Upload
lamthuan
View
285
Download
0
Embed Size (px)
Citation preview
WERKSAFBAKENING NOVEMBER EKSAMEN 2018 GRAAD 10
AFRIKAANS HUISTAAL
Vraestel 1: Klankleer, Morfologie, Afkortings (almal), Idiome (bl. 25-37), Woordsoorte (almal), Sinsleer, Betekenisleer – alles is in die Teorieboek
Vraestel 2:
Afdeling A - Gedigte: gebed vir die mens, Life vannie jobless, Ek is oek important, My siel, Pa & ongesiene gedig.
Afdeling B: Filmstudie : Die storie van Klara Viljee (Literêre opstel en kontekstuele vrae)
Afdeling C: Drama - Die Keiser : (Literêre opstel en kontekstuele vrae)
Gr 10 : Vraestel 2 Moontlike Langvrae: Klara Viljee
1. Die rol wat die volgende karakters in Klara se lewe speel; Soois Pietman Dawid Aucamp Die Nels: Doors, Trynie en Engela
2. Bespreek die rol van die duin in hierdie rolprent 3. Klara se groei en verandering...
Moontlike langvrae: Die Keiser
1. Die rol van die nar 2. Konflik 3. Ooreenkoms tussen die drama en die gelyknamige sprokie 4. Simbole: Spieël, droom, klere, goud en armoede
ENGLISH HOME LANGUAGE
20 Nov: Paper 1: Grammar (Comprehension-30 + Summary-10 in prose form + Language – 30) Study: advertising, cartoons and visual language, editing. All notes in “English Handbook” and work through old papers.
7 Nov: Paper 2: Literature
Section A: Poetry: all seen poems done (choice of 2 for 20 marks)+ unseen poem (10)
HOëRSKOOL BELLVILLE
TEL 021 948 1801 FAKS 021 948 4140
E-POS [email protected] De La Hayelaan, Bellville, 7530
Section B: Contextual “Children of the Dust - 25
Section C: Essay: “Children of the Dust” - 25
ENGLISH FAL
7 Nov: Paper 2: Literature
Section A: Short Stories: Most Dangerous Game, Out of the Darkness, The Monkey’s Paw, The Divided House(35)
Section B: Poetry: Love Poem for my Country, Warning, Old Age Report, Fat Black Woman Goes Shopping. (35)
20 Nov: Paper 1: Grammar (Comprehension-30 + Summary-10 + Language – 40) Study: advertising, cartoons and visual language, editing. All notes in “English Handbook” as well as grammar book and work through old papers.
WISKUNDE
Vraestel 1: 9 Nov, 2ure, 100punte
Module 1: Getalle en getalpatrone
Module 2: Produkte
Module 3: Fakrotisering
Module 4: Algebraïse breuke
Module 5: Vergelykings
Module 6: Eksponente
Module 7: Funksies en grafieke
Module 8: Finansiële wiskunde
Module 13: Waarskynlikheid
Vraestel 2: 12 Nov, 2ure, 100punte
Module 9: Buite-oppervlakte en volume
Module 10: Euklidiese meetkunde
Module 11: Analitiese meetkunde
Module 12: Trigonometrie
Module 14: Data
WIG
LO
LO WERKAFBAKENING NOVEMBER EKSAMEN
KWARTAAL 3
Hoofstuk 11, Bl 168-194
Hoofstuk 13, Bl 210-227
KWARTAAL 4
Hoofstuk 15, Bl 248-262
Hoofstuk 17, Bl 274-284
Vrae oor die hoofstukke soos behandel in klas en gedoen in werkboek.
EKSAMEN: Teorie = 80
FLO = 20
TOTAAL= 100
BESIGHEIDSTUDIES
BESIGHEIDSTUDIES GRAAD 10 150 PUNTE VRAESTEL 1 2 URE BESIGHEIDSOMGEWING 1.1 MIKRO OMGEWING Komponente van elke omgewing Kenmerke 1.2 MARK OMGEWING Komponente van elke omgewing Kenmerke Geleenthed en bedrygings 1.3 MAKRO OMGEWING Komponente van elke omgewing Kenmerke Geleenthed en bedrygings 1.4 Verband tussen die omgewings 1.5 Sake Sektore Primere Sekondere Tersiere Formele en informele besighede Private en publieke sektore 1.6 Sosio-ekonomiese kwessies 2 BESIGHEIDSAKTIWIETEITE 2.1 8 Besigheidsfunksies Defeniesie van elke funksie Rol en belangrikheid van elke funksie Verhouding tussen die funksies Besigheidfunksies in klein, medium en groot besighede 2.2 Vlakke van bestuur Verantwoordelikhede op elke vlak 3 KWALITEIT 3.1 Kwaliteit van elke besigheidsfunksie Bestuur se bydrae tot sukses van besigheid 3.2 Identifisering van STERK, SWAK, GELEENTHEDE EN BEDREIGINGS in die besigheid GRAAD 10 150 PUNTE
VRAESTEL 2 2 URE BESIGHEIDSGELEENTHEDE 1 Entrepreneurseienskappe Kenmerke 2 Vorme van eienaarskap Defenisie, kenmerke, voordele en nadele 3 Sake geleenthede en verwante faktore Opstel van vraelyste om inligting te kry Analiseer besigheid deur middel van SWOT-analisie 4 Besluite oor besigheidsligging Faktore wat ligging beinvloed 5 Kontrakte Verskillende tiepe kontrkate, wetlike aspkete 6 Aanbieding van sake-inligting Verbaal en nie verbale aanbieding ontwerp van aanbiedinge Verskillende maniere om sakeinligting korrek en akkuraat aan te bied. 7 Sakeplan Inhoud van sakeplan BESIGHEIDSROLLE 1 Maatskaplike verantwoordelikheid Bydrae wat besighede kan maak tov opheffing van omgewing Definisie van maatskaplike verantwoordelikheid Voorbeelde van projkete 2 Kreatiewe denke en probleemoplossing Verskillende tiepe kreatiewe denke Probleemoplossing Probleem oplossing tegnieke 3 Selfbestuur Relevansie in 'n besigheid tov tydsbestuur, doelwitte, balans tussen werk en plesier 4 Verhouding en spanprestasie Kenmerke Kriteria om spanne te beoordeel Spanwerk SAMESTELLING VAN VRAESTEL 1 en 2 AFDELING A (VERPLIGTEND) 30 PUNTE 1 Multi-keuse vrae 2 Vergelyk kolom A met B 3 Kies een woord vir…. AFDELING B (KRY 3 VRAE DOEN SLEGS 2 VRAE) 40 X 2 = 80 PUNTE 1 Noem, lys, identifiseer, klassifiseer 2 Bespreek, verduidelik 3 Regverdig, analiseer 4 Tabaleer AFDELING C (KRY 2 VRAE WAARVAN SLEGS 1 GEDOEN MOET WORD) 40 PUNTE 1 Inleiding 2 Liggaam
3 Slot F FEITE (28 punte maksimum) L Inleidng en slot (2 punte elk) A Al die afdelings beantwoord 2 punte as een uitgelos 1 punt S Het antwoorde betrekking op vraag (2 punte) O Voorbeelde (praktiese voorbeeld mbt vraag)
DRAMATIESE KUNS
GRAAD 10 DRAMAKUNS: NOVEMBER 2018 Vraag 1 Commedia dell’Arte [32] Vraag 2, 3,4 Spraak en stemproduksie [38] Vraag 5 Griekse Teater [30] Vraag 6 Koorspraak [20] Vraag 7 Drie Dae Meester [15] Vraag 8 Middeleeuse Teater [15] TOTAAL: 150
EKONOMIE
GRAAD 10
Kwartaal Onderwerp
1 Inleiding tot Ekonomie:
Basiese konsepte
Basiese ekonomiese probleem
Ekonomiese kringloop
Kwantitatiewe elemente: produksie en inkomste
Sakesiklusse
2 Dinamika van die markte
Produksiemoontlikheidkurwe
Openbare sektor betrokkenheid
3 Ekonomiese groei, ontwikkeling en globalisering
Suid-Afrikaanse ekonomiese groei en ontwikkeling - historiese konteks
Geskiedenis van geld en bankwese
Bevolkings-en arbeidsmag
4 Ekonomiese sake van die dag: werkloosheid
Makro : kwartaal 1 en 3 se werk
Mikro : kwartaal 2 en 4 se werk
Langvrae
Makro Mikro
Ekonomiese probleem – 3
vrae wat beantwoord moet
word
Tipes markte – kenmerke,
voordele, nadele
Diagram - Ekonomiese
kringloop
Produksiemoontlikheidskurwe –
doel, vorm en bewegings op die
kurwe
Deelnemers in die
ekonomie
Gevolge van ondoeltreffendheid in
die mark
Sakesiklus – Fases,
oorsprong en redes
Regering se betrokkenheid in die
mark – redes en maniere waarop
die regering inmeng
Geskiedenis van geld in
Suid-Afrika
Kenmerke, oorsake en gevolge van
werkloosheid
Demografiese siklus –
grafiek en bespreking
daarvan
Benaderings tot die oplossing van
werkloosheid – vraagkant- en
aanbodkant
FISIESE WETENSKAPPE
Vraestel 1: Fisika [150 punte (20 punte kort vrae), 2 ure]
- Golwe, klank en lig: Hoofstuk 1 – 5 - Elektrisiteit en magnetisme:Hoofstuk 1 – 3 - Meganika: Hoofstuk 1 - 4
Vraestel 2: Chemie [150 punte (20 punte kort vrae), 2 ure]
- Materie en materiale (Deel 1): Eenheid 1 – 5 - Materie en materiale (Deel 2): Eenheid 1 - Chemiese verandering (Deel 1): Eenheid 2 - Chemiese verandering (Deel 2): Eenheid 1 – 2 -
Meer volledige en gedetaileerde afbakening is in die klas gegee.
GEOGRAFIE
VRAESTEL 1 (Teorie)
DIE ATMOSFEER (Handboek p 10 – 64)
Samestelling en struktuur van atmosfeer
Osoonlaag
Verhitting van atmosfeer
Faktore wat temperature van verskillende plekke beïnvloed
Kweekhuiseffek
Aardverwarming
Vog in die atmosfeer
Reënvalmeganismes
Sinoptiese weerkaarte
Drukpatrone: Eienskappe van LD en HD
GEOMORFOLOGIE (Handboek p 86 – 137)
Struktuur van die aarde
Drie hoofsoorte gesteentes – kenmerke
Stollingsintrusies
Plaattektoniek
Kontinentskuiwing
Tektoniese plate
Soorte plooiing en verskuiwings
Aardbewings
Vulkane
BEVOLKING (Handboek p 188 – 235)
Bevolkingsverspreding en bevolkingsdigtheid
Ekumene en nie-ekumene gebiede
Bevolkingsverspreding en bevolkingsdigtheid in SA
Bevolkingstruktuur en bevolkingsaanwysers: geboortesyfers
Sterftesyfers
Lewensverwagting
Vrugbaarheidsyfer
Natuurlike
bevolkingstoename
Afhanklikheidsverhouding
Bevolkingspiramides
Vyf fases van demografiese oorgangsmodel
Oorbevolking
Bestuur van bevolkingsgroei en afnemende bevolking
Bevolkingsbeweging
Verskeie soorte migrasies
Landelik-stedelik migrasie: redes en gevolge
Verskillende tipes migrate
Xenofobie
WATERHULPBRONNE (Handboek p 252 – 289)
Hidrologiese siklus
Oseane, ‘n nuttige hulpbron
Seestrome
Hoe beïnvloed mense oseane?
Wat beïnvloed die beskikbaarheid van water in SA?
Belangrike wateroordragstelsels
Goeie waterbestuurspraktyk
Hoe dra menslike aktiviteite tot oorstromings by?
Vloedhidrograwe
Hoe oorstromings bestuur of voorkom kan word.
VRAESTEL 2 (Kaartwerk)
LEER kaartwerk notas ontvang
LEER GIS – notas ontvang
Kaart indeksnommers
Vloeirigting van riviere
Hangvorme
Afstand berekeninge
Rigting
Peiling
Ligging / Koördinate
Oppervlakte berekeninge
Magnetiese deklinasie berekeninge
GESKIEDENIS
Eksamen-datum: 30 November 2018 (Eerste sessie) Tyd: 3 ure
Jy moet DRIE vrae van 50 punte elk beantwoord = 150 punte
Jy moet TWEE brongebaseerde vrae en EEN opstelvraag beantwoord
Eerste brongebaseerde vraag - Keuse tussen Onderwerp 4 en Onderwerp 5
Tweede brongebaseerde vraag - Onderwerp 6
Opstelvraag: Keuse tussen Onderwerp 5 of 6
BESTUDEER ALLE WERK van Onderwerp 4 of 5 (Dws alle werk van kwartaal
3)
BESTUDEER ALLE WERK van Onderwerp 6 (Dws alle werk van kwartaal 4)
BESTUDEER ALLE AKTIWITEITE!!!
IGO
Eksamen Wenke Gr 10 IGO November 2018 Leerders skryf 2 vraestelle. Lengte van vraestel is 3 uur elk. Vraestel 1 Siviel (3uur) (200 punte)
1. Vraag 1 Kort vrae. Alle teorie i.v.m siviel. Wat behandel is. Sien kortvrae wat gedoen is . Bv Fondasie, dakkap ens benoem. Werk deur Handboek bl 11-1 tot bl11-33 asook konstruksies Handboek bl 4-3 en verder.
2. Vraag 2 Eenpuntperspektief. 3. Vraag 3 Soliede liggame met n snit 4. Vraag 4 Siviel. Teken van aansigte asook n plan. Ken elektriese simbole bv
skakelaars,ligte, muurproppe, toebehore( toilet,wasbak,stort, ingeboudekaste, opwasbak), vensters…gebruik voorbeelde wat gedoen is in die klas. Onthou arsering van mure. 45˚ // // // // Dubbelstreep spasie dubbelstreep spasie …… Deure, Skaniere.
Vraestel 2 Meganies (3uur) (200 punte)
1. Vraag 1 Kort vrae. Alle teorie oor meganies. Sien voorbeelde in die klas gedoen. Werk deur Handboek bl 5-1 tot bl 5-37
2. Vraag 2 Konstruksies. Raakboee, ellips, vlakfigure, indeling van n lyn ens… Werk deur handbook bl 4-3 tot 4-20
3. Vraag 3 Isometries. Onthou middellyne. 4. Vraag 4 Ortografies met n snit. Onthou middellyne. Raadpleeg matris sodat jy als
gedoen het. Arsering 45˚/////// mooi eweredig gespasieer. 5. Vraag 5 Boute en moere.
Totaal 200 punte per vraestel.
WENKE 1. Raadpleeg matriks by elke vraag om sodoende te verseker dat jy als gedoen het. 2. Werk sistematies. 3. Moet nie net by een tekening vashaak nie. Gaan na volgende tekening en maak die
een klaar laaste klaar waarmee jy gesukkel het. 4. Oefen elke konsep, konstruksies… 5. Werk deur ou portfolio tekeninge.
INLIGTINGS- TEGNOLOGIE
Grade 10 work – Scope for November 2018 Examinations
Grade 10: – Algorithm Design and Solution Development
• Variable naming conventions
• Assigning values to variables
• Data types: integers, strings, floats, Boolean
• Casting (strToint, intTostr, floatTostr, strTofloat, strTofloatf)
• Operators (+, -, *, /) and order of precedence
• Retrieving remainders: modulus, div
• Functions – random, round, square root
• Basic calculations such as area, volume, VAT and simple formulae, typical calculations done in other subjects
• Formatting of output (fixed, currency)
• Basic string methods - concatenate
• Comparison operators and performing logical comparisons
• Decision making:
• Applying algorithms such as swapping values, finding aggregates, isolate digits in an integer number, finding the smallest/biggest of two numbers, determine if a number is a factor of another number, determine if a number is even
• Trace an algorithm to determine the outcome and to solve logical errors – trace table
• Boolean logic/operators (and, or, not)
• Decision making including Boolean operators
• String operation
- String operators such as length
- String operations such as comparing strings
• Basic validation techniques (input and processing), e.g. test for negative number when calculating square root
• Iteration constructs (for), pre-conditional and post-conditional (repeat, repeat until and forever)
• Combining iteration and decision constructs
• String handling – position, copy, delete, insert
• Grade 10 - Systems Technologies
• What are Information and Communication Technologies (ICTs)?
• Define Information Technology
• Explain what a computer is: Overview of a general model of a computer in terms of input, storage, processing, output and communication
• Overview and concepts of the main components of a computer system:
• Hardware vs software
• Common/generic physical components of a home computer system: input (keyboard, mouse), storage (hard drive), processing (CPU and RAM), output (monitor, printer) and communication (modem/router)
• Common/generic non-physical components of a home computer system: system software (operating system) and application software
• Generic/common examples and uses
• What are shareware, freeware, free open source software (FOSS), proprietary software?
• Concept of interdependency of hardware and software
• Types of computers: desktop, notebooks, netbooks, tablets, smart phones, server, embedded computers (microcontrollers): purpose and uses
• Differentiate between the types of computers in terms of primary uses, processing power and size
• Categorise computers/classification of computers in terms of portability/mobility, processing power and usage
• Advantages and disadvantages of using computers
• Explanation of and differentiation between data and information:
• Information processing cycle: input, processing, output, storage, communication
• Overview of uses and examples of information within an organisation
• Why is information useful?
• What is an ICT system?
• Example of an ICT system (familiar context, e.g. point-of-sales system, cell phones)
• Input devices: purpose and uses (What is it? Where is it used? What is it used for?)
• Alternative keyboards, pointing devices, touch screens, touch-sensitive pads, pen input, game controllers, digital cameras, video input, scanners, reading devices, data collection devices, biometric input, toy/electronic device interfaces
• Transfer/synchronise between computer and phone
• Output devices: purpose and uses (What is it? Where is it used? What is it used for?)
• Display devices, printers, data projectors, interactive whiteboards, toy/electronic device interfaces
• Storage devices: purpose and uses (What is it? Where is it used? What is it used for?)
• Hard drives (fixed and portable), USB flash drives, U3 smart drive, solid state drives, memory cards, optical disks, DVD and Blu-ray drives and media
• System unit (processing: CPU and RAM) o General function of CPU and RAM
• Communication devices (modem/router) o General function
• Identify ports and connectors and their purpose: USB, Firewire
• Categorise hardware according to input, output, storage, processing and communication devices
• Memory vs storage
• Compare input, processing, output, storage and communication devices of a desktop computer with a smart phone
• What is the purpose/role of an operating system?
• Types of operating systems (also associate with types of computers), e.g. stand-alone, network, embedded
• Utility programs
- What are utility programs?
- What are they used for?
- Purpose of device drivers
Overview and purpose of various management tasks and operating system utilities
- Management of desktop
- Management of files and folders
- General housekeeping tasks
- Defragmentation
- Scheduling/updating
- Archive, backup
- Compress/decompress files
- Security features - firewall, anti-virus, control of spyware, adware
- Installing/uninstalling software (custom and full installation, product keys, activation codes)
- Add devices/drivers
- System settings and properties
Grade 10 - Communication Technologies
Describe a network
Reasons for using networks such as communication, access to/sharing resources, centralisation, file and funds transfer, productivity, leisure
Advantages and disadvantages of networks
- Overview of different communication media (wired vs wireless)
- Types of cabling and components
- Types of transmitters and components
Local area network (LAN) vs. wide area network (WAN) - coverage and where it is used
Internet as an example of a network (WAN)
Differentiate between client-server and peer-to-peer networks
Describe electronic communication
E-mail, web browser, File Transfer Protocol (FTP), instant messaging, chat rooms, video conferencing and Voice over Internet Protocol (VoIP), RSS aggregator, weblog, text, picture and video messaging - examples
E-mail as a form of e-communication
- Uses of e-mail
- E-mail accounts (Internet Service Provider (ISP) and web-based)
- E-mail addresses
- Using e-mail
Responsible communication styles and netiquette
What are Internet services technologies?
Usability of web pages/sites
- Compare usability issues such as readability, navigation, consistency, layout, typography
Grade 10 - Data and Information Management
Data, information and knowledge
What is data representation?
What is data storage?
Bits and bytes
Number systems: decimal, binary, hexadecimal
- Conversion between:
binary and decimal and vice versa
decimal and hexadecimal and vice versa
- Overview of digital character representation, e.g. ASCII/UTF-8, Unicode
Primitive data types and their storage (integer types, text/string types, floating point types)
Data structures and collections of data: storage in terms of:
- Files, databases
- Reasons for data storage
Computer file management:
- Organising files
- Files, folders and drives
- File specification: drive, path, filename, file extension
- File manager
- Hierarchical structure
- Reasons for having a file structure
- Manipulating files and folders
- File-naming conventions
- Common file types and extensions (association) o Archived and compressed
Source code
Object code, executable files, shared and dynamically linked libraries
- Saving as another type/version and exporting between file types
Grade 10 - Social Implications
Licence agreements (including creative commons), piracy, copyright, copyleft
What are social, ethical and legal issues pertaining to ICTs?
Economic reasons for using computers: saving paper, labour, communication costs, efficiency, accuracy and reliability
Digital divide
- What is the digital divide?
- Reasons for the digital divide
Social issues such as:
- E-mail threats and issues: viruses, hoaxes, spam, phising, e-mail spoofing and pharming
- Safe email and Internet use: dangers and tips to ensure safe use
LEWENSWETENSKAPPE
Graad 10 Lewenswetenskap (LWE)
November Eksamen 2018
Vraestel 1: Vrydag, 16 November 2018
Wetenskaplike Vaardighede: Bladsy (i tot v).
Module 1: Eenhede 1 tot 5: Bladsy 1.2 tot
1.47 Eenheid 1: Die Chemie van Lewe : Bl. 1.2 – 1.12
Eenheid 2: Selle: Basiese eenhede van lewe: Bl.
1.13 -1.26
Eenheid 3: Seldeling: Mitose: Bl. 1.26 – 1.29
voor Kanker. (Jy hoef nie die deel oor Kanker te
leer nie).
Eenheid 4: Plant- en Dierweefsels: Bl. 1.30 –
1.45
Eenheid 5: Organe: Bl. 1.45 – 1.47
Dit sluit ook in alle huiswerkvrae gedoen in,
asook die vrae en antwoorde vanaf Bl 1.48 tot
1.75 in Antwoordreeksboek.
Module 2: Eenhede 1: Bladsy 2.2 tot 2.14 Eenheid 1: Ondersteuning- en Vervoerstelsels in
plante: Bl 2.2 tot 2.14
Dit sluit ook in die vrae en antwoorde vanaf Bl
2.39 tot 2.42, (Antwoorde: Bl. 2.51 – 2.53) asook
Bl. 2.49 (Eenheid 1 vrae; Antwoorde: Bl. 2.57) in
Antwoordreeksboek.
Praktiese Eksamen: Vrydag, 16
November 2018
Wetenskaplike Vaardighede: Bladsy (i tot v).
Alle werk soos afgebaken vir vraestel 1.
ASOOK:
Ribbekas en funksies: Bl. 2.19
Hart: Bl. 2.28 tot 2.30 en die Bloedvate: Bl.
2.32
Biologiese sleutels: Bl. 4.8 ; Vraag 9 op Bl.
4.21; In Ken en Verstaan Boek: Aktiwiteit 3
op Bl. 287 tot 289.
Graad 10 Lewenswetenskap (LWE)
November Eksamen 2018
Vraestel 2: Maandag, 19 November
2018
Wetenskaplike Vaardighede: Bladsy (i tot v).
Module 2: Eenhede 2 en 3: Bladsy 2.15 tot
2.39 Eenheid 2: Ondersteuningstelsels in Diere : Bl.
2.15 – 2.27
Eenheid 3: Vervoerstelsels in Soogdiere (Mens):
Bl. 2.27 – 2.39
Dit sluit ook in die vrae en antwoorde vanaf Bl
2.43 tot 2.50, (Antwoorde: Bl. 2.53 – 2.57) in
Antwoordreeksboek.
Module 3: Eenheid: Bladsy 3.2 tot 3.14 Eenheid: Omgewingstudies : Bl. 3.2 – 3.14
Dit sluit ook in die vrae en antwoorde vanaf Bl
3.15 tot 3.21, (Antwoorde: Bl. 3.22 – 3.24) in
Antwoordreeksboek.
Module 4: Eenhede 1 en 2: Bladsy 4.2 tot
4.16 Eenheid 1: Biodiversiteit en Klassifikasie : Bl. 4.2
– 4.8
Eenheid 2: Geskiedenis van Lewe op Aarde: Bl.
4.8 – 4.16 voor Datering
van Fossiele.
Dit sluit ook in die toepaslike vrae en
antwoorde vanaf Bl 4.20 tot 4.26, (Antwoorde:
Bl. 4.26 – 4.28) in Antwoordreeksboek.
LET WEL: Bring vir al drie vraestelle: Sakrekenaar,
passer, gradeboog, potlood, uitveer, liniaal, ‘n potlood,
skerpmaker en nog ‘n ekstra swart/blou pen.
Lekker leer!
Leer asb al jou werk, moenie spot nie en doen
jou heel beste!
MUSIEK
AFBAKENING: GRAAD 10 MUSIEK Hoe word klank voortgebring? 1 p6 4 eienskappe van klank 4 p6 Poliritmes 1 p8 Klankgolwe p11 Golwe p14 Melodie 5 p19 Tweeledige vorm notas Drieledige vorm notas Vokale musiek 4 p29 Verskillende fone p30 31 3 Elemente van ‘n lied 3 p38 Instrumente in ‘n boeremusiek orkes p40 Soorte danse p40 Aard van moppies p41 Bekende moppie en ghoema kunstenaars p42 Indiese musiek: raga, tala, sitar p44 Moppies, boeremusiek en Indiese musiek Het iets in gemeen……
Eerste ware komponis van kunsmusiek p57
Watter tydperk voor die Barok p57
Tydlyn
Baroktydperk se datums 1600 – 1750
Eienskappe van die Baroktydperk p66
(ongeveer 3 punte onder elke hofie)
Fuga vorm p67, 68, notas
Koraal p69
Frases in koraal p70
Kantate – resitatief, aria en 4stemmige koor p71, 63
Hoeveel instrumente speel ‘n besyferde baslyn p 76
Die Mis p 77 en notas
Wat dit is en ‘n voorbeeld
Oratorium p 78 – 79
Definisie – langer vraag notas
Die Messias – langer vraag notas
Preludes en Fugas p 81
Suite – wat dit is p 83
Solo concerto: Vivaldi 4 seisoene p 84
Concerto grosso: Bach Brandenburg concerto p 85
Klassieke periode p 92
Styleienskappe en vorme p 95 Ontwikkeling van die orkes p 101 Kamermusiek p108 Vormleer (notas)
REKENINGKUNDE
Vraestel 1: 5 November 2018 150 punte (2uur) Onderwerp:
Rekeningkundige vergelyking/terme (alle werk)
Kortvrae – konsepte
AARP
Inkomstestaat met aansuiwerings en notas
Balansstaat met notas (kry Na-aansuiweringsproefbalans)
Salarisjoernaal Vraestel 2: 13 November 2018 150 punte (2 uur) Onderwerp:
BTW
Versoening van debiteure en krediteure
Vaste bates, voorraad en interne kontrole
Vervaardiging en etiek
Begroting
RTT
GRAAD 10 - NOVEMBER 2018 TEORIE EKSAMEN – AFBAKENING (2 uur, 100 punte)
Stelseltegnologieë (Module 1.1 tot 1.8)
1. Gegee: Advertensie van ‘n nuwe rekenaar met al sy spesifikasies van die apparatuur. Gevra: Vrae oor die apparatuur.
2. Verskil tussen Check Boxes en Radio Buttons 3. Funksies van Multifunksiedrukker
4. Dataprojektor 5. Shareware 6. Algemene Lêertipes en Lêeruitbreidings, en programme waarmee dit
geassosieer word
Netwerk- en Internettegnologieë (Module 2.1 tot 2.5) 1. Voordele van netwerke 2. Nadele van ‘n PAN 3. Gebruik van ‘n router in ‘n HAN 4. Funksie van ‘n switch 5. Hotspot 6. Maniere om te konnekteer aan die Internet 7. Formaat van URL 8. Voorbeelde van webblaaiers 9. Wenke om suksesvol na inligting op die Internet te soek 10. E-posadresse 11. Stuur van e-pos boodskappe 12. Instant Messaging
Sosiale Implikasies (Bladsye 37, 38, 66, 125) 1. Groen rekenaars (Green Computing) – Wenke vir omgewingsvriendelike
rekenaargebruik 2. Multigebruikerlisensie vs Terreinlisensie 3. Sosiale Netwerktuistes 4. Ergonomies ontwerpte sleutelborde 5. Wenke vir ‘n goeie wagwoordbeleid
Oplossingsontwikkeling (Teorie vrae oor Praktiese hoofstukke) 1. WORD
(Kyk na Header, Inkeping, Versteekte formateringsimbole (show/hide), Harde spasies)
2. EXCEL (Kyk na muis- en/of sleutelbordaksies vir redigering)
Geintegreerde Scenario (Dek al die hoofstukke) 1. Bedryfstelsels bv. Windows 2. Webbladontwerp sagteware – voorbeelde 3. Gebruik van HDMI-poort 4. UTP netwerkkabel 5. Gekabelde toestelle vs Koordlose toestelle 6. Inkspuitdrukker vs laserdrukker 7. Verstek / default drukker 8. Eksterne hardeskyf vs flash-skyf, vir stoordoeleindes 9. Office 2003 vs Office 2016 10. Nutsprogramme vir ZIP 11. Tegnologie vir vingerafdruklesers 12. Platbladskandeerder vs Sheet-Fed skandeerder 13. OCR-sagteware 14. ADSL-konneksies 15. Gebruik van soekenjins 16. Phishing 17. Rekenaarvirusse 18. Netiketreëls by die gebruik van e-pos 19. Spam en nadele daarvan
GRAAD 10 - NOVEMBER 2018 PRAKTIESE EKSAMEN – AFBAKENING (3 uur, 120 punte) WORD: (SORG DAT JY ALLES KEN WAT JY HIERDIE JAAR GELEER HET!!! DAAR IS 2 VRAE WAT ONGEVEER 58% VAN DIE VRAESTEL UITMAAK!!!) KLEM OP DIE VOLGENDE:
o Teks formatering
o Insert van Wingdings karakter kode
o Insert Dropped Cap – Verander Options
o Superscript en Subscript
o Picture Tools Format, Wrap Text
o Picture Tools, Color, Recolor
o Picture Tools, Format, Reflection
o Picture Tools, Fill colour
o Stel van Tabs
o Insert Hyperlink
o Bullets and Numbering
o Paragraph Border
o Grouping of pictures
o Styles
o Paragraph Spacing after
o Layout, Columns met lyn tussen kolomme
o Drawing tools, Shapes
o Table Tools – Design, Layout, Design
o Table: Text Direction, Merge Cells, Wrap Text
o Table: Autofit contents
o Table: verstel Row Height
o Table: Alignment
o Table: Formulae : sum en average
o Find and Replace met opsies
o Spell Check
o Insert automatic Page Numbers
o Delete comments
o Verwyder Page Colour
o Page Margins
o Line Spacing
o Character Spacing
o Indentation
o Insert Symbols
o Headers and Footers
EXCEL (SORG DAT JY ALLES KEN WAT JY HIERDIE JAAR GELEER HET!!! DAAR IS 1 VRAAG WAT ONGEVEER 33% VAN DIE VRAESTEL UITMAAK.) KLEM OP DIE VOLGENDE:
o Verander werkblad se Tab Colour
o Versteek/Hide kolomme
o Decrease Decimal
o Formateer (Text direction, Alignment, Wrap text, Borders, Merge and
Center)
o Algemene bewerkings (+ - * /)
o =COUNTBLANK
o =MODE
o =MAX
o =AVERAGE
o =RANDBETWEEN
o Verstel Column Width om text te vertoon
o Insert Graphs (2 kolomme wat nie langsmekaar is nie)
o Sort
POWERPOINT (SORG DAT JY ALLES KEN WAT JY HIERDIE JAAR GELEER HET!!! DAAR IS 1 VRAAG WAT ONGEVEER 9% VAN DIE VRAESTEL UITMAAK.) KLEM OP DIE VOLGENDE:
o Voeg outomatiese Skyfie nommer in by Footer, buiten op titelskyfie
o Voeg Transition effek by
o Ruil die volgorde van slides om
o Voeg Animation effek by
o Copy text from a file en formateer as bullets
o Insert Picture from file
o Wrap Text
SIVIELE TEGNOLOGIE
Raamwerk vir November Eksamen 2018 1. Veiligheid
- Wet tersprake by veiligheid in die werksplek bl.3 - Veiligheidstekens (kyk ook na rugkant van voorblad vir die
gekleurde veiligheidstekens)bl.4-5 - Persoonlike veiligheid bl.5-6 - Veilige hantering van gereedskap bl.7-8 - Veiligheid op die terrein bl.9-10 - Voordele van goeie huishouding in die werkplek bl.25
[ Kyk na tuiswerkvrae]
2. Materiaal bl. 32-37
3. Kleefmiddels (kyk ook afgerolde aantekeninge oor kleefmiddels) bl.43
4. Deursnee van boomstam en defekte bl.46-47 5. Toerusting en gereedskap(houtbewerking) bl.53-63
[ kan identifiseer, gebruike en onderdele ken]
6. Grafiese kommunikasie - Teken simbole bl.83-85 - [ Moet simbole kan identifiseer en kan teken.] - Bring tekengereedskap saam, gaan ‘n ortografiese tekening kry
om te voltooi. - Vryhandskets maak van voeë of ‘n onderdeel van die bedkassie
en alle praktiese werk 7. Hoeveelhede bl.104-117
- Saamstel van saaglys van model bl.120-124 8. Samevoeging bl.126-138 9. Swaairaamvensters bl. 146-155 10. Deure bl.158-165
TOERISME
TOERISME SEKTORE
KAARTWERK
BINNELANDSE TOERISME +STATISTIEK
TOERISTE ATTRAKSIES
VOLHOUBARE EN VERANTWOORDELIKE TOERISME
BEMARKING
KULTUUR +ERFENIS
KOMMUNIKASIE EN KLIËNTEDIENS
*LEERDERS LEER SLEGS UIT AANTEKENINGBOEKE
VERBRUIKERSSTUDIE
Die Verbruiker
Eenheid 1.1 tot 1.8
Voedsel en voeding
Eenheid 2.1 tot 2.7
Entrepreneurskap
Eenheid 3.1
Tekstielvesels en tekstielstowwe
Natuurlike vesels
Sintetiese
Sellulose-regeneraatvesels nl. Viskose en Bamboes
Sintetiese polimeersvesels nl. Poliëster, Nylon en akriel
Tekstielstofmengsels
KLEDING
Eenheid 5.1
BEHUISING EN INTERIEUR
Eenheid 6.1 en 6.2
PAT
Berei, versier en bedien ‘n kollewyntjie wat geskik sal wees vir ‘n dogtertjie of seuntjie vir sy 6de verjaarsdag.
Ons verskaf al die nodige bestanddele.
As jy ekstra bykomstighede wil gebruik is dit jou eie verantwoordelikheid
Bring die volgende saam:.
Apparate
Vadoek en afdroogdoek.
Opdienbord
Houer om kollewyntjies huistoe te neem.
VISIUELE KUNSTE
Hoofstuk 1: Wat is Visuele kunste?
Hoofstuk 2: Afrika kuns – Egiptiese kuns
Hoofstuk 4: Antieke Beskawings – Antieke Griekse kuns
Hoofstuk 5: Die Klassieke Wêreld – Romeinse Kuns
Hoofstuk 6: Middeleeue – Vroë Christen kuns
Hoofstuk 7: Die Renaissance