81
Loodgieters werk ROODEPARK Elektrisiteit, Loodgieter en meganiese instandhouding Jaar: Orientering 2 Seksie: Loodgieters gereedskap en PPE Les: 1 Datum: ________________ Inleiding n Loodgieter is normaalweg n person wat met pype en water werk. n Loodgieter herstel krane, gebolkeerde dreine, lekkende pype ens. Om n loodgieter te wees het jy seker basiese geredskapstukke nodig. Meeste van die gereeedskap is by jou lokale hardeware handelaar beskikbaar. Hier volg sommige van die basiese gereedskap: Gereedskapkis Pyp sleutel/bobejaan spanner Bladsy 1

€¦  · Web viewDie drukking van die plunger sal veroorsaak dat die blokasie verwyder word. Hou op om te pomp sodra die water begin vloei. Gebruik van n plunger. Gebruik van n

  • Upload
    others

  • View
    0

  • Download
    0

Embed Size (px)

Citation preview

Page 1: €¦  · Web viewDie drukking van die plunger sal veroorsaak dat die blokasie verwyder word. Hou op om te pomp sodra die water begin vloei. Gebruik van n plunger. Gebruik van n

Loodgieters werk

ROODEPARKElektrisiteit, Loodgieter en meganiese instandhouding

Jaar: Orientering 2 Seksie: Loodgieters gereedskap en PPE

Les: 1 Datum: ________________

Inleiding

n Loodgieter is normaalweg n person wat met pype en water werk. n Loodgieter herstel krane, gebolkeerde dreine, lekkende pype ens. Om n loodgieter te wees het jy seker basiese geredskapstukke nodig. Meeste van die gereeedskap is by jou lokale hardeware handelaar beskikbaar.

Hier volg sommige van die basiese gereedskap:

Gereedskapkis

Pyp sleutel/bobejaan spanner

Gebruike van n pyp sleutel

Bladsy 1

Page 2: €¦  · Web viewDie drukking van die plunger sal veroorsaak dat die blokasie verwyder word. Hou op om te pomp sodra die water begin vloei. Gebruik van n plunger. Gebruik van n

Loodgieters werk

Ystersaag

Hamer

Tange

Waterpomp tang

Bladsy 2

Page 3: €¦  · Web viewDie drukking van die plunger sal veroorsaak dat die blokasie verwyder word. Hou op om te pomp sodra die water begin vloei. Gebruik van n plunger. Gebruik van n

Loodgieters werk

Gebruik van n waterpomp tang

Maatband

Pyp buig masjien

Gebruik van n pyp buig masjien

Bladsy 3

Page 4: €¦  · Web viewDie drukking van die plunger sal veroorsaak dat die blokasie verwyder word. Hou op om te pomp sodra die water begin vloei. Gebruik van n plunger. Gebruik van n

Loodgieters werk

Vakuum plunjer

Plunjer

Gebruik van n plunjer

Vice grip

Bladsy 4

Page 5: €¦  · Web viewDie drukking van die plunger sal veroorsaak dat die blokasie verwyder word. Hou op om te pomp sodra die water begin vloei. Gebruik van n plunger. Gebruik van n

Loodgieters werk

Gebruik van n vice grip

Gebruik van n vice grip

Skuif sleutel

Gebruik van n skuifsleutel

Bladsy 5

Page 6: €¦  · Web viewDie drukking van die plunger sal veroorsaak dat die blokasie verwyder word. Hou op om te pomp sodra die water begin vloei. Gebruik van n plunger. Gebruik van n

Loodgieters werk

Pypsnyer

Gebruik van n pypsnyer

Pyp skroefdraad snyer

Gebruik van n pyp skroefdraad snyer

Bladsy 6

Page 7: €¦  · Web viewDie drukking van die plunger sal veroorsaak dat die blokasie verwyder word. Hou op om te pomp sodra die water begin vloei. Gebruik van n plunger. Gebruik van n

Loodgieters werk

Gas vlam

Kraan sleutel

Tipiese pyp blokasie

Tipiese pyp blokasie

Bladsy 7

Page 8: €¦  · Web viewDie drukking van die plunger sal veroorsaak dat die blokasie verwyder word. Hou op om te pomp sodra die water begin vloei. Gebruik van n plunger. Gebruik van n

Loodgieters werk

Drein skoonmaak pale

Verskillende bybehore vir drein skoonmaak pale

Gebruik van drein skoonmaak pale

Elektriese drein skoonmaak pale

Bladsy 8

Page 9: €¦  · Web viewDie drukking van die plunger sal veroorsaak dat die blokasie verwyder word. Hou op om te pomp sodra die water begin vloei. Gebruik van n plunger. Gebruik van n

Loodgieters werk

Pyp opspoorder

Gebruik van n pyp opspoorder

Gebruik van n pyp opspoorder

Drein kamera

Bladsy 9

Page 10: €¦  · Web viewDie drukking van die plunger sal veroorsaak dat die blokasie verwyder word. Hou op om te pomp sodra die water begin vloei. Gebruik van n plunger. Gebruik van n

Loodgieters werk

Drein kamera

Foto geneem met n drein kamera

Lek opsporings stel

Bladsy 10

Page 11: €¦  · Web viewDie drukking van die plunger sal veroorsaak dat die blokasie verwyder word. Hou op om te pomp sodra die water begin vloei. Gebruik van n plunger. Gebruik van n

Loodgieters werk

PPE Persoonlike beskermings toerusting

(PPE) verwys na beskermings klere, helms, brille of enige ander toerusting wat ontwerp is om die draer se liggaam te beskerm teen beserings of infeksie. Die gevare van beskermende toerusting sluit in fisiese, elektriese, hitte, chemikalieë, biohazards, en in die lug deeltjies.

Oorpakke

Handskoene

Veiligheids skoene

Bladsy 11

Page 12: €¦  · Web viewDie drukking van die plunger sal veroorsaak dat die blokasie verwyder word. Hou op om te pomp sodra die water begin vloei. Gebruik van n plunger. Gebruik van n

Loodgieters werk

Asemhalings masker

Veiligheidsbrille

Hardehoed

Bladsy 12

Page 13: €¦  · Web viewDie drukking van die plunger sal veroorsaak dat die blokasie verwyder word. Hou op om te pomp sodra die water begin vloei. Gebruik van n plunger. Gebruik van n

Loodgieters werk

ROODEPARKElektrisiteit, Loodgieter en meganiese instandhouding

Jaar: Orientering 2 Seksie: Loodgieters gereedskap en PPE

Les: 1 Datum: ________________

Inleiding

n Loodgieter is normaalweg n person wat met __________ en _____________ werk. n Loodgieter herstel ________, _________, _____________ ens. Om n loodgieter te wees het jy seker basiese geredskapstukke nodig. Meeste van die gereedskap is by jou lokale hardeware handelaar beskikbaar.

Hier volg sommige van die basiese gereedskap:

___________________________

________________________________________

____________________________________

Bladsy 13

Page 14: €¦  · Web viewDie drukking van die plunger sal veroorsaak dat die blokasie verwyder word. Hou op om te pomp sodra die water begin vloei. Gebruik van n plunger. Gebruik van n

Loodgieters werk

___________________________________

______________________________________

__________________________________________

_________________________________

Bladsy 14

Page 15: €¦  · Web viewDie drukking van die plunger sal veroorsaak dat die blokasie verwyder word. Hou op om te pomp sodra die water begin vloei. Gebruik van n plunger. Gebruik van n

Loodgieters werk

________________________________________

____________________________________

___________________________________

__________________________________

Bladsy 15

Page 16: €¦  · Web viewDie drukking van die plunger sal veroorsaak dat die blokasie verwyder word. Hou op om te pomp sodra die water begin vloei. Gebruik van n plunger. Gebruik van n

Loodgieters werk

__________________________________

________________________________________

_____________________________________

_____________________________________

Bladsy 16

Page 17: €¦  · Web viewDie drukking van die plunger sal veroorsaak dat die blokasie verwyder word. Hou op om te pomp sodra die water begin vloei. Gebruik van n plunger. Gebruik van n

Loodgieters werk

________________________________________________

_________________________________________

__________________________________________

___________________________________

Bladsy 17

Page 18: €¦  · Web viewDie drukking van die plunger sal veroorsaak dat die blokasie verwyder word. Hou op om te pomp sodra die water begin vloei. Gebruik van n plunger. Gebruik van n

Loodgieters werk

_______________________________

______________________________

_________________________________

___________________________

Bladsy 18

Page 19: €¦  · Web viewDie drukking van die plunger sal veroorsaak dat die blokasie verwyder word. Hou op om te pomp sodra die water begin vloei. Gebruik van n plunger. Gebruik van n

Loodgieters werk

__________________________________

________________________________________

Bladsy 19

Page 20: €¦  · Web viewDie drukking van die plunger sal veroorsaak dat die blokasie verwyder word. Hou op om te pomp sodra die water begin vloei. Gebruik van n plunger. Gebruik van n

Loodgieters werk

PPE Persoonlike beskermings toerusting

(PPE) verwys na beskermings ________________, ____________, ___________ of enige ander toerusting wat ontwerp is om die draer se liggaam te beskerm teen beserings of infeksie. Die gevare van beskermende toerusting sluit in fisiese, elektriese, hitte, chemikalieë, biohazards, en in die lug deeltjies.

_________________________

____________________________

__________________________

Bladsy 20

Page 21: €¦  · Web viewDie drukking van die plunger sal veroorsaak dat die blokasie verwyder word. Hou op om te pomp sodra die water begin vloei. Gebruik van n plunger. Gebruik van n

Loodgieters werk

___________________________

________________________________

_______________________________

Bladsy 21

Page 22: €¦  · Web viewDie drukking van die plunger sal veroorsaak dat die blokasie verwyder word. Hou op om te pomp sodra die water begin vloei. Gebruik van n plunger. Gebruik van n

Loodgieters werk

ROODEPARKElektrisiteit, Loodgieter en meganiese instandhouding

Jaar: Orientering 2 Seksie: Herstel n lekkende kraan

Les:2 Datum: ________________

Inleiding

n Lekkende kraan verwys normaarweg na n kraan wat bly drup nadat dit toegerdaai is.

Lekkende of druppende kraan

Gereedskap:

Skroewedraaier

Skuif sleutel

Bladsy 22

Page 23: €¦  · Web viewDie drukking van die plunger sal veroorsaak dat die blokasie verwyder word. Hou op om te pomp sodra die water begin vloei. Gebruik van n plunger. Gebruik van n

Loodgieters werk

Pyp sleutel of bobejaan spanner

Tap reseating tool

Metode:

1) Bepaal watter kraan lek.2) Draai die hoof water toevoer toe.3) Maak die kraan los.4) Haal die kraan uit mekaar.5) Reseat die kraan.6) Vervang die gebreek te parte.7) Sit die kraan weer aanmekaar.8) Sit die kraan terug.9) Maak die hoof toevoer oop.10)Toets vir enige lek plekke.

Bladsy 23

Page 24: €¦  · Web viewDie drukking van die plunger sal veroorsaak dat die blokasie verwyder word. Hou op om te pomp sodra die water begin vloei. Gebruik van n plunger. Gebruik van n

Loodgieters werk

Bladsy 24

Page 25: €¦  · Web viewDie drukking van die plunger sal veroorsaak dat die blokasie verwyder word. Hou op om te pomp sodra die water begin vloei. Gebruik van n plunger. Gebruik van n

Loodgieters werk

Bladsy 25

Page 26: €¦  · Web viewDie drukking van die plunger sal veroorsaak dat die blokasie verwyder word. Hou op om te pomp sodra die water begin vloei. Gebruik van n plunger. Gebruik van n

Loodgieters werk

ROODEPARKElektrisiteit, Loodgieter en meganiese instandhouding

Jaar: Orientering 2 Seksie: Herstel n lekkende kraan

Les:2 Datum: ________________

Inleiding

n Lekkende kraan verwys normaarweg na n kraan wat bly ____________ nadat dit ________________ is.

______________ of _____________________ kraan

Gereedskap:

____________________________

________________________________

Bladsy 26

Page 27: €¦  · Web viewDie drukking van die plunger sal veroorsaak dat die blokasie verwyder word. Hou op om te pomp sodra die water begin vloei. Gebruik van n plunger. Gebruik van n

Loodgieters werk

________________________________

__________________________

Metode:

1) ____________________________________________________________2) ____________________________________________________________3) ____________________________________________________________4) ____________________________________________________________5) ____________________________________________________________6) ____________________________________________________________7) ____________________________________________________________8) ____________________________________________________________9) ____________________________________________________________10)____________________________________________________________

Bladsy 27

Page 28: €¦  · Web viewDie drukking van die plunger sal veroorsaak dat die blokasie verwyder word. Hou op om te pomp sodra die water begin vloei. Gebruik van n plunger. Gebruik van n

Loodgieters werk

Bladsy 28

Page 29: €¦  · Web viewDie drukking van die plunger sal veroorsaak dat die blokasie verwyder word. Hou op om te pomp sodra die water begin vloei. Gebruik van n plunger. Gebruik van n

Loodgieters werk

ROODEPARKElektrisiteit, Loodgieter en meganiese instandhouding

Jaar: Orientering 2 Seksie:Vervanging van n vermengerkraan

Les:3 Datum: ________________

Oorsig:

n Menger ook bekend as n kraan vermeng warm en koue water.

Menger

Vervanging van n vermengingskraan

Gereedskap bbenodig:

Pyp sleutel(Bobejaan)

Bladsy 29

Page 30: €¦  · Web viewDie drukking van die plunger sal veroorsaak dat die blokasie verwyder word. Hou op om te pomp sodra die water begin vloei. Gebruik van n plunger. Gebruik van n

Loodgieters werk

Skuif sleutel

Waterpomp tang

Verstelbare wasbak sleutel

Hemp

Bladsy 30

Page 31: €¦  · Web viewDie drukking van die plunger sal veroorsaak dat die blokasie verwyder word. Hou op om te pomp sodra die water begin vloei. Gebruik van n plunger. Gebruik van n

Loodgieters werk

Loodgieter band

1) Bepaal die groote van die menger.2) Bepaal die afstand tussen die gate van die menger3) Koop die regte menger4) Draai die hoof water toevoer af5) Maak die ou menger los6) Vervang die menger7) Maak alle boute en moere vas8) Toets vir enige lekasies.

Bladsy 31

Page 32: €¦  · Web viewDie drukking van die plunger sal veroorsaak dat die blokasie verwyder word. Hou op om te pomp sodra die water begin vloei. Gebruik van n plunger. Gebruik van n

Loodgieters werk

Bladsy 32

Page 33: €¦  · Web viewDie drukking van die plunger sal veroorsaak dat die blokasie verwyder word. Hou op om te pomp sodra die water begin vloei. Gebruik van n plunger. Gebruik van n

Loodgieters werk

ROODEPARKElektrisiteit, Loodgieter en meganiese instandhouding

Jaar: Orientering 2 Seksie:Vervanging van n vermengerkraan

Les:3 Datum: ________________

Vraag 1

Wat die doel van n vermeningskraan?

___________________________________________________________________

Vraag 2

Noem die gereedskap benodig om n vermeningskraan te vervang:1)________________________________________2)________________________________________3)________________________________________4)________________________________________5)________________________________________6)________________________________________

Vraag 3

Noem die stappe om te volg wanneer n vermeningskraan vervang word:1)_________________________________________________________________2)_________________________________________________________________3)_________________________________________________________________4)_________________________________________________________________5)_________________________________________________________________6)_________________________________________________________________7)_________________________________________________________________8)_________________________________________________________________

Bladsy 33

Page 34: €¦  · Web viewDie drukking van die plunger sal veroorsaak dat die blokasie verwyder word. Hou op om te pomp sodra die water begin vloei. Gebruik van n plunger. Gebruik van n

Loodgieters werk

ROODEPARKElektrisiteit, Loodgieter en meganiese instandhouding

Jaar: Orientering 2 Seksie: Hoe werk n geyser

Les:4 Datum: ________________

Oorsig

In ons land is daar hoofsaaklik 4 tipes geysers:1) Elektriese geyser2) Son geyser3) Gas geyser4) Vuur geyser (donkie)

Elektriese Geyser

Son Geyser

Bladsy 34

Page 35: €¦  · Web viewDie drukking van die plunger sal veroorsaak dat die blokasie verwyder word. Hou op om te pomp sodra die water begin vloei. Gebruik van n plunger. Gebruik van n

Loodgieters werk

Gas Geyser

Vuur Geyser (donkie)

Parte van n geyser

Element 1

Bladsy 35

Page 36: €¦  · Web viewDie drukking van die plunger sal veroorsaak dat die blokasie verwyder word. Hou op om te pomp sodra die water begin vloei. Gebruik van n plunger. Gebruik van n

Loodgieters werk

Element 2

Die doel van n element is om die water in n geyser te verhit.

Termostaat

Die doel van n termostaat is om die hitte van die water binne n geyser te beheer. Die termostaat het verskillende hitte verstellings. Wanneer die water koud is, skakel die termostaat die element aan. Die element verhit die water totdat die verstelling op die termostaat bereik is. Die termostaat skakel dan die element af. Wanneer die water afgekoel het, skakel die termostaat weer die element aan.

Vakuum verbreeker

Die doel van die vakuum breeker is om lug aan die geyser te verskaf wanneer n kraan oopgedraai word of as daar water in die geyser in tap.

Bladsy 36

Page 37: €¦  · Web viewDie drukking van die plunger sal veroorsaak dat die blokasie verwyder word. Hou op om te pomp sodra die water begin vloei. Gebruik van n plunger. Gebruik van n

Loodgieters werk

Hoof beheer klep / Druk beheer klep

Die van die hoof beheer klep is om die druk van die water wat in die geyser invloei te beheer. Die klep voorkom ook dat die warmwater van die terug vloei in die koue water stelsel.

Veiligheidsklep

Die doel vaqn die veiligheidsklep is om die druk binne in die geyser te verlig indien die druk bokant n vooraf bepaalde vlak sou styg.

Drup pann Geyser word in n drup pan geinstalleer. Enige water wat van die geyser af sou mors word in die drup pan opgevang. Die drup pan laat die water dan uitloop na buite. Dit verhoed skade aan die plaffon en omliggende arias

Bladsy 37

Page 38: €¦  · Web viewDie drukking van die plunger sal veroorsaak dat die blokasie verwyder word. Hou op om te pomp sodra die water begin vloei. Gebruik van n plunger. Gebruik van n

Loodgieters werk

Koue water loop in die geyser via die hoof beheer klep. Sodra die geyser vol is, sal die termostaat agter kom dat die water koud is en die element aanskakel. Sodra die verlangde hitte bereik is, sal die termostaat die geyser weer afskakel.

Bladsy 38

Page 39: €¦  · Web viewDie drukking van die plunger sal veroorsaak dat die blokasie verwyder word. Hou op om te pomp sodra die water begin vloei. Gebruik van n plunger. Gebruik van n

Loodgieters werk

ROODEPARKElektrisiteit, Loodgieter en meganiese instandhouding

Jaar: Orientering 2 Seksie: Hoe werk n geyser

Les:4 Datum: ________________

Vraag 1

In ons land is daar hoofsaaklik 4 tipes geysers. Noem hulle:1) ________________________2) ________________________3) ________________________4) ________________________

____________________________

___________________________

Bladsy 39

Page 40: €¦  · Web viewDie drukking van die plunger sal veroorsaak dat die blokasie verwyder word. Hou op om te pomp sodra die water begin vloei. Gebruik van n plunger. Gebruik van n

Loodgieters werk

_________________________

____________________________

Vraag 2

Noem die verskillend parte van n geyser en die doel daarvan.

_____________________________________

Bladsy 40

Page 41: €¦  · Web viewDie drukking van die plunger sal veroorsaak dat die blokasie verwyder word. Hou op om te pomp sodra die water begin vloei. Gebruik van n plunger. Gebruik van n

Loodgieters werk

____________________________________

Die doel van n ___________________________________________________

________________________________

Die doel van n ____________________________________________________

________________________________Die doel van n __________________________________________________.

Bladsy 41

Page 42: €¦  · Web viewDie drukking van die plunger sal veroorsaak dat die blokasie verwyder word. Hou op om te pomp sodra die water begin vloei. Gebruik van n plunger. Gebruik van n

Loodgieters werk

_______________________________________________

Die doel van n ____________________________________________________

___________________________________

Die doel van n ___________________________________________________

____________________________________

Die doel van n ___________________________________________________

Bladsy 42

Page 43: €¦  · Web viewDie drukking van die plunger sal veroorsaak dat die blokasie verwyder word. Hou op om te pomp sodra die water begin vloei. Gebruik van n plunger. Gebruik van n

Loodgieters werk

ROODEPARKElektrisiteit, Loodgieter en meganiese instandhouding

Jaar: Orientering 2 Seksie: Vervanging van n klep

Les: 5 Datum: ________________

Oorsig

Meeste geysers vandag het 4 kleppe:1) Hoof beheer klep2) Veiligheids of druk beheer klep3) 2 Vakuum beheer kleppe

Hoof beheer klep

Veiligheids of druk beheer klep

Vakuum beheer klep

Bladsy 43

Page 44: €¦  · Web viewDie drukking van die plunger sal veroorsaak dat die blokasie verwyder word. Hou op om te pomp sodra die water begin vloei. Gebruik van n plunger. Gebruik van n

Loodgieters werk

Gereedskap benodig1) Skroewedraaier2) Pyp sleutel (bobejaan)3) Skuif sleutel4) Waterpomp tang5) Hemp of plumber tape6) Tuinslang

Skroewe draaiers

Pyp sleutel

Skuif sleutel

Waterpomp tang

Bladsy 44

Page 45: €¦  · Web viewDie drukking van die plunger sal veroorsaak dat die blokasie verwyder word. Hou op om te pomp sodra die water begin vloei. Gebruik van n plunger. Gebruik van n

Loodgieters werk

Plumber tape

Hemp

Stappe om te volg met die vervanging van n klep1) Skakel die elektrisiteit na die geyser af2) Draai die water toevoer na die geyser toe3) Maak die geyser leeg met die tuinslang4) Vervang die klep5) Draai die water toeveor oop en vul die geyser6) Gaan die klep na vir enige lekasies7) Skakel die elektrisiteit na die geyser aan.

Gebruik n tuinslang om die geyser leeg te maak

Bladsy 45

Page 46: €¦  · Web viewDie drukking van die plunger sal veroorsaak dat die blokasie verwyder word. Hou op om te pomp sodra die water begin vloei. Gebruik van n plunger. Gebruik van n

Loodgieters werk

Vervang die klep

Bladsy 46

Page 47: €¦  · Web viewDie drukking van die plunger sal veroorsaak dat die blokasie verwyder word. Hou op om te pomp sodra die water begin vloei. Gebruik van n plunger. Gebruik van n

Loodgieters werk

ROODEPARKElektrisiteit, Loodgieter en meganiese instandhouding

Jaar: Orientering 2 Seksie: Vervanging van n klep

Les: 5 Datum: ________________

Vraag 1

Noem die kleppe wat op n geyser gevind kan word:1) __________________________2) __________________________3) __________________________

_____________________________

____________________________________

__________________________________________

Bladsy 47

Page 48: €¦  · Web viewDie drukking van die plunger sal veroorsaak dat die blokasie verwyder word. Hou op om te pomp sodra die water begin vloei. Gebruik van n plunger. Gebruik van n

Loodgieters werk

Vraag 2

Noem die gereedskap benodig om n klep te vetvang:

_________________________

_____________________________

_______________________________

___________________________

Bladsy 48

Page 49: €¦  · Web viewDie drukking van die plunger sal veroorsaak dat die blokasie verwyder word. Hou op om te pomp sodra die water begin vloei. Gebruik van n plunger. Gebruik van n

Loodgieters werk

___________________________

______________________________

Vraag 3Noem die stappe om te volg met die vervanging van n klep:

1)_____________________________________________________2)_____________________________________________________3)_____________________________________________________4)_____________________________________________________5)_____________________________________________________6)_____________________________________________________7)_____________________________________________________

Bladsy 49

Page 50: €¦  · Web viewDie drukking van die plunger sal veroorsaak dat die blokasie verwyder word. Hou op om te pomp sodra die water begin vloei. Gebruik van n plunger. Gebruik van n

Loodgieters werk

ROODEPARKElektrisiteit, Loodgieter en meganiese instandhouding

Jaar: Orientering 2 Seksie: Opstel en vervanging van n termostaat

Les:6 Datum: ________________

Oorsig

n Termostaat in n geyser is die toestel wat die hitte van die water reguleer. n Termostaat het verskillende verstellings. Die verstellings wissel van 0 tot 70 grade Celsius. Sodra die water in die geyser die gestelde hitte bereik, skakel die termostaat die element van die geyser af. Indien die water binne in die geyser onder n sekere temperatuur daal, skakel die termostaat die element aan om die water dan weer te verhit.

Termostaat

Termostaat

Bladsy 50

Page 51: €¦  · Web viewDie drukking van die plunger sal veroorsaak dat die blokasie verwyder word. Hou op om te pomp sodra die water begin vloei. Gebruik van n plunger. Gebruik van n

Loodgieters werk

Gereedskap benodig

1) Skroewedraaier2) Skuif sleutel

Skroewedraaiers

Skuif sleutel

Stappe om te volg vir die vervanging van n termostaat

1) Skakel die elektrisiteit van die geyser af2) Skroef die omhulsel van die geyser wat die termostaat huisves af3) Diskonnekteer die ou termostaat4) Skroef die ou termostaat los en trek dit uit 5) Sit die nuwe termostaat in en skroef hom vas6) Konnekteer die nuwe termostaat7) Stel die termostaat tot op die regte hitte verstelling8) Sit die omhulsel terug9) Skakel die elektrisiteit na die geyser weer aan10)Toets die temperatuur van die water

Bladsy 51

Page 52: €¦  · Web viewDie drukking van die plunger sal veroorsaak dat die blokasie verwyder word. Hou op om te pomp sodra die water begin vloei. Gebruik van n plunger. Gebruik van n

Loodgieters werk

Termostaat met al sy konneksies

Geyser met sy omhusel aan

Bladsy 52

Page 53: €¦  · Web viewDie drukking van die plunger sal veroorsaak dat die blokasie verwyder word. Hou op om te pomp sodra die water begin vloei. Gebruik van n plunger. Gebruik van n

Loodgieters werk

ROODEPARKElektrisiteit, Loodgieter en meganiese instandhouding

Jaar: Orientering 2 Seksie: Opstel en vervanging van n termostaat

Les:6 Datum: ________________

Vraag 1

Wat is die doel van n termostaat in n geyser?

________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________

Vraag 2

Noem die gereedskap benodig om n termostaat te vervang__________________________________________________________________________

Vraag 3

Noem die stappe wat gevolg moet word om n termostaat te vervang:

____________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________

Bladsy 53

Page 54: €¦  · Web viewDie drukking van die plunger sal veroorsaak dat die blokasie verwyder word. Hou op om te pomp sodra die water begin vloei. Gebruik van n plunger. Gebruik van n

Loodgieters werk

ROODEPARKElektrisiteit, Loodgieter en meganiese instandhouding

Jaar: Orientering 2 Seksie: Herstel van n lekkende toilet

Les:7 Datum: ________________

Oorsig

n Toilet bestaan uit twee hoof gedeeltes:1) Die sistern2) Die bak

n Lek in n toilet kom gewoonlik voor waar die toilet aan die rioolstelsel gekoppel word of waar die sister aan die bak gekoppel word.

n Tipiese toilet

Gereedskap benodig om n lekkende toilet te herstel:

1) Pyp sleutel / Bobejaan2) Was toilet seel ring3) Sistern/Toilet verbinding stuk

Pyp sleute / Bobejaan

Bladsy 54

Page 55: €¦  · Web viewDie drukking van die plunger sal veroorsaak dat die blokasie verwyder word. Hou op om te pomp sodra die water begin vloei. Gebruik van n plunger. Gebruik van n

Loodgieters werk

Toilet seel stel

Sistern/toilet verbinding stuk

Metode:1) Draai die watertoevoer na die sistern toe2) Haal die ou was pakstuk uit3) Sit die nuwe was pakstuk in en druk stewig vas met jou duime.4) Gebruik die pypsleutel om die moer onder die sistern los te maak5) Swaai die dreinpyp uit6) Sit die nuwe verbindingstuk tussen die toilet en die sistern in7) Konnekteer die dreinerings pyp met die verbindingstuk8) Maak die moer op die sistern vas9) Draai die watertoevoer oop10)Kyk vir enige lekasies

Bladsy 55

Page 56: €¦  · Web viewDie drukking van die plunger sal veroorsaak dat die blokasie verwyder word. Hou op om te pomp sodra die water begin vloei. Gebruik van n plunger. Gebruik van n

Loodgieters werk

ROODEPARKElektrisiteit, Loodgieter en meganiese instandhouding

Jaar: Orientering 2 Seksie: Herstel van n lekkende toilet

Les:7 Datum: ________________

Vraag 1

Noem die gedeeltes waaruit n toilet bestaan._______________________________________________________________________________________________________________

Vraag 2

Noe die gereedskap wat benodig word om n lekkende toilet te herstel____________________________________________________________________________________________________________________________________________________

Vraag 3

Skryf die metode neem wat gevolg moet word om n lekkende toilet te herstel:_______________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________

Bladsy 56

Page 57: €¦  · Web viewDie drukking van die plunger sal veroorsaak dat die blokasie verwyder word. Hou op om te pomp sodra die water begin vloei. Gebruik van n plunger. Gebruik van n

Loodgieters werk

ROODEPARKElektrisiteit, Loodgieter en meganiese instandhouding

Jaar: Orientering 2 Seksie: Regmaak en vervanging van n sistern

Les:8 Datum: ________________

Belangrike notas aan loodgieter

1) Die sistern moet altyd eerste geinstalleer word2) Moenie venster klei (Putty) gebruik as verseeler tussen die sistern en die

toiletbak nie3) Die oorvloei van die water moet gestel word op ten minste 25mm bokant die

waterlyn in die sistern.4) Doen alle lodgieterswerk en konneksies volgens lokale en SABS standaarde.5) Meeste hardeware winkels verskaf n vervaningsstel vir n sistern.

Gereedskap benodig

1) Skroewedraaiers2) Elektriese boor3) Sistern

Skroewedraaier stel

Elektriese boor

Bladsy 57

Page 58: €¦  · Web viewDie drukking van die plunger sal veroorsaak dat die blokasie verwyder word. Hou op om te pomp sodra die water begin vloei. Gebruik van n plunger. Gebruik van n

Loodgieters werk

Sistern

Metode

1) Merk die plek waar die gate geboor moet word vir die sistern2) Boor die gate3) Skroef die sistern vas

Sistern word teen die muur vas geskroef

4) Installeer die uitlaatklep van die sistern. Moet nie die moer te styf vasdraai nie.

5) Installeer die inlaat klep van die sistern. 6) Vrseker dat die arms vry beweeg end at die bal van die balklep nie aan die

kante van die sistern skuur nie.7) Maak seker dat die spoelklep nie vas sit nie8) Installeer die handsvatsel.9) Installeer die sistern stopper en die eksterne oorvloei indien benodig.10)Installeer die water inlaat gedeelte na die sistern11)Na installasie vul die sistern met water en gaan dit na vir enige lekasies.

Bladsy 58

Page 59: €¦  · Web viewDie drukking van die plunger sal veroorsaak dat die blokasie verwyder word. Hou op om te pomp sodra die water begin vloei. Gebruik van n plunger. Gebruik van n

Loodgieters werk

Bladsy 59

Page 60: €¦  · Web viewDie drukking van die plunger sal veroorsaak dat die blokasie verwyder word. Hou op om te pomp sodra die water begin vloei. Gebruik van n plunger. Gebruik van n

Loodgieters werk

ROODEPARKElektrisiteit, Loodgieter en meganiese instandhouding

Jaar: Orientering 2 Seksie: Regmaak en vervanging van n sistern

Les:8 Datum: ________________

Vraag 1

Wat moet eerste geinstalleer word op n toilet?

__________________________________________________________________

Vraag 2

Is venster klei (putty) n goeie verseellaar tussen die sistern en die toilet bak?

___________________________________________________________________

Vraag 3

Volgens watter standaarde moet alle konneksies gedoen word?

___________________________________________________________________

Vraag 4

Hoe hoog moet die oorvloei gestel word?

___________________________________________________________________

Vraag 5

Watter gereedskap word benodig vir die herstel en installasie van n sistern?

_______________________________________________________________________________________________________________

Vraag 5

Noem die stappe wat gevolg moet word by die installasie van n sistern?

_________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________

Bladsy 60

Page 61: €¦  · Web viewDie drukking van die plunger sal veroorsaak dat die blokasie verwyder word. Hou op om te pomp sodra die water begin vloei. Gebruik van n plunger. Gebruik van n

Loodgieters werk

_____________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________

Bladsy 61

Page 62: €¦  · Web viewDie drukking van die plunger sal veroorsaak dat die blokasie verwyder word. Hou op om te pomp sodra die water begin vloei. Gebruik van n plunger. Gebruik van n

Loodgieters werk

ROODEPARKElektrisiteit, Loodgieter en meganiese instandhouding

Jaar: Orientering 2 Seksie: Verwydering van n blokasie in n drein of wasbak

Les:9 Datum: ________________

Oorsig

n Blokasie in n drein of wasbak is normaalweg n verstopping wat verhoed dat die water behoorlik kan uitvloei.

Gereedskap benidig om n blokasie te verwyder

Plunger

Vakuum plunger

Drein skoonmaak pale

Bladsy 62

Page 63: €¦  · Web viewDie drukking van die plunger sal veroorsaak dat die blokasie verwyder word. Hou op om te pomp sodra die water begin vloei. Gebruik van n plunger. Gebruik van n

Loodgieters werk

Metode om n blokasie in n wasbak te verwyder

1) Vul die wasbak met water.2) Plaas die plunger oor die dreineringsgat van die wasbak 3) Beweeg of pomp nou die plunger op en af 4) Die drukking van die plunger sal veroorsaak dat die blokasie verwyder word. 5) Hou op om te pomp sodra die water begin vloei.

Gebruik van n plunger

Gebruik van n vakuum plunger

Metode om n blokasie uit n drein te verwyder

1) Druk die dreineringspaal by die inspeksiegat van die drein in. 2) Draai die paal en beweeg hom voorentoe end an agter toe.3) Verleng die paal deur meer pale by te voeg4) Hou aan om pale by te voeg end it dan te beweeg totdat die water begin vloei.

Bladsy 63

Page 64: €¦  · Web viewDie drukking van die plunger sal veroorsaak dat die blokasie verwyder word. Hou op om te pomp sodra die water begin vloei. Gebruik van n plunger. Gebruik van n

Loodgieters werk

Drein pale

Gebruik van drein pale

Bladsy 64

Page 65: €¦  · Web viewDie drukking van die plunger sal veroorsaak dat die blokasie verwyder word. Hou op om te pomp sodra die water begin vloei. Gebruik van n plunger. Gebruik van n

Loodgieters werk

ROODEPARKElektrisiteit, Loodgieter en meganiese instandhouding

Jaar: Orientering 2 Seksie: Verwydering van n blokasie in n drein of wasbak

Les:9 Datum: ________________

Vraag 1

Noem die gereedskap benodig om n blokasie te verwyder in n wasbak of n drein.

____________________________

___________________________________

_________________________

Bladsy 65

Page 66: €¦  · Web viewDie drukking van die plunger sal veroorsaak dat die blokasie verwyder word. Hou op om te pomp sodra die water begin vloei. Gebruik van n plunger. Gebruik van n

Loodgieters werk

Vraag 2

Watter metode moet gevolg word om nblokasie te verwyder by n wasbak?________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________

Vraag 3

Watter metode moet gevolg word om n blokasie te verwyder by n drein?___________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________

Bladsy 66