12
EKURHULENI NOORD DISTRIK JUNIE EKSAMEN 2019 Natuurwetenskappe Graad 8 Tyd: 1 uur Junie 2019 Totaal: [80] ______________________________________________________________ _____________ Naam: ______________________ Klas:_______________________ OPSOMMING VAN PUNTE: NOTA: MOET NIE ENIGE IETS HIER INVUL NIE. DIE AFDELING IS SLEGS VIR JOU ONDERWYSER AFDELING A AFDELING B VRAAG NOMMER 1 2 3 4 1 2 3 4 FINALE PUNT MOONTLIKE PUNT 10 7 7 7 8 18 14 9 80 LEERDER SE PUNT MODERATOR SE PUNT _____________________________________________________ ___________ 1. Beantwoord al die vrae in die toegelate spasies 2. Lees en beantwoord alle vrae deeglik 3. Skryf netjies en leesbaar in blou pen. 4. Gebruik ‘n potlood vir enige tekeninge NATUURWETENSKAPPE JUNIE EKSAMEN 1

€¦  · Web viewkryf die antwoorde in die tabel. Die proses waar die ruimtes tussen die deeltjies groter word. ‘n Stof wat nie met chemiese metodes in eenvoudiger stowwe afgebreek

  • Upload
    others

  • View
    0

  • Download
    0

Embed Size (px)

Citation preview

Page 1: €¦  · Web viewkryf die antwoorde in die tabel. Die proses waar die ruimtes tussen die deeltjies groter word. ‘n Stof wat nie met chemiese metodes in eenvoudiger stowwe afgebreek

EKURHULENI NOORD DISTRIK JUNIE EKSAMEN2019

Natuurwetenskappe Graad 8

Tyd: 1 uur

Junie 2019 Totaal: [80]

___________________________________________________________________________

Naam: ______________________ Klas:_______________________

OPSOMMING VAN PUNTE:

NOTA: MOET NIE ENIGE IETS HIER INVUL NIE. DIE AFDELING IS SLEGS VIR JOU ONDERWYSER

AFDELING A AFDELING B VRAAG NOMMER

1 2 3 4 1 2 3 4 FINALE PUNT

MOONTLIKE PUNT

10 7 7 7 8 18 14 9 80

LEERDER SE PUNTMODERATOR SE PUNT________________________________________________________________

1. Beantwoord al die vrae in die toegelate spasies2. Lees en beantwoord alle vrae deeglik3. Skryf netjies en leesbaar in blou pen.4. Gebruik ‘n potlood vir enige tekeninge_____________________________________________________________

Afdeling A

Vraag 1

Multikeuse: Kies die korrekte antwoord. Skryf slegs die nommer en letter neer bv. 1-F in die tabel op die volgende bladsy

1. Die organel wat bekend staan as die kragsentrale van die sel.

A Chloroplast B Mitochondrion

NATUURWETENSKAPPE JUNIE EKSAMEN 1

Page 2: €¦  · Web viewkryf die antwoorde in die tabel. Die proses waar die ruimtes tussen die deeltjies groter word. ‘n Stof wat nie met chemiese metodes in eenvoudiger stowwe afgebreek

C Nukleus D Ribosoom

2. Die groen pigment wat in plante voorkom en verantwoordelik is vir fotosintese.

A Chloroplaste B Sellulose

C Chlorofil D Chlorose

3. Watter een van die volgende groepe organismes het die grootste invloed op die vrugbaarheid van grond?

A primêre verbruikers B sekondêre verbruikers

C produsente D ontbinders

4. Watter van die volgende begrippe verwys na plante?

A flora B fauna

C karnivore D mikro-organismes

5. Watter van die volgende is nie ‘n fase van materie nie?

A Gas B Oplossing

C Vloeistof D Vastestof

[5x2]

1. 2. 3. 4. 5.

Vraag 2

Terme: Gee slegs een woord vir die volgende beskrywings. Skryf die antwoorde in die tabel.

1. Die proses waar die ruimtes tussen die deeltjies groter word.2. ‘n Stof wat nie met chemiese metodes in eenvoudiger stowwe afgebreek kan word nie.3. Die siekte waar mens chronies hoes, oormatig sweet en soms bloed spoeg.4. Mikro-organismes wat siektes veroorsaak.5. ‘n Proses waar afvalstowwe in die omgewing gestort word.6. ‘n Groep organismes van dieselfde spesies wat in ‘n spesifieke gebied voorkom.7. Al die verskillende plant- en dierspesies wat in ‘n spesifieke gebied voorkom.

[7]

NATUURWETENSKAPPE JUNIE EKSAMEN 2

Page 3: €¦  · Web viewkryf die antwoorde in die tabel. Die proses waar die ruimtes tussen die deeltjies groter word. ‘n Stof wat nie met chemiese metodes in eenvoudiger stowwe afgebreek

1.

2.

3.

4.

5.

6.

7.

Vraag 3

Kolomme: Pas die beste beskrywing in kolom B langs die woord in kolom A.

Kolom A Letter Kolom B1. Organiese stof 1. A. Energiedraende molekuul.2. ATP 2. B. ‘n Reënwoud.3. Nis 3. C. Die natuurlike woonplek van ‘n organisme.4. Terrestrieël

4.D. Koolhidrate wat tydens fotosintese vervaardig word.

5. Immergroenbome5.

E. Posisie en status wat ‘n organisme in sy habitat het.

6. Protiste 6. F. Varswaterdammetjie.7. Cholera 7. G. Bome verloor hul blare in die lente.

H. Bome verloor nie hul blare nie.I. AlgeJ. BakterieëK. Suurstof wat tydens fotosintese vrygestel word.

[7]

NATUURWETENSKAPPE JUNIE EKSAMEN 3

Page 4: €¦  · Web viewkryf die antwoorde in die tabel. Die proses waar die ruimtes tussen die deeltjies groter word. ‘n Stof wat nie met chemiese metodes in eenvoudiger stowwe afgebreek

Vraag 4

Klassifiseer die stowwe wat in die volgende gevalle geskep word as óf suiwer stowwe óf mengsels. Skryf die antwoorde in die tabel.

1. Magnesium bind aan suurstof om Magnesiumoksied te vorm.2. Koper en Tin bind om geelkoper te vorm.3. Water en sand bind om modder te vorm.4. Asyn en olie bind om slaaisous te vorm.5. Suiker, plantvette, kakaobotter en melk bind om sjokolade te vorm.

[5]

1.

2.

3.

4.

5.

4.2 Gee twee eienskappe van ʼn mengsel.

a. __________________________________________________________

b. _________________________________________________________ (2)

TOTAAL PUNTE VAN AFDELING A: 31 __________________________________________________________________________

AFDELING B

Vraag 1

1.1 ‘n Allumimiumblok het die volgende afmetings: 25 cm x 48 cm x 15 cm. Die massa van die blok is 22,5 kg. Bereken die digtheid van die aluminium. Skryf die formule en eenhede neer. (4)

___________________________________________________________________________

___________________________________________________________________________

___________________________________________________________________________

NATUURWETENSKAPPE JUNIE EKSAMEN 4

Page 5: €¦  · Web viewkryf die antwoorde in die tabel. Die proses waar die ruimtes tussen die deeltjies groter word. ‘n Stof wat nie met chemiese metodes in eenvoudiger stowwe afgebreek

___________________________________________________________________________

___________________________________________________________________________

1.2 Voorwerp A dryf dieper in vloeistof C as voorwerp B, terwyl D daarin sink. Rangskik A-D in toenemende volgorde van digtheid.

(4)

[8]

Vraag 2

2.1 Definieer die volgende terme:

A. Diffusie: ________________________________________________________________

________________________________________________________________

________________________________________________________________

________________________________________________________________

[3]

B. Element______________________________________________________________

______________________________________________________________ [1]C. Verduidelik die deeltjiemodel:

_____________________________________________________________________

__________________________________________________________________

__________________________________________________________________

__________________________________________________________________

__________________________________________________________________

__________________________________________________________________

(4)

NATUURWETENSKAPPE JUNIE EKSAMEN 5

Page 6: €¦  · Web viewkryf die antwoorde in die tabel. Die proses waar die ruimtes tussen die deeltjies groter word. ‘n Stof wat nie met chemiese metodes in eenvoudiger stowwe afgebreek

2.2 Teken twee sketse sodat die deeltjies van ‘n vastestof en ‘n gas duidelik sigbaar is.Benoem die sketse: (4)

2.3Voltooi die volgende tabel. (6)

Beskrywing Neutron Proton ElektronWat is sy lading?Waar word dit gevind in die atoom? [18]

Vraag 3Bestudeer die onderstaande ontbindingsreaksie en beantwoord die vrae wat daarop volg.

2HgO →2Hg + O2

3.1 Gee die naam van die verbinding in die bostaande vergelyking. (1)

________________________________________________________________________

3.2 Noem die energie-inset wat benodig word vir hierdie reaksie. (1)

________________________________________________________________________

3.3 Wat is die kleur en tekstuur van die verbinding hierbo? (2)

________________________________________________________________________

3.4 Skryf die chemiese vergelyking neer wanneer Koperkarbonaat ontbind. (2)

NATUURWETENSKAPPE JUNIE EKSAMEN 6

Page 7: €¦  · Web viewkryf die antwoorde in die tabel. Die proses waar die ruimtes tussen die deeltjies groter word. ‘n Stof wat nie met chemiese metodes in eenvoudiger stowwe afgebreek

________________________________________________________________________

3.5 Bestudeer die onderstaande elemente en verskaf die inligting wat gevra word.

Mg Al Ca S

3.5.1 Benoem die volgende element:

Mg: _____________________________________________________

Al: _____________________________________________________

Ca: _____________________________________________________

S: _____________________________________________________ (4)

3.5.2 Dui die aantal protone aan:

Mg: __________ Al: _________

Ca: __________ S: _________ (2)

3.5.3 Dui die massagetal aan:

Mg: __________ Al: _________

Ca: __________ S: _________ (2)

[14]

NATUURWETENSKAPPE JUNIE EKSAMEN 7

Page 8: €¦  · Web viewkryf die antwoorde in die tabel. Die proses waar die ruimtes tussen die deeltjies groter word. ‘n Stof wat nie met chemiese metodes in eenvoudiger stowwe afgebreek

Vraag 4Bestudeer die onderstaande skets en beantwoord die vrae wat daarop volg:

4.1 Waarom kan hierdie skets as ‘n ekosisteem beskou word? (2)

________________________________________________________________________

________________________________________________________________________

________________________________________________________________________

4.2 Wat is die ekologiese rol van die aasvoël? (2)

________________________________________________________________________

________________________________________________________________________

________________________________________________________________________

4.3 Defineer die volgende terme: (3)a. Omnivoor:

_______________________________________________________________

b. Herbivoor:_______________________________________________________________

c. Roofdier:_______________________________________________________________

NATUURWETENSKAPPE JUNIE EKSAMEN 8

Page 9: €¦  · Web viewkryf die antwoorde in die tabel. Die proses waar die ruimtes tussen die deeltjies groter word. ‘n Stof wat nie met chemiese metodes in eenvoudiger stowwe afgebreek

4.4 Wat sal met die getalle van die springbokpopulasie gebeur as al die luiperde uit die ekosisteem verwyder word? (2)

____________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________

[9]

TOTAAL PUNTE VAN AFDELING B: 49

___________________________________________________________________________

NATUURWETENSKAPPE JUNIE EKSAMEN 9