19
VERLOF 1. DEPARTEMENTELE AANSTELLINGS 2. BEHEERLIGGAAMAANSTELLINGS

VERLOF - saou.co.za · 2. ’n Opvoeder sal toegelaat word om 5 werksdae per jaar verlof te neem as: – die opvoeder se kind, eggenoot of lewensmaat sterf. – die opvoeder se onmiddellike

Embed Size (px)

Citation preview

Page 1: VERLOF - saou.co.za · 2. ’n Opvoeder sal toegelaat word om 5 werksdae per jaar verlof te neem as: – die opvoeder se kind, eggenoot of lewensmaat sterf. – die opvoeder se onmiddellike

VERLOF

1. DEPARTEMENTELE AANSTELLINGS

2. BEHEERLIGGAAMAANSTELLINGS

Page 2: VERLOF - saou.co.za · 2. ’n Opvoeder sal toegelaat word om 5 werksdae per jaar verlof te neem as: – die opvoeder se kind, eggenoot of lewensmaat sterf. – die opvoeder se onmiddellike

WET?

• DEPARTEMENTELE AANSTELLINGS –WET OP INDIENSNEMING VAN OPVOEDERS

• BEHEERLIGGAAMAANSTELLINGS – WET OP BASIESE DIENSVOORWAARDES

• VERLOFBEDELING VERSKIL

Page 3: VERLOF - saou.co.za · 2. ’n Opvoeder sal toegelaat word om 5 werksdae per jaar verlof te neem as: – die opvoeder se kind, eggenoot of lewensmaat sterf. – die opvoeder se onmiddellike

BEHEERLIGGAAMAANSTELLINGS

• KONTRAK BAIE BELANGRIK 1. ’n Opvoeder sal toegelaat word om 3 werksdae verlof per jaar te neem:

– as die opvoeder se eggenote of lewensmaat geboorte skenk

– as die opvoeder se kind, eggenoot of lewensmaat siek is.

Page 4: VERLOF - saou.co.za · 2. ’n Opvoeder sal toegelaat word om 5 werksdae per jaar verlof te neem as: – die opvoeder se kind, eggenoot of lewensmaat sterf. – die opvoeder se onmiddellike

2. ’n Opvoeder sal toegelaat word om 5 werksdae per jaar verlof te neem as:

– die opvoeder se kind, eggenoot of lewensmaat sterf.

– die opvoeder se onmiddellike familie sterf.

• Die aantal dae verlof van punt 1 en 2 mag nie meer as 5 dae per jaar wees nie.

Page 5: VERLOF - saou.co.za · 2. ’n Opvoeder sal toegelaat word om 5 werksdae per jaar verlof te neem as: – die opvoeder se kind, eggenoot of lewensmaat sterf. – die opvoeder se onmiddellike

DEPARTEMENTELE AANSTELLINGS • Familie-verantwoordelikheidsverlof en spesiale verlof vir dringende privaatsake • 1. ’n Opvoeder sal toegelaat word om 5 werksdae verlof per jaar te neem:

– as die opvoeder se eggenote of lewensmaat geboorte skenk – as die opvoeder se kind, eggenoot of lewensmaat siek is. – Vanaf 1 Januarie 2013

• 2. ’n Opvoeder sal toegelaat word om 5 werksdae per jaar verlof te neem as:

– die opvoeder se kind, eggenoot of lewensmaat sterf. – die opvoeder se onmiddellike familie sterf.

• 3. ’n Opvoeder kan toegelaat word om: - spesiale verlof te kry vir dringende privaatsake. - Kan nie gebeur as ek nie daar is nie. (Definisie) Die aantal dae verlof van punt 1-3 mag nie meer as 12 dae per jaar wees nie.

Page 6: VERLOF - saou.co.za · 2. ’n Opvoeder sal toegelaat word om 5 werksdae per jaar verlof te neem as: – die opvoeder se kind, eggenoot of lewensmaat sterf. – die opvoeder se onmiddellike

Kraamverlof

• Kraamverlof is 4 maande aaneenlopend • M.a.w. naweke en vakansiedae is ingesluit

Pre-natale verlof • Vanaf 1 Januarie 2013 – 8 werksdae per swangerskap • Gebruik tydens swangerskap vir doktersondersoeke en toetse • Bewyse van toetse en ondersoeke moet ingehandig word • Kan hierdie verlof as vol dae of gedeeltes van ‘n dag gebruik

Page 7: VERLOF - saou.co.za · 2. ’n Opvoeder sal toegelaat word om 5 werksdae per jaar verlof te neem as: – die opvoeder se kind, eggenoot of lewensmaat sterf. – die opvoeder se onmiddellike

Spesiale verlof vir professionele- en persoonlike ontwikkeling en godsdienstige verrigtinge.

• Spesiale verlof met volle salaris mag toegelaat

word aan • ’n opvoeder vir:

– deelname aan aktiwiteite vir professionele ontwikkeling

– deelname aan aktiwiteite vir persoonlike ontwikkeling waar dit tot voordeel van die werkgewer is.

– Godsdienstige verrigtinge. – Mag nie meer as 3 werksdae wees nie.

Page 8: VERLOF - saou.co.za · 2. ’n Opvoeder sal toegelaat word om 5 werksdae per jaar verlof te neem as: – die opvoeder se kind, eggenoot of lewensmaat sterf. – die opvoeder se onmiddellike

Spesiale verlof vir studiedoeleindes

• Spesiale verlof kan toegestaan word aan ’n opvoeder vir ’n goedgekeurde studierigting en vir ’n tydperk goedgekeur deur die werkgewer, op voorwaardes deur die werkgewer vasgestel, met vol, gedeeltelike of geen vergoeding.

• Die werkgewer kan aandring op progressiewe verslae oor die opvoeder se studies en die opvoeder sal ’n ooreenkoms aangaan met die werkgewer waarin hy/sy onderneem om direk na voltooiing van studies terug in diens van die werkgewer te tree vir ten minste die volle tydperk van studieverlof met vol salaris of proporsioneel soos opvoeder ontvang het tydens studies.

Page 9: VERLOF - saou.co.za · 2. ’n Opvoeder sal toegelaat word om 5 werksdae per jaar verlof te neem as: – die opvoeder se kind, eggenoot of lewensmaat sterf. – die opvoeder se onmiddellike

Spesiale verlof vir eksamen

• Spesiale verlof vir eksamendoeleindes kan toegestaan word vir die dag van die eksamen asook die voorafgaande dag.

Page 10: VERLOF - saou.co.za · 2. ’n Opvoeder sal toegelaat word om 5 werksdae per jaar verlof te neem as: – die opvoeder se kind, eggenoot of lewensmaat sterf. – die opvoeder se onmiddellike

Spesiale verlof vir deelname aan sport-, kultuur-

en ander geleenthede • Spesiale verlof en op voorwaardes deur die

onderwyshoof goedgekeur kan toegestaan word vir deelname aan sport, kulturele verpligtinge, plaaslike rade en ander relevante aktiwiteite. Deelname waarvoor verlof toegestaan kan word is verteenwoordiging van land, provinsie of ander vergelykbare vlakke waar die opvoeder optree as skeidsregter, beoordelaar, kursus- of groepleier, om ’n relevante konferensie by te woon of ander geleentheid wat deur die werkgewer goedgekeur is.

Page 11: VERLOF - saou.co.za · 2. ’n Opvoeder sal toegelaat word om 5 werksdae per jaar verlof te neem as: – die opvoeder se kind, eggenoot of lewensmaat sterf. – die opvoeder se onmiddellike

Onbetaalde verlof

• Indien ’n opvoeder al sy/haar opgehoopte

verlof gebruik het, kan die Hoof van Onderwys onbetaalde verlof toestaan tot ’n maksimum van 184 aaneenlopende dae.

• Afwesigheid van werk a.g.v. arrestasie, tronkstraf of hofverskyning op krimenele aanklagte wat lei na skuldigbevinding word as onbetaalde verlof gereken.

Page 12: VERLOF - saou.co.za · 2. ’n Opvoeder sal toegelaat word om 5 werksdae per jaar verlof te neem as: – die opvoeder se kind, eggenoot of lewensmaat sterf. – die opvoeder se onmiddellike

Vakansieverlof

• Is onbetaalde verlof tensy jy nog verlofkrediete (“capped leave”) het.

• U moet die Z1- verlofvorm voltooi en indien • Die skool kan vereis dat jy ‘n bedrag by skool

inbetaal vir vergoeding van jou plaasvervanger.

• U word dubbeld gepenaliseer • Dag of dae se geld kan van “capped leave” of

salaris verhaal word.

Page 13: VERLOF - saou.co.za · 2. ’n Opvoeder sal toegelaat word om 5 werksdae per jaar verlof te neem as: – die opvoeder se kind, eggenoot of lewensmaat sterf. – die opvoeder se onmiddellike

SIEKTEVERLOF

• 36 werksdae in 3 jaar siklus (2013-2015) • Nuwe siklus begin 2013 • Ongebruikte siekteverlof verval na 3jaar. • 3 of meer dae siek = Doktersertifikaat • ‘n Werknemer in sy/haar eerste 36 dae van ‘n normale siekteverloftydperk, wat van werk

afwesig was meer as twee keer tydens ‘n 8-weke-periode, moet, afgesien van die duur van die siekte of besering, ‘n mediese sertifikaat voorlê wat vermeld dat die werknemer nie in staat was om te werk vir die duur van die afwesigheid nie, op grond van siekte of ‘n besering. (WKOD: Omsendbrief 22 van 2013)

Page 14: VERLOF - saou.co.za · 2. ’n Opvoeder sal toegelaat word om 5 werksdae per jaar verlof te neem as: – die opvoeder se kind, eggenoot of lewensmaat sterf. – die opvoeder se onmiddellike

TYDELIKE ONGESKIKTHEID / PILIR

• 36 werksdae opgebruik • Pilir vorms (Bylae A/B) binne 5 werksdae

indien by die WKOD. • Indien nie kan, moet jy skriftelik aansoek doen

om dit later in te dien. WKOD sal ‘n maksimum van 10 werksdae toelaat.

• Bylae A= 0-29 werksdae , Bylae B = 30 en meer werksdae

Page 15: VERLOF - saou.co.za · 2. ’n Opvoeder sal toegelaat word om 5 werksdae per jaar verlof te neem as: – die opvoeder se kind, eggenoot of lewensmaat sterf. – die opvoeder se onmiddellike

• Mediese verslae moet aansoek vergesel. • “Applications not submitted within the prescribed timeframes

and on the prescribed forms are not regarded as valid applications and the absence for the said period will be covered by the granting of leave without pay.”(ELRC Procedure with regard to the policy of incapacity leave and ill health retirement –Common Understanding 13/12/2011)

• Die Z1 vorm is NIE voldoende nie. • Die toestaan van tydelike ongeskiktheids-

verlof berus op die diskresie van die WKOD.

Page 16: VERLOF - saou.co.za · 2. ’n Opvoeder sal toegelaat word om 5 werksdae per jaar verlof te neem as: – die opvoeder se kind, eggenoot of lewensmaat sterf. – die opvoeder se onmiddellike

ALEXANDER FORBES • PILIR provides for the appointment of a Panel of Accredited Health Risk Managers.

The present contracts with the service providers expired 31 December 2012. • Vanaf November 2013 is die Alexander Forbes groep aangestel as die nuwe

Gesondheidsrisiko Diensverskaffer.

Page 17: VERLOF - saou.co.za · 2. ’n Opvoeder sal toegelaat word om 5 werksdae per jaar verlof te neem as: – die opvoeder se kind, eggenoot of lewensmaat sterf. – die opvoeder se onmiddellike

KOMMUNIKASIE

• Die WKOD sal die werknemer skriftelik terugvoering gee.

• Die brief sal aan die skoolhoof gestuur word. • Die werknemer moet teken vir ontvangs van

brief. • Die skoolhoof moet getekende erkenning van

ontvangs terugstuur aan WKOD.

Page 18: VERLOF - saou.co.za · 2. ’n Opvoeder sal toegelaat word om 5 werksdae per jaar verlof te neem as: – die opvoeder se kind, eggenoot of lewensmaat sterf. – die opvoeder se onmiddellike

GRIEF REGISTREER

• Indien werknemer nie tevrede met uitkoms van brief is nie, moet ‘n grief binne 5 werksdae (nadat vir ontvangs geteken is) geregistreer word.

• Daar moet volledige redes + motivering gegee word met addisionele bewyse waarom grief geregistreer word.

Page 19: VERLOF - saou.co.za · 2. ’n Opvoeder sal toegelaat word om 5 werksdae per jaar verlof te neem as: – die opvoeder se kind, eggenoot of lewensmaat sterf. – die opvoeder se onmiddellike

PILIR DOKUMENTE

• GOOGLE / WCED CIRCULARS AND MINUTES / 2006 / CIRCULAR 45 OF 2006.

• ALTERNATIEF IS AL DIE DOKUMENTE BESKIKBAAR:

GOOGLE /DPSA/DOCUMENTS/CONDITIONS OF SERVICE / PILIR

• KONTAK ONS GERUS INDIEN U ENIGE VERDERE NAVRAE HET.

• 021 914 2441 / [email protected]