8
58 Week 36: Wolke Werkkaart 1 Datum: _________ Bereken die volgende: Die son kom 6-uur op in die winter. Ek moet 8-uur by die skool wees. Hoe lank skyn die son dan al? Dit het 48 uur lank gereën die naweek. Hoeveel dae het dit gereën? Die skool kom 13:30 uit. Rugby oefening begin om 15:00. Hoeveel tyd het ek om my huiswerk te doen? Die toets begin om 08:00. Ek het 3 ure om dit te voltooi. Hoe laat gaan ek klaar wees ? Die wind waai vir die afgelope 72 uur. Hoeveel dae waai die wind? Ma was die wasgoed en hang dit om 09:00 op die draad. Die wolke kom op en dit begin reën om 12:00. Hoe lank was die wasgoed op die draad? Dit is Vrydagmiddag en ons gaan na ‘n sentrum. Ma laai ons 15:00 af en sy kom laai ons weer om 17:30 op. Hoe lank was ons by die sentrum? Ek word 04:00 wakker Woens- dagoggend. Ek moet 07:30 by die skool wees. Hoelank het ek om reg te maak vir skool?

Week 36: Wolke Werkkaart 1 Datum: - Christelike Media...6 8 1 3 6 5 7 4 4 2 9 8 7 2 1 5 3. 61 Week 36 Werkkaart 4 Datum: _____ Bereken die volgende Wind begin 9 uur die oggend waai

  • Upload
    others

  • View
    0

  • Download
    0

Embed Size (px)

Citation preview

Page 1: Week 36: Wolke Werkkaart 1 Datum: - Christelike Media...6 8 1 3 6 5 7 4 4 2 9 8 7 2 1 5 3. 61 Week 36 Werkkaart 4 Datum: _____ Bereken die volgende Wind begin 9 uur die oggend waai

58

Week 36: WolkeWerkkaart 1 Datum: _________Bereken die volgende:

Die son kom 6-uur op in die winter. Ek moet 8-uur by die skool wees. Hoe lank skyn die son dan al?

Dit het 48 uur lank gereën die naweek. Hoeveel dae het dit gereën?

Die skool kom 13:30 uit. Rugby oefening begin om 15:00. Hoeveel tyd het ek om my huiswerk te doen?

Die toets begin om 08:00. Ek het 3 ure om dit te voltooi. Hoe laat gaan ek klaar wees ?

Die wind waai vir die afgelope 72 uur. Hoeveel dae waai die wind?

Ma was die wasgoed en hang dit om 09:00 op die draad. Die wolke kom op en dit begin reën om 12:00. Hoe lank was die wasgoed op die draad?

Dit is Vrydagmiddag en ons gaan na ‘n sentrum. Ma laai ons 15:00 af en sy kom laai ons weer om 17:30 op. Hoe lank was ons by die sentrum?

Ek word 04:00 wakker Woens-dagoggend. Ek moet 07:30 by die skool wees. Hoelank het ek om reg te maak vir skool?

Page 2: Week 36: Wolke Werkkaart 1 Datum: - Christelike Media...6 8 1 3 6 5 7 4 4 2 9 8 7 2 1 5 3. 61 Week 36 Werkkaart 4 Datum: _____ Bereken die volgende Wind begin 9 uur die oggend waai

59

Week 36Werkkaart 2 Datum: _________

1. Hoeveel halfure is daar in 8 ure?

2. Hoeveel kwart-ure (kwartiere) is daar in 6 ure?

3. Hoeveel uur het verloop:a. Vanaf 8-uur tot 9-uur in die oggend.b. Vanaf 1 1-uur tot 1-uur.

4. Jou skool begin om 8-uur en sluit om 2-uur. Hoeveel uur duur die skooldag?

Omkring watter een van die volgende tye is die naaste aan die regte tyd:

a. ‘n Gesonde graad 3-kind slaap elke nag 5 ure; 10 ure; 3 ure.

b. Die wiskunde les duur gewoonlik ‘n kwartier; 1 uur; halfuur.

c. ‘n Laerskool rugbywedstryd duur ‘n halfuur; 1 uur; 3 ure .

d. In die winter kom die son om 1 1-uur; 8-uur; 7-uur op.

e. Gedurende die somer skyn die son omtrent vir 1 1 ure; 8 ure; 15 ure op ‘n dog.

f. As die kort wyser van ‘n horlosie van die 1 1 tot by die 3 geloop het dan het die lang wyser 2 keer, 4 keer, 8 keer reg rondom geloop.

Mnr. Wolk is op sy landswye reis.

1. Hoe lank het hy gery vanaf Pretoria na Durban?

2. Hoe lank het hy gery vanaf Welkom na Kimberley?

3. Hoe lank het hy gery vanaf Bloemfontein tot in die Kaap?

Vertrek vanaf Pretoria 08:00Aankoms in Durban 13:30

Vertrek vanaf Welkom 12:00Aankoms in Kimberley 14:15

Vertrek vanaf Bloemfontein 1 1:00Aankoms in die Kaap 20:00

Page 3: Week 36: Wolke Werkkaart 1 Datum: - Christelike Media...6 8 1 3 6 5 7 4 4 2 9 8 7 2 1 5 3. 61 Week 36 Werkkaart 4 Datum: _____ Bereken die volgende Wind begin 9 uur die oggend waai

60

Week 36Werkkaart 3 Datum: _________

Horisontaal: Vertikaal:

1. 60 minute is ‘n ________ .2. Hoeveel kwartiere is in een uur?3. Die ______ horlosie wys die tyd

16:00.4. Daar is _________ weke in ‘n jaar.5. Daar is ______ maande in ‘n halfjaar.6. Daar is __________ halfure in 6 ure.7. Na twaalfuur vandag is dit n______8. Afkorting vir ‘n uur is __________

1. Daar is ________ dae in ‘n vol week.2. Die _______ wyser wys die ure aan.3. Daar is _____ sekondes in ‘n minuut.4. Daar is ______ minute in ‘n halfuur. 5. Hoeveel kwartiere in 2 ure? 6. Afkorting vir voormiddag. 7. Afkorting vir minuut.8. Die ____ wyser wys die minute aan.9. Ek kyk hoe laat dit is op my ______

L R

EN M G

DE G

HM V R

G

S TD I T E

6 8 1

3

6 5

7

4

4 2

9

8 7 2

1 5

3

Page 4: Week 36: Wolke Werkkaart 1 Datum: - Christelike Media...6 8 1 3 6 5 7 4 4 2 9 8 7 2 1 5 3. 61 Week 36 Werkkaart 4 Datum: _____ Bereken die volgende Wind begin 9 uur die oggend waai

61

Week 36Werkkaart 4 Datum: _________

Bereken die volgende

Wind begin 9 uur die oggend waai na vriend Wolk toe. Hy kom 2 uur die middag by Wolk aan. Hoe lank het Wind gewaai?

Mnr. Reëndruppel moet elke dag 3 ure oefeninge doen. Hoeveel ure oefen hy in 1 week?

Windpomp staan vanaf half 1 1 tot half 4 in die son. Hoe lank het hy in die son gestaan?

Mnr. Wolk staan kwart voor 8 op. Hy moet 12 uur by ‘n reën-ete wees. Hoeveel tyd het hy om gereed te maak? .

Dit neem Wind 30 minute om een keer om Wolk te waai. Hoe lank sal dit hom neem om 15 keer om Wolk te waai?

Dit is nou kwart voor 2 op mnr. Wolk se horlosie. Mnr. Wind kyk op sy horlosie en sien dit is half 9. Wat is die verskil tussen die twee se tye op hul le horlosies?

Page 5: Week 36: Wolke Werkkaart 1 Datum: - Christelike Media...6 8 1 3 6 5 7 4 4 2 9 8 7 2 1 5 3. 61 Week 36 Werkkaart 4 Datum: _____ Bereken die volgende Wind begin 9 uur die oggend waai

62

Week 36Werkkaart 5 Datum: _________

Vul die korrekte tye in:

Voltooi die volgende:1 minuut = _________ sekondes1 uur = _________ minute1 dag = _________ uur1 week = _________ dae1 jaar = _________ maande1 jaar = _________ weke

Vul voormiddag of namiddag by die volgende in:Ek gaan slaap om 8:00 _______________.Ek staan om 6:30 _______________ op.Ek eet om 7:00 _______________ my ontbyt.Ek eet om 2:00 _______________ my middag-ete.

4:10

:

:

:

10:

:05

Page 6: Week 36: Wolke Werkkaart 1 Datum: - Christelike Media...6 8 1 3 6 5 7 4 4 2 9 8 7 2 1 5 3. 61 Week 36 Werkkaart 4 Datum: _____ Bereken die volgende Wind begin 9 uur die oggend waai

63

3 : 15 kwart voor 5 9-uur 10 : 30 14 : 30

18 : 30 kwart oor 12 21 : 00 15 : 15 23 : 45

Week 36Werkkaart 6 Datum: _________

Voltooi eers die wyserplate deur die tye daarop in te vul:

Dui die tye op die digitale wyserplate aan:Die eerste twee is vir jou gedoen:

07:5013:00

:

:

::

:

:

Page 7: Week 36: Wolke Werkkaart 1 Datum: - Christelike Media...6 8 1 3 6 5 7 4 4 2 9 8 7 2 1 5 3. 61 Week 36 Werkkaart 4 Datum: _____ Bereken die volgende Wind begin 9 uur die oggend waai

64

middernag middag middernag vm. nm.

24 1 2 3 4 5 6 7 8 9 10 1 1 12 13 14 15 16 17 18 19 20 21 22 23 24

middernag middag middernag

nag 7-uur 1 1-uur 3-uur 7-uur 12-uur

Week 36Werkkaart 7 Datum: _________

Teken prente in die blokke van die dinge wat jy gedurende hierdie tye van die dag en nag doen.

Werk saam met jou maat om vas te stel hoe laat dit op hierdie horlosie is.

15:00nm.

(namiddag)

:

:

:

:

:

nm.(namiddag)

nm.(namiddag)

vm.(voormiddag)

vm.(voormiddag)

nm.(namiddag)

Page 8: Week 36: Wolke Werkkaart 1 Datum: - Christelike Media...6 8 1 3 6 5 7 4 4 2 9 8 7 2 1 5 3. 61 Week 36 Werkkaart 4 Datum: _____ Bereken die volgende Wind begin 9 uur die oggend waai

65

Bome word afgekap en met trokke vervoer

Groot stompe word afgelaai

Masjiene kap dit fyn

Verdubbel

Pulp word gebleik en suiwer gemaak. Dit word gepars en gedroog.

Papier

Fabriek

Boeke

Toiletpapier

halveer 20

Hoe laat is dit?

10

15 + = 19

2 + 18 =19 - 7 =

- 8 = 12

2 groepe van 10 =

8 + = 19

3 + = 16

2 x 8 + = 1920 - 2 =

7 x 2 + = 20

3 + 6 = = 19

8 + + 3 = 19

20 - 7 =

Week 36Werkkaart 8 Datum: _________

Help gou die bosbouer om die somme te doen

4 + 20

+ 3

+ 1 1

+ 7

20

20 6

20

19

5

8-

-

20 - 6

- 2

- 8

19

18

20

4

1 1

17

-

+