25
AFRIKAANS GRAAD 10 JAAR 4 TERMYN 2 DIE WêRELD IS…GROEN Naam en Van: ___________________________ Groepnr: ___________________ 1

€¦  · Web viewToe niemand haar wou glo nie, het sy erken dat die groen monster haar beetgepak het. “Ek het ‘n bietjie uitgesluit gevoel van iets wat eintlik myne is,” het

  • Upload
    others

  • View
    0

  • Download
    0

Embed Size (px)

Citation preview

Page 1: €¦  · Web viewToe niemand haar wou glo nie, het sy erken dat die groen monster haar beetgepak het. “Ek het ‘n bietjie uitgesluit gevoel van iets wat eintlik myne is,” het

AFRIKAANSGRAAD 10

JAAR 4TERMYN 2

DIE WêRELD IS…GROEN

Naam en Van: ___________________________

Groepnr: ___________________

1

Page 2: €¦  · Web viewToe niemand haar wou glo nie, het sy erken dat die groen monster haar beetgepak het. “Ek het ‘n bietjie uitgesluit gevoel van iets wat eintlik myne is,” het

Graad 10 – Jaar 4 Afrikaans Addisionele Taal Kwartaal 2

Week 1 & 2

Datum ______________________ Aktiwiteit 1 Luister en Praat ‘n Advertensie

Luister na die advertensie “JB Treintoere”. Lees deur die advertensie op jou eie. Praat oor die verskillende reispakkette wat JB Treintoere aanbied. Op watter treintoer sou jy graag wou gaan? Hoekom?

Afkortings:

KZN: ____________________________________________________

KKNK: ___________________________________________________

KNP: ____________________________________________________

Skryf tien reispakkette (Travel Packages) neer wat JB Treintoere aanbied. Kom ons praat bietjie daaroor.

1. _____________________________________________

2. _____________________________________________

3. _____________________________________________

4. _____________________________________________

5. _____________________________________________

6. _____________________________________________

7. _____________________________________________

8. _____________________________________________

9. _____________________________________________

10._____________________________________________

2

Page 3: €¦  · Web viewToe niemand haar wou glo nie, het sy erken dat die groen monster haar beetgepak het. “Ek het ‘n bietjie uitgesluit gevoel van iets wat eintlik myne is,” het

Datum: ______________________ ‘n Advertensie (Lees en Kyk)

Lees die onderstaande advertensie waarin treintoere (Train Tours) geadverteer word aandagtig (attentively) en beantwoord die vrae wat volg.

JB Treintoere ( Vanaf 1975)

Reis per vakansietrein vanaf Gauteng na verskeie bestemmings in Suider-Afrika. Kan ook langs die roete op die trein klim. Akkomodasie en etes ingesluit. (Sommige toere vertrek vanaf Kaapstad en Durban)

Nota: Oud-spoorwegwerknemers kan hul Vrypas gebruik om saam te toer.

Namibië(Vertrek uit Kaapstad)

31 Mrt. - 9 Apr. 12 – 21 Apr. & 15 -24 Mei 2020.Besoek Visrivier, Etosha-panne,Swakopmund, Duin 7.Kokerboomwoud, Hentiesbaai,Maanlandskap en vele meer.

Luukse trein – R12 990 pp2 puik etes per dag

Busvervoer en uitstappiesEetwa en sitkamer-wa met

lugreëlingMees bekostigbare wyse om

Namibië te reis.

Langnaweek op KZN-suidkus

5-dag toer. Geniet die see saam met die gesin.

26 Feb. – 2 Mrt. 23-27Apr. 2020

R2 150 pp

Motorfiets-op-trein naWes-Kaap

8-14 Feb. 15-21 Mrt.19-25 Apr.

26 bergpasse (geteer) & pragtige kuspaaie.

Motorfiets-vervoer & gids ingesluit.

R5 680 ppKaapstad-vakansie

Besoek die Moederstad.12 toere in 2020

(7 dae elk) R3 550 pp

(Ook vanaf Durban)

7 Provinsies & 3 TreineLekker baie treinry deur die

land7 toere in 2020!

8 dae elkR3 700 pp

(Vertrek ook vanaf Durban & Kaapstad)

(Kan ook langs die roete op die trein klim)

KKNK in Oudtshoorn 6-11Apr. 2020

R2 150 pp

Namakwaland-blomme12 toere – 7dae elk

Augustus & September 2020R4 700 pp

(Vertrek ook vanaf Durban oor Kroonstad & Bloemfontein)

Krugerwildtuin(Vertrek uit JHB) 28 Feb. – 5 Mrt.

6-11 Jun. & 1-6 Aug. 2020

Bustoer – Slaap 3 nagte in die KNP.

R3 900 pp

Twee Oseane -marathon 8-13 April 2020

Paasnaweek in die KaapNie-hardlopers ook welkom

R2 700 pp

Krugerwildtuin Trein vertrek uit Kaapstad. 27 Feb. -7 Mrt. 5-13 Jun &

31 Jul-8 Aug. 2020.Slaap 3 nagte in die KNP

R5 700 pp.

Inniebos KunstefeesLuukse bus vanaf JHB & PTA

na Nelspruit.Laeveld 3-5 Jul.2020 (3dae)

R1 400 pp

Kontak Hannes vandag nog by e-pos: [email protected]: 011 913 2442 of 072 436 4567 Faks: 011 913 0552

Web: www.jbtours.co.za Posbus 17406, Sandton 2052

3

Page 4: €¦  · Web viewToe niemand haar wou glo nie, het sy erken dat die groen monster haar beetgepak het. “Ek het ‘n bietjie uitgesluit gevoel van iets wat eintlik myne is,” het

Datum: __________________ Aktiwiteit 2 ‘n Advertensie JB Treintoere

Beantwoord die volgende vrae. Answer the following questions.

1. Is die volgende stelling waar of onwaar?

1.1 Die vakansietreine (holiday trains) loop almal na plekke in Suid- Afrika?

1.2 Gee ‘n rede (reason) vir jou antwoord. (2)

_________________________________________________________________

2. Kies die korrekte antwoord tussen hakies. Onderstreep jou antwoord. (1)

(Sommige(some) / al die (all of) treintoere vertrek vanaf Gauteng.

3. Noem twee kultuurgeleenthede (cultural events) waarheen daar treintoere is. (2)

_______________________ en _________________________

4. Watter mense kan gratis op die geadverteerde treintoere gaan? (1)

___________________________________________________

5. Na watter plek in Suid-Afrika word die meeste toere gereël ? (1)

___________________________________________________

6. Watter treintoer wat geadverteer word, is die duurste? (most expensive) (1)

___________________________________________________

6.1 Noem drie dinge wat ingesluit word by die prys vir hierdie toer? (3)

___________________, _______________, en _____________________

7. Watter toer word vir atlete gereël ? (1)

__________________________

8. Hoeveel nagte slaap die toergroep in die Kruger Nasionale Park? (1)

_________________

9. Daar is ook treintoere vir motorfietsryers. Haal die gedeelte aan (quote) wat twee

dinge noem wat sulke toeriste (tourists) sal geniet. (enjoy). (1)

“ _______________________________________________________________

_______________________________________________________________”

10. Noem een ander land (behalwe Suid-Afrika) wat in Suider-Afrika is? (1)

_______________________________

TOTAAL: 15

4

Page 5: €¦  · Web viewToe niemand haar wou glo nie, het sy erken dat die groen monster haar beetgepak het. “Ek het ‘n bietjie uitgesluit gevoel van iets wat eintlik myne is,” het

Datum:_______________________ Aktiwiteit 3 Taalstrukture en Konvensies

Intensiewe vorme, gesegdes en voorsetsels.

LEERWERK!! INTENSIEWE VORME:

Baie groen = grasgroen (very green)

Baie gesond = blakendgesond (very healthy)

Baie ryk = skatryk (very rich)

Baie sterk = ystersterk (very strong)

Baie lui = aartslui (very lazy)

Baie jaloers = vrekjaloers (very jealous)

Baie klein = piepklein (very small)

Baie bang = doodbang (very scare)

Baie oud = stokoud (very old)

Baie jonk = bloedjonk (very young)

Baie rooi = bloedrooi (very red) Ystersterk!

Baie swart = pikswart (very black)

Baie blou = potblou (very blue)

GESEGDES / UITDRUKKINGS / VERGELYKINGS

Die groen monster het jou beet. (you are very jealous)

So groen soos gras. (As green as grass)

So oud soos die berge (As old as the mountains)

So stadig soos ‘n skilpad (As slow as a tortoise)

So skelm soos ‘n jakkals. (As sly as a fox)

So wys/slim soos ‘n uil. (As wise as an owl)

So sterk soos ‘n leeu. (As strong as a lion)

So dom soos ‘n aap. (As stupid as a monkey) So stadig soos ‘n skilpad.

So vet soos ‘n vark. (As fat as a pig)

So mal soos ‘n haas. (As mad as a rabbit)

So siek soos ‘n hond (As sick as a dog)

5

Page 6: €¦  · Web viewToe niemand haar wou glo nie, het sy erken dat die groen monster haar beetgepak het. “Ek het ‘n bietjie uitgesluit gevoel van iets wat eintlik myne is,” het

VOORSETSELS – (Prepositions)

1. Ons moet streef na ‘n groener aarde. We have to strive to a cleaner earth.2. Hulle baklei oor die verlede. They are fighting about the past.3. Ek wil met julle praat oor jaloesie. I want to talk to you about jealousy.4. Sy is jaloers op jou. She is jealous of you.5. Hulle praat met mekaar op die telefoon. They talk to each other on the phone.6. Hy is kwaad vir jou. He is cross with you.7. Ek is bang vir ‘n natuurramp. I am scared of natural disasters.8. Beyoncè skrik vir Etta James. Etta James gives Beyoncé a fright.9. Die boelie lag vir die kind wat val. The bully laughs at the child who is falling.10. Ons moet sorg vir die aarde. We have to take care of nature / care for

nature.11. Ek is so moeg vir julle bakleiery. I am so tired of your fighting.12. Hulle skinder van mekaar. They gossip about each other.13. Hulle baklei met mekaar. They fight with one another.14. Ons is bekommerd oor aardverwarming. We are concerned about global warming.15. Mag ek asseblief badkamer toe gaan? Please may I go to the bathroom?16. Ons gaan nou Canal Walk toe. We are going to Canal Walk now.17. Red die pikkewyne van ‘n gewisse dood. Save the penguins from a sure death.18. Ons stap langs die see. We stroll along the beach.19. Die brief word per lugpos uit Suid-Afrika

gestuur.The letter is sent via air mail to South Africa.

Datum:____________________ Aktiwiteit 4 Taalinskerping

1. Maak gebruik van die volgende Voorsetsels om die onderstaande sinne te voltooi: (10)

met, toe, uit, langs, van, vir, oor, op

1.1 Ons is almal bekommerd __________ aardverwarming en daarom moet ons __________ die aarde sorg, sodat ons nie hoef bang te wees __________ ‘n natuurramp nie.

1.2 Hulle skinder __________ mekaar, want hulle is jaloers __________ mekaar.

1.3 Die brief word per lugpos __________ Suid-Afrika gestuur om natuurliefhebbers in kennis te stel dat ons die pikkewyne __________ ‘n gewisse dood moet red.

1.4 Ons stap __________ die see en dan gaan ons Canal Walk __________.

1.5 Hulle baklei alweer __________ mekaar.

6

Page 7: €¦  · Web viewToe niemand haar wou glo nie, het sy erken dat die groen monster haar beetgepak het. “Ek het ‘n bietjie uitgesluit gevoel van iets wat eintlik myne is,” het

2. Skryf die Engelse betekenis van die volgende gesegdes / vergelykings. (5)

2.1 So groen soos gras.

2.2 So sterk soos ‘n leeu.

2.3 So vet soos ‘n vark.

2.4 So dom soos ‘n aap.

2.5 So oud soos die berge.

3. Skryf die intensiewe vorme van die volgende woorde: (5)

3.1 baie groen

3.2 baie gesond

3.3 baie ryk

3.4 baie sterk

3.5 baie jaloers

4. Skryf die volgende sinne oor met die nodige hoofletters (capital letters) Die punte gee jou ‘n aanduiding van hoeveel hoofletters ontbreek.

4.1 Ek hou van david de beer, die akteur wat in mev. shabalala se huis ingetrek

het. (3)

________________________________________________________________

________________________________________________________________

4.2 My ma het nog nie vir ouma vertel dat oom johnny siek is nie. (2)

________________________________________________________________

________________________________________________________________

4.3 Daar was ‘n artikel oor die wêreldbeker-sokkertoernooi in huisgenoot. (2)

________________________________________________________________

________________________________________________________________

4.4 Weet iemand in watter dorp hoërskool simon slovo is? (3)

________________________________________________________________

________________________________________________________________

7

Page 8: €¦  · Web viewToe niemand haar wou glo nie, het sy erken dat die groen monster haar beetgepak het. “Ek het ‘n bietjie uitgesluit gevoel van iets wat eintlik myne is,” het

TOTAAL: 30

Graad 10 – Jaar 4 Afrikaans Addisionele Taal Kwartaal 2

Week 3 & 4 DIE WêRELD IS…GROEN

Datum:______________________ Aktiwiteit 5 Woordeskat

“groen – woorde” – Leer die volgende: Afrikaans Engels

1. paradys paradise2. bewaar / red die aarde conserve / save the earth3. bome afgekap en ontwortel trees are chopped down or uprooted4. riviere word vergiftig rivers are poisoned5. groen van jaloesie green with envy / jealousy6. versot op / mal oor / dol op mad about…7. jaloers jealous8. diereliefhebber an animal lover9. ry perd go horse riding 10.

branderplankry surfboarding

11.

ysskaats ice skating

12.

stap / voetslaan hiking

13.

vernietig destroy

14.

bosbou / plantasies forestry / plantation

15.

entoesiasme / geesdrif enthusiasm

16.

behuising housing

17.

inheemse plante indigenous

18.

interessant interesting

19.

ontwikkeling development

20.

stootskraper bulldozer

21.

reis graag love travelling

22.

besoedeling pollution

23.

skoon strande clean beaches

24.

beoefen ‘n stokperdjie have a hobby

8

Page 9: €¦  · Web viewToe niemand haar wou glo nie, het sy erken dat die groen monster haar beetgepak het. “Ek het ‘n bietjie uitgesluit gevoel van iets wat eintlik myne is,” het

25.

natuurbewaring nature conservation

26.

dierelewe animal life

27.

ontspan relax

28.

kuier saam met my vriende hang out with my friends

29.

bestee my vrye tyd deur….te doen spend my free time by doing…

30.

belangstellings interests

31.

plante plants

32.

natuurlike habitat natural habitat

33.

reddingsaksie rescue action

34.

vullis litter

35.

verantwoordelikheid responsibility

36.

geniet die buitelewe enjoy the outdoors

37.

bosse bushes

38.

bedreig threatened

39.

bedreigde spesie threatened species

40.

omgewing environment

Datum: _________________________ Aktiwiteit 6 SPELTOETS!

Leer die volgende woorde uit die onderstaande tabel vir die speltoets wat jy moet aflê:

1. paradys 11. jaloers2. bome 12. natuur3. riviere 13. natuurbewaring4. populêr 14. dierelewe5. besoedeling 15. ysskaats6. vullis 16. ontspan7. skoon 17. diereliefhebber8. groen 18. omgewing9. perd 19. bedreig10.

fiets 20. plante

9

Page 10: €¦  · Web viewToe niemand haar wou glo nie, het sy erken dat die groen monster haar beetgepak het. “Ek het ‘n bietjie uitgesluit gevoel van iets wat eintlik myne is,” het

Die speltoets sal uit 10 punte tel.

Vertaal bogenoemde woorde in Engels.

Datum:_____________________ Aktiwiteit 7 Soeklees en Studielees

10

Page 11: €¦  · Web viewToe niemand haar wou glo nie, het sy erken dat die groen monster haar beetgepak het. “Ek het ‘n bietjie uitgesluit gevoel van iets wat eintlik myne is,” het

GROEN Woordeskat: SOEKLEES

Vind die natuurwoorde en woorde wat aandui dat ons natuurlewe bedreig word.

riviere, ontwortel, natuur, besoedeling, vergiftig, fisant, red, bewaar, habitat, ontwikkel, diere, bosse, plante, inheems, voёls, visse, rook, vleie.

R E R B T O K B R V S H I O

E I G A S N J O O E T A N N

D L V B A T A S O R E B H T

V L E I E W R S K G S I E W

D I E R E O E E I I S T E I

N A T U U R B B F F I A M K

A P L A N T E B G T V T S K

T B E S O E D E L I N G J E

P L V O E L S D G G M L D L

Vertaal bogenoemde woorde in Engels.

Gebruik ‘n woordeboek.

Datum: ____________________ Aktiwiteit 8 Navorsingswerk (Research Work)

LUISTER, PRAAT, LEES EN SKRYF!Soek in ‘n koerant, tydskrif of op die internet (Google) vir ‘n artikel of inligting oor

enige interessante dorp of stad in ons land en gee dan vir ons inligting oor die dorp

11

Page 12: €¦  · Web viewToe niemand haar wou glo nie, het sy erken dat die groen monster haar beetgepak het. “Ek het ‘n bietjie uitgesluit gevoel van iets wat eintlik myne is,” het

of stad, deur die onderstaande vrae te beantwoord. Kom praat dan oor die dorp of

stad wat jy nagevors het.

1. Wat is die naam van die dorp / stad? (What is the name of the town / city?)

__________________________________________________________________

2. Het jy al die dorp / stad besoek? Wanneer? (Have you been to the town/ city?

When?)

_________________________________________________________________

3. In watter provinsie is die dorp? (In which province is the tow / city?)

_________________________________________________________________

4. Wat maak die dorp / stad so spesiaal vir jou en watter besienswaardighede is daar

in die dorp / stad? (What makes the town special and are there any attractions in

the town?)

___________________________________________________________________

___________________________________________________________________

___________________________________________________________________

___________________________________________________________________

___________________________________________________________________

Voorbereide Mondeling – Rubriek

KRITERIA 5 4 3 2 1Toon die leerder ‘n duidelike begrip van die gegewe inligting. Korrekte taalgebruik en goeie woordeskat.

Het die leerder voldoende navorsing en voorbereiding gedoen.

Liggaamstaal, oogkontak, en interaksie met gehoor.

TOTAAL: 20 PUNTE

Datum:______________________ Aktiwiteit 9 ‘n Tydskrifartikel en visuele teks

Die natuur is groen, maar die menslike natuur is groen van jaloesie. Lees die teks en bestudeer die foto’s hieronder voordat jy die vrae beantwoord.

DIVA RAAK GROEN VAN JALOESIE

12

Page 13: €¦  · Web viewToe niemand haar wou glo nie, het sy erken dat die groen monster haar beetgepak het. “Ek het ‘n bietjie uitgesluit gevoel van iets wat eintlik myne is,” het

1. Dit was die hoogtepunt van die Amerikaanse president se inhuldigingspartytjie toe Beyoncè Knowles uit haar hart die sielvolle immergroen liedjie “At Last” vir Barack Obama gesing het.

2. Tog was daar een mens wat glad nie beïndruk

met Beyoncè was nie. Sy is niemand minder nie as Etta James, die jazz en blues legende wat die lied bekend gemaak het. Wat haar betref, is die liedjie haar liedjie en Knowles het geen reg gehad

om die liedjie te sing nie. Toe sy onlangs in Seattle opgetree het, het sy woedend aan haar gehoor gesê dat sy “geen tyd vir daai vroumens” het nie.

3. Almal was baie verbaas, want by die première van die fliek, “Cadillac Records” het dit gelyk asof die twee kunstenaresse uitstekend oor die weg kom. In hierdie biofliek vertolk Beyoncè die rol van ‘n jong Etta James wat haar in ‘n dwelmhel bevind.

4. Volgens Beyoncè het Etta direk na die vertoning na haar toe gekom en haar lof toegeswaai. Sy het glo vir haar gesê dat sy mal oor haar en oor haar stem was. Etta se katterige aanmerkings het die koerante gehaal en sy is skerp daaroor gekritiseer. Die 71-jarige sangeres het toe beweer dat sy net ‘n grappie gemaak het.

5. Toe niemand haar wou glo nie, het sy erken dat die groen monster haar beetgepak het. “Ek het ‘n bietjie uitgesluit gevoel van iets wat eintlik myne is,” het Etta verduidelik. Sy het geen doekies omgedraai nie, want toe joernaliste haar gevra het of sy die liedjie beter as Beyoncè kon sing, het sy gesê: “Ek is jammer om dit te sê, maar ek sing myle beter as sy.”

Verwerkte artikel en foto’s uit HUISGENOOT, 19/2/2009

Beantwoord die volgende vrae deur NET die antwoord neer te skryf, tensy anders aangedui. 1. Wie, dink jy, is die diva na wie daar in die teks verwys word? (1)

13

Page 14: €¦  · Web viewToe niemand haar wou glo nie, het sy erken dat die groen monster haar beetgepak het. “Ek het ‘n bietjie uitgesluit gevoel van iets wat eintlik myne is,” het

2. Watter twee soorte musiek sing die persoon? (2)

3. Wat sê die foto van Barack Obama vir jou. (2)

4. Kyk na die foto van Beyoncè en Etta James. Hoe verskil (differ) hulle lyftaal? (2)

5. Wat dink jy, is ‘n “biofliek?” (1)

6. Waarteen het Etta James gestry toe sy ‘n jong meisie was? (1)

7. Haal idiomatiese woorde of uitdrukkings uit die leesstuk aan vir elk van die volgende:a) ‘n Liedjie wat altyd jonk en vars sal bly (een woord in paragraaf 1) (1)

b) Die eerste keer dat ‘n film gewys word (een woord in paragraaf 3) (1)

__________________________________________________________________

c) Sy het haar geprys (twee woorde in paragraaf in paragraaf 4) (2)

14

Page 15: €¦  · Web viewToe niemand haar wou glo nie, het sy erken dat die groen monster haar beetgepak het. “Ek het ‘n bietjie uitgesluit gevoel van iets wat eintlik myne is,” het

d) Sy het eerlik en reguit gepraat (2 woorde in paragraaf 5) (2)

TOTAAL: 15 PUNTE

Datum: _______________________ Aktiwiteit 10 Idiome

Taalstrukture en Konveksies

1. Idiome word ook spreekwoorde of gesegdes genoem.

Weet jy wat die volgende idiome beteken?

Skryf die betekenis neer in jou eie woorde.

1.1. Hy is vroeg uit die vere.

_________________________________________________________________

1. 2. Die vere maak die voël.

_________________________________________________________________

_________________________________________________________________

1.3. Hulle is voëls van eenderse vere.

_________________________________________________________________

_________________________________________________________________

Datum: _________________________ Idiome

2. Idioom / Idioms Antwoord→

Betekenis / Meaning

2.1. Die aap uit die mou laat. A. Die werk moet dringend gedoen word.

15

Page 16: €¦  · Web viewToe niemand haar wou glo nie, het sy erken dat die groen monster haar beetgepak het. “Ek het ‘n bietjie uitgesluit gevoel van iets wat eintlik myne is,” het

2.2. Die aapstuipe te kry. B. Iets is nie pluis (reg) nie.

2.3. ‘n Ou bok hou van jong blare. C. Feitlik geen kans hê nie.

2.4. Die kalf is in die put. D. ‘n Skynheilige mens.

2.5. Geen kat se kans hê nie. E. Die geheim verklap.

2.6. Daar is ‘n slang in die gras. F. Ek het ‘n gerug (rumour) gehoor.

2.7. Vlieë vang. G. Iemand wat ‘n saak bederf. (Spoilsport)

2.8. Ek het ‘n voëltjie hoor fluit. H. Met ‘n oop mond sit.

2.9. ‘n Wolf in skaapklere. I. Baie kwaad wees.

2.10. ‘n Vlieg in die salf wees. J.’n Ou man hou van jong meisies.

3. Die stam / basisvorm van ‘n woord

Skryf die stam / basisvorm (root word) van elke woord neer. Voorbeeld: (Example): Verkoop = koop (stamwoord (root word)

3.1 Verkoop = _____________________________

3.2 Leerder = _____________________________

3.3 Afspring = _____________________________

3.4 Gevlieg = _____________________________

3.5 Veiligheid = _____________________________

3.6 Spesiale = _____________________________

3.7 donkerbril = ______________________________

3.8 positiewe = ______________________________

3.9 Kampioenskap = ___________________________

3.10 Probleempie = ___________________________

4. Kies die woorde uit die kassie om die sinne te voltooi.

wat waaragter met wie waarmee op wie waarin

4.1 Die ou huis _______________ ons woon, is in 1934 gebou.

16

Page 17: €¦  · Web viewToe niemand haar wou glo nie, het sy erken dat die groen monster haar beetgepak het. “Ek het ‘n bietjie uitgesluit gevoel van iets wat eintlik myne is,” het

4.2 Almal ___________ wil saamgaan, moet vir die onderwyser gaan sê.

4.3 Die groep mense __________________ ons saamtoer, is baie vriendelik.

4.4 Die bosse ___________________ die inbreker weggekruip het, is langs die oprit.

4.5 Die hondjie ____________ so blaf, is ‘n Skotse terrier.

4.6 Die seun _______________ Thandi so verlief is, is jonger as sy.

4.7 Die pen _______________ ek nou skryf, het ek op die parkeerterrein opgetel.

4.8 Die man _________________ die trofee oorhandig, het vir Bafana Bafana sokker gespeel.

5. Vervang die vetgedrukte woorde in die sinne met beter woorde uit die blok.

gestremde, voete, drink, maag, seun, hond, dom, motor,

bly stil, loop, geëet, vuil, huil, lelike, sitvlak.

5.1 Die lui a) vent is nie my vriend nie. Hy b) suip te veel en is uit die span geskors.

5.2 Jou c) pote is te d) smerig om in my e) tjor te ry.

5.3 Moenie nou begin f) tjank nie. Ek weet jy is nie g) onnosel nie.

5.4 Die h) gebreklike leerder sit in ‘n rolstoel.

5.5 Die i) vieslike j) brak blaf aanhoudend by die hek.

5.6 Hou jou k) bek en gaan sit op jou l) gat.

5.7 My m) pens is n) vol nadat ek pap en wors o) gevreet het.

Antwoorde:

a) b) c)

d) e) f)

g) h) i)

j) k) l)

m) n) o)

17

Page 18: €¦  · Web viewToe niemand haar wou glo nie, het sy erken dat die groen monster haar beetgepak het. “Ek het ‘n bietjie uitgesluit gevoel van iets wat eintlik myne is,” het

18