6
JACOBSDAL PRIMÊRE SKOOL NUUSBRIEF: 9 13 - 20 Maart 2015 OUERS: FINANSIES: Ouers moet asseblief net weer kennis neem van die volgende belangrike inligting: Elektroniese betalings moet asseblief in die korrekte rekening gedoen word. Koshuisgeld kan bv. nie in die skoolrekening inbetaal word nie. Daar is drie verskillende rekeninge: Jacobsdal Primêre Skool: Rekening nr. 52561347174 Kareehof Koshuis: Rekening nr. 52560006664 Opwaarts Uitrusters (Klerewinkel): Rekening nr. 52562377758 Bewys van betaling moet gefaks of per epos verskaf word: Faksnommer: 053 5910103 / [email protected] (Meld duidelik op u verwysing waarvoor die inbetaling is, bv. Skoolgeld of Toer met u kind se naam by) Daar vind misverstande plaas (veral met selfoon/internetbetalings) wat dit vir die finansiële kantoor baie moeilik maak om te bepaal waarvoor die betaling was en van wie dit kom. NUWE LEERKRAG: Ons verwelkom graag mej Marisha Rossouw wat vanaf 13 April as addissionele graad 6-leerkrag gaan diens doen. Die Beheerliggaam het haar aangestel en sy gaan al die vakke in graad 6 gee behalwe Wiskunde. Ons hoop dat sy baie gelukkig gaan wees hier by ons skool en wens haar sterkte toe met haar groot taak. NUWE BEHEERLIGGAAM: Kennis geskied hiermee van ‘n Beheerliggaamvergadering wat gehou word op Maandag, 16 Maart om 14:00. Nuutverkose lede moet asseblief die vergadering bywoon. SPORT- EN OPVOEDKUNDIGE TOER: Alle toergelde, sakgeld, borgvorms, mediese vorms en donasies moet asseblief op Maandag, 16 Maart ingehandig word. HUISWERKBOEKE: [AFSKEURSTROKIE] Graad 4 – 6 leerders kan met die afskeurstrokie huiswerkboeke vir kwartaal 2 bestel. Stuur asseblief die afskeurstrokie saam met R25 na die klasonderwysers op Maandag, 16 Maart. KOORKAMP: [AFSKEURSTROKIE] Die verpligte Koorkamp vind op Vrydag, 17 April net na skool plaas. Die kamp eindig om 21:00 en koorlede is welkom om daardie aand in die koshuis te slaap. Middagete word voorsien en die aand is daar ‘n heerlike braai. Ouers wat wil saambraai is baie welkom. Vul asseblief die afskeurstrokie in en stuur op Maandag, 16 Maart terug na die klasonderwysers. Merk asseblief indien u ‘n donasie wil gee. SMS-STELSEL: Leerders het briefies ontvang indien hulle nog nie vir die verpligte SMS-stelsel betaal het nie. BIBLIOTEEKBOEKE: Alle biblioteekboeke moet op Maandag, 16 Maart ingehandig word. REDENAARSKOMPETISIE:

JACOBSDAL PRIMêRE SKOOLjakkies.com/NB09 en 15.docx  · Web viewElektroniese betalings moet asseblief in die korrekte rekening gedoen word. Koshuisgeld kan bv. nie in die skoolrekening

  • Upload
    others

  • View
    5

  • Download
    0

Embed Size (px)

Citation preview

Page 1: JACOBSDAL PRIMêRE SKOOLjakkies.com/NB09 en 15.docx  · Web viewElektroniese betalings moet asseblief in die korrekte rekening gedoen word. Koshuisgeld kan bv. nie in die skoolrekening

JACOBSDAL PRIMÊRE SKOOLNUUSBRIEF: 9 13 - 20 Maart 2015OUERS:FINANSIES:Ouers moet asseblief net weer kennis neem van die volgendebelangrike inligting:

Elektroniese betalings moet asseblief in die korrekte rekening gedoen word. Koshuisgeld kan bv. nie in die skoolrekening inbetaal word nie. Daar is drie verskillende rekeninge: Jacobsdal Primêre Skool: Rekening nr. 52561347174 Kareehof Koshuis: Rekening nr. 52560006664Opwaarts Uitrusters (Klerewinkel): Rekening nr. 52562377758

Bewys van betaling moet gefaks of per epos verskaf word:Faksnommer: 053 5910103 / [email protected] (Meld duidelik op u verwysing waarvoor die inbetaling is, bv. Skoolgeld of Toer met u kind se naam by)

Daar vind misverstande plaas (veral met selfoon/internetbetalings) wat dit vir die finansiële kantoor baie moeilik maak om te bepaal waarvoor die betaling was en van wie dit kom.

NUWE LEERKRAG:Ons verwelkom graag mej Marisha Rossouw wat vanaf 13 April as addissionele graad 6-leerkrag gaan diens doen. Die Beheerliggaam het haar aangestel en sy gaan al die vakke in graad 6 gee behalwe Wiskunde. Ons hoop dat sy baie gelukkig gaan wees hier by ons skool en wens haar sterkte toe met haar groot taak.

NUWE BEHEERLIGGAAM:Kennis geskied hiermee van ‘n Beheerliggaamvergadering wat gehou word op Maandag, 16 Maart om 14:00. Nuutverkose lede moet asseblief die vergadering bywoon.

SPORT- EN OPVOEDKUNDIGE TOER:Alle toergelde, sakgeld, borgvorms, mediese vorms en donasies moet asseblief op Maandag, 16 Maart ingehandig word.

HUISWERKBOEKE: [AFSKEURSTROKIE]Graad 4 – 6 leerders kan met die afskeurstrokie huiswerkboeke vir kwartaal 2 bestel. Stuur asseblief die afskeurstrokie saam met R25 na die klasonderwysers op Maandag, 16 Maart.KOORKAMP: [AFSKEURSTROKIE]

Die verpligte Koorkamp vind op Vrydag, 17 April net na skool plaas. Die kamp eindig om 21:00 en koorlede is welkom om daardie aand in die koshuis te slaap. Middagete word voorsien en die aand is daar ‘n heerlike braai. Ouers wat wil saambraai is baie welkom. Vul asseblief die afskeurstrokie in en stuur op Maandag, 16 Maart terug na die klasonderwysers. Merk asseblief indien u ‘n donasie wil gee.

SMS-STELSEL:Leerders het briefies ontvang indien hulle nog nie vir die verpligte SMS-stelsel betaal het nie.

BIBLIOTEEKBOEKE:Alle biblioteekboeke moet op Maandag, 16 Maart ingehandig word.

REDENAARSKOMPETISIE:Die onderwerpe vir die tweede kwartaal se redenaarskompetisie is as volg:GRAAD 4 EN 5:

Buig die boompie solank hy jonk is Kompetisies Op reis

GRAAD 6 EN 7: As dit pap reën, moet jy skep Hysbakke Taaltrots

LEERDERDEELNAME:ATLETIEK:Baie geluk aan die volgende atlete wat met die Vrystaaat Atletiekkampioenskappe presteer het:Wessel van Niekerk: 1ste plek VS, 4de plek 70m HWikus Wessels: 4de plek 80mWico Oberholzer: 6de plek SGBaie geluk aan Michela Steenkamp (75m H, DG) en Wessel van Niekerk (VS, 70m H) wat vir die Vrystaatspan gekies is en op 20 en 21 Maart aan die SA Kampioenskappe in Pretoria gaan deelneem.

WÊRELDKENNIS OLIMPIADE:Graad 6 en 7 leerders het die geleentheid om aan die Wêreldkennis Olimpiade deel te neem. Inskrywingsgeld beloop R20 en kan by juffrou Tersia betaal word vóór of op Vrydag, 20 Maart.SKAAK:

Page 2: JACOBSDAL PRIMêRE SKOOLjakkies.com/NB09 en 15.docx  · Web viewElektroniese betalings moet asseblief in die korrekte rekening gedoen word. Koshuisgeld kan bv. nie in die skoolrekening

Sterkte aan Rian Steenkamp, Fransien Steenkamp, Phillip Noeth en Johandré vd Berg wat op 13 en 14 Maart aan ‘n kwalifiserende Skaaktoernooi in Bloemfontein gaan deelneem. Skaakspelers moet kennis neem dat ons eie daagwedstryde gedurende die tweede kwartaal voortgesit mag word.

SKIET:Baie geluk aan Ansó Ludwick wat die afgelope naweek aan die skietliga in Upington deelgeneem het en twee tweede plekke behaal het.3-Posisie: 518 uit 600 - silwer medalje10m Staan: 311 uit 400 - silwer medalje

ALGEMEEN:KOEKIEVERKOPING: Die IK-klas hou op Woensdag, 18 Maart ‘n koekieverkoping. Bring asseblief ‘n geldjie om hulle te ondersteun.

…………………. PW Tait SKOOLHOOF

GEBEDSLYS:Van Eck familie (neef oorlede)

Abrie Strauss (oog)

AFSKEURSTROKIE: HUISWERKBOEK KWARTAAL 2 (Slegs gr 4 – 7)

OUER: ___________________________________

LEERDER: _______________________________

GR.: ____

WIL GRAAG ‘N HUISWERKBOEK VIR KWARTAAL 2 BESTEL.

Page 3: JACOBSDAL PRIMêRE SKOOLjakkies.com/NB09 en 15.docx  · Web viewElektroniese betalings moet asseblief in die korrekte rekening gedoen word. Koshuisgeld kan bv. nie in die skoolrekening

AFSKEURSTROKIE: HUISWERKBOEK KWARTAAL 2 (Slegs gr 4 – 7)

OUER: ___________________________________

LEERDER: _______________________________

GR.: ____

WIL GRAAG ‘N HUISWERKBOEK VIR KWARTAAL 2 BESTEL.

AFSKEURSTROKIE: KOORKAMP 17 APRIL (Verpligtend vir alle koorlede)

OUER: ___________________________________

LEERDER: _______________________________

EK WIL GRAAG DIE BRAAI OP VRYDAG, 17 APRIL BYWOON

EK IS BEREID OM ‘N DONASIE TE GEE

PANKOEK KONTANT (omkring die toepaslike)

INGESLUIT: R ______

HANDTEKENING: _______________________

Page 4: JACOBSDAL PRIMêRE SKOOLjakkies.com/NB09 en 15.docx  · Web viewElektroniese betalings moet asseblief in die korrekte rekening gedoen word. Koshuisgeld kan bv. nie in die skoolrekening

Independent Private Practice/PrivaatPraktyk Pr. No. 0810000515493 • PRC. 00021385

JPOD (BOK), B.A.Alg (UOVS), B.Ed. Hons (UOVS), B.A. Psych Hons (UNISA), BPSYCH (UNISA), M.Ed. (Psigo Opvoedkunde UOVS)

Bouwstraat, Jacobsdal, 8710Tel: 082 339 5489

Faks: 086 672 0930

Hiermee wil ek graag my dienste aanbied as Geregistreerde Berader en Remediërende terapeut. Dit sluit onder andere die volgende in:Vir kinders is die volgende dienste beskikbaar :

Terapie waar gebruik maak van spelterapiebeginsels vir kinders wat sukkel met angstigheid, aggressie, woedebuie, skaamheid, gebrek aan selfvertroue, depressie, ouerkonflik, egskeiding, verandering, trauma en verlies.

Temperament van kinders en ouerskapwenke Algemene sielkundige berading en ondersteuning Selfbeeld en emosionele intelligensie Skolastiese toetsing in lees, spel en wiskunde Opstel van Remediërende programme vir skolastiese agterstande Leerstyle en studiewenke Psigometriese toetsing Skoolgereedheidstoetse Diagnostiese ouditiewe toetse Visuele persepsietoets Hulp met hantering van trauma Diagnostiese toets vir ADHD DEST disleksie toets Stark-Griffin disleksietoets (Suid-Afrikaans gestandaardiseerd) Disleksieterapie

Vir volwassenes is die volgende dienste beskikbaar : Sielkundige berading en terapie Pastorale berading Primêre sielkundige intervensie en evaluasie Korttermyn ondersteunende berading en terapie Persoonlike bemagtiging en groei Depressie Traumaberading Gesinsberading Ouerskaptegnieke en -ondersteuning Basiese assessering Huweliksberading asook Voorhuwelikse berading

Mediese fondse welkom. Rekeninge word direk ingedien en die meeste mediese fondse betaal alle kostes.Vriendelike groeteRené Joubert