22
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief PUNTE: 150 TYD: 2½ uur Hierdie vraestel bestaan uit 14 bladsye. LEWENSWETENSKAPPE V1 MODEL 2012 NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 10

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 10...Lewenswetenskappe/V1 3 DBE/2012 NSS – Graad 10 Model Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief AFDELING A VRAAG 1 1.1 Verskeie opsies word as

  • Upload
    others

  • View
    27

  • Download
    0

Embed Size (px)

Citation preview

Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief

PUNTE: 150 TYD: 2½ uur

Hierdie vraestel bestaan uit 14 bladsye.

LEWENSWETENSKAPPE V1

MODEL 2012

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT

GRAAD 10

Lewenswetenskappe/V1 2 DBE/2012 NSS – Graad 10 Model

Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief

INSTRUKSIES EN INLIGTING Lees die volgende instruksies aandagtig deur voordat jy die vrae beantwoord. 1. 2. 3. 4. 5. 6. 7. 8. 9. 10. 11.

Beantwoord AL die vrae. Skryf AL die antwoorde in jou ANTWOORDEBOEK. Begin die antwoorde op ELKE vraag boaan 'n NUWE bladsy. Nommer die antwoorde korrek volgens die nommeringstelsel wat in hierdie vraestel gebruik is. Bied jou antwoorde volgens die instruksies van elke vraag aan. ALLE sketse moet met 'n potlood gemaak word en die byskrifte met blou of swart ink. Teken diagramme en vloeidiagramme slegs wanneer dit gevra word. Die diagramme in hierdie vraestel is NIE noodwendig volgens skaal geteken NIE. MOENIE grafiekpapier gebruik nie. Jy mag 'n nieprogrammeerbare sakrekenaar, gradeboog en passer gebruik. Skryf netjies en leesbaar.

Lewenswetenskappe/V1 3 DBE/2012 NSS – Graad 10 Model

Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief

AFDELING A VRAAG 1

1.1 Verskeie opsies word as moontlike antwoorde vir die volgende vrae gegee.

Kies die korrekte antwoord en skryf slegs die letter (A tot D) langs die vraagnommer (1.1.1 tot 1.1.9) in jou ANTWOORDEBOEK neer, byvoorbeeld 1.1.10 D.

1.1.1 Watter van die volgende bedek eksterne liggaamsoppervlakke en

voer die interne holtes?

A

B C D

Epiteelweefsel Bindweefsel Spierweefsel Senuweeweefsel

1.1.2 Die versterkingsweefsel met 'n selwand wat veral by die hoeke

verdik is, word genoem.

A

B C D

kollenchiem floëem chlorenchiem sklerenchiem

1.1.3 Watter anorganiese stof kom die meeste voor in die liggame van

plante en diere?

A

B C D

Vitamiene Water Proteïene Koolhidrate

1.1.4 'n Verdeling van een sel deur mitose sal die volgende vorm: A

B C D

Twee nukleusse, elk met 'n chromosoomgetal die helfte van die ouernukleus Vier nukleusse, elk met 'n chromosoomgetal die helfte van die ouernukleus Twee nukleusse elk met dieselfde getal chromosome as die ouernukleus. Vier nukleusse, elk met dieselfde getal chromosome as die ouernukleus

A

B C D

onderste ledemaat skedel werwelkolom boonste ledemaat

1.1.5 Die foramen magnum word in die ... gevind.

Lewenswetenskappe/V1 4 DBE/2012 NSS – Graad 10 Model

Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief

1.1.6 Die groeipunt van die wortel van 'n plant bestaan hoofsaaklik uit ... A

B C D

begeleidingselle. epidermisselle. meristematiese weefsel. geleidingsweefsel.

1.1.7 Watter van die volgende is bene van die onderste ledemaat?

(i) Fibula (ii) Ilium (ii) Tibia (iii) Femur

A B C D

(i) en (ii) (ii) en (iii) (i) en (iii) (i), (ii) en (iv)

1.1.8 Die rooi pigment in bloed wat suurstof vervoer, A

B C D

word in die leukosiete gevind. word in die plaatjies gevind. word nie in eritrosiete gevind nie. staan as hemoglobien bekend.

1.1.9 Watter van die volgende is voorbeelde van bindweefsel?

(i) Plaveiselweefsel (ii) Bloedweefsel (iii) Kolomweefsel (iv) Tendons

A

B C D

Slegs (i) en (ii) Slegs (ii) en (iii) Slegs (iv) Slegs (ii) en (iv) (9 x 2)

(18)

Lewenswetenskappe/V1 5 DBE/2012 NSS – Graad 10 Model

Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief

1.2 Gee die korrekte biologiese term vir elk van die volgende beskrywings.

Skryf slegs die term langs die vraagnommer (1.2.1 tot 1.2.8) in jou ANTWOORDEBOEK neer.

1.2.1

1.2.2 1.2.3 1.2.4 1.2.5 1.2.6 1.2.7 1.2.8

Die ligvasleggingspigment wat in blare gevind word 'n Beweging van gasmolekules van 'n omgewing met 'n hoër konsentrasie na 'n omgewing met 'n laer konsentrasie Die vorming van 'n vergroeisel/tumor as gevolg van onbeheerste mitose Die algemeenste plantweefsel met dun selwande en intersellulêre holtes Die voedingstof waarop 'n ensiem reageer Die totale getal torakale werwels in die menslike liggaam 'n Opening in die epidermis van die blaar omring deur twee sluitselle Die strukturele eenheid van die senuweestelsel

(8)

1.3 Dui aan of elk van die stellings in KOLOM I van toepassing is op SLEGS A,

SLEGS B, BEIDE A EN B of GEENEEN van die items in KOLOM II. Skryf slegs A, slegs B, beide A en B of geeneen langs die vraagnommer (1.3.1 tot 1.3.9) in die ANTWOORDEBOEK neer.

KOLOM I KOLOM II

1.3.1 Die fase in die selsiklus wanneer die sel sy normale funksies verrig

A: Interfase B: Sitokinese

1.3.2 Verantwoordelik vir proteïensintese A: Ribosome B: Lisosome

1.3.3 Die eerste werwel van die werwelkolom van die mens

A: Aksis B: Atlas

1.3.4 Vervoer organiese voedsel in plante A: Floëem B: Sifvate

1.3.5 Verbind die ribbes aan die sternum A: Kraakbeen B: Been

1.3.6 Die wasagtige laag op die buiteoppervlak van die blaar

A: Epidermis B: Kutikula

1.3.7 Die dun membraan wat 'n spierweefsel omring

A: Periosteum B: Sarkolemma

1.3.8 Plantselle sonder 'n nukleus A: Parenchiem B: Begeleidingselle

1.3.9 Beheer stadige, onwillekeurige bewegings in die menslike liggaam

A: Gestreepte spierweefsel

B: Gladde spierweefsel (9 x 2) (18)

Lewenswetenskappe/V1 6 DBE/2012 NSS – Graad 10 Model

Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief

1.4 Bestudeer die volgende tabel.

Selorganel Funksie Gevind in plante/diere/beide

Golgi-apparaat 1.4.1 1.4.2

1.4.3 Sellulêre respirasie 1.4.4

Chloroplaste 1.4.5 1.4.6

Voltooi die tabel hierbo deur slegs die nommers (1.4.1 tot 1.4.6) en jou

antwoord langsaan neer te skryf.

(6)

TOTAL AFDELING A: 50

Lewenswetenskappe/V1 7 DBE/2012 NSS – Graad 10 Model

Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief

AFDELING B VRAAG 2

2.1 Bestudeer die diagramme hieronder wat twee selle met hul organelle toon.

2.1.1 2.1.2 2.1.3 2.1.4 2.1.5

Watter sel (X of Y) verteenwoordig 'n plantsel? Gee TWEE sigbare redes vir jou antwoord. Benoem deel A en deel B. Struktuur C speel 'n belangrike rol in sel Y. Noem DRIE funksies van die struktuur. Noem die organiese stof waaruit deel D in sel Y hoofsaaklik bestaan.

(1) (2) (2) (3) (1) (9)

Sel X Sel Y

C

D

A

B

Lewenswetenskappe/V1 8 DBE/2012 NSS – Graad 10 Model

Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief

2.2 Bestudeer die diagramme hieronder wat verskillende fases van mitose toon.

2.2.1 2.2.2 2.2.3 2.2.4 2.2.5

Benoem struktuur A, B, D en E. Deur SLEGS NOMMERS te gebruik, rangskik die fases in die korrekte volgorde. Skryf die getal chromosome in 'n dogtersel aan die einde van die proses hierbo getoon, neer. Noem EEN verskil tussen plant- en dierselle met betrekking tot die proses wat by C plaasvind. Gee TWEE redes waarom mitose 'n biologies belangrike proses is.

(4) (5) (1) (2) (2) (14)

E

D

5 4

C

1 2 3

A B

Lewenswetenskappe/V1 9 DBE/2012 NSS – Graad 10 Model

Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief

2.3 Die diagramme hieronder illustreer 'n proses deur 'n differensieel

deurlaatbare membraan.

2.3.1

2.3.2 2.3.3

Wat word bedoel met 'n differensieel deurlaatbare membraan? Beskryf wat in FIGUUR 2 gebeur en verduidelik jou antwoord deur aan te dui in watter rigting die water beweeg en waarom. Watter fisiologiese proses word in FIGUUR 2 verteenwoordig?

(2) (4) (1) (7)

[30]

suiker- oplossing membraan

water

FIGUUR 1 FIGUUR 2

'n 'Sel' wat 'n suiker-oplossing bevat, in 'n beker water geplaas

'n 'Sel' wat water bevat, in 'n beker met suiker-

oplossing geplaas

Lewenswetenskappe/V1 10 DBE/2012 NSS – Graad 10 Model

Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief

2.4 Die tabel hieronder toon die voedingswaarde van 'n sekere soort ontbytgraan.

Bestudeer die inligting voordat die vrae hieronder beantwoord word. VOEDINGSWAARDE VAN ONTBYTGRAAN

Bestanddele

Voedingswaarde-inligting

(Waardes per 100 g)

Volgraanhawermout, geroosterde graanvlokkies, rietstroop, bruinsuiker, groente-olie, songedroogde rosyntjies

Energie 2 000 kJ Proteïene 12,5 g Koolhidrate 50 g Vette 12,5 g Vesel 25 g Cholesterol 0 mg

2.4.1

2.4.2 2.4.3

Verduidelik EEN voordeel van die feit dat hierdie ontbytgraan geen cholesterol bevat nie. Die totale energiewaarde van 100 g ontbytgraan is 2 000 kJ. Die seun benodig 5 500 kJ energie per dag. Hoeveel gram (g) ontbytgraan moet hy eet om hierdie energie te bekom (neem aan hy eet geen ander voedsel nie)? Toon jou berekening. Trek 'n sirkelgrafiek om die relatiewe verhouding van die proteïene, koolhidrate, vette en vesel van die 100 g ontbytgraan te toon

(2) (2) (6) (10)

[40]

Lewenswetenskappe/V1 11 DBE/2012 NSS – Graad 10 Model

Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief

VRAAG 3 3.1 Noem VIER funksies van die menslike skelet. (4) 3.2 Bestudeer die diagram hieronder wat 'n deursnit deur 'n arm en

elmbooggewrig van die mens is en beantwoord die vrae wat volg.

3.2.1 3.2.2 3.2.3

Benoem struktuur B, C en D onderskeidelik. Identifiseer die tipe sinoviale gewrig getoon in die diagram. Noem:

(3) (1)

3.2.4 3.2.5

Noem die struktuur wat die spier aan die been gemerk X sal heg. Teken 'n diagram, met byskrifte, om 'n lengtesnit deur 'n langbeen te toon.

(1) (6) (14)

(a) (b)

TWEE funksies van die kapsule EEN funksie van B

(2) (1)

A

B

X D

Kapsule

C

Lewenswetenskappe/V1 12 DBE/2012 NSS – Graad 10 Model

Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief

3.3 'n Ondersoek is gedoen om die effek van ligintensiteit op die oop- en toemaak

van stomata te bestudeer. 1. Apparaat X (getoon in die diagram hieronder) is gebruik om die tempo

van waterverlies uit die blare by verskillende ligintensiteite te meet. 2. By elke ligintensiteit is die apparaat vir 15 minute gelos voordat daar

met die metings begin is. 3. Die waterverlies is in die donker en by vier verskillende ligintensiteite

aangeteken.

3.3.1 Gee 'n hipotese vir die ondersoek.

Die tabel hieronder toon die resultate van die ondersoek.

(3)

Ligintensiteit (kilolux)

Verlies aan water (g/uur)

0 1 10 15 20 20 30 22 40 20

3.3.2

3.3.3

Noem die afhanklike veranderlike van die ondersoek hierbo. Watter bewys ondersteun die stelling dat die stomata ten volle oop is by 'n ligintensiteit van 30 kilolux?

(1) (2)

Plant

Balans

Water Olielaag

Watte

Apparaat X

Lewenswetenskappe/V1 13 DBE/2012 NSS – Graad 10 Model

Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief

3.3.4

3.3.5 3.3.6 3.3.7 3.3.8

Wat is die doel van die olielaag op die wateroppervlak in die fles? Waarom word die apparaat vir 15 minute by elke nuwe ligintensiteit gelaat voordat daar met metings begin word? Voorspel wat die effek op die resultate sal wees as die ondersoek by 'n laer temperatuur uitgevoer sou word Verduidelik jou voorspelling in VRAAG 4.1.6. Verduidelik EEN manier waarop die betroubaarheid van die resultate wat by elke ligintensiteit verkry is, verbeter kan word.

(1) (2) (1) (2) (2) (14)

3.4 Die diagram hieronder toon hoe drie verskillende voedseltoetse (1, 2, en 3)

gedoen is. A, B en C toon die voedselmonster en W, X en Y die reagens wat by die voedselsoort gevoeg is. Elkeen het 'n positiewe resultaat.

3.4.1

3.4.2 3.4.3

Identifiseer die reagense W, X en Y onderskeidelik. Gee die name van die voedingstowwe waarvoor in voedselmonsters 1, 2 en 3 getoets is. Noem die kleur wat jy sou waarneem as die resultate negatief was in:

(3) (3)

(a)

(b)

Toets 1 Toets 2

(1) (1) (8) [40]

TOTAAL AFDELING B: 80

1 2 3

W A

Y C

X B

Skud deeglik

Kook in waterbad vir

3 min

Skud en voeg 7 druppels water by

Wolkerige wit kleur

Swart kleur

Oranje neerslag

Lewenswetenskappe/V1 14 DBE/2012 NSS – Graad 10 Model

Kopiereg voorbehou

AFDELING C VRAAG 4

Beskryf die opname van water deur 'n wortelhaar van 'n plant sowel as die opwaartse beweging van die geabsorbeerde water vanaf die wortelhaar tot by die xileem van die wortel. Verduidelik ook die verskillende wyses waarop die xileem struktureel geskik is om water opwaarts in plante te vervoer. Inhoud: Sintese:

(17) (3)

LET WEL: GEEN punte sal toegeken word vir antwoorde in die vorm van vloeidiagramme of diagramme nie.

TOTAAL AFDELING C: GROOTTOTAAL:

20 150

Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief

PUNTE: 150

Hierdie memorandum bestaan uit 8 bladsye.

LEWENSWETENSKAPPE V1

MODEL 2012

MEMORANDUM

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT

GRAAD 10

Lewenswetenskappe/V1 3 DBE/2012 NSS – Graad 10 Model – Memorandum

Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief

BEGINSELS MET BETREKKING TOT NASIEN VAN LEWENSWETENSKAPPE 2012

1. 2. 3. 4. 5. 6. 7. 8. 9. 10. 11. 12. 13.

Indien meer inligting as die puntetoekenning gegee word Hou op nasien nadat die maksimum punte verkry is en trek 'n kronkellyn en dui 'maks' punte in die regterkantse kantlyn aan. Indien, byvoorbeeld drie redes vereis en vyf word gegee. Merk net die eerste drie ongeag daarvan of almal of sommige korrek/nie korrek is nie. Indien die hele proses beskryf word terwyl slegs 'n deel vereis word Lees alles en krediteer die relevante dele. Indien vergelykings vereis, maar beskrywings word gegee Aanvaar indien die verskille/ooreenkomste duidelik is. Indien tabulering vereis word en paragrawe word gegee Kandidate sal punte verbeur indien nie getabuleer nie. As geannoteerde diagramme aangebied in plaas van beskrywings wat vereis word Kandidate sal punte verbeur. Indien vloeidiagramme i.p.v. beskrywings aangebied word Kandidate sal punte verbeur. Indien die volgorde vaag en skakelings nie sin maak nie Krediteer waar volgorde en skakelings korrek is. Waar volgorde en skakelings nie korrek is nie, moenie krediteer nie. As die volgorde weer korrek is, gaan voort om te krediteer. Onherkenbare afkortings Aanvaar indien dit aan begin van antwoord omskryf is. Indien dit nie omskryf is nie, moenie die onherkenbare afkorting krediteer nie, maar krediteer die res van die antwoord indien dit korrek is.

Verkeerd genommer Indien die antwoorde die regte volgorde van die vrae pas, is dit aanvaarbaar.

Indien die taal wat gebruik word die bedoelde betekenis verander Moenie aanvaar nie. Spelfoute Aanvaar as dit herkenbaar is, met die voorbehoud dat dit nie iets anders in Lewenswetenskappe beteken nie of as dit buite konteks is.

Indien gewone name gegee word in terminologie Aanvaar, indien dit by die memobespreking aanvaar is.

14. 15. 16. 17.

Indien slegs letter vereis word en slegs die naam word gegee (en andersom) Geen krediet. As eenhede van mate nie aangedui word Memorandum sal afsonderlike punte vir eenhede aandui, behalwe waar dit in vraag gegee is. Wees sensitief vir die betekenis van die antwoord, wat soms op verskillende maniere aangebied kan word Opskrif. Alle illustrasies (soos diagramme, tekeninge, grafieke, tabelle, ens.) moet van `n opskrif voorsien word, behalwe waar dit in vraag gegee is.

Lewenswetenskappe/V1 4 DBE/2012 NSS – Graad 10 Model – Memorandum

Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief

AFDELING A VRAAG 1 1.1 1.1.1

1.1.2 1.1.3 1.1.4 1.1.5 1.1.6 1.1.7 1.1.8 1.1.9

A33 A33 B 33 C33 B33 C33 C33 D33 D33 (9 x 2)

(18)

1.2 1.2.1 Chlorofil3 1.2.2 Diffusie3 1.2.3 Kanker3 1.2.4 Parenchiem3 1.2.5 Substraat3 1.2.6 123 1.2.7

1.2.8 Stomata3 Neuron3

(8)

1.3 1.3.1

1.3.2 1.3.3 1.3.4 1.3.5 1.3.6 1.3.7 1.3.8 1.3.9

Slegs A 33/A Slegs A 33/A Slegs B 33/B Beide A en B33/A en B/Beide Slegs A 33 Slegs B 33/B Slegs B 33/B Geen33 Slegs B 33/B (9 x 2)

(18)

1.4 1.4.1

1.4.2 1.4.3 1.4.4 1.4.5 1.4.6

Sekresie3 Dier3 Mitochondrium3 Beide3 Fotosintese3 Plant3

(6)

TOTAAL AFDELING A: 50

Lewenswetenskappe/V1 5 DBE/2012 NSS – Graad 10 Model – Memorandum

Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief

AFDELING B VRAAG 2 2.1 2.1.1 B3

(1)

2.1.2 Groot vakuool9 Het chloroplaste9 Teenwoordigheid van selwand3 (Merk slegs eerste TWEE)

(2)

2.1.3 A – mitochondrium B – endoplasmiese retikulum

(2)

2.1.4 2.1.5

Berg water, organiese en anorganiese stowwe9 Verseker turgordruk om jong plantselle te ondersteun9 Die hoë konsentrasie stowwe in die vakuool verhoog die opname van water deur osmose9 (Merk slegs eerste DRIE) Sellulose9

(3) (1) (9)

2.2 2.2.1 A – Sentromeer3

B – Chromatied3 D – Nukleolus3 E – Sentriool3

(4) 2.2.2 43 13 53 23 33 (5) 2.2.3

2.2.4 2.2.3

43 In dierselle trek die sitoplasmiese membraan saam3/skei in die middel In plantselle word nuwe sitomembrane of selplate en 'n dwarswand3 neergelê. Groei3 Herstel3 van verweerde of beskadigde weefsel Voortplanting3 (Merk slegs eerste TWEE)

(1) (2) (2) (14)

2.3 2.3.1 2.3.2 2.3.3

'n Membraan laat sekere stowwe9 deur beweeg en ander nie9 Die sel krimp9 Omdat water uitbeweeg9/eksosmose Die waterpotensiaal in die sel is hoër9 as die waterpotensiaal buite9 die sel (Eks-) osmose9/plasmolise

(2) (4) (1) (7)

Lewenswetenskappe/V1 6 DBE/2012 NSS – Graad 10 Model – Memorandum

Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief

2.4 2.4.1

2.4.2

- cholesterol pak saam in bloedvate3 - verstop dit 3/veroorsaak hartdefekte 3 (Merk slegs eerste EEN) 100 x 5 500 3 2 000 = 275 3g 3/ 0,275 3kg 3

(2) (2)

2.4.3 Verhouding van voedingstowwe in ontbytgraan

Korrekte tipe grafiek 1 Korrekte verhouding % vir elke benoemde skyf 4 Opskrif 1 (6)

(10) [40]

koolhidrate vesel vette proteïene

Lewenswetenskappe/V1 7 DBE/2012 NSS – Graad 10 Model – Memorandum

Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief

VRAAG 3 3.1 Tesame met die spiere speel dit 'n belangrike rol in voortbeweging3

Beskerm3 die delikate of sensitiewe dele van die liggaam Stoor minerale soute 3 Gee die liggaam sterkte en vorm3/ondersteuning Drie klein beentjies in die middeloor vir gehoor3 (Merk slegs eerste VIER) Enige 4

(4)

3.2 3.2.1

3.2.2

B – Ligament3 C – Radius3 D – Ulna3 Skarnier3 gewrig

(3) (1)

3.2.3

(a) (b)

- Binneste voering sekreteer sinoviale vloeistof3 - Voorkom dat sinoviale vloeistof uitlek3 - Voorkom binnedringing van kiem3 (Merk slegs eerste TWEE) Enige 2 Die ligament hou die twee bene bymekaar3 (Merk slegs eerste EEN) Enige 1

(2) (1)

3.2.4

3.2.5

Tendons3 of bisepspiere

(1)

Puntetoekenning

Opskrif3 Epifise en diafise getoon en benoem3 Verhouding van epifise en diafise3 Enige DRIE ander byskrifte33 3

(6) (14)

Humerus

epifise/kop diafise/ skag

epifise/ kop

kraakbeen

sponsbeen

murg holte

periosteum digte been

endosteum

Lewenswetenskappe/V1 8 DBE/2012 NSS – Graad 10 Model – Memorandum

Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief

3.3 3.3.1 Hoe hoër/laer die ligintensiteit3 hoe hoër/laer 3 die waterverlies3

OF Geen3 verwantskap tussen ligintensiteit 3 en die tempo van waterverlies3 3.3.2 Waterverlies 3.3.3 Na hierdie waarde3 is daar geen verder waterverlies3

OF grootste 3waterverlies 3by die ligintensiteit 3.3.4 Voorkom waterverdamping3 van die oppervlakte 3.3.5 Laat tyd toe vir die plant om aan te pas3 aan die nuwe ligintensiteit 3.3.6 Stadiger waterverliestempo3 3.3.7 Afname3 in verdampingstempo3 3.3.8 Herhaal3 die ondersoek verskeie kere by elke ligintensiteit Gebruik die gemiddeld3

(3) (1) (2) (1) (2) (1) (2) (2) (14)

3.4 3.4.1

3.4.2 3.4.3

W - Jodiumoplossing3 X - Fehlings A & B3/Benedict-oplossing Y - Millon 3se reagens 1 - Stysel3 2 - Glukose3 3 - Proteïene3 (a) Bruin3kleur (b) Blou3 kleur

(1) (1) (1) (1) (1) (1) (1) (1) (8) [40]

TOTAAL AFDELING B: 80

Lewenswetenskappe/V1 2 DBE/2012 NSS – Graad 10 Model – Memorandum

Kopiereg voorbehou

AFDELING C VRAAG 4

Opname van water en laterale beweging na die xileem - Waterpotensiaal3 van die grond is hoër3 - As die van die selsap3 van die wortelhaar - Water beweeg uit die grond deur die proses van osmose3 - Deur 'n deurlaatbare selwand,3 - differensieel deurlaatbare selmembraan3 en sitoplasma - deur die tonoplast in die vakuool 3van die wortelhaar - Die waterpotensiaal van die wortelhaar verhoog3 is hoër - As die van die aanliggende selle3 - Water diffundeer saam met die waterpotensiaalgradiënt3 - Deur intersellulêre lugruimtes en selwande of selmembrane3van die aanliggende

selle of - Deur die plasmodesmata 3van sel na sel - Deur die korteks3 - Deur die Kaspariese bande 3van die endodermis3na die xileem enige 11

(11)

Strukturele aanpassings van xileem

Xileemvesels

- is verleng9vir vinnige beweging van water3 - is nielewend9 vir vinnige beweging van water3 - groot lumens9 vir ongehinderde vloei van water3 - dwarswande afwesig9/geperforeer met gaatjies vir opwaartse vervoer3 - Die wande van die xileemvesels is verdik9/besit lignien - Om kohesie en adhesie9 spanning te weerstaan wat die water laat opstyg/

voorkom ineenstorting enige 3 x 2

(6) Inhoud (17) ASSESSERING VAN DIE AANBIEDING VAN DIE OPSTEL

Sintese (3)

TOTAAL AFDELING C:

20 GROOTTOTAAL: 150

Punte Beskrywings 3 Goed gestruktureerd – demonstreer insig en begrip ten opsigte van die vraag 2 Geringe gapings in die logika en vloei van die antwoord 1 Wend poging aan, maar met beduidende gapings in die logika en die vloei van die

antwoord 0 Geen poging aangewend/niks geskryf behalwe die vraagnommer