Web viewHSSC4-4- SBA-Taak: Ondersoek 2017. Kopiereg voorbehou ... Verduidelik die proses wat gebruik kan word om die ... In Search of Social Sciences

Embed Size (px)

Citation preview

(ALGEMENE ONDERWYS-EN-OPLEIDINGSERTIFIKAATNKR VLAK 1BOOV VLAK 4 SENTRUMGEBASEERDE ASSESSERINGLEERAREA:MENSLIKE EN SOSIALE WETENSKAPPEKODE:HSSC4TAAK:ONDERSOEKDUUR:1 WEEKPUNTE:50Hierdie assesseringstaak bestaan uit 4 bladsye.)

HSSC4- SBA-Task: Investigation 2017

Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief

Copyright reserved Please turn over

INSTRUKSIES EN INLIGTING

1.

Jy sal die Ondersoek moet voltooi. Jou onderwyser sal vir jou aanwysings en 'n inhandigingsdatum gee.

2.

Sluit 'n dekblad met jou NAAM, DATUM en die naam van die taak, bv. ONDERSOEK.

VRAAG 1: PRENTESTUDIE

Bestudeer die prente hieronder en beantwoord die vrae.

Een van die Verenigde State Millennium ontwikkellingsdoelstellings is om die gedeelte van mense wat nie volhoubare toegang tot veilige drinkwater of toegang tot basies sanitasie het nie met die helfte te verminder.

PRENT A PRENT B

Die Verenigde Nasies Opvoedkundige Wetenskaplike en Kulturele Organisasie bepaal dat die minimum hoeveelheid water wat nodig is vir basiese behoeftes en 'n lewe van waardigheid 20 tot 50 liters water per persoon per dag is.

[Bron: The Water Project Organisation Reality Charity ,2007]

1.1

Beeld die prente hierbo omgewings- of politiese sake uit?

(1)

1.2

Wat is die basiese behoefte wat in Prent A getoon word?

(1)

1.3

Noem TWEE doelstellings van die Verenigde Volke Millennium Ontwikkeling.

(4)

1.4

Noem die organisasie wat die minimumhoeveelheid water nodig vir basiese menslike behoeftes bepaal het.

(2)

1.5

Is die water in prent A geskik as drinkwater? Motiveer jou antwoord.

(2)

1.6

Noem DRIE maniere waarop water gesuiwer kan word.

(6)

1.7

Verduidelik die proses wat gebruik kan word om die omgewingsbesoedeling wat in prent B uitgebeeld word te verminder.

(2)

[18]

VRAAG 2: UITTREKSEL/KONTEKSTUELE STUDIES

Lees die uittreksel hieronder aandagtig deur en beantwoord die vrae.

DROOGTES EN MENSE

Wanneer daar 'n droogte, kan dit baie verreikende gevolge h. Dit is omdat water 'n essensile deel van lewe is. Mense het water nodig vir baie dinge, vanaf die groei van voedsel tot die produksie van elektrisiteit.

Die effekte van droogtes word erger gemaak deur die toestande waaronder mense waarin mense lewe en die manier waarop hulle met die omgewing omgaan. As, by voorbeeld, te veel mense op 'n klein stukkie grond boer, of as mense in stede te veel water gebruik, sal die impak van die droogte baie erger wees. In ontwikkelde lande kan regerings gewoonlik bekostig om geld te spandeer om boere te subsideer of meer water in te bring. In ontwikkelende lande egter, is dit nie altyd die geval nie.

Arm mense in die platteland word die ergste deur droogtes getref, omdat hulle gewoonlik hul water uit riviere en boorgate kry. Hulle het water nodig om te boer om voedsel vir hulle gesinne te voorsien. Droogte affekteer hierdie mense, want hulle vee vrek, en hulle gebuik enige ekstra geld om ekstra kos te koop. As die droogte vir 'n paar jaar aanhou, kan hierdie mense in hongersnood verval.

[Bron: In Search of Social Sciences Grade 7 Oxford Learners book, bladsy 65]

2.1

Handel bogenoemde uittreksel oor menslike rampe of natuurrampe?

(1)

2.2

Gee DRIE redes, volgens die uittreksel, waarom mense water nodig het.

(3)

2.3

Noem DRIE ander natuurrampe wat nie in bogenoemde uittreksel genoem word nie.

(3)

2.4

Identifiseer DRIE ekonomiese gevolge van droogte.

(3)

2.5

Identifiseer DRIE omgewingsgevolge van droogte.

(3)

2.6

Verduidelik hoe boer in onwikkelde lande ondersteun word.

(2)

2.7

Volgens die uittreksel, noem TWEE maniere waarop die impak van die droogte erger gemaak word.

(2)

2.8

Watter TWEE bronne van water word in die uittreksel genoem vir arm mense in plattelandse gebiede?

(2)

[19]

HSSC4-2- SBA-Taak: Ondersoek 2017

HSSC4-3- SBA-Taak: Ondersoek 2017

Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief

Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief

VRAAG 3

3.1

Daar is verskillende soorte organisasies wat verskillende rolle speel in gemeenskappe.

Noem DRIE soorte handelsvakbonde (trade unions) en gee 'n voorbeeld van elk.

(6)

3.2

Noem VIER basiese beginsels waarop die Grondwet van Suid-Afrika gebaseer is.

(4)

3.3

Noem enige DRIE strukture of istellings wat betrokke is by die bevordering van menseregte en demokrasie in Suid-Afrika.

(3)

[13]

TOTAAL:

50

HSSC4-4- SBA-Taak: Ondersoek 2017

Kopiereg voorbehou