16
Verwysings Evapotranspirasie LWR 314 2010 Prof S. Walker

Verwysings Evapotranspirasie

  • Upload
    fia

  • View
    49

  • Download
    0

Embed Size (px)

DESCRIPTION

Verwysings Evapotranspirasie. LWR 314 2010 Prof S. Walker. Evapotranspirasie (ET) = verdamping (Es)+ transpirasie (T). T. E s. E s. Evapotranspirasie = oppervlakte verdamping Es + gewastranspirasie T. ET = Es + T. Gewastranspirasie T Weerparameters - PowerPoint PPT Presentation

Citation preview

Page 1: Verwysings Evapotranspirasie

Verwysings Evapotranspirasie

LWR 314 2010

Prof S. Walker

Page 2: Verwysings Evapotranspirasie

T

Es Es

Evapotranspirasie (ET)= verdamping (Es)+ transpirasie (T)

Page 3: Verwysings Evapotranspirasie

Evapotranspirasie = oppervlakte verdamping Es + gewastranspirasie T

Page 4: Verwysings Evapotranspirasie

ET = Es + T

Gewastranspirasie T• Weerparameters• Gewas karakter

(gewastipe, groeistadium)

• Bestuur & omgewingsfaktore (grondwaterinhoud, grondvrugbaarheid ens)

Grondverdamping Es• Weerparameters• Omgewingsfaktore

(grondbedeking, grondwaterinhoud, ens)

Page 5: Verwysings Evapotranspirasie

Verwysings Evapotranspirasie ETo• Vanaf ‘n verwysings oppervlakte• Geen water tekort• Vol grondbedekking• Hipotetiese gras verwysing• Hoogte = 0.12m; albedo = 0.23; “surface roughness” = 70 sm-1• Verdampings aanvraag van atmosfeer • Onafhanglik van gewas tipe & ontwikkelings stadium

Page 6: Verwysings Evapotranspirasie

ETo ETc ETcadj

Weerparameters * * *Gewas verwysings * *Omgewing & bestuur Standaard

toestandeGeen stremming

Standaard toestandeGeen stremming

*

Verwysings Evapotranspirasie Gewas Evapotranspirasie

Standardtoestande

Nie Standardtoestande

Page 7: Verwysings Evapotranspirasie

Verwysings Evapotranspirasie

EToWeerparameters *Gewas verwysing Gras met spesiaal

toestandeOmgewing & bestuur

Standaard toestandeGeen stremming

Geen water stremmingGeen grond stremmingGeen temperatuur stremming

* Net beïnvloed deur weersfaktore

* ETo = weersfaktoorETo = verdamping krag van atmosfeer by spesifiek plek, & tyd van jaar niks oor gewas of grond of bestuur faktore nie

Page 8: Verwysings Evapotranspirasie

Penman vergelyking• halfempiries gebaseer

Wegdra van water damp

Verdamping

verdampingopervlakte

Oopwater opervlakte

Grass opervlakte

Page 9: Verwysings Evapotranspirasie

Penman-Monteith vergelykingatmosfeer

Wegdra van water damp

Verdamping

verdampingopervlakte

Gewas opervlakte

• Bring geleidingweerstand in

Page 10: Verwysings Evapotranspirasie

Vloei va

n lug

Aerodinamieseweerstand

opervlakteweerstand

Verdampings opervlakte

Verwysings vlak

grond

Page 11: Verwysings Evapotranspirasie

Penman-Monteith vergelyking

Weerstandeonbekend

?

Page 12: Verwysings Evapotranspirasie

FAO Penman-Monteith vergelykingatmosfeer

Wegdra van water damp

Verdamping

verdampingopervlakte

• Hipotetiese gras opervlakte onder gedefineer toestande

Page 13: Verwysings Evapotranspirasie

Verwysings vlakWeermeetings

sonstralin

g

Page 14: Verwysings Evapotranspirasie

Penman-Monteith vergelyking

• vir die skatting van ETo word gegee deur:ETo = radiasie bydrae + aërodinamiese bydraeof

ETo = energie + aërodinamiese komponent komponent

Page 15: Verwysings Evapotranspirasie

Penman-Monteith vergelyking

ETo die verwysing evapotranspirasie is [mm d-1]Rn die netto straling by die gewas oppervlak is [MJ m-2 d-1]G die grond hittevloed is [MJ m-2 d-1]T die gemiddelde temperatuur by 2 m hoogte is [°C]u2 die windspoed by 2 m hoogte is [m s-1]es die versadigingsdampdruk is [kPa]ea die werklike dampdruk is [kPa]es – ea die versadigingsdampdruk tekort is [kPa]

Δ die helling van die waterdampkromme is [kPa °C-1] γ die psigrometriese konstante is [kPa °C-1]

Page 16: Verwysings Evapotranspirasie

FAO Penman-Monteith vergelyking

• Use ETo calculator• The ETo Calculator is a public domain software,

& an installation disk (1.5 Mb) & a software copy of Reference Manual can be freely downloaded.

• If the ETo calculator software is correctly installed, it occupies less than 2 Mb on disk.

• http://www.fao.org/nr/water/eto.html