17
Afrikaans HT Week 5-6 Kwartaal 2 Vlak 4 1 Voorbereiding Week 5-6 Vlak 4 Naam: _______________ Van: _________________ Instruksies: Lees al die instruksies op elke bladsy deeglik. Indien jy nie die boekie kan print nie, doen jou antwoorde op ‘n aparte papier. Onthou om jou naam, datum en opskrif op elke bladsy te skryf. Geniet dit en dink mooi voordat jy jou vrae antwoord.

Voorbereiding Week 5-6 Vlak 4...graan grap graf groen sw- woorde swel swak swaan swaar swaai sweer sweet swem Afrikaans HT Week 5-6 Kwartaal 2 Vlak 4 6 sm- woorde smeer smaak smoor

  • Upload
    others

  • View
    5

  • Download
    0

Embed Size (px)

Citation preview

Page 1: Voorbereiding Week 5-6 Vlak 4...graan grap graf groen sw- woorde swel swak swaan swaar swaai sweer sweet swem Afrikaans HT Week 5-6 Kwartaal 2 Vlak 4 6 sm- woorde smeer smaak smoor

Afrikaans HT Week 5-6 Kwartaal 2 Vlak 4

1

Voorbereiding Week 5-6

Vlak 4

Naam: _______________ Van: _________________

Instruksies:

Lees al die instruksies op elke bladsy deeglik.

Indien jy nie die boekie kan print nie, doen jou antwoorde op ‘n aparte papier. Onthou om jou naam, datum en opskrif op elke bladsy te skryf.

Geniet dit en dink mooi voordat jy jou vrae antwoord.

Page 2: Voorbereiding Week 5-6 Vlak 4...graan grap graf groen sw- woorde swel swak swaan swaar swaai sweer sweet swem Afrikaans HT Week 5-6 Kwartaal 2 Vlak 4 6 sm- woorde smeer smaak smoor

Afrikaans HT Week 5-6 Kwartaal 2 Vlak 4

2

Datum: ___________________

Luister en Praat 1. Luister mooi na die instruksies (vra iemand by die huis om dit vir jou te lees). Die

instruksies verduidelik hoe om ‘n heerlike vrugteslaai te maak. a) Instruksies 1. Sit een appel, een piesang en een trossie druiwe op jou werkblad neer. 2. Spoel al jou vrugte mooi af, sodat dit mooi skoon is. 3. Kry ‘n mes en sny die vrugte in skywe. (vra iemand by die huis om jou te help met

die mes). 4. Sit al jou gesnyde vrugte in ‘n plastiekbak. 5. Geniet jou vrugteslaai. b) Teken in die blokkie hoe jou vrugteslaai lyk.

Page 3: Voorbereiding Week 5-6 Vlak 4...graan grap graf groen sw- woorde swel swak swaan swaar swaai sweer sweet swem Afrikaans HT Week 5-6 Kwartaal 2 Vlak 4 6 sm- woorde smeer smaak smoor

Afrikaans HT Week 5-6 Kwartaal 2 Vlak 4

3

2. Luister na die storie van Die kat en die slak. Vra iemand by die huis om dit vir jou te

lees. Lees dan daarna al jou vrae mooi deur en probeer om al die vrae mondelings te beantwoord.

Die kat en die slak

Raps is ‘n kat.

Blaps is ‘n slak. Hulle is maats.

Raps sit op die mat. Raps sit op Blaps se mat.

Raps is sag. Blaps se dop is hard.

Hulle speel met ‘n sak en ‘n bal. Blaps sit op die sak vas.

Raps kap na hom. Die bal rol teen slak en kat vas.

Kat word laf en wil net draf. Slak gly net van die kas af.

Die son sak want die dag is om.

Probeer om al hierdie vrae te beantwoord. Sê jou antwoorde vir iemand by die huis. 1. Wat is die naam van die kat? 2. Wat is die naam van die slak?

3. Is hulle maats of vyande?

4. Waar sit Raps en Blaps?

5. Is Blaps se dop hard of sag?

6. Waarmee speel hulle?

7. Wat rol teen slak en kat vas?

8. Dink jy slak en kat het ophou speel toe die son gesak het?

Page 4: Voorbereiding Week 5-6 Vlak 4...graan grap graf groen sw- woorde swel swak swaan swaar swaai sweer sweet swem Afrikaans HT Week 5-6 Kwartaal 2 Vlak 4 6 sm- woorde smeer smaak smoor

Afrikaans HT Week 5-6 Kwartaal 2 Vlak 4

4

3. Kyk na die voedselpiramide. Lees al die byskrifte vir iemand by die huis.

Vette en Olies lekkers, botter,

olie, neute

Vleis en vleisprodukte

Protiëne

Melk en

melkprodukte

Suiwel

Vrugte Groente

Graanprodukte

Koolhidrate/Stysel

Vitamines en Minerale

Page 5: Voorbereiding Week 5-6 Vlak 4...graan grap graf groen sw- woorde swel swak swaan swaar swaai sweer sweet swem Afrikaans HT Week 5-6 Kwartaal 2 Vlak 4 6 sm- woorde smeer smaak smoor

Afrikaans HT Week 5-6 Kwartaal 2 Vlak 4

5

4. Leer die volgende woorde. Skyf dit 5 keer uit. Lees hulle mooi hardop. Jy kan hulle

ook in die sand skryf en vir iemand by die huis klank. Op bladsy 15 en 16 van die boekie is klankkaarte. Knip die klankkaarte uit en gebruik hulle om al jou spelwoorde te bou. Hou die klankkaarte mooi veilig sodat jy dit weer kan gebruik.

gl- woorde

glip gly gloed glad

glas gluur gleuf glo

gr- woorde

groot grys gras grom

graan grap graf groen

sw- woorde

swel swak swaan swaar

swaai sweer sweet swem

Page 6: Voorbereiding Week 5-6 Vlak 4...graan grap graf groen sw- woorde swel swak swaan swaar swaai sweer sweet swem Afrikaans HT Week 5-6 Kwartaal 2 Vlak 4 6 sm- woorde smeer smaak smoor

Afrikaans HT Week 5-6 Kwartaal 2 Vlak 4

6

sm- woorde

smeer smaak smoor smeek

smag smul smelt

bl- woorde

blaf blaar blom blik blits

blok blou blind bly blink

br- woorde

brom broek breek bruin broei

brein brei braai brief brood

Page 7: Voorbereiding Week 5-6 Vlak 4...graan grap graf groen sw- woorde swel swak swaan swaar swaai sweer sweet swem Afrikaans HT Week 5-6 Kwartaal 2 Vlak 4 6 sm- woorde smeer smaak smoor

Afrikaans HT Week 5-6 Kwartaal 2 Vlak 4

7

Lees, Kyk en Klanke

1. Soek al die bl-woorde in die storie. Skryf hulle op die lyne neer. Daar diep in die bos waar oop Blou Blaar bly, blaf sy hondjie heeldag vir al die geluide in die bos. Hy blaf as daar net ‘n blaar val, maar as oom Blou Blaar teen die blik kap vir kostyd, is die hondjie baie bly. ____________________ ______________________ ____________________ ______________________ ____________________ ______________________ 2. Gebruik die klanke in die broek om woorde te bou. Skryf die woorde op die lyne

neer.

1. _________________

2. _________________

3. __________________

4. __________________

5. __________________

6. __________________

7. __________________

8. __________________

Page 8: Voorbereiding Week 5-6 Vlak 4...graan grap graf groen sw- woorde swel swak swaan swaar swaai sweer sweet swem Afrikaans HT Week 5-6 Kwartaal 2 Vlak 4 6 sm- woorde smeer smaak smoor

Afrikaans HT Week 5-6 Kwartaal 2 Vlak 4

8

3. Gebruik die klanke in die blom om woorde te bou. Skryf jou woorde op die lyne

neer.

1. _____________________

2. _____________________

3. _____________________

4. _____________________

5. _____________________

6. _____________________

7. _____________________

8. _____________________

9. _____________________ 4. Kyk na die prentjies. Kies ‘n woord wat by die prentjies pas. Skryf die woorde onder

die regte prentjie neer.

blaf bly bloed blaar blik

Page 9: Voorbereiding Week 5-6 Vlak 4...graan grap graf groen sw- woorde swel swak swaan swaar swaai sweer sweet swem Afrikaans HT Week 5-6 Kwartaal 2 Vlak 4 6 sm- woorde smeer smaak smoor

Afrikaans HT Week 5-6 Kwartaal 2 Vlak 4

9

4. Sorteer die volgende woorde. Voltooi die legkaart deur die woorde op die regte plek

te skryf.

gly swaar smeer bly blaar

blou groot grom swik brom

sweet blaf smoor smag glas

bl

br

sw

sm gl

gr

Page 10: Voorbereiding Week 5-6 Vlak 4...graan grap graf groen sw- woorde swel swak swaan swaar swaai sweer sweet swem Afrikaans HT Week 5-6 Kwartaal 2 Vlak 4 6 sm- woorde smeer smaak smoor

Afrikaans HT Week 5-6 Kwartaal 2 Vlak 4

10

5. Lees die storie oor gesonde eetgewoontes en beantwoord die vrae in volsinne. Die

storie is weer op die laaste bladsy van jou boekie. Jy kan die bladsy afskeur en langs jou hou terwyl jy die vrae beantwoord.

Gesonde eetgewoontes

As jy groot en fris wil word. Dan moet jy jou groente eet. Wortels, slaai en geel pampoen. Vars tamatie, bloedrooi beet. Kou die groente alles fyn. Ai, hoe lekker smaak dit tog! Nou sal ek gesond kan bly. Hier is my bordjie, ek vra nog! 5.1 Wat moet jy eet as jy fris en groot wil bly? ______________________________________________________________________ 5.2 Noem al groente wat jy moet eet. ______________________________________________________________________ ______________________________________________________________________ ______________________________________________________________________ 5.3 Wat is jou gunsteling groentesoort en hoekom?

______________________________________________________________________ ______________________________________________________________________ 5.4 Waarom dink jy het die persoon in die storie vir nog kos gevra? ______________________________________________________________________ ______________________________________________________________________

Page 11: Voorbereiding Week 5-6 Vlak 4...graan grap graf groen sw- woorde swel swak swaan swaar swaai sweer sweet swem Afrikaans HT Week 5-6 Kwartaal 2 Vlak 4 6 sm- woorde smeer smaak smoor

Afrikaans HT Week 5-6 Kwartaal 2 Vlak 4

11

Skryf en Aanbieding 1. Skryf ‘n paragraaf (4-5) sinne oor wat jy alles moet eet om ‘n geballanseerde dieet te

volg. Kyk na die voedselpiramide op bladsy 4 om jou geheue te verfris.

______________________________________________________________________ ______________________________________________________________________ ______________________________________________________________________ ______________________________________________________________________ ______________________________________________________________________ ______________________________________________________________________ ______________________________________________________________________ ______________________________________________________________________ ______________________________________________________________________ ______________________________________________________________________

Page 12: Voorbereiding Week 5-6 Vlak 4...graan grap graf groen sw- woorde swel swak swaan swaar swaai sweer sweet swem Afrikaans HT Week 5-6 Kwartaal 2 Vlak 4 6 sm- woorde smeer smaak smoor

Afrikaans HT Week 5-6 Kwartaal 2 Vlak 4

12

Taalstrukture en Konvensies

1. Skryf die sinne oor in die Ontkennende vorm.

1.1 Ek hou van groente en vrugte.

____________________________________________________________________

1.2 Bennie spring oor die muur. ____________________________________________________________________ 1.3 Pappa werk aan die stukkende kar. _____________________________________________________________________ 1.4 Ouma brei ‘n warm trui. _____________________________________________________________________ 1.5 Mamma bak ‘n sjokolade koek. _____________________________________________________________________

Wanneer jy die sin in die

ontkennende vorm moet

skryf moet jy twee keer die

woord “nie” gebruik. Net na

die werkwoord en aan die

einde van jou sin.

Page 13: Voorbereiding Week 5-6 Vlak 4...graan grap graf groen sw- woorde swel swak swaan swaar swaai sweer sweet swem Afrikaans HT Week 5-6 Kwartaal 2 Vlak 4 6 sm- woorde smeer smaak smoor

Afrikaans HT Week 5-6 Kwartaal 2 Vlak 4

13

2. Vul die regte voornaamwoorde in. 2.1 Ek koop kos. Dit is ___________

kos. Die kos is ______________.

2.2 Ben skop die bal. Dit is _______

bal. Die bal is ______________.

2.3 Mamma en Pappa koop ‘n

nuwe televisie. Dit is _________ televisie. Die televisie is __________________________.

3. Kies die regte voorsetsel onder die prentjies. Die seuntjie sit…

agter / langs langs / tussen voor / agter

bo / onder binne in / agter voor / onder

voor / langs naby / ver voor / op

Page 14: Voorbereiding Week 5-6 Vlak 4...graan grap graf groen sw- woorde swel swak swaan swaar swaai sweer sweet swem Afrikaans HT Week 5-6 Kwartaal 2 Vlak 4 6 sm- woorde smeer smaak smoor

Afrikaans HT Week 5-6 Kwartaal 2 Vlak 4

14

4. Skryf die sinne in die verlede tyd.

4.1 Die skelm spring oor die groot muur. _____________________________________________________________________ 4.2 Ouma bak koekies vir die kerk se basaar. _____________________________________________________________________ 4.3 Die seun teken ‘n mooi prentjie vir sy kuns les. _____________________________________________________________________

Page 15: Voorbereiding Week 5-6 Vlak 4...graan grap graf groen sw- woorde swel swak swaan swaar swaai sweer sweet swem Afrikaans HT Week 5-6 Kwartaal 2 Vlak 4 6 sm- woorde smeer smaak smoor

Afrikaans HT Week 5-6 Kwartaal 2 Vlak 4

15

Klankkaarte

a b c d

e f g h

i j k l

m n o p

r s t u

Page 16: Voorbereiding Week 5-6 Vlak 4...graan grap graf groen sw- woorde swel swak swaan swaar swaai sweer sweet swem Afrikaans HT Week 5-6 Kwartaal 2 Vlak 4 6 sm- woorde smeer smaak smoor

Afrikaans HT Week 5-6 Kwartaal 2 Vlak 4

16

v w y z

br bl sw sm

gl gr aai eeu

oei ooi ie

ui

Page 17: Voorbereiding Week 5-6 Vlak 4...graan grap graf groen sw- woorde swel swak swaan swaar swaai sweer sweet swem Afrikaans HT Week 5-6 Kwartaal 2 Vlak 4 6 sm- woorde smeer smaak smoor

Afrikaans HT Week 5-6 Kwartaal 2 Vlak 4

17

Gesonde eetgewoontes

As jy groot en fris wil word. Dan moet jy jou groente eet. Wortels, slaai en geel pampoen. Vars tamatie, bloedrooi beet. Kou die groente alles fyn. Ai, hoe lekker smaak dit tog! Nou sal ek gesond kan bly. Hier is my bordjie, ek vra nog!

Begripstoets