1
DIENSVLAKOOREENKOMS TUSSEN MANNERS4MINORS (Verteenwoordig deur [NAAM EN VAN] EN [SKOOL NAAM] (Verteenwoordig deur [Skoolhoof naam] DIT WORD HIERMEE OOREENGEKOM DAT: 1. Naam Van, of haar aangewese agent, toegang gegee word om Manners4Minors lesse op die skool perseel aan te bied. 2. Die lesse, wat aan spesifieke ouderdoms groepe aangebied word, sal op ‘n weeklikse basis plaasvind en ongeveer 30 minute elk duur. 3. M4M sal aan al die kinders van die relevante ouderdoms groepe wat die skool bywoon aangebied word en sodoende sal daar op ‘n verminderde tarief ooreengekom word (minder as wanneer M4M as ‘n buitemuurse aktiwiteit aangebied word). TERME: 1. Daar is tans 00 kinders in die ouderdoms groep wat by M4M geregistreer sal word. 2. 1 x 30 minute les sal een keer per week aangebied word. 3. Die koste per kind is R(..) soos ooreengekom. 4. Die bedrag is betaalbaar deur die skool vanaf (Maand) (jaar) en die laaste jaarlikse bedrag is betaalbaar op (Maand) (jaar). 5. Lesse sal in (Maand) begin en die laaste les van die jaar sal gedurende die week van (Maand) aangebied word. 6. Lesse word aangebied in ooreenstemming met die skool termyne en word nie gedurende skool vakansies aangebied nie. 7. Die jaarlikse kurrikulum bestaan uit 40 lesse. GEDATEER BY____________________________op hierdie___________dag van ________________2015.

manners4minors.commanners4minors.com/.../2016/01/DIENSVLAKOOREENKOMS.docx · Web view[SKOOL NAAM] (Verteenwoordig deur [Skoolhoof naam] DIT WORD HIERMEE OOREENGEKOM DAT: Naam Van,

Embed Size (px)

Citation preview

Page 1: manners4minors.commanners4minors.com/.../2016/01/DIENSVLAKOOREENKOMS.docx · Web view[SKOOL NAAM] (Verteenwoordig deur [Skoolhoof naam] DIT WORD HIERMEE OOREENGEKOM DAT: Naam Van,

DIENSVLAKOOREENKOMSTUSSEN

MANNERS4MINORS (Verteenwoordig deur [NAAM EN VAN]

EN[SKOOL NAAM] (Verteenwoordig deur [Skoolhoof naam]

DIT WORD HIERMEE OOREENGEKOM DAT:

1. Naam Van, of haar aangewese agent, toegang gegee word om Manners4Minors lesse op die skool perseel aan te bied.

2. Die lesse, wat aan spesifieke ouderdoms groepe aangebied word, sal op ‘n weeklikse basis plaasvind en ongeveer 30 minute elk duur.

3. M4M sal aan al die kinders van die relevante ouderdoms groepe wat die skool bywoon aangebied word en sodoende sal daar op ‘n verminderde tarief ooreengekom word (minder as wanneer M4M as ‘n buitemuurse aktiwiteit aangebied word).

TERME:1. Daar is tans 00 kinders in die ouderdoms groep wat by M4M geregistreer sal word.

2. 1 x 30 minute les sal een keer per week aangebied word.

3. Die koste per kind is R(..) soos ooreengekom.

4. Die bedrag is betaalbaar deur die skool vanaf (Maand) (jaar) en die laaste jaarlikse bedrag is betaalbaar op (Maand) (jaar).

5. Lesse sal in (Maand) begin en die laaste les van die jaar sal gedurende die week van (Maand) aangebied word.

6. Lesse word aangebied in ooreenstemming met die skool termyne en word nie gedurende skool vakansies aangebied nie.

7. Die jaarlikse kurrikulum bestaan uit 40 lesse.

GEDATEER BY____________________________op hierdie___________dag van ________________2015.

_______________________ ______________________HANDTEKENING HANDTEKENINGNamens die skool Jou naam NAAM IN DRUKSKRIF :________________________ Namens Manners4Minors