12
LAERSKOOL KRUINSIG WISKUNDE WERKKAART 1 TYD 8 Junie Kyk na die volgende horlosie wat gegee word en beantwoord die vrae wat volg: Marni ry 8 uur by die huis. Dit neem haar 20 min om by die skool te kom. Hoe laat sal Marni by die skool wees? -------------------------- Die dogters se netbalwedstryd begin 08:00. Die wedstryd duur 45 min. Hoe laat sal die wedstryd eindig? ---------------------------------- This Photo by Unknown Author is licensed under CC BY-SA

 · Web viewHoe laat sal Marni by die skool wees?-----Die dogters se netbalwedstryd begin 08:00.Die wedstryd duur 45 min. Hoe laat sal die wedstryd eindig?-----Skryf die volgende

  • Upload
    others

  • View
    0

  • Download
    0

Embed Size (px)

Citation preview

LAERSKOOL KRUINSIG

WISKUNDE WERKKAART 1 TYD 8 Junie

Kyk na die volgende horlosie wat gegee word en beantwoord dievrae wat volg:

This Photo by Unknown Author is licensed under CC BY-SA

Marni ry 8 uur by die huis. Dit neem haar 20 min om by dieskool te kom. Hoe laat sal Marni by die skool wees?

--------------------------

Die dogters se netbalwedstryd begin 08:00.Die wedstryd duur 45 min. Hoe laat sal die wedstryd eindig?

----------------------------------

Skryf die volgende tyd in woorde:

bv. 10 oor 5

1. 10:00 3. 11:30 5. 12:00

2. 2:30 4. 4:00 6. 2:30 

Werkkaart 2 9 Junie

Dit is nou 08:30.

1. Hoe laat sal dit oor 10 minute wees?

2. Hoe laat sal dit oor 20 minute wees?

3. Hoe laat sal dit oor 5 minute wees?

4. Hoe laat sal dit oor 'n kwartier wees?

5. Hoe laat sal dit oor 'n halfuur wees?

6. Hoe laat sal dit oor 'n uur wees?

Kyk na die aktiwiteite en hoe laat dit begin . Skryf neer hoe laat dit sal eindig.

Die netbalwedstrydduur 'n halfuur.

Begin 3uur

This Photo by Unknown Author is licensed under CC BY

Ons kyk na 'n fliek wat 1uur lank is

Begin 12:00

This Photo by Unknown Author is licensed under CC BY-SA-NC

Werkkaart 3 10 Junie

This Photo by Unknown Author is licensed under CC BY-NC-ND

Doen die volgende:

Daar is__________ in een week.Daar is__________maande in 1 jaar.Daar is__________ure in een dag.Daar is__________in een uur.

Skryf die tyd in woorde wat op die horlosies aangedui word.

Werkkaart 4 11 Junie

Gebruik die tyd hieronder en beantwoord die vrae.

Dit is nou 12:00.

1. Hoe laat sal dit oor 10 minute wees?

2. Hoe laat sal dit oor 20 minute wees?

3. Hoe laat sal dit oor s minute wees?

4. Hoe laat sal dit oor 'n kwartier wees?

5. Hoe laat sal dit oor 'n halfuur wees?

6. Hoe laat sal dit oor 'n uur wees?

Teken horlosies en vul die wysersin op die horlosies.

1. Kwart oor vier

2. 10 uur

No.1Gebruik die tyd hieronder en beantwoord die vrae.

Laerskool Kruinsig

KLEIN KOOS moet tydens kuns ’n hond teken wat besig is om hondebeskuitjies te vreet. Skaars het sy juffrou hom die opdrag gegee, of Klein Koo tevrede agteroor en sê:

''So ja, ek is klaar.''Juffrou kom kyk wat hy geteken het. ''Klein Koos,'' begin sy, ''maar ek sien dan geen hondebeskuitjies nie...''Klein Koos: ''Dis omdat die hond hulle so gou opgevreet het, juffrou.''Juffrou: ''En waar is die hond dan?''Klein Koos: ''Hy’t weggehardloop toe hier niks meer kos vir hom was nie.''

Afrikaans Kwartaal 2

(datum) 8 Junie (opskrif) Selfstandige nw.

Soek die Selfstandige nw. in die woordblok. (daar is 8)

Skryf daardie woorde neer asook die meervoud en verkleining van daardie woord.

slaap tafel tas die my

perd loop sal boek bed

sit pen boom vat hemp

Selfstandige nw.

(vat-woordjie)

Meervoud

(baie)

Verkleining

(maak klein)

____________ ____________ ____________

____________ ____________ ____________

____________ ____________ ____________

____________ ____________ ____________

____________ ____________ ____________

____________ ____________ ____________

____________ ____________ ____________

____________ ____________ ____________

Lees hierdie grappies

KLEIN KOOS moet tydens kuns ’n hond teken wat besig is om hondebeskuitjies te vreet. Skaars het sy juffrou hom die opdrag gegee, of Klein Koos sit tevrede agteroor en sê:

''So ja, ek is klaar.''Juffrou kom kyk wat hy geteken het. ''Klein Koos,'' begin sy, ''maar ek sien dan geen hondebeskuitjies nie...''Klein Koos: ''Dis omdat die hond hulle so gou opgevreet het, juffrou.''Juffrou: ''En waar is die hond dan?''Klein Koos: ''Hy’t weggehardloop toe hier niks meer kos vir hom was nie.''

Laerskool Kruinsig

Afrikaans Kwartaal 2

(datum) 9 Junie (opskrif) Selfstandige nw.

Skryf die volgende sinne oor in jou lyntjiesboek.

Omkring die selfstandige naamwoorde in elke sin met 'n kleur potlood.

1) Daar is 'n padda wat tussen die riete bly.

2) Die seun lees elke dag sy leesboek vir die kat.

3) Gee my dadelik daardie boek op die tafel!

4) Jy moet jou hande was voordat jy koek eet.

5) Vat jou potlood en skryf daarmee op die skoon papier.

Lees hierdie gedig. Kyk of jy die rymwoorde kan raaksien.

Laerskool Kruinsig

Afrikaans Kwartaal 2

(datum) 10 Junie (opskrif) Selfstandige nw.

Skryf die volgende sinne oor in jou lyntjiesboek.

Soek die selfstandige naamwoorde en onderstreep dit.

Skryf ook die meervoud en verkleining van die selfstandige naamwoord neer.

1) Sy loop oor die brug en gooi 'n klip in die rivier.

2) Hy klim in die kar en lê op die sitplek.

3) Hulle spring uit die boom en val op die gras.

Selfstandige nw. Meervoud Verkleining

_______________ _________________ __________________

_______________ _________________ __________________

_______________ _________________ __________________

_______________ _________________ __________________

_______________ _________________ __________________

_______________ _________________ __________________

_______________ _________________ __________________

Lees hierdie raaisel.