6
Naskool 2017 Sel: 082 335 3803 – Marthie Stoltz [email protected] www.mhsskool.co.za Gelukkige kinders hou van leer! Onafhanklike Privaat Skool Naskool / Opleiding Sentrum Gr. R – Gr. 1 - 7 Hans Strijdomlaan 249, Lyttelton Manor Tel: 012 664 2554 Faks: 086 645 9914 Sel: 082 335 3803 [email protected] www.mhsskool.co.za Meer Hoër Strewe

Siembambasiembamba.co.za/wp/wp-content/uploads/2014/05/MHS... · Web viewR9 900 (11 maande) betaalbaar voor 31 Januarie 2017 Indien ouers versuim om bogenoemde betalings ooreenkoms

  • Upload
    others

  • View
    0

  • Download
    0

Embed Size (px)

Citation preview

Page 1: Siembambasiembamba.co.za/wp/wp-content/uploads/2014/05/MHS... · Web viewR9 900 (11 maande) betaalbaar voor 31 Januarie 2017 Indien ouers versuim om bogenoemde betalings ooreenkoms

Naskool 2017Sel: 082 335 3803 – Marthie Stoltz

[email protected]

Gelukkige kinders hou van leer!

Onafhanklike Privaat Skool

Naskool / Opleiding Sentrum

Gr. R – Gr. 1 - 7Hans Strijdomlaan 249, Lyttelton Manor

Tel: 012 664 2554 Faks: 086 645 9914Sel: 082 335 3803

[email protected] www.mhsskool.co.za

Meer Hoër Strewe

Page 2: Siembambasiembamba.co.za/wp/wp-content/uploads/2014/05/MHS... · Web viewR9 900 (11 maande) betaalbaar voor 31 Januarie 2017 Indien ouers versuim om bogenoemde betalings ooreenkoms

Wat bied ons?Slegs die beste hulp en sorg word vir u kind beoog!U kind se huiswerk word onder toesig en hulp van ‘n

onderwyseres gedoen.Gebalanseerde middagete direk na skool en verversings 15:30Snoepie op Vrydae

1. Gr 1—3 - Ons poog om op ‘n liefdevolle wyse leer as ‘n positiewe

ervaring by die kind te vestig, deur ‘n veilige omgewing te skep en te onderhou.

- Klein groepies.- Individuele aandag aan elke leerder is vir ons baie

belangrik.- Ons versoek dat ouers weer hersiening by die huis

doen. Kontroleer ook u kind se huiswerkboekie.

Gr 4—7 - Hulp met studiemetodes. - Klein groepies.- Individuele aandag en hulpverlening met huiswerk.- Gekwalifiseerde onderwyseresse.- Ons versoek dat ouers weer hersiening by die huis

doen.Kontroleer ook u kind se huiswerkboekie.

Tye:Skoolkwartale:

Stiptelik direk na skool tot 17:30.Openbare vakansiedae gesluit.

Vakansieversorging:06:30—17:30 geen ekstra betaling, ingesluit by Naskool maandelikse fooi.

‘N boete van R20 vir elke 10 min sal gehef word indien u nie die afhaaltyd na kom nie.

Page 3: Siembambasiembamba.co.za/wp/wp-content/uploads/2014/05/MHS... · Web viewR9 900 (11 maande) betaalbaar voor 31 Januarie 2017 Indien ouers versuim om bogenoemde betalings ooreenkoms

Fooie:Tariewe is streng vooruitbetaalbaar voor of op 1ste van elke maand. Geen terugbetalings vir afwesighede van watter aard ook al.

R900 registrasiefooi per kind. Jaarliks betaalbaar. Leerders van Laerskool Louis Leipoldt:R900 per maand (12 maande) (sluit vervoer vanaf skool tot naskool in)Eenmalige skoolfooi R9 900 (11 maande) betaalbaar voor 31 Januarie 2017

Indien ouers versuim om bogenoemde betalings ooreenkoms na te kom sal u kind geweier word die volgende dag / dae tot in met

betaling ontvang is.

Bankbesonderhede:MH StoltzNedbankRekening nommer: 1084628376Takkode: 162145 (Centurion)Verwysing: kind se naam

Vervoer - Buitemuurse aktiwiteite:Afsonderlik betaalbaar van NaskoolfooiSiembamba “Shuttle Service” diens beskikbaar teen :

R100 per aktiwiteit per maand.Ouer bly verantwoordelik vir vervoerkostes al sou aktiwiteit nie elke week deur die maand plaasvind nie.Rig navrae indien u van diens wil gebruik maak.

Benodigdhede 1 x per jaar, aanvul soos benodig:Gemerkte roomysbak

1 pak vetkrytInkleurpotlodePrittStomppunt skêrHB-potloodUitveërPen

Page 4: Siembambasiembamba.co.za/wp/wp-content/uploads/2014/05/MHS... · Web viewR9 900 (11 maande) betaalbaar voor 31 Januarie 2017 Indien ouers versuim om bogenoemde betalings ooreenkoms

Persoonlike inligting:

Kind: ___________________________ Geboortedatum: __________________

Vader:

Voornaam en van: ___________________________________________________

ID nommer: _______________________________________________________

Werksadres: ______________________________________________________

Huisadres: ________________________________________________________

Tel werk: ____________________ Tel huis: _____________________________

Sel: ________________________ E-pos: ________________________

Beroep: __________________________________________________________

Moeder:

Voornaam en van: ___________________________________________________

ID nommer: _______________________________________________________

Werksadres: ______________________________________________________

Huisadres: ________________________________________________________

Tel werk: ____________________ Tel huis: ____________________________

Sel: ________________________ E-pos: ________________________

Beroep: __________________________________________________________

Familie / vriende:

Voornaam en van: ___________________________________________________

Tel: ___________________________ Sel: _____________________________

Voornaam en van: ___________________________________________________

Tel: ___________________________ Sel: ___________________________________

DagbesoekersVakansiesR120 per dag

Page 5: Siembambasiembamba.co.za/wp/wp-content/uploads/2014/05/MHS... · Web viewR9 900 (11 maande) betaalbaar voor 31 Januarie 2017 Indien ouers versuim om bogenoemde betalings ooreenkoms

Registrasie: _____________________ OOREENKOMS Hiermee is ‘n ooreenkoms aangegaan deur en tussen: _________________________MHS Privaatskool: Marthie StoltzEk _____________________________ (ouer / voog) doen hiermee aansoek om my kind /ers_____________________________ Gr. ________ Skool: _________________________________________ Gr. ________ Skool: _________________________________________ Gr. ________ Skool: ____________By die Naskool in te skryf vir die jaar 2016Verklaring:Hiermee verklaar ek die ondergetekende ontvangs van: Inligtingstuk, voorwaardes vir

opname van my kind/ers.Hiermee onderneem ek om al die voorwaardes gestand te doen. Verder verstaan ek dat indien enige van hierdie genoemde voorwaardes nie deur my

gestand gehou word nie, hierdie betrokke leerling/e die diens onmiddelik en onvoorwaardelik verbeur.

Geteken te ____________________ op hede die dag _____________________________________________________Handtekening van wettige ouer/voorEk ______________________________________________________ volle naam, van en ID nommer. Die ouer/voog van _____________________________________________Volle naam, van en ID nommer van leerlingGee hiermee toestemming dat my kind/ers die Naskool mag bywoon en sal niemand verantwoordelik hou vir enige besering, verlies, dood of beskadiging van sy/haar eiendom nie. Ek aanvaar dat alle redelike voorsorg getref sal word vir die veiligheid en welstand van my kind en dat ek verantwoordelik gehou sal word vir die betaling van mediese en/of hospitaalrekeninge indien van toepassing, in die geval van ‘n besering wat nie aan die nalatigheid van die verantwoordelike personeel toegeskryf kan word nie. Ek dra my magte as ouer/voog aan die eienaar of verteenwoordiger oor indien mediese behandeling/chirurgiese ingreep vir my kind nodig mag wees. Sover ek weet, verkeer hy/sy in goeie gesondheid.Indien ek/ons nie die ooreengekome naskoolfooie betyds betaal nie,sal die naskool geregtig wees om regstappe te neem en ek / ons vir die regskostes in verband met agterstallige gelde verantwoordelik gehou word. Met volle samewerking kan hierdie diens sinvol en tot voordeel van u kind geskied. Geteken te ____________________ op hede die dag ________________________________________________Handtekening van wettige ouer/voor

Page 6: Siembambasiembamba.co.za/wp/wp-content/uploads/2014/05/MHS... · Web viewR9 900 (11 maande) betaalbaar voor 31 Januarie 2017 Indien ouers versuim om bogenoemde betalings ooreenkoms

Vervoer VrywaringsvormEk , __________________ as die ouer of wettige voog van ___________________ , vrywaar hiermee die werkgewer Mnr / Mev Marthie Stoltz asook enige van sy / haar werknemers teen enige regsgeding , vervolging en enige ander aksies wat mag ontstaan as gevolg van beserings wat die genoemde klein _____________________ ( naam en van minderjarige se ) of sy / haar dood tydens vervoer verskaf te eniger tyd of plek wat deur die werkgewer of sy / haar werknemers , ongeag die doel van die vervoer .

Ek verklaar dat ek die betekenis en implikasies van vrywaring aan my verduidelik was .

Geteken te ____________________ op hierdie ________ dag

van _________________ 20___

____________________ _________________ Getuie ( 1 )

HANDTEKENING _________________ Getuie ( 2 ) Die inhoud van hierdie dokument is vertolk deur my aan diewerknemer van ________________ om _________________ en hy / sy het aangedui dat hy / sy verstaan .

___________________________ ______ / ______ 20____ HANDTEKENING VAN TOLK DATUM