Upload
fionan
View
95
Download
0
Embed Size (px)
DESCRIPTION
VIGS Herdenking s ondag Sondag 18 Mei 2014. Ontwikkel deur CABSA www.cabsa.org.za. Steek ‘n kers aan vir MIV. Eerste kers Binne die konteks van ‘n MIV -pandemie fokus ons op U, Here, en die kers wat ons aansteek, is om ons daaraan te herinner dat U ons enigste hoop is . - PowerPoint PPT Presentation
Citation preview
VIGS HerdenkingsondagSondag 18
Mei 2014
Ontwikkel deur CABSAwww.cabsa.org.za
Eerste kersBinne die konteks van ‘n MIV-pandemie fokus ons op U, Here, en die kers wat ons aansteek, is om ons daaraan te herinner dat U ons enigste hoop is.
Steek ‘n kers aan vir MIV
Tweede kersOns dink vandag spesifiek aan almal ná aan ons wat a.g.v. VIGS-verwante siektes gesterf het – familielede, vriende en kollegas.
Steek ‘n kers aan vir MIV
Steek ‘n kers aan vir MIV
Derde kersOns steek ‘n kers aan vir diegene wat binne die gemeente en gemeenskap met MIV lewe, óók vir hul geliefdes.
Vierde kersLaat ons voortgaan om deur woord en daad hoop en versoening te bring in ‘n wêreld wat met MIV leef.
Steek ‘n kers aan vir MIV