiese faktore (2)

    Lewenswetenskappe Toetse.pdf 10 7/2/2011 4:10:53 PM

  • 11

    1.3 Watter van die volgende paaie dra die meeste energie na die mens oor?

    (2) 1.4 Watter van die volgende is NIE n fisiografiese faktor nie?

    A helling B presipitasie C aspek D hoogte (2)

    1.5 Die luglaag wat die Aarde omring, is die

    A litosfeer. B hidrosfeer. C atmosfeer. D biosfeer. (2)

    [10] VRAAG 2 Verskaf die korrekte term vir elk van die volgende. Skryf slegs die term langs die toepaslike vraagnommer neer. 2.1 n Stel voedselkettings wat onderling verbind is (1) 2.2 n Organisme wat slegs in die water leef. (1) 2.3 n Bioom wat gekenmerk word deur groot bome en struike wat van skadu hou, wat

    daaronder groei. (1) 2.4 Alle lewende organismes in n ekostelsel. (1) 2.5 n Organisme wat nie inheems aan n gebied is nie en wat n probleem begin word. (1) [5]

    Lewenswetenskappe Toetse.pdf 11 7/2/2011 4:10:53 PM

  • 12

    VRAAG 3 Bestudeer onderstaande kaart.

    3.1 Noem die biome wat van 1 tot 5 op die kaart genommer is. (5) 3.2 Skryf slegs die nommer neer van die bioom wat:

    a) proteas, erikas en Kaapse riet bevat.

    b) die grootste aantal sukkulente plantspesies in die wreld het.

    c) as die bosveld bekend staan.

    d) meestal uit grasse met diep, donker vrugbare grond bestaan.

    e) uit inheemse woude bestaan. (5) [10] VRAAG 4 Voltooi die volgende tabel. Skryf die vraagnommer neer en die korrekte antwoord langsaan.

    Bloedkomponent Struktuur Funksie

    Plasma Strooitjie het 4.1 verkleur. Vervoer stowwe deur die liggaam.

    Rooibloedselle 4.2 skyf met groot oppervlak. Bevat rooi pigmentsel, nl. 4.3 Vervoer 4.4 en 4.5 deur die liggaam.

    4.6 bloedselle Het 4.7 met verskillende vorme. Beskerm die liggaam teen 4.8

    4.9 Selfragmente Speel n belangrike rol in bloed 4.10

    [10]

    Lewenswetenskappe Toetse.pdf 12 7/2/2011 4:10:53 PM

  • 13

    VRAAG 5 Die bloedalkohol-inhoud van mense wat aan onnatuurlike oorsake dood of gehospitaliseer is weens beserings, is in vier kategorie geneem. Onderstaande grafiek toon die persentasie mense wie se bloedalkohol-inhoud bo die wettige limiet van 0,05g/100ml was.

    5.1 Watter persentasie mense wat aan onnatuurlike oorsake in Johannesburg dood is, se bloedalkohol-inhoud was oor die wettige limiet? (1)

    5.2 In watter stad het oor die 50% van die mense wat in die hospitaal opgeneem is, n bloedalkohol-inhoud oor die wettige limiet gehad? (1)

    5.3 As jy na die uitslag van die studie kyk, dink jy dat daar n verwantskap is tussen alkoholmisbruik en gevaarlike gedrag ? Gee n rede vir jou antwoord. (2)

    5.4 a) In watter deel van die spysverteringstelsel word alkohol in die bloed geabsorbeer? (1) b) Noem die orgaan in die liggaam wat alkohol afbreek. (1) c) Lys DRIE ander funksies van die genoemde orgaan in 5.4(b). (3)

    5.5 a) Wat is die wettige bloedalkohol-vlak? (1) b) Watter selle van die liggaam funksioneer nie voldoende nie wanneer iemand te

    veel gedrink het? (1) c) As n persoon meer as die wettige bloedalkohol-inhoud ingeneem het, wat mag hy

    of sy NIE doen nie? (1) 5.6 Daar is onlangs voorgestel dat die ouderdom waarop alkohol wettiglik gebruik mag

    word, verhoog word van 18 na 21. Is dit n goeie idee of nie? Gee redes vir jou antwoord. (3)

    [15] VRAAG 6 Grond bestaan uit klein deeltjies verweerde rots met wisselende groottes. Tussen die gronddeeltjies is organiese materiaal wat n gemeenskap mikro-organismes ondersteun. 6.1 Gee die wetenskaplike term vir grond. (1) 6.2 Noem TWEE tipes mikro-organismes wat in die grond aangetref word. (2)

    Lewenswetenskappe Toetse.pdf 13 7/2/2011 4:10:53 PM

  • 14

    6.3 Gee die wetenskaplike naam vir die organiese materiaal wat in die grond aangetref word. (1)

    6.4 Noem die drie soorte grond. Gee TWEE eienskappe van elke grondsoort. (9) 6.5 Watter grondsoort is die beste vir saaigewasse? Gee n rede vir jou antwoord. (2) 6.6 Gronderosie is n ernstige ekologiese probleem in Suid-Afrika. Daar gaan omtrent 350

    metrieke ton bogrond elke jaar verlore. a) Wat veroorsaak gronderosie? (3)

    b) Lys TWEE maniere waarop gronderosie voorkom kan word. (2) [20] VRAAG 7 Aalwyne groei gewoonlik op rotsagtige hellings wat noord front, veral in die Oos-Kaap. Kyk na onderstaande diagram en beantwoord die volgende vrae.

    7.1 Is die aalwyn hidrofiet, xerofiet of mesofiet? Gee EEN sigbare rede vir jou antwoord. (2) 7.2 Lys DRIE abiotiese faktore wat in die diagram aangetoon word. (3) 7.3 Hoekom verkies aalwyne die noordelike hange eerder as die suidelike hange? (2) 7.4 Aalwynblare se sap is bitter. Verduidelik hoe dit die aalwyn tot voordeel strek. (2) 7.5 Aalwyne blom net in die renseisoen. Gee EEN rede hoekom dit so is. (1) [10] VRAAG 8 Ekotoerisme is die snelgroeiendste segment van die toerismebedryf in Suid-Afrika. Dit skep werk deurdat 1 uit elke 25 mense in hierdie bedryf in diens geneem word. Ongeveer 5,6 miljoen buitelandse besoekers het in 2003 na Suid-Afrika gekom vir vakansiedoeleindes. Hierdie besoekers bring ongeveer 3,6%van die BBP die land in. 8.1 Wat is ekotoerisme? (2) 8.2 Hoekom is ekotoerisme die snelgroeiendste segment in die toerismebedryf in Suid-

    Afrika? (3) 8.3 Baie ekotoeriste kom na Suid-Afrika om die Groot Vyf te sien.

    a) Wat is die Groot Vyf? (2) b) Watter bioom moet die ekotoeriste besoek om die Groot Vyf te sien? (1)

    8.4 Watter bioom, stel jy voor, moet die ekotoeriste besoek as hulle die volgende wil sien: a) proteas, erikas en Kaapse riet? (1) b) reusagtige bome, soos die geelhout en stinkhout? (1)

    [10]

    [TOTAAL: 90 punte]

    Lewenswetenskappe Toetse.pdf 14 7/2/2011 4:10:54 PM

  • 15

    Graad 10 LEWENSWETENSKAPPE

    TOETS VIER Punte: 80

    VRAAG 1 Verskeie moontlike antwoorde word voorsien vir elke vraag. Skryf slegs die letter van die korrekte antwoord langs die ooreenstemmende nommer neer. 1.1 In die drie-domein klassifikasiestelsel bestaan die eukaria uit

    A prokariotiese bakterie. B slegs eukariotiese plante. C plante en diere. D eukariotiese plante, diere, fungi en protista. (2)

    1.2 Die korrekte manier om die wetenskaplike naam vir n hond te skryf, is

    A canis familiaris. B Canis Familiaris. C Canis familiaris. D Canis familiaris. (2)

    1.3 Elke spesie kry n Latynse naam wat uit twee woorde bestaan en die volgende genoem

    word

    A Linnaeus. B dipool. C binomiaal. D polinomiaal. (2)

    1.4 Die persoon wat die vyf ryke-klassifikasiestelsel voorgestel het, is

    A Darwin. B Mendel. C Linnaeus. D Curie. (2)

    1.5 Organismes wat op die land lewe, word _________ organismes genoem.

    A terrestrile B akwatiese C mariene D drywende (2)

    [10] VRAAG 2 Verskaf die korrekte term vir elk van die volgende. Skryf slegs die term langs die toepaslike vraagnommer neer. 2.1 n Spesie wat slegs op een spesifieke plek op die Aarde aangetref word. (1) 2.2 n Organisme wat op dooie of ontbindende materiaal lewe, bv. n sampioen (1) 2.3 Die wetenskaplike naamgewing van organismes (1)

    Lewenswetenskappe Toetse.pdf 15 7/2/2011 4:10:54 PM

  • 16

    2.4 Organismes wie se liggame uit baie selle bestaan (1) 2.5 Die klassifikasie en naamgewing/ van diere (1) [5] VRAAG 3 Volgens die vyfryke-klassifikasiestelsel behoort elke organisme wat hieronder aangedui word, aan n ander ryk. Voltooi die tabel deur die ontbrekende woorde in te vul.

    ORGANISME

    Prokarioties of eukarioties? 3.1 3.2 3.3 Eukarioties 3.4

    Eensellig of veelsellig? 3.5

    Eensellig of veelsellig 3.6 3.7 Veelsellig

    Voorbeeld 3.8 Paramecium (protiste) 3.9 Mielieplant 3.10

    [10] VRAAG 4 Kyk na die diagram hieronder en beantwoord die volgende vrae.

    4.1 Identifiseer die dier in die diagram. (1) 4.2 Wanneer en waar in Suid-Afrika is dit die eerste keer ontdek? (2) 4.3 Professor JLB Smith het hierdie ongewone vis Latimeria genoem. Na wie het hy dit

    vernoem? (1) 4.4 Hoekom word hierdie dier n lewende fossiel genoem? (2) 4.5 Tussen watter twee groepe diere, vermoed wetenskaplikes, is hierdie lewende fossiel

    die skakel? (2) 4.6 Noem TWEE maniere waarop die liggaam van die vis verskil van die beenvisse wat ons

    vandag kry. (2) [10]

    Lewenswetenskappe Toetse.pdf 16 7/2/2011 4:10:54 PM

  • 17

    VRAAG 5 Kyk na die vloeidiagram hieronder wat die evolusie van die moderne olifant aandui.

    5.1 Noem die voorvader van die olifant. (1) 5.2 Wanneer het die voorvader van die olifant die eerste keer op Aarde voorgekom? (1) 5.3 Hoe verskil die voorvader van die moderne olifant? (3) 5.4 Gee die wetenskaplike naam van die Afrika-olifant. (1) 5.5 Wie het volgens die vloeidiagram eerste ontwikkel die Afrika-olifant of die mammoet? (1) 5.6 Wanneer het die mammoet uitgesterf? (1) 5.7 Word die Afrika-olifant deur uitwissing bedreig? Gee n rede vir jou antwoord. (2) [10]

    Lewenswetenskappe Toetse.pdf 17 7/2/2011 4:10:54 PM

  • 18

    VRAAG 6 Kyk na die vloeidiagram hieronder en beantwoord die volgende vrae.

    6.1 Noem die klassifikasiestelsel wat in die vloeidiagram genoem word. (1) 6.2 Hoe verskil bogenoemde klassifikasiestelsel van die drie-domein stelsel? (2) 6.3 In watter twee groepe het wetenskaplikes lewende organismes in die tweeryk-stelsel

    opgedeel? (2) 6.4 Hoekom het wetenskaplikes aanvanklik die twee-ryke stelsel gebruik? (2) 6.5 Binne die Plantae,

    a) watter groep kom vandag die meeste op Aarde voor? (1) b) watter groep het eerste gevolueer? (1)

    6.6 In 2005 het wetenskaplikes baie ou fossiele in Namibi gevind en as reuse-bakterie gedentifiseer. Aan watter ryk behoort hierdie bakterie? (1)

    [10] VRAAG 7 Die Afrika-olifant is n voorbeeld van n hoeksteen-spesie. 7.1 Wat is n hoeksteen-spesie? (2) 7.2 Lys DRIE belangrike stappe wat geneem is om die Afrika-olifant te bewaar. (3) [5]

    Lewenswetenskappe Toetse.pdf 18 7/2/2011 4:10:54 PM

  • 19

    VRAAG 8 Onderstaande tabel toon die aantal bedreigde groepe of taksa organismes in verskeie streke in Suid-Afrika in 1980 en 1995. Kyk daarna en beantwoord dan die volgende vrae.

    Jaar Aantal bedreigde groepe of taksa

    Kaap KwaZulu-Natal Vrystaat Gauteng

    1980 1 567 168 23 221

    1995 2 693 397 58 388

    8.1 Teken n staafgrafiek om die aantal bedreigde groepe of taksa in verskeie streke in Suid-Afrika (1980 en 1995) aan te dui. (8)

    8.2 Watter streek toon die grootste toename in die aantal bedreigde groepe tussen 1980 en

    1995? Wys jou bewerking. (3) 8.3 a) Watter streek het die grootste aantal bedreigde groepe of taksa? (1)

    b) Noem die twee spesieryke biome wat in die streek voorkom. (2)

    c) Die twee biome wat in 8.3(b) genoem is, het n ho aantal endemiese spesies. Hoekom verhoog hierdie faktor die kwesbaarheid van die groepe spesies wat in hierdie biome leef? (3)

    8.4 Indien data oor die aantal bedreigde groepe weer hierdie jaar ingesamel sou word,

    voorspel watter neiging jy verwag om waar te neem. Gee redes vir jou antwoord. (3) [20]

    [TOTAAL: 80 punte]

    Lewenswetenskappe Toetse.pdf 19 7/2/2011 4:10:54 PM

  • 20

    Graad 10 LEWENSWETENSKAPPE TOETS EEN MEMO

    VRAAG 1 1.1 B 99 (2) 1.2 D 99 (2) 1.3 C 99 (2) 1.4 B 99 (2) 1.5 B 99 (2) 1.6 A 99 (2) 1.7 D 99 (2) 1.8 B 99 (2) 1.9 C 99 (2) 1.10 D 99 (2) [20] VRAAG 2 2.1 Jodium-oplossing 9 (1) 2.2 Chromosome 9 (1) 2.3 Lisosome 9 (1) 2.4 Histologie 9 (1) 2.5 Vetweefsel 9 (1) [5] VRAAG 3 3.1 A 99 (2) 3.2 C 99 (2) 3.3 D 99 (2) 3.4 C 99 (2) 3.5 A 99 (2) [10] VRAAG 4 4.1 Diersel 9 en enige drie van die volgende redes:

    x Sel word slegs deur selmembraan omring (9) x Sentriool aanwesig (9) x Geen plastiese aanwesig nie (9) x Onrelmatige vorm (9) (4)

    4.2 A Selmembraan 9

    B Sitoplasma 9 C Kernomhulsel 9 D Nukleolus 9 E Selkern 9 F Mitochondrium 9 (6)

    4.3 a) F 9 (1)

    b) G 9 (1) c) E 9 (1) d) A 9 (1) e) H 9 (1)

    [15]

    Lewenswetenskappe Toetse.pdf 20 7/2/2011 4:10:54 PM

  • 21

    VRAAG 5 5.1 Haaragtige epiteelweefsel 9 (1) 5.2 Enige twee van die volgende:

    x Tragea (9) x Neusgange (9) x Bronchi (9) x Farinks (9) (2)

    5.3 Vang stofdeeltjies uit die lug op. 9 (1) 5.4 Bekerselle 9 (1) [5] VRAAG 6 6.1 n Ensiem is n biologiese katalisator. 9 (1) 6.2 A Ensiem 9

    B Substratum 9 C Ensiem-substraat kompleks 9 D Produk 9 (4)

    6.3 Enige twee van die volgende:

    x Hulle is substraat-spesifiek. (9) x Hulle is pH-spesifiek. (9) x Hulle versnel chemiese reaksies. (9) x Hulle funksioneer die beste by n optimum temperatuur. (9) (2)

    6.4 1) Die ensieme sal vet en proteen-gebaseerde vlekke afbreek en verwyder. 9

    2) Die ensieme is op hul effektiefste by 40 qC, dus hoef die water nie te warm te wees nie. Dit help energie bespaar. 9

    3) Dit is nie nodig om die materiaal fisies teen mekaar te vryf om die vlekke te verwyder nie, aangesien die ensieme dit chemies afbreek. 9 (3)

    [10] VRAAG 7 7.1 A Beenweefsel 9

    B Gladde kraakbeen / kraakbeenweefsel 9 C Willekeurige spierweefsel 9 (3)

    7.2 A: Vorm die skelet, wat belangrik is vir ondersteuning en beweging. 9 (1) 7.3 A Matriks word met kalsium en fosfaat verhard. 9

    B Matriks is meer buigbaar weens die kollageenvesels. 9 (2) 7.4 a) Die C-vormige kraakbeenringe in die tragea. 9 (1)

    b) Hou die tragea oop. 9 (1) 7.5 a) Diafragma of tussenribspiere 9 (1)

    b) Sametrekking en ontspanning maak inaseming en uitaseming moontlik. 9 (1) [10]

    [TOTAAL: 75 punte]

    Lewenswetenskappe Toetse.pdf 21 7/2/2011 4:10:54 PM

  • 22

    Graad 10 LEWENSWETENSKAPPE TOETS TWEE MEMO

    VRAAG 1 1.1 B 99 (2) 1.2 D 99 (2) 1.3 A 99 (2) 1.4 C 99 (2) [8] VRAAG 2 2.1 Weefsel 9 (1) 2.2 Skeletspiere 9 (1) 2.3 Orgaan 9 (1) 2.4 Sluitselle 9 (1) 2.5 Matriks 9 (1) 2.6 Neuron 9 (1) 2.7 Kutikula9 (1) [7] VRAAG 3 3.1 C 9 (1) 3.2 E 9 (1) 3.3 A 9 (1) 3.4 H 9 (1) 3.5 D 9 (1) 3.6 J 9 (1) 3.7 B 9 (1) 3.8 I 9 (1) 3.9 F 9 (1) 3.10 K 9 (1) [10] VRAAG 4 4.1 C 99 (2) 4.2 A 99 (2) 4.3 C 99 (2) 4.4 B 99 (2) 4.5 B 99 (2) [10] VRAAG 5 5.1 n Stamsel is n ongedifferensieerde sel 9 wat die vermo het om in enige ander soort

    sel te verander. 9 (2) 5.2 Die kommersile gebruik van biologiese stowwe 9 vir menslike gewin. 9 (2) 5.3 Wette om te voorkom dat vrouens geteiken word (9) en om mense op te voed (9) (1) [5] VRAAG 6 6.1 n Kloon is n lewende organisme 9 wat geneties identies 9 aan n ander individu is. 9 (3) 6.2 n Skaap / Dolly 9 (1)

    Lewenswetenskappe Toetse.pdf 22 7/2/2011 4:10:54 PM

  • 23

    6.3 Enige twee van die volgende: x Die tegnologie en kundigheid om soogdiere te kloon, is duur. (9) x Daar vind baie probeerslae plaas voordat n kloon gebore word. (9) x Die aardigheid om n gekloonde dier te besit. (9) (2)

    6.4 Hulle sal geneties identies wees, 9maar omdat hulle in verskillende omgewings gebore

    word wat elkeen sy unieke omgewingsinvloed het, sal hulle geaardhede verskil. 9 (2) 6.5 Om die getalle van skaars en bedreigde spesies te laat toeneem. 9

    Om troeteldiere wat doodgaan, te vervang. 9 Teling van organismes met spesifieke eienskappe wat benodig word. Byvoorbeeld koeie wat groot hoeveelhede melk produseer. 9 Kloning van organismes vir xeno-oorplanting. 9 (4)

    6.6 Stem saam 9 (en enige twee van die volgende redes):

    x Vervang bloedverwante wat gesterf het (9) x Laat paartjies van dieselfde geslag toe om kinders te h (9) x Stel n paartjie in staat om kinders te h as hulle vrugbaarheidsprobleme ondervind

    (9) OF Stem nie saam nie 9 (en enige twee van die volgende redes): x Morele redes (oneties) (9) x Kan dit nie beheer nie (9) x Meng in met natuur (9) (3)

    [15] VRAAG 7 7.1 Umnwele 9 (1) 7.2 Dit het n genesende werking 9in baie verskillende siektes en kwale. 9 (2) 7.3 Om wonde te was 9 en koors af te bring. 9 (2) 7.4 Enige twee van die volgende:

    x Verkoue en griep (9) x asma (9) x TB (9) x bronchitis (9) (2) 7.5 Kanker-, TB- en vigs-pasinte verloor gewig en is geneig om weg te kwyn. Sutherlandia

    verbeter die eetlus dramaties 9 en uitgeteerde pasinte begin weer gewig optel. 9 Dit is daarvoor bekend dat dit die energievlakke opstoot 9 en n verhoogde gevoel van welsyn laat. 9 (4)

    7.6 Stap 1: Klein stukkies plantweefsel word van die meristematiese streek van die plant

    afgesny. Word eksplante genoem. 9 Stap 2: Eksplante word op voedingsryke agar geplaas. 9 Stap 3: Die eksplante begin verdeel om n massa selletjies, die kallus, te vorm. 9 Stap 4: Die kallus word met verskeie hormone behandel wat die selle stimuleer om te differensieer en plantembrios te vorm. 9 (4)

    [15]

    [TOTAAL: 70 punte]

    Lewenswetenskappe Toetse.pdf 23 7/2/2011 4:10:54 PM

  • 24

    Graad 10 LEWENSWETENSKAPPE TOETS DRIE MEMO

    VRAAG 1 1.1 B 99 (2) 1.2 B 99 (2) 1.3 B 99 (2) 1.4 B 99 (2) 1.5 C 99 (2) [10] VRAAG 2 2.1 voedselweb 9 (1) 2.2 Akwaties 9 (1) 2.3 Woud /bos 9 (1) 2.4 Biotiese potensiaal 9 (1) 2.5 Indringerspesie 9 (1) [5] VRAAG 3 3.1 1 Fynbos 9

    2 Sukkulente Karoo 9 3 Woud 9 4 Grasvlaktes 9 5 Savanne 9 (5)

    3.2 a) 1 9

    b) 2 9 c) 5 9 d) 4 9 e) 3 9 (5)

    [10] VRAAG 4 4.1 Vloeistof 9 (1) 4.2 Bikonkaaf 9 (1) 4.3 Hemoglobien 9 (1) 4.4 Suurstof / koolstofdioksied 9 (1) 4.5 Koolstofdioksied / suurstof 9 (1) 4.6 Wit 9 (1) 4.7 Selkerne 9 (1) 4.8 Bakterie / siekte / infeksie 9 (1) 4.9 Plaatjies 9 (1) 4.10 Stolling 9 (1) [10] VRAAG 5 5.1 40% 9 (1) 5.2 Port Elizabeth 9 (1) 5.3 Ja 9 en enige een van die volgende redes:

    x Baie mense wat aan onnatuurlike oorsake sterf of in die hospitaal vir beserings opgeneem word, het n ho bloedalkohol-inhoud. (9)

    Lewenswetenskappe Toetse.pdf 24 7/2/2011 4:10:54 PM

  • 25

    x Gevaarlike gedrag nadat alkohol ingeneem is, kan tot beserings of die dood lei. (9) x Wanneer iemand n ho bloedalkohol-inhoud het, is hy of sy geneig om betrokke te

    raak by gevaarlike gedrag en loop daarom n groter risiko om beseer te word of te sterf. (9) (2)

    5.4 a) maag 9 (1)

    b) lewer 9 (1) c) Enige drie van die volgende: x Skei gal af. (9) x Breek oortollige aminosure af. (9) x Berg oortollige glukose in die vorm van glikogeen. (9) x Vorm vet en cholesterol. (9) x Detoksifiseer skadelike stowwe in die liggaam, soos gifstowwe en dwelms. (9) (3)

    5.5 a) 0,05g/100ml 9 (1)

    b) Senuweeselle 9 (1) c) Bestuur n voertuig 9 (1)

    5.6 Ja. (9) Hoe ouer n mens is, hoe meer verantwoordelik sal die persoon wees oor die

    hoeveelheid alkohol wat hulle inneem. (99) OF Nee. (9) Dit sal geen verskil maak nie, want so baie minderjarige jongmense is betrokke by drankmisbruik in Suid-Afrika. (99) (3)

    [15] VRAAG 6 6.1 Edafies 9 (1) 6.2 Bakterie 9 en fungi 9 (2) 6.3 Humus 9 (1) 6.4 Sanderige grond 9 en enige twee van die volgende eienskappe:

    x Bind nie saam nie (9) x Kan nie water terughou nie (9) x Arm aan voedingstowwe (9) Leemgrond 9 en enige twee van die volgende eienskappe: x Bevat humus (9) x Behou water humus tree op soos spons (9) x Vrugbaar (9) Kleigrond 9 en enige twee van die volgende eienskappe: x Fyn grondpartikels (9) x Raak deurdrenk met water (9) x Laag in voedingstowwe (9) (9)

    6.5 Leemgrond. 9 Dit is vrugbaar en hou water. 9 (2) 6.6 a) Ontbossing 9, swak boerderypraktyk 9, oorbeweiding 9 (3)

    b) Verbeterde boerderytegnieke. 9 Plant groente om erosie te voorkom. 9 (2) [20] VRAAG 7 7.1 Xerofiete: 9 dik, vlesige blare. 9 (2) 7.2 Enige drie van die volgende:

    x lig (9) x temperatuur (9) x fisiografies (aspek en helling) (9) x grond (9) (3)

    7.3 Kry die meeste son; 9 warmer 9 (2)

    Lewenswetenskappe Toetse.pdf 25 7/2/2011 4:10:54 PM

  • 26

    7.4 Keer dat die blaar deur herbivore 9 geet word. 9 (2) 7.5 Blomme is nie droogtebestand nie. 9 (1) [10] VRAAG 8 8.1 Toeriste besoek n plek om dit te geniet en die biodiversiteit te waardeer, 9 terwyl dit

    die minimum impak op die omgewing het. 9 (2) 8.2 Suid-Afrika het n wye verskeidenheid biome met n ho biodiversiteit. 9 Suid-Afrika het

    baie wreldbekende bewaringsgebiede. 9 Daar is goeie infrastruktuur en die bewaringsgebiede kan maklik bereik word. 9 (3)

    8.3 a) Enige twee van die volgende: Jagters het die term Groot Vyf geskep, want hulle is die gevaarlikste diere om te voet

    te jag. (9) Die term word vandag deur natuurbewaarders gebuik. (9) Die Groot Vyf is die leeu, olifant, renoster, luiperd en buffel. (9) (2)

    b) savanne 9 (1) 8.4 a) fynbos 9 (1)

    b) woud 9 (1) [10]

    [TOTAAL: 90 punte]

    Lewenswetenskappe Toetse.pdf 26 7/2/2011 4:10:54 PM

  • 27

    Graad 10 LEWENSWETENSKAPPE TOETS VIER MEMO

    VRAAG 1 1.1 D 99 (2) 1.2 C 99 (2) 1.3 C 99 (2) 1.4 C 99 (2) 1.5 A 99 (2) [10] VRAAG 2 2.1 Endemies 9 (1) 2.2 Saprofiet 9 (1) 2.3 Taksonomie 9 (1) 2.4 Meersellig 9 (1) 2.5 taksonomie 9 (1) [5] VRAAG 3 3.1 Prokariote 9 (1) 3.2 Eukariote 9 (1) 3.3 Eukariote 9 (1) 3.4 Eukariote 9 (1) 3.5 Eensellig9 (1) 3.6 Veelsellig 9 (1) 3.7 Veelsellig 9 (1) 3.8 Bakterie 9 (1) 3.9 Fungi/sampioen 9 (1) 3.10 Dier/hond 9 (1) [10] VRAAG 4 4.1 Selakant 9 (1) 4.2 1938. 9 Dit is deur vissermanne naby Oos-Londen gevang. 9 (2) 4.3 Die vrou wat die vis gevang het en dit toe vir hom gewys het, M Latimer. 9 (1) 4.4 Dit word n lewende fossiel genoem, aangesien dit byna identies is aan die

    selakantfossiele 9 wat miljoene jaar gelede geleef het. 9 (2) 4.5 Vis 9 en amfibie 9 (2) 4.6 Gelobde, vlesige vinne 9 en ongewone liggaamsvorm 9 (2) [10] VRAAG 5 5.1 Palaeomastodon 9 (1) 5.2 83 mjg / Eoseen 9 (1) 5.3 Korter slurp 9, kleiner in grootte 9, klein tande 9 (3)

    Lewenswetenskappe Toetse.pdf 27 7/2/2011 4:10:54 PM

  • 28

    5.4 Loxodonta Africana 9 (1) 5.5 Afrika-olifant 9 (1) 5.6 10 000 jaar gelede 9 (1) 5.7 Ja. (9) Gebrek aan geskikte habitat. Bedreig deur wildstropers vir ivoortande. (9) OF

    Nee. (9) Baie wildparke gevestig. Olifante gemonitor en teen stropers beskerm. (9) (2) [10] VRAAG 6 6.1 Vyfryke-stelsel 9 (1) 6.2 In die vyfryke-stelsel word alle bakterie in een groep, die monera, gegroepeer. In die

    drie-domein stelsel bevat die eerste twee groepe bakterie 9 en die derde groep is n superryk wat Protoso, alge, plante en diere bevat. 9 (2)

    6.3 Plante 9 en diere 9 (2) 6.4 Hulle het nie mikroskope gehad nie, 9 dus het hulle nie geweet van die wreld van

    mikro-organismes nie. 9 (2) 6.5 a) angiosperme 9 (1)

    b) briofiete 9 (1) 6.6 Monera 9 (1) [10] VRAAG 7 7.1 n Hoeksteenspesie speel n ongewoon belangrike rol in n ekostelsel. 9 Hierdie spesie

    is belangrik om die vele ander spesies daar te onderhou. 9 (2) 7.2 x Beskerm deur die wet 9

    x Woon in bewaringsgebied wat die olifante beskerm 9 x Plaas verbod op die verkoop van ivoor en ivoorprodukte 9 (3)

    [5] VRAAG 8 8.1

    Puntetoekenning: x Korrekte soort grafiek 9 x Titel / opskrif van grafiek 9

    Lewenswetenskappe Toetse.pdf 28 7/2/2011 4:10:54 PM

  • 29

    x Korrekte byskrif vir X-as en Y-as 9 x Aanstip van stawe: - teken al 4 stelle stawe korrek (9999) - teken 3 stelle stawe korrek (999) - teken 2 stelle stawe korrek (99) - teken 1 stel stawe korrek (9) x Korrekte opskrif / sleutel is verskaf 9 (8)

    8.2 Kaap 9 2 693 1 567 = 1 126. 9 In al die ander streke is die toename minder as 250

    groepe of taksa. 9 (3) 8.3 a) Kaap 9 (1)

    b) Fynbos 9 en Sukkulente Karoo 9 (2) c) Hulle is baie habitat- en nisspesifiek. 9 As beide hiervan bedreig word of verlore

    gaan, 9 kan die spesie uitsterf. 9 (3) 8.4 Aantal bedreigde groepe sal toeneem. 9 (en enige twee van die volgende):

    x Habitatverlies (9) x Veranderende weerpatrone (9) x Uitheemse indringerspesies (9) OF Getalle van bedreigde groepe sal afneem 9 (en enige twee van die volgende): x Groter bewustheid (9) x Spesie word deur die wet beskerm (9) x Meer bewaringsgebiede (9) (3)

    [20]

    [TOTAAL: 80 punte]

    Lewenswetenskappe Toetse.pdf 29 7/2/2011 4:10:54 PM

  • 30

    Lewenswetenskappe Toetse.pdf 30 7/2/2011 4:10:54 PM

  • www.mml.co.za

    Maskew Miller Longman (Edms.) Bpk.Forestrylaan, Pinelands, Kaapstad

    Kantore in Johannesburg, Durban, King Williams Town, Pietersburg, Bloemfontein en YHUWHHQZRRUGLJHUVLQ0DNHQJHQPDDWVNDSS\HRUDOLQ6XLGHUHQ6HQWUDDO$IULND

    Webwerf: www.mml.co.za

    Maskew Miller Longman (Edms.) Bpk.

    $OOHUHJWHYRRUEHKRX*HHQJHGHHOWHYDQKLHUGLHERHNPDJVRQGHUVNULIWHOLNHYHUORIYDQGLHXLWJHZHUgereproduseer of in enige vorm of deur enige elektroniese of meganiese middel weergegee word QLHKHWV\GHXUIRWRNRSLULQJSODDWRIEDQGRSQDPHYHUPLNUROPLQJRIHQLJHDQGHUVWHOVHOYLUinligtingsbewaring.

    $OOHUHGHOLNHSRJLQJVLVDDQJHZHQGRPZHWWLJHNRSLHUHJKRXHUVRSWHVSRRU'LHXLWJHZHUYHUQHHPgraag van kopiereghouers indien enige regstellings of byvoegings gedoen moet word.

    Eerste uitgawe 2011

    ,6%1

    Verken_Exam Practice Book_COVER_Lewenswetenskappe_Gr10.indd 1 2011/09/02 3:14 PM